24 DECEMBER 2020
13 Coetzer Street, Rustenburg, 0299 www.rustenburgherald.co.za E-mail: [email protected]
GPS Co-ordinates:
25° 40’ 31 S • 27° 15’ 28 E
Established 1924
014 592 8329
Contact
R5-00
VAT INCL
Welkom stille nag van vrede
Rustenburg
Hier onder die Suiderkruis vier ons vanjaar ‘n besonderse kersfees; ‘n Kersfees waar ons opnuut, of dalk vir die eerste keer, werklik die samesyn van geliefdes koester en elke oomblik daarvan waardeer. Wanneer ons dié jaar om ‘n kersboom vergader, of om ‘n feestelike tafel saam kuier, sal ons daaraan dink hoeveel meer kosbaar die klein dingetjies vir ons geword het: ‘n boodskappie van ‘n geliefde op jou telefoon; ‘n foto van iemand wat vir jou dierbaar is; ‘n kind se ongekunstelde lag. Mag jy en jou gesin vanjaar die geskenk van liefde, vrede en vreugde deel. Kyk vanjaar op na die sterrehemel en voel hoe dankbaarheid vir die goeie
dinge wat jy het, jou hart warm maak. (Foto: Mia-Miri en Merieke Wessels)
Blank Space winners announced - p11
This is the last edition of the Rustenburg Herald for 2020. Your favourite newspaper’s offices will reopen at 08:00 on 11 January 2021
intera ctive PDF page
Tap
here on your electronic d
evice