DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA EN SUID-AFRIKA
I
Die bedryw ighede van die m ens in Suid-Afrika is o or die eeue d e u r die b u rg e rs van baie lande beïnvloed en ge- vorm . O ntdekkingsreise, handel en kolonisasie h et by- voorbeeld Portugese, N ederlan ders, Engelse en F ranse na die on h erb erg sam e k u ste van ons S uidland gebring. N et n a d a t Diaz die S to rm k aap om seil het, het C olum bus die eilandegordel voor die A m erikaanse k u ste en ’n groot k o n tin e n t aan E u ro p a b ekend gestel. H ierdie nuw e land n a die v erre n o ordw este van Suid-Afrika, w at in sekere opvallende opsigte p arallel m et Suid-A frikaanse hoofstro- m inge ontw ikkel het, en wie se lotgevalle terselfd erty d so v erskillen d uitgeval het, sou bestem wees om in latere eeue algaande ’n steeds b elan g rik er invloed op Suid- A frika u it te oefen. V andag as leier van die W esterse m oondhede (w a ara an Suid-Afrika ook b e h o o rt) is die V erenigde S ta te van A m erika ’n tra n sk o n tin e n ta le reus van sow at 180 m iljo en inw oners en is sy invloed op Suid- A frika in re sen te ja re so opvallend d a t ons bykans elke w eek d a a ro m tre n t in n u usblaaie en ty d sk rifte lees, of op die ra d io d aarv an hoor.
Tog is v erb asen d m in b ek end o o r hoe d it gebeur h et d at A m erika w a t so ver van Suid-Afrika geleë is, Suid- A frika se on tw ikkelingsgang in so ’n m ate be'invloed h e t.1) Dit is die p robleem w at ons nou k o rtlik s wil bespreek.
Dit is ’n m oeilike p robleem , die invloed van een lan d op ’n an d er; veral w a a r ons ook voor die p robleem van die deurvloeiing van idees te sta a n kom , asook die stille, deu rlo p en d e invloed w at die teenw oordigheid van A m erikaners op die o ntw ikk eling van ons land gehad het.
Ons h et ook m in riglyne van w etensk aplik e p resiserin g en sin tese om ons h ierin te help. E k deel m et u dus tege-
lyk die vreugde van o ntdekking en die onsekerheid van die on td ek k er. Enige nuw e lig m oet verw elkom w ord, selfs in die vorm van hierdie k o rt en vlugtige oorsig.
E k hoop d it sal ons kan help om die b eso nd er betekenis- volle A m erikaanse beleid teenoo r Suid-Afrika vandag be- te r te begryp.
II
V oordat ons oorgaan to t ’n b reë histo riese oorsig van die p u n te van kon tak tussen die V erenigde S ta te van A m erika en Suid-Afrika, m oet ek my vern aam ste uit- gangspunte m eedeel. Die u itgan gsp un te m oet as riglyne dien by die v ertolking van soveel uiteenlopende p u n te van ko n tak oor soveel jare.
M et my eerste uitgangspu nt, m een ek, sal ons alm al saam stem . Dit is dat as gevolg van ’n sam eloop van bui- tengew oon gunstige om standighede die V erenigde S tate
’n vroeë v oorsprong in sy ontw ikkelingsgang teen o o r Suid- A frika behaal het. Die V.S.A. h et d aa rin geslaag nie al- leen om die voorsprong te h an d h aaf nie, m a a r om d it m et rasse skrede steeds verd er te vergroot. O m dat albei lande p ro d u k te is van W es-Europese o ntdek kin g en ko- lonisasie en in sekere opsigte soortgelyke problem e onder- vind het, kan d a a r ook in die ontw ikkelingsgang van albei lande soortgelyke tenden se ond erskei w ord. Dit w as dus m oontlik vir Suid-Afrika om te leer u it die vroeëre en rypere erv aring van die V.S.A. op velerlei te rre in e van die lewe. O m gekeerd, kon die V.S.A. m a a r w einig leer u it ons ervaring. Gevolglik is die geskiedenis van k o n tak te groten- deels die relaas van die invloed van A m erikaners en Ame
rik aan se instellings op Suid-Afrika.
My tw eede u itgang spunt slu it hierb y aan, nl. d a t die V.S.A. nog nooit staatk u n d ig e beh eer oor Suid-Afrika of dele d aarv an uitgeoefen het of p ro b e e r uitoefen het nie.
D aar w as h andelsverkeer, d a a r w as walvisvangs langs ons kuste, d a a r w as sendingw erk o n d er ons n atu relle, d aa r w as opvoedkundige, godsdienstige en w eten skap lik e be-
invloeding, d a a r w as tegniese en finansiële leiding in v erb an d m et m ynontw ikkeling, d a a r w as die invloed van A m erikaanse staatk u n d ig e denkbeelde, d a a r w as belang- stelling in die V.S.A. in lite ra tu u r o o r Suid-A frikaanse aangeleenthede en om gekeerd. Die rol w at die V.S.A. ge- speel het, ra a k in die reel nie vernam e hoofstrom inge in ons geskiedenis nie. Dit ra a k eg ter soveel en so 'n ver
skeiden heid van te rre in e o o r soveel ja re d at die to tale u itw erk in g van A m erikaanse invloed op Suid-Afrika — n ietee n sta an d e die afw esigheid van p olitieke b eh e er — wel deeglik in ag geneem m oet w ord.
