• Tidak ada hasil yang ditemukan

Maak jou diere 'n prioriteit dié feestyd

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Maak jou diere 'n prioriteit dié feestyd"

Copied!
12
0
0

Teks penuh

(1)

Ludorfstraat 50, Brits GPS Co-ordinates:

25°38’01.2”S 27°46’44.2”E Tel: 012 252 4995, 012 252 4996, Faks: 012 252 0349;

E-pos/E-mail:[email protected] www.britspos.co.za

R3-00

VAT INCL Established - Gestig1946

23 DECEMBER 2022

Brits Pos

www. .co.za

Lees ons & adverteer AANLYN www. Brits Pos .co.za

Lees ons & adverteer AANLYN

Brits Pos

Cornél van der Walt en dr Gerhardus Scheepers van Zodiac Dierekliniek in Brits doen ‘n beroep op inwoners van Brits om dié feestyd hul troeteldiere ‘n prioriteit te maak. Twee van Zodiac se baie spesiale “kollegas”, Velle die hond en Karel die kat is vandag in ‘n uitstekende kondisie

nadat hulle haweloos op straat deur die personeel van die praktyk opgetel en met liefde en aandag versorg is. Dr Gerhardus deel ‘n paar belangrike wenke oor die versorging van troeteldiere die feestyd. Lees meer in vandag se uitgawe.

Maak jou diere ‘n

prioriteit dié feestyd ESKOM:

Van

kragreus tot bloedneus

- p3

Mooi- weer vir Kersfees

- p8

(2)

BRITS POS

PAGE 2 23 DECEMBER 2022

Briefies Kersvader vir

BRITS POS – BRITS – Die jongspan het voorverlede week die geleentheid gehad om briefies vir Kersvader te skryf.

Dit lyk of Kersvader ‘n baie besige tyd met die jongspan van Brits se versoeke gaan hê, aangesien daar net soet kinders in die dorp is. Brits Pos kan nie al die briefies wat ontvang is, publiseer nie, maar hier is ‘n paar wat saam met die ander in die possak Noordpool toe

gestuur is. Dink ook aan jou troeteldiere

BRITS POS – BRITS – Die feestyd is hier en daarmee saam kom partytjies en vuurwerke, maar ook die bekommernis dat jou troeteldier veilig sal wees indien jy en jou gesin met vakansie sou gaan.

Maar, sê dr Gerhardus Scheepers, veearts

by Zodiac Dierekliniek, as jy konsekwent jou reëlings betreffende jou troeteldiere tref, is dit moontlik dat die vakansie ook

sekuriteit van gereelde en voorspelbare voertye nodig.” Van die ander belangrike wenke wat Gerhardus met lesers deel is:

Maak seker dat jy ‘n kalmeerstropie of – pilletjie by die veearts kry om diere kalm te hou wanneer vuurwerke geskiet word.

Maak seker jou troeteldier se inentings is op datum en dat die dier die nodige bosluis- en vlooi behandeling gekry het. Maak seker jou dier het duidelike identifikasie, soos sy naam, jou telefoonnommer en jou veearts se telefoonnommer. Zodiac Dierekliniek is Maandag tot Vrydag 07:30 tot 18:00 en Saterdae van 07:30 tot 13:00 en van 17:00 tot 18:30 oop. Sondae en vakansiedae is die spreekkamer van 10:00 tot 11:30 oop.

Skakel 012 252 1266 of na-ure 012 252 7323 of stuur ‘n WhatsApp na

071 484 1107.

aangenaam vir troeteldiere sal wees. “Dit is veral belangrik vir honde.

Wispelturigheid maak honde senuweeagtig en onseker. Indien jy iemand kry om na jou troeteldiere om te sien moet daar reëls wees,” sê Gerhardus.

“Troeteldiere moet elke dag op dieselfde tyd gevoer word. Troeteldiere is gewoontediere en het die

BRITS POS – BRITS – Vyf inwoners van Sandstone Sorgsentrum, net buite Brits, vier hul geboortedae in Desember en die personeel en bestuur maak van die geleentheid gebruik om hulle hartlik geluk te wens. Mag voorspoed en goeie gesondheid deel van julle lewenspaaie vorentoe wees.

Inwoners vier verjaardae

Hannes Erasmus (84) op 3 Desember.

Harry Viljoen het op 7 Desember sy

verjaardag saam met mede-inwoners

gevier.

Allen Erasmus het op 10 Desember haar

84ste verjaardag

herdenk. Gerard van der Mark (84) op 15 Desember.

Naas van der Bank gaan op 23 Desember

sy 76ste verjaardag vier.

:($5(&$5,1*$&&85$7($1',1)250$7,9(

:($5(&$5,1*$&&85$7($1',1)250$7,9(

*$6%86,1(

*$6%86,1(6

%86,1(66+2856

0RQGD\WR)ULGD\DPWRSP 6DWXUGD\DPWRSP

2QO\&ORVHG+ROLGD\V 2QO\&ORVHG+ROLGD\V

DISTRIBUTOR

0(0%(5 T72F

+HQGULN9 HUZRHUG/DDQ

5LJWLQJ

6WRS

7DWDPDJDV 3DVGHF

)LUHVWRQH 1JZHQ\D 2QWZLNNHOOLQJ 2QWZL 1JZHQ\D 2QWZLNNHOOLQJ

+HQGULN9 HUZRHUG/DDQ +HQGULN9

HUZ

3ULQV6W 3ULQV6W3L6W

3ULQV6W

3ULQV6W

NJ NJ

NJ

ZĞƉĂŝƌƐŽŶĂůůŐĂ ĞƋƵŝƉŵĞŶƚ WĂƌƚĮůůƐ͗zŽƵĐ

ƚŚĞĂŵŽƵŶƚĂ ǁĞĮů

:(:,//7$.(<

:(:,//7$.(<285*$6 //72$ :

5(),// 72 $ 1(( (),//72

5(),//72$1(:/(9(/

HERMAN 083 973 0451 KANTOOR 012-250 0314

:$6.$6 :$66(5<

.RPEHVRHNRQVE\

)HQVNRUJHERX(ODQGVUDQGWXVVHQ .DIHHHQ%RWWHOVWRRU

216.20+$$/(1/(:(5

:((58:$6*2('$)

´2QVZDVHQVWU\NVRRVXVHOIVRXµ

(3)

Stille Nag van (A)frikaans tot

(Z)oeloe

Stille Nag is sekerlik een van die bekendste Kersliede wat regoor die wêreld gesing word.

