GRIEKS AAN DIE P.U. VIR C.H.O.*
M et h ierd ie rede w ord betoog d a t die p a tro o n van die stu d ie van G rieks w at d eu r die A theners vier to t vyf eeue v.C.
daarg estel is en d e u r die A lexandryne en P ergam on van drie eeue v.C. to t d rie eeu n.C. v erd er gevorm is, d e u r die eeue nagevolg is, telkens m et die oogm erke w at gepas h et by die b epaald e tye, to t in die tw in tig ste eeu. Volgens hierdie p atro o n is A ttiese G rieks b estu d eer. Die A ttiese G rieks is die lite rêre taal, die skry ftaal, van A thene in die vyfde en vierde eeue v.C.
H ierdie tra d isie is ook aan die P.U. vir C.H.O. nagevolg. Aan h ierd ie U niversiteit is die s tu d e n te van G rieks hoofsaaklik, indien nie u itslu itlik nie, voornem ende teologiese studente.
Die taal w a arin die N.T. eg ter geskryf is, nl. die spreek- taal in die tyd van C hristus, w as die K oinê of H ellenistiese G rieks. D aarom w ord h ie r betoog d at die studie van G rieks as voorb ereiding van die teologiese stu d e n t die Koinê as uitgangs- p u n t m o et hê en nie A tties nie.
Om teensw oordige situ asies te begryp en te w a ard ee r en
’n to ek o m sp ersp e k tie f te kry, is d it noodsaaklik d a t die ver
lede ondersoek, oorsk o u en w a ard ee r m o et w ord.
D aarom is d it nodig om ’n h isto riese oorsig te gee om d a a ru it riglyne te tre k vir die toekom s. M et so 'n o n d erw erp m o et noodw endig heelw at bek ende feite gegee w ord te r wille van die eenheidsbeeld. H ierdie red e wil gevolglik nie nuw e feitlike bydraes gee nie, m a a r die bek ende feite sodanig rang- skik d at d a a ru it die gepaste afleidings gem aak kan w ord vir die beoefening van die vak aan h ierd ie U niversiteit.
T er wille van die lede van die gehoor w at nie opleiding van die K lassieke ontvang h et nie sal belan grike term e telkens n a d e r v e rk la a r w ord.
1. Die ee rste G riekse stu d ies is gerig op die verstaan , vertolking en w a ard erin g van die w erk e van G riekse digters, v eral die gedigte van H om eros. O nder die A theense geleerdes v oor 300 v.C., w as een van die oogm erke van die stu d ie om die d ie p e r b etek en is van die in h o u d van die gedigte, term e en n am e a g te r te kom en só u it te lê d a t die teen stry d ig h eid tu ssen die gedigte en die w e ten sk ap lik e o pvattin gs van hulle tyd m et m ek aa r versoen kon w ord. Dit w as ’n eties-godsdienstige
* In o u g u rele rede, gelew er op 16 Ju n ie 1967, by die aan v aard in g van
’n p ro fe s s o ra a t in G rieks, aa n die P.U. v ir C.H.O.
80
doelstelling. ’n Tweede doel van die stu die was ’n eties-gods- dienstige doelstelling. 'n Tweede doel van die stu die w as ’n este- tiese, nl. om die skoonheid van die gedigte te w a ard ee r en te geniet. ’n Derde doelstelling w as om die betow erende krag van die w oord te b em eester te r wille van die o orredingskuns.
E ersgenoem de doelstelling h et hoofsaaklik gegaan om die inhoud en die tw eede en d erde om die vorm . Eersgenoem de kan gesien w ord as logikale en die tw eede en d erde as leksikale beoefening. M et logikaal w ord bedoel die aspek van die studie w at hom bepaal by die feitlikheid, rangskikking en vertolking van die inhoud; m et leksikaal w ord bedoel die aspek w at han- del oor die keuse, rangskikking en voordrag van die w oord.
So vroeg as die sesde eeu v.C. h et G riekse w etenskaplikes in en bu ite Athene, die sg. n atuurfilosow e, gesoek na weten- skaplike verklarings, of verklarings w at m et die red e begryp kon w ord, van die oorsprong, b estaan en bestem m ing van die w êreld m et sy verskynsels. Die w etenskap lik es w ou die problem e van hulle tyd rasioneel benader; hulle w ou logikale verklaringe bied. Die m ediese skool van H ip p o k rates b en ad er die m ediese gevalle positief em piries w etenskaplik, Thucydides plaas geskiedskryw ing op w etenskaplike voet en S o k rates kon so kennis is deug; hy kon ook gesê het verstan delik e of logikale kennis is deug. H ierdie deug w as die kuns om as „kaloskaga- th o s” ( ’n heer, ’n „gentlem an” ) tot die hoogste voordeel van die staat, en d a a rd e u r van sigself, te lewe in geregtigheid, ver- standigheid en sellbeheersing, gegrond op die kennis van w aar- heid, heiligheid, skoonheid en goedheid. Plato bied 'n w eten skaplik logies-ontologiese filosofie en A ristoteles ’n em piries logiese sisteem .
Die A theners h et in hulle opvoeding gestreef na die vrye harm o nieu se ontw ikkeling van die m ens as sta a tsb u rg e r eer- d e r as na beroepskundige en tegniese opleiding; ee rd er na teoretiese kennis as p ra k tie se kundigheid. Die opvoeding was esteties, eties, intellektualisties an tro p o se n tries; die m ens staan in die m id d elp u n t van die belangstelling. Die vakke aan die A theense skool w as lees, skryf, reken, sang, m usiek, voordrag en gim nastiek. Djt w as die gewone laer of basiese onderrig.
Die kin d ers w at geld en tyd gehad het, kon d an nog, om
’n kaloskagathos, ’n heer, in die d em o k ratiese Athene, te wees, opleiding in re to rie k on dergaan w at teen betaling d e u r die S ofiste aangebied is. Die opleiding in re to rie k , re d en aarsk u n s, het die gesiene heer in sta a t gestel om toesp rak e te m aak op
die volksvergadering. V erskillende re d en aa rs en S ofiste het m eegedoen aan die on tw ikkeling van die re to rie k ; Plato wou die re to rie k dialekties rasioneel fu ndeer. A ristoteles skryf drie boeke d aaro o r, w a arin hy die kuns em piries-logikaal behandel.
H ierd ie w e rk van A ristoteles h et sy d eu rw erk in g to t in die m od ern e tye.
K o rt gestel, die A theense skool het veral drie dissiplines beoefen, nl. logika, re to rie k en digkuns. H ierdie stu dies m oes die m ens opvoed en veredel e e rd e r as oplei to t gro o t weten- skaplike.
2. N a 300 v.C. h et A lexandrië in E gipte die plek van A thene ingeneem as litte rê re se n tru m van die w êreld. Die ein tlik e klas- sieke G riekse g eleerdheid begin in h ierdie tyd. M et die G riekse taal w o rd h ie r hoofsaaklik bedoel die A theense dialek; Grieke- lan d w as nie een verenigde s ta a t m et ’n hom ogene volk nie, m a a r die G riekse onafh an k lik e sta d sta te en eilan d state h e t ver- sp reid gelê van Sicilië en S uid-Italië aan die w e ste k an t to t aan die w eskus van Klein-Asië aan die o ostekan t.
