REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA
.'
REPUBLIC OF SOUTHJel
AFRICA..
Verw./Ref. No.
NASIONALE ONDERWYSRAAD NATIONAL EDUCATION COUNCil
Telegramme} "Ad' d"
Telegrams viesraa
Telefoon } 3-3114 Telephone 3-3117
Pr~vaatsak } 298 Private Bag •
PRETORIA.
DIE PLEK VAN DIE KOLLEGE VIR GEVORDERDE TEGNIESE ONDERWYS IN ONS ONDERWYSSPEKTRUM
(MET SPESIALE VERWYSING NA DIE BETREKKING TUSSEN KOLLEGE EN UNIVERSITEIT)
DEUR PROF. H.B. THOM,
VOORSITTER VAN DIE NASIONALE ONDERWYSRAAD
REDE TER GELEENTHEID VAN DIE DIPLOMAPLEGTIGHEID VAN DIE PRETORIASE KOLLEGE VIR GEVORDERDE TEGNIESE ONDERWYS, STADSAAL, PRETORIA,
19 ME I I973 , IO VM.
N4.c _.
0'I
ons onderwysspektrum vier vlakke: pre-
~Á?'
primêre onderwys, primêre onderwys, sekondêre onderwys en tersiêre onderwys.r
Elkeen hiervan is van groot belang, en voorsien in ~ wesenlike behoefte.Op die tersiêre vlak kryons te doen met onderwys wat gegee word aan persone wat die standerd tien eksamen met welslae afgelê het. Dit handel dus hier om onderwys van persone wat die finale eksamen van die sekondêre skool agter die rug het en nou op die tersiêre vlak gaan beweeg.
. ~ .t~,
-v: "/
Y'_"-(,{;vvl., ~v merk -n
~tJl-/
~ die universiteite te beperk.
Op hierdie vlak is die universiteite die vernaamste inrigtings; en ek neiging op by sommige opvoedkundiges om die tersiêre onderwys net tot
Ons het, as jong land, m betreklike ou universi- teitstradisie, en ons het reeds groot en welbekende universiteite, sodat dit nie vreemd is dat ons universiteite 'n ietwat oorheersende beeld het nie.
2/ .•.••.•...•.•
Ri, korrespondensie aan DIE SEKRETARIS/Address correspondence to THE SECRETARY.
2
Ons sou egter In fout maak as ons tersiêre onderwys en uni versiteits- onderwys as sinoniem beskou en die tersiêre onderwys as die gebied van die universiteite alléén sien. So In beskouing sou, as dit konsekwent deurgevoer word, In verarming van die begrip tersiêre onderwys meebring, en terselfdertyd aan universiteite sekere verpligtinge oplê wat hulle nie sal kan aanvaar nie en seker ook nie altyd sal wil aanvaar nie.
Naas die universiteite neem die kolleges vir gevorderde tegniese onder- die tersiêre vlak In vername plek in. Daar is, terloops, ook ander inrigtings op dié vlak maar diesulkes is nie nou ter sprake nie. Die Preto- riase Kollege vir Gevorderde Tegniese Onderwys is, net soos sy vyf suster-
d..:.
inrigtings, ingestel kragtens die Wet op Gevorderde Tegniese Onderwys, ~
Wet No.40 van 1967. Hiervolgens is In Kollege vir Gevorderde Tegniese Onderwys In regspersoon met bepaalde regte en magte: dit kan o.a. roerende en onroerende goedere besit, en dit kan, indien nodig, as eiser of verweerder in ~ hof optree.
Dit word in die lewe geroep om gevorderde tegniese onderwys en opleiding van onderwysers, as~ede opvoeding van volwassenes, te verskaf soos die Minister
C>
van Nasionale Opvoeding mag bepaal.
