Boekbesprekings I Book Reviews
and one realizes that certain concepts one has held be less than valid. Interwoven with the facts about Jewish life and religion the writer constantly comments on the Christian reaction to many perceptions of Jewish traditions.
On the other hand, being a Christian himself, one cannot help but gain the impression that Ucko is honest about what are seen as shortcomings of the church to the point of being overly critical. The state- ment in chapter five, under the heading 'In God's Image', that the church regards the Old Testament as subservient to the New Testament cannot be valid for the church as a whole.
In conclusion, the reader is left with the realization that Judaism is more a way of life than a set of dogmas. Ucko urges the church to realize that the gospel that Jesus is the Christ should be more people related or social. This again opens the way for recognition not only of the values of Judaism for every- day life but for an inclusive view of all religions. He poses the question: 'Am I being asked to make a choice between revelation and experience?' The tension underlying this question he finds in the fact that God seems to keep the doors to all religions open while the Christ of the church seems to close them, and in this process the question is posed whether the Christ of the church has in fact diminished God.
Ucko poses sharp and disturbing questions, mainly in the realm of the Christology of the church.
In this regard one can agree with him on his closing statement that Christology, as much as theology, is a process and not a finished product. But the reader is left with the feeling that, having benefited so much from the author's knowledge of Judaism, the essence of what he has learned of Christianity is that it owes a debt to people all over the world for being exclusive in its confession that Christ is Lord and the only way to the Father.
A stimulating and sometimes disturbing book with statements from which the dialogue between Christians and Jews will undoubtedly benefit. Recommended reading for the serious theologian.
Van Rooy, H F, Bruwer, E, Vorster, S W
&Pieterse, A J H 1997 - Ontwikke- ling: Armoede, tegnologie en die omgewing
IRS-Studiestuk 351. Potchefstroom: Instituut vir Reformatoriese Studie, PU vir CRO.
87 bladsye. Prys: R35-00 ledegeld, 12 studiestukke ingesluit.
Resensent: Dr Johann Beukes
Studiestuk 351 van die Instituut vir Reformatoriese Studie handel oor die verhouding tussen armoede, tegnologie en die omgewing met betrekking tot die ontwikkelings- of vooruitgangsvraag. Dit kan aan- vaar word dat hierdie vraagstelling in die eietydse kultuurfilosofie en maatskappykritiek deurgetrap is, veral met betrekking tot die werksaamhede van die Frankfurtse Skool in die dertigerjare, Neo- Marxistiese eksponente vanuit die Verenigde State van Amerika in die sestigerjare en die strukturalisme en post-strukturalisme in Frankryk in die sestiger- en sewentigerjare. Dit is ook vanselfsprekend dat die sosiologie en demografie breed aan hierdie probleem aandag skenk. Die vraagstelling as sodanig is dus glad nie nuut nie.
452 HTS 54/1 & 2 (1998)
Digitised by the University of Pretoria, Library Services
Boelcbespreldngs / Book Reviews
Maar binne die konteks van 'n brose demokratiese bestel in Suid-Afrika, waar werkloosheid en ui- terste armoede onder die grootste deel van die bevolking aan die orde van die dag is, kan hierdie vraag tereg (en dan ook teologies) oorvra word. Ons bevind ons sonder twyfel in 'n onderontwikkelde land:
indien daar wel sprake is van strukturele en infrastrukturele ontwikkeling, is dit Die sigbaar Die. Die redes hiervoor is uiteenlopend en kompleks: dit staan egter vas dat die grootste deel van die bevolking vir geslagte lank doelbewus buite die konteks van geinstitusionaliseerde ontwikkeling gehou is. Sonder om die probleem onnodig te vereenvoudig, meen ek dat ons Die anders kan as om toe te gee dat die ideologie van apartheid onmeetbare ekonomiese ellende onder die grootste deel van die bevolking tot gevolg gehad het Die. Die huidige regering se Reconstruction and Development Programme se oorsprong en missie kan daarom as bykans onafwendbaar aanvaar word.
Vanuit die reele werklikheid van burgerlike en institusionele verval in eietydse Suid-Afrika doku- menteer vier medewerkers hulle meDings oor hierdie saak. Hierdie vier bydraes word gebind deur die.
feit dat dit die vooruitgangsvraagstuk, soos wat van 'n PU-publikasie verwag sou kon word, vanuit soge- naamde Christelike perspektieJ aanspreek. Hierdie perspektief en invalshoek is die skrywers se goeie reg en daarom gaan ons Die verder daarop in Die, alhoewel benadruk kan word dat iemand wat buite die Christelike wetenskapstradisie staan, van meet af aan ~ermee kritiese ongemak sal beleef. Die indwing van 'n Reformatoriese perspektief in elk van die bydraes doen in ieder geval geforseerd aan, veral in die laaste twee (uitstekende) bydraes. In werklik goeie wetenskap (soosin die laaste twee bydraes) lyk 'n so- genaamde Christelike perspektief maar ontuis. Die leser het dus geen keuse Die as om die bydraes te waardeer binne die ideologiese konteks van die Christelike wetenskapsleer. Dan sou gese kon word dat al vier werkstukke minstens lesenswaardige bydraes is, gemeet aan hierdie eiesoortige ideologiese oor- sprong en gerigtheid.
