• Tidak ada hasil yang ditemukan

Koshuise en die Transvaalse skoolstelsel

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Koshuise en die Transvaalse skoolstelsel"

Copied!
15
0
0

Teks penuh

(1)

.-.../

I

en die

T RAN S V A A L S E S K 0 0 L S TEL S E L.

o - 0 - 0 - 0 - 0 - 0 - 0

VERHANDELING

ter verkryging van die Graad M. Educ. as gedee1te1ike vervul1ing van die vereistes vir die

M E EST E R S G R A A D

onder die

POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT vir

CHRISTELlKE HOER ONDERWYS.

1954.

o - 0 - 0 - 0 - 0 - 0 - 0

KANDIDAAT: J. J. FOURIE, B.Comm., B.Educ.

..

en die

T RA N S V A A LSE S K 0 0 L S T E LSE L.

o - 0 - 0 - 0 - 0 - 0 - 0

VERHANDELING

ter verkryging van .lie Graad M. Educ. as gedeeltelike vervulling van die verei stes vir die

M E

EST E R S G R A

A

D

onder die

POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT vir

CHRISTELlKE HOER ONDERWYS.

19 54 .

o - 0 - 0 - 0 - 0 - 0 - 0

KANDIDAAT: J . J. FOURIE, B.Comm. , B.Educ.

(2)

(i)

v 0 0 R

WOO

R D.

Koshuise dra vandag in Transvaal veel daartoe by om die masjinerie van ons onderwysstelsel glad te laat funksioneer. Vanaf In nietige onderdeeltjie van die groot masjien het dit ontwikkel tot In afdeling wat vandag onmisbaar is.

In hierdie werk word daar In histories-kritiese uiteensetting van die verskillende stadia van ontwik- keling gegee en aangetoon hoe die sentralisasie- beleid veel daartoe bygedra het om die omvang van die stelsel te vergroot. In Spesiale hoofstuk word gewy aan die organisasie en administrasie van die provinsiale koshuisstelsel.

Skrywer hiervan is besondere dank verskuldig aan al die persone wat meegehelp het om die materi- aal, wat in hierdie verhandeling verwerk is, beskik- baar te stel. Veral word daar gedink aan die biblio- tekarisse van die Transvaalse Onderwysdepartement, Unie Onderwys, P.U. vir C.H.O. en Staatsbiblioteek, asook die verskillende departementele amptenare,

koshuis- en skoolinspekteurs, die koshuisadviseur en verskeie superintendente met wie onderhoude en brief- wisseling gevoer is.

Verder my innige en opregte dank aan my pro- motor, prof. dr. H. J. J. Bingle vir sy bekwame en on- misbare leiding in die samestelling van hierdie werk, aan my vriend F. C. van Niekerk vir die taalkundige versorging en aan my vrou vir die daadwerklike aan- moediging en inspirasie wat ek van haar ontvang het.

Macdonnldstraat 21, Ermelo.

J. J. Fourie.

(i)

v

0 0 R WOO R D.

Koshuise dra vandag in Transvaal veel daartoe by om die masjinerie van ons cmderwysstelsel glad te laat funksi oneer. Vanaf In niet ige onderdeeltjie van die groot masjien het dit ontwikkel t ot In ~fdeling

wat vandag onmisbaar is.

In hierdie werk word daar In hi stories-kritiese :liteensetting van die verskillende stadia van ontwik-

keling gegee en aangetoon hoe die sentralisasie- beleid veel daartoe bygedra het om die omvang van die stelse1 t e vergr oot. ' n Spesi a1e hoofstuk word gewy aan die organisasi e en administr asie van die provinsi a1e koshuisst e1sel.

Skrywer hiervan is besondere dank verskul dig aan al die persone wat meegehe1p het om die materi- aa1, wat in hierdie verhande1ing verwerk is, beskik- baar t e ste1. Ver a1 word daar gedink aan die bib1io- t ekarisse van die Transvaa1se Onderwysdepartement, Unie Onderwys, F.U. vir C.R.O. en Staat sbib1iot eek, asook die verski11ende departementele ampt enare,

koshuis- en skool i nspekt eurs, die koshuisadvi seur en verskei e superi nt endente met wie onderhoude en brief- wisseling gevoer is.

Verder my innige en opregt e dank aan my pro- motor, prof. dr. H. J. J. Bingle vi r sy bekwame en on- misbare 1eiding in die samestelling van hierdie werk, aan my vri end F. C. van Niekerk vir die taalkundige versorging en aan my vrou vir die daadwerk1ike aan- moediging en inspirasi e wat ek van haar ont vang het.

Macdoncldstraat 21, Ermelo.

J.

J.

Fourie.
(3)

I

K 0 SHU I S E

en die

T RAN S V A A L S E S K 0 0 L S TEL S E L.

0 - 0 - 0 - 0 - 0

I N H 0 U D SOP G AWE.

I N L E I DIN G.

1. Bepaling van die onderwerp •.•.•••.••••.••••.•••• 1 2. Doelstelling van ondersoek ••.•....•..••••••••.•• 2

3.

Metode van navorsing wat in hierdie studie

t

oegepas word...

3

H 0 0 F STU K 1.

KOSHUISE TYDEl'TS DIE Z.A.R.-TYDPERK TOT 1899.

1. Aanvoorwerk vir die oprigting van koshuise

tot

1881...

5

a. Algemene onder~~stoestande in Transvaal

voer 1872 . . . • . 5

b. Onderwys onder president Burgers, 1872-1877;

aanbevelings van die "Pretorinn Committee" ••• 8 c. Die Anneksasietydper k . . . 10

(i) Dr. J. Vacy Lyle as superintendent •••••• 10 (ii) "Government Regulations regarding

General Education in the Province of

Transvaal - Published 1880" ••••••••••••• 11 2. Koshuise word in die lewe geroep: Die tydperk

1882 - 1899 . . . co • • • • • • • • • • 12

a. Grondslag gele en die moontlikheid geskep vir die oprigting van koshuise - Ds. S. J. du

Toit as Superintendent ••••••.•...•••••••••• 12 b. Koshuise word 'n werklikheid onder dr. N.

Mansvelt . . . 14

(i) Eerste stappe gedoen ter verkryging

van kosinrigtings •••.•.••.•...•..•••.••• 14 K 0 S H U I S E

en die

T RA N S V A A L SE S K 0 0 L S T E LSE L.

0 - 0 0 - 0 - 0

I N H 0 U D SOP G A WE. 1NL E I DIN G.

1. Bepaling van die onderwerp. . . 1 2. Doel stel1ing van onder soek. . . .. . . .. . . 2

~. Metode van navorsing wat in hierdie studie

toegepas word 0 • • 3

H 0 0 F S T U K 1.