Volgens Bill Egan, ‘n Kersfees Geskiedkundige is Stille Nacht! Heilige Nacht” 180 jaar gelede vir die eerste keer in ‘n kerkgebou op die klein dorpie, Oberndorf, in Oostenryk gehoor.

Die kerkgangers by daardie middernagmis in die St. Nicholas, het geluister hoe die stemme van die assistent-pastoor, Joseph Mohr, en die koormeester, Franz Xaver Gruber, deur die kerk saam met Mohr se kitaar weergalm het.

Na elke ses verse het die koor die laaste twee reëls herhaal om ‘n vierstemmige harmonie te vorm. Daardie Kersaand is ‘n lied gebore wat in die harte van mense reg oor die wêreld sou voortleef.

Van A tot Z is die lied al in meer as 300 tale vertaal. Natuurlik in Afrikaans wat ons almal ken:

Stille Nag – Gesang 96

*Stille nag, heilige nag Jesus kind lank verwag Lig uit lig uit die Vader se ryk word uit liefde aan mense gelyk Loof die hemelse Kind!

Loof die hemelse Kind!

*Stille nag, heilige nag Hemelvors, ons gee ag op die lied van die engelekoor Herders het dit die eerste gehoor Juig, die Redder is daar!

Juig, die Redder is daar!

*Stille nag, heilige nag!

Jesus, Heer, voor u mag,

voor u ryk moet die duisternis swig;

tot in ewigheid bly U die lig - Heer, gebore vir ons!

Heer, gebore vir ons!

…tot in Zoeloe: Busuku obuhle. Kuthulile konke nya. Emuzini eBethlehema, uMsindisi azelwe kuwo. Akadunyiswe uJesu! Akadunyisw’

uJesu! Busuku obuhle, abelusi nampaya bethandaza eBethlehema, Nengelosi zihuba zithi: Gloria, Gloria, Gloria in excelsis Deo.

Busuku obuhle, uMsindisi nanguya. Eze kithi eBethlehema, Uze kusisindisa thina.

Asimdumise simbonge kuze kube nini.

Die hele Brits Posspan - Erna, Elsabé, Rita, Yvonne en Gerald wens ons lesers en adverteerders

‘n geseënde Christusfees en voorspoed vir 2023 toe, tot ons

DV mekaar weer Maandag, 9 Januarie 2023 groet.

Tromop botsing eis een lewe

Hems se Fire and Rescue Unit, Station 21, was Saterdagoggend, 17 Desember op die toneel waar ‘n voertuig en ‘n vragmotor op die R566, Rosslyn-pad in ‘n trompop botsing betrokke was.

Die voertuig het aan die brand geslaan en Hems se Fire and Rescue Unit het die vuur geblus, maar ongelukkig is die persoon in die motor op die toneel dood verklaar.

Matimba-kragstasie (Foto: Wikipedia)

ESKOM:

Van kragreus tot bloedneus

BRITS POS – BRITS – 2022 sal onthou word vir die jaar waarin beurtkrag deel van Suid-Afrikaners se daaglikse roetine geword het.

Volgens inligting beskikbaar was daar hierdie jaar reeds meer as 2,900 ure beurtkrag of meer as 121 dae, wat meer as dubbel verlede jaar se 48 dae was. Ou infrastruktuur word as die sondebok gebrandmerk, maar is daar nie

ook sabotasie van infrastruktuur nie, plundering, wanbestuur, ‘n beweerde onbekwame personeelkorps, om nie eens van die fenominale begroting wat vir salarisse betaal word te praat nie? Dit was vir dr Ian McRae, voormalige hoof- uitvoerende beampte van Eskom, ‘n droom om elektrisiteit, nie net

aan elke inwoner in Suid-Afrika teen betaling beskikbaar te maak nie (elektrisiteit was spotgoedkoop en bekostigbaar), maar aan die hele Sub-Sahara-Afrika te voorsien met die ekstra hoeveelheid elektrisiteit wat Eskom beskikbaar gehad het. As vooraanstaande sakeman en mensekenner is werknemers ontwikkel om produktief en respekvol te wees. McRae het met sy ware omgee vir sy mense, die grootste respek verdien, nie net in Eskom nie, maar wêreldwyd. Waar sou Eskom en Suid-Afrika nie gewees het indien hierdie omgee-kwaliteite nog geëer, gerespekteer en van krag was nie?

Besighede in ligter luim vir die feestyd!

Brits Haval. Bronko Trailer Hire.

Lombard du Preez Landmeters en Stadsbeplanners

Wi Corporation.

Model Melkwinkel.

Makelaarshuis.

Don’t get b e h i n d !

l e f t

Keep up

w i t h

Stellalander

the

(4)

BRITS POS

PAGE 4 23 DECEMBER 2022

(5)

BRITS POS – LETLHABILE - The police in Letlhabile request the community’s assistance in locating Johannes Letswalo (69), who resides at Rietview Section, Letlhakaneng, 32km north of Brits.

According to information received, it is alleged that he was last seen by his cousin on Wednesday, 14 December 2022, at about 06:30, at his place of residence.

