82.
HOOFSTUK _IV •
.. DIE PERSOONLIKHEID EN SY KERN.
1.
INLEIDING EN ORIENTASIEg Dio oortuigtng is uitgospreek dat die enko1ing in die vorantwoordelike beoefening van In beroep blykc gee van intu1tiewe partisipas f11et 'n idee. Hy beoefen sy beroep in gehoorsaamheid nan bepaaldc cise wat gestel word en na mate hy daarin slaag om in t08wyding aan die eise van die idee to leef en te werk, in di6 mate is
hyregvordigde lid van
~groep en
~beroep. Die feit is verder beklomtoon dat in waaragtigo declname die lewe van wil en waardebepaling uit
staDnde funksies is in In berocp soos die onderwys. Vir die ontwerping van
~pcdagogi8se tipologie is dit van fundamentele belane om volledigc aandag hieraan te skenk. Om dit te kan doen, is dit vooraf nodig om die mens as porsoon1ikheid in
o~nskou
to neem.
Wanneer ons van die mens pr'3.at, het ons mot wesens van 'mynsgelyke' te doen. Die begrip mens hot betrekking op
sovool individuole mense of individuo of soos die woord in wetcnskapliko opsig ointlik wil aandui/wat nie gedeel kan word nie\ Met individu word bodosl
~afsondorlikhcid,
~op homself
( 1)
bestaande of afgogrensde. In di6 sin is dit eintlik
~begrip uit die wCreld van die biologie en ken ons ook van die dier as individu praat. Individu is gclyk aan "Einze1ding, Einzelwesen, nur cinmal in raum-zeitlicher und qualitativer
Bestimmtheit-Dascicndes, eine im Wechsel des
Gescheh~nsrelativ konstant
bleibe~dQKomplexions-Einhoit, insbosonderc r
Einzelnensch".
(.2)Die dier bly individu want hy b1y homo biologicus. Sou ons die mens suiwor en alleen as homo
biologicus sien, sal ook hy niks meer as
~bepaalde af sloten
heid wees nie. Ma2r juis vir
~iefeit dat die mens afgrensinge kan/
(1) ef. Encyc10paedisch Handboek van het moderne Denken, 112-115 en 229-236.
(2) Eisler :
Handw~rterbuchder Philosophie, 304.
kan maak, onderskoi hy horn wesonlik van die dier. Hy kan dit doen omdat hy ook porsoon is. Onder persoon verstaan Eisler
In!I
istig-verntmfti s Wesen, einhoitliches, mit sich idontisch bleibencles, selbstboviTUsztes,
willensf~higos,zwockbowusztes, psychologisch-othisch freies weson, subjckt von Rechten und
( 1)
Pflichton.
1IMet In sodc:mige omskrywinG is ons gohcol-on-al uit die sfeor van die biologicso, dour nic psigologiese en
bevind ons ons in die gebied van die suiwor humane.
Ommens te VlJGes, is om porsoon to wees en dit is om persoonlikheid, d.w.s.
lykcnc1e op In pcrsoon en draer van persoonshocdanighede te wees.
Wclnneer ons s(, dat iemand persoonlikheid hot of soos dit in die omgangstaal gowoonlik gebesig wordg iemand het porsoonlikheid of geen pers oonlikho id nie, of iemand het 'n sterk of In swak porsoonlikheid, dan het ons recus n waardo-oordeol en wcl n
sodolike oordecl uitgespreek, waarmec ons dan bedoel dat die persoon in kwestie beantwoord aan die voorstellinge wat ons vir
ons van 'n stork of swuk persoonlikheic1 m3.ak. Soiets hou dus
reeds verband met ons deug-en ondeugvoorstellinge en verwys ons, om dit op hierdic stadium reeds te
s~,na die kern van die
pcrsoonlikheid. En verwysende na die kern van die persoonlik
heid moot ons etntlik VC:ln pGrsonaliteit in plans van pcrsoonlik
heid prant. Laasgenoemde het meer, foitlik suiwer, die empiriese individualiteit op dio oog. Maar hieroor mcer in die volgende paragraaf.
Vir In stud van hicrdie aard moet mens mynsinsiens met die persoonlikheid begin want dit ga[m wesenlik om die personnliteit van die persoonlikhoid. Dour hiermee te begin, salons ook die begrippe karakter, temperament en lewens
opvatting waaroor dr.:ar soveel verskil van sienswysc bcstaan, beter kan bcnodor. Ons hot deurga,lns met persoonlikhode, d.w.s.
mot soveel individue wat persone is, soveel ompiriese indivi
dualitoite, to docn. Dit gaan oor die vraag die persoonlik
hode wnt as bcocfonnars van die onderwysberoep optree, tot n bepaolde/
(1) ibid. 470-471.
bopc:vldc tipologie Vf~n personalitoite bchoort. Anders ges~~
dit gJ.cn om d verhouding van disposisios wAorin d oen kant of bep081(1e ktmtc, komponente of komponentokomplekse van die persoGnlikheid uitstaDn en wat vergelykenderwyse by In groep individue wot hullc met In bcsondere tipe nktiwiteit inloat, gevind word en vlel op sodanige wyse dot die r;roep hom vir om
lyning lcen m:JQr deur omlyninl?, nie as In heel V3n nnder groepe nfgegrens knn word nie. Ons wil probeer vasstel of hullo hul deur die uitgesproke!1heid van bepan 0 k,)nmerke onderskei, nie as andersoorti por s oonlikhe nie, ma2.r as wc sens 'IN 8 t In be s on
dere lewens opvatting huldig, wat oan s8kere d inge vJ8arde heg, vn:t bepaa e dOl;leindes nastrewe en oo~merke huldig en wnt In besondere waardebepalende deelname deur middel vcn hulle wc:",rd0~
uitsproke en hulle ~raktyk van normering huldig. Om hierdie tipiese te kcm [;c:mtoon, nannomcnde dat da:::r wt~l so In pedagogiesc tipologie bestaan, moet die hole met ode van benodering van die probleem vonui t 'n bepaalde stc:mdpunt se sien word. Ons moet die opvoeder-onderwyser as volls mens in die volle lewens- en
werklikheidsverbondenhecle obeer ranksien. Om horn as volle mens te leer ken, moet die uitg8ngsDunt in die lewensgeheel of
•
die lewenseenheid {:,;evind vvord. Mynsinsiens is (i.it biedend essensieel dot die mens met die oog op watter nard van ondersoek
ook 01, en in wattcr beroep hy ook 01 mar stn::.n, tclkcns in sy orwattcnde totaliteit cs vool2enheid on voeldimension,c:liteit gesien sal word en dat c.:lleen vcmuit hierdie beson(ere gestruk
turcerdhe id tot In be sondere be skouinr; vnn ondercJe le oor ge gaan kDn Dord. Uit hicrdie groat eenheid sal d3n sekere gemeenskap
like tondense spreek, tendense wnt hoo~s6ie Dan die beoefenaars vcm die beroep is cn '.c.t op In hoo[,:seie wyse S2C;P1vf::l met objek
tiewe e ise wat deur die bcre op go ste 1 1.'Jord. Hierui t sal dic besonderc tipolog distil er kon word. Mens kan nie by die
sonclerlike saTJestellende de begin nie want dele mank geen goheel nie. Dio geheel openbaar homself in sy samostellende
dele/
dele en soos die komposisiepostulact betoog, sal konnis van die geheel hom cc,k in (lie konnis von sy dole openbaar. Die begrip persoonlikhoid is so
n
omvattonde eenheid.Die bogrip 'persoonlikheid' vel vir vollodige onder
soek gChcel-en-al buiteko.nt die grcnse van hiordic ondersoek.
