• Tidak ada hasil yang ditemukan

R49-00 Resensent: Dr Willie Kloppers (Pretoria) H

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "R49-00 Resensent: Dr Willie Kloppers (Pretoria) H"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Boekbesprekings / Book Reviews

christenen van niet-joodse huize een gelijkwaardige plaats gaf binnen de van oorsprong joodse gemeente die Jezus volgde.

Deze fascinerende studie van Paulus opent vensters op het vroege christendom en biedt de kans om een nieuwe kijk op Paulus te krijgen.

Konig. Adrio 1998 - Vernuwe of verdwyn

Kaapstad: Lux Verbi. 116 Bladsye. Prys: R49-00

Resensent: Dr Willie Kloppers (Pretoria)

Hierdie populer-teologiese bydrae tot 'n besonder aktuele en noodsaaklike debat, is tydig. Die saak van vemuwing word in die titel as van deurslaggewende belang vir die kerk se voortbestaan aangebied. Wan- neer 'n saak so gewigtig is dat dit die voortbestaan van die kerk raak, is dit belangrik dat sovee! as moontlik van die kerk se Jidrnate by die debat daaroor betrek word, en Die net teoloC! of enkele belangstellendes nie.

Die skrywer het daarin geslaag om deur rniddel van die skryfstyl en bevatlike indelings die inhoud vir 'n bree leserskring toeganklik te maak. Dit bied belangrike perspektiewe op die feitelikheid van die bestaan van verskillende vorme van aanbidding en spirituaJiteit, die historiese agtergrond daarvan en die verskei- denheid moontlikhede wat in die begrip vemuwing opgesluit le. Dit is 'n eerlike poging om verskeidenheid te akkommodeer sonder om eenheid prys te gee. Die skrywer ste! die verskillende moontlikhede op ge- balanseerde wyse aan die leser bekend. Wanneer hy self keuses maak en spesifieke standpunte inneem, spreek dit van 'n innerlike geloofsoortuiging, maar wat ook reeds 'n bepaalde vorm van spiritualiteit ver- teenwoordig.

'n Positiewe aspek is die verskeidenheid konkrete vemuwingsmoontlikhede wat aan die orde ge- stel word. Dit deurbreek die algemeen gangbare idee dat slegs die sang of die predikiog die kerk "van on- dergang" kan red. Die klem word tereg op 'n globale en algehele vernuwing in elke aspek van die geloofs- lewe geplaas: die struktuur en inrigting van die kerkgebou; die gelowiges se liggaamshoudings en -taal; die predikant se kanselhouding en lewe van die kansel af; die persoonlike en gesamentlike spiritualiteit wat (woordeloos) 'n boodskap verkondig; die vergaderings en byeenkomste van twee of drie gelowiges. Indien vemuwing maar net gedeeltelike aanpassing ter wille van tydelike oorlewing is, is dit halfhartig en onoor- tuigend en daarom van min waarde. Die boodskap van hierdie boek is inderdaad dat vernuwing slegs deur rniddel van die ware Vemuwer, die Skepper-Gees tot stand kan kom

Ongelukkig word die uitnodiging om by vemuwing betrokke te raak en die kerk sodoende van verdeling te red, nie effektief deur die metateks uitgebou Die. Die voorstelling op die voorblad van groteske ratte wat onverbiddelik draai en dreig om die kerk (wat reeds verdeel is) tot ondergang te maal, is sterk afdreigend. Dit kommunikeer wel die gevaar waarteen die boek wil waarsku, maar dit km terse If- dertyd daartoe lei dat potensiele lesers afgeskrik word om die boek oop te maak. Dit dra wel die dringend- he id van die keuse wat gemaak moet word oor en stem in hierdie opsig met die inhoud ooreen, maar dit doen nie reg aan die positiewe boodskap van hoop waarmee die boek afsluit Die. Baie meer moeite behoort in die algemeen gedoen te word om te verseker dat buiteblaaie en alle ander visuele aspekte dieselfde bood-

HTS 56(1) 2000 325

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

(2)

Bodbesp,ekillgs / Book Reviews

skap as die inhoud oordra, om daardeur effektiewe paratekstuele kommunikasie moontlik te maak. Vir diegene wat deur die ultimatum-tipe titcl uitgedaag of aangespoor word, is die inhoud wel 'n beloning.

