• Tidak ada hasil yang ditemukan

'N VALSE DILEMMA.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "'N VALSE DILEMMA."

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

reaksies, ens. en uiteindelik m aar weer sal blyk ’n totaliteit van eienskappe van materiële dinge te wees.

Die v r a a g na die wesensverskil tussen dinge skyn dus in elk geval

’n soeke na onderskeidende eienskappe te wees. P er slot van rekening bly ons gebonde aan ons ervarings, w a t m aak d a t alle menslike kennis ten dele, onseker en onnoukeurig is.

H. J. SCHUTTE.

’N VALSE DILEMMA.

Verlede m aand het prof. Keet se o p s p raak w ek k en d e werkie: „Suid- Afrika W a a r h e e n ? ” verskyn. Dit w y s in dieselfde rigting a s die vroeëre meer om vattende studie van dr. M arais oor die rassev raag stu k . En altan s dit moet aan beide skryw ers toegegee w o rd d a t die huidige ver- houding van blanke b a a s s k a p en kleurdiskrim inasie in die wêreld en in Suid-Afrika sowel op prinsipiële as op praktiese grond nie bestendig kan w o rd nie.

Dit staan inderdaad vas dat die bedoelde b a a s s k a p en diskriminasie geleidelik uitgeskakel sal moet w ord. W a n t blyw ende rasse-m eerder- en m inderw aardigheid kan nóg op Bybelse nóg op antler g ronde gehandhaaf w ord.

Aan die a n d e r kant is dit vir ons scker duidelik en selfs onteenseglik d a t die b e sk aw in g sp ro ses van die w êreldgeskiedenis op sekere stadia vereis het leierskap, in verskillende vorme, van die m eer ontwikkelde gem eenskappe teenoor die minder ontw ikkeldes. En d a t sodanige leierskap in die m oderne w êreld nog lank sal berus by die W e s te en die blankedom, ook in Suid-Afrika.

Verder kan g e k o n stateer w o rd d a t die Heilige Skrif self nasionale verskille en geskeidenheid, en ook g ra d a sie s in historiese v eran tw o o rd e- likhede tussen nasies en rasse erken en sanksioneer.

M a a r met goeie g ro n d kan ook bew eer w o rd d a t Skrif en Historie vereis d at in die ontw ikkelingsproses van die mensheid alle lew ensvat- b are nasies m ettertyd tot voile selfstandigheid sal kom en d a t hulle onder- ling ’n internasionale eenheidsverband sal ontwikkel.

Beide is ook ten gunste van ’n bevrugtende w isselw erking en selfs ’n m ate van verm enging tussen die verskillende nasies en rasse, m aar ter- selfdertyd duidelik g ek a n t teen ’n kosmopolitiese verdoeseling van

(2)

roepingsbepaalde verskille tussen die histories gew orde nasies en rasse.

Altans die na die W e ste gerigte beskaw ingsontw ikkeling het dan ook nog steeds hierdie tendens vertoon: die Ooste w as vanaf Babel meer geneig tot kosmopolitisme, d.w.s. wêreldeenvormigheid.

M aar w a t dan, as ons die ou diskriminasie nie meer kan handhaaf en ook die liberalisties-kommunistiese kosmopolitisme nie kan a a n v a a r nie?

Op hierdie p u n t w ord ons nou van alle kante voor ’n dilemma geplaas w aarin ons dit tot nog toe nie moontlik gevind het om ’n keuse te doen nie.

Hierdie dilemma w ord in Suid-Afrika so gestel: dat ons as uiteinde- like beleidsdoel alleen een van twee kan kies, nl. óf algehele rasse-inte- g rasie of algehele rasse-skeiding.

En hierdie keuse kan ons om baie en afdoende redes nie doen nie.

M aar moet ons dan doelloos aansukkel en ronddobber? Of net fonda- mente lê vir ’n toekom s w a arv an ons geen duidelike voorstelling het nie?

