• Tidak ada hasil yang ditemukan

Spiraalblokkiesraaisel met leidrade © Estelle Kruger - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Spiraalblokkiesraaisel met leidrade © Estelle Kruger - LitNet"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Spiraalblokkiesraaisel met leidrade © Estelle Kruger

Hierdie blokkiesraaisel draai in twee rigtings.

• Die spiraal se inwaartse leidrade bied ‘n ry woorde wat antiklokgewys in die ruimtes van 1 tot 100 ingevul moet word.

• Die uitwaartse leidrade bied ‘n ander stel woorde wat klokgegwys van 100 tot 1 ingevul moet word.

Vul die antwoorde in, een letter per spasie volgens die nommers langs die leidrade.

Hou kop van die rigting waarin jy beweeg, geniet dit en kom veilig tuis.

(2)

LEIDRADE

Van buite na binne:

No’s Leidraad

1-4 Klein knaagdiertjie 5-6 Boontoe

7-9 Uitwerpsel van diere 10-17 Vervelig

18-20 Rigting aandui

21-24 Iets wat in die rondte draai 25-31 Geheueverlies

32-40 April of Oktober 41-44 Klein boomdiertjie 45-51 Saambring

52-58 Skietstilstand 59-60 Horisontale posisie 61-63 Vriend (sleng) 64-69 Kunstige toneeldans 70-72 Bevry

73-75 ‘n Saak in ... minne skik 76-81 Vaandel

82-87 Soentjie (in kindertaal) 88-89 Siel van die mens (Egipties) 90-92 Baadjie

93-100 Bewolkte lug

Van binne na buite:

No’s Leidraad

100-99 Die eie persoon 98-95 Nie lank nie 94-93 Inkomende gety 92-88 Lang, smal kano 87-85 Akker

84-82 Perdetaxi 81-78 Onbesmet

77-76 Monnike se kloosterhoof 75-70 Persoon wat bevry 69-67 Stel getal vas 66-64 Laboratorium (afk.) 63-59 Gereedskap wat skep 58-57 Tolmerk

56-54 Touwerk van tennisbaan 53-52 Edisie (afk.)

51-49 Saam 48-45 Vat

44-43 Eier (Ndl) 42-41 Vader

40-36 Tydperk van 4 weke 35-32 Benoemingsidentiteit 31-29 Dwingende versoek 28-27 Plus

26-25 Moeder 24-18 Tussenrat

17-14 Deurskynende weefsel 13-12 Wettig (huwelik) 11-10 Vierde solfanoot 9-1 Konferensie

(Geredigeer deur Marianne Strydom)

Referensi

Dokumen terkait

Oorsigte in inleidingwerke tot die Middeleeuse en vroeg- moderne filosofie laat, met betrekking tot die tydperk wat deur ‘n post-skolastiek verteenwoordig word, inderdaad 3.Hierby moet

In hoofstuk 5, wat ook die slot van hierdie studie is, word die gehoorreaksie ontleed om so tot n evaluering te kom: die mate van welslae wat met die aanbieding behaal is,word bepaal,

Die titel bied reeds ’n belangrike sleutel tot die bundel, want dit is ’n plundering in verskillende gedaantes wat in hierdie bundel ontmasker, maar ook ontgin word.. Daar is die

Terselfdertyd is ’n ander behoefte wat uitgespreek word in die briewe die noodsaaklikheid van ’n beter ver- houding tussen Engels- en Afrikaansspreken- des, ’n ideaal wat voorlopig

Om dus omvorming van die gevangenisstelsel te bewerkstellig, moet ondersoek ingestel word na die volgende vier vraagstukke: • Hoe sien ’n vervlegting van die sentrale idees van

Die huidige kombuis is in die "Sea View" gedeelte van die basis gelee en sal van die eerste strukture wees wat vervang moet word, 'n Voorstel word gedoen waar die kombuis her- ingeruim

Wanneer metafore gebruik word, moet daar altyd na die “wortelmetafoor” gesoek word, maar ’n mens moet ook op die uitkyk wees na die elemente van die konteks wat nie deur die metaforiese

Eers moet egter ’n meer fundamentele saak ondersoek word, want navorsers wat ’n historiese benadering tot geloof het, opereer met ’n verstaan van geskiedenis wat nie altyd duidelik