• Tidak ada hasil yang ditemukan

PDF 216- Universiteit van Stellenbosch Memorabilia

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "PDF 216- Universiteit van Stellenbosch Memorabilia"

Copied!
8
0
0

Teks penuh

(1)

216 UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH MEMORABILIA

216.1 Anoniem

B.T.K. - en volksliedjies. T.(afgerol)

216.2 Skenker: Paul Roos Gimnasium

Die Universiteit van Stellenbosch. Wat die Univer$iteit van Stellenbosch u aanbied. Brosjure [1938+]. Gedruk.

216.3 J. de Vos Keyter

8..:i Gedenkboekies gekoop tydens studentetoer oorsee, 1925-1926.

De Oorlogsoorden, 1924; Antwerpen, 1925; Waterloo (poskaarte) Historic sites & scenes of England, 1924; Bath;

Bristol, 1924; Rural London, 1924, Madeira.

216.3 J. de Vos Keyter 15.11.1904 - 12.10.1987

Student U.S. 1923 - 1925. Afkomstig van Worcester, inwoner van Wilgenhof. Later bou-kontrakteur op Worcester, waar hy oorlede is.

Dokumente geskenk 7.12.1987 deur mev. T. Viviers, Markotterlaan 6, Stellenbosch.

(Dogter)

1. Registrasiekaart U.S. 1923.

2. Statute van Die Afrikaanse Vereniging Stellenbosch. Lidmaatskapkaart 1925.

3. Program van Kruger Eeufees, U.S.

10 Oktober 1925. Gedruk.

4. Brosjure. Universiteit van Stellenbosch. Soewenier, 1932. Gedruk.

5. Foto's. Geplaas by Fo.1.A.3(3).

Lysbinne.

216.4 Horak, l.G.

1. Getuigskrif vir l.G. Horak, geskryf deur prof. A. MacDonald, 9.1.1890.

2. Biografiese besonderhede.

3. Bedankingsbrief - A.J. Esterhuyse/l.G. Horak.

UN I lJ . , STELLENBOSCH

lrn Ullll 111111111111

3005501790

-- -- --··· ·-~- .·~- - --~ -- ---- -- /

(2)

216.5 Van Dijk, C.J.

Verklaring i.v.m. graad B.Educ. aan C.J. van Dijk. 8.12.1920. Gedruk, geteken G. Gillie.

216.6 G.S. van Heerden

1. Vraestelle: B.A.

Algemeen koloniale Geskiedenis I Frans I

Duits II (le en 2e vraestel)

Algemene koloniale Geskiedenis Konstitusionale Geskiedenis

Des. 1925 Des. 1926 Des. 1926 Nov. 1927 Nov. 1927

2. Unie-debatsvereniging. Program/spyskaart van die Jubileum Dinee, 11 Junie 1926. Met handtekeninge.

3. Studenteraad. Spyskaart van dinee, 24.10.1929. Met handtekeninge.

+ Uitnodigingskaartjie.

216.7 Skenker: Mev. M.E. Steyn, U.O.V.S.

1. Eer uw helde! Jong Suid-Afrika ([Program]. Heldedag, Kaapstad, 23 Oktober 1915 [en 15 Maart 1916]. [WERDA] Gedruk.

2. Victoria-Kollege, Stellenbosch. [Program]. Jaarlikse Ontvangaand. 31 Maart 1916. Gedruk.

+ Bladmusiek en woorde van 3 liedere op program: Zandmannetje;

Gaudeamus; Wedding Chorus (Lohengrin). 4 bl.

3. Reels en Bijwette van die Stellenbosch Universiteit. Wetenskaplike Vereniging Oktober, 1919. Gedruk.

216.8 Skenker: Mej. A.B. de Villiers, Villieria

1. Brief 17.08.1991 aan Rektor, U.S. i.v.m. knipsel oor Dr. J.P. du Buisson.

2. Knipsel [Feb. 1918] oor loopbaan en dood Dr. du B.

3. Bedankingsbrief 27.8.1991 van Rektor aan Mej. de V.

(3)

216.9 C.J. Hattingh

Lidmaatskapskaart vir Stellenbosch Rugby-Voetbalklub, 1933.

Met name van Bestuur.

Gedruk.

Herkoms: Uit boekskenking C.J. Hattingh.

216.10 Skenker: Dept. Huishoudkunde

Departement van Huishoudkunde 1925 - 1965. Brosjure opgestel deur M.

Esterhuizen en M.E. Jooste. 1966. Gedruk. 104bl.