Allegedly the cousin left him at home to attend a funeral at Mothotlung and upon his return later on the same day, Letswalo was nowhere to be found. A search was conducted around the neighbourhood and the vicinity of Letlhakaneng without any success. At the time of his disappearance, Johannes was wearing a blue T-shirt, grey trousers and a pair of black sneakers. He is of average build and has a scar on the head, he limps and is mentally challenged.

Anyone with information regarding his whereabouts can contact the Investigating Officer, Detective Sergeant Khothatso Singo of Letlhabile Detectives on 082 416 0670 or your nearest police station. Anonymous tip- offs can also be communicated via Crime Stop on 08600 1011 or the MySAPS App from your smart phone.

LETLHABILE

Assist police in locating missing man (69)

Missing - Johannes Letswalo (Photo: SAPS)

Bakwena N1N4 Toll ensuring a safer festive season

BRITS POS – BRITS – The festive season is nearing full swing and busier conditions along the N1N4 route is expected.

With the above in mind, and as part of Bakwena’s continued commitment to road safety and ensuring that the N1N4 route meets the highest international standards, Bakwena would like to assure road users that there will be no construction or closed lanes along the N1N4 route from 15 December 2022 till mid-January 2023.

Toll plaza lanes will be optimised during peak periods to accommodate busy conditions.

Road users are encouraged to plan their journeys to avoid travelling in the peak periods.

Peak periods are expected as follows: N1 Northbound and N4 Westbound: 15, 16, 23, 24 and 31 December 2022 between 12:00 and 21:00.

N1 Southbound and N4 Eastbound: 24, 27 and 31 December 2022, 2 and 8 January 2023 between 12:00 and 21:00.

Solomon Kganyago, Chief Operations Officer, encourages motorists to adhere to the speed limits, be extra cautious, and alert when approaching busy intersections and areas of high traffic volumes. Ensure your planning includes

sufficient time to stop and take a break at least every two hours or after travelling for 200km during your journey. Driver fatigue occurs when motorists have not had enough time to rest before embarking on a long journey and potentially could lead to crashes and fatalities.

Road safety is Bakwena’s priority and various additional measures have been ramped up along the route including partnering with various authorities to ensure the safety of motorists traveling the route. Through Bakwena’s ongoing partnership with Motus Corporation and Kia South Africa, six additional patrol vehicles have

been deployed along the Bakwena N1N4 route from Thursday, 8 December 2022 until Monday 9 January 2023, covering the December and January festive period. These vehicles assist with additional visible policing, route surveillance, crash assistance as well as provide support to road users who find themselves in difficulty along the route.

For those traveling with e-tags, ensure your tag is topped up before your journey to minimize delays using the dedicated e-tag lanes. Top up facilities are now available at N4 Kroondal Shell Ultra East, N4 Total Magalies Petroport and N1 Total Panorama Petroport or alternatively you can also top up via SANRAL Customer Service Centres, EFT, SANRAL and selected Checkers, Pick n Pay and Shoprite stores or via the SANRAL app. For road users wanting to get an e-tag, e-tags are available at the following locations along the N1N4 route: N1 Total Panorama Petroport, N4 Doornpoort Engen One Stop, N4 Magalies Total Petroport and N4 Kroondal Shell Ultra City.

For live traffic updates, you can follow Bakwena on twitter: @BakwenaN1N4. If faced with an emergency while travelling the N1N4 route, the number to dial is 0800 BAKWENA / 0800 2259362, use the information on the blue km board markers to identify your location when requesting assistance or reporting incidents.

Bakwena would like to take this opportunity to wish our road users and their families a safe and pleasant trip along the N1N4 route this holiday season.

Mob justice for tavern shooter

BRITS POS – BAPONG - A man fired two shots inside a tavern in Legalaopeng, Bapong on Friday, 16 December around 06:20.

A victim was hit in his tummy. The shooter then went outside the tavern and held a woman at gunpoint and robbed her of her handbag.

Allegedly the suspect shot two other males and took off with community members in hot pursuit with mob justice as a result.

The suspect sustained multiple injuries all over his head and body and was declared dead at the scene. An unlicensed firearm was retrieved and a case of murder was registered at the Mooinooi police station. “The identity of the victim has also been established, being that of Hunmy Nkweqa (35) from the Eastern Cape,” says Col Adéle Myburgh, SAPS North West spokesperson.

BRITS POS – MOTSENG – On Tuesday, 13 December around 18:35 a nail technician and clients were robbed at Motseng, Hebron at a nail bar.

While the nail technician was busy with a client inside the nail bar, other clients were awaiting their turn outside the business. A red Renault drove into the yard and three men got out and approached the shop. The customers and owner were held at gunpoint inside the shop and the suspects demanded money and cellphones. They took all the cash and cellphones, but then demanded more money and the business owner had to transfer money to an account. The suspects fled the scene in the vehicle. “A business robbery case was opened at Hebron police station,”

says Col Adéle Myburgh, SAPS North West spokesperson. “No arrests have been made and anyone that could assist the police with information, can call Sgt Jacob Sekati, a detective at Hebron police station on 079 709 2086.

Nail technician and clients robbed

BRITS POS – LETLHABILE - A husband (52), his wife (45) and their 14-year-old daughter were asleep on Saturday, 17 December around 01:30 when three suspects, armed with a firearm, panga and knife gained access to the house. The couple were held up in their bedroom.

The suspects searched the room. A wallet with cash and cellphones were found and they took a bank card and demanded the pin number. One suspect then left the scene with the bank card and after a while the other two suspects also fled the scene.

The daughter then told her parents that she was also held at gunpoint and her cellphone was taken. The robbers withdrew cash from the owner’s bank account and the card was used for a number of other purchases. A house robbery case was opened at the Letlhabile police station. “A 46-year-old-man was arrested and anyone with information can contact Sgt. Kgothatso Singo on 079 595 5474,”

says Col Adéle Myburgh, SAPS North West spokesperson.

