• Tidak ada hasil yang ditemukan

Vergelyking van visuele vaardighede van individue in onaktiewe en aktiewe werksomstandighede

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Vergelyking van visuele vaardighede van individue in onaktiewe en aktiewe werksomstandighede"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v32i1.844 Referaatopsomming

Vergelyking van visuele vaardighede van individue in onaktiewe en aktiewe werksomstandighede

Authors:

L. Naicker1 P.J. du Toit1 M. Kleynhans1 E. Kruger2 Affiliations:

1Department of Physiology, University of Pretoria, South Africa

2Department of Biokinetics, Sport and Leisure Science, University of Pretoria, South Africa Correspondence to:

L. Naicker Email:

[email protected] Postal address:

PO Box 2034, Pretoria 0001, South Africa

How to cite this abstract:

Naicker, L., Du Toit, P.J., Kleynhans, M. & Kruger, E., 2013, ‘Vergelyking van visuele vaardighede van individue in onaktiewe en aktiewe werksomstandighede’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 32(1), Art.

#844, 1 page. http://dx.doi.

org/10.4102/satnt.v32i1.844 Note:

This paper was initially delivered at the Annual Congress of the Biological Sciences Division of the South African Academy for Science and Art, ARC-Plant Protection Research Institute, Roodeplaat, Pretoria, South Africa on 01 October 2010.

Copyright:

© 2013. The Authors.

Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.

Page 1 of 1

Comparing visual skills in sedentary and active work environments. A comparative study was conducted between training recruits (n = 138) and undergraduate university (n = 169) students to assess whether physical activity enhances visual skills. The results indicated that recruits, who lead an active lifestyle, possess superior skills in eye-hand coordination and reaction time. However, students possess superior skills in tracking and sequencing.

Visuele vaardigheid word dikwels onderskat wanneer ’n persoon 20/20 visie het. Hierdie miskonsepsie kan hoogs nadelig wees, aangesien visuele vaardighede benodig word in ’n kompeterende omgewing. Visuele vaardighede bestaan uit drie belangrike komponente, naamlik persepsie, besluitneming en respons. Die doel van die studie was om vas te stel of daar

’n verskil is in visuele vaardighede van individue in ’n onaktiewe (169 voorgraadse universiteit studente) en aktiewe omgewing (138 opleiding innames) deur gebruik te maak van ’n reeks visuele toetse. Die resultate het gewys dat hand-oog koördinasie en reaksietyd beter is in die aktiewe werksomgewing, terwyl oogvolging van voorwerpe en visuele geheue beter was in die onaktiewe werksomgewing. Die visuele vaardighede wat superieur getoets het in die onderskeie omgewings is ’n goeie weergawe van die funksies in die onderskeie omgewings.

Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online.

Read online:

Referensi

Dokumen terkait

Aangesien sangers se strategiese bestuursingesteldheid kan bydra tot die wyse waarop hulle hul loopbane bestuur om volhoubaar te wees en te groei, stel hierdie studie dit ten doel om

DOEL MET DIE NAVORSING In hierdie navorsing is die volgende doelstellings vooropgestel: Om vas te stel wat die konsep leierskap in die algemeen en in die onderwys behels; Om te

vrystellingsbepaling op 1 Desember 1838 te ontduik.1 Die doel van hierdie studie is om onder meer te bepaal waarom daar reeds v66r die aanvang van die Groot Trek 'n verbod geplaas is

Ten opsigte van die tekste waarmee daar in hierdie studie gewerk word, bly die probleem egter steeds dat as gevolg van die gebrek aan teenwigte, soos ’n alternatiewe eie bron van kennis

Uit die studie kan die vernaamste ideologiese momente, * Louis A Changuion is ’n Assistent-argivaris in die Argief van die Universiteit van Pretoria Hy is tans besig met ’n

In hierdie studie is daar gebruik gemaak van korrelasie- koëffisiënte, T-toetse, beskrywende toetse sowel as ANOVA-toetse om eerstens die verskille in die deelnemers se etniese groepe,

E.duc.S.A Professor aan die Universiteit van Pretoria Hierdie studie is voorberei onder die leiding van Pro!.

Deur die antwoorde te analiseer, is daar bepaal in watter mate die drie groepe onderwysstudente en kundiges verskil in hulle persepsies oor straling en radioaktiwiteit.. ’n Beduidende