• Tidak ada hasil yang ditemukan

Ginekologiese en Obstetriese Siekteprofiel in

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Ginekologiese en Obstetriese Siekteprofiel in"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

Dr I(A Prins

MBChB, M Prax Mecl (Pret) Posbus ,lB5

Boksburg 1,160

Curriculum r,'itae

Dr Prins is gebore in Pretoriir, en na haar skoolo;rleiding (Menlopark) studeer sv aan LIP wa;rr sv ir.r 1984 die MllChB met \r hcle p;rar ondcrskeidings behaal. Na'n huisdokterjaar in Boksburg-Benoni Hospitaal, tree sv ir.r 1986 toc tot die Algerrene praktl.k in Boksburg,

\\'aar sv l.log steeds praktiscer. Sr,behaal drc MPrax Med bv UP in 1991. Hirar spcsiale belangstelling is in Obstetric en Clinckologie.

Algemene Praktyk - KA Prins

Suntmary

A prospcctite stttdv of prcsenting o b stct ri c;t I antl gvna c col ogi c al conplaints, b;lsed on clinical d;tta gathc rcd at an East-Rancl-Subu rban patnership. Thc lrequenct, of consttltation, itge grouping ancl prescnting general conplaints itre

takcn into considcration. Thc total .trentge oI-cloctor's visits werc 1,35 per itnnun. The age grouping of thc patictlts corrcsponclccl vith thc ;tge of the doctor in attendancc. Thc tive rnost conTmon reasons lbr consttltations werc:

i 1 Arte-ntrtI extrniuarions.

ii) Routine G.r,naecological cxanllnatrotls.

iii) Conlirmaticn of ;trcgnana'.

iv) Vaginitis.

v) Follow-up visits.

S Alr Fan Pract 1992; 13:252 7

I(EYWORDS:

Physicians, Family;

Gynaecology; Obstetrics.

Prosedure

'n Prospcktiewe opname van presentcrendc simptornc ten opsigtc van obstetrie en ginekologic in algemene prakn.k, is oor'n ndperk van twee jaar, vanaf l/12/87 tot 30/II/89 gedoen. In die betrokke vennootskap is slegs statistiek van dic jongcr vroulike \.cnnoot gebruik.

Gegewens is volgens die

"Intcrnasionale I(assilikasie van Prim0re Sorg" gekodeer, met addisi<-,ncle r oorsiening vir papsmeerrcsultatc.

252 SA F;rmilv l'racticc June 1992 SA Huis;rrtspraktvk iunie 1992

Resultatc

Ser,relrondcrd-ncge-en-ne gentig (799) pasiente hct die geneesheer oor dic nr.ee jaar 4dperk altcsamc 2 l3l keer, r.ritsluitlik vir obstetriese en

ginekologicse problen-re besock. Die gcrniddelde bcsoeks,vfer rvas I,35 per jaar u'at geu.issel hct van'n minimuln lilr ccn, tot'rr rrral<simum van ru'intig (20) bcsoekc per pasidnt. Die groot aantal besocke per pasiEnt r'vord hoofisaaklike aan r.oorgeboorte- ondersoeke toegcskryf. (sien Fig. I) Ongeveer 45%o pasi€nte hct slegs een besoek afgel6; 40olo pasi€ntc het tnssen t$'ee cn vicr besoeke afgelt, en minder as l5% het w'f of meer l'resocke pcr jaar afgelt. Die ouderdomsverspreiding ran die pasii:ntbevolkrng het tllssen 7 en 86 jaar gcu'isscl met'n gemiddelde ouderdom.van 33 jaar. Negc-en- t\t'lntlgjanges \\'as \.lr dle rneestc van die bcsoeke verantwoordelik nl vir 5.4o/o - die presiese ouderdorn yan dic gcneesheer ien tye.van die studie . Dit ls ln ooreenstemmrng met

intcrnasionale studiest r,vat setoon het dat dic oudcrdonr ran pasitirtc met clit van hul dokter korreleer. Veertis perscnt (40Vo) van die pasicnte u,as tusscn nvintig cn dertig jaer cn 25,8o/o r.an die pasidnte \\as tusscrl clcrtig en veertig jaar (sien Fig 2).

