• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die doel, inhoud en metode van die kunsonderwys aan die Transvaalse laerskool : 'n histories–kritiese studie

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die doel, inhoud en metode van die kunsonderwys aan die Transvaalse laerskool : 'n histories–kritiese studie"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

DIE DOEL, INHOUD EN METODE VAN . DIE .

KUNSONDERWYS AAN DIE TRANSV~~LSE LAERSKOOL.

'N HISTORIES - KRITIESE STUDIE.

DEUR

FRIEDRICH WILHELM LEUSCHNER.

(Dosent vir Kuns en Kunsvlyt aan e Potchefstroomse Onderwyserskollege.)

VERHANDELING INGEHANDIG BY DIE POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT VIR C.H.O. VIR DIE GR£~D VAN

MAGISTER EDUCATIONIS~.

~

PROMOTORg PROF. DR. J QCHR. COETZEE •.

Desember 1952.

(2)

INLEIDING.

Dat kuns die belangrikste middel is om by die kin~ 'n liefde vir skoonheid en skepping .~e ontwikkel, en om die rede

tn uiters belangrike de van e algemene opvoeding vorm7 . word nog nie terde~ besef nie.

Die probleem van die kunsopvoeder is daarin gele~ dat hy nie· toegelaat wor~ om aan die ontwikkeling en vooruitgang van

. .

die algemene opvoeding deel te

he

nie, omdat sy terrein nog steeds .as aanvullend en nie as. fundaments beskou. word nie.

Daar bestaan wel ·enkele opvoedkundiges wat kuns as 'n flUlda- mentele vak beskou. Aan hulle kom die eer toe dat ons kul- tuur nie reeds in 'n toestand van stagnasie verkeer nie~

Gedurende die afgelope twintig jaar het· die kunsopvoe- ding in Transvaal 1n ontwikkeling ondergaan wat vir beide . kind en opvoeder van die grootste belang is. 'n Nuwe benade- ring wat in alle opsigte 'n antitese van die oue is, het tot stand gekom. Die noodsaaklikheid vir selfu~ting en skeppende werk word bek1emtoon, maar die praktiese metodes waardeur die ideale verwesenlik .kan word, is nog duister. Daar word so veel waarde die onmiddellike resultate geheg, dat daar selde oorweging aan die vraag skenk'word of dit wat gedoen is werklik die beste in belang van die kind is.

Die moderne uitkyk het 'n wysiging van die doel, inhoud en metode noodsaaklik gemaak. Die skrywer voel dat die tyd nou ryp is om in die lig van e verlede nou ook sorgvuldige

aandag aan toekomstige ontwikkelinge en moontlikhede te skenk~

Hierdie werkstuk spruit voort nie alleen uit die skrywer se eie-praktiese kunsondervinding nie, maar veral ook uit die ondervinding ~n die kunsonderwys, en die bestudering yan die

(3)

-ii-

werk van kinders en studente gedurende die afgelope -veertien jaar. Baie van ·die idees in hie·rdie verhandeling is nuut met betrekking tot die kunsontwikkeling van die kind. Om- dat daar geen finaliteit in die probleme oor kunsopvoeding bereik kan word ni~, word hierdie studie aangebied slegs as

1n hulp en 'n prikkel tot indiwiduele denke en inspanning, Deurdat dit selfs meningsverskille of 1n antagonistiese hou- ding mag uitlok, sal dit 1n prikkel wees tot nuwe gesigspunte en sal dit ook sodoende bevorderlik vir die saak van die kuns- opvoeding wees, ·

Langs hierdi_e weg wens ek my opregte dank te betuig aan my promotor, p~of, dr. J,Chr. Coetzee, vir sy besieling, hulp en leiding, waarsondE:ir hierdie studie vir my haas onmoontlik sou gewees het.

Potchefstroom,

Desember 1952.

(4)

INHOUD.

HOOFSTUK. :SLADSY.

I ..

II.

III.

IV,

Inleiding,

AFDELING A.

