• Tidak ada hasil yang ditemukan

Vrouemaand: Omgee-vroue van formaat!

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Vrouemaand: Omgee-vroue van formaat!"

Copied!
12
0
0

Teks penuh

(1)

Lees ons & adverteer AANLYN www.

19 AUGUSTUS 2022 Gestig 1955

H/v Transvaal- en

Dr. Nelson Mandelarylaan Posbus 2000, Lichtenburg 2740 Epos: [email protected] Tel: 018 632 6038

Faks: 018 632 4222

R2-00

VAT INCL

Lichtenburg is in skok nadat dit bekend geword het dat ‘n Seder in die gemeenskap geval het. Ds. Gerrie Senekal (55), jarelange en geliefde leraar van die Nederduitch

Hervormde Kerk in Lichtenburg is oorlede. Na wat verneem kon word, is hy Woensdagaand (17 Augustus) per ambulans na die Ancron Hospitaal in Klerksdorp

geneem waar hy oorlede is aan ‘n hartaanval. Hy was ‘n steunpilaar vir sy gemeentelede en baie betrokke in die gemeenskap. Hy word oorleef deur sy vrou, Annatjie en sy vier kinders, Karieka, Gerhard, Marnus en Stian. Sy begrafnisdiens sal Dinsdagoggend, 23 Augustus om 11:00 vanuit die Ned. Herv. Gemeente Lichtenburg deur ds. Labuschagne gelei word.

‘n Seder het geval

Vrouemaand:

Omgee-vroue van formaat!

Augustus is Vrouemaand en die Noordwester salueer dié week die omgee-vroue in ons midde. Verskeie

liefdadigheidsorganisasies in Lichtenburg sien om na die nood en behoeftes van minderbevoorregtes in ons gemeenskap.

Op die foto is die vroue wat aan die stuur staan van elke organisasie wat ‘n groot verskil maak in ons dorp. Hulle hande word natuurlik versterk deur nog ander ystervroue

wat saam met hulle dié groot taak verrig. Op die foto is (voor) Lizané Zandbergh (Hoërskool Lichtenburg Hart en

Hande), Marlette Smit (Lichtenburg Toyota) en Joan Dry.

Agter van onder na bo staan Nadi Duvenage en Minie le Roux, (albei van Mev.

Lichtenburg Elegant), Sonja Prozesky (NG Welsyn),

Heleen Louw (SAVF), Elsa Nel (Bakerville) en Jeanette van der

Merwe (Lichies Omgee). Dank

aan Clarkes Tuinsentrum vir die pragtige sonneblomme.

Lucky terug by ‘pa’

Stephan – bl.2 Brande woed in ons

omgewing – bl.3

(2)

Dis met groot verwagting dat Lichtenburgers uitsien na optredes van die evangelis, Deon Hockey. Sy bediening fokus op bekering en herlewing. Deon en sy vrou, Charmaine, asook hul kinders het ‘n absolute passie om siele te wen vir die Koningryk. Op Sondag, 17 Augustus om 09:30 en ook die aanddiens om 18:30 by die Christen Lewe Gemeente (Le Rouxst. 77) sal hy sy boodskappe bring.

Woensdag tot Vrydag aande om 18:30 sal hy by die sokkerstadium in Blydeville optree.

Almal word uitgenooi om saam die Here te loof en prys en te bid vir ons omgewing se herlewing.

Groot

opgewondenheid vir optrede

Vanaf 29 Julie 2022 toe die oulike Jack Russel, Lucky, van Stephan Booyens buite Lichtenburg op die Biesiesvleipad verlore geraak het, het Stephan geen steen onaangeroer gelaat om sy geliefde hondjie terug te kry nie.

Stephan het twee keer in die Noordwester ‘n foto van Lucky geplaas met ‘n beloning daarby, op Facebook gevra dat mense moet help soek en honderde mense het deelgeneem aan die grootskaalse soektog!

R5000, en baie min slaap later, is Lucky, byna twee- jaaroud, op Saterdag, 13 Augustus met sy eienaar herenig. Hy is gehuisves by ‘n gesin op Gerdau wat reageer het op die advertensie in verlede week se Noordwester. Stephan sê baie dankie aan elkeen wat gehelp soek het. Soos op die foto gesien kan word, is Lucky uit sy vel uit om terug te wees by die huis!

Dié is ‘n duidelike bewys dat die Noordwester wyd gelees word en ons is bly ons kon ‘n rol speel in die hereniging van Stephan en Lucky.

Lucky terug by

‘pa’ Stephan!

(3)

inte rac tive PDF page Tap here on your electronic device

Verskeie brande woed in ons omgewing

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Verskeie brande by woonhuise die afgelope week het groot skade aan eiendom gelaat.

In een van die voorvalle, het die brand die lewens van ‘n vrou en haar hondjies geëis.

Die tragiese gebeure het begin met die brand van Francesstraat 8 in Lichtenburg - omstreeks 23:50 verlede Vrydagaand. Die gesin van vier het alles in die brand verloor en die huis is tot op die grond afgebrand.

Lizanne en Herman van Rensburg en hul twee seuns het ongedeerd uit die huis gekom, maar al hul besittings is in die brand verwoes.

Geen aandenkings, belangrike dokumente of besittings kon uit die brand gered word nie.

Die oorsaak van die brand is nog onbekend.

Tydens ‘n ander brand in die oggendure van Sondag, 14 Augustus, het Lottie Esterhuizen haar lewe in die brand verloor wat in 11de Laan, Kieserville ontstaan het. Volgens inligting van mense op die toneel is drie hondjies ook dood in die huis aangetref. ‘n Woonstel wat aan die huis gegrens het, is totaal verwoes in die brand. ‘n Ouer egpaar wat daar woonagtig was, se besittings is alles in die brand verwoes.

Hulle is nie beseer nie en word deur hul dogter gehuisves. Die oorsaak van die brand kon nog nie vasgestel word nie.Volgens omstanders by byde gevalle was die brandweer vinnig op die toneel, maar kon ten spyte van flinke optrede nie die eiendomme, of lewens, red nie.

‘n Lapa in Eerstestraat, Lichtenburg het ook aan die brand geraak verlede Saterdagaand, maar die skade is minimaal en niemand is tydens die voorval beseer nie. ‘n Veldbrand wat buite beheer geraak het naby Brinkstraat in Coligny het ‘n huis totaal verwoes. Niemand is tydens die brand beseer nie.

Lede van die gemeenskap wat gesinne kan bystaan met skenkings van enige aard, kan vir Sanet by 0787847596 of Johan by 0836600899

skakel. Klik hier op jou elektroniese toestel of gaan na https://bit.ly/

francesstraat om na ‘n video van een van die brande te kyk.

Die huis in Francesstraat, Lichtenburg ten tye van die brand en daarna.

Die woonstel langs ‘n huis in 11de Laan, Kieserville, Lichtenburg wat in ‘n brand verwoes is. ‘n Vrou en haar hondjies het hier hul lewe gelaat. ‘n Motor is ook in die brand verwoes.

Die huisie in Brinkstraat, Coligny wat afgebrand het na ‘n veldbrand buite beheer geraak het.

Die Noordwester het na baie jare in Transvaalstraat, Lichtenburg besluit om na ‘n ander perseel in Bantjesstraat, Lichtenburg te verhuis. Ons kantoor sal vanaf 1 September 2022 daar open en ons nooi ons getroue lesers en adverteerders om ons pragtige nuwe gebou daar te besoek vir vriendelike en professionele diens soos voorheen. Die omgewingsvriendelike perseel is naby Clarkes Tuinsenstrum en Multimed geleë. Kyk gerus uit vir ons naamborde wat eersdaags daar opgerig sal word, ons sien uit om u daar te verwelkom.

Ons gaan

trek!

