• Tidak ada hasil yang ditemukan

The Ethics of Reading in Peter Carey's Oscar and Lucirtda

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "The Ethics of Reading in Peter Carey's Oscar and Lucirtda"

Copied!
17
0
0

Teks penuh

(1)

Through a Sheet of Glass: The Ethics of Reading in Peter Carey's Oscar and Lucirtda

Erica Lombard & Mike Marais

Summary

This article explores the epistemological implications of one of the most striking features in Peter Carey's Oscar and Lucinda ((1988)1997): its systematic frustration of the expectations of its readers. Through an examination of its use of narratorial deception and its skilful deployment of irony, the article argues that the novel prevents readers from occupying a detached position in relation to it and its themes.

Particular attention is given to its concern with the provisional nature of human ways of seeing, exemplified by the metaphor of glass that is developed throughout the novel. Oscar and Lucinda compels readers to reflect on the subject position they take up in relation to it, and, in so doing, on their implication in cultural systems of knowledge that seek to contain and eradicate what is deemed unruly. The article suggests, ultimately, that the ethical project in Oscar and Lucinda is performative in nature, and that its success relies on the extent to which it is able to alert readers to the limitations of their ways of knowing, and, consequently, the importance of

respecting the otherness of others.

Opsomming

Hierdie artikel verken die epistemologiese implikasies van een van die treffendste kenmerke van Peter Carey se Oscar and Lucinda ([1988)1997): die sistematiese manier waarop die roman die lesers se verwagtinge in die wiele ry. Deur middel van 'n ondersoek na die gebruik van narratologiese misleiding en die kundige gebruik van ironie, word daar aangevoer dat die roman verhoed dat die lesers

'n

afsydige houding inneem jeens die roman en die temas daarvan. Daar word veral aandag geskenk aan die roman se bemoeienis met die voorwaardelike aard van menslike maniere om waar te neem, wat beliggaam word deur die metafoor van glas wat regdeur die roman ontwikkel word. Oscar and Lucinda dwing die lesers om te besin oor die subjekposisie wat hulle teenoor die roman inneem, en sodoende oor die implikasie daarvan in kulturele kennisstelsels wat poog om di! wat as wild en onhebbelik beskou word, in te perk en uit die weg te ruim. Daar word te kenne gegee dat die etiese projek in Oscar and Lucinda performatief van aard is en dat die sukses daarvan afhang van die mate waartoe dit lesers bewus kan maak van die beperkings van hul kenwyses en derhalwe van die belangrikheid daarvan om die andersheid van ander mense te respekteer.

J lSiT/,JV 29( I}, t,,farch11lfa11rt 2() I 3 ISSN 0256-4 718/0nlinc 1753-5387

©JlS:·TLIV

DOI: I 0.1080/02564718.2013. 774177

-- . UNISA =:- -

50

·it• ... ,,. ... .)If

. .

.,.._,,_ .. .,._._ .. .,.

(2)
(3)
(4)
(5)
(6)
(7)
(8)
(9)
(10)
(11)
(12)
(13)
(14)
(15)
(16)
(17)

Referensi

Dokumen terkait

Dit is duidelik dat daar in die teologie toenemend ’n beweging is weg van die ‘loodregte ingryp van Bo’2 na ’n ontluikende bewussyn van ’n sosiale en natuurlike netwerk waarbinne ek

Dit moet in ag geneem word dat daar slegs ’n beperke hoeveelheid plant massa gedurende die blootstelling studie gebruik was en dat daar net na ’n periode van 28 dae se opname en daarna

As daar in ag geneem word dat die Departement Bemarking en Kornmunikasie se benadering nie behels om die behoeftes van belangegroepe te ondersoek nie, maar eerder verwag dat

'7 Kritici van die ooreenkoms is nog bereid om te aanvaar dat daar 'n redelike balans met die onder- tekening van die ooreenkoms bestaan het, maar be- weer dat dit die basis vir 'n

Alhoewel daar geen aanduidings is dat Small Celan gelees het nie, is die voorkoms van “sjibbolet” in die titel ’n motivering om ’n intertekstuele lees te ondersoek.. Hierdie

Met betrekking tot Preller se stillewe is 'n bespreking van die skildery se raam ook gemotiveer deur die feit dat daar in die samestelling van die stillewe self na 'n skilderyraam

Wanneer metafore gebruik word, moet daar altyd na die “wortelmetafoor” gesoek word, maar ’n mens moet ook op die uitkyk wees na die elemente van die konteks wat nie deur die metaforiese

Vanuit ’n Christelike gesigshoek, belig de Villiers3 die konsep verantwoordelikheid soos gebruik in ’n etiek van verantwoordelikheid, deur daarop te wys dat Christene nie hul morele