ALGEMENE SIMPOSIUM SA AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS 2023 INSKRYWINGSVORM - 2023
TITEL NAAM VAN ADRES
E-POSADRES SELFOONNOMMER
KOSTE DUI ASB. MET ’N
x
AAN WAT U ALLES GAAN BYWOON Simposiumbywoning 28 en 29 September 2023,
skemeronthaal, openingsplegtigheid, middagetes, toer deur die Engelenburghuismuseum met ’n gids (dus alles insluitend)
**
R500 pp
Simposiumbywoning slegs 28 September 2023, middagete, toer van die Engelenburghuismuseum, skemeronthaal en openingsplegtigheid ingesluit
R380 pp
Slegs skemeronthaal en openingsplegtigheid:
Donderdagaand 28 September 2023
Gratis
Simposiumbywoning slegs Vrydag 29 September 2023 (middagete ingesluit)
R280 pp
Aanlyn simposiumbywoning 28 en 29 September 2023 (Skakel word gestuur na registrasie en nader aan die simposium)
R300 pp
**
Gades van persone wat die simposium in sy geheel bywoon hoef slegs R350 te betaal.GETAL PERSONE WAT BYWOON
BEDRAG BETAALBAAR R
Betaalbaar in die volgende rekening:
Rekeninghouer: SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
Bank: ABSA
Rekeningnommer: 610810004
Takkode: 632005
E-pos asseblief die bewys van betaling saam met inskrywingsvorm VOOR 20 September 2023 aan:
Linda Brink by [email protected] (CC asseblief [email protected])