D IE K ERK , D IE E E N H E ID E N D IE G R E N S V A N D IE K ER K . 1. W at is die kerk ?
O ns begin m et die v raag te stel : W a t is die kerk ? D it is ’n vraag w at nie m aklik en eenvoudig b eantw oord kan w ord nie. D is b e ' sonder moeilik om 'n afdoende definisie te gee van w at die kerk is.
H iervoor kan daar verskillende redes opgenoem w ord. D ie k erk h e t nie deu r menslike to ed o en to t stand gekom nie. Dis nie ’n m enslike stigting o f organisasie nie, al bestaan die kerk in die em piriese w ereld as ’n gem eenskap v an mense. D it is dus nie ’n suiw er aardse ver- skyning w at u it die w ereld en u it die mense ontspring h e t en assulks bcskryw e kan w ord nie. D it h et on tstaan d eu r ’n goddelike sam eroeping.
D ie bestaan van die C hristelike kerk in die w ereld is die bew ys d a t die nuw e w ereld reeds aangebreek h e t; m aar die kerk kan nog nie voluit dit wees, w aartoe d it bestem is nie. D it bring mee dat die kerk in die w ereld in v o o rtd u ren d e spanning leef tussen dit w at die kerk deu r G ods genade bestem is om te wees, m aar n o g nie is nie. D ie kerk is op pad na die koninkryk, na die voleinding toe. D aarom k an die kerk in hierdie spanning tussen die nou-al en die nog-nie, in sy o p-pad' wees so moeilik m et m enslike taal en definisies duidelik beskryf w ord.
N ou is d it opm erklik dat die N .T . self ook nie gretig is om duidelike cn noukeurige definisies v an die kerk te gee nie. V eeleer gebruik die N .T . daaroor 'n groot aantal beelde en gelykenisse, w aard eu r die kerk uan in sy verskillende fasette om skryf w ord. Dis voldoende om van hulle h ie r net enkeles te noem :
a. D ie w oord ekklésia w at dikwels in die N .T . gebruik w ord as die aanduiding v an die C hristelike kerk, is in hierdie betekenis a f' komstig uit die S eptuaginta, d.i. die Griekse vertaling van die O .T ., w aar d it die v ertalin g is v an die hebreeuse w oord : qáhal.
D ie w oorde : qáhal Jah w e beteken die saam geroepe gem eente van die H e re in die O u V erb o n d . So w ord nou in die N .T . ekklésia gebruik om die godsvolk v an die N u w e V e rb o n d aan te dui as die gem eenskap v an C hristusgeiow iges w at d eu r G od saam geroep is, w at u it die w ereld uitgeroep is deu r G od as sy eiendom en v ir sy diens.
b. O ns w oord „ k erk ” is w aarskynlik afkom stig v an die griekse w oord : kuriaké, w at beteken : die H ere s’n, d it w at Syne is, D it sê v ir ons d a t die kerk die eiendom van die H e re is, die gem eenskap w aarin C h ristu s as die Kurios, as die H e e r alléén regeer d eu r sy W o o rd en Gees, — die gem eenskap w aarin die H ere se w il dié w e t is.
c. D ie w oord „heiliges” w ord baie d)kwels in die N .T . gebruik om
die kerk, die gem eente o f die gelowiges aan te dui. En in h ierd ie benam ing „die heiliges” w ord die k erk geteken as die gem eenskap van C hristusgelow iges w at d e u r G od geheilig is, d.i.
afgesonder is deu r G od, — afgesonder u it die w ereld, afgesonder v ir G od, as sy eiendom en v ir sy diens.
d. ’n Baie bekende beeld v ir die gem eente v an die N u w e V erb o n d is die beeld v an die godsvolk. E n m et h ierd ie beeld van die godsvolk sluit die N .T . aan by die w oorde w aarm ee in die O .T . die verkiesing, die roeping en heiliging v an die godsvolk van die O u V erb o n d beskryf w ord. O ns dink aan tekste soos Lev.
