NUWE PUBLIKASIE Dr. Elsabe Steenberg
KLEIN UURWERK
(M otief en hande.ling hy die kind)
Wetenskaplike bydrae van die PU vir C H O Reeks A; Geesleswelenskappe, nr. 44 1983, 89 pp.
Bestcl by
Deparlement Sentrale Fublikasies PU vir C H O
P O T C H E F S T R O O M Prys: R3,00
Met hierdie studie word beoog om ’n hanteerbare oorsig te gee van die belangrikste aspekte van kinderonlwikkeling. Wat deur samevattende verwysings na gesaghebbende bronne belig word, is dus sake soos fisioiogiese en emosionele groei,
spel,
menslike verhoudings
en bestaansoriënterende faktore.
In elke geval word die invloed op die kind (tussen vyf en twaalf jaar oud) as geheel bepaai.
junior studente in die kindersielkunde, Vir studente van kinderliteratuur,
voornemende en praktiserende laerskoolonderwysers, en ouers met kinders in die laerskool.
63
NUWE PUBLIKASIE H ans du P lessis enDaan W issing
TAALFEITE EN -FOUTE
(Hersieninfisnfjenin^e in Afrikaans) 1984,105 pp.
Mac Millan Posbus 31487 Braainfontein 2017 Prys: R9,95
Hersiening hoef nou nie meer ’n nagmerrie te wees nie!
Taalfeile en -foule bevat meer as 50 taalkundeoefeningc met antwoorde. Studente van Afrikaans, vcral in die eerste jaar op universitcit of onderwyskollege, sal hierdie boek ononlbeerlik vind wanneer die eksamen nader kom.
A1 die oefeninge in die boek is gebaseer op die mullikeuse- vraesisteem en kan met gemak binne 10 tot 20 minute (alhangende van die soort oefening) voltooi word.
Omdat Taalfeile en -foute ’n studie-liulpmiddel (náás die handboek) is, word ’n kort uittreksel voor elke eenheid aangebied om die geheue oor ’n bepaalde onderwerp op- sommenderwys te verfris, sonder om enige bestaande handboek te vervang.
Die oefeninge is so gekies dat die sinchroniese taalkunde en ook die normatiewe taalkunde so wyd as moontlik gedek word. Die inhoud van die boek is op geen bepaalde leergang gegrond nie
64
en ’n verskeidenheid taalkundeonderwerpe word betrek, waaronder: die AlVikaanse spelling, korrekte taalgebruik, woordeskat, morfologie, fonetiek, fonologie, sintaksis en ’n aantal ander aspekte van taal.
Sou hierdie oefeninge in die klas gebruik word, kan dit deur ’n rekenaar of met behulp van ’n masker vinnig met die hand nagesien word.
65