• Tidak ada hasil yang ditemukan

l'Jet 'n bietjic li cfdc ~ eis die kleinste sLrompelaar

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "l'Jet 'n bietjic li cfdc ~ eis die kleinste sLrompelaar"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

"l'Jet 'n bietjic licfdc ~ 11

eis die kleinste sLrompelaar;

en ei s t i ermee die t oogste vJat · .. ~>terflir:t'; kan ervaar.

V r a all e s be !w lv1 e die h o o g s t e want liefde gevra is te veel. Vir eindi~c~ mensies soos ons is,

i s liefde gevr a eens te veel.

"Fet ·;: tie tji e liefde! 11 is die bakvis se vcrsoek; maar weet nie dat sy end-uit na hierdie droom gaan soek.

Vra alles behalwe die hoogste want liefde Gevra is te veel. Vir eir~dige mensies soos ons i s ,

i s liefde gevra eens te veel .

"Net 2ietji e liefde ~ 11

roep die digter radeloos , waEt sonder hierdie dryfl<..rag is sy versies waardeloos.

Vra alles behalwe die hoogste want liefde gevra i s te veel.

Vir eindi ge mensies soos ons i s, is liefde gevra eens te veel .

"l:et 'n bietjie liefde'!"

sug die huisvrou na Laar dag. (':.rermoed dat sy 'n leeftyd op di~ wonder gaan bly wag. )

Vra e.lles 'cehalwe die hoogste want liefde gevra is te veel. Vir eindige rnensies soos 6ns is, i s liefde gevra eens te veel. 'Tet 'n 1..Jiet .jie l i efde?"

huil die ou vrou (terminaal);

en weet dat sy daarsonder die l<Ciaste c:rens rnoct }taal .

Hensekinders, almol,

kl euter, digter , swnar bejaarde , vra ryk~om, roem, gesondheid, vra blinkgoed ui't di e aarde, vra alles wat die couc bied, vra wyn , die vrou, die lied - vra alles behalwe die hoogste want liefde gevra i s te veel , vra alles behalwe die licfde want liefde gevra is te veel want liefde gevra i s te veel want liefde gevra is te veel

v1 an 1._; 1 i e f de ( Do of u it • )

Referensi

Dokumen terkait

Daar word, voortspruitend uit die vorige studie, nagevors oor die stand en voortgaande rol van die Apostoliese tradisie en die Konfessies van hierdie tradisie – veral omdat die

Ander lojaliteite wat hierdie lojaliteit behoort te oorwoeker as ’n teologie van die huwelik getrou wil wees aan die evangelie en respekvol teenoor mense, is die volgende: Lojaliteit

Alle menings wat in hierdie werk uitgespreek word of gevolgtrekkings waar= toe geraak word, is die van die ondersoeker en moet in geen geval beskou word as 'n weergawe van die menings

Die volgende afdeling behandel eers hierdie dualistiese Christelike lewensvisies, want teen dié agtergrond sal die unieke, bevrydende karakter van ’n Reformatoriese lewensvisie

Teen hierdie agtergrond word daar in hierdie artikel gepoog om deur middel van ʼn ondersoek na die begrip “dienende leierskap” vanuit ʼn Christelike perspektief deur te dring tot die bete

Die doel van die ondersoek waarop hierdie artikel gebaseer is, was drieledig, naamlik: • om navorsingsbevindinge wat op die uitwerking van ekstrinsieke motivering betrekking het op die

Hiervolgens moet die mens se eie voorveronderstelling geen rol in die verklaring van die feite speel nie.11 Die vraag is of hierdie gedagte van die empiriese benadering tot feite nie

Gedurende die verloop van die opgrawings word hierdie strukture meestal vernietig en daarorn is elke boustruktuur noukeurig binne stratigrafiese verband beskryf in hoofstuk 4 wat oor