My d erd e u itg an g sp u n t hang m et die vorige saam . Dit is d a t in sowel die V.S.A. as in Suid-Afrika die algem ene oorsese, en veral koloniserende, bedryw ighede van E ngeland v ersek er h et d a t die Engelse taal, instellings en gew oontes stew ig w ortel geskiet het. Hoewel m iljoene vandag nog an d e r tale besig, is in die V.S.A. Engels vroeg re ed s as die enigste am p telik e taal aanvaar. In Suid- A frika is Engels een van tw ee am p telik e tale; w at b lan k es b etre f, ’n m in d erh e id staa l en w a t v erk eer n a b u ite b etre f, die in tern a sio n a le taal. S ed ert die dae van die A m erikaanse P a trio tte en die K aapse P a trio tte w as Engels die k om m unikasiem iddel tu ssen Suid-A frikaners en Ame- rik an e rs, tu ssen Suid-A frika en A m erika — m ondeling, sk riftelik en in d ru k . E ngelstalige lite ra tu u r o o r Suid- A frika is dus direk, so n d er tussen k o m s van ’n v ertaler, in die V.S.A. gelees. E n d a a r is vroeg reed s heelw at in die V.S.A. o o r Suid-A frika gelees. V an selfspreken d h e t die paralelle ontw ikkelingsgang van die blank e kolonies en sy nie-blanke b u u rm a n b elangstelling gaande gem aak.
W aar d a a r identiese, of b aie dieselfde, kerkgenoot- skappe, sendinggenootskappe, sosiale verenigings en op- voedkundige instellings in albei lande o n tsta a n het, h et n atu u rlik erw y s heelw at inligting u it Suid-A frika n a Ame
rik a gevloei. O m dat dié inligting in Engels opgestel w as en langs b ek ende k anale gekom h et w at v ertro u e inge- boesem het, is d it in A m erika dikw els op o n k ritiese wyse
aan v aar as die voile w aarheid oor Suid-Afrika. M enings en inligting oo r Suid-Afrika in an d e r tale as Engels is selde o n d er A m erikaners se aandag gebring. Die vorm ing van die A m erikaanse o penbare m ening oor Suid-Afrika is dus in baie gevalle aangehelp d eu r filan tro piese kritici, in Suid-Afrika en Engeland, van die blank e koloniste- stan d p u n t.
V erd er is to estan d in Suid-Afrika gew oonlik v erto lk in term e van oppervlakkige ooreenkom ste tu ssen die twee lande. Kontalcte m et Suid-Afrika w as heeltem al oorwe- gend u it die noordelike A m erikaanse state, w a ar m in negers w as en w a a r die houding teen oo r nie-blankes gekondisioneer is d e u r die V.S.A. se eie negerprobleem . Gevolglik is Suid-A frikaanse rasseverhoudings dikw els d e u r ’n b ril bekyk w at 'n verw ronge beeld voorgehou het. In die V.S.A. h et die N oorde se liberale rassebeleid teen o o r die neger geseëvier, en is die Suide al hoe m eer in verhouding to t die N oorde versw ak. W at die R ooihuid b etref, is hy m e tte rty d w eerloos teru g g ed ru k in b ep e rk te reserw es as ’n hopelose klein m inderheidsgroep. In Suid- Afrika, aan die an d e r kant, is die B antoe in ’n onvergelyk- b a a r ste rk e r m agsposisie gelaat. Op ’n een-man-een-stem- grondslag sou hy die blanke m aklik kon o orheers. Die basiese verskille in rasseten d en se tu ssen die V.S.A. en Suid-Afrika is dikw els d eu r die A m erikaner o o r die hoof gesien. By g ebrek aan b etro u b a re inligting oor die werk- like to estan d e in Suid-Afrika, is ligtelik aa n v aar d a t die A m erikaanse p a tro o n ook in Suid-Afrika aan die ontw ik- kel was.
I l l
G edurende Noord-A m erika se koloniale ty d p erk h et Suid-Afrika m in o n d er die aandag gekom en w einig be- langstelling opgewek. In afsondering van m ek aa r h e t al- bei lande in verb ete stry d teen hul onderskeie inheem se nie-blanke bevolkings getree. Albei lande h et slaw e u it A frika ingevoer. Albei h et aan die einde van die sewen-
tiende eeu F ran se H ugenote ontvang. In albei h et Neder- landers, tesam e m et an d e r W es-Europeane, hulle gevestig.
Albei lande w as in E u ropese koloniale oorloë b etre k , of m oes daarm ee rekening hou d a t hulle d aa rin b etro k k e kon raak.
In A m erika het Engeland, een van die leidende en snelopkom ende koloniale m oondhede, teen die helfte van die agttien d e eeu 'n oorheersen d e posisie begin beklee.
Die K aap die Goeie Hoop w as w eer o n d er beheeri van die N ederlan dse O os-Indiese K om panjie, 'n uitgediende en sterw en d e h an d e lsm aatsk ap p y van die N ederlande, self een van die v ersw ak te en ag teru itg aan d e koloniale m oondhede, w at reeds van E u rop ese alliansies afhanklik w as om sy houvas op die K aap te behou.