19:2; Ex. 19:5, 6 en D eut. 7:6, 7. A s I P etr. 1:15, 16 nou sê :
„M aar soos H y w at julle geroep het, heilig is, m oet julle ook in julle hele lew ensw andel heilig w ord, om dat daar ge- skryw e is : W ees heilig, w an t Ek is heilig ” , dan wil I P etr, h ier m et die w oorde v an Lev. 19:2 sê d at die C hristelike gem eente die w are godsvolk van die N u w e V erb o n d is. So w o rd ook in I P etr, 2:9, 10 die C hristelike gem eente m et die g ebruik maak van ou'testam entiese w oorde bcskryw e as ,,’n u itv erk o re geslag” , ,,’n koninklike prie sterd o m ” , ,,'n heilige vo lk ” , ,,’n volk as eiendom v e rk ry ” . D it gaan h ier dus nie om die roeping, verkiesing en heiliging v an vroom eenlinge, van indiw idue los van die gem eenskap van die kerk nie, m aar om d ie • heiliging van die hele kerk d e u r die o ffer van C hristus.
E n as in H ebr. 4; Kol. 1:12; H an d . 20:32; 26:18 die gem eente gesien w ord as die godsvolk w at op pad is na die beloofde land, om d it erflik in besit te gaan neem , d an w ord in hierdie beeld' spraak v ir ons gesê dat die kerk dié gem eenskap is w at die voleinding van die G odsryk verw ag en tegem oet gaan, en dat d it die gem eenskap is w at d eu r die H eilige Gees as die V oleinder ingelei w ord in die erfenis v an die beloofde saligheid.
2. D ie E enheid v an die kerk.
N a d a t ons enkele aanduidinge gegee h et v an w a t die kerk is, moet nou gevra w o rd na die eenheid van die kerk. D ie spanning tussen die nou-al en die nog-nie van die kerk, terw yl d it nog in hierdie w éreld is, kan veral ten opsigte van die eenheid v an die kerk besonder sterk en pynlik wees. A s die kerk gesien w ord as die godsvolk w at as geheel d eu r G od geroep en geheilig is, — en as die hele kerk m aar net één diens h e t, nl. om boodskappers van G od aan die w ereld te wees, — as die kerk n et een H e e r het, en sy wil alleen in die kerk geld, — as die kerk as geheel op pad is na één en dieselfde bestem m ing, nl. die v o l' einding v an die G odsryk, dan kan verw ag w ord d at die eenheid van die k erk duidelik aan die dag sal tree, en v anselfsprekend sal wees. M aar tog staan hierdie verw agting skynbaar in skerp k o n tras en spanning
met die im piriese w erklikheid van die kerk in die w ereld, soos d it be*
staan in ’n veelheid v a n kerke, en in ’n verskeidenheid v an kerkorgani- sasies, liturgie, leer en belydenis. D it laat ons vra : W a t is die eenheid van die kerk w aarvan die N .T . p raat ? W a a rin bestaan d it ? H o e w ord d it bevorder en verw esenlik ?
A s prim êre m oet vóórop gestel w ord d at die eenheid v an die C h ris' telike kerk in die drieënige heilige G od self rus. A s ons glo d at daar één heilige algem ene kerk is, dan is d it nie geloof in iets naas G od w at sonder H om ’n innerlike eenheid o f ’n uiterlike organisatoriese eenheid kan besit nie, m aar dis geloof in G od w at deu r die offe r v an C h ristu s Sy kerk as geheel geheilig het, afgesonder h et as sy eiendom , en w at hierdie heiliging verw erklik en voleindig d e u r die H eilige Gees, — sodat die eenheid v an die kerk is die drieënige G od v eranker en gegee is.
D it rus in die „één Gees, één H ere, één G od en v ad er v an alm al” , Ef. 4 : 3-6. G od h e t aan die gem eente sy eenheid geskenk in C hristus, die H oof, Ef. 4:15, 16, w aarvan die gem eente die liggaam is. I Kor.
12:27. Dié eenheid v an die kerk vin d in die gelykenis v an die liggaam 'n treffen d e u itd ru k k in g : C h ristu s die H o o f kan net één liggaam hê.
M aar ook die hegte, onderlinge eenheid v an die kerk, die eenheid langs horisontale lyn, ook d it is nie m ensew erk nie, maar ook d it rus in C hristus die H o o f „ u it w ie,” (volgens Ef. 4:16) „die hele liggaam sy saam binding en saam voeging en groeikrag ontvang” .