II
Op die grondslag van hierdie wet het die genoemde kolleges daartoe oor- gegaan om voorsiening te maak vir In vorm van onderwys ná standerd tien, en wel _ ~ onderwys
.ce: '.
cP
Ek rs myjJ,P
werk vanwat die universiteite nie aanbied nie of slegs in beperkte mate aanbied.
bewus daarvan dat deur sommige gesê word dat daar duplikasie tussen die universiteite en kolleges voorkom, en dat dit weer tot verkwisting van fondse en werkkrag aanleiding gee. Dit sou bv. gebeur by onderwys op die gebied van die kuns, die liggaamlike opvoeding, die handelswetenskap, die aptekerswese en die paramediese dienste.
Persoonlik heg ek nie veel waarde aan hierdie standpunt nie. Dit is immers In feit dat die werkterreine van universiteite en kolleges in die breë
3/ ..•...•....•
3
afgebaken is, en dat universiteite, wat ooreenkomstig hulle fakulteite
onderwys verskaf en grade toeken, op 'n ander terrein beweeg as die kolleges, wat weer binne hulle departemente onderwys verskaf en diploma's verleen.
Dit is ook sÓ dat die onderwys van die universiteite in wese verskillend is van dié van die kolleges: die universiteite lê klem op teoretiese fundering, geestelike diepte en prinsipiële ontleding, terwyl die kolleges in meer praktiese benadering het en oorwegend beroepsgerig is. Natuurlik is daar raakpunte - en dit sou vreemd wees as daar nie was nie! - maar dit beteken nog nie dat daar onnodige of verkwistende duplikasie is nie. Die opleiding van die universiteit en van die kollege dra elkeen, soos opgemerk is, sy eie kenmerkende karakter, en dit geld ook by vakke soos die kuns, die liggaamlike opvoeding, die handels- wetenskap, ens. Bowendien sien ons vandag dat sowel universiteite as kolleges in wesenlike behoeftes van die land voorsien, iets wat in die laaste instansie die raison d' être van rn inrigting vir tersiêre opvoeding uitmaak.
~v~~ Terwylons van die wesensverskil tussen die onderwys van die universiteit 1Yv~~~n die kollege praat, moet ons oppas om dit nie in absolute sin te sien nie.
f" -
~~ Die verskil bestaan nie in absolute sin nie, en dit kan ook nie in absolute sin bestaan nie, want universiteit en kollege het albei met die mens te doen, en by name die opvoeding van die mens vir dieselfde samelewing. Dat dit om die gereedmaking van die mens vir sy taak in die samelewing gaan, het die universiteite lankal besef. Daarom probeer hulle om, saam met -n teoretiese benadering, in die rigtinge waar omstandighede dit noodsaaklik maak, soos die geneeskunde, die handelswetenskappe, die ingenieurswese en die opvoedkunde, ook voorsiening te maak vir die nodige praktiese of professionae oriëntering van die betrokke
studente. As hulle dit nie doen nie, sou hulle kon ontaard in ivoortorings in 'n moderne, dinamiese wêreld.
Aan die ander kant: Wat van die kolleges? Ook hulle voed immers mense op vir die diens van ons samelewing, en hulle moet dus aan die hele mens dink.
4/ .•••.••••••..•
4
, U~
Laat ons realisties wees. Daar was dae toe die vereistes, veral wat. ~v1;':
~oelating betref, vir die student aan die tegniese kollege nie so hoog was en~~ toe sy gehalte nie so goed was soos vandag by die kolleges vir G.T.D. nie.
Daar is ook gesê dat die student van die tegniese kollege bloot m praktiese opleiding geniet en geen noemenswaardige, harmoniese geestelike ontwikkeling deurgaan nie; en ek vrees dat hierdie beeld vandag nog by sommige mense bestaan, selfs wat betref studente van die kolleges vir G.T.O.
Ons weet egter dat hierdie kolleges in die afgelope jare reeds veel
gedoen het om vir hulle studente ook m ruimer geestelike vorming te gee. Studie- fasiliteite in die verskillende departemente is aansienlik verbeter; biblioteek- geriewe is in korte tyd heelwat uitgebrei; verenigingslewe en sportfasiliteite is verbeter; en vakke soos algemene studies, tale en sekere geesteswetenskappe is ingevoer. Dit is stappe wat hoë waardering afdwing, want daarmee word
1
betekenisvolle werk gedoen sodat studente wat miskien baie goed in die een of ander beroepsgerigte opleiding presteer, nie owerigens in ons samelewingkulturele armlastiges sal wees nie.
