www. .co.za
Lees ons & adverteer AANLYN
2 JUNIE 2023 Gestig 1955
Epos: [email protected] Tel: 018 632 6038
Faks: 018 632 4222
r2-00
VAT INCL
Op die foto’s kan die gevolge van ‘n verwoestende brand gesien word wat die huisinhoud van inwoners van 9de Laan, Kieserville, Lichtenburg in die oggendure op Sondag in puin gelê het. Stefanie Venter, haar doger Cherine en lewensmaat, Pieter Fourie se traumatiese ervaring word op bladsy 3 gedeel.
Kartondose moet as
bababedjies dien - bl 3
Gesin verloor alles in brand
Hierdie arme dier is by die vliegveld in Lichtenburg gekry waar dit vasgemaak was aan ‘n kort tou. Ooggetuies sê dat die hond vir omtrent vier dae in die omgewing rondgeloop het voor hy vasgemaak gevind is. Die Lichtenburg Dierewelsyn het ingegryp en die reun is veilig in hul hokke. As jy die eienaar is, skakel 071 313 9248 om reëlings te tref om hom daar te gaan haal.
Verlore hond gevind wat aan tou vasgemaak was
Wintermark hierdie naweek…
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Die Gereformeerde Kerk Lichtenburg bied op 3 Junie hul Wintermark aan by hul terrein in Nelson Mandela Rylaan. U kan dit nie misloop nie!
Kom vra u vrae oor Sonkrag of kom kyk na ‘n Drone-demonstrasie!
Kom praat met die mense van Valtrak en Ford by hulle stalleties. Daar is ook nog verskeie ander uitstallers - iets vir almal.
Daar gaan lekker kos wees, vars vleis teen bekostigbare pryse, biltong en baie pret. Die plaastafel is ‘n moet om by uit te kom. Daar is tuisgebakte brood en ander lekkernye en snuisterye. Goeie winskopies Daar sal ook goeie winskopies wees soos in die verlede.
Kom toets jou skyfskiet vermoëns en wen dalk die DRONE wat die eerste prys is! Plaaslike kunstenaars sal besoekers die hele oggend vermaak.
Al die pret begin om 08:00. Kom geniet die dag saam met die gemeente.
NOORDWESTER – LICHTENBURG – “Geld word verkwis op hospitaal-naamsveranderinge in Mahikeng, terwyl kartondose as bababedjies moet dien.”
Dit is aldus die VF Plus in die provinsie.
Die VF Plus meen dat dit skokkend is dat babas onlangs in kartondose in die Bophelong Provinsiale hospitaal in Mahikeng moes lê weens ‘n tekort aan geskikte beddens in die neonatale eenheid.
Dit terwyl Noordwes se ANC-LUR vir gesondheid, Madoda Sambatha, op 23 Mei met trots aangekondig het dat daar begroot is vir die naamsverandering van vyf hospitale in die Noordwes.
“Hierdie voorval belig opnuut die feit dat die ANC totaal sy greep op die realiteit verloor het en geen meegevoel het met die lyding van die gewone Suid-Afikaner nie.
In stede daarvan om die groot tekorte in toerusting en personeel in die Noordwes se provinsiale hospitale aan te spreek, word skaars finansiële
Kartondose dien as bababedjies
Die kartondose wat as bababedjies moet dien by Bophelong Provinsiale hospitaal
NOORDWESTER – LICHTENBURG -Members of the Hawks’ Serious Organised Crime Investigation arrested four suspects aged between 29 and 45 in Mahikeng on 30 May 2023, following their attempt to sell two Pangolins for R200 000.
Busted while selling Pangolins
hulpbronne vir on- benullighede soos naamveranderings aangewend. Dit is skandelik,” het
‘n wopordvoerder vir die VF Plus gesê en bygevoeg dat die party daarop sal aandring dat
‘n dringende oor- sigbesoek aan die
hospitaal gebring moet word.
Die party eis ook dat die geld wat vir die naamsver- anderinge bewillig
is, geherpriotiseer moet word om tekorte in noodsaaklike toerusting reg te stel.
On the photo’s is one of the Pangolins
that the suspects tried to sell and on the other photo the quartet of criminals being arrested by
the Hawks.
The team was following up on information regarding the suspects who were allegedly looking for a buyer for the Pangolins. The quartet was cornered at Mahikeng Mall where they were found in possession of the endangered species.
They appeared before the Mahikeng Magistrate’s Court on 1 June 2023 and face charges of contravention of the National Environmental Management Biodiversity Act 10 of 2004. Meanwihile the Pangolins have been taken to a Widlife Veterinary Hospital.
NOORDWESTER – LICHTENBURG – In die oggendure van 28 Mei 2023 het ‘n nagmerrie waar geword vir die inwoners van ‘n huurhuis in 9de Laan, Kieserville, Lichtenburg toe hul omstreeks 00:30 wakker skrik in stikdonker met die reuk van rook en vlamme om hulle.
Stefanie Venter, haar lewensmaat Pieter Fourie en Stefanie se dogter Cheryne wat vir die naweek by hul gekuier het, was ten tye van die brand in die huis. Stefanie sê dit was ‘n verskiklike angs wat mens beetpak, jy’s verward, verdwaal in die donker en jy kry nie asem nie. “Ek het eerste wakker geword, gesien wat gebeur en vir Pieter wakker gemaak. Hy het opgespring en gaan ondersoek instel in die donker. Die voorhuis was aan die brand en dik rook was oral om ons. Ek het Cheryne in die bad laat sit en dit reggekry om uit die huis te kom nadat ek nie vir Pieter kon opspoor nie. Ek het in die straat om hulp geroep, maar niemand het reageer nie.”