Three thugs rob family

Man found murdered in Ramagodi

BRITS POS - MMAKAU – On Monday, 12 December around 06:15, Mmakau police received notification of a male lying in a pool of blood at Ramagodi, Sector 5.

A CPF member guided police to where the man was. EMS was called to the scene and declared the man (around 35 years of age) deceased.

Allegedly the deceased is from Karen Park, Pretoria North.

A case of murder was opened at the Mmakau police station. Col Adéle Myburgh, SAPS North West spokesperson said that no arrests have been made, but anyone with information that could assist the police in the investigation is requested to call Detective Sgt Moses Mafunzwaini on 072 542 6580.

Armed robbers get away with solar

panels

BRITS POS – MAMOGALESKRAAL - Two caretakers were at a smallholding in Mamogaleskraal, Brits on Tuesday, 13 December around 20:45 when six men of which one was armed with a firearm and the others with knives arrived at the premises and held them at gunpoint and tied them up.

The suspects then started removing 12 solar panels from the roof. The panels are worth thousands of rands. No injuries were sustained by the victims and no shot was fired. An armed robbery case was opened by the owner of the smallholding at Brits police station. “No one has been arrested,”

says Col Adéle Myburgh, SAPS North West

spokesperson, “but anyone with information

can contact Detective Sergeant Hosea

Sebatjane on 012 381 6034.

(6)

BRITS POS

PAGE 6 23 DECEMBER 2022

(7)

BRITS POS – BRITS/HARTBEESPOORT - Bedryf jy ‘n eenmansaak of klein besigheid in die fisiese verspreidingsgebied van die Brits Pos? Ons kan help met advertensietariewe wat nét op kleiner

ondernemings van toepassing is. Kontak een van ons advertensieverteenwoordigers om meer

hieroor uit te vind.

* Neem kennis: Die spesiale tariewe sluit vakatures en kennisgewings uit.

Afslag-tariewe slegs vir kleiner & plaaslike besighede

Gerald Bothma - 082 262 3434, gerald@

britspos1.co.za

of Elsabe Klein - 072

151 2772, elsabe@britspos1.

co.za

(8)

BRITS POS

PAGE 8 23 DECEMBER 2022

BRITS POS – BRITS – Dit is weer sulke tyd – skryf nou in vir ons weeklikse Blokraai- en Sudoku-kompetisies en hou volgende week se uitgawe dop, jy kan ‘n wenner wees. Die vorige week se oplossings word elke week gepubliseer.

Jou inskrywing kan wen

Skryf selfs direk aanlyn op ons webwerf in by www.northwestnewspapers.co.za/britspos/

Die wenner van Blokraai 16/12 is Eugene Sutherland van Brits en Dawie Jansen van Roodekopjes, is die wenner van Sudoku #693.

Geluk! Kom haal jou prysgeld van R100 by ons kantoor in Ludorfstraat 50, Brits in die nuwejaar, 2023 af en onthou om jou ID of

bestuurderlisensie vir verifikasie saam te bring. Om vir die pryse in aanmerking te kom, moet die inskryfvorm ook volledig met jou adres en volle ID- nommer ingevul word.

Ons kantoor is weer Maandag, 9 Januarie oop.

• Hartbeespoort - 96,0%

• Bon Accord - 107,2%

• Olifantsnek - 101,7%

• Rietvlei - 101,3%

• Buffelspoort - 101,7%

• Bospoort - 102,9%

• Lindleyspoort - 100,9%

• Roodeplaat - 100,7%

• Koster - 101,1%

• Klipvoor - 101,7%

• Swartruggens - 105,1%

• Vaalkop - 97,8%

• Roodekopjes - 76,4%

• Marico-Bosveld - 102,0%

• Klein Maricopoort - 48,5%

• Kromellenboog - 49,6%

• Molatedi - 57,2

• Sehujwane - 102,7%

• Madikwe - 73,3%

• Pella - 61,5%

• Mokolo - 103,0%

• Disaneng - 68,7%

• Setumo - 83,6%

• Lotlamoreng - 100,0%

Damstande soos deur die departement op 19 Desember gemeet, is:

BRITS POS – BRITS – Baie goeie reën het weer eens die afgelope week in ons opvangsgebied geval, met ‘n rekord hoeveelheid van 74,5mm in die omgewing van die Lindleyspoortdam.

Bykans 50mm reën is by die Hartbeespoortdam gemeet en gedurende die naweek het die departement van water en sanitasie in Hartbeespoort weer sluise oopgemaak. ‘n Totaal van 14 damme in die kontrei is steeds propvol.

Vir die van ons wat met Jan Tuisbly se karretjie gaan

ry, voorspel die weerwebwerf www.yr.no baie sonnige weer vir Kersdag. Dinsdag, 27 Desember kan daar egter verspreide donderbuie verwag word. Die maksimun temperatuur vir die komende week is tussen 33˚C en 35˚C.

Die Hartbees- poortdam is beslis ‘n toeriste aantreklik- heid en veral gedurende die feestyd

‘n lus vir die oog.

(Foto:

Reddit)

(9)

ONS verwyder gratis karkasse van beeste of perde wat op u plaas gevrek het waarna die beesvelle binne 24-uur weer by die park deur u gehaal kan word. Skakel Hartbeespoort Slang- en Diere park. Dag 012 253 1162, n.u. 082 781 8499 --- 921 25/7-24/12 AC/TC PLEASE Help us with our Foodproject. NPC is hearts of compassion. Annalene (082 350 8741 W/A).

