• Tidak ada hasil yang ditemukan

p4 Verwoestende windstorm tref Brits

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "p4 Verwoestende windstorm tref Brits"

Copied!
16
0
0

Teks penuh

(1)

Ludorfstraat 50, Brits GPS Co-ordinates:

25°38’01.2”S 27°46’44.2”E Tel: 012 252 4995, 012 252 4996, Faks: 012 252 0349;

E-pos/E-mail:[email protected] www.britspos.co.za

R3-00

VAT INCL Established - Gestig1946

9 DECEMBER 2022

Brits Pos

Laerskool Brits se vier Elfie-juffies, saam met die skoolhoof Walter Krüger, het verlede week verskeie besighede in Brits besoek en met hulle vrolike uitrustings en jolige Kersliedjies het hulle verseker dat die gees van Kersfeesseisoen hoogty in die dorp vier. Die Elfies het ook ‘n draai by Brits Pos se kantoor gemaak. Agter: Rita Bothma, Gerald Bothma, Jolani du Preez, Erna Steyn en Walter Krüger. Voor: Ilze-Mari Rossouw, Elmari Herholdt en Ronell Flemming.

Elfies bring joligheid

HEMS FIRE AND RESCUE

Paramedici altyd

passievol en paraat

- p4

Verwoestende windstorm

tref Brits - p2 + 3

inte

r ac t i ve PDF p

age

ap T e h

re o

n your electronic d ev

ice

(2)

BRITS POS

PAGE 2 9 DECEMBER 2022

In Memoriam

Emmie Bonner, jarelange inwoner van Brits, is Donderdag, 1 Desember 2022, onverwags in die ouderdom van 61 jaar oorlede. Haar begrafnisdiens het reeds op 7 Desember plaasgevind.

Emmie word deur haar man, Martin, twee seuns en agt kleinkinders oorleef. Die familie bedank almal vir hulle blyke van simpatie en medelye.

Verwoestende

Foto’s en berig volg op bl3

:$6.$6 :$66(5<

.RPEHVRHNRQVE\

)HQVNRUJHERX(ODQGVUDQGWXVVHQ .DIHHHQ%RWWHOVWRRU

216.20+$$/(1/(:(5

:((58:$6*2('$)

´2QVZDVHQVWU\NVRRVXVHOIVRXµ

(3)

BRITS POS

9 DESEMBER 2022 BLADSY 3

BRITS POS – BRITS – ‘n Hewige donderstorm, wat met sterk wind gepaard gegaan het, het Brits en omgewing Dinsdag, 6 Desember omstreeks 17:45 getref.

Inwoners het talle bome wat ontwortel is, aangemeld en die hulp van die brandweer is ingeroep om te help om, waar die bome paaie versper het, te verwyder.

Die Madibeng verkeersdepartement- lede het ook in Hendrik Verwoerdweg ondersteuning verleen met verkeerregulering nadat bome oor dié pad geval het by die brandweerstasie en ook by die 4-rigting stop by CTM.

By die Magalies Hills-inkopiesentrum,

het plafonne en dak-isoleringmateriaal rondgewaai en die dak van ‘n besigheid in Van Deventerstraat en ‘n huis in Daniestraat het ook afgewaai. Dakteëls van ‘n besigheid in Rutgersweg het in die slag gebly. Teen druktyd kon die geweldige skade nog nie bereken word nie, maar die fotobeeld is bewys van die groot skade wat in ‘n kort tyd aangerig is: (Foto’s verskaf en van sosiale media verkry.)

Die dak van ‘n besigheid in Van Deventerstraat het afgewaai.

windstorm tref Brits

(4)

Jerry, wat jare se ondervinding as ‘n gevorderde lewens-ondersteunings- paramedikus het, het in die 21 jaar van HEMS se bestaan die behoefte aan ‘n gespesialiseerde brand- en reddingseenheid in Brits en Madibeng raakgesien.

HEMS se professionele span lewer reeds ‘n noodsaaklike en lewensbelangrike diens en daarom was die brand- en reddingseenheid

‘n prioriteit, want, soos Jerry sê, dié diens kan die verskil tussen lewe en dood beteken.

Om die beste en mees gespesialiseerde reddingsdiens te lewer, is HEMS se veeldoelige alle terrein brand- en reddingsvoertuig toegerus met top gehalte reddingstoerusting soos onder andere reddingskake, snyers, ‘n watertenk met ‘n kapasiteit van 2 700 liter asook ‘n medium verlengingskuimtenk. Alle brand- en reddingstoerusting is geskik vir die doel om te verseker dat brandweermanne toegerus is om in enige voorval op die beste denkbare

bystand te kan bied.

HEMS is ‘n ambulansdiens, brand en reddingseenheid by uitstek, beskik oor hulpbronne vir toegang tot ‘n nood- helikopterdiens en die paramedici is 24/7 tot diens van die gemeenskap wat in enige noodsituasie verkeer.

HEMS se paramedici is 24/7 daar om diens in Brits, Hartbeespoort en omliggende gebiede te lewer. Benewens die nuwe brand- en reddingsdienste is HEMS ‘n diensverskaffer vir alle mediesefondse en hanteer mediese- en trauma-insidente vir diegene met of sonder mediesefondse.

In geval van nood, skakel 082 695 1240.

