• Tidak ada hasil yang ditemukan

View of Redakteursnota

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "View of Redakteursnota"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

606

Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 62 No. 3: September 2022 doi.10.17159/2224-7912/2022/v62n3a9

Aktueel

Redakteursnota

In die vorige uitgawe, Junie 2022, het die redaksie ’n ope uitnodiging aan lesers gerig om te reageer op die meningsartikel van prof. Chris Brink, voormalige rektor aan die Universiteit Stellenbosch (2002–2007), oor “die twintig jaar van openbare taaldebat op Stellenbosch”

(p. 411). In hierdie uitgawe publiseer ons die reaksie van dr. Edwin Hertzog, voormalige voorsitter en ondervoorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (2000–2008).

Dr. Hertzog se uiteindelike bevinding is “dat die aanpassings wat gedurende prof. Brink se termyn aan die taalbeleid gemaak is, nodig en in die beste belang van die universiteit was”

(p. 608). Hy vind dit wel jammer dat “die akademiese onderbou van Afrikaans in die proses onder druk gekom het” (p. 608).

Twintig jaar later het die tersiêre landskap in Suid-Afrika onherroeplik verander en is Afrikaans as wetenskapstaal ongetwyfeld onder druk. Nietemin is daar die afgelope twintig jaar ook verskeie inisiatiewe onderneem waardeur Afrikaans op verskillende terreine bevorder is.

Hiervan is die stigting van Akademia, ’n privaat hoëronderwysinstelling, onteenseg like getuienis van ’n voortgesette betrokkenheid by die handhawing van Afrikaans as wetenskaps- taal.

Die redaksie beplan ’n temanommer oor huidige en toekomstige inisiatiewe rakende Afrikaans, waarin herbesinning oor vroeëre optredes en standpunte beslis ook sal fi gureer. Prof. Wannie Carstens sal as gasredakteur optree en belangstellendes word versoek om aan hom te skryf by: [email protected].

INA WOLFAARDT-GRÄBE

Redakteur: Tydskrif vir Geesteswetenskappe E-posadres: [email protected]

Referensi

Dokumen terkait

Du Rand, 2002: 60, 67 dat baie Chris - tene in Suid-Afrika presies doen wat die sekularisme graag wil hê: Hulle lewer die staat en die res van die sogenaamde openbare lewe uit aan die

Mev Marie Williams het haar tien jaar lank beywer om al die nodige gegewens oor die familie te versamel voordat sy dit aan die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing vir publikasie-

Mev Marie Williams het haar tien jaar lank beywer om al die nodige gegewens oor die familie te versamel voordat sy dit aan die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing vir publikasie-

Bogenoemde fenomenologiese beskrywing van Scharmer oor die vlakke van kennis waardeur ons moet beweeg om aan die onderpunt van die “U” te kom waar ons bewus word van God se liefdevolle

Hierdie strekking word in die slotstrofe van die gedig “memento mori” in Breytenbach se bundel nege landskappe van ons tye bemaak aan ’n beminde 170 nog ekstremer gestel as die digter

Die feit dat hulle oënskynlike debatsoorwinning egter geen verskil aan die rigting van die Universiteit gemaak het nie, het dan weer tot allerhande verdere wanopvattings gelei,

Tesame met ’n nugter en oorspronklike kyk op sake, stel hierdie verse oor die naderende dood ’n woord wat die digter “doodgewoon” hanteer byna ’n aangename ervaring in die vooruitsig..

Dit word verder bekragtig 100 deur sy uitspraak oor die posisie van die gekleurde karakter in romans van die apartheidera wat soos volg vervat word: “Hierdie patroniserende beskouing op