Die rlf algcnreeuste olrstetricse err ginekologiese klagtes wat tot clokterskonsr"rltasic gelci het, r,vas:

( s i e n F i g 3 )

i ) Voorgeboortc-ondersocke.

ii) Roetine ginekologiese ondcrsoeke.

iii) Bo,estiging van srvangerskap.

iv) Vaginitis.

r.,) Opvolgbesocke.

(2)

Fig

5 0

l. Histogram van die verdeling van aantal pasientbesoeke

P e 4 0 r

S

. 3 0

n

r 2 0

S

r l 0

0 0

a

aantal besoeke

[:-ll pasiente

Ginekologiese en Obstetriese Siekteprofiel

len'ensq4 (20Vo) en inmenging met kantoomre (l2%o).

In 'n studie deur Mehl, Bruce en Renner (I976)a word vier algemenc praktyke vergelyk: twee hanteer obstetrie (Groep A) en rwee hanteer geen obstetrie nie (Groep B). Hulle ber.ind dat groep A meer pediatrie,

Obstetrie speel waarskynlik'n sleutelrol in oorkoepelende gesinsorg.

Gesamentlik was hie rdie wf toestande vir mccr as die helftc uan .ll.

pasientbesoekc verantrvoordelik.

Bespreking

Voorgeboorte-ondersoeke alleen r.'r'as vir 3I,1olo van die konsultasies veranfir,.oordelik en vorm dus 'n integrale deel van die betrokke prakq.k.

Daar bestaan egter 'n rv€reldwr,e tendens tot die afname in die hantering r,'an obstetrie in algemene prakn'k. In'n studie in Illinois'z het slcgs 45% r'an algemene praktisyns nog enigsins bevallings hanteer. Dic helfte het egter oorweeg om obstetric te staak en daar is tans 'n l2o/o afirame per jaar in algemene praktis,vns lr,at obstetrie hanteer. Die hoofredes vir die tendens is: hot versekerinss- premies t49o/ot. r'rces vir rcgsiredies l i t i g a s i e ( 3 4 o / o t , i n r n e n g i n g m c t

ldein chirurgie, ortopedie, psigoterapie en dubbeld soveel ginekologie hanteer. Groep A het wel minder geriatrie, volwassenes en akute gevalle hanteer, maar die

Fig2. Histogram van die verdeling van pasientouderdomme

F r k w n

S

i

3 5 0 300 250 200 1 5 0 100 50

0 1 0 . 1 9 2 0 2 9 30.39 40 49 50 59 60 69 ouderdomme

n pasiente

>70

253 SA Familv Practicc lune 1992 SA Huisanspraktyk Junie 1992

(3)

Tabel I

Die Aard en Insidensie van Presenterende Siektetoestande

t\oce n*r*l

BesbCke 1

Persen- tasie

lfude Siektetoe stand;,/DiaBnose

e".*.

Beso€ke':

*.;::,

1050

,*l I r72o I zrro ]

?540 ]

irn*

1 1 1 8 q

rsoo ]

1060 i

lsso L

;fts

\880

It20 i io7CI 2310

I ii*0, I ro8ru

lffi [ 28ao

,ffi

z7o I

, ?:€

1a5 ; l?3

;;,

il 43

3 1 . 1 % 8,39{i

i's1A1

;:ltr

4;5%

i,4%,

l"ff,,

tf#

,,:;

ifffi

[;ffi

I o*.

4f0 670

iti8 .

iiqo 2950 ,,

i n o

:+ti8 i

iilt i

I9l0 i

liffi Tfl'

I zzoe, I ',ezoot

I Fr*

I 1$l

liffi:

| 1100

] r o ffi*; :

_,::$l

x::::l

7

,7

'.Hii

l

';

: : n D

0.2%

: 0,21ft1t i

:11

0,1%

[s l

s3# iffi

0.2%', o,3#0 ,

it:n

I,ifi

254 SAFamilyPractice J:une1992 SA Huisartspraktyk lunie 1992

(4)

Fig 3. Sektorkaart van die belangrikste pasientdiagnoses

Voorgeboorte-ondcrsoeke

Bevestiging van swangerskap I0o/o

Roetine ginekologiese ondersoeke

9o/o Opvolgbesoeke

Vaginitis

5SVo

Ginekologiese en Obstetriese Siekteprofiel

praktisyns was oor die algemeen meer tevrede met hulle praktykvoering as groep B, waar al die geneeshere spesialisasie oorweeg het. Daar is ook bevind dat groep A hoofsaaldik voortgesette sorg aan pasi6nte wat deel was van gesinne, verleen het, terwyl groep B hoofsaaldik individue behandel het.