HEMS FIRE AND RESCUE

Paramedici altyd passievol en paraat

Toevallig kon hulle sien waar hulle bakkie,

‘n Toyota GZ dubbelkajuit geparkeer was.

“Eweskielik het ons gesien hoe ons bakkie uit die parkeerarea trek en wegry,” vertel Deon.

“Ek het uitgehardloop om te sien in watter rigting hulle ry en toevallig was ‘n AfriForum Britstaklid ook in dieselfde restaurant, en het aangebied dat ons in sy bakkie kon ry om te sien waar die rowers was en hy het die voorval dadelik aan die AfriForum GOS-kamer gerapporteer.

“Die rowers het in die industriële gebied ingery en oor ‘n afstand kon ek net sien dat hulle die Noordwes-nommerplate afgehaal en met Gautengnommerplate vervang het, waarna hulle rigting Ga-Rankuwa gery het.”

GOS Kamer het die voorval aan die sekuriteitgroepe en polisie deurgegee, wat ook die Gauteng Highway Patrol in kennis gestel het. Protego-sekuriteit reageer en hulle en die AfriForum-lid was deurlopend in kontak.

“Deur almal se samewerking en die vinnige reaksie van al die rolspelers, word die bakkie by ‘n huis in Ga-Rankuwa teruggevind, maar al die rowers het op die vlug geslaan en die saak is aan die polisie vir verdere ondersoek oorgegee,” sluit Deon af.

‘n Uiters gevorderde seinblokkeerder signal jammer), is in die gesteelde voertuig gevind.

Sluit aan by ‘n gerespekteerde sekuriteittak, dit kan ‘n reuse verskil met die terugvind van jou eiendom maak. (Foto’s verskaf)

SAPS BRITS – BRITS - A male motorist was on his way home in Damonsville from his work at Eland mine on Thursday, 1 December at approximately 12:00 and at the well-known LangPiet 4-way stop, south of Brits, he saw a man and woman hitchhiking and he offered them a lift.

He was held at gunpoint and instructed to drive to the Letlhabile New Road and then into a bushy area next to the road where another two males, both armed, were awaiting their arrival. He was tied up and body searched and they took his bank card and after obtaining the pin code drove to Brits in his vehicle and withdrew a large amount of cash. The victim managed to free himself and went to a fuel station in Mamogaleskraal for assistance.

“No arrests have been made,” says SAPS spokesperson, Lt Col Amanda Funani and the vehicle is still missing. Contact Sgt Michael Khoza on 082 856 1608 should you have any information.

Murdered woman found

BRITSPOS- BOKFONTEIN - The body of a woman was discovered in bushes next to the road in Bokfontein by a passerby and SAPS Brits was notified on Friday, 2 December around 07:40.

The woman had injuries to her face and body and was certified dead by EMS at the scene.

“We are investigating a case of murder, says Lt Col Amanda Funani, spokesperson SAPS Northwest.

The victim had been identified and she is a South African. Anyone with information can contact Sgt Kagiso Sekete on 082 856 1392.

Shooting incident at mine in Mooinooi area

BRITS POS – MOOINOOI - On Wednesday, 30 November around 20:15 police received information of a shooting incident at a mine in the Mooinooi area.

When police arrived at the scene, the victim (52) was lying on the ground with three bullet wounds (chin – 2 wounds) and his shoulder.

Allegedly the victim was on the outside of his house when he was being shot at.

“The suspect/s are unknown and no arrests have been made,” says Lt Col Amanda Funani, SAPS Northwest spokesperson. The motive for the shooting is unknowns, but anyone who might have information, must contact Detective Commander Lt Col Morris Mahajane on 082 416 3598.

Man murdered on his way to work

BRITS POS – TORNADO – After police received information of a shooting incident at Tornado, north of Majakeng, found upon arrival a male (52) victim inside a Haval sedan, but he was deceased on Thursday, 29 November at 06:30.

Allegedly the man was making his way to work from his home in Modikoane section, Tornado, when he was shot at numerous times. Nothing was taken from the victim or the vehicle and according to information received it could be that someone ran alongside the vehicle when the shots were fired, probably on the driver’s side and then also from the passenger side.

‘The motive for the murder is unknown at this stage and no arrests have been mad,” says Lt Col Amanda Funani and people with information can phone Detective Commander Lt Col Morris Mahajane on 082 416 3598.

Motorist carjacked and robbed

BRITS POS – BRITS - A male (48) was driving in his Isuzu bakkie from Letlhabile to Brits on Friday, 2 December with industrial tools and groceries at the back of the bakkie when the canopy door opened.

He stopped to close it, when tree men and two women came in his direction and all of a sudden, he was held at gunpoint by one of the men.

Allegedly two of the suspects forced him into his vehicle and instructed him to drive into a bushy area and tied him up.

The women and another male arrived at the scene and the women got into the victim’s bakkie.

The victim was assaulted and the thugs demanded the pin numbers of his bank accounts and two of the suspects then went to an ATM in Elandsrand, Brits and withdrew a large amount of cash and also transferred money to two accounts.

The victim was also forced to get an acquaintance to transfer money via e-wallet.

After an altercation between the suspects, two remained with the victim until after midnight, cut him loose and they left the scene on foot and the females drove off with the victim’s vehicle and all the loot. Lt Col Amanda Funani, spokesperson for SAPS Northwest confirmed that no arrest has been made and the vehicle is still missing.