D at die C hristelike kerk sy eenheid in C hristus vind, w ord ook uitgespreek in die gelykenis van die w ingerdstok en die ranke, Joh. 15:
lv v , — m aar ook in die beeld van die huw elik, 2 Kor. 11:1, 2 en in die verhouding van die bruidegom to t sy bruid, 'n verhouding w aarin die bruidegom m et die y w er v an sy heilige liefde waak oor die bruid, w at as sy enigste b ru id v ir H om afgesonder w ord, om alleen aan H o m te behoort, (Joh. 3:29; O p en b . 21:29; 22:17). D ie eenheid w ord v ir die enkele lid van die gem eente verw erklik by sy doop, d eu rd at h y deur die Heilige Gecs in b e trek w ord in dié w erklikheid dat C h ristu s sy ge' m eente as geheel v ir H om geheilig het. D eu r die doop w ord h y in- gelyf in die liggaam v an C hristus, I Kor. 12:13: „ W a n t ons is almal ook deu r één Gees gedoop to t één liggaam, . . . en ons is almal van ééii Gees d e u rd ro n g e” .
3. Eenheid en V erskeidenheid.
H ierdie eenheid v an die kerk w a t in die drieënige G od g efundeer is, sluit egter nie alle verskeidenheid u it nie. D it vereis nie ’n uiterlike organisatoriese eenheid nie, o f ’n eenstem m igheid o f enersheid in alle sake nie. D ie eenheid bestaan nie, soos die R.K. kerk d it vereis, in
’n absolute organisatoriese uniform iteit nie, m aar veeleer daarin, om dié eenheid van dié G ees te bew aar deu r die band v an die vrede, Ef. 4:3; I Kor. 12:12,13. D is die eenheid van die geloof en ’n eenheid
van die kennis v an die Seun v an G od. Ef. 4:13. D aarom sal die een
heid v an die kerk die beste gedien w ord, nie deu r 'n uiterlike uniform i
te it te p ro p ag eer en kerkvereniging te organiseer nie, m aar deu r steeds dieper d e u r te d rin g in die betekenis v an die C hristelike geloof. A s die innerlike eenheid van die Gees en van die geloof ontbreek, kan dit d eu r niks anders vervang w ord nie. ’n E enheid w at niks anders is as ’n eenheid in uiterlike vorm e nie, is in die g ro n d van die saak ’n illusie w at n ooit to t w erklikheid eenheid en gem eenskap lei nie. D ie na streef van ’n uiterlike uniform iteit as eenheidsideaal, sal die kerk nie sterk er en ry k er maak nie, m aar arm er. W a n t h ier dreig die gevaar dat m ens m et ’n uiterlike uniform iteit tevrede kan wees, en terw ille daarvan geestelike dinge kan opoffer. D it kan wees dat m ens dan die oë gaan sluit v ir w erklike bestaande verskille tussen kerke, en ’n uniform iteit gaan p ro b eer bou op 'n veronderstelde cen h eid sfo n d am en t w at daar nie is nie. A s die eenheid van die kerk hierdie uiterlike uniform iteit sou beteken, sou die R.K. kerk ons die naaste aan daardie ideaal bring.
T ereg sê G u stav A ulen hiervan in sy boek : O ns A lgem een C hristelijk Geloof, bis. 358 : „V an d it sta n d p u n t gezien blijkt de Room sche kerkgem eenskap, die geen andere w egen to t C hristelyke eenheid kent dan dezen, d at de andere kerkgem eenschappen zich o n derw erpen aan den paus en opgaan in de R oom sche kerk, de meest anti-algem ene, an ti'k ath o liek e van alle C hristelyke kerkgem eenschappen te zijn.”
D ie eenheidsideaal van die N .T . is nie hierdie alles-om vattende un ifo rm iteit nie. Inteendeel h et die N .T . oog en w aardering vir ’n verskeidenheid in die één kerk. So is die verskeidenheid en die w erk verdeling w aarvoor die oudste kerk ruim te moes m aak, nie gesien ;>s 'n bedreiging v a n die eenheid v an die kerk nie, m aar is die eenheid juis beseël d e u r ’n w erkverdeling, vgl. H and. 15. Soos die verskeidenheid van lede in ’n menslike liggaam hulle lcw ende eenheid in die liggaam vind, so v in d al die lede van die C hristelike kerk, in hulle grootste verskeidenheid, (Jode, G rieke, slawe, vrym anne, man en vrou, I Kor.