Drie h o ofdialek te is g ep raat, nl. Ionies, D ories en Aiolies.
O nder elk van die d rie h oo fdialekte w as w eer talle dialekte w at on derling van m e k a a r verskil het. Die A theense dialek w as in hoofsaak Ionies. W aar h ier van die A theense dialek ge
p ra a t w ord, w ord hoofsaaklik bedoel die sk ry fta al as kuns- taal van A thene in die vyfde en vierde eeu v.C. in on dersk eid van die algem ene sp reek taal. Die G riekse sk ry w ers van die ou tyd het ho ofsaaklik h ierdie sk ry ftaal g ebruik , w at bekend ge- w o rd het as K lassieke Grieks.
G eleerdes van A lexandrië, m et al sy professioneles, gee v eral aan d ag aan die digkuns en g ram m atik a. Uit h ierdie tyd d a te e r baie ko m m en tare, b ekend as die Scholia, o o r die w erke van G riekse skryw ers, o n d e r w ie veral H om eros en die d ra m a turge van belang w as. H ierdie geleerdheid w as soos Sandys in sy boek „A H isto ry of C lassical S ch o larsh ip ” d it stel „a stu dy of verbal c ritic ism ”. In h ierd ie tyd o n tsta a n die b eg eerte om w e er su iw er Atties, die A theense sk ry ftaal van die vyfde en vierde eeue v.C., te sk ry f — die strew e w ord genoem die A ttisism e.
In P ergam om in Klein-Asië is in h ierd ie tyd, d.w.s. om- tre n t d rie eeue voor C hristus, to t sewe n.C., ’n g ro te r verskei- denheid nagestreef. Die geleerdheid het kuns, in sk rip sies, topo- grafie, chronologie, die filosofie van die S toa, letterk u n d ig e k ritie k en g ra m m a tik a om vat.
82
Die geleerdheid in die kosm opolitaanse sta d Pergam om w as eg H elleens, hoofsaaklik Atheens. H ellas is ’n an d e r w oord vir G riekeland en H elleens beteken G rieks. Die ou Akadem ie van Plato, die Atheense wysgeer, is in Pergam om voortgesit. Die asp ek te van die Atheense geleerdheid w at h ier die aan dag ontvang het w as logika en reo triek . Die Stoïsynse w ysgere h et hulle in Pergam om gevestig en logika en re to rie k b estu deer.
A thene h et ook nog bly v o o rtb estaan as opvoedkundige sen tru m m et belangstelling veral vir filosofie, die nuw e ko- m edie en geskiedskryw ing. Ook op die G riekse eiland Rhodos h et sodanige skool b estaan. By al h ierdie sen tra h et b iblioteke o n tstaan . Ook die Siriese h o ofstad Antiochië h et ’n biblioteek gehad. Selfs d a a r is G rieks geleer.
Die G riekse ideaal van beskaafde gebalanseerde politieke m ensw ees, m et w aard es van skoonheid, goedheid, geregtigheid, w aarheid, selfbeheersing, verstandigheid, verfyndheid en w e
tenskap like filosofiese kennis h et die w êreld sodanig b eïn d ru k d at alm al die G riekse m an ier van doen n ag estreef het. G rieks w as die w êreld taal in die tyd toe C hristus gebore is.
H ierdie neiging van die a n d e r volke om volgens die Griekse, h oofsaaklik Atheense, m an ier van doen te lewe w o rd die H ellenism e genoem . Die an d e r volke h et nie Grieke, Hellene, gew ord nie, m a a r hulle k u ltu u r het H ellenisties gew ord, hulle h et groot G riekse invloed vertoon.
3. Ook die R om eine h et die G riekse k u ltu u r bew onder en nagevolg. H ierdie stelling behoef geen v erd ere betoog nie.
Selfs die R om einse skryw ers w at gekant w as teen die na- volging van en oornam es u it die G riekse le tte rk u n d e toon G riekse invloed. T eenstanders van die navolging van G rieks soos Cato en selfs Cicero h et self G rieks geleer en die G rieks w at hulle geleer het, w as die lite rêre Atties. C aesar h et re to rie k in R hodos geleer, V ergilius het T h eokritos nagevolg en H ora- tiu s vir A rchilochos. V arro, die jo n g er Seneca, Plinius, P robus en Q uintilian us stu d e e r alm al Grieks.
B ehalw e die navolging van die d ig ters h et die R om eine veral belang gestel in die reto riek .
Selfs C hristene in die R om einse tyd w at g ek an t w as teen die stu d ie van G rieks, sk ry f in G rieks. So kan die nam e van Clem ens van Alexandrië, O rigines, E usebius, Johann es Chrysos- to m u s e.a. genoem w ord. Die eerste biskoppe in R om e w as G rie k ssp rek erd . Die e e rste L atynssprekende biskop in Rom e
w as eers V ictor I in c. 189 n.C. Die teëk an tin g van C hristene teen die stu die van G rieks w as eg ter nie soseer teen die studie van die logika, re to rie k en g ra m m a tik a as teen die m itologie en filosofie nie.
Met die sluiting van die A theense skool d e u r Ju stin ia n u s in 529 n.C. w ord die heidense b estu d erin g van G rieks eintlik tot stilsta n d gebring, so d at feitlik die enigste stud ie van G rieks in die W este v erd er d e u r geestelikes van die C hristelike kerk gedoen is.
Selfs ’n m an soos A ugustinus, einde vyfde eeu n.C., het G rieks geleer. A ugustinus stel hom op die sta n d p u n t d at die H ere die heidense w ysgere sk a tte van w ysheid laat ontw ikkel het ten behoew e van die kerk, soos die E g ip ten are sk a tte van goud en silw er gem aak het om aan Isra el te gee.
Die dissiplines w at veral beoefen is, w as logika, re to rie k en g ram m atik a, volgens die beso nd ere doel van elkeen se behoeftes. By die C hristene: te r wille van die v ersta an en uitleg van die Skrif, te r wille van p reektegn ieke en voordrag, asook te r wille van die v erw eer teen die paganism e.
M et die verdeling van die R om einse Ryk (395 n.C.) in die twee dele tussen die tw ee seuns van Theodosius, nl. Arca- dius in B isan tiu m en H onoriu s in Rom e, skei ook die kerk in tw ee dele. H iern a is die stu d ie van G rieks in B isan tinu m of K on stan tin o p el lank volgehou, m a a r in Rom e is G rieks d e u r Latyn verdring. C laudianus w as die laaste g ro o t verteen- w oordiger van die paganism e w at R om e en M ilaan besoek het, al w as hy nom inaal ’n C hristen.