Anyone with information on the suspects whereabouts can contact Sgt Micheal Khoza on 082 856 1608.

Good Samiritan carjacked

BRITS POS – BRITS – Die eienaar van Hartbeespoort Emergency Medical Services (HEMS), Jerry Bouwer, het verlede week dié privaat instansie se splinternuwe afdeling, HEMS Fire and Rescue, Station 21, met ‘n volledig toegeruste brand- en reddingsvoertuig, amptelik geopen.

Die brand- en reddingsvoertuig van HEMS se Station 21, die splinternuwe brand- en reddingseenheid wat verlede Donderdag amptelik geopen is.

Die brandbestryders en paramedici van HEMS se Station 21, Martiens Barnard, Hannes Henrico, Riaan Weideman en Dirk de Bruin.

Egpaar sien hoe rowers bakkie buit

BRITS POS – BRITS – Deon (jr) en Zanri Pretorius het Sondagmiddag inkopies by Brits Mall gedoen en teen ongeveer 14:30 besluit om sommer gou middagete by een van die restaurante te eet.

Die binnekant van die bakkie met die gevorderde seinblokkeerder (links bo) wat die rowers tot hulle beskikking het.

Die huis in Ga-Rankuwa waar die gesteelde bakkie

gevind is.

(5)

BRITS POS

9 DESEMBER 2022 BLADSY 5

(6)

BRITS POS – BRITS – Dit is weer sulke tyd – skryf nou in vir ons weeklikse Blokraai- en Sudoku-kompetisies en hou volgende week se uitgawe dop, jy kan ‘n wenner wees.

Die vorige week se oplossings word elke week gepubliseer.

Skryf selfs direk aanlyn op ons webwerf in by www.

northwestnewspapers.co.za/britspos/

Die wenner van Blokraai 2/12 Naas Slabbert van Brits en Cilizia van der Merwe ook van Brits, is die wenner van Sudoku #691.

Geluk! Kom haal jou prysgeld van R100 by ons kantoor in Ludorfstraat 50, Brits af en onthou om jou ID of bestuurderlisensie vir verifikasie saam te bring. Om vir die pryse in aanmerking te kom, moet die inskryfvorm ook volledig met jou adres en volle ID-nommer ingevul word.

Redakteur

Ons as klante wat gereeld inkopies by Safarisentrum in Brits doen, vra hulp.

Boosdoeners sit op dié inkopiesentrum se stoepe, tussen die mense wat daar sit en eet en hou almal dop, gee inligting via selfoonoproepe deur en slaan op perfekte slagoffers toe wanneer die geleentheid hom voordoen.

Kan hierdie skelms/stoepsitters nie asseblief van die stoepe weggejaag word om mense se veiligheid te verseker tydens hulle feesseisoen-aankope nie?

Ons vra die sekuriteitmaatskappye en polisie se hulp.

Baie dankie.

Mev Z Kloppers

BRITS POS – BRITS – Ons beleef tans ‘n baie goeie reënseisoen en ná verlede week se stortbuie is meeste damme in die omgewing propvol.

Maandagaand het swaar reën ook in die opvangsgebied van die Hartbeespoortdam geval.

Volgens Elsabé Oosthuizen (departement water en sanitasie in Hartbeespoort), is daar Maandagaand agt radiale op 300mm oopgemaak met ‘n totale uitvloei van 104 kubieke meter water per sekonde.

Vir die komende week word daar elke dag reën voorspel en die weerwebwerf www.yr.no voorspel matige temperature met ‘n maksimun van 29˚C.

Damstande soos deur die departement op 5 Desember gemeet, is:

Jou inskrywing kan wen

Inwoner vra om hulp

Damme tot oorlopens toe vol

Gedurende April vanjaar, was die watervlak van die Lindleyspoortdam net 42,7%, maar na goeie reën geval het, is die dam se watervlak Maandag op 100% gemeet. (Foto: Alchetron)

Hartbeespoort 95,7%

Bon Accord 107,4%

Olifantsnek 100,9%

Rietvlei 100,9%

Buffelspoort 100,7%

Bospoort 101,2%

Lindleyspoort 100,0%

Roodeplaat 100,8%

Koster 100,6%

Klipvoor 100,6%

Swartruggens 102,4%

Vaalkop 99,8%

Roodekopjes 78,7%

Marico-Bosveld 101,7%

Klein Maricopoort 48,1%

Kromellenboog 49,4%

Molatedi 41,5%

Sehujwane 96,7%

Madikwe 48,2%

Pella 62,1%

Mokolo 101,0%

Disaneng 64,9%

Setumo 80,6%

(7)

BRITS POS

9 DESEMBER 2022 BLADSY 7

(8)

KEEP UP WITH

the Brits Pos

(9)

BRITS POS

9 DESEMBER 2022 BLADSY 9

BRITS POS – BRITS/HARTBEESPOORT - Bedryf jy ‘n eenmansaak of klein besigheid in die fisiese verspreidingsgebied van die Brits Pos? Ons kan help met

advertensietariewe wat nét op kleiner ondernemings van toepassing is.

Kontak een

van ons advertensieverteenwoordigers om meer hieroor uit te vind.