Dit to g nie! M a a r w a t dan? Is d a a r geen derde keuse nie? Ons meen van wel, w a n t inderdaad is bogenoem de ’n valse dilemma w a a rv o o r ons geplaas w ord. T ro u en s nie alleen Skrif en Historie in die algemeen verw erp hierdie dilemma nie, m a a r ons W esterse b e skaw ingsroeping en ons eie nasionale geskiedenis het dit deurbreek.

Van Iaasgenoem de gespreek, toe die Afrikanerdom aan die begin van die 9e eeu geen gelykstelling w ou a a n v a a r nie, wie het toe as enigste alternatief gestel algehele segregasie? Die liberalis dr. John Philip. En aan die begin van die twintigste eeu? Die liberalis dr. Alfred Hoernlé.

En net onlangs het die simpatieke liberalis dr. E d g ar Brookes, in sy simpatieke geskrif: “ South Africa in a changing W o rld ” , dit so gestel op bis. 44:

“ In the long run the choice is between integration and total economic and territorial s e p a ra tio n ” .

Sê nie die Russiese kommunisme presies dieselfde aan die hele m oderne wêreld nie: Of algehele integrasie binne die kosmopolitiese kommunisme, of anders die “yster g o rd y n ” of meer soetklinkend: „vreed- same ko-eksistensie” !?

En natuurlik, as die dilemma so gestel w ord, dan moet die wêreld en ons kies vir integrasie, w an t algehele separasie is onmoontlik en on- wenslik, onhistories en onchristelik!

M aar w a t is dan die derde moontlikheid, w aarh een ons beginsels en ons geskiedenis ons w ys? Dit is inderdaad heel eenvoudig, nl. inter- nasionale s a am w erk in g gelei deur die meer gevorderde gem eenskappe

(3)

en gerig op die ontw ikkeling to t nasionale selfstandigheid van die nieer agterlike nie-blanke rassegem eenskappe w a t nasionale le w e n sv a tb a a r- heid bew ys; en wel in die wêreld as geheel, m a a r ook in Suid-Afrika.

Om ons nou verder to t laasgenoem de te bepaal. Soos in die w êreld as geheel en op die g a n se vasteland van Afrika, so moet ook in Suid-Afrika ons beleidsdoel wees nie algehele integrasie en ook nie algehele separasie nie, m a a r die behoud van ’n blanke sta a tsw e se 0111 gevorderde kultuur te ontwikkel en te versprei, en die ontwikkeling van nie-blanke state om so d an ig e kultuur te assimileer op eie grondslae; en dit wel in interna- sionale saam w erking, w a a rb y die blanke state vir eers nog die leiding sal gee, m a a r die nie-blanke sta te geleidelik sal ontwikkel in die rigting van voile nasionale selfstandigheid en internasionale gelykheid.

In Suid-Afrika is dit vir hierdie doel nie moontlik of nodig of wenslik da t die blanke s t a a t h oegenaam d geen nie-blankes sal bevat nie, m aar wel d a t die blankes d a a r die toon sal aangee. O m gekeerd is dit nie nodig of moontlik of wenslik dat die ontwikkelende nie-blanke sta te net nie- blankes sal bevat nie, m a a r wel d a t hulle d a a r a lg a a n d e meer die toon sal aangee.

En op hierdie stadium moet die n adruk gelê w ord op die nasionale ontw ikkeling van die lew en sv atb are nie-blanke gem eenskappe tot voile selfstandigheid in alle opsigte, ook kerklik en ekonomies en staatkundig.

Dit is tegelyk die enigste effektiewe w yse om die blanke s ta a t algaande m eer blan k te maak, so n d er o ndraaglike skokke of afskrikkende opoffe- ringe.

So ’n beleid sal natuurlik meebring d a t d a a r binne die blanke sta a t n o g lank en w aarskynlik altyd baie nie-blankes w o o n a g tig en w erk saam sal wees. W a t moet van hulle w o rd ? W a n t hulle kan nie bloot trek- arbeiders wees nie.

