• Tidak ada hasil yang ditemukan

Redakteursnota

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Redakteursnota"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

203

Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 58 No. 2: Junie 2018 doi.10.17159/2224-7912/2018/v58n2a1

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles (1):

Kontrastiewe en komparatiewe perspektiewe op die Afrikaanse en Nederlandse taal- en literatuurstudie

Redakteursnota

’n Kongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN), met onder- steuning van die Nederlandse Taalunie, is vanaf 29 Junie tot 3 Julie 2017 op die Potchef- stroomkampus van die Noordwes-Universiteit aangebied. Die kongrestema, Kontrapunt:

Kontrastiewe en komparatiewe perspektiewe op die Afrikaanse en Nederlandse taal- en literatuurstudie, word in die oproep om bydraes verder omskryf: dit gaan naamlik om “kontra- puntale samehang”, waar beoog word om “binne die konteks van die komparatisme die kontraste sterker te belig, maar [tog] steeds met aandag aan ooreenkomste en gemene delers”.

Die organiseerders van die kongres, proff. Adri Breed (taalkunde) en Phil van Schalkwyk (letterkunde) van die Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, het die vyf hoofreferate vir publikasie voorgelê aan die Tydskrif vir Geesteswetenskappe. In hierdie afdeling word drie uitgebreide en herbewerkte artikels, opnuut onderwerp aan eweknie-evaluering, oor Afrikaanse en Nederlandse taalstudie ingesluit. Ons beoog om in die Septembernommer twee artikels oor literatuurstudie te plaas.

Ina Wolfaardt-Gräbe Mei 2018

Referensi

Dokumen terkait

Die aanslag van die Nieu-Marxiste op Suid-Afrikaanse historiografi e het tot gevolg gehad dat stede se geskiedenis aandag begin geniet het, maar die klem is hoofsaaklik op die twee

'n Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Program-publikasie uitgegee onder beskerming van die Suid-Afrikaanse Komitee vir Antarktiese Navorsing SAKAN en gefinansier deur die

DIE SUID-AFRIKAANSE LUGMAG OP MADAGASKAR Waar hiHrdie veldtog, 'n uitvloeisel van die destydse Japanse bedreiging van die suide- like seeroete, wat die tyd betref met boge- noemde

van Deventer Nadat die Suid-Afrikaanse Motorfietskorps in Kondoa Irangi aangekom het, is hulle dadelik by 2 Divisie ingedeel en onder bevel van generaal Van Deventer geplaas.. Die Korps

4: Desember 2022 Uitnodiging Spesiale tema: Afrikaans – Huidige inisiatiewe en toekomstige perspektiewe In die vorige twee uitgawes, die Junie- en Septembernommers, is twee

Die boek kom tot die gevolgtrekking dat daar in Suid- Afrika wel ’n selfstandige literêre veld in die Afrikaanse en Engelse letterkunde ontstaan het en dat hierdie veld hoofsaaklik in

As biograaf be- skryf Roberts die lewe en werk van die skry- wer Nadine Gordimer, maar ook die lewe van dié Suid-Afrikaanse, Johannesburgse Joodse vrou en die gemeenskap waarin sy daar

Ons publiseer in hierdie afdeling nog ’n respons deur Reinhardt Fourie; Carien Smith het aangedui dat sy graag in die Maart 2019-nommer op sowel Susan Meyer as Reinhardt Fourie se