N a N oord-A m erika, m et talle goeie haw ens en be- v aa rb are riv iere en m ere, w ord E u ropean e aan g etrek en is d a a r ’n snelle n a tu u rlik e verm eerdering. So m oes die R ooihuide algaande swig voor die blank e getalle en b eter organisasie. Die K aap se onherb erg sam e kuste, onbevaar- b are riviere en die halfw oestyn-binneland v erd er ag ter die strateg iese haw ens, h et die blanke reeds nie b eso n d er ver- w elkom nie. D aarby h et die N.O.I.K. na die sew entiende eeu nie b lan k e em igrasie aangem oedig nie. Geen w onder dan d a t die blanke bevolkingsaanw as van die tw ee lande in s te rk k o n tra s to t m e k a a r staan nie. In 1640 — dus nog voor die stigting van die K aapse verversingspos — w as die blanke bevolking van die N oord-A m erikaanse kolonies 25,000. Dié getal sou die K aap nie b ereik voor ongeveer die tw eede B ritse verow ering van die K aap in 1806 nie.
'n K ykie n a albei se bevolkingsaanw as geduren de hul ko
loniale ja re illu s tre e r die gew eldige K aapse ag terstan d . Terw yl d a a r in 1660 reeds 80,000 blan ke A m erikaners was, h et die K aap in 1662 m a a r 200 gehad. T eenoor een m iljoen A m erikaners in 1743, het die K aapse v rybu rg ers in 1750 nog m a a r 5,000 getel.
V anaf die ja re sew entig van die ag ttien d e eeu raak die geskiedenis van die tw ee lande v erd er in uiteenlop en de ontw ikkelin gsbane. Albei kom in o p stan d teen die
E uro pese m erk an tilistiese gesag w at die belange van die m oederlan d te ste rk ten koste van sy kolonies wil bevor- der. Teen 1783 verw erf die A m erikaanse P a trio tte onaf- hanklikheid, en d aa rn a w ord ’n federale republiek on d er
’n p re sid e n t ingerig. B uitengew oon geslaagde gebiedsuit- breid ing veral su id w aarts en w esw aarts vind plaas. M aar die K aapse P a trio tte slaag nie in veel van hulle doelstel- lings nie. Teen die begin van die negentiende eeu is Engeland, nou die opperm agtige koloniale m oondheid, m eester van die Kaap.
IV
Toe die V.S.A. as nuw e sta a t in 1783 in die lewe ge- roep is, h et sy invloed op Suid-Afrika nie lan k uitgebly nie. E n h ierdie invloed het aangegroei van die revolu- sionêre periode, d eu r die G root T rek-tydperk, die mine- rale-ontdekkings in Suid-Afrika, ons V ryheidsoorloë, tot by die huidige tyd. Dit is ’n onbegonne ta a k om die histo riese betekenis van die talle fa sette in al die periodes te p ro b e er aantoon. Ons sal slegs ’n voëlvlug onderneem en h ier en d a a r ’n b ietjie n ad e r kennis m aak m et m eer populêre, belangw ekkende aspekte.
Die vroegste A m erikaanse k o n tak te m et die Kaap w as, n et soos dié van and er, vroeëre seevarende moond- hede, die besoeke w at hulle skepe d aa r afgelê h et op p ad n a die aa n trek lik e Ooste. V anaf die aankom s van The H arriet (55 to n ) in April 1784 in Tafelbaai, h et groot getalle A m erikaanse handelskepe en w alvisvaarders na en om die K aap gevaar. M erendeels w as dit jo ng Ame- rik an e rs m et buitengew one ondernem ingsgees w at die m onopolie van die Engelse Oos-Indiese K om panjie nie langer eerbiedig h et nie. H ulle sou die K apen aars tegelyk help om ook die m onopolie van die N ederlandse Oos- Indiese K om panjie verd er te onderm yn. H andelskakels m et in tern asio n ale koopm anne en handelstede w o rd so gesm ee. Dit lei d aa rto e d at A m erikaanse lite ra tu u r na die K aap gebring w ord en d at revolusionêre denkbeelde
aa n die K aap w yer versprei. So w ord die K aapse P a trio tte v erd er to t v erset aangevuur.
A m erikaanse en K aapse p ro d u k te h et m ek aa r goed aangevul. In ru il byvoorbeeld vir A m erikaanse bew aarde voedsel, h o u t en touw erk , is ingeskeep K aapse wyn, aal- wyn, h uide en velle, asook ingevoerde kolfie en tee. Die fu nk sie w at die A m erikaanse handelskepe vervul h et ge- d u re n d e die oorloë van die F ran se R evolusie en van N apoleon w as dié van n e u tra le vrag v aard ers w at hoog- nodige a rtik e ls en p ro d u k te aan die K aap voorsien het.
O nder aa n sp o rin g van die A m erikaanse voorbeeld op die gebied van walvisvangs, is o ndernem ende K apen aars d eu r die N.O.I.K. toegelaat om nou ook die w alvisvangs te be- oefen. E ers d e u r die N.O.I.K., en d a a rn a d e u r die m agtige B ritse vloot, is tevergeefs p ro b e e r om die yw erige Ameri- kan e rs u it die w a te rs om S uidelike A frika te weer. Inder- daad h et die K aap nou 'n vern am e s te u n p u n t gew ord vir A m erikaanse walvis- en robbevangers w at die suidelike oseane d eu rk ru is het.