Diefstal by grafte neem toe

Die granietblad op ‘n graf in die Lichtenburg Begraafplaas is losgemaak en voornemende diewe is in die proses om dit te steel. Dit lyk of hul poging misluk het omdat iemand hul dalk gesteur het ten tyde van die verwydering daarvan. Op die een foto kan nog drie granietblaaie langsaan gesien word wat ook moontlik onwelkome besoekers kan kry. Volgens ‘n ingeligte bron is die tendens besig om vinnig toe te neem, veral as daar nie op die blad geskryf is nie. Dit wil voorkom of dit mense in die begrafnisbedryf is wat die diefstal pleeg aangesien hulle gerat is om die ‘gesteelde grafgoedere’ te verwerk en weer te verkoop. Daar word ‘n dringende beroep op die publiek gedoen om gereeld hul geliefdes se grafte te besoek en seker te maak dat alles daar in orde is. Die Ditsobotla Munisipaliteit verroer geen vinger om grafte veilig of skoon te hou nie.

Ɂȴƹǁɰѕњӝїѕїї:њѝјї

ěljȢljʤȈɰȈɁȶ

ĄljʤȈɰlj іѕ ɰʍƹȚljƺɽɰɁȶ A9K ěř Ɂȶ ÝɥljȶʤȈljʥ :ȃƃȶȶljȢ іїїӗ Č9: іӗ AČěř :ƃɽƺȃ ĩɥ ƃȶǁ Č9: KǁʍƺƃɽȈɁȶӝťɁʍ ƺƃȶ ƃȢɰɁ ʤȈɰȈɽʥʥʥӝʥɁ˃ƃȴƃɽɨȈƺɰӝƺɁӝ˃ƃǹɁɨ ȴɁɨlj ʍɰljǹʍȢ ɨljɰɁʍɨƺljɰ ƃȶǁ ȈȶǹɁɨȴƃɽȈɁȶ Ɂȶ ʥȃljɨlj ʰɁʍ ƺƃȶ ˎȶǁ ɰʍɥɥɁɨɽӝ

ÃƃɽɨȈƺ ¸Ȉʤlj

KȶȚɁʰ ǹʍȶӗ ȈȶɽljɨƃƺɽȈʤlj ȢljƃɨȶȈȶǼ Ȉȶ іћ ɰʍƹȚljƺɽɰӝ AɁʥȶȢɁƃǁ ǹɨɁȴ ʰɁʍɨ ƃɥɥ ɰɽɁɨlj Ɂȶ ƃȢȢ ƃȶǁɨɁȈǁ ǁljʤȈƺljɰӝȴƃɽɨȈƺȢȈʤljӝƺɁȴ

:ěČ Ýy {ÝÝAÇKČČ yÝĄ ě‰K Ã졎: :¸ČČ

:ě:‰ ĩĀ ÝÇ ¸KČČÝÇČӗ ĄKřŽČŽÝÇ ÇA ¸KĄÇŽÇ{

ÝȢǁ ÃʍɽʍƃȢ ȃƃɰ ǁljʤljȢɁɥljǁ ljʯƺȈɽȈȶǼ ˎȶƃȶƺȈƃȢ ȢȈɽljɨƃƺʰ ɨljɰɁʍɨƺljɰ ɽȃƃɽ ɰʍɥɥɁɨɽ Ãƃɽȃɰ ¸Ȉɽljɨƃƺʰ ɥɨljɥƃɨƃɽȈɁȶӝ yȈȶǁ ɽȃljȴ Ɂȶ ɽȃljɰlj ɥȢƃɽǹɁɨȴɰә

{ljɽ ȃljȢɥ ǹɨɁȴ ɽʍɽɁɨɰ Ɂȶ ɽȃȈɰ ěljȢljǼɨƃȴӸ ƹƃɰljǁ ƺȃƃɽ ɥȢƃɽǹɁɨȴ Ӹ ČÃČŚɁ˃ƃɽɁ љјјћћƃȶǁ ǹɁȢȢɁʥ ɽȃlj ȢȈȶȟ Ɂȶ ɽȃlj ɨljɥȢʰ ČÃČ Ɂɨ ɰljȶǁ ƃ Śȃƃɽɰɥɥ ɽljʯɽ ɰƃʰȈȶǼ Ԅ‰Ȉԅ ɽɁѕћќ ѕѕњ їўќўӝʤljȢȢljӝƺɁӝ˃ƃ

řljȢȢlj

:ƃɽƺȃ ʍɥ Ɂȶ ɰɁȴlj ěř ȢljɰɰɁȶɰӗ ǹȈȶǁ Kʯƃȴ {ʍȈǁlj ČȃɁʥɰ ƃɰ ʥljȢȢ ƃɰ ƺƃɨlj ƃȶǁ ɰʍɥɥɁɨɽ ɽȈɥɰӝÝȢǁ ÃʍɽʍƃȢ ¸ljƃɨȶ ěȃȈȶȟ AɁ Ӹ ťɁʍěʍƹlj

ťɁʍěʍƹlj :ȃƃȶȶljȢ

ŚȈɽȃ ɰƺȃɁɁȢ ljʯƃȴɰ ƃɨɁʍȶǁ ɽȃlj ƺɁɨȶljɨӗ ȴƃȶʰ Ȣljƃɨȶljɨɰ ƃɨlj ɰɽɨʍǼǼȢȈȶǼ ɽɁ ƺɁɥlj ʥȈɽȃ ɽȃljȈɨ ǹljljȢȈȶǼɰ Ɂǹ ɰɽɨljɰɰ ƃȶǁ ƃȶʯȈljɽʰӝ ĀȢljƃɰlj ƺɁȶɽƃƺɽČA{ ѕѝѕѕ њћќ њћќȈǹ ʰɁʍ ȶljljǁ ljȴɁɽȈɁȶƃȢ ɰʍɥɥɁɨɽӝ

ĀɰʰƺȃɁɰɁƺȈƃȢ ČʍɥɥɁɨɽ

ݸA Ãĩěĩ¸ ŽČ ‰K¸ĀŽÇ{ ťÝĩ

ĀĄKĀĄK 9KěěKĄ yÝĄ ťÝĩĄ KŤÃ

ěyÝĄÃČ ÇA ĄKČÝĩĄ:KČ ěÝ ŽÇČĀŽĄK ťÝĩә

ÝȢǁ ÃʍɽʍƃȢ ¸Ȉǹlj ɰɰʍɨƃȶƺlj :Ɂȴɥƃȶʰ ӯČӰ ¸ȈȴȈɽljǁ Ȉɰ ƃ ȢȈƺljȶɰljǁ yČĀ ƃȶǁ ¸Ȉǹlj Žȶɰʍɨljɨӝ

(4)

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Hoe lyk dit? Wil jy R10 000 ryker wees? Dis baie moontlik. Die belangrikste vereiste is dat jy enige tyd sedert 1 Januarie 2020 – 30 Junie 2022 getroud is.

Indien ons lesers jou troufoto kies as die wenner van ons Troukiekie-kompetisie, wen jy R10 000 kontant.

Die enigste vangplek is dat jy steeds getroud moet wees teen die einde van die kompetisie om vir die prys in aanmerking te kom.

‘n Inskrywing, wat ‘n enkele foto is, kos R66,00 (btw ingesluit).

Jy mag egter soveel keer as wat jy wil inskryf.

Onthou ook dat jy by slegs een van die Noordwes Koerantgroep se koerante

mag inskryf. Hulle is Rustenburg Herald, Brits Pos, Mahikeng Mail, Noordwester, Klerksdorp Record, Stellalander en Gemsbok.

Ook belangrik: Jy moet binne die fisiese verspreidingsgebied van die koerant waar jy inskryf woon, werk of jy moes in daardie gebied getrou het.

Inskrywings sluit 31 Augustus en daarna sal lesers op ons webblad, asook op Facebook hul gunstelinge kan kies.

Gaan na http://www.northwestnewspapers.

co.za/ vir meer inligting.

Troukiekie-kompetisie:

Sluitingsdatum om die draai!

