• Tidak ada hasil yang ditemukan

Van dorp en veld : boek VI vir standerd II / T. Blok & W.G. Wessels

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Van dorp en veld : boek VI vir standerd II / T. Blok & W.G. Wessels"

Copied!
16
0
0

Teks penuh

(1)

'.

I

. '

. , ?6"

ONS EIE T AAi:

. Nou mbet jij~nog ,mij perde sien~ Hier' is die perdestal~1 tTaap se arm duik weer weg in 'n antler stal11 en daar kom eerst~ · klas perde voor d~e· dag, opk van klei gemaak: · Jij _so11

1

cllllk,

partij is' lewendig so n'.atuurlik lijk hulle.

Gert het wel gehoor van kleiperde, maar 1 hij I . k~n nooit gedink het, 'dat h~ll~ so mooi sou

wees nie.

Hij kijk jaap_ met heel antler oe 8,'an as in :Bloemfontein en hij dink werltelik, dat-'Jaap ., :

I ' .

liom Qaas is op , die plaas.1 / , , , , , ' , , GERT. :' Maar jij is mos 'n kunstenaarj

J

Jaap ! " / -

JAAP. "Ja, jong, ek het geweet, jij saJ vel'Wonder wees as jij

-op

die 'pl::i.as' koni. Moe-

., l . '

.nie..:dink;· dat julle dorpenaars allee:n slim, is nie.

,• j - ' ' \ '

· Ons is obk ·slim op die pla~s.,, · · • \ - .

LES 33. ·

KOOS

VERTEL. , ,

' I 5

' · LAT~R sit die hele famielie pij mekaar aan taf el. · -' ·

I : 'Toe_

se

Ja,ap vir Koos: '" Ons het jod nou ~l alles 1 vertel yan Bloemfontein en jij · het ons

~og niks vert,el van Oost-Londen nie. Dis nle ' I' I ' reg nie. I Jij moet ~ns ook vertel, nie waar nie,

Ma!!" ' I

MA~ " J ::}i, Koos. · Dis rf(g. Hulle het moot

' I

(2)

I.,• \ •I , ~

.

'(

VANDORP EN' VELD , r .97

.· ' '

-

' '

vetj;,el, nou moet jij weeE vir hulle vertel. · · Kom

' .

dis die laaste aand van die jaar, wat ons. so ,.

rl,lstig bij mekaar kan sit en gesels. Mor~ is 'dit '1

· oujaarsciag en dan kom alt~mi£ ·al parti] v'an die·

. ' ,,r J

gaste v~r die ~uwejaarsfees.

JU

moet nou maar

·kldar maak." _ .

·Koos. ":Ma, m'aar .ek we,et· nie, wat,ek alles

moet vert.el cie:,, . '

. · PA. " Kom~ Koos, vertel ons vai;i. . die .see en va;n die skepe. Hulle het net van"iugskepe';' gehoor, ne Jaap?" . ' , .

Jili.-

$' Lugskepe is darem ook skepe. Hulle · ,het,~k 'n roer en hulle het ook masjienerie."

Koos. "Nou dan sal·

ek

maar begin ·bij 'die

,begin. , , . '

" Net ~oe· j1flle ·wegg~gaan het naar Bloem·

fontein, krij 'ek ''~:brief van -Oom Andrle~.' Hij,

I I ' I

vr~ mij om ~aam te g

1a'an naar Oost.Londen.

; ;Hij moes op dokters otder naar die kus. g~an. ' ' Hij <link toe dat .dit 'n 1moo'i gel~entheid v,ir mij

sou we~ om sa.am

w

gaan as Pa en Ma ook ;

I .

'· inwillig. J>a en Ma het dadelik hulle tdest«;lm~ · ming gegee en drie' dae i '·later sit oils 'in die· ' . trein.

, " :· Nou, julle 'weet, hoe' die wereld lifk tQt

blj

·Bloe~ontein, daar sal 'ek dus maar van stil blij. Maar toe on,s in die Kolonie kam, toe lijk die wereld glad anders.

Op

. partij pl,.... eJ,d{.e·

., G

' \

..

1 .

(3)

' ,

I

98 ONS EIE TAAL

sien jij net rante, borne en bossies so ver as jij ' · kan sien. Partij plek~rn sien 'n mens weer net gras. Dis of die gras nabij Oost-Londen groener

· van kleur is as hier bij ons.. Misskien krij die men.se meer reen daarlangs. '

"Toe o~s in Oost-Londen kom, le daaz: die

. groot water voor ons. Maar dis 'n mooi gesig !