216.11 Skenker: U.S. kantoor 1. Thom, H.B. Jannie Marais.

Toespraak by onthulling van die J.H. Marais-standbeeld. 10.10.1950.

Gedruk.

2. Uitnodigingskaartjie. Gedruk.

216.12 Skenker: Mev. T. de Villiers

1. Studentekaart 1920.

2. Uitnodiging na Jaarlikse Studente-Resepsie, 26 Maart 1920 3. Program van bg.

4. Klas- en eksamenpredikate. Mej. H. du T. Botha, Des. 1920.

5. Eksamen-resultate, 1920. Lys van geslaagde kandidate.

6. Stellenbosch Universiteitsblad. Des. 1920.

7. Celliers, Jan F.E. Die Revier. Potchefstroom, Het Weste [1909].

216.13 Skenker: Mev. Marie-Lou Roux The V.C. Song

Fotokopie van Victoria College Songs Bladmusiek en Lirieke. 5bl.

216.14 Skenker: Mev. Emma Horn

1. Program. W.P. lnterklub Kampioenskap. Celtic Harriers vs Stellenbosch Universiteit [±1934] 1 bl. Gedruk.

(4)

2. Program. Opvoering van "Alt Heidelberg". 14.9.1933. 4p. Gedruk.

3. Program. Kongres van die Afrikaanse Nasionale Studentebond.

Stellenbosch 28.9.1934- 5.10.1934. Sp. Gedruk.

4. Program. Gradeplegtigheid. 12.12.1934. 2p. Gedruk.

5. Program. Opvoering van "Lentewolke" deur Universiteits-Debatsvereniging, 6.9.1934. Gedruk.

6. Program. Uitvoering van Lilli Kraus. Konservatoriumsaal, Stellenbosch, 19.10.1934.

7. Studente liederbundel.

Studenteliedere, voetballiedere, Stellenbosch: Pro Ecclesia, 1929.

+ Adden.da. T.(afgerol). 3bl.

216.15 Skenker: Mev. T.J. Joubert

algemene lied ere, volksliedere.

1. Foto van Quarta-tennisspan, met o.a. Prof. J.M. Joubert (agter links) en mnr.

W. Alheit (agter regs)

2. Foto van [N.P.?] piekniek, met o.a. mev. Joubert, prof. P.J. Schoeman en dr.

C.G.S. de Villiers (agter) en prof. J.M. Joubert (regs voor met bril).

3. Treinkaartjie retoer Stellenbosch na Kaapstad vir Studenten Taal Feest, 1 Maart 1913.

4. Lidmaatskapskaart vir Vereniging "Aula-voordrachten der Universiteit van Amsterdam" vir 1920/21. Uitgereik aan J.M. Joubert.

Nota: Mnr T.J. Joubert is die seun van prof. J.M. Joubert.

216.16 Herkoms: Onbekend

Brief 27.12.1932 van L. du Plessis aan C.G. du Toit e.a. i.v.m. Kanselierskap van die U.S. H.g. 3p. + Koevert.

216.17 Skenker: Prof. W.D. Jonker

1. Koerantknipsel uit De Zwolse Krant 22.2.1992 van onderhoud met prof.

Herman Ridderbos, o.a. oor sy ere-doktorsgraad van US.

2. Brief 7.4.1992 van Prof. W.D. Jonker aan prof. M.J. de Vries, Rektor, oor bg.

H.g. 1 bl.

(5)

216.18 Herkoms: Onbekend

Syllabus of a projected Preliminary Course in Geography: [and] Estimate of cost of equipment required for course ...

Opgestel deur S.J. Shand en gedateer 10.3.1913. H. 2bl:

216.19 Skenker: Prof. M.J. de Vries

program van reunie te Stellenbosch op 28 Maart 1978 vir MacDonaldhuis 1918- 1931. Met handtekeninge van aanwesiges. Gedruk.

216.20 Skenker: Mnr A de Wet (uit Admin. kantoor ontvang)

1. US. Lys van geslaagde kandidate, 1924 - 1933. Gedruk. 9 items.

2. Foto van dosente en studente aan die V.C. 1888 (fotokopie) 3. Die Stellenbosse Cud-Student. Deel 1, no. 1, April 1931.

4. Universiteit van Stellenbosch. Souvenir, 1932. Gedruk.

5. Antwoordkaartjies op uitnodiging na noenmaal op 2.6.1923 ter geleentheid van die inwyding van die Chemie Laboratorium.

