• Tidak ada hasil yang ditemukan

Graad 4 Totaal: 80 Vraag 1 12√ 24√ 6√ √ 6√ 50 ... - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Graad 4 Totaal: 80 Vraag 1 12√ 24√ 6√ √ 6√ 50 ... - LitNet"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

Graad 4 Totaal: 80

Kwartaal 1, Toets 2023 – Memorandum

Vraag 1

1.1 Bereken: (16)

1.1.1 2 × 6 = 12

1.1.9 3 × 4 × 2 = 24

1.1.2 15 − 9 = 6

1.1.10 10 + 6 − 2 = 14

1.1.3 18 − 12 = 6

1.1.11 5 × 5 × 2 = 50

1.1.4 20 − 7 + 1 = 14

1.1.12 4 × 9 = 36

1.1.5 9 × 5 = 45

1.1.13 (4 × 7) − 10 = 18

1.1.6 4 × 100 = 400

1.1.14 8 × 10 = 80

1.1.7 9 + 13 = 22

1.1.15 7 × 8 = 56

1.1.8 6 × 4 = 24

1.1.16 10 × 10 × 1 = 100

1.2 Orden die volgende getalle van groot na klein: (1)

3 413; 405; 1 034; 2 606; 1 200; 1 299; 5 571 5 571; 3 413; 2 606; 1 299; 1 200; 1 034; 405

1.3 Orden die volgende getalle van klein na groot: (1)

3 133; 1 333; 333; 301; 1 113; 3 331; 111 111; 301; 333; 1 113; 1 333; 3 133; 3 331

1.4 Omkring al die ewe getalle in die volgende stel getalle:

(1) 662; 965; 663; 196; 961; 267; 910; 118; 629

1.5 Rond elkeen van die volgende getalle soos volg af:

1.5.1 Tot die naaste 10: (1)

566 570√

1.5.2 Tot die naaste 100: (1)

898 900√

1.5.3 Tot die naaste 1 000: (1)

1 230 1 000

[22]

(2)

Vraag 2

2.1 Skryf die getalnaam vir elk van die volgende getalle neer: (4) 2.1.1 450 Vierhonderd en vyftig√

2.1.2 363 Driehonderd drie en sestig√

2.1.3 804 Agthonderd en vier√

2.1.4 989 Negehonderd nege en tagtig√

2.2 Skryf die waarde van elk van die onderstreepte syfers in die volgende getalle

neer: (4)

2.2.1 135 30√

2.2.2 268 8√

2.2.3 697 600√

2.2.4 546 40√

2.3 Vergelyk die volgende getalle deur die teken < , > of = te gebruik: (6)

2.3.1 5 431 >

5 341

2.3.2 400 + 30 +3 =

433

2.3.3 100 ÷ 2 <

1 000 ÷ 2

2.3.4 4 404 >

4 044

2.3.5 909 <

900 + 90 +9

2.3.6 800 + 70 +7 >

700 + 80 +8

2.4 Skryf slegs WAAR of VALS neer vir elkeen van die volgende stellings: (4) 2.4.1 12 + 55 = 55 + 12

Waar

2.4.2 (13 + 12) + 23 = 12 + (13 + 23) Waar

2.4.3 55 − 25 = 25 − 55 Vals

2.4.4 345 + 211 = 300 + 200 + 40 + 10 + 5 + 1 Waar

[18]

Vraag 3

Bereken deur die getalle volgens hul plekwaardes af te breek:

3.1 452 + 234 (3)

= 400 + 50 + 2 + 200 + 30 + 4

= (400 + 200) + (50 + 30) + (2 + 4)

(3)

= 600 + 80 + 6

= 686

3.2 287 − 134 (3)

= (200 + 80 + 7) − (100 + 30 + 4)

= (200 − 100) + (80 − 30) + (7 − 4)

= 100 + 50 + 3

= 153

3.3 (243 + 111) − 102 (6)

= 200 + 40 + 3 + 100 + 10 + 1

= (200 + 100) + (40 + 10) + (3 + 1)

= 300 + 50 + 4

= 354

= 300 + 50 + 4 − (100 + 2)

= (300 − 100) + 50 + (4 − 2)

= 200 + 50 + 2

= 252

[12]

Vraag 4

Voltooi:

(5)

[5]

2

× 3 × 2

6

8

9

10

12

36

48

54

60

(4)

Vraag 5

Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg:

5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye. (1) B; E; H

5.2 Lys die letters van al die geslote vorms met slegs geboë sye. (1) C; D; G

5.3 Lys die letters van al die geslote vorms met slegs reguit sye. (1) A; F; I

5.4 Teken ‘n heksagoon: (1)

5.5 Teken ‘n pentagoon: (1)

[5]

A B C D

E

F

G H I

(5)

Vraag 6

Bereken volledig:

6.1 30 × 22 (4)

= 30 × 20 + 30 × 2

= 600

+60

= 660

6.2 45 × 50 (4)

= 40 × 50 + 5 × 50

= 2 000

+250

= 2 250

6.3 79 ÷ 6 (2)

6 × 13 = 78

= 13 𝑟𝑒𝑠 1

6.4 98 ÷ 9 (2)

9 × 10 = 90

= 10 𝑟𝑒𝑠 8

[12]

Vraag 7

7.1 Kyk na die opname wat die verskillende troeteldiere toon wat 30 leerders in ‘n graad

4-klas het, en voltooi die telling-frekwensietabel. (4)

Voëls Honde Katte Honde Katte Voëls Honde Katte Voëls Honde Reptiele Katte Reptiele Voëls Honde Reptiele Katte Honde Honde Katte

Katte Voëls Honde Katte Reptiele Katte Voëls Honde Katte Reptiele

Voëls Honde Katte Reptiele

Telling llll l llll llll llll llll llll

Frekwensie 6 9 10 5

√ √ √ √

(6)

7.2 Skets ‘n staafgrafiek van die data:√𝑣𝑜ë𝑙𝑠 𝑒𝑛 ℎ𝑜𝑛𝑑𝑒; √𝑘𝑎𝑡𝑡𝑒 𝑒𝑛 𝑟𝑒𝑝𝑡𝑖𝑒𝑙𝑒 (2)

10 9 8 7 6 5 4 3 2 1

Voëls Honde Katte Reptiele

[6]

[80]

Troeteldiere van 30 graad 4-leerders

Tipes troeteldiere Aant

al

troet

eldie

re

Referensi

Dokumen terkait