In Memoriam

Die verassingsdiens van Maria Dorothea Wallis

(78) wat oorlede is op 16 Augustus 2022, vind op Vrydag, 19 Augustus 2022 om 11:00 vanuit

die NG gemeente, Lig en Lewe plaas. Ds. Ben

Botha sal die diens waarneem en Ruhet Begrafnisdienste is in beheer van die reëlings.

Jacoba Charlotta Esterhuizen (60) is op 14 Augustus 2022 oorlede. Haar verassingsdiens het op 18 Augustus 2022

vanuit die NG Oos gemeente plaasgevind.

Ds. Elizabeth Brunsdon het die diens waargeneem en Ruhet Begrafnisdienste was in beheer van die reëlings.

Cielie Nel is op 12 Augustus oorlede. Haar

afskeidsdiens sal op Vrydag, 19 Augustus 2022 om 11:00 vanuit die NG Oos-gemeente plaasvind. Ds. Alfred Brunsdon sal die diens

waarneem en Ruhet Begrafnisdienste is in beheer van die reëlings.

Die Noordwester het nie lank terug nie foto’s van die hoekerf of die hoek van Lang- en Daniëlstrate, Lichtenburg

geplaas wat vuil en oorgroei is.

Inwoners van die strate is moedeloos en sê dat die oop erf by die dag meer bemors word met allerhande vullis wat daar gestort word. Soos op

die foto’s gesien kan word is dit ‘n gesondheidsrisiko vir inwoners en sal die Ditsobotla Munisipaliteit dringend aandag aan die situasie moet gee. Dit is nie duidelik aan wie die leë erf behoort

nie en inwoners sê dat trollies leë drankbottels gereeld op die erf gestort

word, blykbaar vanaf inwoners in die buurt wat bekend is vir rusverstoring op ‘n daaglikse basis wat die buurt nog

verder die harnas injaag!

Wat ‘n

skande!

(5)

- Jy doen jou bes om van jou besigheid ‘n sukses te maak – daarom adverteer jy jou produk of diens.

Maak Noordwester se Geklassifiseerde Advertensies deel van jou bemarkingsplan.

Dis spotgoedkoop en boonop maklik om te plaas.

Jy kan natuurlik soos gewoonlik na ons kantore toe kom en jou Geklassifiseerde Advertensie by die toonbank kom plaas – jy is baie welkom en ons help graag.

Maar jy kan dit ook aanlyn doen; dit gaan jou minder as twee minute neem, en boonop kan jy EEN advertensie van 15 woorde of minder per week heeltemal gratis kry.

Besoek ons webwerf by https://www.

northwestnewspapers.co.za/noordwester en kies die ‘Classified Advertisement’-opsie.

Volg net die duidelike aanwysings – in ‘n japtrap is jou advertensie geboek.

Ons advertensies presteer - jy kan ook.

Adverteer heeltemal gratis

NOORDWESTER – LICHTENBURG – ‘n Groep organisasies in die landbou-, werkgewers-, kleinsake- en burgerlike spasies, het saamgespan om die spesiale ruimte wat President Cyril Ramaphosa aangekondig het om alternatiewe elektrisiteitverskaffing te stimuleer en die belastingintensiewe wat vir die doel geskep is, gekoördineerd te benut.

TLU SA, SAAI, Neasa en Agri X gaan die massa-projek fasiliteer. Dit bevorder nie ‘n spesifieke diens, finansiering of hardeware verskaffer nie, maar stel ‘n spyskaart van opsies voor wat elk sy unieke geleentheid bied. Die opsies is aanlyn beskikbaar en word verbreed namate meer geakkrediteerde leweransies beskibaar word.

Onbetroubare elektrisiteitsvoorsiening van Eskom is een van die grootste struikelblokke in die mededingendheid, volhoubaarheid en winsgewendheid van boere, ondernemings en bedrywe in Suid-Afrika. Suid-Afrika se ekonomie kreun onder die ondoeltreffendheid van Eskom.

Dit is egter moontlik om teen minimum, of self geen eie kapitaal nie, binne die raamwerk van die staat se intensiewe sonkrag op groot skaal uit te rol en aan huishoudings, besighede, nywerhede en plase te verskaf.

Organisasies span kragte saam

vir alternatiewe elektrisiteitsverskaffing

Inwoners herstel self hul straat

Willie en Tienie Maanders, wat die inisiatief geneem het om saam met Openbare Werke, Bergsmastraat in Lichtenburg se slaggate reg te maak aangesien die straat onbegaanbaar vir die publiek geraak het. Op die ander foto’s kan die gewerkskaf deur vragmotors en werkers

gesien word om

die straat weer

rybaar te maak

vir inwoners.

(6)

NOORDWESTER - LICHTENBURG - Bedryf jy ‘n plaaslike of kleiner besigheid/onderneming in die fisiese

verspreidingsgebied van die Noordwester?

Ons kan help met advertensietariewe wat nét op plaaslike en kleiner ondernemings van toepassing is. Kontak een van ons

advertensieverteenwoordigers om meer hieroor uit te vind.

Lydia Drinkwater - 072 807 6913 of e-pos: lydia@noordwester1.

co.za en Jackie Ghosn - 084 414 3985 of e-pos jackie@noordwester1.

co.za

* Neem kennis: Die spesiale tariewe sluit vakatures en kennisgewings uit.

Dié advertensies spesiaal vir plaaslike en

kleiner besighede

(7)
(8)

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die blokraai-wenner van 5/8 was Joey Coetzer van Kerkstraat, Lichtenburg. Die wenner van Sudoku #674 was Jacob Rabaji van Bakerville, Lichtenburg. Baie geluk! Haal asb. u pryse by

die Noordwester se kantoor in Transvaalstraat af met identifikasie van uself. Moenie vergeet dat ons kantore op ‘n Vrydag om 12:00 sluit nie!

Die gelukkige wenner is…

BELANGRIK

Lesers word gevra om briewe kort en saaklik te hou. Skrywes wat lasterlik is, ‘n party-politieke inhoud het of by implikasie ‘n advertensie vir ‘n besigheid bevat, kan ongelukkig nie gehuisves

word nie.

Lesers word gevra om alle briewe te onderteken (al word ‘n skuilnaam gebruik) EN HUL TELEFOONNOMMERS TE VOORSIEN.

• Die Noordwester vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word

deur briefskrywers en rubriekskrywers nie.

IMPORTANT

Please keep your letters short and to the point. Letters which contain slander, party political propaganda or advertising for business

concerns cannot be accommodated.

Please sign all letters (even where a non de plume is used) and SUPPLY YOUR

TELEPHONE NUMBER.

• The Noordwester does not necessarily agree with the opinion expressed in letters and

columns.

Lichtenburg is honger…

Die Redakteur,

Ons bly in ‘n dorp met stukkende paaie, stukkende robotte en stukkende geboue, maar die ergste van alles is die honger gemeenskap: Lichtenburg is honger vir hoop!

Wanneer jy volgende keer in ‘n ry staan en wag, kyk gerus na die mense om jou. Saam met jou staan dalk ‘n enkelmamma wat moeg gewerk is, maar wat weet sy wil vir haar kinders die beste gee, hulle vertel haar van die netbalrompie wat hulle graag wil hê;

van die geld vir die konsertklere wat voor Woensdag betaal moet wees en sy wonder hoe sy dit gaan doen. Voor haar staan dalk ‘n man wat dink aan die versekering, die medies

en die huisverband wat betaal moet word – ook hy wonder hoe hy dit alles hierdie maand gaan baasraak.

Die oumatjie voor hom wonder of haar Sassageld hierdie maand genoeg sal wees om haar goedjies te betaal. Heelvoor staan

‘n besigheidseienaar wat dink aan al sy personeel – hy probeer sy bes om sy plaas/

besigheid aan die gang te hou. Elke maand dink hy eers aan hul salarisse en dan aan sy eie gesin. Hy wonder dalk hoe lank hy/sy nog sal kan aangaan. Hy weet net hy gaan nie moed verloor nie, hy hoop volgende maand lyk dinge dalk beter.