Gerald Bothma - 082 262 3434, [email protected] of Elsabe Klein - 072 151 2772,

[email protected]

* Neem kennis: Die spesiale tariewe sluit vakatures en kennisgewings uit.

Afslag-tariewe slegs vir kleiner & plaaslike besighede

Kerstyd is ‘n tyd om te besin, met ‘n terugblik na die wêreld en met geloof te

kyk wat op ons wag.

Dis ‘n tyd om ons geloof te vernuwe, en om God se beloftes te onthou. Ontvang, maar gee ook liefde en ervaar ook die vreugde van samesyn. Ons dink aan almal wat kinders, kleinkinders en familie in vêr lande het, wat nie die vreugde van ‘n soentjie en drukkie letterlik gaan ervaar nie, maar laat ons in dankbaarheid die seëninge van die afgelope jaar

tel en met hoop en vertroue uitsien na 2023. Brits Pos redaksie, Erna Steyn en Elsabé Klein,

wens elke leser ‘n geseënde Christusfees

toe.

(10)

23

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES

20 DIERE ANIMALS

17A VERVOER TRANSPORT

17

VOERTUIE TE KOOP VEHICLES FOR SALE

15 ALGEMEEN TE KOOP MISCELLANEOUS FOR SALE

14A

BESIGHEIDSPERSELE TE HUUR BUSINESS PREMISES TO LET

14 BESIGHEDE TE KOOP BUSINESSES FOR SALE

11

WOONSTELLE TE KOOP FLATS FOR SALE

8A AKKOMMODASIE ACCOMODATION

6

WOONSTELLE TE HUUR FLATS TO LET

5 HUISE TE HUUR HOUSES TO LET

3

BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED

2

BETREKKINGS VAKANT SITUATIONS VACANT

2

BETREKKINGS VAKANT SITUATIONS VACANT

1 PERSOONLIK

PERSONAL

1 PERSOONLIK

PERSONAL

H ofi egids Heading Key

1. PERSOONLIK PERSONAL 1a. IN MEMORIAM 1b. DOODSBERIGTE

DEATH NOTICES 2. BETREKKINGS

SITUATIONS VACANT 3. BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED 4. GELD EN LENINGS

MONEY & LOANS 5. HUISE TE HUUR

HOUSES TO LET 6. WOONSTELLE TE HUUR

FLATS TO LET 7. PLOTTE EN PLASE TE HUUR

PLOTS AND FARMS FOR HIRE 8. ALGEMEEN TE HUUR

GENERAL FOR HIRE 8a. AKKOMMODASIE ACCOMMODATION 9. TE HUUR GEVRA

WANTED TO HIRE 10. HUISE TE KOOP

HOUSES FOR SALE 11. WOONSTELLE TE KOOP

FLATS FOR SALE 12. ERWE TE KOOP

STANDS FOR SALE 13. PLOTTE EN PLASE TE KOOP

PLOTS AND FARMS FOR SALE 14. BESIGHEDE TE KOOP

BUSINESSES FOR SALE 15. ALGEMEEN TE KOOP

MISC. SALES 15a. ONDER R50/UNDER R50 16. TE KOOP GEVRA/WANTED 17. VOERTUIE TE KOOP

VEHICLES FOR SALE 17a. VERVOER TRANSPORT

18. TREKKERS EN IMPLEMENTE TRACTORS AND IMPLEMENTS 19. WOONWAENS/CARAVANS 20. DIERE/ANIMALS 21. TE RUIL/TO SWOP 22. VERLORE/LOST 23. SPESIALE DIENSTE

SPECIAL SERVICES 24. VAKANSIEOORDE

HOLIDAY RESORTS 25. KENNISGEWINGS/NOTICES 26. TENDERS

27. TE LAAT VIR KLASSIFIKASIE TOO LATE FOR CLASSIFICATION.

WARNING

ADVERTISEMENTS ALL RELATING TO:

• Loans and fi nancing

• Hire purchase problems / Transfer of installments

• Business opportunities

• Investments

• The fi lling of envelopes

• Work at home

• Earn extra money

• Business propositions

• Part-time work PROHIBITED:

Use of the following words in abovementioned

advertisements are prohibited:

*No Credit Checks required

*Blacklisted clients welcome

*Free Credit etc.

MUST contain the following information in

the advertisement:

Telephone number Street address Name of person and/or

business.

These are the requirements and NO exceptions will be made.

All advertisements are placed with the approval

of the National Press Union and it is our responsibility as an advertising medium to ensure that these rules are strictly adhered to.

However, it still remains the responsibility of the buyer or consumer to thoroughly investigate the trustworthiness of the advertiser with whom they

are doing business.

Wenke vir Geklassifi seerde

Advertensies

1. Beplan en skryf u advertensie uit voordat u by die Brits Pos kom.

2. Maak seker dat u duidelike en korrekte kontak besonderhede gee soos naam en/of adres en telefoon en/of selfoonnommer.

3. Die koste van ‘n geklassifi seerde advertensie is R1.60 per woord + 4. Bring u advertensies BTW.

vroegtydig.

Sluitingstyd is Dinsdae 17:00.

Te laat vir klassifi kasie tot Woensdae 9:00.