KOSHUISE TYDENS DIE Z.A.R.-TYDPERK TOT 1899. '-. Aanvoorwerk vir die oprigting ven koshui se

tot 1881 . . • . . . •. . . • . . . • • • r::

a. Algemene onden'lystoestande in Transvaal

voar 1872 .. . . a _ . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 5

:). Onderwys onder president Burger s, 1872-1877; aanbevel ings van di e ,,::?ret ori an Committee" •• . 8 ('. Di e Anneksasietydperk. . . 10 (i) Dr. J. Vacy Lyle as superintendent •.•••. 10 (ii) "Government Regulations regarding

General Educat ion in the Province of

Transvaal - Published 1880" •••...•.••• 11 2. ~ushuise word in die l ewe geroep: Die tydpcrk

1882 - 1899 . . . . .. . . . 0 • • • • • • • • • 0 • • 12

a. Grondslag gel § en die moont l ikheid geskep vir die opr igting van koshuise - Ds. S. J. du

Toi t as Superi ntendent .•• . .. .. .. . . .. .••...• 12 b. Koshuise word In werkl ikheid onder dr. N.

Dl1ansve 1 t ... . . . . Cl • • 14

(i) Eerste stappe gedoen t er verkryging

van kosinrigtings •••..• .•. ..•. .. ...• . ... 14

(4)

--

(iii)

(ii) Ontwikke1ing van kosinrigtings in

Pretoria . • . . • . . . ••. . ••••.•••• 18 (iii) Regu1asies vir staatstehuise ••••.•••••• 21 (iv) Die eerste beursregu1asies ••••.•••••••• 24 3.. Samevatting... 25

H 0 0 F STU K 11.

SPORADIESE KOSHUISE ONTWIKKEL TOT 'N KOSHUISSTELSEL.

1. Algemene onderwystoestande gedurcnde die Ang10- Boere-Oor10g en in die tydperk van Kroonko10nie bestuur ... 0 .. .. .. .. .. . . .. .. .. .. .. .. . . .. .. .. .. . . . . .. . . .. .. . . . 27 a. Die Ang10-Boere-Oor10g •••••....••..•.••••••.• 27 b.. Na die oorlog... 29 2. Die owerheid roep 'n koshuisste1se1 in die 1ewe. 31 a. Wetgewing om so In ste1se1 moont1ik te maak •• 31 b .. Beursregulasies ... 0 .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. . . . . 35 (i) Vir bui tesko1e. • • • . • • . • . . . . . . . . • • • • • . • .• 35 (ii) Vir ho~rsko1e ••••• . . . • . . . • • • •••••••• 36 3. Soorte van kosinrigtings wat ontstaan het .•••••• 37 a. Suiwer staatsinrigtings ••• .• •. ••.•••••.•••••• 37 b. Koshuise opgerig op inisiatief van p1aas1ike

komi tees.. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .... 39 4. Inrigtings verbonde aan die C.N.0.-sko1e •••••••• 40

5.

Samevatting . . . • . .

45

H 0 0 F STU K 111.

DIE EERSTE ONTWIKKELING VAN DIE KOSHUISSTELSEL.

(Dienstermyn van dr. J. E. Adamson - tot 1923.) 1. Die Onderwyswet van 1907 ••••••••.•.•••••••••••• 48

2. Beursregu1asies 1909 ••••. .•. •...•.•••••••••• 49 3. Skoo1rade werk in die rigting van sentra1isasie 51 4. Reaksie van die owerheid op die versoeke van

die skoo1rade ••••••••••••••••••••.•••••.••••••• 56 a. Raad van Onderwy s ••••..•...••.••••••••• ,. • 57

(iii)

(ii) Cmtwikkeling van kosinrigtings in

Fret aria ... 0 D .. (I . . D . . . . . . .. . . . " .. .. .. .. .. .. .. . . . . 18 (iii) Regul asies vir stantstehuise ••...•...•. 21 (iv) Di e eer st e beursregulasi es ...•. . ...•••. 24 3. Samevatting ... .. ... 25

H 0 0 F S T U K 11.

SPORADIESE KOSHUISE ONTWIKKEL TOT IN KOSHUISSTELSEL.

1. Algl2mene onderwyst 08stande gedurcnde die Anglo- Boere-Oorlog en i n die tydperk van Kroonkolonie bestuur ... Ilo . . . . . . . 0 . . . . . 0 " .. Cl . . . . . . .. .. . . . 27 a. Die Anglo-Boere-Oorlog • . . . . . . • . . . . 27 b. Na di e oorlog • • . . . • . . . •. •. . . . .••••• 29 2. Die owerhei d r oep In koshuisst el sel i n die l ewe. 31 a . Wetgewing om so In st el sel moont l ik t e maak ••

31

b. Beursregul asies . . . . . .. . . . . . . .. . . . 35 (i) Vir buiteskole .•••.... ,." . . . .. . -. . . • 35 (ii) Vir hoer kole •.•... · .. 0 • • • • . . , . . . 36 3. Soorte van kosinrigtings wat ontstaan het ...•.•• 37 a. Suiwer staat sinri gtings .•. ... . .• . . . • . . . • 37 b. Koshuise opgeri g op ini si atief van plaasJ.ike

komi t e G S ... .. .. III . . . c. .. III . . . . .. . . . . . . . . J . . . . , . . . . - : ; c.~

4.

Inri gt ings verbonde aan di e C.N.O.-skole .••.••••

40

5. Sam.evat ting .•.. . .. o • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 45

H

0 0 F S T U K Ill.

DIE EERSTE ONTWIKKELING VAN DIE KOSHUISSTELSEL.

(Dienstermyn van dYe J. E. Adamson - tot 1923.) 1. Die Onderwyswet van 1907 ••..••

0...

48

2. Beursr egul asies 1909 •••• •. . . •.. . . . • •. •••..•.••• 49

3.

Skoolrade werk i n di e rigt i ng van sentralisasie 51 4. Reaksi e van die owerhei d op di e versoeke van

die skoolrade... .. ... 56 a. Raad van Onderwys . . . c • • • • • • • • • • • • • • • • • • 57

(5)

b. Voorsiening van meubels en uitrusting aan

koshuise . . .

0 ... 0...

58 5. Kerkkoshuise... 59

6.

Koshuise die enigste middel om sentralisasie

'n sukses te maak; die stelsel van ondersteunde inrigtings openbaar nog sekere gebreke •••••••••• 64 7. Verslag van die Onderwyskommissie, 1920 ••••••••• 69 8. Regulasies vir hoerskoolkoshuise ••••.••.••••.••• 73

a. Aanstelling en afdanking van huisvader en

ander personeellede... 74 b. Interne administrasie .•••••••...••••.•••••••• 74 c. Algemene beginsels by die opstelling van

huishoudelike r e e l s . . . 75 d. Inspeksies en toes i g . . . .. . . 75 e. Mediese dienste •••••••••.••••.•••••••.••••••• 76 f. Losiesgeld... 76 g. Finansi e e l . . . 77

9.