Sy gcskiodonis loop oar baie eeue en die bydracs kom uit vcr
skillcndc vakgcbiodons waeronder die wysbcgeerte, toologie,
psigologie, psipo-potologie, psigo-analise en biologie. Tog wil ons oar clkeon se bydrae
n
poar opmerkinge monk.2. BYDRAE§ UIT DI~~~RTEg Die mater scientarum hot hom die ocr sto hiermee be sig gehou. Aanvanklik W3 s die be skouinge van 'n met8fisies-cpist(:Jmologiese 8ard soos byvoorbeeld by
Ple.to, die kerkv2ders, Leibniz cn Wolff. Enkele ged8gtes u1 t die werke van die Rroctmeester van die moderne wysbegeerte moet hier aangcstip word. Kant (1724-1804) het, hoewel hy in sy
kennisleer geen rekcninr, met die begrip persoonlikhoid gchou hot nie, tog in sy etiek die kernaspekte van Y'1.ens-wccs tot uiting
laat korn. Hy operecr nooit bewus El0t die kntor;urie persoonlik
heid nie mnar lDat tog op omvoerlegbclre en cndubbelsinnire wyse blyk dat die sin van menswce s in sy hanc'1e lendc, 1Nillende en sodolik-vvr:r:rdebepalende funksies gele~ is. Gedurig is hy bosig met die mens in sy hoedanigheid van persoonlikhcid en wel
scdelike persoonlikheic1 ,JS bewusv1illendo, \-il[\cuc1e-onderskeidende en sedelik-~a2rdebepalende wese met alles wat dit impliseer en veronderstel. In die opsig is sy bydrllO van blywenc1e waarde WBo.rmee altyd rckening gehou moot word. Sy leer van die mens
as outonone weso Vl<~t uit eie inisiatief knn kics en wil, DS
willcnde en dus os selfwetgewendo wose en daarby as wese wat wD8rdes bepoal, die wBnrdes inncrlik beo~m en hierdie solf
opr,e le gde WFAarde s vrywillig pr obeer vcrwesenlik, is permnnente bydrnes nie alleen vir die vraagstuk onder bespreking nie,maar ook vir die work van opvoeding en onderwys. Dit 'Nas verder
Kant/
Knnt en niemand anders nie wat die deur van1f die metr,fisiese na die empiriese benaderingswyse oopgemaak het. Soos bekend is, onderskei hy tussen die subjek of die sui.were er..o \'Jot ken eri kour, YJat "'vil en waarc1ebepn12nd optree en die empiriese ego VJ<:1t die suiwer~~ ego [~s sy voorwerplikhoid ken en 'H?,nvool.
Treffend s(j Bertocci clan ook in sy pragtige huofstuk oor die persoonlikheid (1ie volgencle vnn die oorg,<mg wat I'1oontlik gemaf:~k is: "When psychologists and philosophers ch:::llenged the purity, substantinli,ty, .::mcl singularity of the self, only the empirical self was left. When the psychologist-9hilosopher Willic::n:1 .James suggested that a man's empiric21 self could be considered 'the sum tote::l of nIl that he can call his, not only his body anci his psychic powers, but his clothes nnd his house . . . . ' he was ~l)
opening tho way to tho psychologicnl description of personality'.
Onder die kontemporCre wysgel'e moet rlio name van W,illinm stern (1871-1938) en Ph.Kohnst;1mm (1875-) genoeJ:} word.
(Wilhelm Dilthoy on Eduard Spranger vlOrd hier OI)Setlik agterwG~
gela2t ol'1dnt hulle by 'n latere nf(!eling ter sprake kom) Stern se personelistiese psigologie moet as 'n protes teen rJie ver
nntuurvvetonskapliking (Engels: sciontific~d~ion) vem die
sielkuncle en die danrui t voortvloeiende vermegrmisering van die gee ste 1iku le'.'le ~esien word. Vir horn is die mens qua per soon In eenheic1 en inderdnc.cl rlie meos prinorrliale eenhoid in c'lie
onvnttenc1e errmiriose werklikheid. Hy ondorskei dan ook tussen . snp,k on persoon. 'Snnk' is alIos wnt geen werklike eies,oortigc en eio-n2rdige eenheicl besit nie en hom ook nie spontac:n op eie doeleindes rig nie terwyl "eine person ein solch
.existierencles(ist), c1nsz trotz dor vielheit (ler 'I'eilfunktionen~
(2) eine einheitliche, zie1strebige, Selbstt~tigkeit vollbringt.
Die kDrakteristieke eienskDppe ven (lie per soon is sy veelheid of sy unitc:;s multiplex, sy :loolgerigthcic:, belcwing en solf
werksaamheid wnt or selfbehoud en selfontwikkeling gerig is.
In sy jOh(3ste 'werlc gee hy buitengew'one anm:ag ct::::n cJie strewings
komponentc in (:ie persoon, vernl die wil. Dit skyn vverklik asof/
(1) The Encyclopedia of Psychology,456.
(2) Stern: Person und SDche,
16.
asof hy (~it ns ('io rn van 8y porsoonsbegrip stel, nl. hier
(Ue 'Zielstrebigkoit'. So se hy: !lThe~lemc, howevcr, comcs in the concontr::Jtion~ at a r1efinite instant, of the experience of being 2bl~ to act, into a direct experience acting; 'N ow I will •••• ' This onset, v/hieh el1)(e s closer ins~ection, is the c ore of every oct of 'Will~ it 18 the :J'.:Jint of rleparture for analyzinc the structure of the act of will backward (to its
( 1)
motivc-:tion) and forward (to its execution). So vlesenlik is hierdie uil, hierc1ie 'fiat' dot hy (ie bokende grOndstGllin~2)
VQn Desc2.rtes nl. cOCsito crgo sum oI'1koc;r tot volo ergo sum.
Kohnstamm staan grootliks krities teenoor ~ie
per800nsbegrip van Stern. Wat Stern onder 'persO'on' aanc1ui, is vir h:Jm me(~r 'inc1ividu'. Met 'n gcringe wysiging VQn Stern se :.lefinisie V3n 'pcrsoonl omskrywe hy cUe begrir> per soon 0.3
volgg "Een persoon is een bestaan(1 wezen, dnt, ondanks de veolhe der 0clen, con re~le, eigenaardige en wel ze l~ke
eenhe vormt on ondanks de v(Jclh
7
id z~ner deelfuncties, cotuan en nn;:r con deal gericht handeltll~3) Hy r1~en clRt daor nie op die gebruiklikc wyse 'n c1efinisie vnn t lJersoon' roe kan word nie. Vir ham l~ ')crsoon' nes vir Lnngeveldin ~ic rigting vnn (lie: oPlskryvving V8n In re1jlo cic-r,ar .ir'o cn 'JVel socleliko ecnheid en wot undanks ~ie veelheid von ~io ~ele spontaan en( 4) c1 00 19orig han:1e 1.