A m erikaanse handels- en seevaartbelange is in so ’n m ate geraak, d a t die regering van die V.S.A. in 1799 be- slu it h et om ’n konsul in K a ap stad te benoem . Jo h n E lm slie van P hiladelphia h e t die volgende ja a r die pos aan vaar. O nder sowel die B ritse as die B ataafse b estu re h et E lm slie ook as h an d elaar, en op sosiaal-kulturele te rre in , ’n m ooi bydrae to t die K aap stad se sam elew ing gem aak.
W aar Suid-A frika tevore as ’n feitlik to taal onbekende deel van D onker A frika ( ’n o o rd van sw a rt negers) aan- gesien is, kon heelw at m eer inligting oor Suid-Afrika nou n a die V.S.A. deurvloei. Die inligting w as eg ter eensydig en h e t b e p e rk te kring e veral in die N oordelike k u sstate van die V erenigde S ta te bereilc, w a a r m in begrip vir K aapse ra sse p ro b lem e b estaa n het.
L aat ons aan h aal u it een van die ee rste w erke oo r die K aap w a t in die V erenigde S ta te g epubliseer is. ’n A m erikaanse skeepsk ap tein , B enjam in S to u t, h et in 1796 op die kus van K affra rië sk ip b reu k gely en toe die vol-
gende ja a r v ir Jo h n Adams, ..President of th e C ontinenta, C ongress of th e U nited S tates of A m erica”, versoek om hom te in tere sse er ten behoew e van „those w andering ch ild ren of n a t u r e ,. . . a race of unoffending m o rtals, long p ersecu ted by those enlightened savages, who, u n d e r the ap p ellation s of Christians and D utchm en, settled th em selves by violence on the so u th ern p ro m o n to ry ”.2) Toe die A m erikaanse uitgaw e van die eerste b an d van Jo h n B ar
row se eensydig-filantropiese reisbeskryw ing in 1802 in New Y ork verskyn, het tendensieuse inligting oo r Suid- A frika v erd er aangegroei. In dieselfde filan tro p iese tra n t het A m erikaanse send ingtydskrifte hu l lesers o o r beweer- de w and ade d e u r die K aapse b oere ingelig. In die P anoplist kon A m erikaners u it ’n verslag van die Lon- dense S endinggenootskap die volgende w oorde lees: „The B oors shew ed them selves to be sw orn enem ies to us;
backbitings, blasphem ies, an d th reaten in g s w ere b ro u g h t daily to o u r ears . . . The B oors trie d to seduce th e H ot
te n to ts in to dru n k en n ess an d to c o rru p t th e ir m inds to debelieve (sic) the w ord of God, despise C hrist".3) By gebrek aan an d e r inligting, h et sekere kringe in A m erika heel aa n die begin van die negentiende eeu begin glo dat die A frikaanse boere die nie-blankes veronreg en onder- d ru k .
Toe E ngeland die K aap in 1806 beset, h et die Am eri
k aanse h an d e la ars en seevaarders ook m et ’n al hoe m eer bep e rk en d e B ritse beleid te lcampe gekry. A m erikaanse hand elsk ep e is by die K aap aangehou nog v o o rd at die V.S.A. ged urende 1812 to t 1815 in oorlog m et E ngeland b etro k k e geraak het. Met die H andels- en Seevaartkon- vensie van 1815 tu ssen die tw ee m oondhede w o rd Am eri
kaanse h an d elsverk eer m et die K aap u itd ru k lik verbied.
V
K o rt voor die G root T rek is A m erikaanse ko n tak te m et Suid-Afrika op verskeie te rre in e hervat. Die V.S.A.
w as toe reed s ’n vinnig opkom ende land w aarv an die
blanke bevolking in 1820 m eer as 7J m iljoen, in 1830 m eer as 10i m iljoen, en in 1840 byna 14i m iljoen getel het. Teen 1834 h et in die K aapkolonie nog m a a r slegs sow at 65,000 b lan k es gewoon, w at gedeeltelik as gevolg van die G root T rek b eso n d e r stad ig aangew as h e t to t 140,000 in 1854.
G root verand erin ge op baie gebiede in ’n nuw e tyd h et eg ter v ir Suid-Afrika voor die d e u r gestaan. Toe Am eri
kaanse skepe w a t nog altyd om die K aap n a die Ooste gevaar het, nou toegelaat is om h u l h andelsbetrekk in ge m et Suid-Afrika te h ervat, sou hulle 'n v ern am e plek verw erf in die sneller ontplooiing van die b e p e rk te kolo- niale gem eenskap aan die su id p u n t van Afrika. Ameri- k an e rs sou ’n stu k ra g verleen aan die on tw ikkeling van ons oorsese h andel asook ons land b o u en veeteelt, soos byvoorbeeld d e u r die verskaffing van deeglik u itg eto etste ploeë. Ook sou hulle feitlik o nm iddellik op vele an d e r te rre in e die lewe in S uidelike A frika beïnvloed.