Maar ry jy by ons besige “Koster-

kruising”verby kry jy hoop! Daar is hoop vir Lichtenburg – vrywilligers het die kruising silwerskoon gemaak en ons bome langs die pad is ‘aangetrek’met vrolike, gekleurde lap.

Wow! Lichtenburg het hoop – hou op honger wees vir hoop en SAAI hoop.

Moet nooit jou eie vermoë om hoop te saai onderskat nie – glimlag vir die vreemdeling langs/voor jou en dalk, net dalk, is dit sy hoop vir vandag! Komaan Lichtenburg, saai hoop - vat ‘n graaf vol tuingrond en vul jou eie slaggat voor jou hek.

Ons in Lichtenburg is honger vir hoop en ons kan dit beslis laat werk!

Hoopvolle groete

(9)

23

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES VERVOER

TRANSPORT

15 ALGEMEEN TE KOOP MISCELLANEOUS FOR SALE

14A

BESIGHEIDSPERSELE TE HUUR BUSINESS PREMISES TO LET 6

WOONSTELLE TE HUUR FLATS TO LET

6

WOONSTELLE TE HUUR FLATS TO LET

5 HUISE TE HUUR HOUSES TO LET

3

BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED

3

BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED

2

BETREKKINGS VAKANT SITUATIONS VACANT

1 PERSOONLIK

PERSONAL

Wenke vir Geklassifi seerde

Advertensies

1. Beplan en skryf u advertensie uit voordat u by die Noordwester kom.

2. Maak seker dat u duidelike en korrekte kontak besonder- hede gee soos naam en/of adres en telefoon en/of selfoonnommer.

3. Die koste van ‘n geklassifi seerde advertensie is R1,60 per woord + BTW.

4. Bring u advertensies vroegtydig. Sluitings- tyd is Woensdae 17:00.

5. Donderdagoggend tot 09:00. Waar die advertensie dan onder die Hofi e 27

“Te Laat vir Klassifi - kasie” sal verskyn.

6. Ons verander of maak nie u taal reg nie. Verseker dus dat u reg spel. Ons plaas net wat u skryf.

WARNING

ADVERTISEMENTS ALL RELATING TO:

• Loans and fi nancing

• Hire purchase problems / Transfer of installments

• Business opportunities

• Investments

• The fi lling of envelopes

• Work at home

• Earn extra money

• Business propositions

• Part-time work

PROHIBITED:

Use of the following words in abovementioned

advertisements are prohibited:

*No Credit Checks required

*Blacklisted clients welcome

*Free Credit etc.

MUST contain the following information in

the advertisement:

Telephone number Street address Name of person and/or

business.

These are the requirements and NO exceptions will be made.

All advertisements are placed with the approval

of the National Press Union and it is our responsibility as an advertising medium to ensure that these rules are strictly adhered to.

However, it still remains the responsibility of the buyer or consumer to thoroughly investigate the trustworthiness of the advertiser with whom they

are doing business.

** Noordwester is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Noordwester verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Noordwester vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Noordwester sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie.

** Noordwester is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Noordwester is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Noordwester. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community.

SIELKUNDIGE Berader/Psy- chological Counsellor. Call Nay- lin Coombe on 0725950835 or email [email protected].

--- Website 19/8

TYDELIKE 3 maande pos in bosveld: Algemene herstelwerk op plaas. Kennis van gewone pompe en sonpompe. Herstel drade, asook span van nuwe drade. Herstel van damme en krippe. Slegs ‘n tydelike pos wat na 3 maande hersien kan word.

Eie vervoer sal ‘n bonus wees.

Epos u cv na: [email protected].

Skakel Pieter 073 197 4310. In- dien u niks binne 2 weke hoor, was u aansoek onsuksesvol.

---82026 12/8-19/8 ALGEMENE werktuigkindige (permanente pos). Vir algemene plaas herstelwerk. Moet kennis hê van: Trekkers en vragmo- tors. Algemene implemente en waens. Pompe en sonpompe.

Epos u cv na: [email protected].

Skakel Pieter 073 197 4310. In- dien u niks binne 2 weke hoor, was u aansoek onsuksesvol.

---82025 12/8-19/8 DEBITEURE & Krediteure Klerk benodig by bandehandelaar. In Mafikeng. Moet ‘n lisensie hê asook in of naby Mafikeng woon.

Sal met toonbank werk ook help. Stuur CV na: hans.gelden- [email protected]

--- 82005 19/8

RONALD is op soek na tuinwerk

& verfwerk. 063 743 7069.

---82024 12/8-19/8 JOHANNA soek huiswerk.

Maandae tot Vrydae of net drie dae. Bel 078 548 8256.

--- 82057 19/8 JOSTINAH is looking for do- mestic work full or part time. 063 981 6457.

--- 82055 19/8 WILHELMINA is op soek na huis en skoonmaak werk, vol- tyds of deeltyds. 071 466 7382.

--- 82043 19/8

HILDA is looking for domestic work Monday to Friday. Call 079 647 3175.

--- 82045 19/8 LERATHO is looking for domes- tic work full or part-time. 071 810 5104.

--- 82033 19/8 EMILY het sertifikate in karre was voltooi asook computer ser- tifikaat is op soek na werk enige werk, voltyds of deeltyds. 078 940 1356.

--- 82035 19/8 LYDIA is op soek na huis en skoonmaak werk, beskikbaar Dinsdae & Donderdae. 078 526 5981.

--- 82036 19/8 ISHMEAL is ‘n betroubare man met kode 10 lisensie soek asb drywer werk. 071 072 4154.

--- 82037 19/8 LENA soek domestic work from Monday to Friday. Please phone 063 831 6209.

--- 82038 19/8 JACQUELINE seeks domestic work from Monday to Friday.

Please phone 083 588 6138.

--- 82039 19/8 AM Mnyamene is looking for a job. Handyman, machine (op- erator, library asst.), (electrical asst.). Call: 067 252 9155.

--- 82042 19/8

HUIS te huur R7000. 062 409 8379.

---81944 12/8-19/8

2 X BEDROOM Cottage situ- ated in Rooigrond. Clean, safe and tranquil. R5 300. Prepaid electricity. Water included. 072 011 5798.

--- Website 22/7-9/9 1 X BEDROOM Cottage to rent.

Situated in Rooigrond. Quiet, clean and safe. R3 995. Water included. 072 011 5798.

--- Website 22/7-9/9 BACHELOR flat to rent. Close to high school. W&E incl. R3000 p.m. Contact 082 779 3582.

--- 82052 19/8 EENSLAAPKAMERWOON- STEL. Groot, geen kinders of diere met of sonder meubels.

Watertenk & krag ingesluit. Naby A.G.S en Ltx laerskool. R3100 p/

maand. Dep R1000. 078 167 8655.

--- 82047 19/8

BACHELOR woonstel te huur.

Naby hoërskool. W&L inges- luit. R3000 p.m. Skakel 082 779 3582.

--- 82053 19/8 EENSLAAPKAMERWOON- STEL met of sonder meubels naby NWK. Geen diere of kinders. Watertenk en krag in- gesluit. R2 900 per maand. R1 000. Dep. 078 167 8655.

--- 82048 19/8 COLIGNY. Enkel woonstel met ppk. Huur R1300 p.m. sleuteldep R700.00 Geen troetel diere. 072 514 1487 of 018 673 1054.

---82041 19/8-26/8

8

ALGEMEEN TE HUUR GENERAL FOR HIRE

HAMPERS te koop: 40 x 2 min Kellogs noodles. +10 Pakkies instant sop, (4 pak) R195.00 / boks. Verskillende seep ham- pers- R145.00. (Comfort, Handy Andy, Jik, Sunlight liquid, ens).

Boks Marie bescuits (12/boks) - R85.00 vir boks. Ferrero Roche boks met 4 laaie van 24 - R400.

