Die skrywer, v/aar ek insluit die joernalis, is begenadigde
mense wat
oor ’n wonderlike talent beskik. Die talent kan ten goede of tenkwadc
aangev/endword.Nou
kry ’nmens
die indruk dat die skrywers (joernaliste) van die VVesterse wêreld hulle talentaangewend
hetom
die swaard uit diehand
van die Westcrling uit te skryf en vanhom
’n vreesbevange, besluitelose en hulpelosewesegemaak
het.Dit skyn asof ’n aftakelingswoede onder skrywers teen leierfigure losgebars het. Hierdie aftakelaars ontsien selfs nie eens die dooies of eeuoue waardes en
norme
nie.By
geleentheid van die toekenning van die Perskorprys aan Henriette Grove, het sy gesê dat die twee vorige wenners van die prys geraas het, kwaai geraas het,maar
dat sy as vrou nie wil raas nie,maar
wil kla—
kla
omdat
sy as skryfster niksmeer
hetom
oor te skryf nie.Om
te raas hetmode
by ons skrywersgeword — sommige
skreeu teen die regering, die publikasieraad, die publiek enmeer
dikwels teen medeskrywers—
’n rasery waíamper
rasernygeword
het. Onlangs hetook
oud-regterKowie
Marais in ’n N. P. vanWyk
Louwgedenklesing op Stellenbosch drie instansies onder skoot gekry.Hy
het verwys na Afri- kaanse skrywers wat hulle grense oorskry en byondermynende
politiek betrokke raakmet
die gevolg dat hulle goeie trou as landsburgers deur diepubliek onder ernstigeverdenkingkom.
Verder blameer
hy
die S.A.Akademie
virWetenskap
enKuns
virhul toeskouersrol langs die kantlyn in die hele stryd wat
rondom
die skrywersgeword
het.Ook
sekere politici hethy
verwyt vir hulle veralgemenende en onbeheerste uitsprake oor Afrikaanse skrj'wers en Afrikaanse letterkunde—
daardeurmeen hy
het hulle vertroue in die sensuurstelsel ingeboet.Daar
moet
bepaald van die oud-regter se kritiek notisiegencem word
en ons sienmet
belangstelling uit na die betrokke instansies se kommentaar.Maar
ek, ek gaan nie raas nie—
ek gaan pleit—
ja soebatom
hg en leiding in die verwarring wat sekere kritici en ’n paar skr^wers deur rniddel van die openbare nuusmedia in die letterkundige wêreld ge- skep het.En
ditdoen
ekas ’n belangstellendeleser—
eenvan
diegenewat van
die begin af dieAfrikaanse
boek
en tydskrifmet woord
endaad gesteun het: aandelegekoop
het sonder dat ons ooit iets terugverwag het—
trouens die
woord
“dividend” het nie in ons woordeskatbestaan nie.Die verskyning van ’n Afrikaanse boek
was
’n gebeurteniswaarna met
blye verwagting uitgesien is.En
hoeveel vreugde, genoegdoening.kennis en inligting het ons nie uit daardie eerste boeke geput nie.
My
liefde vir en kennis van dic natuur is grootliks gestimuleer deur 55die boeke van Sangiro, die
Hobsons
en P. J. Schoeman. In ’ngrootmate
hetek ditaan
hulle tedanke
datekvandag nog
’nhartstogtelikenatuur- bewaarder en -liefhebber is en baie vreugde put uitmy
voorsitterskap van dieRaad
van die Nasionale Dieretuin en van die TransvaalseAd-
viesraadvirNatuurbewaring.Wat
ek graag wil beklemton, is dat ek baie kennis geput het en antwoorde opmy
vrae gekry het uit daardie boeke van algemene aard—
nie juisvakliteratuur nie.Daar
is egtermin moderne
boeke van letterkundige aard waarin ek antwoordeop my
vrae vind—
inteendeel die vrae krynuwe
dimensies enword
meer.Ek
verstaandarem
dat sekere boeke ’nmens
se kennis van die dinge van die aand vermeerder.Sommige
van die boeke vereis soveel kcnnis van die klassieke, die filosofie, die antropologie, die Oosterse godsdiens, die astrologie en diesmeer
dat slegs ’n paar begenadigdes vrcugde ensin uitdieboeke kanput.Na
hierdie lang inleidingkom
ekamper nou
bymy
pleidooi wat ekmet
huiwering,namens
die belangstellende leser aan die adres van ons skrywers en kritici, wat gebruikmaak
van diemassamedia
wil rig.Daar
verskyn vandag soveel boeke, dat dit vir diegewone
leser—
watlief is vir die goeie boek