“Uiteindelik het ons buurman ‘n deur oopgebreek en hulp ontbied, ons het vir Pieter in ‘n ander kamer gekry en hy was reeds bewusteloos, en so ook Cheryne. Ek het vir albei mond-tot-mond asemhaling gegee. Hulp het opgedaag, maar die totale inhoud van die huis was reeds verwoes,”vertel sy. Pieter het snywonde opgedoen asook 35% eerste- en derde graad brandwonde oor sy lyf. Cheryne het rookskade in haar longe opgedoen en Stefanie het oral snywonde en ook rookskade in haar longe opgedoen.
Cheryne en Pieter is na die Genl. de la Rey Hospitaal in Lichtenburg gehaas. Cheryne is die volgende oggend ontslaan terwyl Pieter daarvandaan na die Tshepong Hospitaal
in Klerksdorp oorgeplaas is, waar hy tans behandeling ontvang.
“Alles wat vir ons kosbaar is, is in die brand verwoes - my lieflinghond, ons papagaai en ringnek, my antieke meubels van my ouma’s, onvervangbare erfstukke van my ma soos skilderye en kombuisware. Alle elektroniese toebehore is vernietig; Net Pieter se selfoon het nie gebrand nie. Nooddienste het lank gevat om op te daag en nadat ‘n klomp vreemde mense op die toneel was, is persoonlike besittings uit die huis gedra.
Inhoud van my handsak soos bankkaarte en
‘n ID dokument is ‘n paar blokke verder op in die staat gevind. Dit was ‘n verskriklike traumatiese ervaring.”
Volgens die polisie was die oorsaak van die brand ‘n kortsluiting van bedrading nadat die krag na beurtkrag aangekom het. Voor ons ter perse gaan was Pieter se dokter positief en het hy gesê sy liggaam het goed reageer op die medikasie en dat die tydlyn vir sy herstel verkort sal wees na weke en nie maande in die hospitaal nie. Stefanie en Cheryne sterk tans by haar seun, Marnus in Potchefstroom aan.
Die slagoffers van dié tragedie het die gemeenskap se hulp dringend nodig vir lewensmiddele soos huisraad, klere en kos, hulle sal ook weer ‘n huis moet kry om na terug te keer. Enige iemand wat hulp aan hulle kan bied, skakel asseblief vir Anneke by 0609699368.
Gesin verloor alles in brand
./,39(/'
6/$*+8,6%87&+(5<
7KDER0EHNL
%XLWHQVWUDDW
(PDLONOLSYHOGVODJKXLV#JPDLOFRP
%LOWRQJ'URsZRUV&KLOOL%LWHV*HZRQH &KLOOL:LHOH
6NLOSDGMLHV6RVDWLHVNHUULH%%4VZHHWFKLOOL%HHI &KLFNHQ6RVDWLHZRUV 6SHNZRUV.DDVZRUVGLNGXQJHURRNQLHJHURRN5XVVLDQV
2QWEHHQGH+RHQGHUUROOH3RUN5DVKHUV
.$$6*RXGD&KHGGDU5
NJ.RXH9OHLVH+DP+DP %LOWRQJ+DP 7RQJ 3HSSHU/RDI
)ODPH*ULOOHG%HHI3RUN
%RHUHZRUV 6WHZ&KLFNHQ/4 3DS5LFH'XPSOLQJ9HJ
&KDNDODND
-XPER&KHHVH%XUJHU5
HDFK 0HJD6WHDN5ROOVXE5HDFK
%%43HSSHU5HGZLQH *DUOLF
%5,6.(7_6+2575,% 5 .*
&+8&._35,0(5,% 5 .*
&/8%67($. 5 .*
7%21( 5 .*
7¶V 9¶VJHOG
%HVLJKHLGVXUH 0DDQGDH9U\GDH 6DWHUGDHKK KK
/(*6+28/'(5
&+2365.*
/2,15,%&+236 5.*6+$1&.
5.*
/2,1 5 3.*
/(*6+28/'(5 5 3.*
327-,( 5 3.*
/$0%
<K</^5NJ
<ŽĸĞ͕sůĂ͕'ĞŵŵĞƌ͕<ŽŶĚĞŶƐŵĞůŬ hW<^͗
sĂŶŝůůĂ5;ϲͿ
^ũŽŬŽůĂĚĞ5;ϲͿ DĞůŬƚĞƌƚũŝĞƐ5ͬĚŽƐLJŶ zƐƚĞƌǀĂƌŬŝĞƐ5;ϲͿ
<ůĞŝŶsůĞŝƐƉĂƐƚĞŝƚũŝĞƐ5ͬĚŽnj sĞƚŬŽĞŬŝĞƐнDŝŶĐĞ5ͬϲ
<K<͗
^ũŽŬŽůĂĚĞͲsůĂ
dZd͗ DĞůŬͲWLJŶĂƉƉĞůͲƌĞŵŽƌĂ
sZz͗WŝĞƐĂŶŐ͕DŝĞůŝĞ5
ĞůŬ͕
<ŶŽīĞů͕&ĞƚĂΘĂĐŽŶƌŽĚĞͲ5ĞůŬ
̷ʹǤͻͻ
̷ͷǤͻͻ
̷ʹǤͻͻ
̷ʹǤͻͻ Ǧ̷ͻǤͻͻ
̷ͳ͵ͻǤͻͻȀ
Ǧ͵ͲȀ
0,;('%(()67(:
$*5$'( 5 .*
NOORDWESTER – LICHTENBURG –
‘n Baie interessante Ouerskapseminaar met die klem op die behoeftes van ouers word op 10 Junie 2023 van 09:00 – 12:30 in die NWK Opleidingsentrum deur drie kundiges aangebied.