Dit ondersteun die hipotese dat obstetrie'n sleutelrol ipeel in die vestiging van oorkoepelende gesinsorg. Daarsonder verander algemene praktyk in prim6re sorg internistiese praktyk.o

Roetine ginekologiese ondersoeke was vir die tweede meeste

konsultasies (nI8,3%)

verantwoordelik. Roetine papsmere is tydens al hierdie besoeke gedoen. Ses- en qftig persent \560/o) van die smere was normaal, terwyl Candida vir die

T a b e l 2 lliteensetting van papsmeerresultate:

1 HPV - Fluman Papiloma Virus

grootste aantal abnormale smere verantwoordelik was. Plaveiselati pie, Gardnerella, Menslike Papiloomvirus infeksies en non-spesifi eke

infl ammatoriese viranderins was vir ongeveer gelyke hoeveel hedi abnormale smere verantwoordelik.

Vier gevalle van Actinomyces is gediagnoseer, maar was in al die gevalle met die teenwoordigheid van 'n intrauteriene kontraseotiewe toesrel geassosieerd. Dit het in al die gevalle opgeldaar na die verwydering van die toestel. Hierdie gegewens bevestig weereens die belang van die neem van roetine papsmere. (Sien Tabel II).

Non-Spesifieke vaginitis, met'n insidensie van 6,50/o was vir die derde mees algemene besoeke

verantwoordelik.

Bevestiging van swangerskap was die

I(ode Siektetoestand Aantal

besoeke

Persen- tasie

1720 r370 rB60

t 8 6 1 I B 6 2 1 8 6 3 1 8 6 4 1 8 6 5 I 8 6 6

Normale papsmere IJrogenitale Candida Cervixdisplasie Atrofiese smeer Plaveiselatipie

Nonspesifi eke infl ammatoriese veranderings

Actinomyces HPV1 infeksie Gardnerella

1 8 6 +6

z

9 2 0 2T /

+

1 9 24

560/o 13,90/o 0,60/o 2,70/o 60/o 6,30/o l,2o/o 5,7o/o 7,30/o

Totaal

3 3 1 10070

255 SA Familv Practice l:une 1992 SA Huisartspraktyk Junie 1992

(5)

vierde mees algemene rede vir konsultasie, nl 5,8%o van besoeke.

Honderd vyf en veertig (145) swangerskappe is oor die tydperk bevestig maar slegs 75 is deur die geneesheer self hanteer. Die

keisersnit-insidensie was I0-7o/o en lrrf uitgangstangverlossings (6,60/o ) ts uitgevoer. Dit vergelyk goed met'n studie in New Yorks waar die keisersnit-insidensie I 3,5olo en uitgangsbystand 8, I7o was,

Mengel en Phillips (1987)6 bevestig dat algemene praktisyns net sulke veilige verloskundiges is as ginekolod, en dat minder tegnologiese ingrepe by lae risiko pasidnte voorkom. Hulle

doen minder induksies, minder tangverlossings en minder episiotomies en gebruik minder arialgesie in kraam, maar hulle pasiEnte het egter meer perineale skeure en ook'n langer eerste

Algemene Praktisyns is net sulke veilige verloskundiges as ginekoloe

stadium ondervind. Die oerinatale verloop in beide groep was dieselfde.

