Jagluiperd gered - p3
11 DESEMBER 2019
Nie net is die matrikulante van 2019 verheug dat hulle eindelik hul skoolloopbane kon afsluit nie, maar
het onderwysers ook die vakansie met `n huppel in hul stap begroet. Besighede in Stellalander se verspreidingsgebied raak self nou haas� g om die besige jaar af te sluit. Onderwysers van Laerskool Warrenton deel die week hul Desember vakansie gees met ons lesers. Diegene wat nog wil deelneem
aan die Matriekafskeidfotokompe� sie, asook die jongspan se ‘Blank space’-kompe� sie het nog net die
week om in te skryf.
Het jy vakansie gees?
Tel: 053 927 3907/3747; Faks: 053 927 1044;
POSBUS 443, MOLOPOWEG 33, VRYBURG www.stellalander.co.za
E-POS: [email protected]
11 DESEMBER 2019
R2-00
VAT INCL
STELLALANDER
PAGE 2 11 DESEMBER 2019
16 Days Of Activism
Stellalander-Kathu - Various stakeholders including the CPF, Social Development, SANDF, Department of Health, Local government, spiritual leaders, Love Life, FAMSA, Kumba Iron Ore and Kathu Lenmed joined in on Monday (25 November).
The Siyathemba SAPS launched a 16 Days of activism and no Violence against Women and children campaign.
Whilst addressing the attendees Lt Col Witbooi from JTG Cluster explained to them what the 16 days of activism is about.
Furthermore he appealed to all to report any form abuse against women and children. “If it is physical or emotional it must be reported to the police. Join hands to ensure that no woman or child is abused.” The speakers emphasized that they align themselves with the message Lt Witbooi gave. He also told those who are abusive that the police will arrest them. During the launch the mine donated 12 bicycles, reflector jackets, radios and helmets to the Siyathemba community. The bicycles will be used in the neighbourhood for
patrol in order to help the police to fight crime such as rape, assault, burglaries, robbery theft, murder and dealing in drugs.
Saps and CPF will take care of all these resources. The cluster Commander of JTG Major Genl Johan Bean applauded and complimented the mine for their contribution in fighting crime with
the police. Stellalander-Bothitong – During November Bothitong SAPS
members together with the station Commander Capt Richard Blaar arrested four suspects for being in possession of seven suspected stolen tablet phones. It is believed that the tablet phones might be linked to a house breaking and theft. The crime was reported in July 2010 at Namatsegang high school at Cassel village. It is reported that after the theft at the school, the tablet phones were missing. The four suspects between the ages of 18 -and -27-years-old will soon appear before Mothibistad court. As it was an intelligence driven operation the cluster Commander of JTG Maj Genl Johan Bean applauded the crime intelligence unit and Bothitong saps for the work well done.
Suspects caught nine years later
Stellalander-Hartswater- Lede van die sigbare polisiëringseenheid hier, die Gesinsgeweld (FCS), kinderbeskerming en seksuele misdrywe eenheid, asook lede van die Staatsdienswet, veiligheidsvrywilligers en die Departement van Gesondheid het onlangs aan ‘n veldtog deelgeneem.
Die veldtog wat grootliks oor die bewusmaking van huishoudelike geweld en seksuele misdrywe handel het by die Jerry Botha-kliniek in Hartswater afgeskop.
Kapt Letlamoreng Ferrelson van FCS het lede van die gemeenskap aangemoedig om kriminele oortredings onmiddellik of binne 72 uur aan te meld. Hy het ook bygevoeg dat die gemeenskap nie onnodig sake met betrekking tot huishoudelike geweld moet onttrek nie. Hulle moet ook nie vals sake aanhangig maak nie.
Slagoffers van die geweld het sweetpakke van FCS ontvang.
SAPD teen gesinsgeweld en seksuele misdrywe
$XGLW
7KHGLVWULEXWLRQRI WKLV$%&QHZVSDSHU LVLQGHSHQGHQWO\
DXGLWHGWRWKH SURIHVVLRQDOVWDQGDUGV DGPLQLVWUDWHGE\WKH
$XGLW%XUHDXRI
&LUFXODWLRQVRI 6RXWK$IULFD
1HZVSDSHUV 1HZVSDSHUV HZ HZ HZ HZ 1RUWK:HVW Z Z Z Z ZV ZVSDS ZVS Z
&RGHRI&RQGXFW
7KLVQHZVSDSHUVXEVFULEHVWRWKH&RGHRI(WKLFVDQG
&RQGXFWIRU6RXWK$IULFDQ3ULQWDQG2QOLQH0HGLD WKDWSUHVFULEHVQHZVWKDWLVWUXWKIXODFFXUDWHIDLU DQGEDODQFHG,IZHGRQ¶WOLYHXSWRWKH&RGHZLWKLQ GD\VRIWKHGDWHRISXEOLFDWLRQRIWKHPDWHULDO SOHDVHFRQWDFWWKH3XEOLF$GYRFDWHDW ID[<RXFDQDOVRFRQWDFWRXU&DVH 2ႈFHURQNKDQ\LP#RPEXGVPDQ
RUJ]DRUORGJHDFRPSODLQWRQRXU ZHEVLWHZZZSUHVVFRXQFLORUJ]D
3XEOLVKHU
3XEOLVKHGE\1RUWK:HVW1HZVSDSHUV3W\/WG DQGSULQWHGE\1RUWK:HVW:HE3ULQWHUV3W\/WG DGLYLVLRQRI&73/LPLWHG&RHW]HU6WUHHW$OO ULJKWVDQGUHSURGXFWLRQRIDOOUHSRUWVSKRWRJUDSKV GUDZLQJVDQGDOOPDWHULDOVSXEOLVKHGLQWKLV QHZVSDSHUDUHKHUHE\UHVHUYHGLQWHUPVRI 6HFWLRQRIWKH
&RS\ULJKW$FW1R RIDQGDQ\
DPHQGPHQWVWKHUHRI
&RQWDFWXV
7HO )D[
(PDLOPDLOEDJ#VWHOODODQGHUFR]D
$GGUHVV0RORSR5RDG95<%85*
1RWH&OLHQWVUHDGHUVSDUWLFLSDQWVDQGDGYHUWLVLQJDJHQWVJXDUDQWHHWKDWWKHUHSURGXFWLRQRIWH[WDQGRULPDJHVSURYLGHGWRWKHPHGLDFRPSDQ\IRUDGYHUWLVLQJSXUSRVHVFRQWUDYHQHVQHLWKHUFRS\ULJKWOHJLVODWLRQQRUDQ\RWKHUODZLG
&$//86 72'$<
)25$)5((
4827(
'LVFRXQW IRUFDVK
<HDU
:DUUDQW\ 6ODP +RRN/RFN )LYH
6WDQGDUG
&RORXUV 'RXEOH 8SULJKWV )L[WXUHV 6OLGHUV
<RXU6HFXULW\,V2XU3ULRULW\
086 110 2340/079 876 7956
ZZZLQFUHGLEOHGRRUFR]DPDUNHWLQJ#LQFUHGLEOHGRRUFR]D (;3$1'$%/(6(&85,7<'2256 :,1'2:6
$OOVWHHO FRPSRQHQWV
*DOYDQLVHGVWHHO OHJV ERWWRP WUDFNVWHHOUROOHU
EHDULQJV
Stellalander-Vryburg - “Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) ondersteun die uiters drastiese voorkomingsmaatreëls vir bek-en-klouseer deur ‘n tydelike verbod op onder andere veilings en skoue van gesplete hoefdiere te plaas.