AS, jij dit vir die eerste maal sien, verwonder jij jou oor al die. water. En die branders ! A§

die wind hard waai dan is hulle ~ers hoog ! Aile wereld ! dan is hulle hoer :;is 'n man. ·En h.ulle dre~n, dat 'n mens .dit ver kan· hoor. En ' hulle . kom aldeur naar die land. As die een brander op die strand gekom het, volg dadelik 'n auder. En dan weer een en so gaan dit aan, die hele dag, die hele nag, die hele week. Dit pfots' en dreun SOOS die wind aie bran4ers teen die rotse aan drijf.

" Soms is dit stil, dan is die branders kleiner

' '

en p~rtijkeer is die water so stil en so glad soos die water .in ons dam. Maar sout ! Moenie.

praat nie ! Jij kan dit nie drink nie. As jij gaan swem, dan kom ·die water partijkeer in

1 jouw mond. Maar man, dis vreeslik ! Jij spuug dit daqelik weer uit, want dis onmoontlik ' om dit te drink.

"Vis is daar ook baie, en .krappe,

en

}V'Onder-

like,. snaakse. diere, soos seeka.tte. Hµlle lij~

(4)

VANDORP EN VELD ... / . ·. :

darem vir jou so leli.k-. dat jij daar barig voor - kan word.

" Daar is ook baie skulpies in die see. . Ek.

sal 'n partij vir julle wijs. Die strand le vol·~

jij kan hulle maar optel, net soveel as jij wil

be.

Daar is baie mooies bij.''·

LES -34.

KOOS GAAN SWEM.

DIE me)lse gaan natuurlik nie see toe ·om skul- pie~ te gaa:rl' soek n~e. Hulle kom om te sweni., want dis baie gesond, se die dokters. Oom Andries het ook aldag gaah . swem en ek oo_k. · - Maar ek het ni~ · goed genoeg kon swem nie, daarom moes ek op 'n plek blij, waar da'ar·geen gevaar vir verdrink was nie. Dis ·die kinder- baaiplek. Daar is baie kinders op · die p~ek.

· Almaal swem d'aar bij mekaar.

· E..en keer het ek tog moet lag ! Daar kom 'n meisiekind so groot as Annie. Sij · was maar net kort daar .en wis nie hoe glad die kante van die baaipleK is nie. Sij kom en kijk naar die .kinders,. wat in die water is. Sij wil graag self -Ook gaan swem, dink ek, want sij kom al nader., Sij let µie mooi op nie en opeens, doeins ! daar val sij plat in die water ! Wel, sij kan d~·ar nie verdrink me en · sij staan dac}.elik weer

(5)

• IOO ONS EIE.' i:AAL

op. Mapi,r skreeuw ·! Nee, kijk sij skreeuw so geweldig, dat al die .kinders kom .kijk, wat gebeur het. Almaal dink, daar het 'n ongeluk gebeur_. En die mense .op die .stran~ het dit almaal gehoor. Hulle dink seker~ daar het .'n ki:ud 'yerdtink.' Almaal kijk vreeslik versk:rik.

Die Ma kom ook, sij hoor die stem .van haar dogtei:tjie, ·maar sij sien haar nog nie, want daar . staan baie kinders op 'n hoop. Sij hardlOop · I soheentoe en jh.; 'daar sien sij haar en tel haar

\ .uit:die water op die kant. / · .

· Gelukkig · het . die kind ·t0e gouw bedaa~,

maar lank · het partij mense nog kom kijk en · elke keer vra hulle, . wat da~r tog· gebeur

.I

het ..

.

Die volgeride .dag kom die selfde dogtertjie weer, maar nou kom sij in haar baaikiere en toe sij

in

die wat~r· ko~, was sij glad nie bang .nie.

Sij het net geskrik, omdat sij met }laar 1dere so onverwags in die see geval het.

Dis . snaaks,. digteb~j die see staan lang riJe tente. Daar blij ook mens.e in.· .Hulle -woon da.ar in en kook hulle kos daar

.

vla~ bij. Dan

.

is daar ba.ie strandstoele. Hulle lijk glad anders as ons

sto~le.

Hulle het. 'n kap van. bo, sodat' . jij in .die skadewee kan sit. Dis lekker o:i:n in

so 'n stoel te sit en dan maar naar die see te kijk. . Daar is pok partijkeer 'n skip, ~at in

(6)

.•

v

A.N D9RP

EN

'VELD IOI

~ ' \ '1' '

die verte aankom of . .