Ouers wat rondloop met kwelvrae kan die geleentheid aangryp om dit by die geleentheid te vra. Opvoeding oor generasies, met ander woorde hoe jou kinderdae die grootmaak van jou kinders beinvloed, sal bespreek word, asook Verantwoordelike ouerskap en ouerskap skuldgevoelens en skaamte.
Verslawing is ook een van die onderwerpe wat in diepte bespreek sal word.
Na die drie plaaslike kundiges, Gerhard Nieuwoudt, Marieta du Preez en Marita Burger die besprekingspunte hanteer het, sal
‘n paneelgesprek volg waar die gehoor vrae kan stel.
Kaartjies beloop R50 per persoon en navrae kan gerig word by Gerhard – 0813033880, Marieta – 0834594084 of Marita – 0825112945. Maak seker dat jy nie hierdie insiggewende geleentheid misloop nie!
Moenie Ouerskap
seminaar misloop nie
Dimentia kan veroorsaak dat persone sukkel om kleure te onderskei, daarom het die personeel van SAVF Lichthuis op Lichtenburg onder leiding van huishoudelike hoof, Elize Croukamp besluit om dié afdeling op te knap en met helder kleure op te tooi. Op die foto’s kan gesien word hoe die kamers opgradeer is en plante is ook gebruik om die afdeling te verfraai. Baie dankie vir die inisiatief!
Die handgemaakte lappies kersboom waarmee dames in Lichtenburg besig is, is ‘n poging om Lichtenburg op te hef na ‘n dorp van liefde en omgee. Die boom word gemaak van gehekelde en gebreide blokke van 20cm x 20cm groot. Dames word gevra om sommer klaar 20 blokke per keer aanmekaar vas te werk. Die blokke word dan gebruik om kombersies te maak vir kinderhuise. ‘n Soortgelyke boom is in 2022 deur dames in Wellington gemaak en was 10 meter hoog. Dames van Lichtenburg en omgewing gaan probeer om die rekord te oortref en hulle boom 12 meter hoog te maak. Elkeen wat kan hekel en brei word gevra om blokke te maak tot en met einde Oktober sodat die boom in November gebou kan word.
Handig asb. die blokke in by die NG Klipkerk in Lichtenburg tussen 07:00 en 12:00 daagliks in die week. Skakel gerus met Nadi Duvenage – 0827740122 / Minie le Roux – 0766925814 of Suzanne Viljoen by 0833957206 vir enige navrae.
Help rekord om Kersboom
voltooi te
Inwoners bederf met opgradering
Police losing crime war?
NOORDWESTER – LICHTENBURG – “The South African Police is ‘firing blanks’ while criminals are declaring war on South Africans.”
This is the opinion of Andrew Whitfield, the Democratic Alliance Shadow Minister of Police.
Whitfield’s statement comes after the release of the quarterly crime statistics.
Minister of Police, Bheki Cele, released the statistics on Tuesday (30 May).
“The statistics paint a bloody picture of violence tearing away at our social fabric while our citizens cower in fear in their own homes. The Minister of Police is presiding over an impotent police service which has resulted in 6 289 people being violently murdered while 164 206 people were victims of contact crimes between 1 January 2023 and 31 March 2023. This equates to 70 murders a day and one contact crime committed every 50 seconds of every day,” Whitfield stated.
He added that, in these 90 days of violence, a shocking 146 people a day were also sexually assaulted. “This equates to six people every hour, or one person every 10 minutes.”
The 51.2% spike in kidnappings over the last quarter points to a failure of crime intelligence and a well-entrenched culture of impunity among criminals who no longer fear consequences for their criminal actions, says Whitfield.
“Crime is spiraling out of control while Minister Cele and the SAPS have not demonstrated any ability to take the fight to violent criminals and reverse the upward trend in the crime statistics. Criminals are now brazenly killing police officers and attacking police stations while the Minister sits on his hands,” said Whitfield.
The crime sTaTisTics released are:
• 6192 Attempted murders (up 8.3% and almost identical to the number of actual murders)
• 49 226 Assaults (547 per day - which means one person is assaulted every three minutes)
• 663 Attempted Sexual Assaults (up 21.2%)
• 11 744 Common Robberies (up 8.9%)
• 64 Cash in Transit heists (up 20.8%)
• 5578 Robberies in households (62 every day - which is up 6%)
• 15 980 Burglaries of people’s businesses (up 12.2%)
• 7107 Driving under the influence (up 40.7%)
“In 2019, President Ramaphosa said in his State of the Nation Address that he aims to halve violent crimes in 10 years. Almost halfway through this
period, it appears that violent crime has doubled under his watch.
His refusal to fire Bheki Cele now directly implicates him in this violence.
These crime statistics will only continue to get worse and worse every single quarter - until we put a stop to it,” Whitfield said.
