• Tidak ada hasil yang ditemukan

Plakkate georganiseer deur Fakulteit Opvoedkunde en Departement Fisiologie by die Universiteit van Pretoria, Groenkloofkampus op 16 Oktober 2013

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Plakkate georganiseer deur Fakulteit Opvoedkunde en Departement Fisiologie by die Universiteit van Pretoria, Groenkloofkampus op 16 Oktober 2013"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v33i1.1284 Indeks

Plakkate georganiseer deur Fakulteit Opvoedkunde en Departement Fisiologie by die Universiteit van Pretoria,

Groenkloofkampus op 16 Oktober 2013

Correspondence to:

Erna Bruwer Email:

[email protected] Postal address:

Private Bag X11, Arcadia 0007, South Africa How to cite this index:

‘Plakkate georganiseer deur Fakulteit Opvoedkunde en Departement Fisiologie by die Universiteit van Pretoria, Groenkloofkampus op 16 Oktober 2013’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 33(1), Art.

#1284, 2 pages. http://

dx.doi.org/10.4102/satnt.

v33i1.1284 Note:

This is an index of the posters presented at the Faculty of Education and Department of Physiology at the University of Pretoria, Groenkloof Campus, South Africa on 16 October 2013.

Copyright:

© 2014. The Authors.

Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.

Page 1 of 2

Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online.

Read online:

Onderwysers se beskouing oor voedingonderrig van leerders se invloed op hul voedinggedrag: ’n Kwalitatiewe studie [Teachers’ perspectives of school nutrition education on learners’ nutrition behaviours:

A qualitative study]

M.D. Kupolati, U. MacIntyre, G. Gericke

Antioksidantaktiwiteit en polifenoliese inhoud van ’n kommersiële ‘antidiabetiese’ teemengsel [The antioxidant potential and polyphenolic content of a commercial ‘antidiabetic’ tea mixture]

V. Paddy, J.J. van Tonder, V. Steenkamp

In vitro effek van ESE-15-OL in kombinasie met deferoksamien op selgroei, selmorfologie, mitochondriale depolarisasie en die uitdrukking van angiogeniese faktore in borskankerselle [In vitro effects ESE-15-OL in combination with deferoxamine on cell growth, cell morphology, mitochondrial membrane depolarization and the expression of angiogenic factors in breast cancer cells]

N. Kapp, B.A. Stander, A.J. Joubert

Antimitotieses sulfamaat estradiol analoog induseer apoptose en verander geenekspressie in ’n trippel negatiewe borskankersellyn [Antimitotic sulphamoylated estradiol derivative induces apoptosis and alters gene expression in a triple negative breast adenocarcinoma cell line]

M.H. Visagie, T.V. Mqoco, B.A. Stander, L.M. Birkoltz, A.M. Joubert

Vroeë- en laat seldood eienskappe geïnduseer deur antikanker estradiol analoë in vitro [Early and late cell death characteristics induced by novel anticancer estradiol analogues in vitro]

E.M. Nolte, T. Mqoco, A.M. Joubert, A.E. Theron

In vitro modulasie van osteoklastvorming en beenresorpsie deur poli-onversadigde vetsure gekombineer met soja fito-estrogene in RAW 264.7 muismonosiete [In vitro modulation of osteoclast formation and bone resorption by polyunsaturated fatty acids in combination with soya phytoestrogens in RAW 264.7 murine monocytes]

S. Marais, A. Kasonga, M.C. Kruger, M. Coetzee

In vitro effekte van aragidoonsuur en dokosaheksaënoësuur op osteoklastogenese en beenresorpsie in mens CD14+ monosiete [In vitro effects of arachidonic acid and docosahexaenoic acid on osteoclastogenesis and bone resorption in human CD14+ monocytes]

A. Kasonga, M.C. Kruger, M. Coetzee

Die spinnekop tipe-eksemplare in die Nasionale Versameling van Arachnida [The spider type specimens deposited in the National Collection of Arachnida]

P. Marais, A.S. Dippenaar-Schoeman, R. Lyle, C. Anderson, S. Mathebula

Die in vitro en ex vivo effek van ’n belowende estrogeenanaloog op selmorfologie en reaktiewe suurstof spesie generasie [In vitro and ex vivo influence of a promising anticancer estrogen analogue on cell morphology and reactive oxygen species generation]