~
Tussen die onderwys van universiteite en kolleges is daar dus, ondanks verskille in benadering en metode, tog veel wat gemeenskaplik is. 'n Mens moet d}lr versigtig wees om nie van Ifl wesensverskil in absolute sin te praat nie.
11.e~ ~--;) _.,.
If~t#( ~ / //
Ek het in die jongste tyd opgemerk dat daar stemme opgaan dat kolleges vir gevorderde tegniese onderwys tot 'n snelle ontwikkeling moet kom om so gou doenlik in universiteite, meer bepaald tegniese universiteite, te ontwikkel.
Ter motivering word daarop gewys dat daar ander lande is, waar tegniese univer- siteite uit die beskeie begin van tegniese kolleges ontstaan het.
Met hierdie standpunt moet ons baie versigtig omgaan. Ons kolleges vir gevorderde tegniese onderwys is, soos ons hulle vandag ken en soos pas aan-
5/ ....•.•••...•
5
getoon is, andersoortige inrigtings as ons universiteite, en hulle is op die huidige stadium geensins toegerus om universiteite te word wat hulle eie grade toeken nie. Ons weet dat Suid-Afrika, altans wat blankes betref, baie goed voorsien is van universiteite; trouens, die Wetenskaplike Adviesraad van die Eerste Minister het nog onlangs na ondersoek bevind dat ons genoeg universiteite het. Ons blanke bevolkingsaanwas is nie so vinnig dat dit gou noodsaaklik
sal wees om meer universiteite te stig nie; ons bestaande universiteite, veral die nuwes en die kleineres, moet eers geleentheid kry om behoorlik gevestig te raak en te ontwikkel; en, soos ons self ook ondervind het, is universiteite sulke ontsettende duur inrigtings dat ons voorasnog seker nie maklik méér sal kan bekostig nie.
Ook uit die oogpunt van die kolleges vir G.T.O. sou dit jammer wees as daar nou met mening gedryf word om van hulle universiteite te maak. Hulle bestaan nog maar enkele jare as onafhanklike inrigtings onder hulle eie rade, en hulle moet eers die geleentheid kry om in eie reg te ontwikkel. Hulle verrig in ons land vandag m noodsaaklike taak. Hulle lei bv. tegnici op wat
staan tussen die professionele man en die geskoolde ambagsman of operateur;
en dit geld vir 'n groot verskeidenheid van gebiede, soos die ingenieurswese, die biologiese wetenskappe, die fisiese wetenskappe en die geneeskunde. Daar- benewens lei hulle gekwalifiseerde persone op vir die onderwys, die farmasie,
die handel en bestuurswese, die kuns en nog ander gebiede.
Hierdie opgeleides is vir enige beskaafde land vandag 'n absolute nood- saakl ikheid. Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing het in -n onlangse ondersoek na tegnici in die R.S.A. tot die gevolgtrekking gekom dat die aan- vraag na tegnici tot 1980 in alle waarskynlikheid teen 5,5 persent per jaar
sal toeneem, en dat die getal poste vir tegnici teen 1980 op 38 500 vir mans en 2 900 vir vroue te staan sal kom. As ons kolleges vir gevorderde tegniese onderwys nie daar was nie, sou ons maar kon vergeet daarvan om selfs maar enigsins in so ~ groot behoefte te voorsien.
6/ •.•••••.••.••
6
Die toedrag wat in Suid-Afrika bestaan, tref ons ook in ander lande aan.