Afriforum gee sy
regspan opdrag om weer teen Eskom op te tree
NOORDWESTER – ZEERUST – Die burgerregteorganisasie, Afriforum en Eskom kan moontlik weer in die hof koppe stsamp oor die bykomende beurtkrag wat vir Zeerust beplan word as gevolg van die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit se agterstallige rekening.
Dié munisipaliteit se skuld beloop sowat R98 miljoen.
Afriforum het op 16 November 2022 ‘n oorwinning in die Pretoriase Hooggeregshof behaal nadat Eskom van 30 Julie 2020 tot 6 Augustus 2020 bykomende beurtkrag in Zeerust toegepas het weens die munisipaliteit se agterstallige rekening. Die bykomende onderbrekings het die gebied vir ses addisionele ure per dag sonder krag gelaat. Die bevel wat deur Afriforum verkry is, het die 2020 besluit van Eskom om die kragvoorsiening na die munisiapaliteit te onderbreek, ter syde gestel.
“In die meeste gevalle betaal verbruikers hul elektrisiteitsrekening getrou aan die munisipaliteit, maar die munisipaliteit versuim om dit aan Eskom oor te betaal.
Afriforum se regspan het op 29 Mei 2023 ‘n dringende skrywe aan Eskom gerig waarin
hulle gemaan word om nie voort te gaan met die beplande onderbreking nie. Indien Eskom wel voortgaan met hierdie wanpraktyk, sal ons die hof nader om die besluit weereens ter syde te stel. Geskille soos hierdie wat tussen staatsorgane plaasvind moet nie ‘n negatiewe impak op die algemene publiek hê nie,”sê Petrus Coetzee, raadgewer vir plaaslike regeringsake by Afriforum.
“Te danke aan Afriforum se Zeerust-tak, het ons die inligting vinnig ontvang en kon ons regspan onmiddellik teen Eskom optree om te probeer verhoed dat hierdie wanpraktyk plaasvind. Die hofbevel sê duidelik dat Eskom se vorige optrede verkeerd was en ons sal aanhou om die situasie te monitor om te voorkom dat die gemeenskap se regte geskend word,”sê Armand Viljoen, Afriforum se distrikskoördineerder vir Marico.
Letter to Mr
Edward Kieswetter
The Editor,
We write this letter to you as concerned taxpaying business people from the North West Province. We also speak on behalf of our taxpaying communities that are also suffering because of the problem we would like to
discuss with you. Yes, congratulations on rebuilding SARS and doing well with the collection rate.
Yes we applaud you for that, but at the same time, SARS is failing us. Sir, we have taken up the matter of illegal traders, small, medium and micro enterprises with SARS on numerous occasions. We have sent emails, commented on Linkedin, and tried other platforms, but, it seems nobody is listening or interested in doing something.
We are sure that our country loses millions daily in money leaving the country illegally, traders not registered for VAT or any other form of taxes, let alone complying with the labour – and health laws of the country. The latter is not your concern we know. Why do you not have active inspectors going around and checking for tax compliance? Why is there no control over monies leaving the country via transfers?
We know nobody can open a bank account without a valid ID, but sending money via ATM’s and Western Union, for example, is fine. Is that the way you would like law- abiding business people and citizens to do things? We know that there are tax dodgers amongst our people, but most of us cannot move a dime without SARS wanting their part of it. Sir, we must do something about this. We have offered our help, but again no interest from SARS.
We have asked to meet with senior officials from SARS, but also not available. We can only come to the conclusion that SARS is not interested to do something about this. Must we all now take this route and do business
“illegally” and send our money to an account overseas without it going via a bank so that SARS can pounce?
No Sir, let us do something about this and do it
fast.
North West Chamber of Commerce and Industry Management
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die blokraai-wenner van 19/5 was Eddie Hamman van Buchannanstraat, Lichtenburg. Die wenner van Sudoku #713 was Trudie van der Westhuizen van Shavantiwoonstelle, Lichtenburg. Baie geluk!
Haal asb. u pryse by die Noordwester se kantoor in Bantjesstraat, Lichtenburg af met identifikasie van uself. Moenie vergeet dat ons kantore op ‘n Vrydag om 12:00 sluit nie!
Die gelukkige wenner is…
Wenke vir Geklassifi seerde
Advertensies
1. Beplan en skryf u advertensie uit voordat u by die Noordwester kom.
2. Maak seker dat u duidelike en korrekte kontak besonder- hede gee soos naam en/of adres en telefoon en/of selfoonnommer.
3. Die koste van ‘n geklassifi seerde advertensie is R1,60 per woord + BTW.
4. Bring u advertensies vroegtydig. Sluitings- tyd is Woensdae 17:00.
5. Donderdagoggend tot 09:00. Waar die advertensie dan onder die Hofi e 27
“Te Laat vir Klassifi - kasie” sal verskyn.
6. Ons verander of maak nie u taal reg nie. Verseker dus dat u reg spel. Ons plaas net wat u skryf.
WARNING
ADVERTISEMENTS ALL RELATING TO:
• Loans and fi nancing
• Hire purchase problems / Transfer of installments
• Business opportunities
• Investments
• The fi lling of envelopes
• Work at home
• Earn extra money
• Business propositions
• Part-time work PROHIBITED:
Use of the following words in abovementioned
advertisements are prohibited:
*No Credit Checks required
*Blacklisted clients welcome
*Free Credit etc.
MUST contain the following information in
the advertisement:
Telephone number Street address Name of person and/or
business.
These are the requirements and NO exceptions will be made.