M et die steed s s te rk e r vertoë om ’n g ro te r m a te van seggenskap in die b e stu u r van hul lan d te verkry, h e t die K aapse k oloniste die A m erikaanse voorbeeld v oor oë gehou. G edurende 1830 to t 1831 h et Jo h n F a irb a irn in The S o u th A frican C om m ercial A d vertiser geskryf d at die k oloniste die V.S.A. as hul m odel m oes neem . Die bek en de A m erikaanse k re e t „No taxatio n w ith o u t con sen t" is d e u r hom aangehef. Toe an d e r nu u sb laaie in K a ap stad en G ra h am stad opgerig is, is d a a r pogings aan gew end om aan die K aapse p olitiek e asp ira sie s ’n duide lik er vorm te gee. Uit A m erikaanse nu u sb laaie is n ou ge red elik n u u s oorgeneem . Die w erking van die A m erikaan se re p u b lik ein se instellings is m et duidelike belangstel- ling gadegeslaan.
B ritse en A m erikaanse filan tro p iese o rg an isasies h et no u m et m e k a a r geskakel. So h et dr. Jo h n Philip bekend- heid v erw erf in N oord-A m erika en is aan hom in 1819 die d o k to rsg ra a d d e u r C olum bia-U niversiteit in New Y ork-stad verleen. In 1835 h et die A m erican B oard o f C o m m ission ers fo r Foreign M issions se ee rste sendelinge in Suid-A frika aangekom om eers die M atabeles en la te r
die Zoeloes te bearbei. O nder hulle geledere w as m iskien die bek en d ste A m erikaner in ons geskiedenis, eerw. Daniel Lindley. As P resb iteriaan het hy sk itte re n d in die bresse getree toe die V o o rtrek k ers geen p re d ik a n t kon kry nie.
Lindley h et ’n stem pel op die geestelike lewe van die Voor- tre k k e r afgedruk toe hy die hele V o o rtrek k erlan d as sy gem eente gehad het. Daarby het hy die noord w aartse tre k in Suid-Afrika teen die agterg ro n d van die Am eri
kaanse w esw aartse u itb reid in g gesien. Vir Lindley was die oorw inning van die V o o rtrek k ers op 1 D esem ber 1837 reeds in sig. N et so onverm ydelik as w at die A m erikaanse koloniste na die w este die w eerstan d van die In d ian e ver- b re ek het, n et so m in kon enige gesag die V oo rtrek k ers v erh in d e r om Suid-Afrikaanse inboorlinge te oorrom pel.
Die vroegste A m erikaanse sendelinge h et ’n belangrike rol gespeel in die k erstening van die inboorlinge in Suid- A frika en dus ook in die verspreiding van die W esterse beskaw ing. Die talle briew e en joern ale w at hulle na A m erika g estu u r het, h et belangrike inligting o o r Suid- A frika verskaf. Baie u ittrek sels d aa ru it is in die M issiona
ry H erald gepubliseer. So is volledige, ak k u ra te feite by- voorbeeld oo r die stry d tu ssen die V o o rtrek k ers en die Zoeloes, aan sendingbelangstellendes in A m erika aange- bied. V anselfsprekend w as die m enings u it ’n sending- stan d p u n t, m a a r ’n gebalanseerde sendin g stan d p u n t.
H ierdie sendingberigte w as ’n k o rre k tie f op an d e r w erke w at in dieselfde tyd in A m erika verskyn h e t en w a t s te rk filan tro p ies gekleurd was. ’n Gewilde reisver- haal soos R eynolds se w êreldreis van die fregat Potom ac h et die rasseb eleid van die A frikanerboer veroordeel. Die X hosa w o rd h ierin b eskryf as h ard w erk en d , m ooi van p o s tu u r en intelligent. „B ut op pression an d w rongs have driven th em to p re d ato ry acts of re ta lia tio n ”, w o rd ver- klaar, „ . . . an d have involved th em in nu m ero u s con
flicts w ith th e colonists, steeping th e ir native soil in blood, w hich only enriches it fo r the b enefit of the ever- encroaching w h ites”.4)
Die h e rv a ttin g van h andelsb etrekkinge tu ssen die
V.S.A. en Suid-Afrika h et die aan stelling van die tw eede A m erikaanse konsul m eegebring. Dit w as Isa ac Chase,
’n A m erikaanse koopm an u it M assachusetts, w a t ’n be- dryw ige lewe in K a ap stad van af 1835 gevoer het. Sy op- volger w as Gideon S. H olm es, ’n skeepsk aptein, w a t hom la te r as h a n d e la a r in K aap stad gevestig h et en ’n flore- re n d e firm a opgebou h et w at to t na die on td ek k in g van d iam an te sou voo rtb estaan .
H olm es is een van talle onbekende A m erikaners w at die K aapkolonie as sy tw eede v ad erlan d aangeneem en g ro o t kom m ersiële ondernem ingsgees geopen b aar het.