5. Ons verander of maak nie u taal reg nie. Verseker dus dat u reg spel. Ons plaas net wat u skryf.

** Brits Pos is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Brits Pos verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Brits Pos vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Brits Pos sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie.

** Brits Pos is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Brits Pos is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Brits Pos. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community.

27 TE LAAT VIR KLASSIFIKASIE TOO LATE FOR CLASSIFICATION

TWEE uitsoek-wooneenhede - een in “frail care” (hoësorg) en die ander in “mid care - assisted living” met uiters professionele versorging en uitsoek-personeel NOU beskikbaar in die uiters gesogte St Peter’s Garden Es- tate aftreeoord in Garsfontein in die ooste van Pretoria. Men- lyn en verskeie inkoopsentrums en verskeie goeie hospitale is net ‘n klipgooi ver. Moenie hier- die unieke geleentheid deur u vingers laat glip nie! Skakel PJ Theron op 0824523486 vir meer besonderhede of om ‘n afspraak vir besigtiging te reël.

--- 28/10 NC/TC ALLEEN, EENSAAM en ‘n Christen? Ontmoet jou lewens- maat! Skakel TOP PARTNERS by 082 491 7845

--- Website 9/12

WAARSKUWING - Hiermee rig ek ‘n waarskuwing aan almat wat die advertensie lees. Pasop vir Johan Venter van adres 10 Timothy Street, Bergsig Com- plex, Raasblaar Street, Brits.

Hy is ‘n bedrieër uit die boonste rakke. Sy modus operandi is om geld te leen met groot beloftes om die lening tot x9 keer terug te betaal. Volgens die modus operandi word die gelde beno- dig om groot somme geld wat in die UK is te kan herpatrieër na Suid Afrika en dat hy saam met verskeie organisasies werk om die oorplasings te kan bewerk- stellig o.a. die Reserwe bank, FNB, FIC, Treasury en SARS en First Rand Bank. Op navraag wanneer betalings sal geskied word daar verskeie verskonings gegee vanaf die hooggeregshof tot die FIC en FNB wat nie die kodes kan verwerk nie, want dit is sulke groot bedrae dat hulle stelsels dit nie kan hanteer nie.

Sou daar dreigemente wees was hy sy hande en sê net hy sal dit verwys na die genoemde institusies wat hy dan opvolg met verdere beloftes dat hy sal betaal, sodra die geld in sy re- kening by FNB verklaar is. Sy tweede taktiek is geloof waar hy telke male verwys na “die Here”

sal dit maak geskied”. Sou enige iemand met Johan Venter te doen gekry het, kontak my asb.

by marcusduplessis@gmail.

com sodat ek die saak verder kan voer. This advertisement is booked and paid by Marcus Du Plessis, contact details: tel- ephone 083 269 5584, email- [email protected], physical address: 8 Harbour Heights Close, Simonstad, 7975 and does noet reflect the views or opinions of the Brits Pos.

---Website 18/11-9/12

POSITION available for motor vehicle & motorcycle mechanic.

Must have valid code A & B driver’s license, Person must have experience in motorcycle &

motor vehicle repairs. Must also be willing to travel. Can send CV to [email protected] ---170543 9/12

ELISA huiswerk. Kleuterskool kinders oppas met ondervinding.

071 172 1869.

---170405 18/11-14/12 GRACES domestic shop. Chef cooking, nanny 063 610 8435, 081 814 8993.

--- 170504 18/11-9/12 MARGARET 079 847 1889 hu- iswerk, skoonmaak, enige werk.

--- 170538 9/12-23/12

TWEE uitsoek-wooneenhede - een in “frail care” (hoësorg) en die ander in “mid care - assisted living” met uiters professionele versorging en uitsoek-personeel NOU beskikbaar in die uiters gesogte St Peter’s Garden Es- tate aftreeoord in Garsfontein in die ooste van Pretoria. Men- lyn en verskeie inkoopsentrums en verskeie goeie hospitale is net ‘n klipgooi ver. Moenie hier- die unieke geleentheid deur u vingers laat glip nie! Skakel PJ Theron op 0824523486 vir meer besonderhede of om ‘n afspraak vir besigtiging te reël.

--- 28/10 NC/TC 1 X 5 SLAAPKAMER huis te huur R8300 p.m. Groot erf + buite geboue. Redelike water gebruik ingesluit. 1 x 3 Slaap- kamer huis te huur R5500 p.m.

Afdak en stoorkamer. Redelike water gebruik ingesluit. Tel of whatsapp 082 855 1624.

--- 170409 2/12-9/12

LIEFLIKE woonstel te huur op Geluk 20km buite Brits. Dade- lik beskikbaar. 2 Slaapkamers, voorhuis, kombuis en badkamer.

R3500 plus deposito. Nie honde vriendelik nie. Kontak 066 285 6092.

--- Website 25/10 T/C 1 ROOM to let- separate from house with own private entrance, 2 toilets, 2 basins, shower and bath plus living area- under roof carport. Available immediately.

R2900 water and lights included.

072 868 5826.

---170415 9/12 3 SLPK dupleks met kombuis en groot sit- en eetkamer. Op- waskamer, stoorruimte, 1 bad- kamer, 1 toilet, toesluitmotorhuis plus ekstra parkering, klein hond toegelaat, R5800 plus prepaid krag plus prepaid water, mooi kompleks Voëltjiedorp.

