Inskrywingsvorm
Boekresensent van die Jaar 2018
Naam:
Kategorie:
Titel van resensie:
Publikasie waarin/plek waar resensie verskyn het:
Datum van publikasie:
Volledige kontakbesonderhede van deelnemer:
Telefoonnommer:
Selfoonnommer:
E-posadres:
Voltooide inskrywingsvorms sowel as elke resensie wat ingeskryf word, moet die administrateur, Anita van Zyl in Kaapstad, voor of op Vrydag 29 Junie 2018 bereik.
’n Inskrywingsvorm moet ingevul word vir elke resensie wat ingeskryf word.
Sowel elektroniese as papierinskrywings word aanvaar. Stuur elektroniese inskrywings aan die administreerder van die pryse, Anita van Zyl, by [email protected]. Alternatiewelik kan reëlings vir koerier- of persoonlike aflewering in Kaapstad getref word. Rig navrae in dié verband aan Anita van Zyl by tel. 021 422 3350 of 083 709 6677 of [email protected]