Met'n toename in diebeskikbaarheid

vir ginekolo€ wdreldwyd was daar'n toenarne in keisersnitte en tang- verlossings.T Tydens'n prospektiewe studie in Montreal (1987)8 is lae risiko-pasiEnte van dieselfde ouder- domme, pariteit, bloeddruk, gestasionele ouderdom en

sosioekonomiese status ewekansis aan ginekolo6 en algemene praktisynl toegwys. Soortgelyke studies is in Seatde (Ely, Ueland en Gordon)e uitgevoer waar die obstetriese hantering van die Obstetrie en Huis- artskunde departemente vergelyk is.

Die keisersnitinsidensie by ginekoloE was 3 1,57o in teenstellin g met 21,3o/o by die algemene praktisyns. Verdere

4!

ir"u'.-.' ;;i ;;il;;;;;i

am a registered medical practitioner on the Reeister ofthe South African Medical dDental Council and practice in the field ofgeneral practice,/primary care. I hereby apply to become a member of the South African Academy of Family Practice/

Primary Care. I support the objectives of the Academy and agre e to pay the subscription fees and to abide by the Constitution of the Academy. (Copy of Constitution available on request).

SA FAMILY PRACTICE SA HUISARTSPRAKTYK

Application for Membership of the Academy of Family Practrce/Primary Care SA

Sisnature:

Qualifications: ....

Date of Qualification:

Please post to:

The SAAcadrrny of Farnily Practice/Prirnnry Cnre Med,ical Howw, Central Sqwate, Pinelands, 7405, or PO Box 38564

PINELANDS 7430

Registration fee:

Subscription:

VAT l0o/o:

Plus: Voluntary Lelry

Enclosed my cheque for Y6r!9 For further infot"m.aion contact Dr C Van Selw, tel no (0322) 24551, or Rose Jontur (021) 531-8205, Marie Jonhcr (011) 647-2090, Maureen McBain (031) 52-3771.

R 20,00 RI50,00 Rr70,00 R 17,00 R75,00

256 SA Family Practice June 1992 SA Huisartspraktyk Junie 1992

(6)

bevindings stem ooreen met die vorige studies. Met die tendens tot toenemende tcgnologicse ingrepe en monitering van babas sou'n afname in perinatale rnortaliteit verwag word.

Dit kon egter nog nie tot dusver bevestig word nie, en die mening word uitgespreek dat algemene praktisyns veiliger verloskundiges mag wees, aangesien ginekolod neig om die normale fisiologiese proses as 'n potensidle siekte te beskou en dan tegnologie inspan om die verloop daarvan tc modifiseer.to'tt Perinatale mortaliteit ran babas verlos deur algemene praktisyns wissel geweldig van 10,1 per I000 bevallings in

Algemene Praktisyns doen minder tegnologiese ingrepe as sinekoloe

Bradford" tot 3 Der I000 in die john Radcliff hoipitaal in Oxford.

Pcrinatale morbiditeit en verbmikers- tevredenheid word eeter deesdae ook as belangrike parame-ters beskou. In England'3 verkies die meeste pasi€nte dat algemene praktisyns hul

bevallings hanteer.

Opvolgbesoeke vir bestaande tocstande was vir die lyfde mees algemene konsultasie

verantwoordelik" nl 4.97o. Abnormale uteriene bloedings het gesamentlik tot 4,9o/o van alle besoeke gelei.

Volgens Schneider (VSA)'4 en Strott (Brittanje )'5 is dit vir onderskeidelik 2o/o en 4o/o van konsultasies en l0%

van spesialisvewysings, ve rantwoorde lik.

Menoposale simptome was vir'n beduidende 3,4o/o en mammaverwante klagtes vir 3,Io/o van konsultasies

,. . Ginekologiese en Obstetriese Siekteprofiel

verantwoordelik.'n Groot verskeidenheid toestande - soos uiteengesit in Tabel I maak saam die res van die konsultasies uit.

Weens die aard en verskeidenheid van presenterende simptome is dit duidelik dat'n wye kennisveld en kliniese ondervindingsveld betrek word. Verdere oplciding in obstetrie en ginekologie is dus essensieel as deel van huisartsopleidings- programme.

Verwysings

1. Hayes C, Llewellyn M, Mannely P, Tormay W. Female genital medicine in a General Practice. IMI 1986;322-3.

2. I(mse |, Phillips D, Wesley RM. Factors influcncing changes in obstetric care provided by family p\siciar-rs; a national study. J Fam Pract 1989; 28:597-6O2.