Vir bestelling / inligting skakel/

whatsapp 067 002 2088.

--- 82051 19/8

LANDWYE vervoer van alle goedere, insluitend meubels vervoer met oop of toebak voer- tuie. Johan 0798923043.

--- Website 19/8 COUNTRYWIDE transport of all goods including furniture remov- al with closed /open bin trucks.

Johan 0798923043.

--- Website 19/8

PAINTBALL Games and Target shooting. gokart rides and pedal karts. Rooigrond. Book by ap- pointment. Laure 082 968 7632.

--- Website 22/7-9/9 GO-KARTING and Paintballs Games. Private and team build- ing. situated in Rooigrond. Book via appointments. Phil: 083 750 8142.

--- Website 22/7-9/9 JUMPING Castle & Waterslide te hire at Burgersdorp Tuisny- werheid, 31 Dr.Beyers Naudé Lichtenburg 0796939287.

--- Website 19/8 KANTOOR spasie te huur op 1 ste vloer lichtenburg cbd vir eni- ge navrae kontak 0828739444.

--- Website 19/8

8A AKKOMMODASIE ACCOMODATION

LICHTENBURG Vakansie-oord.

Luukse toegeruste chalets en karavaanstaanplekke. Konferen- sie en lapageriewe en warm swembad. Langtermynverblyf ook beskikbaar vir kontrakteurs.

Tel 018 632 5826. Sel 082 543 3326.

--- 80134 22/1-11/3/2023 1 X Bedroom Cottage to rent.

Situated in Rooigrond. Quiet clean and safe. R3 995. Contact 072 011 5798.

--- Website 22/7-9/9 2 X Bedroom Cottage situated in Rooigrond. Clean, safe and tranquil. Only R5 300. Water in- cluded. Contact 072 011 5798.

--- Website 22/7-9/9

HUISE te koop: Hennie Wille Es- tates 082 460 8376.

--- 81248 10/6-23/12

10 HUISE TE KOOP HOUSES FOR SALE

URGENT Sale. Butchery, super- market, take-away, ice-cream business. Owner relocating.

Phone 065 529 0694 --- Website 12/8-26/8

14 BESIGHEDE TE KOOP BUSINESSES FOR SALE

G & R Kombuise Inboukaste.

(Sedert 1994). Andries Mareestr.

6, Industriële gebied. Gert: 082 493 5036. *Kombuise, alle kaste vir huis en kantoor. *Rekenaar ontwerp*. Veneer en melamien- borde gesny volgens u mates ---80089 15/1-26/12/2021 AC FANIE Wille Kontrakteur: Verf, teël, bou en pleister, plafonne, afdakke, geysers en ander in en- om die huis. Sel. 073-224-6708 ---42788 10/9 AC/TC WENDY’S House 2.4 x 2.4 = R6 500. 2.3 x 2.3 = R5 500. 3 x 3 = R7 500. 3 x 4 = R8 500.

3 x 6 = R10 500 = 4 x 6 = R16 500. We do all sizes big or small.

Whatsapp 072 472 2067, 079 135 8138.

---51343 12/8-19/8

ALL repairs to tarps, sade cov- ers and jumping castles. Glue or stitching. Call Laure 082 968 7632.

--- Website 22/7-9/9 DMT Training & Job Agency.

R500 forklift week; TLB R2 500, excavator, F.E.L., Grader, Dozer, R3 500 2 weeks, free accomod.

Boilermaker, welding R4 500.

LHD, drill, mechanic. 072 954 7705.

---74687 19/8-28/8 PROFFESIONAL: chainsaw tree cutting, site clearing, trim- ming. Also painting and water proofing. Contact Lucas: 072 574 8400.

---82056 19/8-26/8 S&M Teëlwerk, eienaar Soul Marelta. Ons doen teëlwerk, muur en vloer. Dr. Soul: 083 723 4455, 076 744 8055.

--- 82046 19/8-9/9 BURGERSDORPTuisnyw- erheid, 31Dr.Beyers Naudé Lichtenburg, 0796939287.

Heerlike vars gebak, Platters, Verjaarsdag. Koeke, cupcakes en vele meer, Besoek ons gerus vir vriendelike diens.

--- Website 19/8 LUDÉ tuindienste vir n gratis kwotasie maandeliks of eenma- lig skakel Julie 0648987662 of Christo 0834623835.

--- Website 19/8

KENNISGEWING. IN DIE BOEDEL VAN WYLE: FREDERIK JACO- BUS BOTHA, ID: 521222 5009 089, ONGETROUD, VAN PEPYS ROAD 11, ORKNEY, 2620. BOEDELNOMMER: 004707/2020.

Krediteure en debiteure in bovermelde boedel word hiermee ver- soek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skulde te betaal by ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae, gereken vanaf datum van verskyning van hierdie kennisgewing. (GET.) PLB BADENHORST, BOSMAN & BOSMAN PROKUREURS, POSBUS 1, BUCHANANSTRAAT 24, LICHTENBURG, (VERW: PLB/BDL/

BO1251).

--- K1 19/8 NOTICE. LOST OR DESTROYED DEED. Form for publication in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act 47 of 1937.

Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Reg- istries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certi- fied copy of Deed of Transfer T45998/1999 passed by: JOHANNA MAGDALENA ZWIEGERS, Identity Number: 430426 0059 003, Married out of Community of Property, In favour of The Trustees of S & M FAMILIE TRUST, IT 3506/98, in respect of certain lease area over: REMAINING EXTENT OF PORTION 1 OF ERF 136 TOWN- SHIP, REGISTRATION DIVISION I.P., NORTHWEST PROVINCE, MEASURING: 2216 (TWO THOUSAND TWO HUNDRED AND SIX- TEEN) SQUARE METERS, Which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Pretoria, Merino Building, 140 Pretorius Street, Pretoria Central, 0002, within two weeks from the date of the publication of this notice. Signed at LICHTENBURG on 3 AUGUST 2022. (SGD) PHILIPPUS LODEWIKUS BADENHORST, BOSMAN & BOSMAN ATTORNEYS, Address: 24 BUCHANAN STREET, LICHTENBURG, 2740, E-mail address: [email protected]. Contact number:

018-632 7200.

--- K3 19/8 NOTICE. NOTICE TO CREDITORS IN DECEASED ESTATES. All persons having claims against the under mentioned estate must lodge it with the Executor concerned within 30 days (or as indi- cated) from date of publication hereof. A. Estate No.: 004938/2021.

Master’s Office: MMABATHO. Surname: CURTIS. Christian names:

WILNA. Date of birth: 1959-06-24. Identity No. 590624 0088 081.

Last address: 85 SAREL CILLIERS STREET, LICHTENBURG. Date of death: 15/04/2021. C. Name and (only one) address of Execu- tor or auhorized agent: Hennie van Biljon Prokureur, Posbus 1171, Lichtenburg, 2740. D. Period allowed for lodgement of claims, if other that 30 days: 30. E. Adverteerder en adres: Hennie van Biljon Prokureur, Posbus 1171, Lichtenburg, 2740. Tel. No.: 082 722 5606.

ADVERTENSIE Date: 19/08/2022.