Wysigings van die regulasies i.v.m. subsidies

vir meubels en uitrusting .••••...••....•••••.••• 78 10.Samevatting . . . . . . . . . . . . . 81

H 0 0 F STU K IV.

TYDPERK VAN BESTENDIGING VAN DIE KOSHUISSTELSEL.

1924 1940.

1. Beurskommissie . . . . .. . . . . . . . . . . a. Laerskole . . . 0 • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

(1) Die behoeftigheidsindeks ••••.••.•••••••

(ii) Die aantal leerlinge buite die drie-

83

84 84

myl-grens. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 84

(iii) Die gemiddelde afstand wat afgele word deur leerlinge buite hierdie

grens. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 84

(iv) Daar moet vasgestel word tot watter mate konsentrasie (sentralisasie) die b. Voorsiening van meubels en uitrusting aan

k 0 S h u i 5 e • • . . . . .,' " . ~ . ." . ,. . 0 .:I :, ~ 58

5. Kerkko shui 5 e • • . . .

59

6. Koshuise di e enigste middel om sentralisasie In sukses te maak; die st elsel van ondersteunde inrigtings openbaar nog seker e gebreke . ..•.••... 64

7.

Verslag van die Onderwyskommissie, 1920 •....•••• 69 8

.

Regulasi es vir hoer skoolkoshui se • . • . . . • . . . . • • 73

a. Aanstelling en afda:nking van huisvader eii.

ander personeel lede . .•... . . •

74

b. Int erne administrasie . . • . . . • . . . • . . •

74

'';. Algemene beginsel s by die opstelling van

huishoudel i ke re~ls . • • . . . • 75 d. Inspeksi es en t oesi g • . . . •... . .••.

7

5 e. Mediese dienste . . . ~ . .. . . . . . 76 f. LOsiesgeld . . . . . .. . . . . . . . . . . . g '(6

g. Finansi eel . . . . . . o . . . . . . . . 77

9

.

Wysigings van die r egu1asies i.v .m. subsidies

vir meubels en uitrusting . . . . . . . . . 79 10. Samev,~tt.ing ••. ':'''':,~.O • • • • l ' O ; O . O • • • • • • • o • • • • 2)1

H 0 0 F S

T

U K

lV.

TYDPER

K VAN BES

TEND I

GING VP~ DIE KOSHUISSTELSEL.

1924 1940.

1. Beurskommissie... . . . . .. . . <9::';

a. Laerskole . . . 1:1 • • • • • • " ~9·4

(1) Die behoeftigheidsindeks • • • . . . • • . . . 84 (ii) Die aantal l eer l inge buite die drie-

myl-grens. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 84

(iii) Di e gemiddelde afstand wat afgel e word deur l eerlinge buite hierdie

gr e ns . . . 0 c 84 (iv) Daar moet vasgestel word t ot watter

mate konsentr asie (sentralisasie) die

(6)

(v)

ontmoediging van eenmanskole meege-

bring het ... 0... 85

(v) Spesiale omstandighede ••••••••••.••••• 85 b. Losiesbeurse ... 85

c. Hoi:!rskole... 87

d. Aanbevelings van die kommissie •••.•••••••••• 88 (i) Vir laerskole •••••••.•••.••.•••••.•.•• 88 (ii) Sekondere s k o l e . . . 88

(iii) Leningsbeurse ••••..•..•••.•.•••••••••• 89

e. Beursregulasies wat hierop gevolg het ••••••• 90 f. Tot welke mate die sentralisasiebeleid en die koshuisstelsel deur die toepassing van die beursregulasies beinvloed is •••.•••••••• 93 2. Koshuise onder beheer van plaaslike liggame geniet meer aandag... 94

a. Regulasies word opgestel om beter kontrole t e

verkry...

94

b. Leemtes in die regulasies wat die toepassing daarvan bemoeilik het ••••••••••.••••••••••••

97 3.

'n Eerste stap in die rigting van 'n provinsiale koshuisstelsel .••••.••.•••••••••••• 99

4.

Sentralisasie word 'n werklikheid: deurvoering van die beleid bring 'n omwenteling van die koshuisstelsel mee •••••••..•••••••••••••••••••• 103

a. Die jare 1929 tot 1935 •••••••.••.•.•.••••••• 103 (i) Algemene toestande •••••••••• •..•. ••••• 103

(ii) Wetenskaplike benadering van koshuis- aangeleenthede .••••••••••.•.•••••••••• 105 (iii) Plattelandse onderwys geniet besondere aandag. . . . . . . .. . . . . . . . . . . . . . . . • .. . .. . . .. ... 106

b. Grootskaalse sentral~sasie •••.••.•..•••••••• 110

(i) Die nodige masjinerie word in werking gestel ~ ... .• 110

(ii) Ontstaan van die provinsiale koshuisstelsel ••••••••••.• ',' •••••••••• 113 (v) ontmoediging van eenmanskole ~eege- b ring het . . . . . . . . . 0 ~ Cl (I -:- _ • • 8 5 Cv) Spesiale omstandighed e . . . 85

b. Losiesbeurse ••••.••... :; ~ . . . . . . . . • • . • . • . 85 c. Hoerskole . . . . . . . . . . . . . . ~ . . . . 87

d. II.anbevel ings van die kommissi e •...••••• 88

(i) Vir laerskol e . . . 88

(ii) Sekondere sko1e . • . . . • . . . • . . . . • • 88

(iii) Leningsbeurse ••.• . . .•.... .•.•.••.••••• 89

e. Beursregu1asies wat hierop gevolg het .•...•• 90

f. Tot welke mate die sentrali sasiebe1eid en die koshui sstelse1 deur die toepassing van die beursregu1asies beinv10ed is •...••• 93 2. Koshuise onder beheer van p1aaslike 1iggame geniet meer aandag. . . 94

a. Regu1asies word opgeste1 om beter kontro1e t e verkry . . . . . . 0 94 b. Leemtes in di e r egu1asies wat die t oepassing daarvan bemoei1ik het ••...•..•...•••••• 97

3. In Eerste step i n die rigt ing van In pr ovinsi a1e koshuisste1se1 . • • • . . . • . • . . . • • 99

L1_. SeEtr~'lli3asie wc!r;i III 1Nerk1ikheid: deurvoering van die be1eid hrLng In Qmwente1ing van die kosh~isste1se1 mee . . • • . . . • • • . . . • . . . • . • • 103

3.. Di,::: jaye 1929 tot 1935 . • . . • . . . • . . . • 103

(i) A1gemene toest2nde •...••...• •. .• ...••• 103

(ii) Wetc~nskaplJke oenad.ering van koshuis- aange1eenthede . • . • . . . • . . . • • . • • • • 105 (iii) Platte1andse ondervvys geniet besondere aandag . . . . . . . . . . ... . . . . . 106

b. Grootskaalse sentra1isasi e • . . . • . . . • . •..• 110 (i) Die nodige mas jinerie word in werking

gestel- •••....•....••..••••••••••.•• •• 110 (ii) Ontstaan van die provinsia1e

koshuisstelse1 .•••..•...•..•••••••• l13

(7)

5. Verslag van Provinsiale Onderwyskommissie, 1939 117

a. Sentralisasie •••••..•••.•...•...••..•••••• 117

b. Losies... 119

(i) Goedgekeurde Koshuise ••••••••••.••••••• 120 (ii) Provinsiale Koshuise •.•....•••••••••••• 121

c. Beurse... 122

d. Ge b Que • . . . 0 126

6.