,, in

die baa:i: 'anker '

0m

'g~e(l:' . .. ,:

o:p of :tf te laai. , ·

Eers sien j ij net die rook aan ~ie lug.

kom. daar 'n klein do.nker strepie met 'n regop

· !'trepie, · wa~ ·die, skoorsteen ,i~. Dit ~ koi:n ·.a.I , n'.aderbij en eindelik kan · jij gqed -sie~, diS · 'n .

l'toomboot. . Maar hij kom n'ie digtebij die. wal.

nie; want dis te gevaarlik. Die see is nie so.- danig qi~p l}.abij ~die strand.

nie

ell' daar ·is ook .

haie rotse, wat' die' sl,rip sal laat stul}kend ' .stamp as hij te na aan die strand kom. · _, ·

Partijkeer gebeur dit tog, as' :daa:r; storni . op

see .

:is. Dan is. die golwe vreeslik hoog en daii . kan die kaptein van ·die ·skip nie

go~d

stuur

!

nie en dan korp. hi] soms ~een die rotse·te !arid~. . DigtebiJ die· strand le nog' '-n. stukkie' van ·,n .·

1 ' ,

'skip, yvat' Q.aar vroeer gestrand h~t. Ja, dis darem gevaarlik Om op''n skip te .gaa'n. / Ek.sal ' riie.

op

'n skip paan ni~. Ek blij_ liewer~ waar ek is. ·

,-'

'·'

. 'LES 35. I SE,EKATTE.

. (Koos _vERTEL-.- VERDER;)

" AA:N die st,rand _kan · jij .darem. wonderlike

~stories hoor. Ons h_et daar .'n 5eeman ontmoet,

'

.

(7)

102 ONS EIE TAAL

wat dikwels bij ons gesit het aan die stran9..

Hij was nou te oud om te vaar en· hij het ons stories vertel; dat jouw hare daar'penorent van staan. Een storie sal · ek julle darem vertel.

· ·Dis oor Seekatte.

"Hulle is tog al te snaakse diere; hulle het ag ' arms en die het aan die onderkant suiers; waar-' mee hulle aan enige ding kan 'Vas suig. J ulle keri 'n suiervel met 'n touwtjie in die middel, wat jij kan laat vassuig aan 'n klip. Dis so:

'n klein ron<le stukkie le~r, wat baie sag is maak jij goed nat. In die middel maak jij 'n klein gaatjie. Daar steek jij 'n touwtjie deur. Nou drbk jij die leer plat op 'n mooi stukkie gladde klip of hout. En nou kan jij maar trek, maar

di~. leer laat nie los nie. Die k.lip gaan liewers saam die lllg in.

"So vas s~ig h-µ_lle 'met hul arms ook aan

e~ige dier, wat hulle wil opeet. Hulle het twee baie groot oe in hulle · kop en dit maak hulle ' nog leliker. Omdat ·hulle nou so lelik is, ·h~t

die mense op d~e skepe partijkeer baie vir hulle geskrik. Daar is partij plekk~ in die see, waar

·die water so helder is, dat jij alles kan sien swem.

· · "Nou swem die seekatte rondom . die skip,

die arms· almaal deur ·mekaar en dit ma.ak, die matrose ~ang.

"So het dit gekom dat hulle. allerhande

(8)

VAN DORP EN VELD. 103 .

wm1derlike stories van die seekatte vertel het.

Een het vertel, dat hij in 'n klein bootjre was met tien matrose daarin. Toe kom daar opeens 'n groot seekat, grot~r as hulle. nog ooit geeiien het.

Toe hij bij die boot kom, steek hij die ag .arms

. '

uit die water '!it en slinger hulle om die. boot.

Sij koR-steek ook uit en twee oe so groot as

· pierinkies kijk hulle aan. . Twee arms kronkel elkeen om 'n matroos en 'tel hulle so in die lug 9p. Toe word die 1meeste 1vreeslik bang. Maar gelukkig was 'n paar matrose so dapper OJll hulle bijl, wat naas hulle le, te grijp. Met elke slag kap huHe 'Ii. arm af en ein?elik sak die kop . weer ill die water sander sij arms. Maar hulle

was nog nie dood nie.