4. Die M iddeleeu e begin m et die oo rn am e van die wê- reld m ag d e u r die N ordiese of G erm aanse volke in die sesde eeu n.C. Die G erm ane b re ek feitlik alles af, m aar die k erk bly staan. Die k erk w ord die o rg an iseerd er, o o rw in n a ar en, d e u r die m onnikedom , die opvoeder van alm al en die m edium is Latyn. God staan in die m id d elp u n t van die hele lewe — die C hristelike godsdiens w as staatsgo dsdiens.
Die m on nike in die k lo o sters w ord die b ew aard e rs van die an tiek e geleerdheid, m a a r feitlik alles w o rd in Latyn ver- taal en geleer. Ook die g ra m m a tik a, re to rie k en logika, van G riekse o orsprong, w ord in L atynse g ra m m a tik ask o le onder- rig in Latyn.
So vroeg as die sesde eeu n.C. is d a a r tek en s van 'n G riekse geleerdheid in S pan je, in die sew ende eeu in F rank- ryk, Ie rla n d en E ngeland en in die ag tste eeu geringe tekens
in D uitsland; terw yl die re ste van ’n G riekse geleerdheid feitlik deu ren ty d in Italië b ew aar is.
In die tyd na K arel die G rote in die agtste eeu n.C. begin die verskillende skole, H ofskole, K loosterskole, Dom skole, S tiftskole en Parogie- of kosterskole. Dié skole w as kerklike instellings of is d e u r die kerk beheer en die leergange w as die trivium : g ram m atika, re to rie k en logika, opgevolg d eu r die q uad riu m : rekene, astronom ie, geom etrie en sang.
Die k a ra k te r van G riekse studies in die sg. M iddeleeue is gekenm erk d e u r m istieke en allegoriese in terp re tasies (B aldry, p. 5).
G ram m atika was Latynse g ram m atik a en m oes geleer w ord om goeie taal te kan gebruik en die Bybel in Latyn te kan lees en verklaar. R etoriek is beoefen om die figuurlike B ybeltaal te verstaan, briew e en oo rkonde te sk ryf en te preek. Logika m oes m ens leer om die gedagtes reg u it te d ru k en arg u m en te op te stel om k e tte rs en heidene te b estry. Die rekene en astro n o m ie h et gedien om die C hristelike feestye te bereken, geom etrie vir kerkbou, en sang vir die erediens.
Die ou A theense p a tro o n van logika, re to rie k en g ram m a
tik a w ord dus steeds voortgesit, m aar toegepas op die eise van hulle doel.
In die tiende eeu n.C. het N oorm anne die w estelike E u ro p a verow er, die M ore w as doenig in S uid-E uropa en die M agjare in D uitsland.
Na die verdryw ing van die M ore en die M agjare is die in h eren te krag van die ou oorgelew erde beskaw ing gestim uleer d e u r die soeke van A rabiese geleerdes n a kennis. H ierdie Ara- biese geleerdes het in hulle soeke na geleerdheid teruggegaan na die ou K lassieke bronne, nl. w erke van Ptolem eus, Euclides, Galenus, H ip p o crates en A ristoteles. K ennis van G riekse lite- ra tu u r in hierd ie tyd in W es-Europa, kom van Latynse verta- lings van A rabiese vertalings van die o orsp ro n k lik e Grieks.
Saam m et hierd ie S araseense (M oslem se) geleerdheid val die o n tsta a n van die skolastiek, ’n rep ro d u k sie van die G riekse lilosofie o n d er beh eer van die dogm a van die kerk.
’n Nuwe orgánisasie van stede en volke o n tstaan , w at naas die sedelik-godsdienstige opvoeding ook ’n beho efte ge- had h et aan suiw er professionele en verstan d elik e vorm ing.
Stad- of dorpskole o n tsta a n w at hulle w eldra o nd erskei van klooster- en kerkskole. Twee rigtings is dan in die onderw ys o n d ersk eib aar, nl. die prakties-gerigte onderw ys en die Latynse
gram m atika-o nderrig. Die vakke vir p ra k tie se o nd errig was lees, sk ry f en reken e vir die handel; geskiedenis, aardryk sku n- de en n a tu u rk e n n is v ir die verkeer. G riekse stud ie w ord in h ierd ie tyd net gedoen d e u r geestelikes.
5. Renaissance en Hum anistne. In die veertiende eeu n.C. lei die soeke na kennis tot entiesiastiese belangstel
ling in die K lassieke geleerdheid, eers hoofsaaklik die Latynse geleerdheid, m a a r w eld ra ook G rieks, veral toe vele G riekse tek ste hulle p ad na die W este vind m et die val van K onstantino- pel in 1453 n.C. Die herlew ing van geleerdheid w o rd genoem die R enaissance.
Die kerk verloor sy ste rk dissip lin eren d e invloed op die m ens en ’n nuw e lewens- en g eesteshouding o n tsta a n w at w eer die m ens, en nie God nie, in die m id d elp u n t van alle m enslike belangstelling plaas; die h u m anism e b reek d e u r op alle ter- reine. ’n A fkeer o n tsta a n teen die skolastiek, ’n te ru g k e er na die K lassieke geleerdheid vind plaas, e in tlik na die Atheense H um anism e. Maar ook 'n teru g k e er na die W oord van God vind plaas, t.w. in die H ervorm ing. Die H ervorm ing h et eg ter nie ’n gro o t invloed op die stu d ie van G rieks nie. Hoewel G rieks ook d e u r teoloë geleer is, is steeds die A theense skryf- taal volgens die trad isie geleer.
Die R enaissance begin in die ou Latynse land Italië en versp rei oo r die hele E uro pa. In Italië h et die h u m an ism e nog
’n a risto k ra tie se k a ra k te r, d it kom nog n et o n d e r geleerdes voor. In F ran k ry k b rei die h u m an ism e u it n a die volk en só sprei d it o o r die res van E u ro p a, eers o o r N ed erlan d en E ngeland en d an ook na D uitsland. O pvoeding is d an nie m eer net die voorreg van die geestelikes nie, m a a r van alle vrye m ense. Die universalistiese denk beeld e van die M iddeleeue w ord vervang d e u r ’n groeiende nasie-besef. Die d erd e stan d tre e n a vore.
Die ee rste vorm van die h u m an istiese opvoeding w as ’n stu d ie van die K lassieke tale en lettere, w aarv an die doel w as die b eheersing van G rieks en Latyn. H ierdie b eheersin g b e
sta a n in die sk ry f van Latyn en G rieks volgens die K lassieke styl, w a t G rieks b etref, k o rre k te en m ooi Atties. H ierdie for- m alism e w ord wel d e u r die realism e in die sestien d e eeu teë- gew erk, m a a r die k o rre k te skryw e van veral Latyn bly lank
’n ideaal.
Die geskiedenis van die K lassieke geleerd heid ged uren de die ses eeue na die R enaissance w o rd bepaal d e u r die volke
86
w at agtereenvolgens die Ieiding op dié gebied geneem het, nl. Italië, F ran kry k, H olland, Engeland en D uitsland. Die belangstelling vir die geleerdheid in die K lassieke val saam m et die oplew ing van hum anism e in die b etro k k e lande.