--- K4 19/8 NOTICE: LOST or DESTROYED DEED. FORM JJJ. NOTICE is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of : - a certified copy of:

DEED OF TRANSFER T 15104/2022 - passed by: WANDA ARA- BELLA HAMBURG Identity Number 730713 0024 08 8 Unmarried in favour of: KELEABETSWE RUTH MOSUPYE Identity Number 660429 0520 08 2 Unmarried - in respect of certain: PORTION 3 OF ERF 614 ZEERUST TOWNSHIP REGISTRATION DIVISION J.P., NORTH-WEST PROVINCE. MEASURING: 1749 (ONE THOU- SAND SEVEN HUNDRED AND FORTY NINE) SQUARE METRES which has been lost or destroyed. All interested persons having ob- jection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at :- THE REGISTRAR OF DEEDS. PRETORIA. Deeds Office Information Section. Corner PRETORIUS & BOSMAN STREETS Pretoria within 2 (two) weeks from the date of the publication of this notice. DATED at RANDBURG on ______________________ 2022. APPLICANT: KR MOSUPYE Care of GREYLING ORCHARD ATTORNEYS. Northgate Office Park, Block 7B, First Floor. Aureole Avenue, Northwold, Randburg, P O Box 158, Olivedale, 2158 Tel: 011 462 8391/2 info@greylingor- chard.co.za Ref: A9/1592

--- K5 19/8 NOTICE. LOST OR DESTROYED DEED. Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the in- tention to apply for the issue of a certified copy of DEED OF TRANS- FER NO. T15715/1984 passed by JACOBUS JOHANNES HERCU- LES PRETORIUS in favour of LEONORA DIOBORA CAROLINA VERSTER (Identity number 521227 0053 081) in respect of certain PORTION 1 OF THE FARM OLIEVENFONTEIN 434, REGISTRA- TION DIVISION JP, PROVINCE OF NORTH WEST, IN EXTENT 768,2436 (Seven Six Eight comma Two Four Three Six) Hectare,

weeks after the date of the publication of this notice. Dated at VRY- BURG on this 29th day of JULY 2022. KOTZE LOW & SWANEPOEL, 14 DE KOCK STREET, VRYBURG, 8601, email: carel@klsvryburg.

co.za / [email protected]. Tel. 053-927 3964. Ref: CV0485.

--- K6 19/8 NOTICE. REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. FORM J 193. NOTICE TO CREDITORS IN DECEASED ESTATES. All persons having claims against the undermentioned estate must lodge it with the Executor concerned within 30 days (or as indicated) from date of publication hereof. *Mandatory Fields: *Notice Language: English#.

*Province: North West. Province of the Master’s office specified on this form. A. *Estate Number: 4458/2021. *Surname: COETZER.

*First Names: JOHANNES PETRUS. Date of Birth: 1950-09-20. ID Number: 500920 5010 081. Last address: 64A CHURCH STREET, LICHTENBURG, NORTH WEST. Date of Death: 2020-09-17. Mas- ter’s Office: MAHIKENG. B. Only applicable if deceased was mar- ried in community of property/subject to the accrual system: First Names of Surviving Spouse: JOHANNA WILHELMINA. Surname of Surviving Spouse: COETZER. Date of Birth of Surviving Spouse:

1949-11-23. ID Number of Surviving Spouse: 491123 0011 086. C.

Name of Executor or Authorised Agent: JAN BUSCOP ATTORNEYS.

*Address of Executor or Authorised Agent: 10 CHARL ROAD, LI- CHTENBURG, 2740. *Advertiser Name: JAN BUSCOP ATTOR- NEYS. Advertiser Address: 10 CHARL ROAD, LICHTENBURG, 2740. Advertiser Email: [email protected]. *Date Submitted: 2022- 08-10. *Advertiser Telephone: 087 265 9497.

--- K7 19/8 KENNISGEWING. BOEDELKENNISGEWING. In die Boedel van Wyle: JACOBUS FRANCOIS RETlEF JORDAAN. Geboorte Datum:

01/01/1946. Identiteitsnommer: 460101 5028 08 8. Huweliksta- tus: Getroud buite gemeenskap van goedere. Laasbekende adres:

Louisa straat 90 Ottosdal 2610. Datum van Afsterwe: 2021/07/21.

Boedelnommer 000583/2022. KENNIS GESKlED HIERMEE dat EERSTE EN FINALE LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIEREKENING IN TERME VAN ARTIKEL 35, van die Boedelwet, in bogenoemde vir ‘n tydperk van 21 (EEN EN TWINTIG) dae gereken vanaf 19 Augustus 2022 ter insae lê te die MEESTER VAN DIE HOOGGEREGSHOF, Mmabatho en die Landdros Ottosdal. FOSTER PROKUREUR EK- SEKUTEURS; OTTO STRAAT 12; OTTOSDAL 2610; VERW. IW / BJ10; TEL: (018) 571 0031.

--- K8 19/8 KENNISGEWING. IN DIE BOEDEL VAN WYLE: ANDRIES EDWARD VAN GREUNEN. BOEDELNOMMER: 5993/2021. MAFIKENG MEESTERS KANTOOR EN COLIGNY LANDDROSHOF. DATUM VAN GEBOORTE: 1939-12-20. ID NOMMER: 391220 5018 08 1.

LAASTE ADRES: OUJAARSRUS OUETEHUIS, VOORTREKKE STRAAT, COLIGNY. DATUM VAN AFSTERWE: 6 JUNE 2021.

Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekeng in bogemelde boedel ter insae lê te kantore van die Coligny Landroshof en die Meester van die Hooggeregshof Ma- hikeng vir ‘n tydperk van 21 dae gereken vanaf 19 Augustus 2022.

CHANTEL VAN DER MERWE PROKUREURS; ELANDSFONTEIN KLEINHOEWES, R503 MAFIKENGPAD LICHTENBURG; 2740;

TEL:0716073537; (Verw: C vd Merwe/BB0002).

--- K9 19/8 NOTICE IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA GAUTENG DI- VISION, PRETORIA CASE NO: 28683/2021 In the matter between:

TORA PROJECTS (PTY) LTD FIRST PLAINTIFF (Registration Number:2016/369987/07) LILIBARA PROJECTS (PTY) LTD SEC- OND PLAINTIFF (Registration Number: 2013/002686) And FOXIDO PROJECTS (PTY) LTD FIRST DEFENDANT (Registration Number:

2013/00374/07) KGATUTU: BOITUMELO ROBERT TIRO SECOND DEFENDANT NOTICE OF SALE. To the Sheriff or Deputy of the above Honourable Court: 1. You are hereby directed pursuant to an order of the above-mentioned court made on 30 May 2022, forthwith to attach and take into execution the movable goods seized as per mentioned in the inventory namely: 1.1 One (1) Massey Ferguson Tractor; 1.2 One (1) Ford Ranger Bakkie, registration numbers, and letters JXZ 619 NW; 1.3 One (1) Ford Ranger Bakkie; 1.4 Three (3) Laptops; 1.5 Fifteen (15) Computers; 1.6 Hundred (100) Office chairs; 1.7 Two (2) Photo state machine; and 1.8 Thirty (30) Desks.

2. The seized goods listed above are attached against the proceeds due and payable to the first defendant for services rendered to the Tswaing Local Municipality (Municipality), situated at General De- larey and Government Streets, district Delareyville, under tender number DH20/19, awarded to the first defendant by the municipality titled: Appointment of a Turnkey Developers to Construct 250 Low- Cost Houses Top Structures at Shaleng Village. 3. You are directed to realise by public auction the sum of R1 485 621.33 (one million four hundred and eighty-five thousand six hundred and twenty-one rands thirty-three cents) together with interest thereon at the rate of 15.5% per annum from 30 May 2022, being the date of judgment to the date of payment. You are directed to recover all other costs and charges incurred for or on behalf of the plaintiffs in the said case to be hereafter duly taxed according to law, excluding all the costs thereby incurred. The sale is for cash or Electronic Funds Transfer (EFT) only, and no cheques will be accepted. 4. Take notice that the sale of the auction will take place on 8 September 2022 at 11:00am, on the premises of the municipality, situated at General Delarey and Government Streets, district Delareyville. DATED AND SIGNED AT MIDRAND ON THIS 15TH DAY OF AUGUST 2022. REGISTRAR OF THE HIGH COURT (SGD) MASHEDI DINAH SIBIYA (Admitted to appear in the High Court of South Africa. In terms of section 4(2) of Appearance. In Court Act 62 of 1995) (SGD) MOJA SIBIYA ATTOR- NEYS INC. Attorneys for the First and Second Plaintiff, 90 Albertyn Street, Vorna Valley, Midrand, 1686. Tel: (011) 333 0437 /Cell: 082 877 1850. Ref: L0000010 Email: [email protected] (Attorney) [email protected] In compliance with the Judge President’s Practice Directive 2 of 2019 Gauteng Division of the High Court, Pretoria and Johannesburg.