Tydelike verbod op veilings
Dit is afgekondig in die Staatskoerant op Woensdag (4 Desember),” sê Koos van der Ryst, Voorsitter van die nasionale RPO.
“Dit is voorkomingsmaatreëls en nie strafmaatreëls nie,” aldus Van der Ryst. Die voorkomingsmaatreëls het `n uiters drastiese impak op kommersiële en ontwikkelende produsente, sowel as die res van die rooivleiswaardeketting. 1,2 Miljoen huishoudings in Suid-Afrika besit lewendehawe en word deur die voorkomingsmaatreëls geaffekteer in terme van inkomste- en voedselsekuriteit. So ook die plattelandse ekonomie. Dit is krities noodsaaklik dat die omvang van die uitbreking spoedeisend bepaal moet word en die owerheid en die bedryf saam werk om dit te verseker.
“Sodra die omvang van die uitbreking gefinaliseer is, moet die geaffekteerde gebied onmiddellik geïsoleer word en moet ons terugkeer na normale handelspraktyke,” voeg hy by.
Dit is duidelik dat addisionele kapasiteit geskep moet word om die bek-en-klouseer uitbreking te hanteer.
Die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling word derhalwe vriendelik, dog
dringende versoek om ‘n ramptoestand af te kondig ten einde addisionele kapasiteit en befondsing te verseker om die uitdagings wat die siekte bied te hanteer, aangesien nienakoming op ‘n nasionale ramp kan afstuur. Die tyd het aangebreek dat die rooivleisbedryf homself begin posisioneer en moet besef word dat die staat nie alleen die oplossings gaan bied nie.
Die rooivleisbedryf onderneem derhalwe ook om uit eie geledere addisionele kapasiteit te genereer ten einde die voorkoming en verspreiding van die siekte
‘n spanpoging te maak. Die publieke/privaat groei inisiatief en die vyf jaar meester sektorplan in die rooivleisbedryf sal die inisiatiewe ondersteun.
Die fundamentele aspekte vir die rooivleisbedryf oor die medium- en langtermyn bly uiters positief.
Die bedryf is internasionaal kompeterend en die wyd verspreide reëns skep hoop.
“Ons moet egter nou in die bedryf belê en buitengewone aksies loods om die toekoms van die bedryf te verseker. Voorstelle vir die daarstel van ‘n vrywillige naspeurbaarheidstelsel vir die beesbedryf sal in Januarie 2020 bekend gestel word,” het hy afgesluit.
Rapist sentenced to 35 years
Stellalander-Kagiso - The South African Police Service welcomes the rape sentence which was handed down to 28-year-old rapist.
Mervin Boy Smith was sentenced to 35 years imprisonment for three separate rapes he committed between February 2015 and September 2017.
The accused was arrested for the first rape he committed during February 2015 and received bail.
He proceeded to rape two more females between the ages of -23 and -35-years-old.
For this rape he was trailed and sentenced in the Galeshewe Regional Court to ten
years imprisonment in April 2018.
The accused was positively linked the two rapes he committed and received a further ten - and 15 years imprisonment, respectively in the Northern Cape High Court on 3 December.
Acting Judge Venter also dismissed his application for leave to appeal against his sentences. None of these sentences will be running concurrently. The Provincial Head for Family Violence, Child Protection
and Sexual Offences unit, Brig Nicky Mills lauds D/Sgt Sipho Andreas and D/
Sgt Tebogo Gumede of the SAPS NC Provincial Serial and Electronic Crime Investigations (SECI) unit for a brilliant job done.
“It is with pride that we see our members working extremely hard to remove criminals from our streets. This sends out a stern message and when you do crime, you will do the time, especially as we are celebrating the 16 days of activism for no violence against women and children campaign.”
Investigating officer, D/Sgt Sipho Andreas Investigating officer, D/Sgt Tebogo Gumede
Stellalander-Kuruman - `n 42-jarige man en burger van Botswana, is verlede week in dié omgewing met `n lewendige jagluiperd en leeubene
aangekeer.
Dit is volgens Valke
woordvoerder, Nomthandazo Mnisi.
Die polisie het glo inligting ontvang dat hy die dier, asook die bene aan iemand in Suid- Afrika wou verkoop.
Mnisi het bygevoeg dat die transaksie gereël is en die verdagte toe deur die Valke se ernstig georganiseerde misdaad-eenheid, die Kuruman veediefstal-eenheid en die Kuruman-hoofwegpatrollie aangekeer is.
Die verdagte het na verwagting Maandag (9 Desember) in die Kuruman landdroshof verskyn.
Die jagluiperd het glo ook mediese behandeling ontvang en word tans by
`n rehabilitasiesentrum vir wildediere aangehou.