--- Website 23/12

23

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES

20 DIERE ANIMALS

17A VERVOER TRANSPORT

15 ALGEMEEN TE KOOP MISCELLANEOUS FOR SALE

ALGEMEEN TE KOOP MISCELLANEOUS FOR SALE

14A

BESIGHEIDSPERSELE TE HUUR BUSINESS PREMISES TO LET

14 BESIGHEDE TE KOOP BUSINESSES FOR SALE

11

WOONSTELLE TE KOOP FLATS FOR SALE AKKOMMODASIE ACCOMODATION

6

WOONSTELLE TE HUUR FLATS TO LET

5 HUISE TE HUUR HOUSES TO LET 3

BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED

3

BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED 2

BETREKKINGS VAKANT SITUATIONS VACANT 1

PERSOONLIK PERSONAL

H ofi egids Heading Key

1. PERSOONLIK PERSONAL 1a. IN MEMORIAM 1b. DOODSBERIGTE

DEATH NOTICES 2. BETREKKINGS

SITUATIONS VACANT 3. BETREKKINGS GEVRA

SITUATIONS WANTED 4. GELD EN LENINGS

MONEY & LOANS 5. HUISE TE HUUR HOUSES TO LET 6. WOONSTELLE TE HUUR

FLATS TO LET 7. PLOTTE EN PLASE TE HUUR

PLOTS AND FARMS FOR HIRE 8. ALGEMEEN TE HUUR

GENERAL FOR HIRE 8a. AKKOMMODASIE ACCOMMODATION 9. TE HUUR GEVRA

WANTED TO HIRE 10. HUISE TE KOOP

HOUSES FOR SALE 11. WOONSTELLE TE KOOP

FLATS FOR SALE 12. ERWE TE KOOP STANDS FOR SALE 13. PLOTTE EN PLASE TE KOOP

PLOTS AND FARMS FOR SALE 14. BESIGHEDE TE KOOP

BUSINESSES FOR SALE 15. ALGEMEEN TE KOOP

MISC. SALES 15a. ONDER R50/UNDER R50 16. TE KOOP GEVRA/WANTED 17. VOERTUIE TE KOOP

VEHICLES FOR SALE 17a. VERVOER TRANSPORT

18. TREKKERS EN IMPLEMENTE TRACTORS AND IMPLEMENTS 19. WOONWAENS/CARAVANS 20. DIERE/ANIMALS 21. TE RUIL/TO SWOP 22. VERLORE/LOST 23. SPESIALE DIENSTE

SPECIAL SERVICES 24. VAKANSIEOORDE

HOLIDAY RESORTS 25. KENNISGEWINGS/NOTICES 26. TENDERS

27. TE LAAT VIR KLASSIFIKASIE TOO LATE FOR CLASSIFICATION.

WARNING

ADVERTISEMENTS ALL RELATING TO:

• Loans and fi nancing

• Hire purchase problems / Transfer of installments

• Business opportunities

• Investments

• The fi lling of envelopes

• Work at home

• Earn extra money

• Business propositions

• Part-time work

PROHIBITED:

Use of the following words in abovementioned

advertisements are prohibited:

*No Credit Checks required

*Blacklisted clients welcome

*Free Credit etc.

MUST contain the following information in

the advertisement:

Telephone number Street address Name of person and/or

business.

These are the requirements and NO exceptions will be made.

All advertisements are placed with the approval

of the National Press Union and it is our responsibility as an advertising medium to ensure that these rules are strictly adhered to.

However, it still remains the responsibility of the buyer or consumer to thoroughly investigate the trustworthiness of the advertiser with whom they

are doing business.

Wenke vir Geklassifi seerde

Advertensies

1. Beplan en skryf u advertensie uit voordat u by die Brits Pos kom.

2. Maak seker dat u duidelike en korrekte kontak besonderhede gee soos naam en/of adres en telefoon en/of selfoonnommer.

3. Die koste van ‘n geklassifi seerde advertensie is R1.60 per woord + 4. Bring u advertensies BTW.

vroegtydig.

Sluitingstyd is Dinsdae 17:00.

Te laat vir klassifi kasie tot Woensdae 9:00.

5. Ons verander of maak nie u taal reg nie. Verseker dus dat u reg spel. Ons plaas net wat u skryf.

** Brits Pos is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Brits Pos verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Brits Pos vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Brits Pos sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie.

** Brits Pos is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Brits Pos is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Brits Pos. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community.

27 TE LAAT VIR KLASSIFIKASIE TOO LATE FOR CLASSIFICATION

TWEE uitsoek-wooneenhede - een in “frail care” (hoësorg) en die ander in “mid care - assisted living” met uiters professionele versorging en uitsoek-person- eel NOU beskikbaar in die uit- ers gesogte St Peter’s Garden Estate aftreeoord in Garsfontein in die ooste van Pretoria. Men- lyn en verskeie inkoopsentrums en verskeie goeie hospitale is net ‘n klipgooi ver. Moenie hi- erdie unieke geleentheid deur u vingers laat glip nie! Skakel PJ Theron op 0824523486 vir meer besonderhede of om ‘n afspraak vir besigtiging te reël.

--- 28/10 NC/TC ALLEEN, EENSAAM en ‘n Christen? Ontmoet jou lewens- maat! Skakel TOP PARTNERS by 082 491 7845.

---Website 23/12

STOORMAN pos beskikbaar. Vir jong energieke mans persoon.

Moet in besit wees van geldige kode 8 rybewys. Geen roker, re- kenaarvaardig. Moet eie inisiatief gebruik en moet goed oplettend wees. Mans persoon met vorige stoorman ervaring sal voorkeer geniet. Moet woonagtig wees in Brits. Kan CV rig na annaline@

germoparts.co.za

---170549 23/12

MARGARET 079 847 1889 hu- iswerk, skoonmaak, enige werk.