072 868 5826.

---170416 9/12 W/STEL 5km buite Brits op R511 Thabapad. Veilige omgew- ing. 1 Slpk/ ingeboude kaste, aircon, sitk/ kombuis. Skadunet parkering, eie tuin en ingang.

Huur/ deposito R3000 krag soos per meter. Beskikbaar 01 Janu- arie 2023. Skakel

Hennie 082 772 4813/

Annet 082 357 2932.

---170414 9/12

KAMERS te huur. Gemeubi- leerde enkel- en dubbelkamers.

Veilig en sentraal geleë. Kom- buis, swembad, parkering, baie ekstras. Skakel 079 898 2925.

--- 170454 11/11-9/12 BRITS central single rooms.

Compact. R3 200 - prepaid elect.

076 649 8249.

--- 170534 2/12-22/12

TWEE uitsoek-wooneenhede - een in “frail care” (hoësorg) en die ander in “mid care - assisted living” met uiters professionele versorging en uitsoek-person- eel NOU beskikbaar in die uit- ers gesogte St Peter’s Garden Estate aftreeoord in Garsfontein in die ooste van Pretoria. Men- lyn en verskeie inkoopsentrums en verskeie goeie hospitale is net ‘n klipgooi ver. Moenie hi- erdie unieke geleentheid deur u vingers laat glip nie! Skakel P J Theron op 082 452 3486 vir meer besonderhede of om ‘n afspraak vir besigtiging te reël.

--- 28/10 NC/TC

URGENT sale. Butchery, super- market, take-away, ice-cream business. Owner relocating.

Phone 065 529 0694.

---Website 25/11-23/12

GEMENGDE kommersiële ge- boue en store van verskeie groottes asook kantore te huur teen billike pryse. Skakel ons gerus by 082 804 9435 / 082 780 3926 of 076 315 8429.

--- 170530 2/12-23/12

TWEE uitsoek-wooneenhede - een in “frail care” (hoësorg) en die ander in “mid care - assisted living” met uiters professionele versorging en uitsoek-person- eel NOU beskikbaar in die uit- ers gesogte St Peter’s Garden Estate aftreeoord in Garsfontein in die ooste van Pretoria. Men- lyn en verskeie inkoopsentrums en verskeie goeie hospitale is net ‘n klipgooi ver. Moenie hier- die unieke geleentheid deur u vingers laat glip nie! Skakel P J Theron op 082 452 3486 vir meer besonderhede of om ‘n afspraak vir besigtiging te reël.

---28/10 NC/TC MOOI IMP sail boat R8 000.

Isuzu Diesel engine sub + pump R12 000. 079 099 2247.

--- 170544 9/12

DRINGEND op soek na motors, bakkies te koop. Lopend/nie- lopend. Johan/Christelle 082 262 5727, 072 415 3107.

--- 21693 9/12-16/12

BAKKIE with trailer (cattle) for hire.

Simon 081 000 4190.

---170506 18/11-23/12 COUNTRYWIDE transport, includ- ing furniture, with closed or open closed trucks. GIT Insurance in- cluded.

Johan 079 892 3043.

--- Website 9/12

ONS verwyder gratis karkasse van beeste of perde wat op u plaas gevrek het waarna die beesvelle binne 24-uur weer by die park deur u gehaal kan word.

Skakel Hartbeespoort Slang- en Diere park. Dag 012 253 1162, n.u. 082 781 8499

---921 25/7-24/12 AC/TC GERMAN Shepherd puppies. 2 x Male left. 12 weeks old fully vaccinated with Vets card. Moth- er and Father available to view.

Available in Brits R2, 300 each.

076 389 6419 or 083 335 1268 --- Website 9/12 PLEASE HELP US WITH OUR FOODPROJECT . NPC IS HEARTS OF COMPASSION.

ANNALENE (082 350 8741 W/A)

--- Website 9/12

PHILLIP staalwerke. Afdakke, diefwering, palissades, hekke en lemdraad. 082 229 8223.

--- 170527 2/12-23/12 WALALAWASALA Electri- cal Contractor. *House tubing

* Electric fans installation * So- lar system installation * Aircon installation * Aircon service * Cameras installation * Gate mo- tor installation and repair. *Cer- tificate of compliance c.o.c. Cell 073 612 1463.

--- 170540 9/12 SPRINGBOK Blinds & Carpets.

Verskaffers/Vervaardigers van

‘‘vertical’’ en venetian blinds. Vir gratis kwotasies René 012 252 2945. Na verkope- diens. Henry 082 878 1883.

--- 72439 AC/TC VULLISVERWYDERING - Weekliks asook bome, takke en rommel. Billike pryse. Tel: 012- 257-6335 k.u. of 083-653-0874 Nols Jacobs

---27/9 AC/TC ALLE staalwerk & algemene bouwerk & plaveisel.

084 077 2770.

--- 170532 2/12-23/12 STAALWERK vir alle afdakke en heinings. Kleur fencing.

071 605 6378.

---170501 11/11/22-25/1/23 BOUWERK paving, plastering, plumbing, groot bouwerk. Abel 081 067 0217, 076 984 6339.

--- 170541 9/12 MATWAS / Meubels. Carpet Clean. Was matte en meubels.

Danie 083 728 9899 of 084 583 9771.