Die eerste periode is die Italiaanse ty d p erk van herlew ing van geleerdheid, in b esonder K lassieke geleerdheid. Die tyd
p erk strek van die dood van D ante 1321 to t die val van Rome in 1527. Die K lassieke geleerdheid h et hier ’n ste rk form alis- tiese k a ra k te r. Nog ’n kenm erk in hierdie tyd is die naboot- sing en rep ro d u k sie van K lassieke m odelle van styl en lewe.
’n G root yw er kom voor om K lassieke tekse te verm enigvuldig, ook G riekse tekse, veral na die besoek van C hrysoloras van K onstan tino pel in 1395. ’n Ywer om die regte tekslesing vas te stel o n ta a rd in 'n verbalism e. Die Alexandrynse tipe G riekse geleerdheid herleef. Die taal w at b estu d ee r is w as steeds die A theense skryftaal.
V ernam e m anne u it die tyd is P etrarca (1304— 1374), da F eltra (1378— 1477) en Agricola (1443— 1485). H ulle w as ook opvoedkundiges. Die doel van die opvoedkunde in dié tyd was die veredeling van die m ens, en hierin speel die K lassieke ’n groot rol.
Die tw eede p erio de is die Franse periode. Die p eriode be
gin m et die stigting van die College de F rance d eu r F rancis I in 1530 en stre k to t die end van die sew entiende eeu. Dit val dus v ir ’n groot deel saam m et die H ollands—Engelse- periode.
G root Klassici u it dié tyd is Scaliger (1540— 1609), Ca- soubon (1559— 1614), Lipsius (1547— 1606) en S alm asius (1588
— 1653).
H ierdie ty d p erk is die era van die groot veelsydige histo- rici van F ran k ry k en N ederland. In F ran k ry k w ord d it ge- k enm erk d e u r 'h veelsydige kennis van m itologie en gods- diens van die oudheid e e rd er as noukeurige taalstu die. In die ag ttien d e eeu sit R ousseau (1712— 1778) h ierdie so ort stu d ie in F ran k ry k voort.
Die d erd e periode, dié van H olland en Engeland, stre k van die tw eede h e lfte 'v a n die sew entiende eeu to t die h elfte van die ag ttien d e eeu. G eleerdes u it dié tyd is B entley (1662—
1742), H em sterhuy s (1685— 1766), w at ook in die opvoedkunde
’n groot invloed gehad het, R uhnken (1723— 1798) en die En- gelsm an P orson. V eral in E ngeland b estaa n die strew e om die m ens te veredel. Die K lassieke w ord voorgeskryf om die m ens
op te voed to t ’n V ictoriaanse ..gentlem an”. Die Engelse open- b a a r 'n aandagtige eerbied vir die em piriese feitlikheid. Regte A ttiese taalgebruik, m ooi styl en gepaste idioom w ord nage- streef. T ek sk ritiek w ord beoefen en veral die w erke van die digters, re d en aa rs en geskiedskryw ers van die K lassieke Athe
ne w o rd gelees. Die ou A theense en A lexandrynse tipe geleerd
heid herleef dus in Engeland. H ierdie is die tyd van k ritiek — historiese, lite rêre en veral teks-kritiek w aarv o o r veral Porson hom beyw er het.
Die vierde p eriode is die D uitse Aufkldrung van die agt- tiend e eeu. Op filosofiese gebied het K ant in h ierdie tyd groot invloed gehad. Hy tip eer die rasionalism e van die D uitse ver- ligting. O nder die opvoedkundiges, w at die K lassici help voor- berei het, m o et veral J. B. B asedow (1723— 1790), Salzm ann (1744— 1811) en E. von R ochow (1734— 1806) genoem w ord.
K lassici van naam in h ierd ie tyd w as Wolf (1759— 1824);
die fu n d e erd e r van die D uitse ensiklopediese tipe geleerdheid, die sg. A ltertu m sw issenschaft; B oeckh (1785— 1867) m et sy histo riese en an tik w ariese skool en G. H erm an n, b ekend vir sy kritiek, ook tek sk ritiek , en g ra m m a tik ale studies.
Die D uitsers w as baie p ro d u k tief. Veral W olf en Boeckh het veel gedoen vir fu n d erin g en vestiging van die m etodologie van die K lassieke studie.
Tot h ierto e w as die W es-Europese geleerdheid rasionalis- ties en m eganisties (S chou ten , p. 4).
Teen die end van die ag ttien d e eeu kom die belangstelling in die em p iriese n a tu u rw eten sk ap p e . H ierdie belangstelling staan bekend as die positivism e en scientism e. Op die gebied van die k u n ste is h ierdie tyd die tyd van die R om antiek.
H ierd ie nuw e h u m anism e b estry eg ter nie die rasionalis- tiese-benaderde A lterum sw issenschaft nie, m a a r verdiep dit eerd er: die vergelykende taalk u n d e en gedifferen sieerde kul- tu u rk u n d ig e stu d ies van die D uitsers is ook re su lta a t van die stim ulus.
Met die a a n b ree k van die ro m an tiek en oplew ing in die w eten sk ap p e v erloor die K lassieke, as b ro n van die n a tu u rw e tenskap pe, hulle gesag. H iern a is die doel van die K lassieke stu d ies veral opvoedkundig: die m ens m oet on tw ikk el m et behulp van K lassieke stu dies to t volledig geb alan seerd e weten- skaplik-denkende m ens m et hoë etiese w aardes. In h ierdie tyd w ord die klassieke stu d ies m in of m eer intern asio naal.
Die stu d ie van die K lassieke in die verskillende lande behou
eg ter hul on derskeie kenm erke. Dit is egter steeds die Attiese dialek w at geleer w ord, en die w erke van digters, geskied- skryw ers, re d en aars en Plato w ord gelees. Dit is nog steeds die Atheense, A lexandrynse en Pergam ese tipe geleerdheid.
Italië lew er nie groot bydraes in die agttien d e en negen- tiende eeue nie en F ran k ry k is vir 'n tyd lank d eu r politieke o n ru s geteister.
Die Engelse K lassieke in die agttiende en negentiende eeue w ord gekenm erk d eu r ’n belangstelling in en gevoel vir styl, idioom , v ersm aat en fyn k ritiese beoordeling van die teks.
S uiw er A tties w o rd geleer en tek sk ritiek o n ta a rd byna in ’n spel to t plesier van die groot geleerdes. Die stud ie van antieke geskiedenis, w ysbegeerte en kuns h et eintlik b u ite die K las
sieke vakgeleerdheid geval. In die negentiende eeu w as K las
sieke skoling in E ngeland ’n essensiële deel van die opvoeding van die klasse w at tyd en geld d aarvoor gehad het, soos in die Antieke Athene. ./Training in the Classics w as p a r t of the lad d er by w hich the sons of the aristo cracy clim bed to em inence in the church, in the law, in the civil service. B ut it w as m ore th an this. Classical studies w ere p a rt of the ed u
cation of the V ictorian gentlem an, som ething w hich no one w ho claim ed to be a gentlem an could do w itho ut. Those w ere the days w hen m ost m en of note — philosophers, poets, even p rim e m in isters — w ere good classical scholai's” (B ald ry ).