In hoeverre aan die wenke van die kommissie uitvoering gegee is ••••.•..•••••••••••••••••••• 127

7. Samevatting... 129

H 0 0 F STU K V. DIE PROVINSIALE KOSHUISSTELSEL. 1. Die uitwerking van oorskakeling na die provin- siale koshuisstelsel ••••••.••....••••.•••.••••• 132

2. Beursregulasies tans van krag •••.••••••••••..•• 136

a. Die r e g u l a s i e s . . . 136

b. Leningsbeursverenigings ••••.•••••••••••••••• 137 c. Hoe die beursstelsel in die praktyk toegepas word. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 139

(i) Berekening van die beursgeld wat aan 'n bepaalde leerling toegeken word •••••••• 139 (ii) Prosedure nadat 'n beurs toegeken is ••• 140

3.

Die provinsiale koshuis in werking ••••••••••••• 142 a. Algemene organisasie en beheer •••••••.•.•.•• 142 (i) Onderwysdepartement •••••••.••.•..••••• 142

(ii) Inspeksies ••••••••••.•••.•••.•.••••••• 142 1) Opvoedkundig... 142

2) Finansies... 144

3) Gesondheidstoestande ••••••••••••••• 145 ~ 4) Buite-aktiwiteite ••.•..•.•.•••••••• 146

(iii) Hoof en superintendent •••••••••••••••• 147 1) Die skoolhoof wat inwoon ••••••••••• 148 2) Die hoof wat nie inwoon nie •••••••• 148 5. Vers1ng van Provinsia1e Onderwyskommissie, 1939 117 a. Sentralisasie . . . 0 • • • • Ii' • • • • • • • • • o • • • 0 117 b. Lusies ••...•...• ~ ... IIo • • ,.J • • • "' • • • • • • • • • • • • • • • • • 119 (i) Goedgekeurde Koshuise... .. . . 120

(ii) Provinsiale Koshuise •.•.. . ...••••••••.• 121

c. B euy se . . . . • . . . • . . . • . D • • • • 0 122 d • Ge b au e • • • • • .., •. ' • • • • • • • • • • •••• (I • • 126 6. ::n hoeverre aan die wenke van die kommis sie uitvoering gegee is ••••.•. ...•.•.••.••.••.••••• 127

7. Samevatting... 129

H 0 0 F S T U K V. DIE PROVINSIALE KOSHUISSTELSEL. 1. Die uitwerking van oorskakcling na die provin- siale koshuisste1se1 ••••... .. . . . • . . . • • . • 132

2. Beursregu1asies tans van krag . • • . . . • . . . • • 136

a. Die regulasies . . . • . . . • e _ • • • er 136 b. Leningsbeursverenigings .•...•..••...•••••••• 137

c. Hoe die beursste1se1 in die praktyk toegepas word . . . . . . . . . o • • • • • • • • • • • • • • 139 (i) Berekening van die beursge1d wat aan 'n bepaa1de 1eerling toegeken word ••••••.• 139 (ii) Prosedurc nadat 'n beurs toegeken is ••. 140 3. Die provinsia1e koshuis in werking ••.•••..••.•• 142 a. Algemene organisasle en beheer •••...•• 142

(i) Onderwysdepartement ••... " •. , . . . • • 142

(ii) Inspeksic.s • • • . . . -.. , . . . • 142

1) Opvoedkundig . • . . . , •....•• 142

2) Fj,nansies •.•.. 0 .., 144

3) Gesondheidstoestande... 145

4) Buite-aktiwiteite ••...•••••••• 146

(iii) Hoof t::n superintendent .••••.•.•.•.•.•• 147 1) Die skoo1ho of wat invlOon... 148 2) Die hoof wat nie inwoon niB •••••••• 148

(8)

(vii)

3) In Assistent-onderwyser as super-

int endent . • . . . . 148

4) 'n Privaat persoon ••• ••. . .••• .•.••• 149 (iv) Adviserende koshuiskomitee •••••••••••• 150 (v) Toesighoudende personee1 •••• .••••••••• 152 (vi) Huishoude1ike personee1 ••••• ••• • .•••• • 154 b. Finansiele administrasie en voeding •••• •..•• 158 (i) Besonderhede deur regu1asie vasgeste1. 158 (i i) Pligte van die superintendent en die

sekretaris-penningmeester •• ••••••••••• 159 1) Hy kan self in die hoedanigheid

optree •••• . ••• •••••. . ••• . .• . ••••••• 159 2) Een van die inwonende personee11ede 159 3) 'n Lid van die skoo1personee1 wat

nie inwoon nle. . . .. . . .. .. .. 160 4) remand van bui te. • • . • • • • • • . • . • . . • • • 160 (iii) Berekening van eenheidskostesyfers en

die toepassing daarvan op die finan-

siele administrasie van koshuise •••••• 161 (iv) Vooruitbeplanning om uitgawes aan t e

pas by die inkomste en vasgeste1de

standaarde van voedingvereistes ••••••• 164 1) Beraming van inkomste ••••••••••••• • 164 2) Beplanning van uitgawes •••••••••.•• 165 a. Salarisse en lone •••••• •.••••••• 165 b. Eetware... .... . .. . . .. .. ... . ... 166

3) Beplanning vir gereelde naweek-

afwesighede •••• . . . ..••••.•••.•••• 166 4) Voordele van vooruitbep1anning ••••• 167 c . Geboue en terreine. . . . . • . • • . • • • • • • • • 169

(i) Soorte 1) Vir 2) Vir

koshuise . . . . . .. . . . . . . . . .

hoerskole en stedelike gebiede. 1aerskole in stedelike en half-

169 170

stedelike gebiede . •••••• ..••• •••••• 170 (iv)

(v) (vi)

(vii)

3) In Assistent-onderwyser as su:per-

intendent. . .. .. .. . . .. . . .. .. .. .. . .. . .. . .. .. . . .. 148

4) In Priva:1t persoon • . . . "... 149 Adviser ende koshuiskomitee •.••....••••

Toesighoudcnde pers oneel •••...•.•.•

Huishoudelike personeel . . • . . . • • • .

