• Tidak ada hasil yang ditemukan

R 200 000

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "R 200 000"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

NOORDWESTER

22 NOVEMBER 2013 BLADSY 7

Die verdagtes staar klagtes in die gesig wat wissel van moord, poging tot moord, aanranding met opset om ernstig te beseer en aanranding gewoon!

Verkragting was ook hoog op die agenda, inbrake het ook geseëvier by privaat wonings en besighede en dwelmverwante misdade was ook onder die loep.

Die polisie het ook verskeie items soos gesteelde selfone, messe, ammunisie, vuurwapens en verbode tydskrifte asook onwettige sigarette en dwelms op beslag gelê.

Meeste van die verdagtes het alreeds voor die onderskeie howe verskyn terwyl diegene wat die afgelope naweek gearresteer is, Maandag 18 November in die hof verskyn het.Die polisie het ook groot lof vir die gemeenskappe wat hulle ondersteun het in die spesiale optredes.

Intussen het die NW Provinsiale

Kommissaris, Lt Genl Mbombo die verkragting van ‘n 83-jarige vrou van Lomanyaneng en ‘n 3-jarige kind van Mooinooi, ten sterkste veroordeel.

Dit word beweer dat die 83-jarige vrou geslaap het toe sy iemand langs haar bed gewaar het. Die persoon het geld versoek maar het haar ook aan die nek gegryp, haar uit die bed gesleep en verkrag. Hy het haar mond toegedruk en sy kon derhalwe om hulp roep nie.

Daarna het die beweerde verkagter spore gemaak. Die SAPD volg alle leidrade op en glo dat ‘n arrestasie binnekort gemaak sal word

In die kindervoorval het die moeder van die 3-jarige meisie die kind in die sorg van ‘n oom gelaat toe sy werk toe gegaan het. Toe sy teruggekeer na werk, het sy gevind dat die 3-jarige meisie verkrag is. Die verdagte is nog nie gearresteer nie maar die ondersoek duur voort.

It is alleged that the two had a misunderstanding over a friend who apparently was fi red by a Bangladesh shop owner and the owner then started attacking the boy by kicking and hitting him on the head with a stone for several times in front of the community members.

The community members launched a counter-attack on the Bangladesh owner but he managed to escape.

As time goes up the number of community members keep on increasing and the Lichtenburg police attend the scene with the aim of protecting the shops and attempt to open and rescue one Bangladesh citizen who was left inside but he refused.

Around 23:00 the mop scattered all over and starts to throw stones in the direction

of the shops and where the state vehicles were parked. Die police was forced to to move away and immediately them mop started attacking and looting the shops.

They loaded everything they could put their hands on inside the shops.

It was later discovered that another four shops were also completely looted and the police escorted the remaining under attack to remove their stock and belongings for safety.

After 3 am in the morning the situation was calmed and some community members were standing on street.

According to Captain Yvonne Maqoboza, Communication Offi cer, an assault case was opened regarding the boy who was seriously hurt during an attack by a Bangladesh national.

Boikhutso Community unrest

BOIKHUTSO (Lichtenburg) – After the assault of a young boy by a Bangladesh shop owner on Wednesday 13 November, the community of Boikhutso started to strike becase the incident.

Spesiale optredes deur SAPD – goeie resultate

LICHTENBURG – Die Noordwes Polisie het vanaf Sondag 1 November tot Sondag 17 November veskerpte optredes gehou en sowat 732 oortreders is agter die tralies.

Petrus Duba het hulp dringend nodig. Hy leef al met hierdie gebrek vanaf die jaar 2000, sowat 13 jaar. Die enigste manier waarmee hy gehelp kan word is deur middel van

‘n operasie om sy mond/lippe reg te maak waarvoor daar natuurlik geld benodig word vir chirurgie. Vir meer inligƟ ng/

hulp skakel Pius 018 633 3800 of 072 297 5720 indien u van enige hulp kan wees!

Petrus vra hulp Petrus vra hulp

Sy is ‘n baie gelowige mens en sien om na die kinders se geestelike en fi siese welstand sover dit vir haar moontlik is met die bietjie wat sy het. Daar word

‘n beroep gedoen op besighede of lede van die publiek se hulp om van hierdie jaar se kerspartytjie wat op Saterdag, 7 Desember plaasvind, ook ‘n reuse sukses te maak en kinderharte te verbly.