Wanneer io boskouinge van stern en Kohnstamm nou saa!!lgovat l,Vord, kry Dons hee lwet p,oDeonsknDliks na DF-ilik dio bogrippo v0810enheid~ veel~1imGnsionnlitoit~ opsetliks spontcne
Cl orj 19cr igthc id/
(1)
stern: Gcnornl Psychology, 399.(2)
Ibi0em,418.
(3) Kohnstnmm: Het Wnnrheidsprobleem, 374.
(4) Lnnr,ovoldg (a) Inleiding tot do Stud dor paod 01S ischE Psychologie.
(b) Boknopte Thooritischo Pna goriok 1946.
doelgeri~:theic1 en cUe gerigthe id op sede like norme ClS ui tinge
...
van In sedelike waardebewussyn. stern beweeg enigsins te veel op (lie pebied vcm cJie biologiesc en Kohnstfl.!lUYl weer voeg In
element ven wOreldbeskouing, beter ~es~:
.
lcwensopvatting, insy uiteonsetting vC.n porsoonlike lewe by. Maar hierin 1C ook vir !:ly die beSGnCere verdicnste van Kohnstmcnn, nl. dC1t hy nie cmders kcm n as ',)l] die grense van die suiwer humane niveau te moet deurbreek. Dit kan hy olleen doen as hy ~ 1ewensopvatting
.
as sluitsteen daarstel. Dit doen hy in sy bekende tino10gie van
w~re1dbe ouinge waaraan ons n verp1ie is om aandag te skenk.
Maar miskien sou, it korrekter wees 0'[;1 wat Kohnst8mn onder
persoon1ike 1cwe subsumecr, as sen van die proclukte van persoon
like 1ewe te beskou, n1. die irlic10giese moment, w~re1'lbeskouing
1ewensopvatting of ge100f. Ondersoek last b1yk dat daar geen gemeenskaiJ, hoe primi tlef ook a1, be staan nie of ,.:J it het sy idio1 iese besittin~e. Om mens te wees, beteken dan ook om
ideo10~iese nomento te ~roduseer. Hierdie paar verwysinge na
•
en beskGuinge uit ( veld van die wysbegeerte moet aangevu1 word met enke1e aanha1inge uit h werk van ~ moderne grootmeester or hierclie gcbicc1 • "The sona1ity is not the same thing as the individual, which is a natural biological category com9rehcnding not only the animal and the plant but 31so the stone, the glass, the pencil. The personality is a spiritual category; it is the
spirit manifesting itself in nature. The personD.1ity is the direct OXlJression of the impact of the srdrit on man's physical and psychical nature •• The personality is above all an
I nxio1o:;;ica1' c:.tegory: it is the ranifestation an
existentin1 ~·)Urposc ••• The persCJna1ity is also the symbol of human integrity, of permanent va1uos uf a cC!Ilstont and unique form created in the midst incessant flux ••• To understand the per S ona1i ty, wc; must ~-:-r onch the re 1at:ion between the ~)3rt
and the whole not froPl the nE'.tura1ist but from the :1Xio1ogic81 standpoint. The personality is never a part but always a who10, never Cl dntum of the external Iwtura1 world but always a datum
of the innGr world of Gxistence. It is n~t cm object, ani has no p1ncG in tho ,-::bstrDct objective world. It is not this
world: when eonfr:..nted with the Dersonnlity, I am in the . prG se nee n Thou". (1)
Uit hierdie or sinne sIlreek
dui~e1ik dat Bordyaev as ~ragti~e verteenwocrdiger van die mooiste in (:io oud-Russiese sie1 In eksistensiee1-spiritua1is
tiese beskouinr, hu1d Hy maak dio persoon1ikheid 10s van die/
(1) Nicolns Berdyaev: Solitude and Soc ty~ 159-162.
Cf. ook verol 163-20j.
89.
die empiriese werklikheid, los van enif!e en elke vernaturalise
ring daarvan. Hy keer daarmee terug na die Oerbron van alIos met wie mens ewig en ultya. eksietensieel partisipeer. DiG
porso~:mlikhuicl. .is 'n afwerpsel uit die kos~iose oereenheicl; die mens is oIlcan diu simbool of ~ie sigbere da~rstelling van h rJieparltr;i.;cnc1e reali te it. Die per s oonlikhe id 8S projeksie is eintlik 'n punt wrtarc1aur waardos met hullc univcrsalistiese
ten~ons work. Dis die eksistensicle k18nkbodem vir die waardes.
In di~ mate dat ie mens wa:rdos weerkasts, is hy nie alleen persoonlikhuid nie maar spreck ook ay verbondenheid met die Syn. Vir ons westerlinge met ens OOrwGEenc1e empiries-inge
stclde bctragtingswyse hou die oosterse mistiek altyd iets vrecmds, mear to~ bekoorliks in.
Bclangrik uit die veld van aie wysbegeerte vir die doel ven hierdic stuc'ic en ondersoek is c'an (;ie momento van wil an w8.Qrc:e bepnling 8S intq;rnle a sIJGktevan (ie per S oDnlike
lowe. Die nens is
h
draor Van wa~r~es. Hy is die eksistensi~lcklankb ~aarvan.
3.
~YDRABS UIT DIE RELIGIE EN TEOLOGIE: VDnselfsprekcncl noat oflCierskeic: tusson In Christelike en In nie-Christelike roligio en teologie [erncnk word.Dit sal niks minder as boekiJ.c;lE:: verois nie in(:ien
vollc'~'ig oor·'ic byc1recs uit hierc1i2 vakgcbiedGns met betrekking tot ~)crsoGnlikheid on persoonlike lc.:wc gehonc'ol moet ;,\lord nie.
DiG hooff,ca.2VteS kom egter min uf mcer or die volgonr:c neer.
Die vocrstelling 'liwt ('ie Heilige Skrif oar cie mens DS persoon aonbiod, is wesenlik In verhewe antropologie. Die mens wnt na die becld von God ~esknpo is, untvou hOill as h vrywillige en verant
VJ·.),)rcielike wose VJ-:t vatbnarhjid vir In kennis v::m goed en kW;lOr1 Don die doe 10. Ey kan sedolikc wear~eonderskoi~ings monk en tree dus os olike persoonlikheid vorentoe. Om nons to W8CS, betoken om persoon to woes en om perso',:m to woos, is om teen'J:Jr God, (~ie SkelTper-Vader, veronty;(.,)rdolik to vlJCcs. Gcho~rsoan
heid on vorontw.)crc1clikhoid c::;n die boois vcn Goc'l. implisecr ook/
90.
ook verantwoordelikheid teenoor die medemens as med~skepsel wat op sy weg gestel is.
Ook die Protestantismo h€t hiordie denkbee e pro
minent vorentoe laat kom. Volf~ens die protestants-christe11ke f":eloof is (lie sin van Llenselewe danrin ['clee: om naamlik gecturir voor :::'io vrnag c;ostel te word: W[1t bohoort ok in (1.ie fegewe
omst[tndic"he(l,e en le;\Vensituasies to d::xm oT'" die liefdeSF\ebod van God te geh ursaam? Sedelike verantwoordelikheid word dQn as
~ besondere oSDek, Van die verantwoordclikheid teenoor, God
sien. Sonder or.J. c1in['e reeds vo:~ruit te loop, kan al meteons r:;G sien iiJord hue be lLmgr ik hierdie be skouingswyse vir die
opvoeder-onc1ervvyser is wat hom op protestcmts-christolike stnnd
punt plnas.