150 152 154 b. Finansiele administrasie en voeding ••.•... 158 (i) Besonderhede deur r egulasie vasgestel. 158 (ii) Pligte v~n die super intendent en die

sekretaris-penningmeester . . . • • . . . • • 159

1)

Hy kan self in die hoedanigheid

optree .. .. .. .. . .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. . 159

2) Een van di e inwonende personeel1ede 159 3) In Lid van di e skoo1personecl wat

nie inwoon TIle ••.•...••••• . •.•• 160 4) remand van buite • • . . . • 160 (iii) Berekening van eenheidskostesyfers en

di e toepassing daarvan op die finan-

si~le administrasie van koshuise •.•••• 161 (iv) Vooruitbep1anning om uitgawes aan te

pas by die inkomste en vasgeste1de

st andaarde van voedingver eistes ••••••• 164 1) Beraming van i nkomste •....••••....• 164 2) Bepl anning van uitgawes •....•••.... 165 a. Sa1arisse en l o n e . . . 165 b. Eetware... .. ... 166

3) Beplanning vir gereelde naweek- af'wesighede ... .. .. .. ... ..

4) VGordele van vooruitbeplanning •••••

c. Geboue en t erreine . • • . • . . . ....••.•...••

(i) Soorte koshuise •.••...• 0 0 0 0 0 0 • • • • • • •

1) Vir ho~rsko1e en sted~like gebiede.

166

167 169 169 170 2) Vir laerskole in stedelike en half-

st,~delike gebiede o ••... 0 . 0 • • • • • • • • • 170

(9)

3) Vir skoolplase en gesentraliseer-

de laerskole... 170 (ii)

Te rreine...

170

(iii) Boukenmerke... 171 (iv) Algemene inwendige aanleg •••••.••••••• 172 1) Slaaplokale... 172 2) Was- en badkamers ••••.•••..••••.••• 172 3) Woon- en studeerkamers ••••••••••••• 173 4) Proviandering... 173 5) Huishoudelike bestuur ••••.••...•••• 174 6) Gesondheid en diensstelsels •••••••• 174 7)

Algemeen...

175

d. Opvoedkundige aspek van die mod erne koshuis. 177 (i) Koshuise en die huis ••••••.•..•.•••••• 177 (ii) Dissipline in die skoolkoshuis ••.••••• 180 1) KoshuisreEHs... 180 2) Uitvoering van die reels •••••..•.•• 181 (iii) Ontwikkeling van In "esprit de corps". 183 (iv) Vryetydsbesteding... 183 4. Samevatting . . . . . .. e·.... . ... ... 184

H 0 0 F STU K Vl.

SAMEVATTING EN GEVOLGTREKKINGS ••••••••••••.•• 187

BYLAES: A. Regulasies van toepassing op die oprig-

en onderhoud en beheer van Skoolkoshuise 199 B. Formule waarvolgens die Departement die

toekenning van beurse bepaal •••.••.•••• 211

c.

Provinsiale Koshuisstate ••••..•••••.••• 213 D. Koshuisopgawes: Vierde Kwartaal 1948 ••• 214 E. Standaard-tipe van plan vir koshuise ••• 219 BIBLl OGRMIE. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . • • • . . . . . 221

3) Vir skoolplase en gesentraliseer-

de 1aerskole • • . • . . . • . . • • 170 (ii) Terreine . . . n • • • • tIor- • • • • • • • • • • • • • • • • • • 170

(iii) Boukenmerke. . . 171 (iv) Algemene inwendige aan1eg ••....••..•.• 172 1) Slaaplokale • • . . . • • 172 2) Was- en badkame r s . . . . . . • . 172 3) Woon- en studeerkamers . • . . . • . . . • 173 4) Proviandering ••..••..•. .••..•....•• 173 5) Huishoudelike bestuur . • . • . . . • . . 174 6) Gesondheid en diensste1sels •.•.•••• 174 7) rugemeen . . . 175

d. Opvoedkundige aspek van die moderne koshuis. 177 (i) Koshuise en die huis . . . 177 (ii) Dissipline in die skoolkoshuis . . . • 180 1) Koshuisreels ... .• . . . . • . . . • . . ... " • 180 2) Uitvoering van die reels .•.•...•• 181 (iii) Ontwikkeling van In "esprit de corps". 183 (iv) Vryetydsbest ed i n g . . . 183 4. Samevatting . . . . . . . ... . . ... fI • • • • • O;> • • • • • • • • • • • • • • 184

H 0 0 F S T U K VI.

SAiVIEVATTING EN GEVOLGTREKKINGS. . . 187

BYLAES: A. R~gu1asies van toepassing op die oprig-

en onderhoud en beheer van Skoolkoshuise 199 B. Formule waarvolgens die Departement die

toekenni ng van beurse bepaal • • • . . . 211 C. Provinsiale Koshuisstate ••••....•.. . .•• 213 D. Koshuisopgawes: Vierde Kwartaa1 1948 .•• 214 E. Standaard-tipe van plan vjr koshuise .•• 219 BIBLIOGRAFIE •... .. .. 11:1 221

(10)

(ix)

L Y S V ANT ABE L L E.

~---'-

1. Ge1de1ike Tekorte vir Staatstehuise in

die Z.A.R . . . 0 • • • • • • 19 11. Hu1pver1ening binne en buite die drie-

myl-grens. . . . . . . . . . . . . • . . . . . • 58 111. Tota1e inskrywing en beursge1de en gemid-

de1de bedrae wat uitbetaa1 is uit die beursge1d aan die verski11ende groepe:

1910 - 1923... 80 lV. Tabe1 om aan te toon tot welke mate die

bevo1kingsdigtheid die verhouding van ver-

voer tot losiesbeurse beinv10ed het... 85 V. Toewysing aan skoo1rade vir beurse met

inagneming van bevo1kingsdigtheid en

behoeftigheidsindeks. • • . . . . • . • • • • . • • . • • • • • 87 Vl. Sko1e met losiesinrigtings in die vier

provinsies...

109 V1l. Ui tb:rl:idinG van :'oshuis-akl:omrnoclasie

1934 - 1938. . . 114 V111. Sentra1isasie: 1934 - 1940 ••••••..•.••.••• 116

1X. Die tota1e inskrywing, beursge1d en gemid- de1de bedrae wat uitbetaa1 is uit die beursge1d aan die verskillende grocpe:

1924 - 1940 ••••••...•...••..•••.•••••••• 128

x.

Maksimum akkommodasie en inskrywing in

koshuise: 1939 - 1948 •••••••....•••••••••• 132 Xl. Akkommodasie in departemente1e koshuise in

Johannesburg: 1943... . . . 136

- - - - 0 0 0 - - - -

(ix)

L Y S V ANT A BEL L E.