Die geraamde waarde van die jagluiperd en leeubene is R400 000.
Jagluiperd na veiligheid
geneem
STELLALANDER
PAGE 4 11 DESEMBER 2019
te bring as u u prys kom opeis, of skakel Barbie by 053 927 6216 om reëlings te tref.
Remember to bring your proof of identity when collecting your prize or call Barbie on 053 927 6216 to make arrangements.
Daar is geen wenner vir Blokraai 29-11 nie.
The winner for this weeks’ Sudoku #546 is Poppie ASTA Adams of Suurgras Street, Vryburg. Onthou om u bewys van identiteit saam
Die wenner is...
Vryburg: Station Commander: Col Mashaba - 0828223203
Police station – 053 928 4022/4023
Huhudi: Station Commander: Lt Col JJ van der Linde - 082 492 3806.
Police station – 053 928 3300 Schweizer-Reneke:
Police station -053 963 9111, 053 963 9110 Delareyville:
Police station - 053-9489102 / 053-9489104 / Stella: Station Commander: Capt Human – 082 822 3241
Police station – 053 983 0442, 053 983 0005 or 053 983 0028
Piet Plessis: Station Commander: Capt Melando – 082 494 7511
Police station – 053 984 0010
Setlagole: Station Commander: Capt Motladiile – 082 822 3260
Police station – 018 330 0900
Madibogo: Station Commander: Lt Col Mohlongo – 082 822 3261
Police station – 018 337 8800, 018 337 8801 or 018 337 8802
Ganyesa: Station Commander: Lt Col Batsameki – 082 822 3218
Police station – 053 998 8309, 053 998 8310 or 053 998 8311
Morokweng: Station Commander: Capt Kgotleng – 082 822 3257
Police station – 053 761 1059, 053 761 1010 or 053 761 1099
Vorstershoop: Station Commander: Capt Mokgethi – 082 575 8468
Police station – 053 939 0018 or 053 939 0025
Boshoek: Station Commander: Capt Phiri – 082 575 8043
Police station – 053 936 3102, 053 936 3103 or 053 936 3105
Mokopong: Station Commander: Capt Molomonyane – 072 331 3459
Police station – 053 939 0103 or 053 939 0104 Bray: Station Commander: Capt Letebele – 082 575 8446
Police station – 0539370006
Reivilo: Station Commander: Capt Isaac Selemogo – 082 822 3251
Police station – 053 953 0007 Note that Hoopstad Police station has new contact numbers. 053 444 2800, 053 444 2801 or 053 444 2802
Station commanders contact numbers
6WHOODODQGHU
$GYHUWHHUHQSUHVWHHU
0RORSRVWUDDW9U\EXUJEX
SS
7HO)DNV
0DJGD6WROV 5HGDNWHXU PDJGD#VWHOODODQGHUFR]D
%DUELH%XUJHU
$GPLQ EDUELH#VWHOODODQGHUFR]D7HO
-R$QQ(NVWHHQ 6LUNXODVLH PDLOEDJ#VWHOODODQGHUFR]D
1RRUGZHVWHU
$VRRN_$VZHOODV 5XVWHQEXUJ
&RHQLH/DXEVFKHU
$GYHUWHQVLHNRQVXOWDQW DGV#VWHOODODQGHUFR]D
Stellalander-Mmabatho – Xander Bylsma, moordverdagte in die Stella-moordsaak word weer gedurende Januarie 2020 in die hooggeregshof hier verwag.
Bylsma weer in Januarie in hof
Die saak wat op Dinsdag (3 Desember) in die hof aangehoor is, is op die hofrol vir 6-10 Januarie geplaas hangende die beskikbaarheid van bykomende getuies wat die verdediging wil oproep.
Senior SAPD forensiese ontleder, kapt Mathukudu Samuel Mashegoana het op die dié laaste dag van Bylsma se verskyning in Desember getuig dat `n onbekende persoon se DNS onder Sharnelle Hough se vingernaels gevind is. Dit is ook op die handsak gevind.
Volgens sy verslag is daar ook geen van Bylsma se DNS op die spesifieke bewysstukke gevind wat hy ontvang het om te ontleed nie. Mashegoana het bewysstukke wat `n broekie van Sharnelle, twee komberse, twee stukke tou, `n handsak en twee selfone insluit, ontvang om te ontleed.
Verder het hy ook DNS-monsters van Bylsma, Sharnelle en Marna ontvang.
Bylsma het onlangs getuig dat hy vermoed Sharnelle se kêrel ten tye van die moord, Brandon Victor, het die moorde gepleeg.
Mashegoana het gesê daar is glo van Sharnelle se bloed op `n kombers, een van die stukke tou en ook een van die selfone gevind, terwyl Marna se bloed op die handsak gevind is. Marna se hare is ook ontleed, maar hy kon glo nie se waar dit op die moordtoneel gevind is nie. Tydens kruisondervraging het staatsaanklaer Johan Smit geïnsinueer dat Mashegoana se verslag verskeie gebreke het. Hy het ook genoem dat Bylsma se DNS sowat twee keer weggeraak het of deurmekaar geraak het met `n saak van die Noord-Kaap provinsie. Mashegoana was glo nie daarvan bewus nie. Victor het vroeër tydens sy getuienis gesê dat hy op die aand van 25 Mei 2018 by die tienermeisies in hul koshuiskamer gekuier het. Daar het hy en Sharnelle glo hande vasgehou en gesoen.
Sy het glo ook ‘knoppies op sy rug’
uitgedruk. Mashegoana het sy verslag afgesluit deur te sê dat daar `n moontlikheid is dat die ‘knoppies uit druk’ DNS onder vingernaels kon laat. Bylsma bly in aanhouding tot sy volgende verskyning.
Vee terug gevind
Stellalander-Kuruman – Twee mans van 30 -en -47-jaaroud is deur die Kuruman veediefstaleenheid op Heuningvlei in hegtenis geneem.
Die voorval het op Donderdag (21 November) plaasgevind.