—
noodsaaklikword om
’n keuse te doen.In dié verband is die leser in ’n
mate
aangewysop
die boekresensies wat in die pers en tydskrifte verskyn—
ek praat doelbewus nie van vaktydskrifte nie.Na
die kritici en resensentewend
die verstandige leserhom
dikwelsom
tevemeem
wat gelees behoort teword
en hoe so ’n boek geleesmoet
word.Die ideaal is dus dat die letterkundige as 'n soort wegwyser
moet
dien wat terselfdcrtyd dieweg
vir die leserkan
verhelder.Maar
dis juis hier waar die verwarring ontstaan: wat die een kritikus verdoem, bekroon die ander.En
die skerp, venynige kritiekwaarmee
die werk, van selfs ons voorste skrywers,soms
afgemaak word,wek
by ’nmens
bedenkings oor die objelctiwiteit van sodanige resensente. Vir die oningewyde lyk dit almeer
asof groepvormingook
die terrein van die letterkunde begin oor- hesrs—
bondgenootskappeword
gesluit, rúeword
gekrap, literêreme-
ningsword warm
gebroei en 'n soort skrikbewindword
gevoer wanneer enigiemand buitediekringtree.Daarby
ontstaan die vraag tog of ons uitgewers sulkeswak
sake-manne
isom
prulwerke uit tegee, inagnemende die hoë kosteom
vandag’nboektelaatverskyn.
Pas na
my
uittrede as Direkteur vanOnderwys
is ek aangestel asOpvoedkundige
Direkteur van die Afrikaanse Pers. ’n Goeie vriend vanmy
van wie daar reeds ’n paar boeke verskyn het, het aanmy
’nma-
nuskrip vir publikasie oorhandig.Ek
het die manuskrip sorgvuldig deur- geleesenbesluitdatdit virpublikasie geskikis.Die manuskrip het ek aan die uitgewer oorhandig
met
die versoek dat die boek so gou moontlikmoet
verskyn—
en nct daar het ek kennis 56van die uitgee van ’n boek opgedoen. Die manuskrip is aan een van ons voorste letterkundiges as keurder voorgelê, wat gemotiveerde redes aan- gevoer het
waarom
diemanuskrip
nie vir publikasie geskik is nie. Diekommentaar
hetmy
oortuig enmy
’n les geleer van hoe die dinge gedoen word.Dis nie Jooste,
Koen
enVan
derMerwe
wat besluit oor die uitgee van boeke by Perskornie—
soos op ’n vergadering van skrywers beweeris nie
—
dit geskied slegs op aanbeveling van topvakmanne
en letter- kundiges.Tenspyte hiervan bly die uitgee van ’n
boek
vir die uitgewer ’n riskante onderneming,want
wat die een letterkundige aanbeveel, ver-doem
die ander.’n
Mens
kryamper
die indruk dat sekere kritici eerskyk
wie die skrywer en uitgewer is en dan na die inhoudom
aan te prys of te ver- doem.Daarby moet
die uitgewcr van die Afrikaanse boek rekeninghou met
’n betreklik klein lesersíal, wat in hulle beoordeling ensmaak
skerp verdeel is langs die hele linie van super verkramp tot ver links.Daarby
vereis ’n uitgewery groot kapitaal terwyl die wins klein is.Verder
moet
rekeninggehou word met
televisie, wat die leesgewoontes van onsmense
bepaald gaanbeïnvloed.Ek kom
terug namy
pleidooi aan die adres van ons skrywers enkritici wat van die massa-media gebruik maak.
My
pleidooi is; spaar ons die venyn, die knuppel en die rapier by die resenseer van ’nboek —
neem
die fakkel van u kennis in diehand om
die leser in te lig en te laat waardeer—
in die meeste boeke is daar seker ietsom
te waardeer!As u
die knuppel en die rapiermoet
hanteer,doen
ditdan op u
valcvergaderings en in u vaktydskrifte,maar
spaar diegewone
leser die onverwiklikheid, onverdraagsaamheid envenyn van
u aanvalle.As
daar verwydering tussen die skrywers en die publiekmag
bestaan,wonder
’nmens
in welkemate
die skrywers self daarvoorverantwoordelik is, nie so seer oor wat hulle skryf nie,maar
veelmeer
oor wat hulle oor hulle mede-skrywersskryfen agterafsê.Voor
ek afsluit, wil ekmy dank
en waardering betuig—
ek vertrou dat ek ditnamens
u almal doen- aan die Afrikaanse Skrywerskring vir die toewyding aan die Afrikaanse Letterkunde in die algemeen en die belange vandieAfrikaanse skrywerindiebesonder.57