12:13; Gal. 3:27, 28; Kol. 3:11) hulle eenheid in C h ristu s die H oof.
So deel dieselfde Gees aan die verskillende lede verskillende gawes uit, alles m et die oog op w at n u ttig is v ir die gem eente, (I Kor. 12:7) sodat hulle m ekaar daarm ee mag dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van G od, I Pet. 4 : 10. In die verskeidenheid 1c juis die verpligting to t onderlinge hulpbetoon, in die gem eenskap van die liefde, n e t soos die verskillende lede v an die liggaam m ekaar nodig h et, en m ekaar help en aanvul, juis om dat hulle verskillend is. H ierdie onderlinge h u lp en aanvulling w at van toepassing is op indiw iduele gelowiges onderling, is ook w aar in die v erhouding v an kerke. Saam vorm hulle die liggaam van C hristus, w at hulle eenheid vind in C h ristu s hulle H oof, Ef. 4:15, en in die één Gees v an w ie hulle almal deurdronge is.
4. D ie A lgem eenheid van die K erk.
O m dat die eenheid en die algem eenheid van die kerk nie van m ekaar losgemaak kan w ord nie, m oet h ier ook iets gesê w ord v a n die algem eenheid v an die kerk. Soos die eenheid van die kerk in die drieënige G od v era n k er is, so rus ook die algem eenheid ,die katolisiteit, die universele om vang v a n die kerk in God, in sy universele liefde vir die wereld.
In die O u V e rb o n d h e t G od sy volk as geheel geroep en geheilig, hulle afgesonder u it die volkere v an die aarde om sy eiendom svolk te wees, vgl. D eut. 7:5, 7; Ex. 19:5, 6. H ierdie afsondering v ir G od het betrekking gehad op die hele volk Israel. W a n t volgens Lev. 19:2 sê G od v ir M oses : „S preek m et die hele vergadering van die kinders van Israel en sê v ir hulle : H eilig m oet julle wees, w ant Ek die H ere julle G od is heilig” . D eu r die roeping van die hele godsvolk v an die O u V erb o n d h e t die grense v an die O u Testem entiese heilsgem eente saamgeval m et die Israelietiese volksgem eenskap. H ierdie gem eente van die O u V e rb o n d w as dus beperk binne die grense van Israel; en Israel moes as heilige volk sy afsondering van die volkere, die heidene, die gojjim bew aar. E n dié serem onieël-kultiese heiligheidsbepalinge bv.
die heilige ban moes dien om Israel as heilige volk drasties af te grens van die onrein heidene. H ierd ie ban h e t gedien as 'n „m iddelm uur van skeiding” tussen Israel en die heidene, Ef. 2:14. Israel moes sy heilig
heid bew aar in sy afsondering van die volkere.
M aar die N u w e V erb o n d h e t d it anders geword. D eur sy o ffer het C h ristu s vir H om 'n nuw e volk geheilig w at die plek van die gods
volk van die O u V e rb o n d ingeneem het. So w ord nou die C hristelike gem eente as die nuw e godsvolk genoem : „die Israel van G o d ” , ,,’n uitverkore geslag” , ,,’n heilige volk” , 'n „heilige nasie” , ,,’n volk as eiendom v e rk ry ” , vgl. Ex. 19:5 6; I P etr. 2:9, 10. M aar hierdie nuw e godsvolk h et algem een, universeel gew ord, deurdat d it nie to t Israel beperk bly nie, m aar ook heiden-C hristene insluit. W a n t d eu r die offe r van C h ristu s is die serem onieël-kultiese heiligheid vervul en af- gelê. O ok die b an as drastiese afsonderende grens tussen Israel en die heidene, w at P aulus in Ef. 2 : 15 „vyandskap” noem , h e t opgehou om te bestaan, om dat die m iddelm uur van skeiding tussen Israel e n die heidene afgebreek is d e u r die bloed van C hristus, Ef. 2:13, 14. So het ook die heidene toegang gekry to t die godsgem eenskap, e n h e t die C hristelike kerk universeel, algem een geword. O ok die algem eenheid van die kerk rus dus in die offer v an C hristus. H ierdie algem eenheid van die kerk verduidelikheid P aulus in verskillende beelde in Ef. 2:15 vv. : C hristus h e t „die m iddelm uur van skeiding” en die „vyandskap”
tussen Jood en heiden d e u r sy kruis w eggeneem , sodat H y Jode en heidene in H om self to t één liggaam m et G od versoen deu r die kruis, Ef. 2:16. H y
het aan albei d eu r één Gees toegang to t die V ad er gegee, Ef. 2:18. D eur die bloed v an C h ristu s h et hulle w at heidene was (tá eth n é ) nou die volk van G od gew ord, (laós tou theou, Ef. 2:11). D ie verskil tussen Jood en h eiden is in die A lgem ene kerk so seer oorw in d at I P etr. 2:9 die w oorde h eiden en volk (ethnos en laos) naasm ekaar as sinoniem e kan stel, om die godsvolk van die N u w e V erb o n d te beskryw e. Die a l
gem eenheid v an die C hristelike kerk rus dus in G od w at die V ader v an alle gelowiges is, Gal. 3:26; dit rus in sy universele liefde, liefde v ir die w ereld, w aardeur H y sy Seun oorgegee het, sodat elkeen wat in H o m glo, die ewige lewe kan hê, Joh. 3:16. N o u is hulle almal één in H om , o f hulle Jode of G rieke, slawe o f vryes is, één in H om w at u it al die stam m e en tale en volke en nasies ’n volk v ir G od m et sy bloed gekoop het, O penb. 5 :9 .