216.21 Skenker: US Stigting, Administrasiegebou. Herkoms onbekend.

1. Victoria College Time Table.

2. The Victoria College of Stellenbosch. Pamphlet of Information (1916).

3. Onze Volksuniversiteit. Fondswerwingsbrosjure, 1921.

4. Verlede, hede en toekoms van die Universiteit van Stellenbosch. Rede uitgespreek deur die Rektor, prof. dr. R.W. Wilcocks, by geleentheid van die formele opening van die Universiteit op 4 Maart 1953.

5. Langenhoven-eeufees. Gedenkprogram. 13 Augustus 1973.

216.22 Herkoms onbekend

Victoria College: Voorgeslagen Uitbreidingsschema.

Terpsichoria grondwet. Gedruk. 8p.

(6)

6

216.23 Skenker: Mnr. Karel Schoeman.

Nota: Korn uit die P.K. Morkel versameling wat in die Suid-Afrikaanse Biblioteek bewaar word. Schoeman het gevoel dat hierdie items tuishoort op Stellenbosch.

1. Spyskaarte van etes aangebied deur die US of Universiteitskoshuise. 12 items.

2. Uitnodigingskaartjies na US funksies. 13 items.

3. Sitplekkaarjies US. 6 items.

4. Diverse briewe e.a. items rakende aktiwiteite wat met die US in verband staan, 1958-1966, 1987. ±14 items.

5. Items wat verband hou met Stellenbosch, bv. met die Munisipaliteit, Paul Roos Gimnasium, Rembrandt-groep van Maatskappye, boereverenigings ens.

21 items.

6. Toesprake. 4 items.

N ota: 1 ongeveer 1962, geleentheid onbekend, 2-4 Julie 1971, by geleentheid van ASVS kursus, Stellenbosch.

7. Varia. 6 items.

216.24 Herkoms onbekend

1. Uniwersiteit van Stellenbosch, 1922-23. Kaapstad: Nasionale Pers, 1922.

2. Prospektus van die Stellenbosch-Elsenburgse Landboukollege van die Uniwersiteit van Stellenbosch, 1929. Pretoria: Staatsdrukker, 1928.

3. l.M.S.: Information in connection with the Municipality of Stellenbosch. No.43, Stellenbosch, June 1949.

4. Die Konservatorium vir Musiek van die Universiteit van Stellenbosch: Prospektus 1950. Stellenbosch: P.E.D., [1950?].

216.25 Skenker: EM Visser

Studente liederbunde/: studente/iedere, voetballiedere, algemeneliedere, vo/ksliedere. Stellenbosch : Pro Ecclesia, 1929. 50p.; 22cm.

Nota: Bevat bykomende hangeskrewe liedjies deur skenker se vader, HN Visser.

(7)

216.26 Skenker: J.M. Louw

Foto's geneem deur J.M. le Roux gedurende sy studentejare, 1922-1926

(8)

216.27 Skenker: Prof. Le Fras Mouton, Dierkunde In 2017 ontvang.

Louise Latsky se D. Sc.-tesis

3 items wat verwys na prof. Elsa be Malan Kampusnuus, Mei 1978

Varia, 5 items

Die 6 foto's staan langsaan in 2 poliesterhouers.

4 foto's van prof. Michael Webb

Groepfoto: British Association for the Adv. of science, Oxford, 1954 Personeelfoto 1967?, dalk 1980?

Referensi

Dokumen terkait

5.15: Vraag 15: "Indien u op vraag 14 ffBaie goed" of "Goed" geantwoord het, dui aan wat u as die belangrikste rede vir sodanige akakeling beskou." 5.16: Vraag 16: "Is u van mening

Soos dit in Tabel 2 hierbo vasgestel kan word, is daar 'n baie klein aantal van die vroulike jeugdiges wat hierdie groetpatroon gebruik wanneer hulle groet.. "Heita" is 'n

Rulle wat al 7.es maal kasterolie gedrink het en wat nou banje pèns zeer het, en die zoo geheimzinnig u in 't oor fluisteren: "Dokter, hè jij dan nie 'n bietje fransche brandewijn, of

Indien ʼn vokaalletter a, e, i, o, u wat nie deel van ʼn diftong ofte wel ʼn tweeklank uitmaak nie, direk voor of ná ʼn diftong staan, word tussen die twee afgebreek, byvoorbeeld geys word

4-2: Desember 2021 doi.10.17159/2224-7912/2021/v61n4-2a7 Repliek op die Yonge-artikel Irma Eloff Departement Opvoedkundige Sielkunde Universiteit van Pretoria Pretoria Suid-Afrika