W a t die B antoe o nder hulle betref, a ltan s by ver die meerderheid van die Bantoe, kan hulle betreklik maklik binne die blanke gebied etnies g e o rg an iseer w o rd en al meer aan g esk ak el w o rd aan hulle betrokke w o rd en d e nasionale state, volgens die patro o n reeds deur die ondervoor- sitter van die Naturelle-Sake-Kommissie aangekondig.

Die g ro n d slae van hierdie sta te moet dus so gou moontlik gelê word, na aanleiding van die Tom linsonverslag, en dit moet insluit die skepping van publieke korporasies vir die finansiëring en leiding van industriële ontw ikkeling binne die betrokke gebiede. D a a rb y kan die sam ew erking van die Verenigde Koninkryk en die Rhodesiës ingeroep w ord ten opsigte

(4)

van die Britse protektorate, en van die V.S.A. ten opsigte van kapitaal- voorsiening in die algemeen.

Na mate die B antoe-state dan vorm aanneem, sal hulle b urgers binne die blartke s ta a t algaaiide meer prestige verw erf in alle opsigte en minder demoraliserende diskriminasie ondergaan.

W a t betref die ander nie-blanke gemeenskappe, insluitende geheel ontw ortelde Bantoe, binne die blanke staat, hoofsaaklik kleurlinge in Kaapland en Indiërs in Natal, hulle sal b ly k b a a r vir eers gelei moet word op die gro n d slag van die groepsgebiedew et, ens., tot voile ontwikkeling van ’n eie gem eenskapslew e in alle opsigte; en intussen sal die blanke g etalsverhouding binne die blanke s ta a t versterk moet w o rd ook deur immigrasie, na mate die nie-blanke w erk k rag te sk a a rse r en duurder w ord as gevolg van die ontw ikkeling van hulle eie nasionale gemeenskappe buite en binne die blanke staat.

M a a r terselfdertyd sal aan hulle ’n groeiende gem eenskaps- (kom m unale) aandeel gegee moet w ord in die regering van die blanke staat, na die m ate van hul aangroeiende vermoë, in die proses van eie- soortige kultuur-assimilasie met die blankes.

As die getalsverhoudinge dit uiteindelik regverdig en hulle nie intus­

sen self tot volledige nasie-w ording gevoer kan w ord nie, sal selfs, w at hulle betref, uiteindelik integrasie oorw eeg k^n w ord, soos nou in die V.S.A. deurgevoer word, mits dit die nasionale aard van die blanke staat nie vervals nie.

Hoe dit sy, d eu rg aan s sal by hierdie ontw ikkeling geskakel moet w ord met die W esters-georiënteerde state, blank en nie-blank, in Afrika en ook daarbuite, in ’n internasionale sisteem w a t die insypeling van kommunisme en oriëntalisnie sal afweer van Afrika en die W este, en selfs om gekeerd die Ooste sal nasionaliseer en dem okratiseer in ’n aa n g e p a ste W esterse sin.

W a t die houding van die Suid-Afrikaanse Christenheid in besonder teenoor die nie-blankes en veral die Bantoe betref, sal die volgende beginsels a s leidraad moet dien en g ep ro p a g e e r moet w ord:

1. Die Christendom is nie W e ste rs nie, m a a r net so wel Oosters, en in derdaad universeel-menslik: in Christus is alle mense een.

2. Die Christendom w o rd egter to t nog toe in die m oderne wêreld versprei van uit die W e ste vanw eë die loop van die historiese ontw ikke­

ling in die moderne tye.

3. Dit vereis dus die h andhaw ing van W esterse en in besonder

(5)

blanke state, voorlopig nog in die posisie van leierskap teenoor die nie- blankes; m a a r dit vereis nou in besonder ook die gesamentlike ontw ikke- ling van nie-blanke nasionale state to t voile selfstandigheid, kerklik, ekonomies, s ta a tk u n d ig en andersins.