Volgens inligting van die polisie het die veediefstaleenheid inligting van ‘n gemeenskapslid ontvang. Hulle het die vragmotor gevolg het wat na bewering 12 vermoedelik gesteelde Bonsmara vervoer het. Die beeste is na bewering op die plaas Severn gesteel. Die vragmotor is afgetrek en nadat die insittendes nie die polisiebeamptes van die nodige dokumentasie vir eienaarskap van die beeste kon voorsien nie, is hulle in hegtenis geneem. Die eienaar van Severn is deur die polisiebeamptes gekontak en gevra om die beeste te kom identifiseer.
Volgens die polisie was die eienaar nie bewus dat die beeste gesteel is nie en kon hy al twaalf beeste as sy eie identifiseer. Die waarde van die diere is sowat R80 000. Die twee verdagtes sal binnekort voor die Kuruman-hof verskyn.
Naledi kragonderbrekings:
Inwoners betaal die prys
Stellalander-Vryburg – “Ons is besorg oor die geskeduleerde kragonderbrekings van meer as vyf uur per dag as deel van Eskom se kredietbeheerplan wat onlangs hier by die Naledi Plaaslike Munisipaliteit geïmplementeer is.
Die gevolge van die kragonderbrekings vir die plaaslike ekonomie is tragies en dringende ingryping is nodig.”
Dit is volgens die Demokratiese Alliansie (DA).
In ‘n poging om oplossings te vind, het die party die Administrateur van Naledi, Paul Maseko, LUR vir Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake, Gordon Kegakilwe en Premier Job Mokgoro, onderskeidelik gekontak. Hulle is egter meegedeel dat, Naledi bankrot is, en daarom kan weinig gedoen word om die ligte aan te hou.
“Die R5 miljoen wat op die uitstaande Eskom-rekening betaal is, was onvoldoende om die ooreengekome paaiement te dek en maak nie ‘n duik in die bedrag van R290 miljoen wat verskuldig is nie,” het Carìn Visser LP - DA Noordwes Kiesafdelingshoof, Naledi gesê. Volgens haar kan die krisis toegeskryf word aan swak finansiële beplanning, korrupsie, swak inkomste-insameling, ‘n gebrek aan konsekwensiebestuur en geen aanspreeklikheid vir onderpresterende munisipale amptenare nie.
Sy is ook van mening dat inkomste- invordering een van die dringendste kwessies is en kontantvloei-beperkings verbeter kan word deur maatreëls in te stel om die skokkende uitstaande skuld wat tans R308 miljoen beloop, in te vorder.
“Die 3000 RDP-huise wat in uitbreidings 25 en 28 van Huhudi gebou is, dra by tot die swak invordering van
inkomste. Die huise is na bewering nie op die munisipale inkomstestelsel geregistreer nie en het daarom sedert 2009 nie ‘n sent betaal nie. Daar word verder beweer dat Khotso Khasu Ingeneurs, die kontrakteurs wat die huise gebou het, ‘n bedrag van R800 miljoen uit die projek gebuit het,” voeg sy by.
Verder is die munisipaliteit ook glo agterstallig met derdepartybetalings, belastingbetalers kry geen dienste nie en infrastruktuur val uitmekaar en dit terwyl niemand aanspreeklik gehou word nie.
“Die ingryping van die provinsiale regering was bietjie te laat; ingryping moes jare gelede reeds plaasgevind het toe die eerste tekens van wanadministrasie aan die lig gekom het. As daar nie dringend opgetree word nie, sal inwoners sonder water gelaat word, wat om die beurt verdere druk op die reeds vervalle rioolstelsel sal plaas.”
Die party doen daarom ‘n beroep op Premier Mokgoro om dringend ‘n plan van aksie aan te kondig vir alle munisipaliteite wat nie hul uitstaande Eskom skuld kan betaal nie.
Die DA verwerp ten sterkste enige maatreël wat poog om die mense te straf vir die swak bestuur. “Dit is ongrondwetlik en oneties dat Eskom voortgaan met die ontkoppeling van elektrisiteitstoevoer na betalende verbruikers. Die rede waarom munisipaliteite Eskom gesamentlik meer as R1 miljard skuld, is nie die skuld van inwoners nie,” het Visser afgesluit.
STELLALANDER
PAGE 6 11 DESEMBER 2019
Ouderdom/Age: ...
Tel no: ...
Naam/Name: ______________________________ ---- ___/___/2019 Adres/Address: _______________________________________________
Stellalander-Vryburg - This year, Stellalander joins in the fun and this gives the children in our distribution area the chance to win a cash prize.
Let your Christmas art win
During December Stellalander is hosting a Christmas art competition called the ‘Blank Space’ competition which will run from Wednesday (20 November) to Friday (13 December). A ‘Blank Space’ space will be placed in the newspaper. All entries should be created within this space. Entries must include a picture of Christmas or include a letter to Santa. This can be submitted at our office at 33 Molopo Avenue, Vryburg. Participants pay no entry fee and can participate in three categories.
*Six-year-old and younger
* Seven-to-eleven-years-old
*12 to 14-years-old
A winner from each category will be chosen by a judge. This will happen after 13 December. The winner will appear in the last newspaper of 2019, Wednesday (December 18). The three winners will each receive R500 cash. For more information contact Magda Stols during office hours on 053 927 3907.
Community educated about gender based violence
Stellalander-Setlagole - When launching the campaign on fighting all forms of Gender Based Violence (GBV) during September, President Hon Cyril Ramaphosa, indicated that the scourge of violence against women and children is intolerable and program of action must be implemented immediately.
It is against this background that the Deputy Minister of Police, Cassel Mathale engaged with the community of Setlagole and the challenges that the area is
facing. This program on Fridag (29 November) was
part of the 16 Days of No Violence against Women and Children.
MEC of Community safety and transport management, JS Lehari.
34e suksesvolle borgdag
Die tweede plek wenners saam met Carel van Heerden, Esther Swanepoel en Braam Swanepoel.
Stellalander-Vryburg - Kotze Low & Swanepoel prokureurs (KLS) borg vanjaar vir die 34e jaar ‘n baie suksesvolle dag.
Die Vryburg Gholfklub se jaarlikse Chrismas Hamper het op Saterdag (9 Desember) plaasgevind.
Die kompetisie formaat was ‘n vier bal alliansie.