H ierdie ideaal h et ook bly voortleef in die tw intigste eeu, m a a r die K lassieke beklee nou ’n baie beskeier plek in die algem ene skoolprogram .
In H olland h et Leiden van die begin af die leiding in die studie van die K lassieke geneem . In die ag ttien d e en negen
tiende eeue het veral B ake en C obet respektiew elik die toon aangegee. In hierd ie tyd het die G riekse stu d ie versm al tot
’n stu d ie van g ram m atik a en teksk ritiek .
In die tw in tig ste eeu het B. A. van G roningen in Leiden
’n groot rol gespeel en heelw at S.A. geleerdes het o n d er sy hande deurgeloop. O nder hom is die K lassieke stu die w eer verruim .
Aan die U niversiteit van G roningen w as m eer estetiese en etiese belangstelling as gram m atik ale en tek sk ritiese spe- sialisasic.
Aan die V rije U niversiteit van A m sterdam w as Latyn b elan g rik er as G rieks en die K lassici van genoem de u niversi
teit het nie ’n groot invloed op die studie van G rieks in N eder
lan d uitgeoefen nie. Die stu d ie van G rieks aan die V.U. het nie g ro o t klem op te k sk ritie k gelê nie, m a a r e e rd e r die op- voedkundige w aard e van die K lassieke o n d errig nagestreef.
V erder h et die o n d errig in G rieks aan die V.U. ook rekening gehou m et die behoeftes van die teologie. Dit bly die Attiese dialek w at geleer w ord.
In die ses eeue van die R enaissance af, h e t die C hristene nie die stu d ie van G rieks teeng estaan nie; teoloë m oes alm al die ou tale leer. L u th er, Calvyn en alle gro o t teoloë h et die nodigheid van goeie taalk en n is van G rieks v ir die v erk larin g van die N.T. besef. Die teoloë h et eg ter ook nie ’n bepaalde k a ra k te r aan die stu d ie van G rieks gegee of ’n bepaalde rigting aangedui nie. H ulle h et die trad isie nagevolg. Die klassici d aa ren tee n , en die opvoedkundiges, h et K lassieke stu d ie om die eties-estetiese red es voortgesit. H ierdie opvoedkundiges en klassici h et ook die opleiding van die teoloë w aargeneem . W at G rieks b etref, w as die taalo n d e rrig steeds toegesp its op die A ttiese lite rê re taal. Vele klassici w as 6f nie g root kerk- m ense nie of selfs teen die kerke. M arx en Engels w as bv. ook goed o n derlê in die K lassieke.
Die K lassieke h e t die g ro o tste deel van die skoolondervvys to t laat in die negentiende eeu uitgcm aak, toe d it v erd rin g is d e u r die p ra k tie se eise van die prakties-g erigte em piriese o nderrig.
’n V raag stu k w at gevolglik g ro o t aandag verdien, is die v raag in h oev erre die K lassieke bygedra h et to t die groei van die liberalism e in die W esterse denke, en m eer in b eso n d er hoe die skool, m et sy g ro o t klem op die K lassieke, h ierto e ’n bydrae gelew er het. N avorsing in die leerplann e van die v erskil
lende skole u it v erskillen de tye b eh o o rt veel lig op hierdie ag terg ro n d van die W esterse d en k fo u te te w erp. Die invloed van die K lassieke w as so g ro o t d at selfs p re d ik a n te, veral in Engeland, die K lassieke b ew o n d er het as ’n m iddel om die m ens se gees te verh ef to t edelheid en reinheid. Op grond van die leerstellin gs u it die sko lastiek h et die R oom s-K atolieke K erk h ierd ie rigtin g b ev o rd er (vgl. ook B aldry, p. 6). „A1 ons hum a- n istiese s tu d ie ”, sê B aldry, „het sy w o rtels in die A ntieke”
(p. 12).
In die o o rd rag van die k lassieke h u m an ism e n a die mo- d ern e m ens h et die skoolonderw ys sek e r nie die onbelang- rik ste rol gespeel nie.
6. G rieks in Suid-Afrika. ’n „B oard of E x am in ers” is in
90
1853 d e u r sir George Grey aan die K aap ingestel. Die „B oard of E xam in ers” h et d rie eksam ens ingestel nl. die E erste klas (gelykstaande aan M.A.), die Tweede klas (gelykstaande aan B.A.) en die Derde klas (gelykstaande aan m a trie k ). V ir al d rie hierdie eksam ens w as G rieks en Latyn verpligtend.
In 1873 is „The U niversity of the Cape of Good H ope”
m et afhank like kolleges gestig d eu r die „H igher E du catio n Act”. H ierm ee h et die ek sam in erende liggaam, nl. die „ B o a r d
of E x am in ers” verval.
In navolging van Engelse universiteite h et G rieks en Latyn
’n groot deel van die leerplanne vir die B.A.-graad in „Langua- ges, L ite ra tu re an d H isto ry ” uitgem aak; selfs v ir die B.A.- g raad in ..M athem atics” asook die B.A.-graad in ..Physical S cience” w as G rieks en Latyn verpligtend. V ir die M.A.-graad in ..Languages, L itera tu re and H isto ry ” h et Latyn en Grieks die hele leerplan gevorm.
N a 1883 h et die verpligting van Latyn en G rieks vir die B.A.-graad in ..M athem atics” en ..Physical S cience” verval. V ir die ..In term e d iate B.A.” tu ssen m atriek en B.A. w as G rieks opsioneel, m a a r v ir die „B.A. H onours" w as ’n kennis van G rieks en Latyn verpligtend.
Ook in S.A. h et die bew eging na die prakties-gerigte vakke dus die stu d ie van die K lassieke verdring. In 1910 w o rd ook Latyn opsioneel vir die ..In term ed iate B.A.” en in 1913 w ord Latyn en G rieks vir die B.A.-graad o n d er die afdeling ..M odern Languages" geklassifiseer.
In 1917 is al die k u rsu sse vir die B.A.-graad in vier groepe verdeel: vir die ee rste groep w as Latyn en G rieks verpligtend;
vir die tw eede groep m oes Latyn 6f G rieks geneem w ord;
vir die d erd e groep w as Latyn en G rieks opsioneel, en in die vierde groep is Latyn en G rieks nie genoem nie. V ir die „B.A.
H o n o u rs” het die K lassieke ook opsioneel gew ord behalw e in die afdeling „C lassics” (B eginsels en Met., p. 120). (B eginsels en m etodes van die H oër O nderw ys, J. C. Coetzee en D. J. van Rooy).
In 1916 het S tellenbosch en K aap stad selfstandige Univer
siteite gekry en in 1918 is die a n d e r Kolleges van die „Univ. of the Cape of Good H ope" saam gesnoer in „Die U niversiteit van Suid-Afrika". In 1921 is die U niversiteit van die W itw aters- ra n d en in 1930 die U niversiteit van P reto ria u it h ierd ie groep afgestig. In 1921 is ook die P otchefstroom se U niversiteits- kollege vir C.H.O. as ’n kollege by die U niversiteit van Suid-
A frika ingelyf.
