• Tidak ada hasil yang ditemukan

THE JOHAN BERGH HISTORIA AWARD - UP Journals

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "THE JOHAN BERGH HISTORIA AWARD - UP Journals"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

130

THE JOHAN BERGH HISTORIA AWARD

The Historical Association of South Africa (HASA) invites Heads of Department to nominate their top third‐year student for the Johan Bergh Historia Award.

This award is in recognition of Prof. Johan Bergh, who was president of HASA for over two decades, and is in line with his on‐going commitment to promote History

at postgraduate level.

The winners will receive a year’s subscription to Historia

and their names will be announced in the first issue of Historia in the subsequent year.

All departments of History at universities in South Africa offering postgraduate studies in History are eligible to participate.

The selection of the winner is an internal decision by the respective department chairs and their colleagues.

The names of the winners

must be sent to the Secretariat of Historia by 1 December of each year.

The HASA executive board looks forward to showcasing our top History achievers in their third year of study, and trusts that this achievement will encourage them to

pursue their study of History at postgraduate level.

DIE JOHAN BERGH HISTORIA TOEKENNING

Die Historiese Genootskap van Suid‐Afrika (HGSA) nooi departementshoofde uit om hul top derdejaarstudent te benoem vir die Johan Bergh Historia toekenning.

Hierdie toekenning is ter ere aan Prof. Johan Bergh, wat vir meer as twee dekades as die voorsitter van die HGSA gedien het, en is in ooreenstemming met sy deurlopende toewyding om Geskiedenis op nagraadse vlak te bevorder.

Die wenners sal ’n jaar se intekening op Historia wen en hulle name sal in die eerste uitgawe van Historia in die daaropvolgende jaar gepubliseer word.

Geskiedenisdepartemente aan Suid‐Afrikaanse universiteite wat Geskiedenis op nagraadse vlak aanbied, mag deelneem.

Die aanwys van ’n wenner is ’n interne

aangeleentheid wat deur die betrokke departementshoofde en hulle kollegas behartig moet word.

Die name van die wenners moet gestuur word aan Historia se sekretariaat voor 1 Desember van enige gegewe jaar.

Die bestuur van die HGSA sien daarna uit om ons toppresteerders in Geskiedenis in hulle derde jaar van studie te vier, en hoop hierdie toekenning sal hulle aanmoedig om hulle

studies in Geskiedenis op nagraadse vlak voort te sit.

Referensi

Dokumen terkait

Aangesien sangers se strategiese bestuursingesteldheid kan bydra tot die wyse waarop hulle hul loopbane bestuur om volhoubaar te wees en te groei, stel hierdie studie dit ten doel om

Wanneer hierdie aangeleentheid in die Engelsmedium hoerskole nage- gaan word, blyk dit dat claar in 1964 in Transvaal 12 hoerskole was waar almal die leerlinge Geskiedenis vir die st..

Deur 'n vergelykende studie van die motiewe en belange van beide die VSA en die USSR te maak, asook die wyse waarop hulle te midde van talle gebeure wat die twee op die rand van 'n

Aan die anderkant is baie van die SAW-Iede beveel om vrywillig aan te sluit volgens 'n ou militere tradisie en gelok met beloftes van beter betaling?3 Die SAW het 21 Bataljon hulle was

Om dus omvorming van die gevangenisstelsel te bewerkstellig, moet ondersoek ingestel word na die volgende vier vraagstukke: • Hoe sien ’n vervlegting van die sentrale idees van

Baie Bantoes bet op die Blankes se dorpserwe bly woon.51 Ten minste in twee gevalle in 1879 en 1880 was daar selfs so 'n groot samedromming van Bantoes op Blankes se erwe, dat die

Rotterdam herdenk hierdie gebeurtenis deur twee tentoonstellings en die verskyning van die eerste deel van 'n nuwe uitgawe van die versamelde werke van horn wat die geeste- like en

Editorial Board / Redaksionele Raad Karen Harris Ian Phimister University of Pretoria University of the Free State Universiteit van Pretoria Universteit van die Vrystaat Alois