Die Switserse teoloog, Emil Brunner, het die protes
tants-christeliko visie buitengewoon suiwer weergegee. Wanneer mensolorJe sy ocrsprong in God het, i,vord die verhoucing tussen God on dio mens In besonder intiom-persoonlike een. Dis eers in die ontmoeting met In U dnt (: ie mens in ('io wore sin 'n I ekl , d.vv.s. In :"'ersoonlikheid word. Hierdie persocnlike verhoudinr;
is een vnn seb on gehoorsaclmheid, van Vlr.)urd en [tntwoord, VAn r oepine en vorantwoorde likhe id. Werklik pers oonlike vcr
antwcGr'201ikheid breek (;ie muur ceur wat (1eur In vcrrmtw oorc1e lik
heid in idonlistieso sin om die mens opgebou is. Hy is dan nie per s oonlik vcr~~ntwo~)rdelik nie, r.J.anr ver c.ntwoorde lik teenour 'n Porsoon, naamlik God, die Grand en die Einde ven alle dinuc.
Met die vcrbroking van hierdio idealistiese nuur ontmoet die mens God as persoonlike so en ontstn::m dn-r ook werklikc
gemeon p met ~ie naaste. D mens besit roepingsverantwoordo
likheid toono~r die naasto want God plaas hierdio naaste
opsetlik sy vlCg. Hierdie liofde of verEmtwoordelikheid uit gehoorsaamb.eid is egte verantwo0rdelikheid en dit alloen is eg perso::nlik. Om m8ns to woes, is urn rsoon te wees on om persoon te woes betoken om vGrantwoordelik tccnoor G un cUe
mC?demens/
medemens in (:ie Gcgewe gcmeenskapSVfJrband te wt::e s. "Gott hat den Menschcn nicht nur zur Gemeinschaft mit ihm sclbst, sondern zur Gomeinschaft mit Gem Mitcesch~pf geschaffen. Er hat den Menschcn von vornherein nicht nur sls Einzelnen sondern nls Gliec1 dcr umf c: S 8cn'1 sten Mcnschcnr~cr'1Cinschaft cc schnffen •••
Das 2iol, zu dem Gott den 'Einzelnen' ruft unci zu ::lem man nur nls 'Einzelner', 8ls Solbstverantwortlichcr, Sc.-'lbstvorantwortc:n
der kommt, ist: c1:1S Reich Gottcs. Die denkbar univorsQlstc und rUo unbec1ingto Gemeinsch::;ft ist die c:mdcre Seite der •
gott~egebent::n Verantwortung. Vorantwortliche Existenz ist gemcinschaftlichc, gemeinschaftseebundene EXist9~?g Liebe so, wio clas Neue Te stament von Lie be s~)r icht". l )
By (~ie nie-christelikc religie en teologie SODS in die godsdicnste van veral die verre Oaste bcliggnam is, kry mens spesifiek r:ersoonliks so geed as niks nie. Die kenmerkcnde
indivi0u~lisme van die Weste is hier so goed as totaal afwesir.
Die hcafged2gte hier is 'n k:Jsmiese gemc0msknpsbesef waarby die individu lid van 'n Alorganisasie is. God word as die Kosmiese Bevvussyn fesien '\,'J~~t eerder onpersoonlik as 1Jersoonlik gedink noot 1F!ord. Om in(10rc1aad tot c1 viCrklikheid deur tc r1r ing, betoken Qm in ~1ie Kosmie se Bewussyn oT! necm to word. Maar die geen bewussyn van ~ persocn nie. Hiordic KQsmiese Bewussyn is vervolf;CJns oak c:io c1iepste lwrn van In mens se eie wcse WDt
Qntdek word wannecr die m?ns humself in die Heolal eplos. Die t::[::Jsentriose bewussyn van (1i8 indivL}uelo IYjons is In fragf'1cntario
se on vcrbyr,Ganc~e "ok" wo.t in 'n fikticwe skynwCrolc1 lowe. Om indivic!u te vvil weos, cLw.s. on In a:;)arte en afn;...nclcrlike ek
best')on da::Jrcp n2 to hem, is In skynbestac:m, Die roo't)ing vo.n (lie os is c:'!", hie:rdie bande v[m ElDnrtheid to verbro(;k en in die universe AI-goes op to gann.
Vir die o:woodkunde van die Woste en dus ook vir die booofonuGr van die onderwysbaroep in die Aandland bied hierdie ontpersocnlikte parsoonlikhoidsbeskouinge tot op datum so goed as niks nic. Die Westerse 5 is te weinir k:Jsmios-mistios, sy lewonsuitinre oorwegend indiVidualist s-tegnios, werklik
hoidsbeh6crsond on sy ~ sdions to oorwegond porsaonlik.
4. BYDRAES UIT DIE PSIGOLOGIE~ Die onrJorsoeker k8n met rei!, vorwng 0[1 van cUo psigologie ss p:rondleggpnde
ervaringswetenskap/
(1)
Brunnar Dor Mensch im Widorsrruch,295-296.
92.
ervaringswetenskn~
die meeste te verw3.g. Kw::mti tatief beskou, kry hy ()ok hier cUe meGste wClnt daar is 'n haas onoorsigtelike liter2tuur in bDek en tydskrif wnt deumorstel moet word.
Die enigste wat ons hier ook kan doen, is om enkele grepe uit die beskouinge Van vooraanstaande figure op hierd gebied te maak. Direk moet egter daarop gewys word dat
psigolo~dit ook nie met mekaar eens is nie. Miskien is die verskillewat uit die baie skoolsielkundes spreek, groter as op enige ander ge bied. Treffend skrYVl/e Bertocci:" Scientif ic (in die s in van positiewe en empiries-eksperimente ) analyses of personality struggle with the same problems: (nl. die waarmee die wysgeer ,:1!orstel) what is personality, Does it have unity, and, if so, how is this to be construed? What is innate and what is
developed, and ho'V'/? How is the conscious personality related to the unconscious? How are the personaliti(1s of others known?
Many empirical data have been and are being garnered. The interpretation of these data, however, turns invariably upon the psychologist's answer to th(;se fundamental questions. As with philosophers, so Vii th psychologists, all interpretations have been affected by the methodological presuppositions (ons
onderstreep) of each investigator. In view of the parallelisms and similarities which exist between the problems, data,
description, and interpretation at the philosophical and psychological levels of analysis, onc can only deprecate the unwillingness of natural partners to study and understF.md the contributions of the other ••••
1American psychologists have tendco)d to emphasize the parts or units iNhich summed or inte
grated, could be thought to c:mstitute personality, especially those elements which they'had reason to believe were common to all individuals •• o. German psychologists, on the othor hand, have been more inclined to think of personality as a unique whole which cannot fruitfully or legitimately be analysed into smaller component parts' (Mackinnon).