Hulle kronkel nog en I

probeer om 'ri matro?s

tie grijp. Met. hulle roeiers gopi die mat- rose hp.Ile-weer in die see en so was hulle eindelik weer veilig.

· " So het die seema:n'.

vertel, maar toe dit

, klaar was,

se

hij ewe' kalm: 'Julle kan maar

glo as julle wil' "

, JAAP. "Was daar ook seekatte in Oost.

1 Londen?"

.

'

l

·j

(9)

'

\ t \.t

"

I, ,,

ro4 -. . 1 ONS ElE I TAAL

.-'Koos. ,., Ja~ daar was baie. 'Il' Pa~r het ek

, 1 ..

I

\

· : self gesien. . Hulle' -,lewe tusse~' die rotse,. wat

1

bokant die see uitsteek. ·- Toe ek daar een k~er , naar' ~~ulpe soek1 en ~ij, vooroor bui.g, 'sien ek

·daai'. een sit. ~Maar' ek, moet eerlik se, ek het geskrik en bet tOe nie te lank gekijk riie."

I

GERT. "Hoe groot was hulle?" , Koos .. ': Die arms was so groot, · ek dink omtrent twee voet lank. . Hulle suig aan jotiw bene. vas, as hulle 1bij jou kom. En dis bai~ I

sw~ar, om dan weer fos te ~om."

LES 36.

,.:. . HAAIE. . ,1 I

D1iD OU seeman het nog veel meer vertel. Hij h~t . o~k

nog

vertei ~an haaie, w'at ook baie in

die see is. '

JA.AP. "Ge~t. het vir _m!j ,in, die museum op Blo,emfontein haaie gewijs. Hulle. is riet· so ·. la.nk as die tafe), en hulle het verskrlldik baie '

\ I I . ...

tande." . . · · · ·

G~RT. ~'

Het jii hulle ookgesien 'Kqos ? "

·Koos-. '~' ~ ee, hulle kom nie so nabij die kus

nie.i Maar daar is darem baie van hulle in die- see orals lari.gs Suid-Afrika. Hulle is' ook' bij Kaapstad en Du~ban. HuUe 'is erg gevaarl~k. ·.,

I 1

(10)

I

.,

VAN DORP EN . VELD

1 Daarom word die swemmers altijd ge·waarskuw, om nie te ver in die see· in te gaan · nie, ande~

kom hulle in die buurt van die haaie, en· ~ord , gevang. As 'n h5.ai vlak bij 'il swemmer 1 is, ' 'dan moet hij eers op sij rug draai. Want sij onderkakebeen is veel korter as. sij bokakebeen.

Die onderkant van haaie is wit en daaraan · kan. die mense op ''n skip. sien, dat daar haaie

is.. As 'n haai jou een-keer vashou met sij

tande. dan laat hij nie weer 'los nie. Hij kan maklik somaat jouv been afbijt,

~o st~rk

is hij ..

"Die ou matroos het vir mij vertel, B.oe hulle vroeer haaie · gevang het. As hulle min te

.\

;doen het op die· skip, om~at die see, stil Is, dan . gaan haal hulle 'n krom jjster hoek, baie sterk 'natuutlik. .Daar. bind hulle •'n-groot stuk spek

a.an . .

1En aan -die hqek -'n lang, ~terk to~w.

Nou laat sak hu.lle. dit ill die se~ - ,·

"Daar is bij na; altij d haaie rondom die skip.

-,H¥lle sweni mee, omdat daar dikweis iet~

· oorboord gegooi word, wait hulle kari. eet.

. "Net soos die' haai die spek sien, swem hij daar naar toe, draai hom. om, en hap ~Iles

, tegelijl\ op. Net ~oos die matrose nou voel,

dat die . haai vas sit, trek' hulle. en partijkeer moet hulle met hulle tien man trek, om hom

·op die 'dek van d.i,e skip te krij. Daar maak ' hulle hom :inet bijle dood. l'vfa~r hij. slaan so -

(11)

106 ONS EIE TAAL.

verskrikkelik met sij stert, dat hulle ' n~t moet

·opp'.1~· om nie 'n klap van horn te.krij n:le.''

LES 37.

IN DIE BOORD.

/",EN DOU is dit tijd om naar bed toe. te gaan," se Ma. ''As jPlle nou nog meer wil weet, moet julle moreoggen51 maar bij mekaar gaan / sit in die boord. · Altemit is daar nog rijp perskes ook, · en dan solank as Koos vertel, kan die and er kinders eet."