---~

1. Geldelike Tekarte vir Staatstehuise in

die Z.A.R. Ill... .. ... 19 11. Hu1pverlening binne en buite die drie-

my 1-gr ens .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. lit .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. 58 Ill. Total e inskrywing en beursgelde en gemid-

delde bedrae wat uitbetaal is uit die beursgeld aan die verskillende graepe :

1910 - 1923... 80 IV. Tabel om aan te toon tot welke mate die

bevolkingsdigtheid die verhauding van ver-

vaer tot l asiesbeurse beinvlaed het... 85 V. Toewysing aan skoolrade vir beurse met

inagneming van bevalkingsdigtheid en

behaeftigheidsindeks... . . . . . . . • • . . 87 VI. Skol e met losiesinrigtings in die vier

provinsies ... ~ .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. 109 VII. Ui tbT,-:idin:~ van ~-:ashuis-a:kJ-:ommodasie

1934 - 1938 ... ll~'i~

VIII. Sentralisasie: 1934 - 1940 • • . . . • . •..•.. 116 IX. Die totale i nskrywing, beursgeld en gemid-

del de bedrae wat uitbetaal is uit die bcursgGld aan die ver skil1cnde gracpc :

1924 - 1940 ... ~ .. .. .. .. .... .. .. .. .. ... ... 128

x.

Maksimum akkommodasie en inskrywing in

koshuise: 1939 - 1948 •••... . .•..•...•••• 132 Al. Akkammodasie in departementel e koshuise in

Johannesburg: 1943 • • . . • . . . - . . • . . . • . . . . • 136

- - - - 0 0 0 - - - -

(11)

Alg ••••••••••••• Algemene.

Art ••••••••••••• Artikel.

Adm. Ken •••.•••• Administrateurs Kennisgewing.

Dept ••••.••••••• Departement.

Dir ••••...•.•••• Direkteur.

d.d •••••.••.•••• gedateer.

E.V.R ••••••.•••• Eerste Volksraad.

Ed •••••••••••••• Education.

ens •••.••••••••• ensovoorts.

Febr •••••••••••• Februarie.

Gesk •••••.••.••• Geskiedenis.

ged •.•.•..•..••• gedateer.

gen •••••.••.•••• generaal.

Geref. Kerk ••••• Gereformeerde Kerk.

Goew. Ken ••••••• Goewerments Kennisgewing.

gemid •••••••.••• gemiddeld.

Insp •••••.••••.• Inspekteur.

Ibid •••••••••••• Dieselfde verwysing so os hierbo.

insk •••••••••••• inskrywing.

i.v.m ••••••••••• in verband met.

maks. ak •••••.•• maksimum akkommodasie.

Mnr

. en

Mej ••••• l\~onL]cr

en

Mejuffrou

.

N.

H.

Kerk ••••••

Nederduits

Hervormde Kerk.

N.H. of G.Kerk ••

Nederduits Hervormde

of Gereformeerde Kerk.

Nom ••••.•••.••••

Nommer

. Nov ••••••••••••• November.

Oms ••••••••••••• Omsendbrief.

Ond ••••••••••••• Onderwys.

ontw •••••••••••• ontwikkeling.

O.R.C ••••••••••• Orange River Colony.

Ord ••••••••••••• Ordonnansie.

Prov •••••••••••• Provinsie of Provinsiale.

Prok •••••••••••• Proklamasie.

Pres •••••••••••• President.

Pub ••••••••••••• Public.

Reg ••••••••••••• Regulasies.

Supt ••••••••••••

Superintendent

. St. C •••••••••••

Staatscourant

.

Sekr., T.O.D •••• Sekretaris, Transvaalse Onden7Ysdepartament.

T.O •••••••••.••• Transvaalse Onderwysersvereniging.

V.V.O.O.Z.A ••••• Vereniging van Onderwijzers en Onder-

wijzeressen

van

Zuid-Afrika.

V.O.T.

feT

.

S

••••••• Vereniging van Onderwysers van Trans- vaalse

Mid

delbare Skole.

U.R.~

••••••••••• Uitvoerende Raad.

Z.A.R ••••••••••• Zuid Afrikaanse Republiek.

LYS

VAN AFKORTINGS

WAT

IN DIE

WERK

GEBRUIK

WORD.

Alg ••••...• Algem

ene •

Art •••.•.

....

• Artik

el.

Adm. Ken ••...• Administrateurs Kennisgewing.

Dept

• . . . Departement.

Dir •••...

.

..•. Dire

kteur.

d.d

••.•...•

gedateer.

E.

V .

R

•.••.•...•. Eerst

e

Volksraad.

Ed ••••••...• Education.

ens

••...•..

ensovoorts.

Fe

br •.••...•• Februarie.

Gesk ••...• Geskiedenis.

ge

d •.•... " . . .

gedateer.

gen ••.••...• generaal.

Ger

ef

. Kerk ••••• Ger

e

for

me

erde

Ke

rk.

Goew. Ken

•••••••

Goewerments Kennisgew

ing.

gemid

•••...••

gemiddeld.

Insp •••.•.••••.• Inspekt eur.

Ibid ••••..••••••

Dieselfde

vcrwy

s

i

ng soos hierbo.

insk •••.•••....•

inskrywing.

i.v.m

••••••.•••.

in

verband met.

maks. ak •••...•. maksimum ruckommodasie

.

M

nr.

en Mej •••.. r\~O!lGcr en Me

juffrou.

N

.

H. Ke

rk ••.•..

Nederduits

H

ervormde Kerk.

N.H. of G.Kerk .. Ne

der du its

IIervormde

of

Geref

ormeer

de Kerk.

Nom •••...•.• N

ommer.

Nov •.•...•.. Novembe

r.

Oms •••.•....•... Omse

ndbri

e

f • Ond •••.

o· • • • • • • • • Onderwys.

ont

w

•••••...••••

ontwikkeling.

O.R.C

•.••...•.••

Orange River Colony.

Ord ••••••••••••• Ordonnansie.

Prov

•••..•...•

Provins

ie

of Provinsiale.

Prok

•.•••.•.•••• Proklamasie.

Pres

.••••...•.•.

President.

Pub ••••••.•••••• Public.

Reg

••••••.•..•••

Regul as

i

es

.

Supt

•••••••••.••

3upe

rint

endent.

St. C •••••••..••

Staatscourant.

Sekr., T.O.D ...• Sekreta

ris,

Trans

vaa L,",€; Onder:"Jysdepartemen

t"

T.O •..••...•

Transvaalse Onde

r

w

ys

ersvcreni ging.

V.V.O.O.Z.A ...•.

Ver enig

i

ng

v

an Onderwijzers en Onder

-

wi

j z

er e

s

s

en van

Z

uid-Ai"rika.

V.O.T.

r:

.

S

. . .

Vereniging

van Onderwys

CeJ

rs van

Trans- vaal se Mi

ddelbar

e Skole.

U.R.~

.••..•••.•• Uitvoerende

Raad.

Z.A.R •.•••.•.•.• Zuid

Afrikaanse

Republi

ek.
(12)

1.

I N L E I DIN G.