In bv. Australië, die Duitse Bondsrepubliek, Groot-Brittanje en Amerika vind ons inrigtings wat vergelykbaar is met ons kolleges vir gevorderde tegniese onderwys, en hulle voorsien daar in dieselfde behoefte. Ook Nederland het in die jongste verlede hierdie weg opgegaan. In verskeie van die genoemde lande is ook al lankal die verskynsel waargeneem wat ons in Suid-Afrika goed ken, t.w. dat baie jongmense wat met die teoretiese, meer prinsipiële benadering van die universiteite nie suksesvol is nie, met die meer beroepsgerigte bena- dering van die kolleges goed presteer. Ons kolleges het in ons huidige opset dus m duidelike, wesenlike taak, wat hulle met veel welslae verrig, sodat dit voor die hand lê dat daar nie nou haastige veranderings in hulle karakter teweeg gebring moet word nie.
Ek wil egter nie misverstaan word nie: In wat ek gesê het, moet nie gelees word dat ek teen alle verandering in die aard en karakter van die kolleges vir G.T.O. gekant is nie. Die onderwys is innners-n organiese proses: dit leef en dit groei, en as dit tot stilstand kom, sterf dit. En die onderwys in -n dinamiese tyd en wêreld, in -n dinamiese maatskappy, moet self ook dinamies wees. Dit moet met insig en begrip georganiseer word, dit moet met krag en toewyding gelei en deurgevoer word, sodat dit doeltreffend sal beantwoord aan die behoefte waarin dit moet voorsien.
In -n dinamiese maatskappy verander die behoeftes, en na mate dit gebeur, moet ook die aard en karakter van die onderwys verander. Dit is innners die behoefte waarin voorsien moet word wat die deurslag gee, en nie die onderwys op sigsel f nie. Onderwysvorme en onderwysinrigtings mag, as sodanig, nie as
statussimbole nagejaag word nie, want dan word die behoefte op die agtergrond geskuif.
Dit beteken dat die behoeftes van ons land en al sy mense voortdurend
7/ •••••••••••••
/
7
oorskou moet word, en dat onderwysvorme daarbyaangepas moet word. Dit moet egter gebeur by wyse van 'n geleidelike proses van ewolusie, en nie by wyse van 'n summiere rewolusie met abrupte verandering nie. Indien ons behoeftes met verloop van tyd veranderinge in die aard en status van ons kolleges noodsaaklik maak, laat dit dan gebeur, al moet hierdie kolleges eventueel dan ook univer-
siteite word. Ons sou immers dwaas wees as ons nie by werklike behoeftes aan- pas nie.
Vir die huidige tyd is dit wenslik dat ons, op al die terreine waar dit kan gebeur, gesonde samewerking tussen universiteite en kolleges vir G.T.O. sal kry. Dit was my voorreg om, toe ek Rektor van die Universiteit van Stellenbosch
was, samewerking met die Kaapse kollege vir G.T.O. aan te knoop in soverre werktuigkundige ingenieurstudente van die universiteit hulle praktiese werk- winkelopleiding by die kollege ontvang het; en ek weet dat die Universiteit van Kaapstad m dergelike reëling getref het. Sodanige samewerking is gesond en doeltreffend; dit bespaar koste, en kan ook na ander gebiede uitgebrei word.
Op die oomblik is daar -n Kommissie besig met -n diepgaande ondersoek na die universiteitswese in ons land. Ek wil vanselfsprekend nie die verslag van die Kommissie probeer vooruitloop nie, maar dit is redelik om te verwag dat die betrekking tussen universiteite en kolleges vir G.T.O., en veral die moont- likheid en wenslikheid van samewerking, ook die aandag van die Kommissie sal geniet.
Dit is ons opregte begeerte dat ons kolleges vir G.T.O. hulle belangrike plek in ons onderwysspektrum met sukses en waardigheid sal volstaan, en dat hulle veral ten aansien van ons universiteite, tot wederkerige voordeel, gesonde betrekkinge sal handhaaf. Terselfdertyd kan ons hulle, na die eis van plek en tyd, weloorwoë ontwikkeling en groei van harte toewens.