\

. Die· yolgende more· is die hele kindergeool-

.

'

skap weer bij mekaar, n.l. Koos, Gert, Annie, en Jaap; hulle le in die· gras. onder die home, · in die middel staart 'n skottel met rijp perskes en appelkooe, wat Ma vir 'hulle laat pluk het.

Koos. " Nou moet ons gaan se, waar ons Hewers wil wees.' Ons be~ nou · drie plekke,'

·waar ons nou -almaat fots van weet. Blo~m-·

fontein, Ooi:1t-Londen en die plaas, dis te se :

· 'n stad in die middel van die.r land, 'n stad aan die kus en. 'n plaas. Hulle se altijd : '.Danies

e~rste,' daarom moet Annie begin. . Dan mag Jaap praat, dan Gert en eindelik ek se!f. Toe Annie, begin maar."

ANNIE. " Maar ek was mos nos nooit in Oost-Londen gewees nie !."

' I

I .

(12)

(

VAN DORP EN VELD 107

Koos. " Maar ~·ij ~et mos alles gehoor · van , . · ' Oost-Londen ! "

I

ANNIE. ""Maar dis nie dieself de of jij van iets hoor vertel en of jij dit self ~ien nie. Jij ~an:

wel baie dinge vergeet het, wat ek graag sou

wil sien." ' .

>GERT.' 5' Nou ja,_ jij moet .dare~· pro beer, Annie! Ons sal ook probeer en ons was ook nooit in Oost-Londen g~wees nie." .

ANNIE. " N ou goed, , maar eers wil e~ · 'n perske eet, w.ant anders eet julle alles 'op solank

as ek praat. . .. ~. ·

" So, nou sal ek maar begin, maar j ulle moe~

luister en nie n~t naar die skottel kij~, watter die rijpste perskes is nie. As j ulle te veel eet hou ek op en gaan ek ook eet."

LESI .38.

ANNIE KIES DIE PLAAS.

ANNIE. ''As ek moet kie,s, sal ~k altijd die plek. · kies, waar mij Ma blij. Ek wil. tog liewers bij mij Ma wees. Dit was baie Iekker om in cBloem-

fontein bij Oom en Tante te wees, maar nou ek weer op die plaas is, is ek tog te blij.''

Koosi . " Maar se nou l\fa gaan trek ?. "

_,' I l

ANNI~.. " N ou j a, dan sou ek saam gaan.

- ·

Maar dan sal ek Hewers

se,

watter plek ek wens,
(13)

f

108 ONS EIE TAAL. ·

dat. mij Ma moet blij. En dan ki,es ek nie Oost- Londen nie. Daar is altijd ·baie' meD;s~, altijd-

vreefn.des~

SOOS Koos se, wat net: virt· 'n tijdjie

ko~·en dan weer weg g~an. Jij ken .hulle nooit nie. Die see is ook wel mooi, maar dis mos altij,d die~elf de. · As jij dit honder,d keer gesien het, is dit maar verveelrig.

En

vir. die storJI\

is ek bang. Dai;i;r sal altemit 'n skip op ?ie strand k0m1 ~n dan verdrink die men'Se' en jij kan hulle tog nie help 'nie. Dan sal- jij maar baie· sleg· voel. . Jij sal altijd maar cl.room van die IQ.e~se, wat ~erdrink het. Nee, dis· niks lekker, om daar altijd te moet blij nie;

" Bloemfontein is maar· amper net so. Daar is oo~ baie vreemde,mense., wat jij nie_ken nie.

En jij · het altijd maar 'n klein· tuintjie.· 'Daar is geen boord met. perske'bome',-nie~ E~ daar is so baie huise dat jij amper nie die lug kan sien nie. H~lle is.. so dig op mek~ar gehouw~, dat jij jou amper nie kan. draai nie. · \

·. "'Jaap, jij · het .nou al drie perskes geeet' in

1 1

·die tijdjie, wat ek gepraat

P.et.

Jij moet nou

stop, anders hou ek op met vertel."

JAAP.' " As ek · vertel, kan j ij weer eet. ".

A:~rnIE.· ." J a, as alles gedaan is, rie ? KijH:

hoe 'n klein bietjie.J i~ . daar . nog, maar .oor !

~oos, s~ vir Jaap hij moet ophou om' perskes

·' te e~t."

(14)

'.

VAN DORP EN VELD . 109

. I '

Koos. "Hou op Jaap,. anders vertel Annie

. J ..

nie verder me."