1. Bepaling van die onderwerp.

In 'n uitgestrekte en terselfdertyd dunbevolkte land het dit reeds vroeg in ons onderwysgeskiedenis duidelik geblyk dat die beleid om die skool na die kind te bring nie altyd prakties uitvoerbaar was nie. Reeds in die Zuid-Afrikaanse Republiek kon middelbare onder- wys slegs op enkele plekke ter beskikking van die kind gestel word, en was dit nodig om te konsentreer op die groter sentra. Om dus aan die kind van die verafgele~

platteland die geleentheid te gee om van hierdie middelbare onderwysfasiliteite gebruik te maak, was kosinrigtings 'n noodsaaklikheid.

Na die Anglo-Boere-Oorlog het die probleem groter afmetings aangeneem. Reeds so vroeg as 1903 is die wenslikheid van sentralisasie of konsentrasie bespreek

en is daar voorkeur gegee aan groter skole op die dorpe ten koste van die talle kleiner skooltjies wat oor die platteland versprei was. Dit het meegebring dat selfs aan laerskoolleerlinge dikwels losies verskaf moes word.

Alhoewel dit soms geskyn het of daar min aan die uit- voering van hierdie beleid gedoen is, is daar tog af

en toe pogings aangewend om dit konsekwent deur te

voer totdat sentralisasie in 1936 in alle erns aangepak is met In ooreenstemmende uitbreiding in die verskaffing van koshuisfasiliteite.

Met die steeds toenemende aanvraag na middelbare onderwys, deels as gevolg van die verhoging van die ouderdomsgrens vir verpligte skoolbesoek, moes vir In groter aantal kinders in kosinrigtings voorsiening gemaak word. Om die uitvoering van die wette in

verband met verpligte onderwys moontlik te maak, en om 1.

1NL E I DI N G.

1. Bepaling van die onderwerp.

In In uitgestrekte en t erselfdertyd dunbevolkte land het dit r eeds vroeg i n ons onderwysgeskiedenis duidelik geblyk dat die beleid om di e skool na die kind t e bring nie altyd prakt i es uitvoerbaar was ni8. Reeds i n die Zuid-Afrikaanse Republiek kon middelbar e onder- wys slegs op enkel e pl ekke t er beskikki ng van di e kind gestel word, en was dit nodig om t e konsentreer op di e groter sentra. Om dus aan die ki nd van die verafgele~

plattel and di e gel eent hei d t e gee om van hi er di e mi ddelbare onderwysfasi l i teite gebrui k te maak, was kosinri gt ings In noodsaaklikheid.

Na die Anglo-Boer e-Oorlog het di e pr obleem grot er afmetings aangeneem. Reeds so vroeg as 1903 is die wensl ikhei d van sent ralisasie of konsentrasie bespreek en is daar voorkeur gegee aan grot er skol e op di e dorpe t en koste van di e tal le kleiner skool t jies wat oor di e plattel and versprei was. Dit het meegebring dat self s aan laerskool leer l inge dibvels losies verskaf moes word.

Alhoewel di t soms geskyn het of daar min aan die ui t- voering van hierdie bel eid gedoen i s , is daar t og af

en toe pogings aangewend om dit konsekwent deur t e

voer t ot dat sentralisasi e in 1936 i n a11e erns aangepak is met In oor eenstemmende uitbreiding in die verskaffing van koshuisfasilltei t e.

Met die steeds toenemende aanvr aag na middelbare onderwys, deel s as gevolg van die verhoging van die ouderdornsgrens vi:r verp1igt e skoolbesoek, moes vir In groter aanta1 kinders in kosinrigt ings voorsiening gemaak word. Om die ui tvoering van di e wette in

verband met verpligt e onderwys moontlik t e maak, en om

(13)

aan te pas by die steeds wisselende landsekonomie, moes die beursregulasies met die verloop van tyd gewysig word. So kry ons dan in die behandeling van hierdie

onderwerp drie aspekte van ons onderwysstelsel wat hand oor hand ontwikkel het! die koshuisstelsel self, die beleid van sentralisasie en die daarstelling van beursregulasies om aan die minder gegoede ouer se kind dieselfde geleenthede tot ontwikkeling te bied.

Al hierdie faktore het meegewerk dat daar vandag ongeveer sestienduisendl

) van ons skoolgaande kinders 'n groot gedeelte van hulle lewe in koshuise deurbring.

Met die geweldige omvang vat die inrigtings aangeneem het, en die belangrike rol wat dit in die meeste van ons plattelandse skole speel - selfs reeds in die ge- val van baie laerskole - is dit amper onmoontlik om

'n denkbeeld te vorm van hoe ons onderwysstelsel doeltreffend sou kon funksioneer as die koshuise nie daar was nie.

2. Doelstelling van ondersoek.

In hierdie werk word daar gepoog om deur middel van 'n histories-kritiese oorsig In beeld te bekom van dib ontstaan en ontwikkeling van die koshuisstelsel in die provinsie Transvaal. Dit was noodsaaklik om die geskiedenis van die onderwysstelsel van die Z.A.R.

na te gaan om sodoende die agtergrond te kry waarteen die koshuisstelsel ontstaan het.

Verskillende tipes koshuise is daargestel om in In dringende behoefte te voorsien, en dikwels is die inisiatief deur kerke of plaaslike organisasies geneem.

Hierdie dienste wat aan die onderwys gelewer is, word beklemtoon.

Waar In koshuis onwillekeurig verbind word aan 1) Dir. Verslag 1948, 81.

aan te pas by die steeds wisselende landsekonomie, moes die beursregulasies met die verloop van tyd gewysig word. So kry ons dan in die behandeling van hier die

onderwerp drie aspekte van ons onderwysstelsel wat hand oor hand ontwikkel het: die koshuisst el sel self, die beleid van sentralisasie en die daarstelling van beursregulasies om aan die minder gegoede ouer se kind dieselide gel eenthede tot ontwikkeli ng t e bied.

Al hierdie faktore het meegewerk dat daar vandag ongeveer sest ienduisend l ) van ons skoolgaande kinders

In gr oot gedeelte van hulle l ewe i n koshuise deurbring. Met die gewel di ge omvang wat di e inrigtings aangeneem het, en die belangrike rol wat dit i n die meeste van ons plattelandse skole speel - sel fs r eeds in di e ge- val van baie l aer skol e - is di t amper onmoontlik om

In denkbeeld te vorm van hoe ons onderwysstelsel doel t reffend sou kon funksioneer as die koshuise nie daar was nie.

2. Doelstell ing van ondersoek.

In hierdie werk word daar gepoog om deur middel van ' n histories-kritiese oorsig 'n beel d t e bekom van dit ontstaan en ontwikkeling van die koshuisst elsel i n die provinsie Transvaal. Di t was noodsaaklik om die geski edenis van die onderwysstel sel van die Z.A.R.

na t e gaan om sodoende di e agtergr ond t e kry waarteen die koshuisstelsel ontstaan het.

Ver skillende tipes koshuise is daargestel om in In dringende behoefte te voorsien, en dikwels is die inisiat ief deur kerke of plaaslike organisasies geneem.