Co~vincedthat uniqueness cannot be described or explained, German psychologists have
turned either to typologies or to the understanding of a
personality in its cultural nnd historical setting. The work of G.W. Allport in
&~crica,in its insistence that psychology develop a methodology which can take account of individuality, is at once a critique of purely nomothetic analyses, of
typologies, and of intuitionistic accounts. But here again differences in tho conception of psychological science reflect
in turn
diff~rencesin conviction on the mind-body, teloology
mechanism,
heredity~environment,and man-society probleMs.(l) Hierdie annhaling is voldoende bewys hoe moeilik dit is om
eenstemmighoid to b8_reik. Ons noem enkele 1.'lfyses van benadering.
Dear is die etomistiesc benaderingswyse wat die per
soonlikheid sien as oie somtotaal Vein alle biolOGies aangebore disposisies, drBnGe, neiginge, luste en instinkte van die
individu/
(1) The Encyclopedia of Psychology 456-457.
in<.lividu en die deur ervaringverkre~ disposisies en neiginge.
Maar hierdie enumeratiewe of omnibus-beskouing ondergaan
wysiging sodra aandag aan die bewussynsprosesse geskenk word.
Dan word WeEjr die aspek van integrasie benadruk. So omskrywe Ca,rmichael en Warren die persoonlikheid as lithe entire mental organlsation of a human being at any stage of his development.
I t embraces every phase of human character: intellect, tempera
ment, skill, morality, and ~verfl~ttitude that has been built up in the course of one's Ilfe. Vervolgens is daar ook die meer 30siale benadcringswyse wanneer dit omskrywe word as "'I'he convergence of all essential, cultural tendencies in one mind.
The more culture .one has, the harder it is to be a single per s onali ty" • (Marcuse). Maar aan die ander kant weer: "If all the mombers of anyone social group acted alike, thought alike, and felt aliko, personality would not exist". (Schoen).
Dit maek dat iemand soos Wheeler die persoonlikheid weer omskrywe as "that particulo.r pattern or balance:: of organized reactions
(2)
which sets one individuol off from the other". Bierdie ver
skeidenheid van sienswyses bring mee dat ~ persoon soos Robert Woodworth geen substantie'Ne inhoud aan die begrip wil toeskrywe nie. By beweer: "Personality refers not to any particular sort of activity, such as talking, remembering, thinking or loving, but cm individual can reveal his personality in the way he does any of th8s8 things. When we think of his personality,
we have in mind some quality of his total behaviour ••• Personality then, is the quality of the individual's total behaviour' i t
is haY'; he o.cts, when his activity is taken as a whole.(3'
Derdens is do.Qr dj.G sti::tist se benaderingswyse of die sogenaamde faktor-analise. Die groot voorstanders hier is
Spearman, Thomson, Thurstone, Cattel, Burt, e.a. Die doel hier is weg van 8nige metode van sinbegrypende nabelewing m~ objek
tiewe, kwanti tatiewe metinf:. Dis ~ soort objektiewe psigologie wat aan die hand von handelingstoetse en gerugsteun deur die wiskundige tegniek sy meting en bewerking van resultE:.te v8rrig.
die/
(1) Ibidem,
457.
(2) Ibidem
457-458.
(3) Woodworth: Psychology. A Study of Mental Life,
553.
Die statistiese bowerking van hierdie resultate en alles wat daarmoo saamhang, soos interkorrelasie,is geen onbckendheid nie. Charles Spearman, die loier van hierdie groep, het vyf-E;n
twintig jaar gclcde reeds voor die probleem gcstaan nl. of geestesfunksies unitOr is. Vvord byvoorbocld by die memoriseor van bosonderhcde dieselfde goheuo veronderstel as by die onthou van beginsels of is die opgowokte persoon in alle situasies
opgewok? Gomcensk1plik by alle faktor-analise is die veronder
stalling "that performance in any field such as the cognitive depends neither upon undifferentiated ability nor upon a
completely chaotie conglomeration of separate c,bilities.
Rather it is assumod that cognitive ability consists of a number of diffGront factors, traits, facultios, or powers, each of
'which is elj.cited by Q variety of different tests or problems"
(Wolffe).(l) ,
h Viorde benaderingswyso wat besliste vormelding ver
...
dien, is die ook personalistiese soos bepleit word deur Gordon Allport. Hy ornskrY'ile persoonlikheid as "the dynamic organiza
tion within the individual of those psycho-physic81 sys~ems that (2 )
detormine his uniqUE) ad justmcmts to his envir onmcnt. Sy boskouingo oor die persoonlikhoid is betreklik verwant aan di~
van Stern behc..lwe dat waar laasgQnoemde
'n
psigofisieke nQutralitoit cnderskrywe, hy SOOS uit die d ini8ie blyk, h psigofi
sieko parollelisoo handhanf. Hy korn ook troucns uit die skool van Dilthcy, K·12Cos en Sprangor. Nos Stern is hy bui tengcwoon gok::'.l1t tecn onige cm elko voratomisc:ring, vornatuur-weten
skapliking of vormeganisering van diG mens. Die mons kan
onmoontlik aan reduksiewerk ondcrwerp' word en di t terwille van sogenaamde wctensknulikc oiso on tcgnieke. Dis im~ers die
persoon vlat dio laasgenoemdes opgelewer hot. Hulle mag onder geen omstt:mdighcde terwille VEln 'n ongerogverdigde cmtonorn:i,e op die nens aangclC word nie. Die groat vraag bly steeds: wat gee die deurslag, die verstacn van die mens in sy totalitoit en uniekheid of die eise VAn wetonskaplike objektiwiteit?
Ter/
(1) Harriman: Op.cit.
467.
(2) .All~J ort~ Por s onali ty • .A psychological Inter
protation,
48.
1
, 95.
Tor afsluiting uit die gebied VQn d ,!?!sigologie op empirieso basis moet nog kortliks d Gon en ender oor twee bekende Ameriksners nl. Thorpe en Snndiford vermcld word.
Thorpc scwm Mot May dofineor persoonlikhcid
asvolg: "As Q
•
Iworking hypothesis, personclity I'1ight be chDractcrised as that t ob::
1 org~1nizr;ti on of reaction tcndencie s, hn bi t D8tterns o.nd physical qualities Which determine the individual's soc
( 1)
effectiveness. Thorpe, nes soos baie ander, bcnadruk Meer die werking cs die wese daarvan. Buitongowone klem word op die erflike hoeda.nighede in die persoonlikheidsuitinge
gel~en. die sselwerking hiervan net konkrete lm'Jensitu2sies.
Thorpe byvoorbeolc1 anvaar
fnbiolo[;iese grcndslag vir die per
soonlikheid~
"Thus vIe may think of the superstructure of persono.lity o.s growing out of the labyrinth of c;xperiencc and
(2)
[lS
having its r00ts in the gonetically inherited organism."
Hy bonadruk verder bcpaaldo komponente aspekte daarin S00S byvoorbeeld die reoc1sgenoendc biologiese erflike grondsalg,
besondere aanlogsfcktore, temperament, sontimonte, intelligensio, erflike karo.kterkwuliteite, die dinamikn van d rsoonlikheid
SOOS
d1c.; kwessio van instinkte as fundamentcle dryfkragte en die teorio van
di'cfunc,amontole behoeftes,-organies, psigies en s03io.21.
