van geeste 800S Feuerbach, Kierkegaard, Marx, James, Nietsche, Freud, en Russel. Dit beboort waardevolle agtergrond te wees vir ampsdraers wat Die in die tilosotie ingegrawe is Die is om die filosotiese agtergrond van bepaalde bedendaagse tendense te verstaan.
Ten spyle van lastige tikfoufe BOOS byvoorbeeld ens in plaas van en bls 30; kersnbedieninge in plaas van lcernbedieninge bIs 78; sinagogoe in plaas van sinagoge bls 120, wil ek die boek sterk aanbeveel.
Dit lewer '0 baie belangrike bydrae in die debat rondom die kerk se missioo&-e roeping en funksie- vervulling in die ouwe Suid-Aftika. Van der Walt lewer met bierdie hoek '0 belangrike bydrae om veral die susterskerke in ODS land se
oe
te open vir die feit dat vemuwing meer inhou as slegs "window dressing": vemuwing beteken '0 grondige herbesinning oor die wese van die kerk. Die hoek slaag myns insiens uitstekend daarin om aIle ampsdraers asook "pooe lidmate" wat bekommerd is oor die kerk, Die slegs tot nadenke te stem Die, maar tot verantwoordelike deelname aan te vuur en toe te rus.Ferreira, AnDeUe -Eenmaallets dappen
Hennanus: Pyramid Uitgewers. 112 bladsye. Prys: R64-9S ReseDIeDt: Dr J C van der Merwe
Hierdie hoek gaan beslis uiteenlopende reaksie by mense ootlok! Ferreira begin deur haar toekomsdroom.
te sleets van '0 land waar daar g~ verskille is Die. Daar moet slegs verdraagsaamheid wees. Dit is '0 land waarin mense intens bewus is "van die ODpeilbaaIbeid van daardie wonderbaarlike, kragtige
en
misterieuse Mag wat bulle soma God noem en soms iets anders. Hulle wee( dat hierdie Mag so groot is dat Dit oooit volkome binne '0 eokele godsdiens omskryf lean word Die. Om.dat bulle groot eerbied bet vir hierdie Mag, probeer bulle bulle bes om dit uit te leet: altyd bewus van boeveel bulle menslikbeid bulle pogings belemmer. Maar bulle probeer, en bulle begin om '0 land te skep van eerlikheid en geleentbcdc, integriteit en skoonheid, begrip en hoop." Haar frustrasie met die k.erk wat "'n lang pad kom", bet begin toe haaroe
wat vir die wreedhede van apartheid begin oopgaan bet. Oat dar kerkleiers was wat ooglopend blind was vir die wreedhede van apartheid bet haar toenemend verontrus. Dcur die jare bet oog gebeure -in haar eie lewe en in die samelewing - Die net haar gevoel van frustrasie met die kerk versterk Die, maar ook 'n gevoel van magtelooshcid by haar verskerp. Die frustrasie bet '0 paar jaar gelede gelei tot die skryf van 'n hoek met die titel Die dag toe ona God gevang ket. In die bOck bet sy die vrae gevra waarvoor sy geen ander platform gehad bet Die, en in die hoek bet sy ook antwoorde voorgestel wat vir haar meet sin gemaak bet. Die reaksie wat sy op die hoek gekJy bet, bet vir haar gedien as bevestiging daarvan dat 'n groeiende aantal Aftikaner-gelowiges moedeloos is met die kerk:., omdat die beeld van God wat bulle in die kerke Jay, Die meer vir bulle versoenbaar is met die werklikheid waarin bulle leef Die. Oat sy bekommerd is oor die dalendc Iidmaatgetalle in die k.erk is duidelik. Volgens haar is dit Die die sogenaamde kosmetiese probleme, BOOS musick en die formaat van die diens, wat die dalende syfers veroorsaak Die maar weI dit wat in die kerk verkondig word. Dit gun vir haar oor sake BOOS die ODverbiddelike standpunt oor homoseksualiteit, die verlies van mag (as gesagsliggaam bet die Afrikaanse Christelike kerlce 'n groot deel van hulle mag in Suid-Afiika saam met bulle aantiangers se politieke mag verloor. Vir baie mense bet bulle in elk geval bulle mag verloor; die sienings en voorskrifte wat verkondig was, was net 16 veel uit