---K10 19/8 NOTICE. NOTICE FOR CONSULTATION FOR A PROSPECTING RIGHT APPLICATION WITH BULK SAMPLING, ENVIRONMENTAL AUTHORISATION, WASTE LICENCE IN RESPECT OF CERTAIN PORTION OF PORTION 11 OF THE FARM UITGEVONDEN 355 JP IN THE MAGISTERIAL DISTRICT OF LICHTENBURG, SITU- ATED IN DITSOBOTLA LOCAL MUNICIPALITY IN THE NORTH WEST PROVINCE. OLD REFERENCE NUMBER DMR REF N.O:

NW30/5/1/1/2/13207 PR AND NEW REFERENCE NUMBER:

NW30/5/1/1 /2/13450 PR. Notice is given in terms of section 16 and 20 permission remove and dispose of minerals of the Mineral and Petroleum Resources Development Act 2002 (Act 28 of 2002), in terms of Regulation 39 - 44 of the Environmental Impact Assessment Regulations published in Government Notice R 982 of 08 December 2014, under Section 24(5) of the National Environmental Manage- ment Act, 1998 (Act No. 107 of 1998) as amended, The project triggered Listing Notice 2 (Government Notice 325 (activity 15,19 and 20), in Government Gazette 40772 of April 2017), Category B of National Environmental Management: Waste Act, 2008(Act No 59 of 2008). Applicant: Nyangedzo Mining and Projects. Commodities:

Diamond Alluvial, General, Diamond in Kimberlite, Iron Ore, Manga- nese, Aggregate and agate. Size: 178 HA. In order to participate in this Process, or to obtain further information, please contact Mabiri- misa Consulting and Projects, Mr Mabirimisa S.E. Address: PO.BOX 10640, Klerksdorp 2570. Cell phone number: 082 752 1754. Fax Number: 086 5579 215. E-Mail: [email protected].

Draft EIAR and EMPr will be released for a 30 days’ comments pe- riod from 19 August 2022.

---K11 19/8 KENNISGEWING. IN DIE BOE- DEL VAN WYLE: JOHANNES WERNER HANSEN, ID: 431031 5020 080, EN NAGELATE EGG- ENOTE, ERIKA SIEGLINDE HANSEN, ID: 500813 0010 083, GETROUD BINNE GEMEEN- SKAP VAN GOED MET ME- KAAR, VAN PLAAS VAALBANK, GERDAU. BOEDELNOMMER:

004886/2022. Krediteure en debiteure in bovermelde boe- del word hiermee versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skulde te betaal by on- dergetekende binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae, gereken vanaf datum van verskyning van hierdie kennisgewing. (GET.) PLB BADENHORST, BOSMAN

& BOSMAN PROKUREURS, POSBUS 1, BUCHANAN- STRAAT 24, LICHTENBURG, (VERW: PLB/BDL/HA229).

--- K2 19/8

(10)

Hoërskool Lichtenburg se Liggieraad vir 2023 is onlangs aangewys. Hulle is (voor) Leonelda Esterhuizen, Nicolas van Staden en Pelo Lekololwane. In die tweede ry is Lize Oosthuizen, Tessa du Bruyn, Canha Meyer, Aubrey Algar, Mikyla Jennings, Kele Disele, Marze Rall, Hanmari Swart en Franzell Joubert. In die derde ry is Danica Huyser, Rudé Viljoen, Cara Odendaal, Zandri Terblanche, Nicole Wessels, Mea Colyn en Chanel Schoonbee. In die vierde ry is Hardus Snyman, Colin Perreira, Antonio Vajsel, Johandre van der Walt, Barend de Clerk, Barco van Tonder en Arné Mouton. In die vyfde ry is Izak Kriel, Bernardo Hefer, Emile Blaauw en Francko Olivier.

Agter staan Heinrich Coetzer, Stephan Kuhn, Ockert Lotriet De Bruto Badenhorst en Tommy Scott. Afwesig: Jerry Bester.

Liggieraad 2023 aangekondig

Coligny Spesiale Skool is baie trots op Mev Johanta Erasmus, wat ‘n derde plek behaal het in die pas afgelope NTA- kompetisie. Sy het deelgeneem in die kategorie “Excellence in Special Needs Teaching”.

Baie geluk

(11)

PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329

Die Lichtenburg Marathonklub wens vier van hul lede baie sterkte toe met die Comrades Marathon wat op 28 Augustus plaasvind. Die wedloop strek oor 90km. Op die foto’s is (in geen spesifieke volgorde) André Schulenburg, PC Meyer, Nela van Aswegen en Kleinboy Mosing.

Sterkte vir Comrades

Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Lichtenburg wat deur is na die finaal van die Artistatue Redenaars. Hulle is voor Anine Geldenhuys (Voorbereide redenaars), Rulesté de Beer (Voorbereide Redenaars), Emme Ferreira (Voorbereide redenaars) en Sumé Weber (Voorbereide redenaars). Agter staan LJ Olivier (Voorbereide en Onvoorbereide redenaars), Marilie Rossouw (Voorbereide redenaars), Miko Ferreira (Voorbereide redenaars), Wian Basson (Voorbereide

Redenaars deur na finaal

Wijan Niieuwoudt van Hoërskool Lichtenburg het onlangs aan die Rooiwal Woman’s Day Race deelgeneem wat oor 95km gestrek het. Hy het dit teen ‘n spoed van 36km/h in 2h28min voltooi en ‘n vierde plek behaal. Tydens die Trailseeker Van Gaalen kompetisie het Wijan vir die Noordwesspan ‘n derde plek behaal met ‘n pap wiel en al! Baie geluk.

‘n Voornemende graad 1 leerder, Chris Badenhorst het verlede Saterdag die Opedag van Laerskool Lichtenburg baie geniet. Op die foto lê hy aan vir die teiken met ‘n

‘paintball’-geweer by die skyfskietstalletjie.

Liggies Opedag was vol opwinding

Baie geluk, Wijan

redenaars), Ruan Rossouw (Voorbereide redenaars), Dourend Geldenhuys

(Voorbereide redenaars) en Mienke Geldenhuys (Voorbereide redenaars).

Baie geluk aan Hoërskool Lichtenburg se leerders wat verlede naweek aan die Noordwes Kampioenskappe vir Karate deelgeneem het. Hulle is Stefan Bruwer (silwer medalje in die swartgordel-afdeling), Gerhard Botha (brons medalje in die bruingordel-afdeling), Carli Potgieter (2 brons en een silwer medalje in die rooigordel-afdeling) en Ansuné Swanepoel (1 goue en 1 silwer medalje in die wit-gordel afdeling). Almal het gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deel te neem.

Karatekas presteer

Die indrukwekkende ‘Scrapman’het baie aandag getrek tydens Laerskool Lichtenburg se Opedag verlede Saterdag. Hy het spookasem aan al die maatjies uitgedeel tydens die geleentheid.