All advertisements are placed with the approval
of the National Press Union and it is our responsibility as an advertising medium to ensure that these rules are strictly adhered to.
However, it still remains the responsibility of the buyer or consumer to thoroughly investigate the trustworthiness of the advertiser with whom they
are doing business.
** Noordwester is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Noordwester verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Noordwester vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Noordwester sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie.
** Noordwester is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Noordwester is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Noordwester. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community.
23
SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES
17A VERVOER TRANSPORT
17
VOERTUIE TE KOOP VEHICLES FOR SALE
14 BESIGHEDE TE KOOP BUSINESSES FOR SALE
13
PLOTTE/PLASE TE KOOP PLOTS/FARMS FOR SALE
8A AKKOMMODASIE ACCOMODATION
8A AKKOMMODASIE ACCOMODATION
8
ALGEMEEN TE HUUR GENERAL FOR HIRE
6
WOONSTELLE TE HUUR FLATS TO LET
3
BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED
2
BETREKKINGS VAKANT SITUATIONS VACANT
1 PERSOONLIK
PERSONAL
ALLEEN EN EENSAAM? Chris- ten Enkellopendes! Ontmoet jou lewensmaat! Laat ons help!
Skakel Lenie by 0824917845 --- Website 2/6 ALLEEN? Christen Enkello- pndes! Ontmoet jou lewens- maat! Landswye diens. Skakel Lenie van Top Partners by 0824917845
--- Website 2/6 DATING vir Christen Enkello- pendes. Verander jou lewe en ontmoet dalk jou lewensmaat!
Skakel: 0824917845
--- Website 2/6 ALLEEN? Christen Enkello- pndes! Ontmoet jou lewens- maat! Landswye diens. Skakel Lenie van Top Partners by 0824917845
--- Website 2/6
ADMIN staff required in Lichten- burg and Zeerust: for admin/
branch management work for a delivery business in Zeerust.
Must have: matric certificate - pass, post matric qualification, a degree/diploma would be ad- vantageous, CV with at least 3 years work experience and ref- erences, qualifications to be pro- vided. Own car will be advanta- geous. Driver’s required: Zeerust area: drivers required for deliv- ery business in Mafikeng, driv- ers must have valid motorbike / car license, proof of residence, roadworthy certificate, with own motorbike/car, motorbike/car registration/renewal documents, motorbike/car disc, ID/ asylum/
passport and work permit and pass a criminal check, drivers will be on an independent con- tract basis. Bike owner operators are also welcome (must source their own drivers). Operators will be on an independent con- tractor basis. All copies must be certified. Drivers/bike owner operators must be available to start immediately. Kindly submit/
send all enquiries to 087 106 8231, 063 108 8566, mafikeng@
takealot.com.
--- 82725 5/5-21/7 GENERAL mining jobs 255 p/p need if no exp, training in Rand- fontein R980 accommodation.
072 954 7705 Mnr Jannie/ Vic- tor bel.
--- 74694 26/5-2/6
ELLEN vra asb huiswerk. Haar nommer is 079 442 5634.
---82801 2/6 RONALD is looking for general work. His number is 063 743 7069.
---82803 2/6 WELHEMINA is asking for do- mestic work. Her number is 071 466 7382.
---82805 2/6 MMEIKIE is looking for domes- tic work. Her number is 064 987 8082.
---82804 2/6
BACHELOR woonstel te huur.
Water en ligte ingesluit. R2 500 p.m. Kontak: 083 302 9122.
---82808 2/6 LICHTENBURG - dorp. 1-Slaap- kamertuinwoonstel R3 500.
Klein bachelor tuinwoonstel R2 300. Warmwater ingesluit by huur. Koopkragmeter. 071 730 7359, 076 827 4341.
---82803 2/6 BURGERSDORP - Ruim eens- laapkamerwoonstel te huur met watertenk, privaat ingang en onderdakparkering. Dadelik beskikbaar. 084 582 2584 of 072 516 0356.
--- 82813 2/6-9/6 1x LARGE Bedroom Flat- let with courtyard situated in ROOIGROND. Clean, Safe and secure. R3995. Contact 0720115798
--- Website 2/6
PAINTBALL GAMES and Tar- get SHOOTING.ROOIGROND.
Gokart Rides and Pedal Karts.
Book by Appointment. Contact Laure 0829687632
--- Website 2/6
LICHTENBURG Vakansie-oord.
Luukse toegeruste chalets en karavaanstaanplekke. Konferen- sie en lapageriewe en warm swembad. Langtermynverblyf ook beskikbaar vir kontrakteurs.
Tel 018 632 5826. Sel 082 543 3326.
---82636 24/3-29/9
1x LARGE Bedroom Flatlet with courtyard in ROOIGROND.
Clean, Safe and seure. R3995.
Contact 0720115798
--- Website 2/6
PLASE te koop: Hennie Wille Estates 082 460 8376.
--- 81248 20/1-22/12
SUPERMARKET FOR SALE.
SANNIESHOF - R1.5M PLUS STOCK - 082 378 2010.
--- Website 2/6
JOHAN Haarhof 072 144 4612.
Johan Opperman 079 058 1052 en Tshepo Modibedi 071 801 4562 en Pule Mashila 079 213 0586 koop en verkoop voertuie.
Ons help ook kliënte wat nie deur die bank gefinansier kan word nie. Kontak ons gerus asb.
---82794 26/5-21/7
OP soek na iemand wat meu- bels per vragmotor na Pretoria kan vervoer. Kontak 083 257 1247/ 082 806 8834.