Manna benodig kersversierings, ‘n tent en stoele, eetgoed en geskenkies vir die kinders. Maak u harte oop en help haar om vir kinders wat niks het hierdie Kersfees, ietsie te gee om hulle lewe beter te maak.

Skakel haar vandag nog om hulp in watter vorm ook al aan te bied by 0724635102.

Help asb die kinders

LICHTENBURG – Daar is nog net twee weke oor voor Manna Prins, die “engel van Blydeville”, se kerspartytjie wat sy vrou alleen elke jaar vir die minderbevoorregte kindertjies daar hou.

QUALITY BUILDING MATERIALS, TOOLS, PAINT & HARDWARE

VALID UNTIL SUNDAY 24 NOVEMBER 2013 Selected products may not be available in all stores

STORES IN SOUTHERN AFRICA & EXPANDING

203

62526 WK21 • REDWORKS

For your nearest, please visit www.cashbuild.co.za or contact us at 0861 CASHBUILD (227 428 453) E & O E. All prices include 14% VAT

6 PIECE BATH SUITE

SKU: Various

White with

Plastic Cistern

1 445.70

SKU UNIT PRICE COMPRISING OF:

Bath 1,7(With Handles) 5250 659.95

Cistern Plastic Ecolux 5328 204.95

P- Pan LL Rapido 5370 122.95

Delux Courier Basin 5392 192.95

Pedestal Full 5344 214.95

Toilet Seat Contract Elf 82592101 49.95 BATH SUITES

Calls cost only 20c for every 20 seconds. Terms & Conditions apply. Refer to www.cashbuild.co.za or the in-store posters. One entry per till slip.

Competition starts 22 November.

WORTH OF PRIZES

R 200 000 STAND A CHANCE TO WIN

Every till slip stands a double chance to win. With each entry you could win instant airtime in December and Cashbuild or Pep vouchers in January.

Dial *120*904# to enter and keep your till slip with you.

Grey Bone Cotta

ALOE RANGE Ceramic Floor Tile 35 x 35 • 2m2 Cotta, Bone, Grey

SKU: 300326/7/8

Price per m2

62.95

TILING

MOPANE MARBLE Ceramic Floor Tile 35 x 35 • 2m2

SKU: 301726

Price per m2

69.95

MOPANE MARBLE Ceramic Floor Tile 35 x 35 • 2m2

SKU: 301730

Price per m2

69.95

Referensi

Dokumen terkait

In bylae word daar kort bio- grafiese besonderhede van al die lede van die Af- deling Velddiens van die Hollanderkorps verskaf, word 'n Iys van die Boerekrygsgevangenes wat op St Helena

Elke jaar kan daar nuwc lede tot die organisasie toegevoeg word waar 'n offisier dit sy doe!. maak om reeds vanaf die eerste skooldag die Boerejeug onder die aandag van skoliere tc

Brits Pos .co.za Lees ons & adverteer AANLYN Brits Pos Cornél van der Walt en dr Gerhardus Scheepers van Zodiac Dierekliniek in Brits doen ‘n beroep op inwoners van Brits om dié

BEREKENING VAN DIE VRAAG NA WATER Die berekening van die vraag na water in die onderskeie streke is op soortgelyke wyse as die wateraanbodberekeninge gedoen - dit wil se die totale

BEROEP OP 'N PERSOON MET GESAG IN DIE BYBELSE TYDVAK Dikwels word daar in die teologie gesag gegee aan 'n stuk literatuur of aan 'n bepaalde teologiese standpunt deur die naam van 'n

Die algemene doelstelling van studie in die seniorklas van 'n hoerskool moet dus gesien word as 'n poging om lede van die volk die geleentheid te hied om leiers op die verskillende

In die artikel “Future of the past: access to public archives in southern Africa and challenges to historical research” doen Patrick Ngulube van die Universiteit van Natal, ’n beroep op

Grobler, van Groblersplaats, Louis Trichardt, vir kosbare hulp en voorligting by 'n ondersoek van Trichardt se trekke.. W at aanbetref besonderhede uit die geskiedenis van die