4. Laasgenoem de behoort die Christendom vanuit die W este so gou moontlik in eie vorme, g e b a se e r op eie kulturele grondslae, tot hulle eie te maak, met die oog op hul tydelike en ewige heil, en tegelykertyd hulle eie kulturele te bevrug met die W esterse beskaw ingsdinam iek, w a t deur die Christendom ontsluit is, to t ontwikkeling van die wêreld, ook in Afrika, in die rigting van eenheid in verskeidenheid en vryheid in saam v erb o n - denheid.

5. T een o o r die kommunisme, die oriëntalisme en in besonder die Moham m edanism e, m a a r ook die Rooms-Katolisisme in Afrika, moet die k ra g te in Afrika saa m g e sn o e r word, om d at hulle almal die Christendom óf verwêreldlik en in die p ro ses neig om die nasies van Afrika te ondermyn en uit te buit en te denasionaliseer.

6. D aarteen o o r moet die Skriftuurlike Christendom ook in die nasies van Afrika, soos na die uitstorting van die Heilige Gees by die eerste Pinksterfees, eend rag tig God verheerlik, m a a r elkeen in sy eie taal en na sy eie aard, in kerk en skool, bedryf en bestuur.

7. Die Afrikaanse Christenheid, en meer in besonder dié van Gere- formeerde o o rsp ro n g en belydenis, moet die an d er v o o rg aan in die beklemtoning van die potensiële nasionale selfstandigheid van al die rasse van Afrika in die Christelike bedeling, en ook van hulle eie-w aard e;

en in die o p en b arin g van die gevare van bogenoem de denasionaliserende en ontkerstenende kragte.

W a t betref ons huidige algemene s ta a ts - en volksbeleid ten opsigte van die ra s s e v ra a g s tu k is veral vereis ’n algemene tem pering van a a n - stootlike diskriminasie en verder ’n beklem toning van die positiewe aspekte van daardie beleid, naamlik dié w a t betrekking het op die eie- soortige ontwikkeling van nie-blanke nasionale gem eenskappe tot alsy- dige selfstandigheid.

Bedoel w o rd nie ’n om setting van ons nasionale rassebeleid nie, m aar wel ’n aksentverskuiw ing daarin van die n egatiew e na die positiewe element daarin. T ro u en s die g ro n d slae d a a rto e is en w ord reeds gelê deur die huidige regeringsbeleid, soos verder hopelik duideliker o p e n b a a r sal w o rd met die bekendstelling van die Tomlinsonverslag.

Hierdie aksentverskuiw ing is noodsaaklik, nie alleen o m d a t dit die enigste m anier sal wees om die g e w e n ste m ate van rasseskeiding van nou

(6)

af verder te verseker nie, m aar ook om dat dit suiw erder uitdrukking sal gee aan ons eigelike fundamentele Christelik-demokratiese ideologic, naamlik d a t elke lew ensvatbare nasie sy nasionale selfstandigheid sal Verkry en handliaaf in internasionale saam w erking.

As ons hierop die nadruk lê, en in ons geval besonder die n adruk op die ontw ikkeling van selfstandige nie-blanke nasies, sal ons nie alleen geleidelik verwesenlik alles w a t ons met ons rassebeleid beoog en altyd beoog het nie, m aar sal ons ook die welwillendheid verwerf nie alleen van die betrokke nie-banke gem eenskappe nie, m aar ook van die ganse so g e ­ naam de vrye wêreld; en sal ons tegelykertyd die wind uit die seile neem van die kommunistiese p ro p a g a n d a binne en buite die V.V.O.

Alleen so sal ons bv. ook met enige hoop op sukses saam w erk in g kan inroep van die Verenigde Koninkryk met die oog op die nasionale ontwikkeling van die P rotektorate en van die Verenigde State met die oog op kapitaalvoorsiening vir die onderontwikkelde nie-blanke van Suid-Afrika.

