HODERNE LIRIEK Li 1 Kyk ai
Atooin
Leegte
\
Kosnies(
71
PR O F. L. TÓNSING D EPA RTEM EN T DUITS
INLEG
1. “ U itleg” is gans onm oderni
2. Digkuns — verdigting van die lewe, is die kuns oni die geheel daar- van alom vattend te begryp, te verdig cn in die afgeronde geheel van ’n n eu tcd o p in skone sim bool aan te hied en daard eu r aan te gryp.
Dié “ d ig te r” k y k soos F rancesco C am pana n a die perke van ons m enslike b estaan, af in die o n m eetlike d ieptes van die oneindig kleine en op in cwc o n m eelb are d ieptes van die eindelose (?) hem elruim . Beide hierdie uiter- stes op en b aar ’n o n tse tte n d e, verlam m ende gebrek aan substansie, w at noodvt'endig m o e t sp o t m et die skynbare m agteiooslieid van die m enslike bestaan, w at hulle om knel. In die geval van die ato o m is daar nie m eer ' substansie as w at drie iniskruiers in ’n ru im te so g ro o t as die hele E uropa sou vcrteenw oordig nie. G een w onder dus, die driem alige herhaling van die troostelose “ leegte” in neerdalende lyn! K yk ons in hierdie rigting, dan w ord ons h arte inderdaad d eu r vrees om knel in die aanskouing van die geweldige isolasie en eensaam heid: verlore soos drie m agtelose m iskruier- tjies in ’n ru im te soos die g ro o t cn tro tse E uropa, volgepak m e t prestasie, k u ltu u r, geskiedenis, denke, tegniek, stede, m ense, cllende... G een w onder dus, d a t dié stro fe eindig m e t die skrikbevange u itro e p van o n tstelten is:
“ L - E - E - G —T - E ! ” D it is aso f die “ d ig te r” hom nog innerlik teen die o ntd ek k in g verset en die en o rm iteit daarvan nie wil aanvaar nie.
Waar die eerste stro fe ons in die d iep te van ons isolasie en nietigheid gelei h et, w aar ons bestaan dreig om in die n ie t self te versink en ons onaange- m aan daaraan herin n er w ord d a t die m ens, hierdie wese, w at d eu r sy skei- ding en afsondering van die goddelike oerb ro n no u selfs hierdie o n t
se tte n d e isolasie in die atoom d e u r doelb ew u ste splitsing nog vergroot, die isolasie dus nog vererger, w end die dig ter hom in die tw eede stro fe nou to t die g ro o tste g ro o tte s en uitg estrek te ruim tes van ons kosm os, in 'n poging om in hierdie teenoorliggcnde u ite rste aan die bedreiding te
72
ontvlug.
V an die reeds im posante g ro o tte van ons sonnestelsel gaan die gedagte- vlug na ons melkwegstelsel en na ander galaktiese stelsels, verafgelee w êrelde in die o n u itd en k b are g root n iim te. V yfm iljard ligjare ... en dan?
Bcreik hulle lig ons nie m eer nic, om d at hulle ontvlugtingspoed die spoed van lig o o rtre f? En indien d it m oontlik is, w at gebeur m et hulle as hulle hierdie " a b so lu te ” (?) spoed oo rtref? H et die vlug in die ruim te 5 mil- ja rd ja a r gelede in ’n o erontploffing begin deur ’n chaos van sam etrekking cn verdigting o f is die heelal in ’n to estan d van vo o rld u ren d e skepping?
Is ru im te sfeervorm ig en eindig o f saalvormig en eindcloos? Ons rasionele denke verw erp albei alteniatiew e en ons raak “ verw ard” in hierdie eindeloosheid en gaan verlore in die ru im te, om d at berekeninge self ingee. K om die oneindig grote u it die oneindig kleine en kom d it deur ’n o n tp lo ffin g en sal d it m e t ’n ontp lo ffin g eindig? En v^rat le dan voor en <
na die ontploffings? Is daar 'n begin en 'n einde? Is die ko rtste afstand tussen tw ee p u n te ’n reguit lyn o f ’n krom m ing? Rev\rolusie o f evolusie?
Is begin en einde dalk dieselfde? Ons raak “ verw ard” en keer sidderend terug van die grens van ons denke en besef ons eie beperking en innerlike leegte. So lei o o k hierdie strofe ten spyte van sy trotserende cn selfver- sekerde aanhef, “ K yk o p ” , in die d iepte van ons leegte en to t die ver- nederende besef van ons nietigheid.
IJit hierdie d ie p te, w aar die m ens nog n e t ’n “ m od d erk lu itjie” is, skiet die derde strofe in ’n steilstygende lyn om hoog. Wel is die doclw it nog nie bereik nie, w an t die “ digter” is nog in sy “ hem elskuitjie” op pad. Wel is daar geen w aarborg gegee d a t hierdie bevrydende styging nie oo k soos so menige vuurpylpoging k atastrofaal sal eindig nie, m aar die digter is op pad en styg. Is d it nie genoegsame aanduiding van uiteindelike seeviering van die gees b o die m aterie nie? Die “ dig ter” h e t afgekyk en opgekyk, alle grense van ons bestaan p robeer deurdring en in die poging in die d iep te van die leegte beland. N et u it die d iep te kom die styging; u it die m o d d er van vercensam ing styg die m ens in die gcborgenheid van sy hem el
skuitjie; u it die do o d kom die lewe. D aarom wys sowel die vraagteken as die u itro e p te k e n van die opskrif na bo.
73
In sy oriëntasie na die wesc van ons m cnslikheid h e t die “ dig ter” oo k na die sterrcheincl gckyk. H et hy die stcr van Betlchem gcsien?
L .R . Tonsing
74