L. Repsold, E. Pretorius, A.M. Joubert

Spesies vir Afrika: ’n Ryk biodiversiteit van insekte en spinnekoppe uit slegs een lokval in ’n stadsgebied in Pretoria [Species for Africa: A rich biodiversity of insects and spiders collected from one trap in an urban area in Pretoria]

J.A. Kelly, S. Mathebula, A.S. Dippenaar-Schoeman

Hepatotoksiese potensiaal van Acokanthera oppositifolia en Boophane disticha [Hepatotoxic properties of Acokanthera oppositifolia and Boophane disticha]

H. Parkar, W. Cordier, V. Steenkamp

Die rol van Namib woestyninsekte en hulle simbiotiese mikrobiota in die grond koolstof-siklus [The role of Namib desert insects and their symbiotic microbiota in the soil carbon cycle]

P.Z.N. Franzini, S. Ronca, J. Ramond, D.A. Cowan

Gevalle verslag: Ongewone skedel chirurgiese trauma [Case report: Unusual cranial surgical trauma]

M. Steyn, H.H. de Boer, A.E. van der Merwe

’n Moontlike geval van trepanasie van Dambarare, ’n 17de eeu Afro-Portugese grondwerke terrein in Noord- Zimbabwe [A possible case of Trephination from Dambarare, a 17th century African-Portuguese earthworks site in Northern Zimbabwe]

E. Swanepoel, M. Steyn

Outofagie induksie via ’n estradiolanaloog in bors adenokarsinoom selle [Autophagy induction of an estradiol analog in breast adenocarcinoma cells]

D.S. Nkandeu, M.J. Cronjé, A.M. Joubert

Skepping van ’n arteriële verwysingsdatastel in ’n Suid-Afrikaanse kadawerpopulasie – ’n Voorlopige verslag [Creation of an arterial reference data set in a South African cadaver population – A preliminary report]

M. Schoeman, A. van Schoor, P. du Toit

(2)

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v33i1.1284 Indeks

Page 2 of 2

Die belangrikheid van liggaamskomposisie, fiksheid en visuele vaardighede in die evaluasie van swemmers [The importance of body composition, fitness and visual skills index in the evaluation of swimmers]

J. Hudson, J. Lawson, P.J. du Toit, E. Nortje, M. Kleynhans

Die effek van sport spesifieke oefeninge op die visuele vaardighede van rugby spelers [The effect of sport specific exercises on the visual skills of rugby players]

S. Raman, P.J. du Toit, E. Nortje, M. Kleynhans

Die effek van ’n af-pre-seisoen kondisioneringsprogram op jong manlike rugby spelers [The effect of a pre-off-season conditioning programme]

D. van Coller, P.J. du Toit, E. Nortje, M. Kleynhans

Referensi

Dokumen terkait

143 Teen die agtergrond van die inslag van die gereformeerde mistiek in die Nadere Reformasie van die 17de en 18de eeu, is veral twee aspekte van Van Lieburg se werk met die oog op die

4.3 AANBEVELINGS In hierdie afdeling word daar aanbevelings gemaak aan die bestuur van ABSA Bank, aangaande die veranderingsbestuurmodel asook die bestuur van die faktore binne die

Tydens die literatuurstudie val die klem hoofsaaklik op: die kwesbaarheid van die adolessent, binne gesins- en skoolverband, met betrekking tot depressie; 'n verskeidenheid

Met die stigting van die nuwe KMG Hoofkwar- tiereenheid op 1 Januarie 1979 was die KMG in die volgende direktorate georganiseer, nl Alge- mene Voorrade, Munisie, Militere Eiendom en

Tussen A1 en A2 van die korpus is daar ʼn beduidende toename in die gebruik van setselstukke met deur saam met dinamiese prosesse, gevolg deur ʼn beduidende afname in gebruik tussen A2 en

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v32i1.833 Referaatopsomming Die invloed van saadbehandelings op die aktiwiteite van α-amilase, lipoksigenase en peroksidase tydens die

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v33i1.1017 Referaatopsomming Toeganklikheid van die skool in jou omgewing: ’n Konflik tussen ligging en kwaliteit, met die klem op Gauteng

Die studie kon nie vorige studies se resultate oor die stimulerende effek van probiotika op die immunoglobulienvlakke bevestig nie.20 Ons resultate word egter ondersteun deur