Lindijer, C H 1998 - Postmodern Bestaan

Zoetermeer: Uitgeverij Boekencentrum

Boekaankondiging

Het etiket "postmodem" wordt vandaag te pas en te onpas op tal van zaken geplakt, soms zonder veel kennis van deze cultuur. Het is dan ook niet eenvoudig om te ontdekken wat postmodemisme precies inhoudt. Dc literatuur daarover is vaak diepzinnig en moeilijk te begrijpen.

In dit hoek wil de auteur op een prettig, leesbare maar niet oppervlakk.ige manier informeren over deze stroming. Hij doet dat in vier delen.

In bet eerste deel bescbrijft bij bet postmodemisme in al zijn uitingen, waaronder filosofie, letterkunde en arcbitectuur. In deel twee komen twee stromingen aan de orde die op dezelfde crisis reageren aIs bet postmodemisme: fundamentalisme en New Age. In bet volgende deel tekent de auteur de facetten van het menszijn in een postmodeme tijd - onder andere leren leven met leegte, venet tegen trends.

Het laaste deel is gebeel gewijd aan postmodeme theologie en postmodem geloof. Hierin passeren verscbillende theologen en auteurs de revue en wordt de postmodeme visie op enkele wezenlijke geloofsaspecten beschreven. De auteur besluit met een bescbrijving van een mogelijke postrnodeme geloofgemeenskap.

Dit boek vormt een belangrijke informatiebron over de beersende cultuur van vandaag en morgen.

Mudge, Lewis S 1998 - The church as moral community. Ecclesiology and ethics in ecumenical debate

Geneva: WWC Publications. 192 Pages. Price: Unknown

Reviewer: Dr Gafie van Wyk

The book consists of a preface, six chapters - A Calling to Be Different. Seeing the Wodd through Ecume- nical Lenses, Formation: Generating Moral Capacities, Formation: Discerning Moral Possibilities, An Oikoumene of Moral Practices, Horizons of Meaning and the Household of Life - endnotes and an index.

Hans-Georg Gadamer wrote in Wah,heit "lid Methode "Wer verstehen will, muss also fragend hinter das Gesagte zuriickgehen. Er muss es als Antwort von einer Frage her verstehen, auf die es Antwort

316 HTS 56(1) 2000

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

Referensi

Dokumen terkait

Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese, fotografiese of meganiese middel

In die lig van die ontwikkeling rakende liturgie in die gees van die negentiende en twintigste eeu se Liturgiese Beweging is dit haas tyd dat hierdie stand van sake onder die loep

Ook die doopvont, wat binne hierdie ruimte staan, verkondig elke Sondag die boodskap wat deur hierdie twee vensters verbeeld word: die dood en opstanding deur die doop – maar ook die

Die sentrale teoretiese stelling van hierdie artikel is dat die internasionaal en nasionaal aanvaarde beginsel dat die beste belang van die kind in en deur die onderwys slegs volledig

Teen hierdie agtergrond word daar in hierdie artikel gepoog om deur middel van ʼn ondersoek na die begrip “dienende leierskap” vanuit ʼn Christelike perspektief deur te dring tot die bete

En terwyl ek op hierdie punt is, ’n fototjie of twee sou ook baie gehelp het om die boek net meer lesersvriendelik te kry.. 35 is daar byvoorbeeld ’n lang beskrywing van een van die

Gegewe egter die fokus van hierdie boek op Afrikaans as sodanig, en die vraag wat die outeurs self stel, naamlik “Deur watter prosesse en fases het die besondere taal in hierdie geval

Hierdie artikel poog om sekere aspekte van die navorsingsleemte aan te spreek deur die gelykenis van die Verlore Seun te analiseer teen die agtergrond van die eerste-eeu waartydens