--- 170407 2/12-23/12 PAVING your building altera- tions. Skakel Gys 071 605 6378.

---170502 11/11/22-25/1/23 WENDY House 2.4 x 2.4 = R6 500. 2.3 x 2.3 = R5 500. 3 x 3 = R7 500. 3 x 4 = R8 500. 3 x 6 = R10 500 = 4 x 6 = R16 500. We do all sizes, big or smalls. What- sapp 072 472 2067, 079 135 8138.

--- 170539 9/12 LUSERNBALE te koop. R80.00 per baal. Kontak 082 484 3655 ---Website 9/12 ELECTRICAL Certificate of compliance (COC) for electrical wiring when selling you house contact Paul 0834145160 ---Website 9/12

TWEE uitsoek-wooneenhede - een in “frail care” (hoësorg) en die ander in “mid care - assisted living” met uiters professionele versorging en uitsoek-personeel NOU beskikbaar in die uiters gesogte St Peter’s Garden Es- tate aftreeoord in Garsfontein in die ooste van Pretoria. Men- lyn en verskeie inkoopsentrums en verskeie goeie hospitale is net ‘n klipgooi ver. Moenie hier- die unieke geleentheid deur u vingers laat glip nie! Skakel PJ Theron op 0824523486 vir meer besonderhede of om ‘n afspraak vir besigtiging te reël.

---28/10 NC/TC

K e n n

i s g

e w

i n g / N

o t i c

e

s

(11)

BRITS POS

9 DESEMBER 2022 BLADSY 11

(12)

Rustenburg

Vacancies Vakatur

es Vakatures

Vacancies

Vakatures

Vacancies

Vakatures

Vacancies

(13)

BRITS POS

9 DESEMBER 2022 BLADSY 13

BRITS POS – BRITS – The annual prize giving ceremony of Thornhill Primary School recently took place to honour the school’s achievers and to announce the head prefects for 2023.

Thornhill honours its

achievers

Head prefects for 2023: Sandile Mokoatleng (Deputy head boy), Bonguthando Jele (Head boy), Sage Vallance (Head girl) and Mia du Preez (Deputy head girl).

Dux learners: Tasbir Mahmud and Sage Vallance.

Sportsman of the Year:

Bonga Jele.

Sportswoman of

the Year: Ava Jane

Wernecke

(14)

Karatekas gradeer suksesvol

BRITS POS – BRITS – Bosveld Karate Akademie het onlangs met Kofukan Suid-Afrika saamgesmelt en sal voortaan as Kofukan Brits bekend staan.

Karatekas van dojo’s in Brits, Thabazimbi, Johannesburg en Laerskool Voorwaarts het Saterdag, 26 November aan

‘n gekombineerde gradering deelgeneem. ‘n Totaal van 82 karatekas het almal met sukses na hul volgende kleur gordels gegradeer.

Volgens die woordvoerder, Marlene

Visagie, is dit baie belangrik vir die voortbestaan van Kofukanstyl om eenvormigheid te verseker en met ‘n standaard kurrikulum kan dié styl as ‘n eenheid in Suid-Afrika groei.

Vir meer inligting oor oefentye, skakel Marlene by 082 940 5025.

Gegradeerde junior karatekas.

Die senior karatekas van Kofukan Suid-Afrika wat onlangs suksesvol gegradeer het.

Aan die stuur van sake by Kofukan Suid-Afrika se verskillende dojo’s is: Sensei Thabo Molubi (Johannesburg), Sensei Vernon Visagie (Brits), Marlene Visagie (seketaris), Sensei Nico Loock (Laerskool Voorwaarts) en Sensei Marius Ferreira (Brits).

KYK UIT

VIR die Brits Pos

(15)

BRITS POS

9 DESEMBER 2022 BLADSY 15

BRITS POS – SANDDRIFT - Laerskool Sanddrift het onlangs hulle prystuitdelingsaand gehou en die leerlinge vir hulle goeie werk die afgelope jaar beloon.

Sandties se leiers vir die nuwe jaar: Agter - Abigail Steenekamp, Cilliers de Villiers, Hanru Gous en Larissa Beckley. Middel - Martiné van der Westhuizen, Suzaan du Preez en Selme Vorster. Voor - Johané Badenhorst, Leandri Fourie en Miané Strydom.

Die nuutverkose Medialeiers: agter - Christoff de Beer en Reynhardt Forster. Middel - Luané van der Berg, Anguné van Wyk, Milandri Fourie en Paula Kruger. Voor - Rico Binneman en Tebogo Seleme.

Kellee Burger (gr.

5) - Dogtersatleet van die jaar.

Abigail

Steenekamp (gr.

6) - Netbalspeler van die jaar en Sportdogter van die jaar.

Die top-lesers is: Claurize Prins (gr. 4), Miané Strydom (gr. 6) en Leanette Fourie (gr. 7).

Leerders wat die meeste boeke in die Grondslagfase gelees het-: Elzené Greyling (gr. 1) - 60 boeke; Walter Roos (gr. 2) - 173 boeke en Jeandré Fourie (gr. 3) - 120 boeke.

Die Hoofleiers vir 2023 is: Hanru Gous (hoofseun), Selme Vorster (hoofdogter), Miané Strydom (onderhoofdogter) en Cilliers de Villiers (onderhoofseun).