Aan al h ierdie univ ersiteite en kolleges is Latyn en G rieks as verpligte vakke vir grade, ook in die A rtium -rigting, gaan- dew eg verdring, to td a t Latyn net vir regte en m oontlik vir F ran s en Engels aan som m ige inrigtings, en Latyn en G rieks vir teologie verpligte vakke gebly het.
Die k a ra k te r van die K lassieke aan die S.A. U niversiteite is geskoei op die Engelse of H ollandse trad isie: die Engelse tra d isie veral aa n die Engelse U niversiteite en die H ollandse trad isie veral aan die A frikaanse U niversiteite. In G rieks is steeds gehou by die strew e n a suiw er A ttiese G rieks. Aan som m ige u n iv ersiteite b estaa n nou eg ter ’n k u rsu s in H ellenistiese G rieks.
7. G rieks aan die P.U. vir C.H.O. In 1869 is die Teolo
giese Skool te B u rg ersd o rp gestig d e u r die G erefo rm eerde K erk, nie alleen v ir die opleiding van p re d ik a n te nie, m aar ook v ir o nderw ysers, „ja ook jongelieden zon der een b estem d doel te h eb b e n ”.
Die eerste tw ee do sen te w as ds. D. P ostm a en ds. J. L.
Cachet. Ds. P ostm a het, behalw e die teologiese vakke, b eh artig : Latyn, G rieks, H ebreeus, Logika en R etoriek. Ds. C achet het b ehartig : H ollandse taal en styl, Latyn vir jo n g klasse, G rieks (b e g in n e rs), H ebreeus (b e g in n e rs), M atesis, Fisika, M etafisika, O orsig van die Algemene G eskiedenis, G riekse en R om einse oudhede, K erkgeskiedenis en Eksegetiek.
Die tr iv iu m logika, re to rie k en G riekse en Latynse g ram m atik a is dus ingesluit. Die G rieks w as A ttiese Grieks.
In 1876 w ord ’n prof. theologicus en ’n prof. litte ra ru m benoem . Die vakke w at aan die lite rarie se afdeling aangebied is, w as 1. H ollands; 2. Latyn, G rieks, H ebreeus en Bybelse C haldeeus; 3. Algem ene G eskiedenis, G eografie en M itologie;
4. N a tu u rk u n d e en 5. Logika en M etafisika. H ierin is stu d en te so o n d errig d a t hulle die B.A.-eksamen kon aflê.
As Prof. Theol. is benoem ds. D. P ostm a en as Prof. Litt.
m nr. P. Postm a, seun van ds. D. Postm a. Hy het sy B.A. aan Gill College, Som erset-O os, behaal.
Van 1879 af is m a trie k as to elatin gsk w alifik asie vereis.
In 1880 b ed an k prof. P. P ostm a as d o sen t o m d at hy ’n bero ep as p re d ik a n t a a n v aar h et en m nr. M. Postm a, m et ’n M.A.-graad in K lassieke Tale, w o rd benoem as Prof. L itte raru m . Hy h et die lite rêre afdeling h ero rg an isee r soos volg: A. H ol
lands; B. Latyn; C. G rieks; D. M itologie; E. Logika en Reto-
92
riek; F. Algemene G eskiedenis.
Die G riekse leerplan het beslaan:
1. Poësie — een Attiese tragedie en een boek u it die Odyssea of Ilias van H om eros.
2. P rosa — ’n boek van ’n geskiedskryw er u it die K las
sieke tyd.
3. O pstelle in Grieks.
Die leergang slu it dus die vakke van die ou triviu m in.
Uit die leerplan blyk duidelik die H ollandse k a ra k te r van G rieks aan die Teologiese Skool en wel die V.U. se tradisie, w aarin die g root klem nie op tek sk ritiek geval h e t nie.
In 1889 neem ook prof. M. P ostm a ’n beroep aan as p re d ik a n t en sy b roer, m nr. S. P ostm a (B.A.), w ord in sy plek aangewys. In 1894 verval M itologie en R eto riek as vakke aan die Teologiese Skool.
In 1897 neem prof. S. P ostm a ook ’n beroep aan en m nr.
P. C. Snym an w ord benoem as p ro fesso r in sy plek m et m nr.
J. A. d u Plessis as tw eede professor.
In 1904 w ord besluit om die Teologiese Skool oo r te plaas na P otch efstroom en m nr. F. P ostm a w ord benoem as Prof.
L itte raru m in die plek van prof. P. Snym an w at ook ’n beroep aangeneem het.
Prof. F. P ostm a w as ’n klassikus van naam en het die g raad D.Litt. m et lof behaal m et ’n p ro e fsk rif „De N um ine Divino quid senserit V ergilius” w at hy in Latyn geskryf het.
In 1945/46 w as prof. L. J. du Plessis hoof van die departe- m ent K lassieke. In 1947 is die d ep a rtem en t geskei in tw ee d ep a rtem en te, nl. G rieks en Latyn onderskeidelik. Die eerste hoof van die dept. G rieks w as my onm iddellike voorganger, prof. A. Postm a. By hom w as die volgorde andersom , hy w as nl. eers p re d ik a n t .en d aa rn a professor.
Reeds so vroeg as 1913 het die V.U. van A m sterdam sowel die pro p ed eu tiese stu d ie as die k an d id aatsek sam en in die teologie van h ierdie Teologiese Skool erken. H ieruit blyk nie alleen d at die sta n d a a rd hoog w as nie, m a a r ook d at die V.U.
tevrede w as m et die gees en k a ra k te r van die studie. Die k a ra k te r van G rieks h et ooreengekom m et dié van die V.U.; die dosente van die Skool h et im m ers hul opleiding aan die V.U. te d an k e gehad.
In 1910 skei die teologiese en literêre afdelings van die skool. Van 1921 af, m et die in k o rp o re rin g van die P.U.K. vir C.H.O. by die U niversiteit van Suid-Afrika, is die eksam ens
van die U niversiteit van Suid-Afrika afgelê.
Uit ’n vergelyking van die leerplanne van die U niversiteit van Suid-Afrika en die P.U.K. vir C.H.O. blyk d a t d a a r heelw at ooreenkom s w as, tro u en s die H ollandse en Engelse K lassieke trad isie het nie baie van m ek aa r verskil nie.
Albei h et w at g ram m atik ale o n d errig b etref, su iw e r A tties nagestreef. Die w erke van H om eros, die A theense geskied- skryw ers, re d en aa rs en filosowe is gelees en die geskiedenis van die G rieke to t 323 v.C., die ja a r van A lexander die G rote se dood, is geleer. Van die begin af, d.w.s. van die stigting van die Teologiese Skool te B urg ersd orp, is steeds voor- siening gem aak t.o.v. teologiese stu d en te vir die lees van een boek u it die N.T. i.p.v. 'n boek van H ero do to s u it die vyfde eeu v.C., of die w erk van ’n P atristie se sk ry w er (k e rk v ad e rs) i.p.v. ’n boek van D em osthenes u it die vierde eeu v.C.