BTS 57(3&4) 2001 Digitised by the University of Pretoria, Library Services1367
BoekbesprdJIIgs / Book Rnkws
voeling met die realiteit waarbinne bulle leef (bls 17). Daar is volgens haar by sonunige predikante die neiging om meer na te dink en versigtiger uitsprake te lewer. Daar is egter ook diegene wat nie hulle posisie as stem van God wil opgee nie, wat nog steeds wil voorskryf, nog steeds wil veroordeel. Nog steeds die Afrikaner (gelowige)s as groep wil bind en versterk. In die 22 hoofstukke waaruit die bock bestaan, spreek sy 'n wye verskeidenheid sake aan: onder andere die aard van God; die verskil tussen God en godsdiens; van 'n "nee" na 'n 'ja"; mag; verantwoordelikheid; reg of verkeerd (in hierdie hoofstuk bespreek sy die hele kwessie van hoe die kerk taUe mense vervreem het met (volgens haar) sy eng siening van moraJiteit);van baie plekke; egtheid; liefde; vroue; eenvoud; die New Age; Suid-Afrika; smashing atoms is easier than smashing prejudices.
Ek Iron nie help om by die lees van die bock te1kens die oorheersende indruk te Jay dat die uiteinde van wat Ferreira bepleit, 'n 500rt relativisme sal wees waar almal glo wat hulle wil en leef soos hulle wit nie. Dit laat 'n mens met '1\ onbevredigende gevoel. Plek, plek voel ek ook dat bepaa1de sake 6f te simplisties benader word (al se sy sy is juis versigtig vir simplistiese benaderings (bls 9) 6f eenvoudig te eensydig gestel word. Die hoofstuk oor Reg ofverkeerd (14) is 'n goeie voorbeeld. Nog 'n voorbeeld is haar uitspraak "'n Vriend van my is huiwerig om van 'n ingrypende geestelike ervaring wat hy gehad het te praat as 'bekering', want dit k1ink nes die Calvinistiese houding van altyd probeer keer vir dit of dat" (bls 65). Dis tog 'n vats beeld van Calvinisme! Daar is nog talle ander sake waar 'n mens met goeie reg van die skryfster sou kon verskil. Ek glo daar selfs 'n goeie saak voor uitgemaak sou kon word dat daar van die verdraagsaamheid en begrip wat sy teenoor ander bepleit, teenoor dle kerk nie veel tereg kom nie. Trouens haar uitsprake is plek plek byna pedanties. Soos byvoorbeeld as sy se ("Vroe&' jare kon jy meeste predikante 'n my I ver uitken.... Dit is verstaanbaar as predilcante in een of ander persona of rol ingaan, soos hiemo beskryf. Maar vir baie gewone lidmate voel hierdie persona nie gemaklik Die, nie eg nie, en dis verblydend dat dit al hoe minder voorkom.)
Ek wil desnieteenstaande hierdie werkie baie sterk aanbeveel, omdat dit 'n stem v~woordig
wat al meer gehoor gam word. Ferreira gee baie waardevolle inligting oor hoe 'n groterwordende groep lidmate tans oor baie sake dink. Indien die kerk nie deeglik hiervan kennis neem nie sal daar moeilik met hierdie mense in sinvolle gesprek getree lean word. Hierdie boekie behoort gelees te word deur elkeen wat ems maak met die apostolaatsoplkag van die kerk.
Die bockie is goed versorg en lees maklik. Ek bet een tikfoutjie raakgelees naamlik betsaan in plaas van beaman bladsy 1.
1368 Digitised by the University of Pretoria, Library ServicesHTS 57(3&4) 2001