3. Mehl LE, Brucc C, Renner )H.

Imoortance of Obstctrics in a Comprehcnsive Family Practice. J Fam P r a c t 1 9 7 6 ; 3 : 3 8 5 - 9 .

4. Phillips \MR, Sevens GS. Obstctrics in Family Practice: Competence, Continuity and Caring. I Fam Pract 1985;20: 595-6.

5. Rosenthal TC, Holden DM, Woodward W. Primary care obstetrics in rural Western Nerv York. A multi-centre case review. Nelr. York Sate lournal of Medicine 1990; 90: 537 -40.

6. Mengel MB, Phillips \4rR. The Quality of Obstetric Care in Family Practice: Are Family Physicians as safe as Obstetricians) T F a m P r a c t l 9 B 7 : 2 4 : 1 5 9 6 4 .

7. Marsh GN. Audit of 26 Years of obstetrics in general practice. BMJ 1989; 298: 1579.

8. Rosenberg EE, Klein M. Is Materniw Care Different in Familv Practicel A Pilot Matched Pair study. ] Fim Pract l9B7;25:

237.2.

9. Elv IW, Ueland I! Gordon MJ, An Ar"rdit of Obstetric Care in a University Family Medicine Department and an Obstetrics - Gl.naecology Department. f Fam Pract

1976 3:397-40I.

10. Rosenblatt R*4. Perinatal Outcomes and Famil.v Medicine: Refocusing the Research A g e n d a . I Fam Pract I9B7;24:119-22.

1I. Gcvman lP. Familv Practice and Changing Patterns of Obstetric Care. T Fam Pract 1 9 7 6 ; 3 : 3 5 9 .

12. Bryce l'C, Clayton GI( Rand RG, Beck I, Farguharson DI, |ones SE. General practitioner obstetrics in Bradfbrd. BMJ

1990 300:725-7.

13. Joweli D, Gerreral practitioner obstetrics.

BMI 1989: 298:690-1.

14. Schneider'LGP. Causes of abnormal vaginal bleeding in a lamily practice centre I F a m P r a c t I 9 B 3 ; 1 6 : 2 8 1 - 3 .

15. Strott PC. The outcome of memorrhaeia - a retrospective case control srudy. ) Rr,ryal College of Gen Pract l9B3;33:715-20.

257 SA Famih. Practice Iune 1992 SA HuisansprakO.k Iunie 1992

Referensi

Dokumen terkait

Het orgel staat er niet meer en er zijn slechts twee stoelen in de kamer.. Ook de gordijnen zijn

Met hierdie eerste groep is Kaptein von Schlickmann dadelik na Burgersforto Op pad ~et die vyand hulle aan- geval, maar die aanval is afgeslaan en almal het die fort veilig bereik.3 By

Die begon, minder gelukkig, met de vraag of Krog misschien ook iets wist van de Nederlandse literatuur, maar het werd toch een mooi gesprek, met een lyrische lofprijzing van Krog voor

inteendeel en trouens Dit is nogal verbasend hoeveel mense hierdie twee woorde verkeerd gebruik, of liewer: hoeveel mense inteendeel gebruik wanneer hulle trouens bedoel.. Niemand sal

Schoonees veel meer besadig en nie meer so skerp in sy oordeel nie, maar hy het toe reeds die stryd gewen—sy standpunt het, ten spyte van die heftige teenstand, tog geseëvier; hy het

Die Russiese Leer het egter voortgegaan om hulle tenks te ontwikkel en die effektiwiteit van hulle T-34/85 tenks in die vroee fases van die Ko- reaanse Oorlog, het die belangstelling in

Alhoewel die jong vroue met hierdie behoefte saamgestem het, het daar egter ook teenstrydighede in hierdie verband voorgekom en het dit uit die persoonlike onderhoude geblyk dat toegang

Eers moet egter ’n meer fundamentele saak ondersoek word, want navorsers wat ’n historiese benadering tot geloof het, opereer met ’n verstaan van geskiedenis wat nie altyd duidelik