G ram m atikale onderw ys w as steeds ’n o n d errig van Atties en die by passende leesw erk is steeds hoo fsaak lik gekies uit die A theense skryw ers, hoew el H om eros en H ero d o tu s se w erk e volgens trad isie gelees is.
H ierdie is m in of m eer nog die to estan d vandag in S.A.
en ook aan h ierdie U niversiteit.
Die opleiding w at h ie r en ook op vele an d e r plekke gebied w ord, verskil van die A theense, A lexandrynse, R om einse en h u m an istie se aanbiedinge d aa rin d a t aan die stu d e n t oorge- d ra w o rd „d a t ons lew ensinsp irasie en m odel van ons persoon- like en volkslew e nie by die helde van A thene” gesoek m oet w o rd nie, „m aa r by C h ristu s en die helde van die Heilige S k rif" (B eginsels en Met., p. 131).
H ierdie is w a t die gelowige k lassik us aan stu d e n te in die K lassieke voorhou. „Die doel van die K lassieke w etensk ap is om so volledig en w esen sgetrou as enigsins m oontlik, die beeld van die K lassieke oudheid te re k o n stru e e r, en om te p ro b e e r d e u rd rin g to t die wese van die K lassieke w êreld, in sy sam ehang en beson d erh ed e om to t ’n w eten sk ap lik e ver- klaring d aarv an te g eraak " (B eginsels en M etodes, p. 120). Die w eten sk ap lik e v erk larin g van die K lassieke aan hierdie Uni
v ersiteit w ord gedoen „In U Lig”.
In die geskiedenis van die P.U. vir C.H.O., van sy o n tsta a n af m et die Teologiese Skool in 1869 te B u rg ersd o rp , het die m eeste stu d e n te G rieks g eleer m et die doel om p re d ik a n t te w ord. V oor die stigting van die P.U.K. v ir C.H.O. in 1921 h et w aarsk y n lik m eer stu d e n te w at nie p re d ik a n te w ou w o rd
94
nie as d aa rn a G rieks geleer o m d at K lassieke stu d ie en op
voeding toe nog na die p a tro o n van K lassieke o nd errig in Enge- land en H olland feitlik verpligtend w as vir elke B.A.-student.
N a 1921 w as so te sê alle stu d en te w at G rieks geleer het van plan om p re d ik a n t te w ord. Van 1952 af, dit is sed ert ek aan die U niversiteit benoem is, w as byna elke stu d en t w at vir G rieks ingeskryl het van plan om p re d ik a n t te w ord. Van h ier
die stu d en te h et ’n aa n tal d e u r die ja re van plan v eran d er n ad a t hulle G rieks selfs as hoofvak gekies en to t die d erde ja a r deurg edring het. Van hierdie stu d en te w at G rieks gevolg het to t die d erde ja a r en nie p re d ik a n t gew ord h et nie, het een aangegaan m et die nagraad se stu die en M.A. in G rieks be- haal, terw yl heelw at stu d en te w at wel p re d ik a n t gew ord het, aangegaan het m et Honns.-B.A. en een tans m et die M.A.-studie in G rieks besig is.
Slegs enkele stu d en te na 1952 het G rieks kom volg slegs uit belangstelling vir die K lassieke of as hulpvak by m oderne tale of w ysbegeerte. Soos reeds gesê, h et d it wel voorgekom d at stu d en te w at G rieks geneem h et van p lan v eran d er en 'n an d e r rigting, bv. w ysbegeerte of a n d e r tale, gaan volg het. E en van ons stu d en te van voor 1952, w at o o rsp ro n k lik teologie beoog het, het ’n p a a r ja a r gelede h ier sy D.Litt. in G rieks verw erf.
In die lig van h ierdie feite kan die vraag nou gestel w ord of die doel en plek van G rieks aan ons U niversiteit nog suiw er die doel van die ou tradisionele K lassieke, A ttiese geleerdheid kan wees.
Moet die aanbieding van G rieks nie by die eise en doel van diegene w at daarv o o r inskryf, aangepas w ord nie?
Dit sou seker nie help om suiw er K lassieke aa n te bied as niem and d aa rv o o r wil insk ry f nie, al w ord dit ook „In U lig” aangebied. Dit is nie die doel van hierdie betoog om ’n u itgew erkte leergang d a a r te stel nie, m aar om hooflyne aan te toon.
In die ee rste plek m oet vandag aan v aar w o rd d at G rieks in ons land p ra k tie s nie m eer ’n skoolvak is nie, m a a r ’n universiteitsvak .
Die doel van die voornem ende teologiese s tu d e n t m et die stu d ie van G rieks is om die N.T., w at in K oinê G rieks geskryf en oorgelew er is, te kan lees en te verklaar.
H iervoor m oet die s tu d e n t ’n goeie kennis van die taal van die N.T. hê, nl. die Koinê, nie A tties nie, w at vier to t ses eeue voor die tyd van die N.T. as lite rê re taal geb ru ik is.
’n Taal m oet nie d iachron ies aangeleer w ord nie m a a r wel sinchronies; ’n w oordb etek en is en gebruik; ’n bepaalde sins- k o n stru k sie en taalg eb ru ik w at in die w erke van H om erus 7 eeue v.C. en K lassieke A ttiese w erke vier tot vyf eeue v.C. voor- kom , kan tog nie as m a a ts ta f en v erk larin gsgron d vir dié w oordb etek en is en geb ruik in die Koine, d.w.s. die spreek- taal u it die tyd van C hristus, dien nie.
In die geval van m o derne tale soos bv. D uits, Neder- lands, Engels, A frikaans w ord die taalg eb ru ik e van die be- tro k k e taal sinchron ies b estu d ee r, d.w.s. in die om lysting van hulle tyd, en soos m et die stu die gevorder w ord, w ord ook aan dag gegee aan die vroeëre vorm e soos M iddelhoogduits, H ooghollands, Oud-Engels en -N ederlands, respektiew elik of w at die geval ook al m ag wees.
S u iw er u it taalkund ige oorw eginge b eh o o rt die voorne- m ende teologiese s tu d e n t w at G rieks m oet neem , d irek te be
gin m et K oinê G rieks. V roeër h e t die nodige g ram m atik ab o ek e hierv o o r o n tb reek , m a a r vandag is d a a r genoeg g ra m m a tik a boeke o or die Koinê v ir h ierdie doel. Ook die b ypassende lees- w erk by die stu d ie van die Koinê o n tb ree k nie. Al die boeke van die N.T., die A pokriew e boeke, sekere boeke van die Apos
toliese V aders asook d ig ters en lesbes ’n m agdom van opge- graw e p apy ri-m ateriaal is beskik b aar.