Daar was 64 spelers onderskeidelik vanaf Vryburg, Delareyville en Kuruman se gholfklubs.
Die klub wens die Kuruman Gholfklub wat as wenners van die
dag uit die stryd getree het, baie geluk.
“Die span van Kuruman wat met die tweede plek weggestap het, was self puik,” het Braam Swanepoel, President Vryburg Gholfklub bygevoeg.
“‘n Hartlike woord van dank aan Braam Swanepoel en Carel van Heerden asook die span van Kotze Low & Swanepoel prokureurs vir die heerlike verversings op die baan en die ete waarmee die dag afgesluit is,” het hy gesê.
Die eerste plek wenners is Mario van Wyk, Johan van Rooyen, Irvin van Rooyen en Evin Michaels. Saam met hulle is Carel van Heerden (KLS), Esther Swanepoel en Braam Swanepoel.
November hul jaarlikse meriete funksie gehou waartydens leerders vir hul prestasies beloon is. Op die foto is die trotse leiers vir 2020 saam met hul ouers. (voor vlnr) Randall Badenhorst, Belinda Last, Willem van der Westhuizen, Frederik Hamman, Canel Hamman, Charina Slippers, Rudy Slippers, (agter) Lucian Badenhorst (Skool -en -koshuisleier), Corné Malan (Skool -en -koshuisleier), Elzé Hamman (Skool -en -koshuisleier) en Channa Slippers (Skoolleier).
Johan van den Heever het die toekennings behoorlik ingepalm. Hy stap vanjaar weg as Laerskool Tosca se Dux-leerder, Sportman van die Jaar en Veelsydigheid.
Laerskool Tosca se sportvrou van die jaar is Elzé Claassens.
Tosca beloon leerders
TWT/SL/20x8/741/ECopyright © 2019
VISIT WWW.TWT.TO TO BUY ONLINE OR LOCATE A STORE NEAR YOU
ECONOMY TYRES
165/60 HR 14
GRENLANDER L-GRIP 16R 549
EACH
155/80 TR 13
SAVA EFFECTAR 479
EACH
175/65 TR 14
SAVA EFFECTAR 599
EACH
195/50 VR 15
GRENLANDER L-COMFORT 68R 695
EACH
205/40 WR 17
GRENLANDER ENRI U08R 699
EACH
225/40 YR 18
SAVA INTENZAR 999
EACH
VALUE TYRES
215/80 SR 15
VELOCITY RAPTOR ATR1195
EACH
235/35 WR 19
ACHILLES 2233R1395
EACH
175/65 TR 14
BLUEARTH ES32
EACH
14”
R729
195/65 HR 15
EXCELLENCE
EACH
15”
R895
205/55 WR 16
EACH
16”
R999
7(506&21',7,216$33/<352027,2121/<9$/,',16$352027,219$/,''(&(0%(5 817,/ -$18$5<)5((&2/(0$1*,9($:$<352027,219$/,' 129(0%(5 817,/-$18$5<:+,/(672&.6/$67)/((7&$5'6:(/&20(
35,&(6$5()25&$6+25&5(',7&$5'385&+$6(681/(6627+(5:,6(67$7('7<5(35,&(6$5(4827('3(581,77<5(35,&(6,1&/8'(9$7),77,1*%87(;&/8'(%$/$1&,1*$/,*10(1721/,1(35,&,1*,621/<$9$,/$%/(21/,1(
21/,1(35,&,1*0$<',))(5)520&$7$/2*8($1',16725(35,&,1*• (5525620,66,216(;&(37('
205/55 VR 16
PRIMACY 4
EACH
16”
R1295
195/65 H R 15
KINERGY ECO K425
EACH
15”
R995
WORTHR699
COLEMAN 16 CAN COOLER
WHEN YOU BUY 4 OR MORE 15” OR LARGER HANKOOK TYRES
FREE
COLEMAN
COOLER FEATURED DEAL
CARLETONVILLE MALL MAHIKENG
018 788-2665 018 381-0858
VRYBURG 053 927-1161
EFFICIENTGRIP PERFORMANCE
STELLALANDER
PAGE 8 11 DESEMBER 2019
24
VAKANSIE-OORDE HOLIDAY RESORTS
23
SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES
SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES
20 DIERE ANIMALS ALGEMEEN TE KOOP MISCELLANEOUS FOR SALE
15 ALGEMEEN TE KOOP MISCELLANEOUS FOR SALE 1
PERSOONLIK PERSONAL
1 PERSOONLIK
PERSONAL
1 PERSOONLIK
PERSONAL
Hofi egids Heading Key
1. PERSOONLIK PERSONAL 1a. IN MEMORIAM 1b. DOODSBERIGTE
DEATH NOTICES 2. BETREKKINGS VAKANT
SITUATIONS VACANT 3. BETREKKINGS GEVRA
SITUATIONS WANTED 4. GELD EN LENINGS
MONEY & LOANS 5. HUISE TE HUUR HOUSES TO LET 6. WOONSTELLE TE HUUR
FLATS TO LET 7. PLOTTE EN PLASE TE HUUR
PLOTS AND FARMS FOR HIRE 8. ALGEMEEN TE HUUR
GENERAL FOR HIRE 8a. AKKOMMODASIE ACCOMMODATION 9. TE HUUR GEVRA
WANTED TO HIRE 10. HUISE TE KOOP
HOUSES FOR SALE 11. WOONSTELLE TE KOOP
FLATS FOR SALE 12. ERWE TE KOOP STANDS FOR SALE 13. PLOTTE EN PLASE TE KOOP
PLOTS AND FARMS FOR SALE 14. BESIGHEDE TE KOOP
BUSINESSES FOR SALE 15. ALGEMEEN TE KOOP
MISC. SALES 15a. ONDER R50/UNDER R50 16. TE KOOP GEVRA/WANTED 17. VOERTUIE TE KOOP
VEHICLES FOR SALE 17a. VERVOER TRANSPORT
18. TREKKERS EN IMPLEMENTE TRACTORS AND IMPLEMENTS 19. WOONWAENS/CARAVANS 20. DIERE/ANIMALS 21. TE RUIL/TO SWOP 22. VERLORE/LOST 23. SPESIALE DIENSTE
SPECIAL SERVICES 24. VAKANSIEOORDE
HOLIDAY RESORTS 25. KENNISGEWINGS/NOTICES 26. TENDERS
27. TE LAAT VIR KLASSIFIKASIE TOO LATE FOR CLASSIFICATION.
Published by North West Newspapers (Pty) Ltd
and printed by North West Web Printers (Pty) Ltd, 13 Coetzer Street,
Rustenburg, N.W. Province.