--- 170538 9/12-23/12 SINAH 079 416 9432. Huiswerk, guesthouse, oumense oppas, kinders oppas. Ref. 079 564 4357.

---170418 16/12-23/12 NKELE huiswerk, was, stryk, skoonmaak enige werk. 081 051 3985.

--- 170419 23/12-28/1

STEVEN 084 561 7460 email:

stevenkazembeinno@gmail.

com. Relating computer ac- counting systems. Certificate in financial accounting.

---170417 16/12-23/12 ESTER huiswerk, oumense op- pas, creche, skoonmaak. 073 079 8137.

--- 170651 23/12-28/1 JOHANNA Vanderbyl 076 956 6326 huiswerk, uitslaap, oume- nse oppas, kinders oppas, kan- tore skoonmaak.

--- 23/12-28/1 LYNNE 073 046 7349. Domes- tic job, house keeping, guest house, experienced worker, cleaning company and hotel ex- perience.

--- 170423 23/12-28/1

TWEE uitsoek-wooneenhede - een in “frail care” (hoësorg) en die ander in “mid care - assisted living” met uiters professionele versorging en uitsoek-person- eel NOU beskikbaar in die uit- ers gesogte St Peter’s Garden Estate aftreeoord in Garsfontein in die ooste van Pretoria. Men- lyn en verskeie inkoopsentrums en verskeie goeie hospitale is net ‘n klipgooi ver. Moenie hi- erdie unieke geleentheid deur u vingers laat glip nie! Skakel PJ Theron op 0824523486 vir meer besonderhede of om ‘n afspraak vir besigtiging te reël.

--- 28/10 NC/TC 3 SLK Dupleks te huur 15km buite Brits op R511 Thaba- zimbi pad. Sel: 082 265 1443.

R4500/m.

---Website 23/12

LIEFLIKE woonstel te huur op Geluk 20km buite Brits. Dade- lik beskikbaar. 2 Slaapkamers, voorhuis, kombuis en badkam- er. R3500 plus deposito. Nie honde vriendelik nie. Kontak 066 285 6092.

--- Website 25/10 T/C

KAMERS te huur. Gemeubi- leerde enkel- en dubbelkamers.

Veilig en sentraal geleë. Kom- buis, swembad, parkering, baie ekstras. Skakel 079 898 2925.

--- 170528 16/12-27/1 2023 BRITS central single rooms.

Compact. R3 200 - prepaid elect. 076 649 8249.

---170534 2/12-22/12

TWEE uitsoek-wooneenhede - een in “frail care” (hoësorg) en die ander in “mid care - assisted living” met uiters professionele versorging en uitsoek-person- eel NOU beskikbaar in die uit- ers gesogte St Peter’s Garden Estate aftreeoord in Garsfontein in die ooste van Pretoria. Men- lyn en verskeie inkoopsentrums en verskeie goeie hospitale is net ‘n klipgooi ver. Moenie hier- die unieke geleentheid deur u vingers laat glip nie! Skakel P J Theron op 082 452 3486 vir meer besonderhede of om ‘n afspraak vir besigtiging te reël.

---28/10 NC/TC

URGENT sale. Butchery, super- market, take-away, ice-cream business. Owner relocating.

Phone 065 529 0694.

--- Website 25/11-23/12

GEMENGDE kommersiële ge- boue en store van verskeie groottes asook kantore te huur teen billike pryse. Skakel ons gerus by 082 804 9435 / 082 780 3926 of 076 315 8429.

--- 170530 2/12-23/12

TWEE uitsoek-wooneenhede - een in “frail care” (hoësorg) en die ander in “mid care - assisted living” met uiters professionele versorging en uitsoek-person- eel NOU beskikbaar in die uit- ers gesogte St Peter’s Garden Estate aftreeoord in Garsfontein in die ooste van Pretoria. Men- lyn en verskeie inkoopsentrums en verskeie goeie hospitale is net ‘n klipgooi ver. Moenie hi- erdie unieke geleentheid deur u vingers laat glip nie! Skakel P J Theron op 082 452 3486 vir meer besonderhede of om ‘n afspraak vir besigtiging te reël.

--- 28/10 NC/TC CANON Digital Camera 12x with zoom lens - R500. Swem- badpomp - Feitlik nuut R1 800.

Olivetti Calculator - electric with printout R500. Ryobi - Electric Bush cutter - almost new R350.

083 266 0988.

--- 170421 23/12

ONS gaan na Brits Rusoord.

Ons het nie kinders nie. Twee huise vol meubels.Twee hang- kaste en spieël. Kaste op buiteblad van antieke Kaapse meubels. Mooi lelik oud. Kom kyk. Help en koop. Miskien steel iets jou hart vir Kersfees. Boer- boel reuntjie 3 maande, geënt, ontwurm en sy ma pragtig soet.

Hulle praat Afrikaans. Baie dankie, ek wag vir jou. Drien 083 360 1415.

---170548 16/12-13/1 2023 BOUNCE Baby Stroller/Pram.

R1 500. Very good condition.

083 266 0988.

--- 170422 23/12 SAMSUNG Galaxy Note 9 - cell phone. New screen, pen, charger, earphones almost new R6 000. Samsung Split air- conditioner units 11 000 BTU C/W remotes. Used R2 000 each (two off). Optima Overhead Projector and 1.5 x 1.5m Pull down screen. R3 500. Ian 083 266 0988.

--- 170420 23/12 DOMPELPOMP: SVM 240/35- 55 - 7.5 Kw Pump end. FPS Tur- bine pump 7 stage. Isuzu power- steering rack. 076 776 5268.

--- 0080218 23/12

BAKKIE with trailer (cattle) for hire. Simon 081 000 4190.

---170506 18/11-23/12

PHILLIP staalwerke. Afdakke, diefwering, palissades, hekke en lemdraad. 082 229 8223.