--- 82784 26/5-2/6 COUNTRyWIDE furniture re- movals as well as any other type of goods, GIT included. Johan 0798923043
--- Website 2/6
G & R Kombuise Inboukaste.
(Sedert 1994). Andries Mareestr.
6, Industriële gebied. Gert: 082 493 5036. *Kombuise, alle kaste vir huis en kantoor. *Rekenaar ontwerp*. Veneer en melamien- borde gesny volgens u mates.
--- --- 82473 AC/TC FANIE Wille Kontrakteur: Verf, teël, bou en pleister, plafonne, afdakke, geysers en ander in en- om die huis. Sel. 073-224-6708.
---42788 10/9 AC/TC WENDy House 2.4 x 2.4 = R6 500. 2.3 x 2.3 = R5 500. 3 x 3
= R7 500. 3 x 4 = R8 500. 3 x 6 = R10 500 = 4 x 6 = R16 500.
We do all sizes, big or small.
Whatsapp 072 472 2067, 079 135 8138.
---51362 2/6 MEDICAL Aid broker/Mediese Fonds Konsultant - 0836351398 --- Website 2/6 GOKART Rides and Paintball Games, TEAM Building ac- tivities. Phoenix Race Track.
Situated in Rooigrond. PHIL 083 7508142
--- Website 2/6
KENNISGEWING. IN DIE BOEDEL VAN WyLE: COLIN DAVID KEARNEy. Boedelnommer: 8464/2021. Kennis word hiermee gegee dat die EERSTE EN FINALE LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIERE- KENING in bogemelde boedel ter insae sal lê te kantore van die Meester van die Hooggeregshof, MMABATHO, en van die landdros op LICHTENBURG vir ‘n tydperk van 21 dae gereken vanaf datum van verskyning van hierdie kennisgewing. JONKER EN VENNOTE, Privaatsak x 12038, LICHTENBURG. Dr. Nelson Mandela Rylaan 106, LICHTENBURG, 2740.
---K1 2/6 NOTICE. LOST OR DESTROyED DEED. Form for publication in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act 47 of 1937. No- tice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of T50159/1986 passed by: MICHIEL CHRISTIAAN MOSTERT, Identi- ty number 200226 5036 0008, Married Out of Community of Property in favour of CHRISTOFFEL PHILLIPPUS MOSTERT, Identity num- ber 610909 5012 004, Unmarried. In respect of certain: PORTION 12 (A PORTION OF PORTION 1) OF THE FARM WITPAN 20, REG- ISTRATION DIVISION I.P., NORTH WEST PROVINCE MEASUR- ING 191,5319 (ONE HUNDRED AND NINETy ONE comma FIVE THREE ONE NINE) hectares. Which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Pretoria, Merino Building, 140 Pretorius Street, Pretoria Central, 0002, within two weeks from the date of the publication of this notice. Signed at LICHTENBURG on 18 MAy 2023. (SGD) BOS- MAN & BOSMAN ATTORNEyS, Address: 24 BUCHANAN STREET, LICHTENBURG, 2740, E-mail address: [email protected].
Contact number: 018-632 7200.
---K2 2/6
Vakatures
Vacancies
Vakatures
Vacancies
Vakatures
Vacancies
In Memoriam
Abel Daniël Petrus Pienaar (64) is oorlede op 27 Mei 2023 en sy verassingsdiens het op 1 Junie 2023 op die plaas Grootfontein in die Zeerust (Groot-Marico) distrik plaasgevind. Ds. Debra Brooks het die diens waargeneem en Ruhet Begrafnisdienste was in beheer van die reëlings.
Motsamai Joseph Batshegi (55) died on 24 May 2023. His funeral will take place on 3 June 2023 in Blydeville at 07:00. Ruhet Funeral Services will be in charge of the arrangements.
Maria Isabella Gruber (90) is oorlede op 27 Mei 2023. Haar begrafnisdiens het op 31 Mei 2023 vanuit Lichthuis plaasgevind. Dr. Cois Meiring het die diens waargeneem en sy is in die Kiesierville Gedenktuin te ruste gelê. Ruhet Begrafnisdienste was in beheer van die reëlings.
Josua Petrus Swart (74) is oorlede op 28 Mei 2023. Sy verassingsdiens het op 1 Junie 2023 vanuit die Ned. Herv. Kerk Lichtenburg plaasgevind. Ds. van Rooyen het die diens waargeneem en Ruhet Begrafnisdienste was in beheer van die reëlings.
Valerie van Wyk (62) is oorlede op 23 Mei 2023. Haar begrafnis vind plaas op Vrydag, 2 Junie 2023 om 10:00 vanuit die NG Oos gemeente, Lichtenburg en Ds. Elizabeth Brunsdon sal die diens waarneem. Sy word in die Kieserville Gedenktuin te ruste gelê en Ruhet Begrafnisdienste is in beheer van die reëlings.
Oesfees weer groot sukses!
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die jaarlikse Oesfees van die Nederduitsch Hervormde gemeente Lichtenburg het verlede Saterdag behoorlik makietie op hul terrein gehou toe die gemeenskap in groot getalle opgeruk het na dié geleentheid.