Pet~r S'~~ndiford,in
sy jongste werk, noem byvoorbeelc1
In
vyftal clenente '!Jat hy as die belangriksto in die porsoonlik
heid beskou,
na0mlik~(1) The intensity of the urge for self-expression and tho
diroction this urge takes. Neither poverty nor sickness seems able to fostroy this urge,
(2)
The re.ngc
andintensity of
anindividucl's curiosity
andinterest,
(3)
The/
(1) Thorpe~
Psychological Foundations of Personality?
37.
( 2) I
bid, 79.
96.
(3) The importance of the r61e of feeling and emotion.
From the earliest times, the part that sentiments and emotions play in personality and character has been widely recognized,
(4) The sensitiveness to the ccncept of value. The great personalit s
see~to place high value on the important things of life; trivial matters do not command their interest. In
,
education, the problem is an ever-present one, since it is the aim of educators to bring children into contact through school
ing with the eternal ver i tie s of life.
(5)
Prominence of a specialized gift of self-expression.
If an individual can express himself in oratory, in craftmanship9 in art, his personality is sure to stand out above that of his fellows. Self-expression of this kind, therefore, stamps a
( 1)
personality in en unmistakahle way_
Die Persoonlikheid het verder
hsterk genetiese aspek.
Trekke hiervan, in sonderheid karaktertrekke, word aan die hand van konkrete situasies vasgelt"J. Die ervaring uit die konkrete
situasies word langsamerhand gegeneroliseer en dis deel Van die normale ontwikkeling om di t r ondom ide ale tc organise er. So word dit feitlik oorgedra en kry ait tekcnis vir verdore
gedrag want die tocnemcnde noiging om dour ideale, beginsels en wotte be1nvloed te word, kan nie uitbly nie. Die ideale wat
gekooster Y'ord, oporeer as vere.nigende of integrerende tendonse.
Van botokenis is ("'ok die drang om steekhoudend to wees in gedrag on handeling. Hierdio drang of begec::rte om naemlik steekhoudond te VJoos bevorder s dio prosos van intcgrasie.
J
Thorpo, .byvoorbeold, wys o.a. ook op dte stoornisse wat die porsoonlikhoid ken Qndorvind en deurmaak. Hy
handha~fdie funksionole beskouing oor die oorsprong van sulko persoonlikhcid
stoornisse. Die patologiese is die af"wyking '!an In statistiese norm, die veroorspking waorvan reeds tydens d vroer: kinder jare
gesoek/
(1) Sandiford: Foundations of Educational
I
Psychology, 442.
97.
gesoek moet word. Die stoornisso is n natuurlike nasIeep van buitensporigo beIemmering van dio bevrediging van die funda
mentele bohooftos op n gebalanseorde wyse, veral die ego
sentr se, psigologiase on sosialo behocftos. Die govolg hier
van is disintcgrasio van die per soon in n patologiese vorm.
Met hier paar opmerkj.ngo moet voorlopig volstaan word.
kontompor~ro
psigol , voral'dio
persoonlikheidspsigologie~,maak ruimskouts gebruik V2.n bevindingo uit d ondersoek van psigio se af,:ykinge. Die verondur stellinge wat dan gomaak word, is dot die abnormalc In vergrote beeld van die normale aanbied.
Die kIiniuse mnterinal is buitengcrvoon uitgebreid maar die
interpretasie dnnrvan is bosonder subjektief on dikwols awontuur
like
Die pSigopntiese persoonlikhoid word gewoonlik gesien as iemand v!at uit hoofde vnn afwykinge op die gcbied van die temperament en karakter aanpossingsdefekte aan die normale mantsknplike oroe openbaar. Die persoonlikheidstruktuur maak In shGrmonie se ontvvikk2ling dE::ur on hy
lumhorn
dientengevol~enie sender ]{onflikte in d samolewing handhaaf nie. Die norme vir die patologiase is don n 30siale, n sosiaal-sedelike en n
psigologicse. In Pctologiese persoonlikheid oponba8r homself in
\
'n onbehoorlike disharmonio in die persoonlikheidstruktuur na buito wat betrcf sy aanpassing by die heersende maatskaplike orde en In onbehoorlike disharmonie na binnG wat blyk uit kon
fIikte vvat blywende leed 3S gevolg het.
M23.r die afwesigheid van h[Jrmonie en van konflikte is as sodanig n en maatstaf of waarborg vir normaliteit nie.
Konfliktc en n mate van disharmonie is meesal dool van die normale Iewa van die mens. Dit vorrn in baio gevaIIe juis die spoorslag tot groter ins panning , volharding en
ho~rprestasies.
Die bogrippe normac.l-abnormaal hot botrekking op die wyse waarop en die mato vvaarin die r",rsocm· daarin slaag of nie
s18Clgnie om
die/ .
dj,e ste8ds vDorkom8nd8 konfliktG te bowe te korn. Persoon
likheidstoornisse dui altyd op disharmoni8. Kcnners van die Clfwykende persc>.;nlikheid is dit m8t meknar eens dot disharmonic;
en konflikte bclnngr oorsake van psig~p2tie is. Die patologie van diD persoonlil{hcid dui byna deur (~ns op konflikte vVClt dis
integrerond op die eonho van di8 p8rsoonlikheid werk. Die norma ge S ~.nde per s oonlikhc id gcniet dus In posi.tiewe mnt8 van integras of ecnhcid b8 na buit8 en na binne. Integrasie noet dan s b sleutelbe vir die kat orie persoonlikheid aanvaar vlOrd.
Psigolo~o~ is dit verder toamlik met ~ekaar e8ns dat funksionele of psigogen8 sto:)rnisse van d persoonlikheid die gevolg is van buitenge':!one dwarsbomin!; Vein die fundamcntele behoeftes, yfvere, of neiginge wnt gebo orde bevre ging verlang. D fundamentele behoeftes veroorsaak spanninge wat dryfvere vir dio ccdr2g iN • Die cwewigti verligting van sodaniga spanninge voorko~ d skon van voorwQordes wat tot dis- into gr as van cie persoonlikhcid lei. De rteenDor skep dit juis gunsti v Ori:vGc::reJes vir die ontwikkc van b harmoniese per soonlj,khc struktuur. gst'Jurnisse op grond van dwnrs
bominG op eon punt verwuk nuwo spnnning wat Jc)rsaok van nuwe gedragsal{tiw ite in die rigting vnn 'n nuwo owewigstoost word. Die dr na ewevvig moet Cl an 3S 'n tWGede attr ibuut van persoonlikhc siun word. Dis tr~mens 'n fundnE1E:nte le tondens in diu mons nntuur.
Psigolo~, psigopot o~ on psigo-onalitici gaan akkoord met m8kanr d oksossicwe dWnrsboming van d fundanentcle be
hoeftes by ('I mens In bes CJcrsnak van rsoonlikheidstoor
nisse kcln woos. Wac:rO(Jr hulle dit nie eens nie, is w:J.t sios hiord fundnmentele bohoGftes uitma Mons cl ink cl del ik" C\l1 (1 be skoui.nge en d rigtinge van vernl Freud, Adlor cm Jung.