WARNING
ADVERTISEMENTS ALL RELATING TO:
• Loans and fi nancing
• Hire purchase problems / Transfer of installments
• Business opportunities
• Investments
• The fi lling of envelopes
• Work at home
• Earn extra money
• Business propositions
• Part-time work PROHIBITED:
Use of the following words in abovementioned
advertisements are prohibited:
*No Credit Checks required
*Blacklisted clients welcome
*Free Credit etc.
MUST contain the following information in
the advertisement:
Telephone number Street address Name of person and/or
business.
These are the requirements and NO exceptions will be made.
All advertisements are placed with the approval
of the National Press Union and it is our responsibility as an advertising medium to ensure that these rules are strictly adhered to.
However, it still remains the responsibility of the buyer or consumer to thoroughly investigate the trustworthiness of the advertiser with whom they
are doing business.
Wenke vir Geklassifi seerde
Advertensies
1. Beplan en skryf u advertensie uit voordat u by die Stellalander kom.
2. Maak seker dat u duidelike en korrekte kontak besonder- hede gee soos naam en/of adres en telefoon en/of selfoonnommer.
3. Die koste van ‘n geklassifi seerde ad- vertensie is R21,00 vir die eerste 15 woorde, en daarna R1.60 per woord + BTW.
4. Bring u advertensies vroegtydig. Sluitings- tyd is Maandae 17:00.
5. Ons verander of maak nie u taal reg nie. Verseker dus dat u reg spel. Ons plaas net wat u skryf.
** Stellalander is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Stellalander verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Stellalander vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Stellalander sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie.
** Stellalander is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Stellalander is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Stellalander. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community.
VRYBURG United Church (Congregational, Methodist, Presby terian). Worship Service:
Sunday morning 09:00. Sunday School: Sunday morning 09:00.
Minister: Rev. Tony Barlett 053 927 0300
--- NC/TC PINKSTER Protestante Kerk Vryburg. Kerk - Noordstraat 191.
125. Tel. no. 053 x 927 0024. Di- enstye: Dinsdag - 10:00 Vroue biduur by pastorie. Woensdag - 19:00 Gemeente biduur. Vrydag - 19:00 Jeug aktiwiteite. Sndag - 8:30 Sondag - 8:30 Sond- agskool; 10:00 Oggenddiens;
18:30 Aanddiens.
--- NC/TC ELNATA Pinkster Kerk. Bet-El Gemeente. Dienste: Sondae 10:00 en 18:00. In die biblioteek- saal. Christiana Stadsraad, Christiana. Prediker: Past. Syd- ney Du Bruyn 084-767-5622.
---11596 7/6 T/C
PPK Vryburg. Maandag Jeug 6:30 Dins. opedeur 7:00 Woens.
Vroue biduur 3:00 Don. Ge- meente biduur & Bybelstudie 7:00. Vrydag: Jeugdiens 6:30.
Sondagskool 8:30 Erediens 10:00. Almal welkom Past. M D Forbes. 073 812 4974.
--- 10361 16/7 T/C FAITH in God Ministries. Youth ser vice - Mon, Wed, Fri 6:30.
Sunday 10:00. Evening 6:30.
Past. J Louw 073 295 1426.
---4600 NC/TC LIVING Water Ministries. Next to Mmabana Crech at the Cir- cle (Huhudi). Wed: 16h00 Youth Services; Thurs 17h30 Womens Prayer meeting; Fri 21h00 Half night Prayer; Sat 15h00 Worship team Prayer & Practising Ses- sions; Sun 09h30 Intersession &
Main Service. For more informa- tion Call Elder Nkatswang at 072 370 7653.
--- 4901 10/8 NC/TC AFRICAN Revival Method- ist Church - Vryburg. Sunday School: 09h00. Sunday: 10h00 Worship Service. Holy Commun- ion Service 11h00. Tuesdays:
Board meeting 16h00. Wednes- day: Youth League meet 15h00.
Thursdays: Bible Womens meet 16h00. Fridays: Bible Discussion 16h00 - 17h00. Minister: Rev OG Tsatsi 076 034 9706, 074 528 0957.
---4974 7/9 NC/TC HUIS van Gebed. Van Niekerk- straat Vryburg. Sondag: 10 Uur Sondagskool. 10 Uur - Erediens, 17:00 - Evangeliediens. Woens- dag: 18:30 - Gemeente biduur.
Vrydag 18:30 - Jeugbyeenkoms.
Pastoor: Dr. Meisie Barnard 082 674 7201 - 24 Uur tot diens.
--- 4973 TC/NC HIGHWAY Revival Centre (Vryburg Colridge) Youth Ser- vice Mon - Vry 18H00. Sunday 09H00 evening 17H30. Past O.
Thembisa 078 671 1450.
--- 10385 NC/TC VADERHART Bediening Dien- ste. Sondae: 09:30. Huweliksver- ryking: 17:00. Week byeenkoms - Woensdae van huis tot huis 19:00. H/v. Roydenweg en Mc- Kenziestraat. Navrae Ettienne Binneman 072 310 2880 ---N/C T/C AGS Gemeente:- McKen- ziestraat, Vryburg. Sondag Oggenddiens 9h30 - Sondag- skool en Kleuterkerk tydens diens. Kerkkantoor besonder- hede:- Ma. Wo, Vr - 09h00 - 13h00 - Tel 053 927 4981. Pas- tore:- HP Venter - 083 262 2139 - Cecile Venter - 072 295 7367.
24 Uur tot u diens...
---1704 3/7 NC/TC LIVING Word Revival Ministry.
