RUSTENBURG HERALD
19 FEBRUARIE 2021 BLADSY 5
Heroes witHout Capes:
Nanny, two kids rescued from potential blaze
He noticed smoke coming from one of the housing units. Two residents, ladies, informed him that they heard children inside the unit.
The ladies, Keitumetse Pule and Amogelang Pule and Officer Lihle forced open the door of the unit when they realised children were trapped inside. In
the meantime METASEC Control Room were notified. Whilst the assistance of Emergency Services were requested, the officer and the two ladies managed to free the minor children and to extinguish the fire which seems to have started at the oven.
Both children and nanny were shocked but in good health.
The fire is believed to have
started in the oven. Pictured here from left to right: METASEC Security Officers:
Lihle Ngcayiya, Keitumetse Pule and Amogelang Pule.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - On Tuesday (9 February), METASEC Security officer Lihle Ngcayiya was busy with a patrol inside the security complex where he is posted.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die stad se wetstoepassingseenheid, met die hulp van die Rustenburg Misdaadbekam
pingseenheid en distrikbeamptes van Omgewingsgesondheid het die afgelope naweek ‘n inspeksie by die Square Superspar gehou en skokkende ontdekkings gemaak.
Behalwe dat die winkel nie aan Covid-19 regulasies met betrekking tot die hoeveelheid mense wat in die winkel op een stadium mag wees, voldoen het nie, het hulle ook op - onder andere - ‘n vuil kombuis afgekom.
“Ons het bevind dat die winkelbestuur nie regulasies nakom wat voorskryf dat alle voorraad netjies en higiënies geberg moet word nie. Ons het ook bevind dat die nodige voorsorgmaatreëls nie getref is om die area waar kos voorberei word, higiënies te hou nie,”
het David Magae, munisipale woordvoerder aan Rustenburg Herald gesê. Volgens Magae is daar op ‘n groot hoeveelheid voedselprodukte, met verstreke vervaldatums, beslaggelê.
“Dié produkte sal in lyn met omgewingsregulasies verwoes word,” het hy gesê. Die winkel is met R12 000 beboet.
“Die munisipaliteit beplan verdere gereelde inspeksies by winkels in die stad, asook in die omliggende gebiede,” het mnr Magae afgesluit.
Tydens die inspeksie is daar op ‘n groot hoeveelheid voedselprodukte, met verstreke vervaldatums, beslaggelê.
Tydens ‘n inspeksie by Square Superspar is bevind dat die winkelbestuur nie regulasies nakom wat voorskryf dat alle voorraad netjies en higiënies geberg moet word nie.
Daar is ook bevind dat die nodige voorsorg
maatreëls nie getref is om die area waar kos voorberei word, higiënies te hou nie.