Hierdie dienst e wat aan die onderwys gelewer is, word beklemtoon.

Waar In koshuis onwillekeurig verbind word aan

---.----

1) Dir. Versl ag 1948, 81.

(14)

3.

die voeding van die kind, word die opvoedingswerk wat hier kon en moes gedoen word, dikwels uit die oog verloor. 'n Inrigting moet noodwendig finansieel ge-

sond wees en volgens besigheidsbeginsels bestuur word om te kan bly voortbestaan. Die liggaamlike welsyn van die kind moet die nodige aandag geniet, maar die koshhis as ware opvoedkundige inrigting sal ook onder die soeklig geplaas word. In die laaste hoofstuk word die mees algemene tipe koshuis in Transvaal vandag, naamlik die provinsiale koshuis, meer in besonderhede beklemtoon en benader met betrekking tot administratiewe en finansiele aangeleenthede, versorging van kosgangers, kontrole en dissipline. Daar word dan ook getrag om

'n oplossing te vind vir die mees algemene probleme.

3 .

Metode van navorsing wat in hierdie studie toegepas word.

Die metode is in hoofsaak die historiese, waar die grootste gedeelte van die werk ' n uiteensetting is van die geskiedkundige agtergrond en ontwikkeling van die stelsel. Aangesien daar nog haas geen publikasies oor hierdie onderwerp die lig gesien het nie, moes die skrywer byna uitsluitlik van primere bronne gebruik maak 5005 direkteursverslae, verslae van onderwyskom- missies, departementele omsendbriewe en pamflette oor sekere spesifieke aspekte en staatskoerante.

Waar die kerkkoshuise in die verlede so ' n be- langrike rol gespeel het, was dit ook nodig om die argiewe van ten minste een kerk, waaraan so In inrig- ting verbonde was, na te gaan om vas te stel wat die dryfveer en mgeilikhede verbonde aan die oprigting van so In koshuis was, en te bepaal wat hulle posisie in vergelyking met suiwer staatsinrigtings wa~.

Die amptelike orgaan van die Transvaalse Onder- 3.

die voeding van die kind, word die opvoedi ngswerk wat hi er kon en moes gedoen word, dib~els uit die oog verloor. In Inrigting moet noodwendi g fi nansieel ge- sond wees en volgens besi gheidsbeginsel s bestuur word om t e kan bly voortbestaan. Die l iggaamlike welsyn van die kind moet die nodige aandag geni et, maar die koshuis as ware opvoedL~ndige inrigt ing sal ook onder di e soekli g geplaas word. In di e laast e hoof stuk word die mees algemene t ipe koshuis i n Tr ansvaal vandag, naamli k die provinsial e koshuis, meer in besonderhede beklemtoon en benader met betrekking tot adrninistra-cie"Vle en finansi el e aangeleenthede, ver sor gi ng van kosgangers, kont r ol e en dissi pl ine. Daar word dan ook getrag om

In oplossi ng t e vind vir die mees al gemene pr obleme. 3. Metode van navor sing wat in hi erdi e studi e t oegepas

word.

~ie metode i s i n hoofsaak die historiese, waar die grootst e gedeelte van die werk In uit eenset t ing is van die geski edkundige agter gr ond en ontwikkeling van di e stel sel . Aangesi en daar nog haas geen publikasies oor hierdie onderwerp die l ig gesien het nie, moes di e skrywer byna uitsluitli k van primere br onne gebruik maak soos direkteur sver sl ae, versl ae van onderwyskom- missi es, departement el e omsendbri ewe en pamfl ette oor seker e spesi fieke aspekt e en staat skoerante.

Waar die kerkkoshuise in di e verlede so In be- l angrike rol gespeel het, was di t ook nodig om di e argi ewe van t en minst e een kerk, waar aan so In inrig- t i ng ver bonde was, na t e gaan om vas t e stel wat die dryfveer en mgeil ikhede verbonde aan die opr igting van so In koshuis was, en t e bepaal wat hull e posi sie in vergelyki ng met suiwer st aat sinrigt ings wa~.

Di e amrtelike or gaan van di e Tr ansvaal se Onder-

(15)

wysersvereniging, die Ch ad, waarin

°menings van die onderwysers gelug word oor sake ra- kende die onderwys, het ook bydraes gelewer. Daarin lug onderwysers hul sienswyse oor In saak waarin baie van hulle direk of indirek betrokke was, terwyl die menings van ouers gevind word in tn aantal van ons populere tydskrifte.

Ontbrekende inligting is bekom van persone met wie private korrespondensie gevoer is en deur persoon- like onderhoude met verskeie departementele amptenare, inspekteurs van onderwys, superintendente van koshuise en ouers.

0 0 0

wyser svereniging, die Christelike Skoolblad, waari~

· menings van die onderwysers gelug word oor sake rCl- kende di e onderwys, het ook bydraes gelewer. Daarin lug onderwysers hul si enswyse oor In saak waarin baie van hul le direk of i ndirek betr okke was, terwyl die menings van ouer s gevind word in tn aantal van ons popul ere tydskrifte.

Ontbrekende inligting is bekom van persone met wie privat e korrespondensie gevoer is en deur persoon- like onderhoude met verskeie departementele amptenare, inspekt eurs van onderwys, superintendent e van koshuise en ouers.

0 0 0

Referensi

Dokumen terkait

143 Teen die agtergrond van die inslag van die gereformeerde mistiek in die Nadere Reformasie van die 17de en 18de eeu, is veral twee aspekte van Van Lieburg se werk met die oog op die

Die werklikhede van die antroposeen, daarenteen, sal van die samelewing, handelende deur sy maatskaplike instellings, verwag om nie steeds verblind te word deur ideologiese

5.8.3.1 Karakters 5.8.3.1.1 Esther Graad van prominensie: 9 As sentrale karakter word Esther uiters prominent voorgestel deur middel van die ruimte, tyd, hande- linge, gebeure en

Religieuse inspirasie vir wetenskaplike werk is mettertyd in die harte van baie wetenskaplikes vervang met ʼn aanvaarding van wiskundige ordening van die materiale wêreld, sonder geloof

12 13 In verband met die verskil tussen die doelstel- lings van die interindustrievloei-studies van die Harvard Economic Research Project en die Bureau of Labor Statistics kan daar

a Van Sein und Zeit na Zeit und Sein Daar is reeds in hoofstuk I daarop gewys dat formeel van die Kehre self melding gemaak is deur Heidegger in sy Brief Uber den Humanismus waar

Tussen A1 en A2 van die korpus is daar ʼn beduidende toename in die gebruik van setselstukke met deur saam met dinamiese prosesse, gevolg deur ʼn beduidende afname in gebruik tussen A2 en

Aangesien migrasie so ’n belangrike rol in oordrag van siektes speel, gaan daar in die toekoms ook vereis word dat situasies waar siektes veral deur migrasie versprei word, deurlopend