V
Onder die bydraes wat dié inrigtings vandag in ons land maak, is dié
8/ ...•••••..••
-,
8
van die Pretoriase Kollege vir G.T.O. van besondere waarde. Hierdie kollege is een van die grootste opvoedkundige inrigtings in ons land, en dit lewer groot getalle gekwalifiseerde persone op m verskeidenheid van terreine. Om 'n indruk hiervan te kry, kan ons maar net kyk na die aantal studente wat vanoggend hulle diploma's ontvang, en na al die verskillende arbeidsterreine waarvoor hulle hulleself voorberei het.
Vir die werk wat hy doen, en die sukses wat hy behaal, kan ons hartlike gelukwensing en waardering aan die Pretoriase Kollege vir G.T.O. uitspreek.
Terwylons dit doen aan die adres van die Kollege, doen ons dit ook aan die adres van almal wat met die Kollege gemoeid is.
~.
J ~ ~/
wat hulle behaal het.S
{vv verleen, dat hy volle-
Ek wil die studente, wat diploma's ontvang, gelukwens met die sukses Die Kollege verklaar, met die diploma's wat hy aan hulle vertroue in hulle het om ons land met kundigheid en toe- wyding te dien. Hierdie vertroue sal vir hulle m inspirasie wees, en ons wens is dat hulle hulleself di~ vertroue altyd waardig sal toon.
~
{~~tulle ouers en vriende, van wie baie vanm$re hier aanwesig is.
~ tal van ouers intensief met studente saam gevoel en saamgewerk het, en hulle Ons bring gelukwense oor, nie net aan die studente nie, maar ook aan
Ons weet dat
ook verskeie jare lank opoffering ter wille van studente getroos het. Vir ouers is dit 'n geregverdigde vreugde om getuies te wees van die bekroning van die arbeid van hulle seuns en dogters.
Die werk van enige onderwysinrigting is egter regstreeks afhanklik van werk wat sy dosente of onderwysers doen. Wat ons hier aanskou, dien as treffende bewys van die toewyding en harde werk wat die dosente van hierdie inrigting gelewer het, en ons wilook hulle hartlik gelukwens.
Die vernaamste simbool van m onderwysinrigting veral van -n inrigting tersiêre onderwys, is egter sy hoof, in ons geval vandag die direkteur.
wil warme waardering uitspreek teenoor dr , &J. van Zyl. As hoof van die
9/ ••..•••••.•..
9
Pretoriase Kollege vir G.T.O. is hy'n insigryke, simpatieke en tegelyk ferme geroepe is om hier aan die leier.
~ hoof te staan.
~t(. .
t1_;~
kort gelede verskyn het, t.w. sy QPtimum Use of Manpower.volle werk, wat m betekenisvolle bydrae kan lewer om Suid-Afrika tot 'n meer Ek wil hom in die besonder ook felisiteer met sy boek wat
Di tis m waarde-
ekonomiese benutting van sy mannekrag te bring.
Ten slotte: Ek waardeer dit dat ek vandag hier aanwesig kon wees en m kort geleentheidswaard kon doen; mag die Pretoriase Kollege vir Gevorderde Tegniese Onderwys voortdurend en koersvas in die diens van Suid-Afrika bly staan.
* * * * * * * * * *
I
III
~ I have heard it said in recent years that colleges for A.T.E. should
16~~v'J ~
~. develop speedily in order to become universities, specifically technicalI VV
universities, as soon as possible. In support of this view it ispointed out that there are other countries where technical universities developed from the modest beginnings of even small technical colleges.
This view calls for careful and critical evaluation. Our colleges for advanced technical education, as we know them today and as has been sho ..m a moment ago, differ radically in many ways from the universities;
and they are at present not equipped to become universities granting their own degrees. We know that South Africa, at least as far as
Hhites are concerned, is ..rel.L supplied with universities. The Scientific Advisory Council of the Prime Minister found after investigation that we have in fact enough universities. Our white population increase does not seem to warrant the establishing of more universities for some time to come; our existing universities, especially the new ones and the smaller ones, must be allo"led time and latitude to get properly established and to gain momentum; and, as we have ourselves experienced, universities are such costly institutions that for the time being we
shall hardly be able to afford more of them.