*
Prof H F van Rooy, tekswetenskaplike van Potchefstroom, bespreek die implikasies van die sogenaamde Bybelse kultuurmandaat in Genesis 1 :28 en 2: 15 (,Bewoon, bewerk, beheers en bewaak') toegepas op die ontwikkelingsvraagstuk. Binne die konteks van die Christelike weten- skapsleer sal dit waarskynlik as 'n goeie prinsipitHe bydrae beskou word. Van Rooy hou hom eksplisiet en implisiet by die reels wat vir hom geld en se Diks gewaagd nie. Dit het ongelukkig die gevolg dat die werkstuk argumentatief voorspelbaar is en nie 'n vreeslik opwindende leeservaring meebring Die.*
Ds E Bruwer van Dullstroom se werkstuk het te doen met die 'praktiese ervaring' (p i) van armoede. Ongelukkig het ons hier te doen met retoriek eerder as met wetenskap. Hoewel 'n mens werklik deernis het met die omstandighede wat Bruwer skets en ook begrip het vir die hartstog en innigheid waarmee hy as predikant agiteer vir die opheffing van armes, vind ek die stereotiperende, moraliserende en voorskriftelike strekking van die stuk uiters hinderlik. Om aan (blanke, mid- delklas) Christene voor te skryf wat hul 'taak', 'roeping' en 'bydrae' in post-apartheid Republiek van Suid-Afrika is of behoort te wees, grens aan dieselfde soort meerderwaardigheid waarvan Bruwer hierdie mense in 'bevoorregte posisies' (p 20) vanwee hulle ' ... viesheid vir mense, arm swart mense .. .' (p 19) beskuldig. Die burgerlike en ekonomiese diversiteit in eietydse RSA laat sulke stereotipes eenvoudig Die meer toe nie: hier is ook hoe-middelklas swart mense en uiters arm blankes.ISSN 0259-9422 = HTS 54/1 & 2 (1998) 453
Digitised by the University of Pretoria, Library Services
Boekbesprekings I Book Reviews
•
Prof SW Vorster van die Departement Metallurgiese IngeDieurswese lewer 'n uitstekende bydrae in sy werkstuk getitel Volhoubare legnologie en ontwikUling. Hy toon bepaaId 'n sensitiwiteit vir die filosofiese geladenbeid van die vooruitgangsvraag en vir die implikasies daarvan vir die beheersing van die innerlike natuur en onderwerping van die uitwendige natuur. Hy koppel tegnologisering aan tydsverstaan en burgerlike normering of waardevonning en doen baie moeite om aan te toon wat die limiete daarvan vir kultuur en natuur is. Die ambivalente brakter van tegnologiese vooruit- gang, in die sin dat dit 'n dialektiek van tegniese progressie en morele regressie verteenwoordig, word raakgesien en argumentatief verdiskonteer .Ook die bydrae van Prof A J H Pieterse van die Departement Plant- en Bodemwete08kappe km as 'n buitengewoon goeie werkstuk beskou word. 'n Mens wil graag vertrou dat bierdie werkstuk formeel elders gepubliseer sal word: bierdie werkstuk getuig van 'n fyn analitiese oog, goeie inter- dissiplin6re vaardighede en verdien om wyd gelees te word. Pieterse is ook die eDigste van die vier medewerkers by wie daar werklik spraIce is van 'n kritiese sinisme jee08 die tegnologie, waarskynlik omdat sy dissipline juis te doen het met die fladderende pogings tot opruiming van die eindelose fisiese verval waartoe tegnologie 008 bring. Hy wys uit hoe die spanwydte van die ekologie deur tegnologisering geraak word en ook hoe verskeie eko-ideologiee, ekonomiee en toekomsverwag- tinge daardeur geraak word. Pieterse se werkstuk alleen regverdig die opneem van studiestuk 351:
bierdie is goeie wete08kap in eDige sin van die woord, in eDige geselskap.
Koste oorwegings bring onvermydelik mee dat studiestukke soos bierdie Die aantreklik uitgegee km word Die. Nogtans verskaf die uitstekende redigering 'n hoe mate van leesplesier: ek kon byvoorbeeld Die 'n enkele spel- of ortografiese fout vind Die. Dit is duidelik dat die redakteur en sy span met beperkte mid- dele bogemiddelde werk wil doen.
As dit waar is dat studiestukke diskoerse in beweging wit bring of laat wentel, slaag studiestuk 351 binne die konteks van die Christelike wete08kapsleer in die doel. Ook buitestaanders mag egter baat by die oor.denking van die kwaliteit uitset wat veral Vorster en Pieterse bier lewer.
Van der Merwe M, 1995 - Nuwe tree saam met God, riglyne en programme oor spiritualiteit en gemeentevernuwmg
Lux Verbi: Kaapstad. 142 bladsye. Prys: R54,50 Resensent: Prof M J du P Beukes
Nuwe tree saam met God is die vyfde boek in die reeks Gemeenle en bediening. Net soos die vorige vier publikasies is bierdie '0 baie goeie bydrae in die besinniog oor gemeentebou en 'n goeie praktiese hulpmiddel om gemeentes te help om kerk te wees ooreenkomstig God se bcdoeling.
454 HTS 54/1 cl 2 (1998j
Digitised by the University of Pretoria, Library Services