DIE PRO:SLEEMSTELLING EN ALG~KENE ORIENTASIE.

Die Probleemstelling t

'P'

1. Inleiding. . . 1.

2. Die Gebrek aan Insig in die Bestaans-

reg van die Kunsopvoeding, 1,

3.

Noodsaaklikhede vir 'n Nuwe Profes-

sionele Ori~ntasie, 3,

4. Die Probleem van die Doel, 5.

5, Die Probleem van die Inhoudsbepaling. 7.

6. Die Gebrek aan Opvoedkundige.Metodes, 9,

7, Slot. 10.

I

PRIMITIEWJi] EN KINDERKUNS.

1. Inleiding.

2.- Primi tiewe Kuns.

3. . Kinderkuns .

. 4. Ooreenkoms en Verskil tussen Primi- tiewe en Kinderkuns;

5. .Die -.On.;twikkelingstadia in die Kinderkuns.

6. Slot,

DIE VOORWAARDES VIR 1N KUNSOPVOEDING EN DIE AARD VAN DEELNAME IN DIE GEMEENSKAP.

16.

17.

21.

22.

1. Die Voorwaardes vir 'n Kunsopvoeding. 22.

1

a). Die Mens. 22.

b). Die Omgewing. 23.

c). Die Medium. 24.

2. Die Aard van Deelname in die Gemeen-.

skap, 25@

AFDELING B.

j

'N HISTORIESE OORSIG VAN DIE ONTWIKKELING VAN KUNSONDL:RWYS AAN DIE TRANSVAALSE. LAERSKOOL.

DIE DOEL VAN KUNSONDERWYS. 27.

1.

2.

3.

5' 6.

~-.-.--.---

Inleiding, Moontlike Ori~ntasies en

Funksies~ 27,

Die Ontwikkeling van Insidentele

tot For.mele Kunsopvoeding tot 1900, 29, Tekene as Taal; 'n Ingevoerde

Ori~ntasie, 1900 - 1924. 31.

Die Ontwikkeling van die Vvaarnemende

na die Verbeeldende Uiting, 1924-1936. 37.

Kuns as Skoonheid; Beklemtoning

van Ske:ppende Uiting~ 1936 - 1950, 40.

Slot. 44.

V. . DIE INHOUD VAN KUNSONDERWYS. 46.

1. Kunsaktiwiteite as Deel van die

Alledaags~ Lewe: tot 1900, 46.

(5)

-iv-

HOOFSTUK. ::BLADSY.

2, Tekene as Grafiese Dokumentering;

die Begin van Voorgeskrewe Leer-

planne: 1900 ~-1924. 47.

3. Tekene as Verbeeldingsuiting; Akti- witeite wat Oorspronklikheid Prikkel:

1924 - 1936. 51.

4. Kuns as Skeppende Uiting; Selfuit-

ingsaktiwiteite: 1936 - 1950. 53.

5. Slot. 59.

DIE METODE VAN KUNSONDERWYS. 61.

1, In1eiding, 61.

2. Kunsopvoeding deur die Praktiese

Lewe tot 1900. 62 ..

3. Die Akademies-Objektiewe Benadering,

1900 - 1924. 63.

4. 1n Subjektiewe, Pedosentriese Be-

nadering; skrywings- in plaas van . Waarnemingsteken1 1924 tot 1936. ~69 • . 5. 1n Sielkundig- }funosionele Benadering;

Skeppende Uitingsmaniere, 1936 tot

1950. 72.

6, Slot. 76.

AFDELING

c ..

1N KRITIESE BESPREKING VAN DIE HUIDIGE DOEL2

INHOUD EN METODE VAN- DIE KUNSOPVOEDING AAN ' DIE TRANSV AALSE LAERSKOOL.

VII, 'N KRITIBSE BESPREKING VAN DIE DOEL VAN

DlE· KUNSOPVOEDING. 78,

1. Inleiding, 78.

2. Die Skeppende Uiting as Doelstelling in die Moderne Kunsopvoeding. 79.

3. Kunsv1yt~ Beklemtoning van Ontwerp

·.en Konstruksie. 86.