Almal is dit eens dat dit ‘n groot lekkerte en sukses was en daar sommer baie gesellig saam gekuier en geëet is. Behalwe al die heerlike kosstalletjies, vleis en ander aktiwiteite was die hoogtepunt van die dag verseker die
opgewekte optrede van gaskunstenaar Ray Dylan. Groot dank aan elkeen wat bygedra het tot die sukses van die heerlike geleentheid, almal sien met groot afwagting uit na volgende jaar se Oesfees!
Baie foto’s is by die geleentheid geneem maar hier is slegs ‘n paar wat oomblikke tydens die Oesfees vasgevang het. Die foto’s is ‘n bewys dat dit voorwaar ‘n heerlike kuier-affêre was.
Laerskool Lichtenburg se o/10A-rugbyspan wat meeding in die o/11B-liga was vanjaar wenners van die Super 8 en nou ook die Noordwes Plattelandliga. Hulle speel nou verder in die uitspele van die Noordwesliga. Op die foto is voor Lian Liebenberg, Henco Liebenberg, Lemmer Badenhorst, Wian du Preez, Connor Morgans, Morné Crowther en Skye de Lange. In die middel is Keegan Adams, Hendrik Pretoius, Tristan Loving, Francois Kraft en Jan Hendrik de Bruin. Agter staan Chris du Plessis, Fredrich Vebter, Aiden Olivier, Juan Weber, Janco Swanepoel en Bernhard Herbst. Afrigters is mnre. T. Gouws en M. Swart
Laerskool Lichtenburg is baie trots op hul o/9A-rugbyspan wat vanjaar nog onoorwonne is in die mediumskole-afdeling.
Hulle was wenners van die Super 8-kompetisie, het die Noordwes Plattelandliga gewen en deurgedring na die uitspele van Noordwes. Hulle is voor Alex de Beer, Bismark de Beer, Phillip Maritz, Zandré Labuschagne, Vincent-Lee Francisco, Wiam Moolman en Kganya Moleme. In die middel is MJ Nel, Declan Bester, Jamaine Smith, Arrie van Niekerk, FC Geldenhuys, Frans Breedt, CF Meiring, Lean van Niekerk, Strauss von Moltke en Matthew Scholtz. Agter staan mnre. T.
Gouws, A. Alberts en R. Champion.
Liggies -rugby gedy
Baie geluk aan die o/11A-Tweede- en Eersterugbyspanne van Laerskool Burgersdorp wat onderskeidelik Platteland Wenners en Naaswenners was. Burgies is trots op die rugby manne!
Laerskool Burgersdorp is trots op die 0/12-seuns wat gekies is vir die Platteland Span. Hulle is voor Luhen Vermaak, Leonard Churr en Thato Molamo. Agter staan Michael de Bruin, Armiston Watson, Elijah Niewoudt en Niël Strauss.
Baie geluk aan die o/11-seuns van Laerskool Burgersdorp, Christo Muller, Tsepang Lekoma, JJ Coetsee en Johandré Combrinck wat gekies is vir die Platteland Span.
Laerskool Burgersdorp is trots op die volgende 0/13- seuns wat gekies is vir die VKB-span. Hulle is voor Freddie Coetzee, Rovaldo Goremang en Jeandré Joubert. Agter staan Rion Viljoen, Marnus Boshoff en William Grainger.
Burgies se rugbyspelers presteer
Baie geluk aan Le Roux Badenhorst van Laerskool Burgersdorp wat verkies is as Cravenweek kaptein vir 2023.
Baie geluk aan Arno Blignaut van Laerskool Burgersdorp wat tydens die wedstryd teen die Blou Bulle gekies is as Speler van die wedstryd.
Laerskool
Burgersdorp is trots op Gerhardus Nel wat gekies is vir die Bokkieweek rugbyspan.
Baie geluk aan Gian (middel) en Edrich Labuschagne (regs van Gian),van die CVO Skool Lichtenburg wat onlangs aan die Dr. Kenneth Kaunda- distrikskaaktoernooi te Curro Klerksdorp deelgeneem het. Gian het ‘n eerste plek behaal en Edrich het tweede geëindig.
Skaakspelers presteer
Baie geluk aan Phillip Labuschagne, graad 2 leerder van die CVO Skool Lichtenburg wat aan die Arnold Classic Africa Chess Festival deelgeneem, en ‘n medalje vir die beste o/8 -speler ontvang het.