Naas (1 psigopatologic en psigo-anclise as met
s
van p.:eestoss es h.Jt die p r,osintese en psigothornpie syvcrskyning/
verskyning gernaak. Hierdie rigtinge oefen oorweldigende in
vloed op die opvoedingsrniddels uit wat nangewend word om die n:Jrmo.le persoonlikheid to vorn en op te vucd. Beiele sintese en theropie erken cUe D.o.nwesigheid van konflikte 88 In nntuurlike iets. Hulle is wesenseie 2':11 die rnenslike geaardhcid. Die
taak bly egter UI11 hulle g8=mdeweg
to
bowe te probeer korn.Die poeings tot en "lie suJ<:::ses V,:lTI die psigosintese en die ther8pie lr:ct genoegsoam blyk watter beson(ere groat waarde
aan clie ral wc:t konst:mte motiewe spccl, geheg l'1oet 'word. Dit het ver~~l botrckl·dng op rnotiewe wat aan bcp,insels, idc.'1 en norme ontloen is, WGt bestenclishoid vc:n houding in die hand werk en wat ~cr l~a uiters bevorderlik vir die into gras van die pers onlikheid is. As derde attribuut van die persoonlikheid moet dan 2ie uiters bolangrike een noem word, naamlik dat pcrsoonlikhGid meer beteken om secleliko wese te wees, beide in die willende en die wa2rdebepaIende opsigtc.
Opsoml"1end uit die gcbiec_ van die psigo-c:nalise en die psiCop.-,1tJlogie kry ons c1rie ':lttribute von die perso:.mlikheid, naamIik integrasie, (1ie drang no. ewewig en die ::nnwesigheid V2n konstantc motiowe.
6.
BYDF5Jlli8 UIT DIE BI OLOGIE. Die Bri tse bioloeg, J.8. Haldene,(1) ,
het in tn re sentc vJerk van hor: In boie waardevolle bydrae ook uit die terrein v',n (lie biologie f'emao.k. Hy to'.Jn 2cn dat die
ondbegrippe en die verklaringsbeginsels V2n di.e anori3~nicse natuurwetenskClp ons 'n rel-;tief onvollcdige, oensydige en nbstrnheerde internretas v,"n ems ervarinfS
Cl anbied.
~ Mindor_rclatiewe, meer volledige, minder eensydige en neer konkreetcerigte vertolking on internretnsie van ans
crvarinc Bord ons deur _ie biologiose verklDrin~swyse Qongebiod, wanr gcbruik gcmonk wurd V1n die beginscl v n Lewe as ie kntc
g oric V:ln nktiewe ;:;ckourdinecrde instnndhuuding. Moar 0~'k
hierdie/
( 1) Ha lrlanG The Philosophy of 8 Biologist.
100.
r hierdie bcginsel is nog onvollcclig want die mens is meer 2S In
organis~e by TIie deer blinde, aktiewo, instand
houding is. By die ~ens tref ~ns bewuste gedrag aan, In
bevmste herinnering en bewuste vooruitbeplanning. Behalwe dit
13 dClc:r ook n~g belClngstelling on waardering, opset en wil.
Hulle is ".lnal u,itings van persoonlikhcid. Die persoonlikheid oorkoepcl tyd deur bowuste herinnering van die verlode en bewusto bepl(~nning vir die toekoms, oorkoepel ook die ruimte want tydruimtelikc; rolasies is _ordeninc:e wat deur dio persoon
likheid op die werklikheid polO word. Die esteswetenskappe het behoefte aan die gr ondbegrip persoonlikheid om die meer as
,
fisies-chornicse, die meer ns IClutere biologiese en die meer as bloot psigiosc to interproteer. In Bes'Jndere implikasie van
persoonlikhcid is sy waardebopalende deelname. Dit dui oerstens Ban W3t bevms aktiof in stand gehou word in r1.ie eie persoon en·
persc,onlike omgewing f'1.anr r:',it word ook tot belangstelling in bowo -inc1hriduole norrJo on wn2rde gcbicdons verleng.
Vir Haldano is die grondtrekke van porsoonlike bestaan intelligensic ;; s bmvuste oorkoepeling van verlede en toekoms,
ops~t on wil, daarby waar~ebGpaling en wat daarmee saamhang,
die idee v -::n C' bohoorlikc, die: ver!)ligtenrio, r1.ie ware en skone, Hierdio dingo op hullo bf.:::urt \vys vir Haldano op 'n d pero
verklarings- en bestanns vir die porsoonlike lewe, naamlik God ns o~vattendo perscunlikhoid. Haldane moon dot ~it alleen kragtons so In alleso8vattende ba~insal is dat ~ vollodi
intorprot3sio van ons hele orv8ring ge!2G8 kcm wJrd wnt sonder teenstrydighede sal woes.
7.
OPSOMMING EN OMSKRYWING. Opsomncnd kan ~3n wnt uit vyf vorskillondo vGkgobioc1ons op baie kursoriese wYSG hier saamgetrek is, die v olr;cndc £:ekonstateor word:
(a) Die begrip rsoonlikhoid is In s sifiek humane oen wat ok op (lio ebioc1 van die; bOVJG-humclDo van toopo.ssing
gemaak/
101.
gcmaak moot '.vord. Die bowe-humane sfeer bestaC":n, maar hieroor kan nie anders as met mens1ike be ippe gedink ward nie.
(b) D
bo ip iDp1iseer
~totaliteit,
~veeleenhcid en seerseker die
m(;o~30mvnttendetotc.1iteit wat d psigo1 ie ken.
(c) Dio bOf:r fis se,
~iefisies-chemiese, die fisiol 1os8 on SOrlC":t so aspekte van ncnse-bostnen; die louter
biologiese van blindo
geko~rdineer0einstandhouding; die psig se;
die moor as
blo~tpsig se, die spirituele, die spcsifiek mcnslike bcstunnswyso.
(d) D
sposifiok mens1ike in rsoonlike bestaan vsl saam
(i) Intellcktucle besta::m s bowuste insig, bewuste bewaring van
dvorlede en boplanninr van cl toekoms,
(ii) bewuste voorkour, opset en wil on wet
cla~rmeesaomhang,
S -JS
k8raktor,
(iii) VIe,crdebepalendc funksie s met ins lui ting van die bepaling van intrinsieke, se like, estetiese, teoreties8 en rcligicuso wQnrc1os.
(0)
Dc
2ris
nen ocnstomDighoid GJr al die attribute van rsoonlikheid of pcrsoon1ikheidstrekkc nie, noor or is toenemende constoDrlighoid oor Cio kcrnbetekonis van die aspekto wo.t die mens tot sedelike pcrsoonlikheid verhef.
(f) Attribute
SODSintorr sie, vooleenhe , vaoldimensionali
teit, selfbc:;Jussyn, insi;:, wil, rvo.o.rc'cbescf, on
Clfund8mcmtc
10ar8ng nc owowig reniot ruirne erkcnning.
Die vDl nde 'skoma'
e01 die aspokte weer wat in die voor
t. Ons onderskei:
se, (,
'1anatoDicso cn die higian se.
(1)/
• 102 •
(1)
Algcmeno
Aan~assingseionsk8ppo S0~Sdie reflokse, die instinkticwe
~QC~r8gswysesen intE)lli nsie.