Hanru Gous (gr. 6) en Tebogo Seleme (gr. 5) deel die Rugbyspeler van die jaar-trofee.

Leanette Fourie (gr. 7) - Pro- Excellentia-trofee, Dux-leerder, Senior Kultuurtrofee en Beheerliggaam- trofee vir veelsydigheid.

Tebogo Seleme (gr.

5)- Krieketspeler van die jaar, Seunsatleet van die jaar én Sportseun van die jaar.

Walter Roos (gr.

2) het die junior Kultuurtrofee ontvang.

Igno Ernst (gr. 3) het die trofee vir die Veelsydigste gr.

3-leerder ontvang.

Sandties vereer goeie werk

Promotion only applicable to Buco stores listed on this advert and is valid from 8 - 31 December 2022, or while stocks last. Selected products might not be available and promotional stocks are limited.

Finance options available

Apply in-store.

Ts & Cs apply.

PERIPHERAL WATER BOOSTER PUMP SET

1360538 0.37Kw

1499

EACH

ONLY LY

4199 EACH

KWIKOT SUPERLINE GEYSER 150L

1336650 y 600kPa y 5-year guarantee

COMBO DEAL! COMBO DEAL!

AVAILABLE AT THESE STORES:

BRAVE/9016/BUCO/E/BP

UQOGVJKPI

9$/,' '(&

COMBO DEAL PRICE

ECO AL

WATER TANK

1371981/1371980 y Green/Beige y 2050L

2499

EACH

1199 EACH

RYOBI 120AMP WELDER

115MM

GRINDER KIT

1352013 y KIT373

3499 EACH

1373661/1373662

BRITS TEL: 012 252 3203 LEPHALALE TEL: 014 763 1332

POLOKWANE SAPPHIRE TEL: 015 292 0614 RUSTENBURG TEL: 014 590 8400

THABAZIMBI TEL: 014 772 1407

WONDERBOOM TEL: 087 405 3840

(16)

PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329

BRITS POS – BRITS – Ané Erasmus Dans-ateljee se ballerinas en dansers het in November aan die jaarlikse Noordwes-danseksamen van die Dance Academy of South Africa (DASA) deelgeneem en almal persentasies van 80% en hoër verwerf.

Dansers lewer puik vertonings

Gr.3 vlak 4-balkies en Modern Silwer 1: Agter: Miané Strydom. Middel: Johane Badenhorst. Voor: Marelize Landsberg.

Gr.2 vlak 3-balkies en Modern Brons 3: Agter: Yvette de Beer en Lené Grobbelaar.

Voor: Mieke Jansen, Mieke Steyn en heelvoor is Laniqke Snyman.

EXPLOSIVE

STUFF

Brits Pos

Primêre vlak 1-balkies en Modern Brons 1: Agter: Bea du Plessis, Joané Jacobs, Almé Roodt en Dané Stander. Voor: Nina Boshoff, Mischke Steyn, Cherie Pieterse en Danaë Myburgh.

Primêre vlak 1-balkies en Modern Brons 1: Agter: Elandri Jansen, Gabriella Panayotakis, Elbeth Bekker en Marli Potgieter. Middel: Carolien de Wet en Amelie van Oudsthoorn.

Voor: Oluhle Luzipho, Mieke Olivier en Clarize Roodt.

Gr.1 Vlak 2-balkies en Modern Brons 2: Agter: Aleya Erasmus en Lumé Erasmus. Voor:

Kgonego Molefe, Melaney Janse van Nieuwenhuizen, Kailey Burger en Nelien Stander.

Referensi

Dokumen terkait

ieliswaar was daar' n klein klomple Afrikaners wat met 'n min of meer gevestigde lewe ryk ge- word het, maar die oorgrote meerderheid van ons volk moes hulle inspan om 'n donker

Op die stappe, wat op hierdie poging van die F.A.Ko gevolg het, gaan ons hier nie in nie, maar ons let veral daarop dat dit aan die lig gebring dat dit met die taalhandhawing van die

Die oordrag van die begrip in taal is gcassosiecr met pcrseptiewe informasie wat weer op sy beurt verband hou met die direkte kcnnis van die voorwerp, met ander woorde, dit kan

A: Dan was daar ‘n tou gespan, merker pale met ‘n tou gespan, en daar was ‘n limiet gewees van wat jy kan doen en wat jy nie kan doen nie en mens het ook maar baie keer die noodlot

Maar die ~eree!de gebruik van die sogenaamde ,,handige woordjies" moet stellig afgekeur word en dit kan ons met Langenhoven se eie woorde doen: ,,Sal 'n groot Afrikaanse letterkunde

Dit wil sê, indien die vereiste waarde nie uit so ’n vergelyking gevind kan word met behulp van die algebraïese operators nie, noem ons daardie getal ’n transendentale getal..

As jy nie met hierdie weeklag ophou nie, gaan hulle jou na 'n plek stuur waar jy nooit weer die lig van die son sal sien nie: vêr van hierdie land in 'n gewelfde kerker sal jy leef, en

‘n Plaaslike besigheid is gewoonlik makliker om te nader en die kanse is groter dat jy van aangesig tot aangesig met iemand kan praat Trots Lichtenburg # Koopplaaslik NOORDWESTER –