D ie algem eenheid van die C hristelike kerk h et reeds hierin tot u itd ru k k in g gekom, dat die u itsto rtin g v an die H eilige Gees, as een
malige beslissende openbaringsdaad van G od,nie beperk is to t die Pink- stergebeure v ir die Jode, w at in H an d . 2 beskryf is nie, m aar sig in verskillende fases voltrek het, sodat dit duidelik kan wees dat die H eilige G ees as die ewige lewe nie alleen v ir die Jode bedoel is nie, m aar ook v ir die veragte Sam aritane (H a n d . 8) en v ir die heidene, (H an d . 10, 11). G od self h et hierm ee die heidene betrek binne die kring v an sy heilige gemeente, d eu r ook aan hulle die H eilige Gees te skenk, — d eu r d it ook v ir Sam aritane en heidene P inkstere te laat w ord.
H and. 10:^5, 47; 11:17, 18.
O ok in Joh. 17:20v. w ord in die H oëpriesterlike gebed die eenheid en die algem eenheid van die C hristelike kerk beklem toon, deurdat die bede nie beperk w ord to t die historiese situasie w aarin d it gespreek is nie, m aar alle gelowiges van die toekom s insluit. W a n t as Jesus bid om die eenheid v an almal w at d eu r die prediking in H o m sal glo, darr bid H y h ie r om die eenheid van alle gelowiges oor die hele ruim te en tyd. In die w oorde : „d at hulle ook in O n s één mag w ees,” bid Jesus nie om ’n uiterlike organisatoriese eenheid nie, m aar om ’n geestelike eenheid w at in die V a d e r en dié Seun rus, ’n eenheid van die geloof aan die W o o rd , Joh. 17.20v : „M aar Ek bid . . . . ook v ir die w at d eu r hulle W o o rd in M y sal glo — dat hulle ook in ons één mag wees!
5. D ie grense v an die kerk.
A s d aar n o u gevra w ord na die grense v an die universele kerk. dan is dit nie ’n onbedagsam e teenspraak nie. W a n t daarin w ord ons opnuut gestel teen o o r die pynlike spanning tussen die nou-al en die nog-nie van die kerk, teen o o r die feit dat die gem eente v an C h ristu s in die wereld, soos die gem eente van K orinthe, heilige gem eente en tegelyk gem eente
van sondaars is, — ’n spanning w at alleen in die geloof v erd u u r kan w ord.
A s gevolg van hierdie spanning tussen die n o u 'a l en die n o g 'n ie van die kerk, as gcvolg v an die op'pad-w ees van die kerk, is die vraag na w aar die grense van die kerk lê ’n baie moeilike vraag. A s ons die kerk idieël benader, as geestelike begrip, dan kan ons sê dat die grense van die kerk d eu r die heilige drieënige G od self getrek w ord. W a n t d it is G od self w at sy gem eente heilig, d.i. afsonder as sy eiendom en vir sy diens.
H ierdie afsondering d e u r G od, v ir H orn en v ir sy dicns, — d it is die afgrensing van sy kerk v an alles w at nie kerk is nie.
