• Tidak ada hasil yang ditemukan

Jagters van eiland se laaste katte vertrek

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Jagters van eiland se laaste katte vertrek"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

Deur Ons Omgewingsverslaggewer W AARSKYNLIK die laaste klein kommando spesiaal opge- leide kattejagters wat gaan pro- beer om die ongewenste katbe- volking op Marion-eiland 'n fi- nale nekslag toe te dien, bet gis- ter op Suid-Afrika se poolskip, die SA Agulbas, uit die Tafel- baaise hawe na die eiland ver- trek.

Sedert die eerste katteskiet- span in 1986 na Marion-eiland is, is duisende katte van kant ge- maak. Na raming is daar nog so- wat vyftig katte op die eiland, en die tien katteskieters wat nou op pad na die eiland is, gaan pro beer om die oorblywende vyftig van kant te maak.

Die katte bedreig die besonde- re voellewe op die eiland deurdat hulle die voels en hul kuikens snags bekruip en vang. Vergeefse

Die hulp van "skietkomman- do's" is ingeroep toe dit duidelik geword het dat die katte. besig was om die ekosisteem van die ei·

land te ontwrig.

Die skietprojek is onder lei- ding van dr. Marthan Bester van die Universiteit van Pretoria.

."Dit is die laaste jaar dat ons gaan probeer om die laaste katte van kant te maak, en ons glo ons sal dit regkry. Omdat die katbe- volking met die skietery aansien- lik afgeneem bet, hou die katte tans nie meer so 'n groot bed rei- ging vir die voellewe in nie, maar as daar een wyfie oorbly, salons kort voor lank weer met dieselfde probleem opgeskeep sit.

As al die katte nie nou van kant gemaak word nie, sal die Departement die bele saak weer in oenskou neem. Die span jag- ters wat tans op die eiland is, keer op die SA Augulhas na Suid-Afrika terug.

Jagters van eiland se laaste katte

vertrek

pogings sedert 1974 om van die katte ontslae te raak het die De- partement van Omgewingsake na die roer laat gryp.

Dit het alles begin toe vyf huiskatte in 1949 na die eiland gebring is om 'n muisplaag daar te bebeer. Die katte bet met- tertyd wild geraak en vinnig aan- geteel. Namate die muise min ge- raak het, het die katte hulle tot die voels gewend om hul eetlus te stil.

WAARSKYNLlK Marion-eiland se laaste span katjagters het gister op die SA Agulhas uit die Ta~elbaa!se hav.:e vertrek.

Hier is hulle op die skip se heli-dek. In die middel voor is dr. Marthan Bester, hoof van die katlag-prolek.

Foto. Stuort Ralph

Referensi

Dokumen terkait

Ons vier het toe om die eiland gestap, sonder radioverbinding, en gesê as daar iets verkeerd gaan, daar’s genoeg goeie stappers wat kon terugkom en hulle moet ons ‘n sekere aantal dae

Met die beantwoording van die vraag sal daar getoon word dat dit in die hele saak nie maar net moet gaan om ’n geskiedkundige klasbespreking nie, maar dat dit moet gaan om die aanbied

altyd deur sy raad en hand wat daar ook gebeur.79 Hoewel God se raad verborge is en alle verstand te bowe gaan, word dit deur Gods Woord vir ons op bevatlike wyse geopenbaar.80 In sy

Na hierdie uitstappie na Moskou dan terug na Alexanderfontein en na 'n skrywe wat op 17 September 1913 deur Ondersekretaris Bourne aan die sekretaris van die Kaapse tak van die

1.4 ’n Nuwe benadering Om in die leemte te voorsien, stel hierdie bydrae die vraag wat veral kerklike belydenisse is deur na te gaan uit watter fasette hulle struktureel saamgestel

Ons letterkundige kritiek moet gered word uit die verwarring waarin dit verval het deur gebrek aan standaarde en veral univcr- siteitstudente wat geroepe is om die wetenskap te dien,

Die Chairefoon-Inisiatief is ’n vereniging wat aan die einde van 2016 op die been gebring is deur nagraadse filosofiestudente met die doel om die kultivering van filosofie in die

Op die stappe, wat op hierdie poging van die F.A.Ko gevolg het, gaan ons hier nie in nie, maar ons let veral daarop dat dit aan die lig gebring dat dit met die taalhandhawing van die