~ ' I , )'. I .

ANNIE, " Daarom hou ek die me(fste van . .

.

die piaas, want as jij iets nodig ·het, kan jij maar dorp toe rij: DaarQm is dit' n.ie nodig om juis in Bloem'fontcin te blij nie.

' "Nou is~ ek'klaar en moet jij vertel, Jaap,

I .

dan kan ek eet." , ·

. JAAP. "'As jij me~r as drie eet, hou ek ook: op. Ek sal ·kijk ! ".

J;..ES 39.

JAAP SE STORIE~1

/

"As elr ~oet skool gaan, dan 'woon ek. liewers

, op ·die plaas. Ek· ken die· ~foeste:r ~n .hou baie

van

hofil. · · En

.die meesters van Bloe:inf ontein en Oost-Londen ken< ek nie. Daar:om gaa:t.i ek liewers 'op die plaas sko~l."

, (" I

GERT . "

Se

nou, die Meester gaan weg?"

JAAP. '.' .Hij gaan nie weg nie ! " · '

'GERT. "Nou ja, hij kan tog weggaan ! " .

1 JAAP. ":Nee, hij kan nie, want· dan sou. hij

_/'-:; ons gese e . . Ah t" , . . I · .

Koos. " N ou goed, ell dan ? "

' I

. JAAP . . '" Maar."as dit vakapsie is, en Oom

· Piet vra ons om te kom kuie1;,' dan•wi'l el~ graag naar' Bloemfontein koni." 1

" '

i'

(15)

IIO ONS EIE TAAL

ANNIE. H En kor~· voor Krismis het jij gese, dat jij huistoe wou ? En dit het jij ook vi.r Tante gese."

JAAP. "Hoe wee~ jij dit ? "

ANNIE. " Tante ;b.et ons yert.el."

JAAP. "Maar jij het gese, jij wil ook liewers·

biJ. Ma wees."

,.

ANNIE. " Ma.ar dan moet jij .ook nie

se,

<lat jij liewers in ·Bloemfontein wil wees nie."

JAAP. "Ja, m?-ar net vir 'n kort tijdjie."

Koos; "

En

as Oom Piet jou nie uitnooi om te kom k-6'ier nie ? "

JAAP. "En as Oom Andries mij vra, om saam te gaan in die vakansie naar Oost-Londen,_

. ' '

. dan wil ek graag_ naar Oost-Londen gaan."

GERT. '~ Nee, Jaap, dis nie reg nie. Jij moet vir altijd kies, nie. ilet vir 'n kort 'rukkiti' nie." '- · ·

JAAP. "Dan moet ek ·oors 'n perske-eet en dink."

ANNIE. " Nee, e'k het nie geeet, so lank as _ ck vertel het nie."

. JAAP. ".Nou goed, _dan 'Yeet ek ?Ok al. Ek wil dan van al die plekke liewers op die plaas wees. So, nou is ek klaar en gaan ek eet."

(16)

VAN DORP EN VELD III

LES 4.0.

GERT KIES BLOEMFONTEIN.

EK sou liewers wag met kies tot na die va.kansie.

N ou het ek nog maar min van die plaas gesi,en.

Dis baie .lekker bier op die plaas

1

Die kleiosse en perde van Jaap is regte mooi ! Die boord is vol vrugte ! Om in die veld te rij, is buie

. I

aangenaaim !

Maar Bloemfontein is darem tog .ook 'n aangename plek. Jij kan bioskoop toe gaan.

Ons het 'n mooi muse~m en 'n pragtige dieret~in.

Jij ka.n in die trem rij, as dit reent en as jij van

· die skool )mni. Daar is baie skole· en as· jij

later nog verder wil, lee.r, dan kan jij naar die Rollege gaan. 'Ek dink, · dis darem tog regte aangenaam om in Bloemfontein ·te woon.

Koos. " Maar dit het jij alles · ook in Oo~t- - Londen. Dan kan jij ewegoed Oost-Londen k.ies."

GERT. " Dis waar, ek is ook nog nie. klaar nie. Ek dink, ek hou meer van Bloemfontein as van Oost-Londen, omdat ek Bloemfontein beter ken. Ek het daar altijd gewoon en daarom . wil ek liewers daar ook blij. . Altemit sou ek liewers in Oost-Donden wil blij, as ek daar altijd gewoon het.

•'·Nee, as ek mij goed bedink, dan moet ek

se;

I

Referensi

Dokumen terkait