Ons kan slegs enkele voorbeelde noem . Hy w as in bevel van die A m erikaanse b rik, die Levant, w at rep ublikeinse P o rt N atal in 1841 besoek h et en op die sa n d b a n k voor die baai gaan vassit het; hy h et sy jo ng b ro e r voor sy oë in die see sien v erd rin k . Tien ja a r la te r v oer hy ys in, gesaag u it die m ere van N ieu-Engeland en d e u r die tro p e na K a ap stad verskeep. H olm es lan d 178 to n ys w a t hy u it ’n spesiaal opgerigte yshuis aa n K ap en aars teen 2 id.
p e r pond verkoop en teen l i d . p er p o n d aan kaartjie- ho uers. K o rt d aa ro p ad v e rte e r hy w eer d a t hy Am eri
k aan se fietse in St. G e o rg estraat te koop aanbied. In h ierd ie tyd ad v e rte e r H olm es ook A m erikaanse oesm a- sjiene, m a a r sy A m erikaanse ondernem ingsgees la a t d it nie d aa rb y nie. Op 30 O k to b er 1852 lees ons in T he S o u th A frican C om m ercial A dvertiser: „ . . . an in te re stin g tria l w ill tak e place on th e fa rm of L. van d e r Byl, Esq., of E e rste R iver, of tw o R eaping M achines, one o f G a rre tt’s, im p o rte d fro m S cotland, fo r Mr. van d e r Byl, an d th e o th e r one of H u ssey ’s, im p o rted by C apt. H olm es, U nited S ta tes Consul, fro m A m erica. This being th e firs t tim e the respective m e rits of these have been trie d in th e Colony, it has excited g re at in te re st, an d a very large atten d a n ce is expected". V oor 'n baie groot a a n ta l b oere van heind e en ver, en in die teenw oordigheid van luitenant-goew er- n e u rs D arling en Pine, h et die ko m petisie op 5 N ovem ber getoon d at, terw yl die S ko tse m asjien die b este gevaar h et op h a rd e g ro n d H u ssey’s P atent A m erican R eaping
M achine op ’n los, sanderige bodem die w en n er w as. Aan- gesien die E erste riv ier bekend is vir sy sanderige grond, m oet m ens to t die gevolgtrekking kom d at d it ’n eufem is- tiese m an ier w as w aarop die C om m ercial A dvertiser mee- gedeel h e t d a t die A m erikaner die Skot uitg esto f het.
K apt. H olm es het hierm ee nie opgehou m et sy po- gings om te bew ys d at ook an d e r A m erikaanse fa b rik ate alle an d e re kan klop nie. Op dieselfde V rydag 5 N ovem ber 1852, v e rtre k die vinnige A m erikaanse skip, m et sy goeie Suid-A frikaanse naam , die Springbok, van P o rt E lizabeth na K aap stad, tesam e m et die M ajesty en die Annie, slegs een u u r n a m ekaar. Ook h ier m oes die C om m ercial Ad
vertiser aankondig d a t die A m erikaanse S prin g b o k (w a ar
van H olm es die agent w as) die M ajesty m et tw ee dae ge- klop het, terw yl die Annie nog nie eers opgedaag h et nie.
D at A m erikaanse lite ra tu u r gew ild w as blyk o.a. u it
’n ad vertensie d at „a large a s so rtm e n t” van Uncle T o m ’s Cabin in K aap stad aangekom h et en in verskillende edi- sies van 2s to t 10s 6d te koop is. Met ’n tipies A m erikaan
se sin v ir die regte geleentheid, w o rd bygevoeg „also a large a sso rtm e n t of new m usic; including Uncle T om ’s C abin P o lka”. A nder A m erikaanse boeke v erd er gead- v e rte e r too n w a tte r titels as geskik vir die K aapse p u bliek beskou is: S p a rk's A m erican B iography (in 10 dele), In d ia n C aptivities, The Am erican Gardener, C om plete Farmer, Y a n kee N o tio n s en M arshall’s L ife o f W ashing
ton. E n d an tw ee p ra k tie se w erke w at die A m erikaanse vroulike ideale w eerspieël: W om an as she should be en T he A m erican Frugal H ousew ife.
VI
W aar A m erikaners voor die o ntdek king van m in erale en g ro o tsk aalse ekonom iese ontplooiing van Suid-Afrika reeds 'n klein m a a r treffen d e rol in die ontw ikkeling van ons lan d gespeel het, sou hulle sed e rt die laaste d rie d ekades van die negentiende eeu ’n al m eer p ro m in en te aandeel verkry. Dit b eh o o rt geen verw ondering te w ek
nie. Die V.S.A. w as in h ierd ie ja re ’n in d u striële reus, en baie A m erikaners h et reeds ’n ryke erv aring van baie ondernem ings opgedoen. A m erikaanse m yningenieurs — om net een groep te noem — neem gevolglik dikw els leiding in die ontginning van diam an te en goud in Suid- Afrika.
Ons kan h ier w eer enkele nam e noem . In die ty d p erk van die d iam antdelw ery e h et die A m erikaner B abe ’n w iegvorm ige u itsifm a sjie n ontw erp, w at as „B aby” be- kend gew ord het. G a rd n er F. W illiam s h et Cecil R hodes se algem ene b e s tu u rd e r van die De B eers D iam ond M ines gew ord. Hy is ook b ek en d as die skry w er van The Dia
m ond M ines o f S o u th Africa (N ew Y ork, 1902) en is in sy pos d e u r sy seun A lpheus F. W illiam s opgevolg.5) Jo h n Hays H am m ond is sek er een van die b ek en d ste A m erika
n ers u it h ierdie tyd. Hy w as een van die ..R eform ers"
w at d e u r die T ransvaalse ho f te r dood veroordeel is. Sy vonnis is versag to t tro n k s tra f en la te r is hy na b etaling van ’n bo ete vrygelaat.6) W aar H am m ond baie nou by R hodes en sy plan n e ingeskakel het, is ’n an d e r Am eri
kaanse ingenieur, E. W oodford, d e u r die T ransvaalse regering as ee rste G oew erm entsingenieur aangestel.