Ȉ ͖͔͖͗
,VWKHUHDQLPSRUWDQWHYHQWDW\RXUFRPSDQ\RURUJDQLVDWLRQLQWKHQHDUIXWXUH"
,VDZHOONQRZQDUWLVWWKHKLJKOLJKWRQWKHORFDOVRFLDOFDOHQGHURUGR\RXKDYH DFRPSDQ\WKDWSURYLGHVIXQWKLQJVDFWLYLWLHVWRGR",IVRWKHQSODFH\RXUGLDU\
HQWU\WRLQIRUPRXUUHDGHUVRI\RXUHYHQWVDFWLYLWLHV
+(59250'(.(5.&2/,*1<
:,17(5)((6
:DQQHHU-81,(
:DDU+HUYRUPGH.HUN&ROLJQ\LQ0DUNVWUDDW 3DS .DLLQJV/HZHUNRHNLHV
:RUVEURRGMLHV 6RVDWLHV*HEDN 3DQQHNRHN9LVVLHYDQJ6QRHSLH 9LUQDYUDHNRQWDN
2HORI9RUVWHU
.:
+(59250'(.(5.&2/,*1<
0,66056 05:,17(5)((6 'DWH-81(
7KHPH5R\DO:LQWHU&DWHJRULHV 0HY 0QURSHQFDWHJRU\
(QWU\IHH51RVSHFWDWRUIHH 7LPH5HJLVWUDWLRQ+3DJHDQWDW+
3ODFH+HUYRUPGH.HUN&ROLJQ\0DUNVWU
(QWULHV#0LFKHOOH%HOLQGD
&ORVLQJGDWH0D\
$FFRXQWGHWDLOV1+.&ROLJQ\$%6$/LFKWHQEXUJ&KHTXHDFF$FFQU 5HI1DPH DJHRIFRQWHVWDQW
.:
EKKZt^dZʹ>/,dEhZ'ʹĞƵƌŽŶƐĂŐďŽĞŬŵĞĚŝƵŵŬĂŶĚŝĞŚĞůĞ>ŝĐŚƚĞŶďƵƌŐŬĞŶŶŝƐĚƌĂǀĂŶĨƵŶŬƐŝĞƐ͕
ǀĞŶƵĞƐĞŶŬƵŝĞƌƉůĞŬŬĞ͊͊<ŽŶƐĞƌƚĞ͕ƐƉĞƐŝĂůĞŐĞůĞĞŶƚŚĞĚĞĞŶƐĞůĨƐǀĞƌŐĂĚĞƌŝŶŐƐŬĂŶŚŝĞƌĂĂŶŐĞĚƵŝǁŽƌĚ͘ŝĞ EŽŽƌĚǁĞƐƚĞƌĂŐďŽĞŬŝƐ͚ŶŐƵůĚĞŐĞůĞĞŶƚŚĞŝĚŽŵũŽƵĚƐŬĂƉƵŝƚƚĞĚƌĂ͘/ŶƐŬƌLJǁŝŶŐƐʹǁĂƚ͚ŶĨŽƚŽĞŶ͚ŶŬŽƌƚ ďĞƐŬLJǁŝŶŐ;ϯϬǁŽŽƌĚĞͿŬŽƐZϲϲ͕ϬϬďƚǁŝŶŐĞƐůƵŝƚŽĨ͚ŶĨŽƚŽĞŶϲϬǁŽŽƌĚĞǀŝƌZϭϯϮ͕ϬϬďƚǁŝŶŐĞƐůƵŝƚ͘^ƚƵƵƌ͚ŶĞƉŽƐ
ŵĞƚũŽƵŝŶƐŬƌLJǁŝŶŐŶĂĂŶŝƚĂΛŶŽŽƌĚǁĞƐƚĞƌϭ͘ĐŽ͘njĂǀŝƌƉůĂƐŝŶŐ͘
PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329
Mooi so, Lienke
Lienke van der Westhuizen van die CVO Skool Lichtenburg het op 5 en 6 Mei aan die SANESA- skou deelgeneem en het ‘n eerste plek in ‘Show jumping’ behaal. Sy het ook ‘n tweede plek in die afdeling ‘Equitation’ behaal. Op die foto is sy op haar perd na afloop van die byeenkoms.
Liggies se netbalspanne skitter
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Al vier van Laerskool Lichtenburg se A-netbalspanne was wenners van die Lichtenburg- distrik se “Best Schools”-dag wat by Hoërskool Lichtenburg aangebied is.
Hulle het in totaal 16 wedstryde gespeel en almal gewen.
Baie geluk aan die o/11A-netbalspan van Laerskool Lichtenburg wat wenners van hul wedstryde was. Voor is Elbené Liebenberg, Mieke Stimie en Quinslynn Ferris. Agter staan Miané Wessels, Johanienke Pretorius, mev. Rina Kriel (afrigter), Jessica Seymore en Milan Mans.
Baie geluk aan die o/10A-netbalspan van Laerskool Lichtenburg wat wenners van hul wedstryde was. Hulle is Luzaan Botha, Masego Suping, Limari Britt, Lesego Suping, Inge Hesse, Lienke Steyn, Naledi Moses en mev. Sharon Hechter (afrigter).
Baie geluk aan die o/12A-netbalspan van Laerskool Lichtenburg wat wenners van hul wedstryde was. Voor is Melinie Pretorius en Rudé Lourens. Agter is Hanlea Kraft, Johanet Schutte, Mianke Liebenberg, Dené-Mari Breedt, Marli-Juan Slabbert, mev. Anna-Marie Francisco (afrigter) en Clarissa Gagiano
Baie geluk aan die o/13A-netbalspan van Laerskool Lichtenburg wat wenners van hul wedstryde was. Hulle is voor Chloe Kock, mev. Carla Yssel (afrigter) en Emma Schulenburg. Agter staan Elzaan Daly, Alicia Christians, Suzanne Niemand, Nicola Jansen van Vuuren, Mieke Moore en Layla Munnick.
NOORDWESTER - LICHTENBURG - Die naweek se bepalings vir Lichtenburg Rugbyklub vir die Jaap Steynliga is:
3 Junie speel die tweedespan van dié klub teen NWU Mafikeng kampus se Tweedes om 13:00 en die eerstespan skop om 15:30 af teen die span van Sannieshof. Albei die wedstryde vind op die veld van Hoërskool Lichtenburg plaas.
Die klub doen ‘n vriendelike beroep op die gemeenskap van Lichtenburg om in groot getalle op te daag en hul spanne te ondersteun soos net Lichtenburg kan.
Slegs vier wedstryde bly oor voor die semifinale. Moet nie die opwinding misloop nie.
Ondersteun plaaslike
spanne