T er wille van die eise van die taalk u n d e b eho o rt, dan, soos die s tu d e n t vorder, ook diach roniese u itb reid in g van die taalstu d ie gedoen te w ord: so b eh o o rt die s tu d e n t die hoof- elem ente w a a ru it die Koine ontw ikk el het, te b estu d eer, nl.
A tties en Ionies. M aar ook die P atristie se G rieks of taal van die latere k erkv aders, w at ’n v erd ere ontw ikkeling is, b eho ort b estu d ee r te w ord.
B ypassende leesw erk h ierby is n atu u rlik die bekende skryw ers, nl. by die A ttiese dialek die K lassieke sk ry w ers en by die P atristie se G rieks die, m in d er geleesde, kerkv aders.
Sover is h ier nog n et gehandel oor die taalstu d ie, w at die ho ofsaak is vir die beginner. Die v oornem ende teologiese stu d e n t m oet eg ter ook die k u ltu u rh isto rie se ag terg ro n d van die N.T. leer. Die d ire k te ag terg ro n d is n a tu u rlik die geskiede- nis van Israel, w at val o n d e r die d e p a rte m e n t S em itiese Tale.
M aar die stu d e n t m oet ook die nie-Bybelse ag terg ro n d , nl.
ho ofsaaklik die G riekse, H ellenistiese en R om einse k u ltu re leer. Die R om einse k u ltu u r val o n d e r die dept. Latyn.
Die stu d ie van G rieks as voorbereidin g v ir die teologiese
96
studie m oet gevolglik, behalw e die taalkunde, ook die hele k ultu rele veld dek, nl. G riekse geskiedenis en geografie, gods- diens en m itologie, kuns, letterk u n d e, w etensk app e w aaro n d er die G riekse w ysbegeerte, geskiedskryw ing, logika en re to rie k asook die fisiese of n atuur- en biologiese w etenskappe, in k ort die hole G riekse lewe, al sou sekere dele ook as onderdeel by an d e r vakke aand ag ontvang. H ierdie ensiklopediese tipe ge
leerdheid, w at ook d e u r die D uitse A ltertum sw issenschaft n ag estreef is, w ord o n d er verskillende hulpdissiplines bestu- deer.
M aar in to taal m oet hierdie stof „in U lig” v erk la ar en w a ard ee r w ord. So m oet bv. aangctoon w ord hoe die m ite
’n vervalsing van o p enbaring sw aarhede is en d at d aa r selfs ’n ontw ikkelingslyn van m itegeskiedenis teenoor die openbarings- geskiedenis b estaan. So m oet aangetoon w ord hoe die ontw ik- keling van die rasionele w etenskapsideaal die verhale van die G riekse gode eers as m ites b estem pel h et en d aa rn a die ou geloof van m ites gesuiw er het, to td a t nog n et die rasioneel v e rk la arb a re feite as w aarh eid oorgebly het. Die ontw ikke- lingsgang van M ythos na Logos m oet aangetoon w ord. Die proses dus van o n tm ito lo g iserin g en rasionaliserin g w at daar- op uitloop d at die Logos, die Rede, die verstan d , selfs wêreld- logos of w êreld v erstan d die enigste verklaring sg ro nd van alles gesien w ord.
Teen hierdie ag terg ro n d kan bv. die w oorde van Joh ann es in sy Evangelie v erstaan w ord w a ar hy sê „in die begin was die Logos en die Logos w as G od”. Selfs die w oorde van C hristu s in die Evangelie van Johannes, hoofstu k 14, sny diep teen h ierd ie ag terg ro n d as Hy sê: „Ek sal aan ju lle ’n an d e r tro o s te r s tu u r ”, nl. die Gees van die W aarheid w at die w êreld nie kan ontvang nie, o m d at dit Hom nie sien nie en H o m nie ken nie. Die w aarheid w at die w êreld ken is die w aarh eid w a arto e die logos, die rede, lei.
H ierdie en an d e r d ieptes is die beloning van die stu d en t w at die G rieks-heidense ag tergron d van die N.T. wil leer, en dit is tew ens die taak van die d osent om hierdie p ersp ek tie f vir die stu d en t te open.
H iervoor m oet die s tu d e n t dan ook breed lees: u it die w erke van H om eros en a n d e r digters, u it die w erke van ge- skiedskryw ers, red en aars, w ysgere en an d e r oorgelew erde as
ook oorgeblew e geskrifte, van H om eros a f to t by die kerk- vaders.
H ierby k ry die s tu d e n t d an nog ’n v erdere beloning op die koop toe, nl. die opvoedkundige, estetiese en etiese w aardes w aarvoor die K lassieke d e u r die eeue beoefen en b estu d ee r is.
Die tyd toe die K lassieke b estu d ee r is vir su iw er genot van die skoonheid van die le tte re is ook reeds lankal verby.
Die sta n d a a rd w at to t by die d erd e ja a r b ehaal k an w ord, is nog nie so gevorder d a t ’n stu d e n t die skoonheid van die taal k an w a ard ee r nie. D aarby m oet in gedagte gehou w ord d a t die G riekse v ersm a at ein tlik m u siek m aat is, en o m dat die m usiek van die gedigte nie oorgelew er is nie, kan nooit to t voile w a ard erin g van h ierdie veelgesogte genot gekom w o rd nie.
Dit is v erd er v e rsta a n b a a r d a t in die b ep e rk te tyd to t beskik king van die stu d e n t m et nog ’n gebrekkige taalkennis, hy nie soveel van die G riekse w erke, sowel K lassiek as van die K oinê en P atristie se G rieks, kan lees d a t hy die G riekse k u ltu u r d a a ru it kan leer ken nie. H iervoo r b eh o o rt vergoed te w o rd d e u r g ebruik te m aak van vertalings, w aarvan in E n gels, H ollands, D uits en F ran s feitlik alle G riekse w erke bekom - b a a r is. A frikaanse v ertalings bly eg ter sk aars. H ier b estaa n nog ’n gro o t behoefte.
O psom m end m ag w eer h e rh a a l w o rd d a t G rieks aan ons U niversiteit h o ofsaaklik in diens van die teologie staan , d a t by h ierd ie eise aangepas b eh o o rt te w ord, d at die g ra m m a tik a van die Koinê vir die teologiese stu d e n t aangebied m oet w o rd terw yl A tties vir die stu d e n t w at die K lassieke wil neem , aa n gebied m oet w ord;
dat die teologiese stu d e n t, w a t also m et die K oinê begin, ook d iachronies m oet u itb re i n a die A ttiese en P atristiese G rieks. H ierby m o et die K u ltu u r-h isto riese ag terg ro n d gedoen w o rd om die h eidense ag terg ro n d van die C hristelike teologie bloot te lê.
Die n ag raad se stu d e n t m oet ook ’n geskiedenis van die K lassieke geleerdheid doen. D aarm ee sam ehangend en d a a r
u it voortvloeiend m oet die m etodologie van die K lassieke stu d ie gedoen w ord.
Al h ierd ie dinge m oet nie n et as feite aangetoon w o rd nie, m a a r d a a r m oet duidelik gewys w ord hoe die hele vak lyk
„In U Lig”.
J. H. G robler.