L. J. DU PLESSIS.

BOEKBESPREKING.

D r. J. A. H eyns: D ie G ro ndstruktuur van die M o dalislirsc T riniteitsbeskouinj;; J. H.

K o k , K am pcn, 1953.

D it is ’n p ro efsk rif w at a an die Vrije U niversiteit van A m sterdam a a n v a a r is v ir ’n d o k to rsg ra ad in die T eologie, wat a a n die k a n d id a a t cum laude toegeken is.

O ns wil dr. H eyns g raag van h arte gc- lukw ens m et hierdie o ndcrskeiding en hom h a rte lik w eer terugverw clkom in o ns vader- lan d , w a a r die teologiese w etenskap seker- lik op sy gcslypte verm oens wag. Elkeen w at hierdie p ro efsk rif lees, sal sy eksam ina- to re toestem d a t dit ’n werk van dceglike g eh alte is. H ier is diep gegrawe.

W aa r d it om g a a n ?

O o r een van die baie belangrike en in- gew ikkelde v raag stu k k e w at u it die kerk- geskiedenis van soveel stryd en w orsteling sp reek . 'n M ens kom o n d e r die indruk d a t G o d s kerk o o r baie w oelige w aters

gevaar het om te kom w aar hy is. H oc d a n k b a a r m oet o ns wees d at die geleerde diskussies van die verlede o ns nie van die eenvoudige grondslag van G o d s W oord a fg esto o t het nie.

Ek m ccn dat ek met reg kan sê d at nie veel stu d en te in die dogm atiese rigting so ’n onderw erp sal kies vir ’n p ro efsk rif nie. D it handcl o o r die trin iteit van G o d en dan m eer bepaald o o r ’n ernstige afw yking o f kcttery w at d eu r die G ereform cerde leer w eer o n derken is. D ie m odalistiese trini- teitsbeskouing spreek van die drie Persone in die G oddelike D rie-eenheid as drie bestaansw yses van dieselfde G oddelike Wese. D u s : d a a r is nie drie afsonderlikc Persone nie, m a a r slegs drie m odaliteite.

D a aro m kan op hierdie s ta n d p u n t dan nie van ’n drie-eenheid gespreek w ord nie, hoogstens net van drie so o rte van open- b aring van dieselfde G o d .

Referensi

Dokumen terkait

se standpunt dat Britse vryheid nie repu.blikeinse vryheid is nie, en dat die volk al die jare mislei was deur die storie dat Suid-Afrika ,net so vry soos Brittanje self is.." Daarom is

" Dit is harde woorde, en 'n mens sou, wat Suid-Afrika betref, ook glad nie met alles kon saamstem nie, maar aan die ander kant kan 'n mens die bevindinge van 'n stu- dent en navorser

Leerders moet bewus wees dat die meeste probleme talle moontlike oplossingsmetodes het en nie net dié in die memorandum

Om oorwinnaar te gee om te eet van die verborge I nie maar hulle sal volkome ge- wil wees, moet u dus ook Stryder manna, en Ek sal hom gee 'n wit regverdig word en algehelc vry- wees

Indien speenkalwers nie bemark word nie en die ossies vir nog ‘n tydperk van tot ‘n jaar plus gehou word, moet hierdie kalwers ook aanpasbaar wees, goeie loopvermoë op die veld beskik,

De Gruchy wys daarom die grondhouding soos volg aan: “’n Outentieke publieke teologie moet self-krities wees en sensitief vir ander perspektiewe en benaderings, sowel as vir die

Daarom moet ons ook daarop ingestel wees om die blad as sulks te dra, daar- toe by te dra en as trots van ons universiteit wyer uit te dra.. Dan maak ons daa~an iets werklik

Soos die titel aandui, handel die werk hoofsaaklik oor ondersteunde immigrasieskemas van Brittanje na Suid- Afrika tussen 1857 en 1867, maar laasgenoemde datums is misleidend omdat die