Mon: Youth Service 18:30. Tues:
Prayer Session 19:00. Wed:
Youth Fellowship 18:30. Thurs:
Bible Study 18:30. Friday: Youth Practice 18:30. Sunday: Honour- ing Service 09:00. Thanksgiving Service 18:00. Pastor J Absalon Cell no: 061 729 0907. All wel- come.
--- 8784 14/1 NC/TC
MOUNT Carmel Ministries Int.
Colridge, Vryburg, Rooi Saal.
Monday evening Youth 19:00.
Tuesday evening Leading La- dies 19:00. Wednesday evening Fire Prayers 19:00. Thursday evening Worship team and Choir practice 19:00. Friday evening Youth 19:00. Saturday afternoon Childrens Church 16:00. Sunday morning Service 10:00. Sunday evening Service 18:00. Past Neville Keet 082-300-1482.
---9786 NC/TC DIE Maranata Pinkster Ge- meentes van S.A. Colridge Vryburg Gemeentes. Maanda- gaand - huisbesoek 19:00. Din- sdagaand - huisdienste 19:00.
Woensdagaand - gemeente biduur 19:00. Donderdagaand - susters biduur 19:00. Vryda- gaand - jeugdiens 19:00. Saterd- agmiddag 17:00 - kerkraadslede byeenkoms. Sondagoggend 10:00 - erediens. Sondagaand - Evangelie diens. Almal is welkom: Pastoor William Kok 076 297 8855.
--- 10036 10/2 T/C SEWENDEDAG Adventiste Gemeente Vryburg. Dienstye:
Woensdagaande 19:00 Biduur.
Saterdgoggende: 09:30 Bybel- studie. 11:00 Erediens. Navrae:
LR Justin Strauss 081 400 0611.
--- 10045 24/2 T/C ST. STEPHENS Anglican Par- ish. 59 De Kock Street. Services:
Sunday: Sunday School 08:00;
Holy Communion 8:00. Youth ac- tivities on Fridays 17:00. All wel- come. Parish Reverend Tshen- nolo 073 146 8779.
--- 1910 25/1 NC/TC JESUS my Answer. Services:
Sunday 10:00-13:00hr. Wednes- day 17:00-18:00 intercession.
Tuesday: Counselling 09:00- 16:00 hr. Pastor: Joseph Mphi- wa, Tel 083 772 6738, 079 825 0644. Address: Stand no 11195, Extension 28, Northern Hemi- sphere, Barzani, 8601.
--- 2099 9/8 T/C FEARLESS Ministries - 2 Tim.
1:7 - Almal is welkom, laat Je- sus jou vrymaak! Suidstraat, reg langs Joe Morolong hospi- taal (Ou Moth saal). Dienstye:
Sondag oggenddiens om 10:00 (Sondagskool en Bybelskool na oggenddiens). Erediens:
Sondagaand 17:00, Jeug Vry- dagaand: 18:00. Navrae: Pas- toor Ananda 074 625 3777 of Pastoor Patrick 084 710 0792.
---11187 16/1 NC/TC CHRISTIANA: Volle Evangelie Kerk van God. Dinsdag. Gesa- mentlike Gebed 19h00 - 20h00, Woensdag Woordstudie 18h30, Vrydag VEK Jeug 18h00, Sond- agoggend Kinderkerk 9h00.
Erediens 10h00. Sondagaand 18h00. Pastoor Dirk Verster 083 575 7344.
--- 10788 18/9 T/C VAKANSIEWOONSTEL in hartjie van Margate. Twee slaapk., twee badk., ruim kom- buis, groot oopplan eet/sit/fami- liekamer met pragtige uitsig op goue myl strand sowel as ‘n toe- sluitgarage. R600 000 of naaste aanbod. 082 452 3486.
--- 30/10 NC/TC
KLEI bakstene is beter!!! Berts Bricks (Potchefstroom). Skakel Sales 018 292 1615 - www.
bertsbricks.co.za - Molopo Bricks (Mafikeng). Skakel Sales 018 381 0200/1/2. www.molopo- bricks.co.za - Klei-pleisterstene, klei-sierstene, klei-plavei- selstene, sement maxi stene, sement-pleisterstene, sement- plaveiselstene. Minimum vragte geld in Vryburg, Schweizer- Reneke, Wolmaransstad en omgewing.
--- 4630 AC/TC
Enige HERSTELWERK
Aan huise of geboue.
•Dakke •Verf
•Teëls •Vloere
•Enige werk klein of groot
REALFIX
Louis 082 925 9269 053 927 0276
BRAAIKUIKENMIS Lichtenburg en omgewing. Baie mis, droog.
Beste kwaliteit en pryse. Kontak Org Snyman 079 127 7195.
--- 8124 3/7-18/12 VAKANSIEWOONSTEL in hartjie van Margate. Twee slaapk., twee badk., ruim kom- buis, groot oopplan eet/sit/fami- liekamer met pragtige uitsig op goue myl strand sowel as ‘n toe- sluitgarage. R600 000 of naaste aanbod. 082 452 3486.
--- 30/10-20/11 NC/TC
SLAGVARKIES te koop.
Steekhaar, windhonde. 072 609 8500.
--- 10818 20/11-18/12 LUCOR Jack Russells bied aan top gehalte geregistreerde hondjies. Gladde haar, bruin en wit te koop te Vryburg. Skakel 083-443-8274/85.
--- 10820 27/11-18/12
POOLS & Lapas. Special Com- bo. Home Improvement. 4 x 3 pool + 4 x 3 lapa = R38,000. 5 x 4 pool + 5 x 3 lapa = R42,000. 6 x 4 pool + 5 x 4 lapa = R52,000.
For the best price including 1m paving around the pool or rock art. Repair remarbelite or fibre- glass. For more info contact Si- mon 071 613 1256. December special hurry!
--- 10826 11/12-18/12
VAKANSIEWOONSTEL in hartjie van Margate. Twee slaapk., twee badk., ruim kom- buis, groot oopplan eet/sit/fami- liekamer met pragtige uitsig op goue myl strand sowel as ‘n toe- sluitgarage. R600 000 of naaste aanbod. 082 452 3486.