W oodford h et ’n d o eltreffen d e grondslag van mynwetge- w ing in die T ransvaal gelê, w a t gesonde ontw ikkeling m o ontlik gem aak het.
’n A m erikan er w at op an d e r gebiede reuse-onderne- m ings opgebou het, is Isid o re Schlesinger w a t in 1896 na Suid-Afrika gekom het.
Teen die u itgang van die negentiende eeu is d uisende A m erikaners in' Suid-Afrika, en by u its te k op die R and, gevestig. Toe die Tw eede V ryheidsoorlog u itb ree k , ra ak baie A m erik aners b etro k k e en veg aan albei k an te. Die m y ningenieurs en fin an siers begunstig dikw els die B ritse kan t, en baie a n d e r veg w eer aan B oerekan t, byvoorbeeld kap t. J. H assell, bevelvoerder van die sogenaam de „Ame- rica n S co u ts”.7) Die A m erikaanse kon sulêre verteenw oor- digers h et B ritse belange b e h a rtig en selfs hulle w as ver- deel o o r die oorlog.
A m erikaanse belange is in allerlei opsigte geraak.
B ritse k ru isers h et op A m erikaanse goedere op p ad na L ourenco M arques beslag gelê en A m erikaanse m uile en p erd e is van N ed O rleans na Suid-A frikaanse haw ens vir die B ritse leër verskeep. H onderde jong A m erikaners w at as diereversorgers n a Suid-Afrika gekom het, h et in die B ritse leër beland. Alhoewel die m eerderh eid van die A m erikaanse volk w at in Suid-Afrika belang gestel het, pro-B oer was, h et d a a r m eer A m erikaners aan B ritse as aan B oerekant geveg. D aar h et in A m erika ’n groot aa n ta l boeke oo r die Tweede V ryheidsoorlog verskyn. As gevolg van die Oorlog is Suid-Afrika, w at die gem iddelde Ameri- k an e r b etref, op die w êreld k aa rt geplaas. In die V.S.A.
w as w ydverspreide pro-Boerverenigings. Die Oorlog h et ook ’n belangrike rol in die A m erikaanse bu itelan d se be- leid gespeel. Die A m erikaanse regering w as oorw egend p ro-B rits en kon, w eens die hooglopende gevoelens in A m erika, nie die grens tu ssen Alaska en K anada op daar- die stad iu m vasstel nie, m a a r w as verplig om d it ja re la n k u it te stel.8)
V II
L aat ons nou ons voëlvlug voltooi d e u r n a ons eie tyd te kyk.
V andag is die w edersydse beïnvloeding g ro te r as ooit tevore. O or die eeue h et verandering s in die verhouding tu ssen die V.S.A. en Suid-Afrika ingetree. Suid-Afrika se d rie m iljo en blank es h et ’n belangrike b etekenis gekry in die fo rm u lerin g van die A m erikaanse b u itelan d se be- leid. Gevolglik kom Suid-Afrika n ou in die p olitieke tref- k rag van die V.S.A. V erder w o rd d a a r in re sen te ja re van die b e sta a n van A frikaanse gesk rifte m et die A frikaner se sta n d p u n t kennis geneem . A m erikaanse dip lom ate leer A frikaans, 'n S telselm atige studie van to estan d e w ord p erso o n lik d e u r A m erikaanse geleerdes in Suid-Afrika gem aak.
Die weë van die twee lande het v er u itm e k a a r geloop.
Die V.S.A. h e t oplossings vir sy problem e in an d e r rigtings
gaan soek as ons in Suid-Afrika. Terwyl in Noord-A m erika die integrasie van die W itm an en die N eger van staatsw eë verplig w ord, w o rd in Suid-Afrika ten opsigte van die W itm an en die B antoe presies die teenoorgestelde staats- beleid gevolg. In die V.S.A. se strew e om sy leiersk ap van die W esterse m oondhede te behou en om die koue oorlog te wen, staan hy op rassegebied vir feitlik alles w aarteen Suid-Afrika gekant is. Die histo riese ontw ikkeling van die tw ee lande h et d it m eegebring. Die m ening van voor- aa n sta a n d e A m erikaners is d a t die Suid-A frikaanse rasse- beleid nie alleen im m oreel is nie m a a r ook o n v erstand ig in die huidige w êreld. In die oë van baie A m erikaners is die Suid-A frikaanse beleid ’n h alsstarrig h e id w a t to t ’n verlede b eh o o rt w at lank reeds uitgedien is. E n die h als
starrig h e id tre f hulle ook aan o n d er blank e A m erikaners in hul eie Suide, w a a r hulle o o rtu ig is d at die ou uitge- diende o rd e spoedig d e u r ’n nuw e vervang sal w ord. H ulle glo d a t die regerin g in Suid-Afrika, ook die Suid-Rhode- siërs, ste rk in hu l verset teen ’n lib era le r o rd e en sien die d rie m iljoen b lank es in Suid-Afrika vandag as een van die lastig ste p ro b lem e vir die V.S.A. D aar kan afgelei w ord d a t d it hulle m ening is d at w an n eer die W itkolle in S uidelike A frika verdw yn, die p ro bleem ook sal ver- dwyn.
Suid-Afrika verset hom al ja re lank teen die V.V.O.