4. ' Verwarring tussen Skepping en Kon-

struksie, 89,

5. Slot. * 91.

VIII, 'N' KRITIESE BIDSPREKING VAN DIE . INHOUD YAN

DlE KUNSOPVOEDING. 92.

L. Inleiding. . . 92.

2. 'Teken en Skilder as 1 n Ideografiese

Manier v~n Prentemaak. 93.

3. Ontwerp; Die Skeppende en Dekora-

tiewe Ervaring. 100.

4. Konstruksie; Die Motor-Konstruk-

tiewe Ervaring. · 101.

5. Kunswaardering ;1 Die Keurende en

Estetiese ·Ervaring. 103,

6. Slot. 105.

IX. 'N KRITIESE BESPREKING VAN DIE METODE ' IN

DIE KUNSOPVOEDING. 106.

11' 2. Inleiding,

Die Grafiese of·Plastiese Voorstel- lingsmetodes. .

Die Skeppende Ui tiilgsmetodes. · Ontwerp en Konstruksie; Die Motor- Konstruktiewe Metodes,

Die· Insidente1e Ontwikke1ing van die Kunssin,

106 .•

108.

111.

115.

118.

(6)

HOOFSTUK,

6. Slot.

AFDELING D.

'N :BEKNOPTE KONSTRUKTIEWE BYDRAE.

:BLADSY.

118.

X. WENKE IN VBRBAN]) MET DIE DOEL! INHOUD EN METODE VAN DIE KUNSOPVOEDING. 121.

1.

4.·

5 •.

In1eiding.

(a). Die P1ek van Kuns in die Algemene

· Estetiese Opvoeding.

(b). Die Kunsbehoeftes van die Indi- widu en die Samelewing,

(c). ·' n Obj ektiewe en Omvattende De- finisie van Kuns. '

Die Doel van die Kunsopvoeding.

Die Inhoud van die Kunsopvoeding;·

Prob1omatiese Aktiwiteitservaringe~

Die Metode; Kunslaboratori~.

Slot.

121.

121.

123, 126.

127 ..

129.

131, 134.

BIBLIOGRAFIE. 136 -139.

1.

2.

DIAGRAM11IE.

I '

Die storiese Ontwikke1ing van Doelstellings.

Die Plek van Kuns in die Opvoeding- stelse1.

./

44.

122.

Referensi

Dokumen terkait

Dit moet in ag geneem word dat daar slegs ’n beperke hoeveelheid plant massa gedurende die blootstelling studie gebruik was en dat daar net na ’n periode van 28 dae se opname en daarna

Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2019.. • 2-SS- HOOFSTUI Aa •n koue reca1DA1ghe1d 1n die kerk heera,

H ier sal agtereenvolgens aandag gegee word aan besondere probleme rondom die boek van Jerem ia, die agterg ron d van die optrede van Jerem ia, die woord in 'n ty d van teologiese en p

Sy versoeningsw erk word — om by ’n tw eede saak te kom w at uit hierdie verkeerde Christologie voortvloei — iets w at de facto geskied h et en nou ’n gegewendheid is, ’n beginpunt van

Ons het geen reg om dit in selfsug aan eie bors vas te druk en te sê: ,,Dit is net ons s'n ." N ooit kan en mag die gemeente van Jesus Christus hierdie gedagte huldig nie: ,,Ons het in

By- voorbeeld toe daar slegs nog net een burgerraad was, het die Politieke Raad aan horn opdrag gegee om toe te Bien dat die visseen herstel word en later, in 1659 moes die burgerrade,

i - 11Die Opvoedkundige bedrywighede van die .Morawiese Broe- derkerk onder die Kleurlinge in Suid-Afrikall behels nie uit- sluitlik ~ bespreking van die sendingskole en suiwer onder-

Omdat hierdie verhandeling die vrug is van die meting van leerlingpres- tasies in die drie instrumentele vakke: Lees, Skryf en Re- kene, soos in hoofstukke II tot V beskryf word, word