There seems to be no doubt that, also
---
from the-
point----
of view---.,
of the it would be unwise to force their development in order to turn them into universities. As independent institutions under their own Councils, they have been in existence for merely a few years, and they must be €,iven time to develop in their own right. They are at present doing a most essential job for the Republic. They train technicians who take their places between the professional man and the trained artisan or2/ •••••
operator; and this applies to a variety of fields such as engineering, the biological sciences, the physical sciences and medicine. In addition the colleges train qualified men and women for the teaching profession, for pharmacy, for commerce and administration, the arts and also other fields.
These qualified persons are today an absolute necessity in any civilised country. The Human Sciences Research Council has in a recent
"'--
---
report come to the conclusion that the annual increase in the need for technicians in the Republic up to 1980 will probably be about 5,5 percent, and that by the same year the number of technician posts for men will be 38 500 and for women 2 900. It is quite clear that without the help of lour colleges for advanced technical education we shall find it impossible to fill this great need adequately.
The conditions obtaining in South Africa are also met with in other countries. In e.g. Australia, the German Bundesrepublik, Great Britain and the U.S.A. we find institutions like our colleges for A.T.E., and they are filling the same need. In the Netherlands the decision has been taken to follow the same course. In these countries the phenomenon which we know very "IelI in South Africa has also been observed, viz. that many young people who find it hard to make headway with the theoretical, more academic approach of the universities, are much more at home in the
vocationally directed approach of the colleges for A.T.E. It goes without saying that our Colleges have a clear, real duty, which they are discharging very successfully, so that it would be unwise and risky to effect hurried changes in their work and character.
3/•••••
#' 1
~ However, I wish to be completely clear about this point. Nothing
~ in what I have said, must be construed to mean that I am opposed to any
IV
form of change in the set-up and character of the colleges for A.T.E.
Education is an organic process: it is alive and it grows, otherwise it stagnates and dies. And education in a dinamic time and world, must necessarily also be dinamic. It must be organised with care and insight, it must be carried out with courage and application, so that
.r{--fuc..-
r/17
t;!P-J'l."
it ""Tillbe equal to the duty it has to fulfil.
In a dinamic society needs will be found to chang~ and to the same extent the nature and character of education will have to change. It is the need to be filled, that will be decisive, and not education as such.
lie must bear in mind that educational forms and institutions as such cannot be regarded as symbols of development and prestige, because in that event the real need will be lost sight of.
This means that the needs of the Republic and all its people will have to be considered all along, and that forms of education vTi11 have
-L \...-' ~ ~
to be adapted accordingly. This must, however, be done along the lines of a gradual process of evolution, and not by means of a revolution designed for immediate and abrupt change. If in the course of time our needs dictate changes in our educational set-up, that is then the stage to make such changes, even to the extent of our colleges for A.T.E. becoming
universities if necessary. It would, indeed, be shortsighted if we did not, or could not, adapt ourselves to our real requirements.
- .
~~~For the present it seems desirable that we establish healthy cooperation c:~r~een universities and colleges for A.T.E. in all areas where this can
be done. It was a privilege to me, during my time as Rector of the
University of Stellenbosch, to arrange for mechanical engineering students
4/ •••.•
of the University to do their practical workshop training at the Cape college for A.T.E.; and I know that the University of Cape Town has made a similar arrangement. Cooperation of this nature is sound and fruitful; it is economical as far as money and staff are concerned, and it can, no doubt, be extended to other areas also.
At the moment a Commission is engaged on a thorough investigation
~
into university affairs in S.A. At this stage nothing can, of course, be said about the possible findines of the Commission, but it is
reasonable to expect that the relationship between universities and colleges for A.T.E., and especially the desirability of cooperation, will also feature in the work of the Commission.
It is our sincere wish that our colleges for A.T.E. will fill their place in our education spectrum with success and dignity, and that they will maintain \vith our universities good relations to the benefit of both, and of the country as a rJhole. At the same time we wish them most sincerely, in accordance with the requirements of time and place, a happy, well-directed development for the future.
if~e.
~~..-c.~--r-u---6-~~ h.FO
h~~I~