• Tidak ada hasil yang ditemukan

Zoeloe in Afrikaans

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Zoeloe in Afrikaans"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

Zoeloe in Afrikaans:

https://afrikaans.com/2021/02/11/leer-zoeloe-in-afrikaans/

- baie oulike vlogs deur die akteur Pietie Beyers waarin hy ons basiese Zoeloe leer – bietjie vir bietjie (kancane kancane). In ons veeltalige land is dit altyd goed om

‘n paar woorde in een van ons landstale te kan sê – al kan ‘n mens net groet en vra hoe dit gaan.

Gratis, aflaaibare stories vir kinders:

http://afrikaans.com/leerhulp/gratis-stories-vir-jong-kinders/

- ons laai gereeld stories op. Gaan kyk gerus – die jongste stories gaan oor Gielie die leeu wat sy brul kry en Wikus en die Willewragtag en hul stryd teen die tuintrolle.

Oulike stories om vir jou kleinding te lees.

En dan is daar ook Sprokieland se luisterstories vir kinders:

https://afrikaans.com/leerhulp/sprokieland-afrikaanse-luisterstories-vir-kinders/

- die jongspan geniet di tom hierna te luister.

Referensi

Dokumen terkait

Ek sê nie die ouens moet die plek kom vertrap nie, maar daar’s baie meer werk vir science en ek meen, daar word - die voetwerk is klaar gedoen deur die jare, maar daar’s so baie

Preller skrywe in die Voorwoord tot Historiese Opstelle die volgende: 'Ons Militere Tradisie het ek geskryf vir die eerste uitgawes van 'De Brandwag.' Hy beweer dus dat hy die

+ + + ~lhoewel die wildedier-tema hom uitstekend leen vir baie van hierdie toegepaste tegnieke, soos ons by die vorige paar ' kunstenaars duidelik kon sien in die gebruik van lei,

Wat ek sê, doen ek in die konteks van erkenning aan wat Schoeman vir ons in die breër veld van die geesteswetenskappe beteken—veral in die tyd waarin ons leef en werk, waar ’n

Gouws is dus ’n apologeet vir die literêre tradisie waarin hy werk en vind dit selfs nodig om sy literatuuropvatting ter verdediging aan te wend vir die plagiaat van Melanie Grobler van

Bammate rond die be:angrike werk af met 'n bydrae waarin die aandeel van die Islam in die wereldkultuur geskets word.. Hierdie publikasie is vir ons van belang wanneer claar slegs

Die riglyne vir so ’n nuwe beleid, gebaseer op die kernwaardes van inklusiwiteit en meertaligheid, voorsien dat Afrikaans as hooftaal verdwyn en dat parallelmediumonderrig nie langer as

Leer in jou moedertaal met ons Lapa-klasgids ’n Fokus op Afrikaans.com se moedertaalplakkate vir die klaskamer: Gaan kyk ook na die artikel: So help jy jou angstige kind, daar is ’n