Die rasseb eleid van Suid-A frika en selfs die blo te teen- w oordigheid van die W itm an in ’n m agsposisie in Suid- A frika bew eeg die Afro-Asiatiese lande vandag om hul oorw ig in die V.V.O. te g eb ru ik om Suid-Afrika o n d e r sy huidige bew ind aan die g ro o tste m oontlike d ru k b lo ot te stel so d at die bew ind om vergegooi kan w ord. Suid-Afrika se suksesvolle verset sou die V.V.O., w a t reed s d e u r ge- b e u rte n isse in die voorm alige Belgiese Kongo ern stig aang etas is, ’n nekslag kon toedien. Dit is die beleid van die V.S.A. om die V.V.O. staan d e te hou as ’n in stru m e n t van w êreld vrede en w êreldorde. D aarom wil die V.S.A. nie to elaa t d a t die kom ende s try d die w êreldliggaam sal laat o n tb in d nie. H ierdie A m erikaanse strew e hou klaarblyk-
lik gevaar vir Suid-Afrika in. Die m oontlikh eid b estaa n d at die staatk u n d ig e en m ilitêre m ag van die A m erikaanse reus nou vir die eerste keer teen Suid-Afrika o n d er sy huidige bew ind te r o ndersteu n in g van die V.V.O. aange- w end kan w ord. Alhoewel Suid-Afrika in ’n baie ste rk ekonom iese en strategiese posisie verkeer, is geen ken- tering nog in sig nie.
Prof. V ernon McKay, ’n gesiene A m erikaanse geleerde en in tern asio n ale v erteenw oordiger van sy land, verklaar:
„We m u st a ttu n e ourselves to this revolu tio nary s p irit in Africa an d Asia an d view it as affirm atively an d sym pa
thetically as we can. If we fail in th e effo rt, we m ay find o u r p re sen t system of in tern a tio n al security collapsing all aro u n d us w ithin the next d ecade”.9) Die vrae w at verrys, is hoe ver kan die V.S.A. m et die revolusionêre gees in A frika saam gaan, en indien hy die hele p ad saam- gaan, sal dit inderd aad die behoud van sy stelsel van in te r
nasionale veiligheid verseker? Prof. McKay sk ry f verd er d at Suid-Afrika en P ortugal se beleidsrigtings „can only lead to tro u b le fo r Africa, fo r them selves, an d fo r th e re st of the w orld. No d ou b t o th e r policies w ould also create problem s, bu t P ortugal and S outh Africa w ill have to move w ith the tre n d of the tim es sooner th a n they think.
M uch will depend on how an d w hen they reconcile th em selves to th is fact, and A m erican diplom acy ought con
tinually to im p ress it upon th e m ”.10) Dit is die ra am w erk w a arin die V.S.A. vandag die toekom s sien en sy beleid d a a rte e n o o r bepaal.
In d ien die V.S.A. in h ierdie rig ting m et groot beslist- heid gaan op tree, kan die laat-tw intigste eeu as die Ame
rik aa n se eeu in ons geskiedenis bekend w ord. Dit sal dan volg op die Engelse negentiende eeu, die N ederlandse sew entiende en agttien d e eeue, en die P ortugese vyftiende en sestiende eeue.
Die toekom s is eg ter nie die te rre in w aarop die his- to rik u s hom ligtelik m oet w aag nie. E k hoop d a t u m et hierdie k o rt oorsig van die geskiedenis van die Ameri- kaan s—Suid-A frikaanse verhoudings, u eie beeld van 'n
vinnig nad eren d e toekom s sal begin skep, w at u binne- k o rt self m et 'n nuw e hede en ’n nu w e verlede sal kan vergelyk.
C. F. J. M uller.
U niversiteit van S.A.
P retoria.
1) Die mees oorsigtelike algemene w erk is die boeiende, m aar nie altyd akkurate, Stars and Stripes in Africa deur E. Ro
senthal (Londen 1938). Prof. D. J. Kotze het die mees gede- tailleerde studies onderneem in sy Die Eerste Amerikaanse Sendelinge onder die Matabeles (Argief-jaarboek vir Suid- Afrikaanse Geskiedenis, 13e jrg., I, 1950) en Die Eerste Ameri
kaanse Sendelinge onder die Zoeloes, 1835—'38 (Arg.-jaarboek vir S.A. Gesk., 21e jrg., I, 1958).
2) Narrative o f the Loss o f the ship Hercules, . . . Londen 1798, pp. i en ii.
3) Panoplist, 1805, p. 416.
4) J. N. Reynolds: Voyage of the United States Frigate Potomac, (New York, 1835), p. 81.
5) Hy is die skryw er van twee werke: The Genesis of the Dia
m ond, 2 dele (Londen, 1932) en Som e Dreams come true (Kaapstad, 1948).
6) The Autobiography of John Hays Hammond, 2 dele (New York, 1935).
7) Kyk A. R. I. Hiley en J. A. Hassell: The Mobile Boer, (New York, 1902).
8) Kyk o.a. J. H. Ferguson: American Diplomacy and the Boer War (Philadelphia, 1939) en The Letters of Theodore Roose
velt, uitgegee deur E. E. Morison, dele 2 en 3 (Cambridge, Mass., 1951 vlg.).
9) Africa in World Politics (New York and Evanston, 1963), p. 425.
10) Ibid., p. 420.