--- 170527 2/12-23/12 SPRINGBOK Blinds & Carpets.

Verskaffers/Vervaardigers van

‘‘vertical’’ en venetian blinds. Vir gratis kwotasies René 012 252 2945. Na verkope-diens. Henry 082 878 1883.

--- 72439 AC/TC VULLISVERWYDERING - Weekliks asook bome, takke en rommel. Billike pryse. Tel: 012- 257-6335 k.u. of 083-653-0874 Nols Jacobs

---27/9 AC/TC ALLE staalwerk & algemene bouwerk & plaveisel. 084 077 2770.

--- 170532 2/12-23/12

STAALWERK vir alle afdakke en heinings. Kleur fencing. 071 605 6378.

--- 170501 11/11/22-25/1/23 MATWAS / Meubels. Carpet Clean. Was matte en meubels.

Danie 083 728 9899 of 084 583 9771.

--- 170407 2/12-23/12 PAVING your building altera- tions. Skakel Gys 071 605 6378.

--- 170502 11/11/22-25/1/23 WENDY House 2.4 x 2.4 = R6 500. 2.3 x 2.3 = R5 500. 3 x 3

= R7 500. 3 x 4 = R8 500. 3 x 6 = R10 500 = 4 x 6 = R16 500.

We do all sizes, big or smalls.

Whatsapp 072 472 2067, 079 135 8138.

--- 170652 23/12 WALALAWASALA Electri- cal Contractor. *House tubing

* Electric fans installation * So- lar system installation * Aircon installation * Aircon service * Cameras installation * Gate mo- tor installation and repair. *Cer- tificate of compliance c.o.c. Cell 073 612 1463.

--- 170653 23/12 BOUWERK paving, plastering, plumbing, groot bouwerk. Abel 081 067 0217, 076 984 6339.

--- 170654 23/12 CHRISTELIKE Berading: Hulp vir: Kanker, Slaaploosheid, Trauma, Verhoudings, Verslaw- ings, ens. Kontak 073 799 0026 (WhatsApp - only) www.christel- ikehipnose.co.za

--- Website 23/12 ELECTRICAL Certificate of compliance (COC) for electrical wiring when selling you house contact Paul 083 414 5160.

--- Website 23/12

TWEE uitsoek-wooneenhede - een in “frail care” (hoësorg) en die ander in “mid care - assisted living” met uiters professionele versorging en uitsoek-personeel NOU beskikbaar in die uiters gesogte St Peter’s Garden Es- tate aftreeoord in Garsfontein in die ooste van Pretoria. Menlyn en verskeie inkoopsentrums en verskeie goeie hospitale is net ‘n klipgooi ver. Moenie hier- die unieke geleentheid deur u vingers laat glip nie! Skakel PJ Theron op 0824523486 vir meer besonderhede of om ‘n afspraak vir besigtiging te reël.

--- 28/10 NC/TC

NOTICE IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA) CASE NUMBER: 27871/2022 In the mat- ter between:- VILLE D’AFRIQUE HOMEOWNERS ASSOCIATION Judgment Creditor and ADEDAYO STEPHEN OJO ID NR: 800206 6185 180 Judgment Debtor. NOTICE OF SALE IN EXECUTION: IM- MOVABLE PROPERTY. In pursuance of a judgment and a Writ of Execution of the above mentioned Court, a sale in execution of the under mentioned property is to be held, without a reserve price to be set, at the office of the SHERIFF BRITS, 62 LUDORF STREET, BRITS on 16 JANUARY 2023 at 09:00, to the highest bidder, full con- ditions of sale can be inspected at the offices of the SHERIFF BRITS, at the same address as above and will also be read out prior to the sale. No warranties are given with regards to the description and / or improvements of the property. ERF: Erf 24, Ville D’ Afrique Township Ext 1, Registration J.Q., North West Province, measuring 541 (Five hundred and fourty one) square metres, held under Deed of Transfer No T47245/2020 HELD BY DEED OF TRANSFER NR. T958/2016.

ZONE: RESIDENTIAL. KNOWN AS: ERF 24, VILLE D’AFRIQUE TOWNSHIP. IMPROVEMENTS: VACANT STAND. Take note of the following requirements for all prospective buyers: 1. As required by the specific Sheriff, a refundable registration fee is payable on date of the auction. 2. Presentation to the Sheriff of the following FICA documents: 2.1 Copy of Identity Document; 2.2 Proof of residential address. SIGNED at HARTBEESPOORT on this the 15th day of NO- VEMBER 2022. LINDA ERASMUS ATTORNEY. ATTORNEY FOR THE JUDGMENT CREDITOR. C/O 755 Park Street Arcadia Preto- ria. Tel: 012 943 9899 E-mail: [email protected]; [email protected] REF: LINDA ERASMUS/we/LE1435

--- K1 23/12 LUSERNBALE te koop. R80.00 per baal. Kontak 082 484 3655.

--- Website 23/12

(10)

BRITS POS

PAGE 10 23 DECEMBER 2022

(11)

met ‘n op-en-wakker makietie afgesluit.

Terwyl die reuk van ‘n skaap op die spit vir ‘n gesellige atmosfeer gesorg het, het almal saam gekuier en die jaar se wenners van die onderskeie kompetisies is aangekondig.

Een van die jaar se groot mypale wat Brits Rolbalklub dié jaar bereik het, was die mansligaspan wat die 4de divisie van Bowls Gauteng North (BGN) gewen het en na die 3de divisie opgeskuif het. Die mansreserwespan het op hul beurt ook ‘n groot prestasie behaal deur vir die tweede agtereenvolgende jaar die BGN se reserwedivisie te wen.