--- 30/10-20/11 NC/TC VISALEK: Tel: 053-927 0473, Roydenweg 24, Vryburg. Jan- nie of Ria. Herstel en diens van yskaste, wasmasjiene, stowe, geisers, lugversorgers. LP Gas Installasies en sertifikate.
--- 11160 7/11 AC TC
KENNISGEWING. KENNISGEWING AAN KREDITEURE EN DEBI- TEURE (ART 29(1) VAN WET 66 VAN 1965). IN DIE BESTORWE BOEDEL VAN WYLE REYNOLD VON ABO BUKES, IDENTITEI- TSNOMMER: 290117 5021 085 ‘N WEWENAAR EN WIE WOON- AGTIG WAS TE SILVERJARE TEHUIS VIR BEJAARDES, MARK- SONSTRAAT, SCHWEIZER-RENEKE EN WIE OORLEDE IS OP 17 OKTOBER 2016. BOEDEL NO: 5356/2018 (MAHIKENG). Ingevolge Artikel 29(1) van Wet 66 van 1965 word alle Debiteure en Kredi- teure versoek om hulle eise in te dien en hulle skulde te betaal binne
‘n tydperk van 30 (dertig) dae gereken vanaf datum van publikasie van hierdie advertensie. Geplaas deur die Eksekuteur/Agent: (GET.) MNRE VAN STADEN VORSTER & NYSSCHEN, BUFFELDOORN- WEG 51, WILKOPPIES KLERKSDORP, POSBUS 6171, FLAM- WOOD, 2572, EPOS: [email protected]. TEL NO.: 018-468 1300. VERW: JMN/AS/OB20900.
---K1 11/12
STELLALANDER
PAGE 10 11 DESEMBER 2019
Leerders ontvang pryse
Martelize Nel is onlangs tydens Laerskool Schweizer-Reneke se prysuitdeling as die DUX meisieleerder aangewys. Hier is sy saam met dr Susna du Plessis.
Die DUX Seunsleerder is vanjaar aan Jaco du Plessis van Laerskool Schweizer-Reneke toegeken. Hy ontvang die toekenning van dr Susna du Plessis.
Senior Sportmeisie Anke Viljoen ontvang die toekenning van dr Susna du Plessis tydens Laerskool Schweizer-Reneke se prysuitdeling.
Johan Venter ontvang die toekenning vir Senior Sportseun vanaf dr Susna du Plessis
tydens Laerskool Schweizer-Reneke se prysuitdeling.
Sumien Snyman ontvang vanjaar die toekenning vir Junior Sportmeisie - Graad een tot Graad drie.
Die Junior Sportseun toekenning vir Graad een tot Graad drie is vanjaar deur Laerskool Schweizer-Reneke aan Stefan Delport gegee.
Don’t get b e h i n d !
l e f t
Keep up
w i t h
Stellalander
the
Die Suidwes Direksie en Uitvoerende Komitee het onlangs die voorreg gehad om Vroue- Comrades wenner 2019, Gerda Steyn, te bederf. Gerda, wat in die Bothaville-omgewing groot geword het, kuier tans by haar ouers buite Leeudoringstad. Sy is die eerste vroue-atleet wat die op-wedloop van die Comrades onder ses ure voltooi het, met ‘n rekordtyd van 5:58:53. Wat die nederige en inspirerende jong vrou nog meer spesiaal maak, is die feit dat sy die 42km New York maraton met ‘n persoonlike beste tyd van 2:27:48 voltooi het en daarmee kwalifiseer om deel te neem aan die 2020 Olimpiese spele in Tokio. Hier ontvang sy haar geskenk van Hansie Viljoen en Herman van Schalkwyk.
Comrades wenner
wag op Olimpiese Spele
Japie Steyn, lid van die Vryburg
Rolbalklub, het onlangs die trofee vir die beste vordering vir 2019 ontvang.
Die Vryburg Rolbalklub het onlangs hul klub-afsluiting gehou. Hier is André Steyn (mans pare wenner), Christo van Rensburg (mans pare wenner), Japie Steyn, Michael Pietersen (getrekte pare wenner), Hanna Sterrenberg (Klub pare, getrekte pare wenner, asook vroue pare wenner) en Fred Sterrenberg (Klub pare wenner). Baba Cloete, afwesig tydens neem van foto, is ook vroue pare wenner.
Vryburg Rolbalklub wenners
STELLALANDER
PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329
PAGE 12 11 DESEMBER 2019
Plattelandse tennis op sy beste
Tlhakgameng Tennisklub het op 16 November sy jaarlikse borgdag by die Tlhakgameng tennisbane gehou. Deelnemende spelers het van ver af gekom en die hitte en droogte trotseer om lekker tennis te kon speel. Die klub bedank graag vir Tokkie Ferreira Makelaars en PPC Sement wat die dag vir hulle moontlik gemaak het. Hier is Kobus Oosthuizen (PPC Sement) saam met die wenners van die dag.
Vryburg Pigeon club held their annual prize giving event at the John Bekker Clubhouse on Saturday (30 November).
Achievers in the 2019 racing season were honored at the event. Cobus van den Heever (MC Turbo) achieved top honors in the club as well as being crowned NW Pigeon Federation All Bird champion. Considering the level of competition, on both club and federation level, this year was remarkable and he have once again punched the bar a few levels higher for the rest of the members in the Vryburg Pigeon club. There is no doubt that these results are not possible without supper pigeons and excellent loft management. The club added that with the absolute dedication and competitive spirit obviously contributed to MC Turbo’s success. With Cobus is his wife, Mattie.
Na afloop van die Wêreld Sewestoernooi in Dubai was daar redelik vuurwerke. Ryan Erasmus, oudleerder van Hoërskool Vryburg (VHS) en Gerber Erasmus, Graad elf-leerder aan dieselfde skool het tydens die toernooi vir die Leeus uitgedraf. Die span eindig in
`n bevredigende vierde plek. Spelers van regoor die land is gekies vir verskillende spanne wat tydens die 50e viering van die gesogte toernooi deelgeneem het.
VHS’ers skitter by Dubai Sewes
Federation All Bird champion
6L]HV)URP
)5((
/RXQJH6KLUW 7LH
0HQV)DVKLRQ
6XLWV