(2)
Die Rif"tinc;gcwcnde
Tend\~nscw[;:::;r '_ender
(a) Die dryfkragte Df die c'inamiese f:1ktore w,:t die oors van oktiwiteit is.
Hier~n~Grval die dranpe,
neigin~e,stcmninre en
wt
danrop~ubou wor~ SODS senti~entecn karaktortrck
ko.
(b) Dio normatiowe faktoro wot
~motivering vir ens
w8ar~ebepalinc
is, waarondcr die estetiose, die sedelike die
tcor~tiesc
en die rcligieusc
n~rmcvan
waar~Gbepalingval.(3) Intra-psi~ieso
Faktore. Hieronder vol opmerksaamheid,
,
geheue on (ie f aktore wet samov r.ttend
GSterr;'\cr oment nangedui word.
Die
~crsoDnlikheidis
~geheel Waar
~dele mekaar
wedersy~:s
kruis en be!nvloed on vJ2,-rin .C'eon
(~oelof aspok ge
nie. Dio volpende word s
~boskeie maar
rs
~nlikheidis
~veol dirrlonsi onc le
i)sieo-fisieke eenhe
struktul~r wc:t sig te lkcns renktief met
~be aIde pcrsonalitSre
:)ndh~Judingin 'n situasie binnokant sy synsverbondenhede bovind.
Die uitstaande kenmerk uit 0.1 die bchqndelde terreine dui daarop dnt
08mens te wees, betcken om persoon to wees en om perso:.m t8 wees, is Or:l sedelik8 l'crs·ymlikheir' te wees.
Scdclike pers::Jonlikheid met wat dit impliseer, n88r:llik
'nsin vir wnardes, insluitenc'.c die
r~cvlotc,wcH\rc1ev00rkeur,waarde
bcpclcndc declnama,wQ everwcscnliking, kouse en wil uit cio inisiatief,
gehoorsD~mheiden
vor~ntwoGrdelikheid, m~akVDn die
• I
mens eers werklik J"lens en (tus perso"nlikheid.
Oragolntegreerde persoonlikheid to wees, is
0~ toerGkcnin~svatbnaron ver
antiIvo':::rc1elik te woes, om konstQnthcic1 van motiewe aan die d:::"g te le, om ps ie se ewewig ondQnks
cl 2anwesi~hctd VelDkonflikte te bcrcik en om
(lhe 10 ontvdkko linv, onder cl.io
,;-:c:sigspunt VDn
gor oe:,(mhoicl to In:: t !Se skied.
Omper soonlikho id in die v olste
sin/
103.
sin V8n die wo,.::,rc1 to 'wees, bctckcn om ten volle uit die ver
stand, ~ie ~il, diG sin vir wDordes 7 liefde en vortrouo to Iowa. Die sodeliku ~sp8kte of die rigtinggewcndc tendensc vnn d perso8nlikheid bly ~gter die kernnspckte 0n~rvan wont dis telkens die wilshandclingo w~t tokens on trckkc van die hole pers ~:mlikh(; vertoon, nl. sy intcllektuelo (;n temperc.:H'1Cnts
aspckte, oomblike bowussynstocstc:nde, iotrc-psirieso funksics on kGrcktertrf3kke :)f nC:igingc. Die se(~elikc Wr'.r: ebcpoling \vil dc'urdrin
s
tot die k::r:ktertrcklw WQt uit die wilshand81inR:c blyk.Di8 etick in se~:werkinG mot ~i8 psigologic bly steeds doorvon howus jet 1i8 mens met sy hole rsoonlikhoid handel.
Op hicr(" stC\dium mag (lie kritiese loser wellip: vr:::: W<1ar
tGC h18rdic uiteens8tting oor ("ie persoonlikheid en korrronento c23 ::::rV2n eintlik (lien. Dis tor:: geen ;,sigol ie v:>n die norsoon
likho nie rnorr ~ tiDol iOS8 ontloding van ~ nantal beoefenaars van ~ be~a~ c beroep. Moor by nadero besinnin~ SDI tag toe e
F! oet wor(1 cbt (1 onclenvyser-qw oecler te lkE:'ns £IS per s (.lOnllkhei(~
optroo. Hy st~J:}n ns rerypte 'JersocnlikheiJ teenuor ryponde persocnlikh,; • DQ,::::r is dus \ j'8rsoonlikhcids1}.fisselyverkinlS on OTY:.
~ rorsonoliteit van Cio oDvoo~er-on~erwysor to leer ken, moot mc;ns seorsoker eers uitsluitsel kryor'::T 1J:::t ¥)ers.;'~nlikhc'ir1 3S die
oppersto kate~orie wn~rmee die estoswetonskar: work, is.
WQnneer dio on~er io bydr~os uit ~io verskillende
vnk~obioecns tot 1io ~orsJonlikhe leer nG~GGns "oresumeer w.)r,1,
s~11 (lit onr.1icl('ollik opval hoe fund2.l:1onteel bcir le dio beroop en word. Indion ens ~ie korn van (lie perso:.-nlikhe in sy rigtinr,fjewende tend~mso sien, s8.1 die etiose dapoftiek buttengewoon benadruk word en sal die
v'Jrmini: van dio 'Nil on;~ewete ~ s J:JS Kuhnstamrn <"it fornuleer, besonderc Donc'\QB ~eniet. Sou ~ mens die bydrnas uit ~ie
te olo!! en reli~ie woar stork boklomtoon, ~nn reniot die irnplikasii3s hi(:rv:Jn woer o~';erstc vocrkour. Mens knn hulle verwerp of eanvaar. Telkens stQan die beoefenGDr gans anders
teenoorl
104.
teenocr sy werk en kry die beroep In nnc:er kleur en inhoud wanneer r:~it 8::mV1'.c.r v'iOrd !TJcc.r ook omgekeerc1. Die onderskeie ben8clerin[(swyso s c1eur (~ie 'lsig 01 ie en die ui tkomste vnn
s oc1e::n benaderin~~swyses oefen invloe(l ui t die met iok en c~id::::ktiek~ vor:::l c' leerrroses. Dio r~sig -c.nclit so en clie
psi~o-~2tol()riese skouinge ra2k die beoefenn~r as mens en as opvoc funC1 ,"::!mento cl. Vir r'ie ondersoeker wcrn dit lig '- OD ~
die 080SS0 V8n intogrnsie of disinte~rnsie ven die persoanlik
hold, die drang tot owcwig in ~ie p~nr van versadiring van die fundc:mentele behooftos on die r van r:': ryfkragte, manr verder o::;k met lJetrckking tot die konstanthcicl of wisrelturig
hoid vcn rHe motielJo. Ook c1ie bydr[}es ult d beskouinpe vo.n
H~lc1o.ne, ":JyvoJr cId, el In uiters bolr;n~rike role In 'n mens so SG::m en in j ou werk, sty jy 0]:' onmiskenbare wyse bok::nt cie louter hiologiese uit en sien jy jou opvoedeling as homo educc.nc,um en ne:: as homo biologicus nie.
Die rigtinpsewende fuktoro as psigolog se komponento vc.n die persoJnlikhoid,no8mlik ~ie dryfkragtc on die woarderings
funksies meet n,)U nug aon verClcre ontleding onderwerp word.
Die vr~2S bly: wet moet dn2r cen word en hoe moet dnnr bo oardoe 1 word •
•