Die bestuur wens die spelers hartlik geluk met hul prestasies: Wimpie Muller (mansklubkampioen), Annemarie Pieters (vroueklubkampioen), Hans de Lange (senior-opeklubkampioen), Gert Visser en Hannes Claassens, met Koos van Schalkwyk as (reserwe mansparekampioen), Maggie Herbst en Annemarie Pieters (vroueparekampioen), Maggie Herbst, Lappies Labuschagne en Hannes Claassens (driespelkampioene) en Kobus Louw (beste vordering).

Mansligaspan: Agter: Dawie Pieters, Vleis Walker, Gert Visser, Glenn Smit en Hannes Claassens. Voor: Marie van Niekerk (namens haar man Louis), Wimpie Muller en Koos van Schalkwyk. (Afwesig: Mauritz van den Heever, Johan du Preez, Johnny Desmore en Louis Bouwer).

Kobus Louw, ‘n nuwe lid van Brits Rolbalklub het die trofee vir beste vordering in 2022 ontvang.

Die president van Brits Rolbalklub, Lappies Labuschagne en sy vrou, Doret wens al die lede ‘n geseënde en voorspoedige Kerstyd toe.

Klubkampioene: Annemarie Pieters en Wimpie Muller.

Drie-spelkampioene: Lappies Labuschagne, Maggie Herbst en Hannes Claassens. Mansreserweligaspan: Lappies Labuschagne, Kobus Louw, Glenn Smit en Whian Muller. (Afwesig: Johan du Preez).

Rolballers sluit jaar op ‘n hoë noot af

(12)

BRITS POS

PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329

PAGE 12 23 DECEMBER 2022

BRITS POS – HARTBEESPOORT – Twee dansers van Glitter Global Dance Studios in Hartbeespoort en ook leerlinge van Laerskool Brits, het uitsonderlik goed presteer die jaar onder leiding van Lize Moller du Plessis en Marizelle Labuschagne.

Makayla Coetzee het die trofee vir die mees uitsonderlike ballerina, top- presteerder in die Dasa-graad 4-eksamen, asook internasionale federasie SA-kleure verwerf. Makayla kwalifiseer om in 2023 in Amerika deel te neem.

Rihanica Schutte het ook puik presteer tydens haar Dasa-graad 4-eksamen en ontvang die trofee vir Ballerina van die jaar en ‘n spesiale toekenning vir haar natuurlike sin vir klassieke dans en beweging.

Rihanica Schutte (gr. 5) en Makayla Coetzee (gr.7).

Dié ballerinas wys hulle slag

BRITS POS – BRITS – Die negejarige Ewan Krӓmer van Brits, het as koorlid van die Sing in Harmonie Nasionale Juniorkoor die land behoorlik aan die brand gesing.

Ewan, ‘n leerling van Elsabe Erasmus se Musiek Makietie Musiekskool het reeds in Februarie vanjaar vir ‘n oudisie vir dié gesogte juniorkoor ingeskryf en na vele uitdunrondes is hy as koorlid verkies. Voorwaar ‘n merkwaardige prestasie, aangesien daar meer as 2 000 oudisies landwyd vir die koor plaasgevind het; Ewan is die enigste leerling van Noordwes wat vir die koor gekies is.

Sing in Harmonie is tans die grootste skoolkoorkompetisie in Suid-Afrika, gemeet aan televisieblootstelling. Die seisoen was daar 26 televisie-opnames en ongeveer 10 000 koorlede is betrek. Die optredes word weekliks op Via, kanaal 147, op DStv uitgesaai.

Ewan (saam met die juniorkoor) het reeds in September saam met Leah en in November saam met Juanita du Plessis opgetree.

Gedurende Desember tree Ewan en die koor by Gold Reef City in Johannesburg vir die Kersfeesopnames op.

Ewan het reeds sy stem laat hoor en is gekies om aanstaande jaar, Maart, saam met die Sing in Harmonie Nasionale Juniorkoor in Europa te gaan optree.

Ewan Krӓmer is die enigste leerling in Noordwes wat vir die gesogte Sing in Harmonie Nasionale Juniorkoor gekies is.

Sing in Harmonie Nasionale Juniorkoor.

Ewan Krӓmer in aksie.

Ewan sing die land aan die brand

Referensi

Dokumen terkait

Tweerigtingsimmetrie beskryf die model van Korporatiewe Kommunikasie wat op navorsing gebaseer word en kommunikasie dialoog gebruik om konflik tussen die belange van die onderneming en

Die doel van die ondersoek waarop hierdie artikel gebaseer is, was drieledig, naamlik: • om navorsingsbevindinge wat op die uitwerking van ekstrinsieke motivering betrekking het op die

Alhoewel daar geen aanduidings is dat Small Celan gelees het nie, is die voorkoms van “sjibbolet” in die titel ’n motivering om ’n intertekstuele lees te ondersoek.. Hierdie

Om my kant van die storie te vertel: Die taal van onthou ’n Belangrike aspek wat Kalmer in sy In ’n land sonder voëls aan die orde stel, is die koppelvlak tussen onthou en woorde,

Deur albei hierdie moontlikhede oop te laat, dat mense ’n verhaal van God vertel om sodoende antwoorde op ons “diepste nood” te kry, of dat ons in God se verhaal invertel word omdat God

Om die doeltreffendheid van die voorgestelde generatormodel te toets, is vyf verdelings lede van die generatormodel op die data van verdwyningsrigting van 714 eende gepas en vergelykend

“Toerisme 2016” onderstreep dié feit en laat jou vinnig na die reistasse en stapstewels gryp – wat jy ook al doen – moenie die langpad vat sonder ‘n eksemplaar van Toerisme 2016 op

se spr.: As daar van ons Is wat voel dat ons om watter rede ook al nie In die nuwe eenheid welkom sal wees nie, moet ons onthou dat wat op die spel is, nie die poli- tieke toekoms van