Ȉ ͖͔͖͖

,VWKHUHDQLPSRUWDQWHYHQWDW\RXUFRPSDQ\RURUJDQLVDWLRQLQWKHQHDUIXWXUH"

,VDZHOONQRZQDUWLVWWKHKLJKOLJKWRQWKHORFDOVRFLDOFDOHQGHURUGR\RXKDYH DFRPSDQ\WKDWSURYLGHVIXQWKLQJVDFWLYLWLHVWRGR",IVRWKHQSODFH\RXUGLDU\HQWU\WRLQIRUPRXUUHDGHUVRI\RXUHYHQWVDFWLYLWLHV

ƱƮǖǕ6*NJ1(ƺDŽ/ƥǟƻǏ1NJǜ60Ʃ(ƼǏǕ*

*RRGGD\/LRQVDUHPLQGHU*HQHUDO%XVLQHVV0HHWLQJDQGRULHQWDWLRQ DWWKH%RDW&OXE2Q6DWXUGD\$XJXVW6WDUWLQJHDUOLHU EHFDXVHRIRULHQWDWLRQ6WDUWLQJDW+VKDUS

3OHDVHEHSXQFWXDO5XVWHQEXUJPHPEHUVZLOOEH SUHVHQW,XUJHDOOWRFRPHDVWKLVLVOHDGLQJWRLQGXFWLRQ WRIXOOPHPEHUVKLS/XQFKZLOOEHVHUYHGDW5SS 3OHDVHEULQJHDWLQJXWHQVLOVDQGRZQGULQN

3OHDVHFRQ¿UP(OVD1HO

.:

EKKZt^dZʹ>/,dEhZ'ʹĞƵƌŽŶƐĂŐďŽĞŬŵĞĚŝƵŵŬĂŶĚŝĞŚĞůĞ>ŝĐŚƚĞŶďƵƌŐŬĞŶŶŝƐ ĚƌĂǀĂŶĨƵŶŬƐŝĞƐ͕ǀĞŶƵĞƐĞŶŬƵŝĞƌƉůĞŬŬĞ͊͊<ŽŶƐĞƌƚĞ͕ƐƉĞƐŝĂůĞŐĞůĞĞŶƚŚĞĚĞĞŶƐĞůĨƐǀĞƌŐĂĚĞƌŝŶŐƐ ŬĂŶŚŝĞƌĂĂŶŐĞĚƵŝǁŽƌĚ͘ŝĞEŽŽƌĚǁĞƐƚĞƌĂŐďŽĞŬŝƐ͚ŶŐƵůĚĞŐĞůĞĞŶƚŚĞŝĚŽŵũŽƵĚƐŬĂƉƵŝƚ ƚĞĚƌĂ͘/ŶƐŬƌLJǁŝŶŐƐʹǁĂƚ͚ŶĨŽƚŽĞŶ͚ŶŬŽƌƚďĞƐŬLJǁŝŶŐ;ϯϬǁŽŽƌĚĞͿŬŽƐZϲϲ͕ϬϬďƚǁŝŶŐĞƐůƵŝƚŽĨ͚Ŷ

ĨŽƚŽĞŶϲϬǁŽŽƌĚĞǀŝƌZϭϯϮ͕ϬϬďƚǁŝŶŐĞƐůƵŝƚ͘^ƚƵƵƌ͚ŶĞƉŽƐŵĞƚũŽƵŝŶƐŬƌLJǁŝŶŐŶĂ ĂŶŝƚĂΛŶŽŽƌĚǁĞƐƚĞƌϭ͘ĐŽ͘njĂǀŝƌƉůĂƐŝŶŐ͘

(12)

PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329

‘n Span hengelaars van Lichtenburg het die naweek van 5 Augustus aan die FK Specimen Challenge by die Roodekoppiesdam deelgeneem en ‘n allemintige karp van 16,35kg uitgetrek - wat hul R50 000 se prysgeld ryker gemaak het. Hulle is Jaco Vermaak, Nico Oosthuizen en Marco Oostuizen. Op die ander foto kan die massiewe karp van naderby gesien word.

Span wen R50 000 met knewel van ‘n karp

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Kleinboy Mosing, ‘n langasem marathonatleet van Lichtenburg wat verbonde is aan die Lichtenburg Marathonklub, gaan dié jaar op 28 Augustus aan sy 11de Comrades Marathon in Natal deelneem.

Kleinboy, verbonde aan ‘n sekuriteitsmaatskappy in Lichtenburg, sê hy draf meestal op paaie om Lichtenburg en doen nie minder as 60km per oefensessie nie. Hy sê hy is vanjaar op die kruin van sy loopbaan, topfiks en kan nie wag om die uitmergelende 90 km van die Comrades aan te durf nie. Sy persoonlike beste tyd tydens die Comrades is 7 ure, 19 minute. Hy het ook reeds 11 Two Oceans-marathonne op sy kerfstok en het onlangs weer ‘n silwer medalje tydens ‘n 50km wedloop by sy versameling gevoeg.

Die gemeenskap van Lichtenburg se hulp word gevra om bydraes te maak vir Kleinboy se deelname aan vanjaar se Comrades, aangesien hy nie oor voldoende borgskappe beskik om sy kostes te dek nie. Jy kan die voorsitter van die Lichtenburg Marathonklub, R. Alberts skakel by 0824976485 of vir Kleinboy by 0719842327 indien jy hom kan help. Elke bydrae sal opreg waardeer word.

Kleinboy, die gemeenskap van Lichtenburg wens jou alle sterkte toe met die wedloop en glo dat jy jou persoonlike beste tyd dié jaar sommer baie gaan verbeter!

Langasem Kleinboy op pad na 11de Comrades

Kleinboy Mosing, marathonatleet van formaat, in aksie tydens ‘n vorige marathon.

Karatekas van die Van Tonder Tiska Karateklub in Burgersdorp, Lichtenburg het tydens die interklubkampioenskappe wat op 31 Julie in Potchefstroom plaasgevind het, baie medaljes huis toe gebring. Hulle het ook gekwalifiseer om aan die SA Tiska-kampioenskappe deel te neem wat ook in Potchefstroom plaasvind op 3 September . Hulle is voor Jovan van Niekerk en Duan van Aswegen. In die 2de ry is Janco van Niekerk, Divan Swartz, Francois Kraft en Klara du Plessis. In die 3de ry is Nkhumisang Mohotlheng, Ethan Greyling, Simoné Herman, Rulin Rossouw, Ansune Swanepoel en Andriëtte Nel. Agter staan Divan Botha, Henry Red, Stefan Bruwer, Petri van Niekerk, Gerhard Botha, Sensei Madelein van Tonder en Elizna Odendaal. Afwesig: Nicolette Kotzé.

Coligny Spesiale Skool is baie trots op die seuns van die o/19-sokkerspan wat puik presteer. Hulle wen teen Oom Paul, Die Wilge, asook Keurhof Skool. Baie sterkte vir die laaste rondte van die liga.

Karatekas ryg medaljes in

Referensi

Dokumen terkait

Tradisionele metafisiese taal oor Jesus se dood aan die kruis in terme van ’n God wat van daar buite af ingegryp het om die wêreld met Homself te versoen sal vertaal moet word in ’n

24 Verder beteken dit dat as die waarde van die vruggebruik wat deur die langslewende gade by adiasie ontvang is, méér was of gelyk was aan die waarde van die eiendom wat vervreem is

Indien dit die geval is, is dit ’n verdere illustrasie van die karaktertrek “hou nie van ‘die Jode’ nie.” Aan die einde van hierdie toneel lyk die lysie van karaktertrekke wat die

Die Chairefoon-Inisiatief is ’n vereniging wat aan die einde van 2016 op die been gebring is deur nagraadse filosofiestudente met die doel om die kultivering van filosofie in die

MET ’N x AAN WAT U ALLES GAAN BYWOON Simposiumbywoning 28 en 29 September 2023, skemeronthaal, openingsplegtigheid, middagetes, toer deur die Engelenburghuismuseum met ’n gids dus

In hierdie studie sal die invloed van Sutherlandia op die permeabiliteit van amprenavir deur die Madin Darby op ’n hondeniersellyn MDCK wat getransfekteer is met P-gp MDR-1 oordraers

Die lengte van ’n jaar en van die astronomiese eeu word beide gedefinieer aan die hand van die posisie van ’n bepaalde punt aan die hemel, wat bekend staan as die Eerste punt van

Wat geografiese omgewing betref, is daar met die laboratoriuminstrument Figuur 2b ’n mate van onderskeid tussen die heuningmonsters van die Hopefield- en Stanford- omgewings waargeneem,