• Tidak ada hasil yang ditemukan

View of BOEKE ONTVANG VIR BESPREKING

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "View of BOEKE ONTVANG VIR BESPREKING"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

224

hoog die waarde van die werk. Daar is ook opsommillgs in vier internasionale tale wat die hoek vir oorsese besoekers toeganklik maRk. Die teks is ook in Engels gedruk.

Dr. Ploeger begin die geskiedenis van Over-Vaal met 'n verwysing na die vroegste geskiedenis van Pretoria. Aanleiding daartoe vind hy in die grond waarop die woning gelee is, nl. Bryntirion war stukke van drie ou plase insluit, nl. Elandspoort, Koedoespoort en Rietfontein, war oorspronklik Ran Voortrekkers behoort bet. Ons Bien flitse nit die geskiedenis van die Hoofstad en sy oostelike uitbreiding. Die ontstaan van Bryntirion word geskets Bowel as die geskiedenis van die beplanning en bon van die huis, die Dille van sy ruin en die veranderings war mettertyd aangebring is. Dit bevat 'n verslag oor die kunsskatte -skilderye en beelde -in die huisasook 'n oorsig oor die sosiale verp!igtinge wat Ran die amp van administrateur verb"nde is. Om die reue bevat die hoek heelwat burgerkunde.

Dr. Ploeger bet die werk met entoesiasme geskryf en oral in die teks tref ons patriotiese tone Ran. Die talryke fotomateriaal gee 'n helder beeld van die ampswoning, sy omgewing en inhoud. Dis 'n huis war Ran die inwoners van die Provinsie Transvaal behoort. Die hoek bring dit binne die bereik van elke burger. 'n Mens waardeer dit dat die Provinsiale Administrasie bereid was om soveel te bestee Ran 'n hoek vir 'n eenvoudige, maar 'n nie onbelangrike tema nie. Dit is 'n voorbeeld wat navolging behoort te vind. Die skrywer verdien lor vir 'n stuk nougesette navorsing wat as model vir ander soortgelyke ondernemings kan dien.

F. A. van Jaarsveld.

BOEKE ONTVANG VIR BESPREKING

1. Bax, D. en Koeman, C.: Argitektoniese skoonheid in Kaapstad se Kompanjiestuin 1777-1805 (with a summary in English), Registeruitgawe nr. 3, pp. 112 met 41 afh.;

Tafelberg-uitgewers, Kaapstad, 1963.

2. Cross by, H. en Groenewald, J. C.: Guidance for Standard VI, pp. 63, Voortrekker- pers, Johannesburg, 1963.

3. Davis, Norman, Edited with an Introduction: The Paston Letters, pp. 288, SSc, Oxford Press, London, 1963.

4. Gilmore, M. P.: The World of Humanism, 1453.1517, pp. 326, Harper & Row, New York, 1962.

5. Hartung, prof. dr. Fritz: Deutsche Geschichte im Zeitalter der Reformation, der Gegenreformation und das 30 jiihriges Krieges, Samlung Giischen, Band 1105, pp. 128, DM. 3.60, Walter de Gruyter & Co., Berlin, 1963.

6. Wessels, F. J.: Die Republikeinse Grondwet, pp. 231, R1-BO, Nasionale Boekhandel Bpk., Kaapstad, ens., 1962,

7. Woodward, E. L.: History of England, University Paperbacks, pp. 197, Methuen, T,onclon. 1963.

Referensi

Dokumen terkait

Naasteliefde1 Hoewel Franciskus van Assisi 1181/1182–1226 in die geskiedenis van die Christelike etiekdiskoers daarvoor bekend is dat sy verstaan van liefde neig om universeel en

So byvoorbeeld kan die eerste jare van ’n individu of die geskiedenis van ’n groep soos ‘n kerk die intrige en selfs die lotgeval van die latere jare antisipeer dit wil sê die een is

In Olive Schreiner Skryf Schoeman sy eerste omvattende biografie, waarin hy sy vermoens as roman- en geskiedskrywer aanwend om 'n rekonstruksie te maak van die eerste 25 jaar in die

5.1.5 Tyd en gebeure As Kanna by die oop kis staan van Makiet en hy na haar gesig kyk "kom die hele geskiedenis in sy gees opstaan: wasgeld, vernedering, skaamte, ontbinding van die

Hierdie titel en verskeie aanhalings en verwysings in die verhaal self is ’n aanduiding van hoedat Kalmer, reeds in 1989—midde in die opbloei van grensliteratuur ook sy bydrae gelewer

Alhoewel die verwantskappe ontstaan tussen die genoemde werke van Opperman, is hierdie ietwat verwagte temas en motiewe wat aangetref word in sy Komas uit ’n bamboesstok van ’n meer

Die boek begin met ’n verkenning van die plaas Doornbult, die geskiedenis van die plaas, die Oranjerivier-stasie, asook Hopetown en omgewing.. Daarna volg ’n kort beskrywing van die

Die voordele van 'n leerplan, soos bier aan die hand gedoen, is: 1 dit kom DOreen me~ die leerplanne waarmee die studie van geskiedenis in die hoerskole van 'n hele aantal Europese