M aar w aar presies die grens lê tussen die kerk en w at nie kerk is nie, dit w eet die H ere alleen. W a n t alleen die H ere ken die w at syne is, I Tim . 2:19. En tog is d it geoorloof en noodsaaklik om te v ra na die grense van die kerk. D it doen ook die N ederlandse G eloofsbelydenis in A rt. 29, w aar d it sê : „ O n s glo d at m et die meeste yw er en versigtigheid uit die W o o rd van G od onderskei m oet w ord w at die w are kerk is” . V e rd e r noem A rt. 29 ook die hipokriete w at in die kerk onder die goeie verm eng is, en tog nie to t die kerk b eh o o rt nie. Die m erktekens om die w are kerk te ken, — so gaan die N ederlandse G eloofsbelydenis in A rt. 29 voort, — is die volgende : as die kerk die suiw ere prediking van die Evangelie uitoefen, as d it die suiw ere bediening van die Sakra- m ente gebruik soos C h ristu s d it ingestel h e t; as die kerklike tu g gebruik w ord om die sondes te stra f” . Lg. kenm erk is van sekundêre belang in diens v an die suiw ere evangelieprediking en die regte Sakram ents- bediening.
O m d at ons nie w eet w aar die grense v an die kerk lê nie, m oet ons nie vo o raf grense trek, om die universele genade van G od in die weg te staan en vooraf die grense te beperk nie. M aa r ons moet gehoorsaam wees aan die opdrag w at die kerk t.o.v. die w éreld het : „G aan dan heen, maak dissipels v an al die nasies, M att. 28:19. G aan die hele w éreld in, en verkondig die Evangelie aan die ganse m ensdom , M ark.
16 : 15... En bekering en vergew ing van sondes verkondig w ord aan al die nasies v an Jerusalem en verder, Luk. 24:47. . . . En julle sal my getuies w ees... to t aan die uiterste van die aarde” . H an d . 1:8.
A ndersyds m oet ons nie handel asof die kerk geen grense h e t nie, d.w.s. d at kerk en w ereld nie van m ekaar onderskei kan w ord nie. D ie beslissende w at bepaal w ie b in n e en w ie buite die kerk is, is nie een o f an d er menslike norm v an afgrensing nie; die beslissende is die g e' loof in Jesus C hristus, Joh. 3:15; Gal. 3:26. D ie grens lê tussen geloof en ongeloof. M aar hoe bepaal die kerk dit ? V ir die kerk is die enigste praktiese m aatstaf die ín h o u d van die geloof. D aarom m oet die wor- steling om die grense v an die kerk gekonsentreer wees, nie op mens- like m aatreëls v an afgrensinge of menslike eenheidsm akery v an die kerk nie, — m aar d it m oet gekonsentreer w ees op die in h o u d v an die
geloof, op die in h o u d van die W o o rd v an G od, op die w are betekenis v an die Evangelie. D ie om trekke, die grense v an die kerk is die om- trek k e v an die liggaam van C h ristu s w at opgebou m oet w ord „to td at ons almal kom to t die eenheid van die geloof, to t die eenheid van die kennis van die Seun van G od, Ef. 4 : 13. H ierd ie geloof, hierdie kennis van die Seun v an G od help nie alleen om die eenheid v an die kerk tc verw erklik nie, m aar dui ook die grense aan. W ie dus nadink oor die grense v an die kerk, m oet hom besin oor die in h o u d v an die geloof, oor die leer en die belydenis in die lig van G ods W o o rd . O m te onderskei w ie hierdie geloof opreg bely, en w ie d it as hipokriete doen, is v ir ons m ense nie m oontlik nie; d it is G od se saak. D ie H ere ken dié w a t syne is.
T ereg m erk van N iftrik h ieroor op in sy Kleine D ogm atiek, bl.
181: „A lleen de H e er kent Z y n K erk geheel. D aarom zal h et een K erk altyd moeilijk vallen grenzen te trekken. In gebed en bezinning zal de K erk altyd w eer n aar h a a r grenzen m oeten zoeken, en wee die K erk die zoo statisch — w elverzekerd precies h a a r grenzen w eet re trekken. W e l m oeten er grenzen getrokken w orden, m aar dit kan alleen geschieden in geloof, m et vreeze e n bev en ” .
— S. P. J. J. van R ensburg.