DIE BETOWERDE TUIN
W. A. HICKEY
'tfj'etmcf
jy nie die karwiel reg
maak
nie, hê? Neels het lankal gesê jykandieolie’nhoutstomp kry.”„Maar, ou
Ma
...” beginoom
Gawie verontskuldigend,maar
tantMartvalhom
ruindierede:
„Loop!
Gaan maak
reg die wiel; ek wil knie, Gawerjal!”Oom
Gawie voel gebelg. Sy met haar groot bek en haar ge-,Neels-Neels.’En
Rooi Kerneelsis net so agterbaks.Wat
soek
hy
by ’nman
se huis as jyniedaaris nie?Kan
hy niewag
tot ’nmens
by die huis is en dan self vir jou sê dat jy die olie’nhoutstomp kan kry vir die karnaaf nie?En
buitendien is daar nog genoeg meel in die huis vir ’n dag of wat. Hulle wil
hom maar
net weer uit die pad hê: Rooi Kemeels en Mart.Maar
toemaar,hy
weet. Hulle dinkhy
weet nie,maar
hy weet. Effens vooroor, met die hande op die rug gevrou, stapoom
Gawie tot by die donkiekar, wat met syas op ’n klip rus. Eenkantlêdie stukkende wiel.Hy
sal
maar
oorstap na Rooi Kerneels toeom
die stuk hout vir dienaaftegaanvra.Iesegrimmig skop hy teen die wiel as hy daaraan dink dat
hy
sybuurman
se saag en beitel ook sal moet leen.Oom
Gawie gaan sit op ’n stomp en gooisy een beenoor die ander.Dan
haal hy ’n skeefgerookte ou pyp uit sy sak en druk die as daarin vas met ’n duim waarvan die nael vuilgebars is, terwyl die ander hand in syhempsak
na vuurhoutjies vroetel.As
die twakassies vuur vat, en diepyp roggelend begin damp, word die vinnige suiggeluide deurdietuitgetrektelippereëlmatiger.
Hy
sitvooroorgeboë met sy elmboë op sy skoot gekruis, terwyl die een voet ritmies op enafbeweegasofditdietydmaatvirsy gedagtes aangee.Die halfmas ,duiwelsterk’ broek is hoog opgetrek. ’n
Verweerde plaasskoen is plek-plek, waar dit voue maak, gebars, en is slegs halfpad toegeryg met ’n ontoereikende riempie.
Om
die enkel gaap dit slordigom
die vuil rimpels opdievoetsebuigingteontbloot.Oom
Gawie betrag die stukkende karwiel metteësin. Dis’n grootwerk
om
’nnaaftemaak
; miskien moethyvireersmaar
net ’n paar sparre aan die speke vaswoel met rou- rieme. Rooi Kerneels sal wel virhom
’n stuk riemvel gee wat hy danmaar
net kan natmaak
en stroke sny.Ja, dis die maklikste, en so ’n spar hou lank.
As
jyhom
net reg aansit, sodat hyweerskante teendie vellinglê, kan 82
hy
die stukkende naaf nog lank teëhou.Nou
nie dat Rooi Kerneelshom
nie die stuk olie’nhout sal gee nie, of weierom
virhom
sy gereedskapteleennie:hy
salsoosgewoonlik sy bakkiesvroom
hou en sê: „Sekerlik!Oom
Gawie kandie stomp
maar
vat. Die beitel is bietjie stomp,maar
asOom hom
wil slyp...” Slyp! Sou die vent rekenhy
sal virhom
sybeitelsslyp?Rooi Kerneels is nie verniet so broederlik nie.
En
Martse haatlike gewoonte
om hom
uit te skel en alewig hul goeiebuurman
voor sy kop te gooi, hethom
lankal dik.Laat die perspekter, wat laas week die klipsaampels hier
weg
het, net virhom
laat weet die plaas is vol goud, dan kan hulle tweemaar
stik.Hy
sal dadelik Rooi Kerneels se plaas koop enhom
soos ’n hond wegjaag.En
Mart, ja,Mart sal dan net mooi moet kyk
waar
sy loop.Hy
sal virhom
’nrooi lorriekoop, eenvandaardie groteswatsommer
’n dik spul maalgoed kan oplaai,
maar
Mart salhy
met die pootlaatloop totdatsysoebat.En
laat sy net weer praat van ,haar grond,’ dan klim hy in die rooi lorrie, sonderom
haar te groet, enhy
ry vort,sommer
verweg
vort, totwaar
niemandhom
sal kry nie.En
daar in die vreemde land salhy
virhom
’nmooi huis koop en lekker leef.
Dan
sal Marthom
nie smorens, dou-voor-dag uit die bed kan foeterom
te gaan melk nie. Ja, dan sal sy nie kan sê: „Dis slegtigheid, jou luiaard!” as sy rug so seer en stram is nie. Ja nee,wag
maar! Laat daardie telegram net eerskom om
te sê hierisgoudopdiegrond.
Goud
is duur, en hulle sal baie moet betaal as hulle diegoud wil hê, dit sweerhy.
Hy was mos
op die stoep toe die perspekter en Rooi Kerneels met Mart in die huis gesiten praat het oor die klipsaampels en gedink hethy
het die donkies gaankamp
toe jaag.Hy
het gehoordie perspekter sê hy sal die opsie koop as hier goud is; en Rooi Kerneels se opsie ook.Hy
wonder wat ’n opsie is.Wat
sou so ’n opsie kos?Oom
Gawie se pyp is lankal dood.Hy
haal dit uit symond
enveemetsy
hempsmou
oorsyoutroebelogieswatgedurig dra.Hy
wil weer sy pyp stopmaar
danval dithom
by dat sytwak gedaanis.Driftig, en nog onder die invloed van die welvarendheid 83
van sy gedagtewêreld, smyt hy die pyp weg.
Waarom
salhy
sukkel?Hy
gaan nou dadelik vir Mart geld vra vir ’npak sighrets.
,,GawerJAAAL!”
kom
tant Mart se stem met die deur- dringendheidvan’nsweepslagvandiehuis af.
Oom
Gawie wip van die stomp af, asof ’n skerpioenhom
op sy stuitjie gesteek het, en draf styf-styf kombuis toe.
Doodluiters
kom
hy by die agterdeur ingestap toe haar stem die tweede keer deur die kombuisvenster galm.„Wassit,ou
Ma?”
vrahy
onderdanig.,,Sit jy alweer in die son en slegwees, Gawerjal? Hier’s Neels sekaffer weermet joudonkieswatinsypatattaland was. Dieverduiwelste goed is net sosleg soosjy: vreetnet, en werk niks.”
Op
tant Mart se bolip trilenkele baardhare onheilspellend.,,Maar, ou Ma, ek het die donkies dan nou-nou nog...”
begin
oom
Gawie,maar
die kluitjie smelt in symond weg
voor die skroeiende gloed van die grou-groen oë van sy vrou.„Gawerjal, jy lieg dit!
Maak
la’ jy wegkom, vreksem!En
gaan jaag die donkies in die kamp.En
tel op jou pote, Gawerjal, la’ jy virmy
die wasbalie kankom
voldra.Ek
wil
was
en kykwaar
sit dieson al. Hetjydiewiel alreg?”Oom
Gawie antwoord nie, want toe die eerste aantyging losbars, het hy by die deur uitgesteier, sy kop moedeloos geskudenmet
’nhobbelgangagterdiedonkiesaangeskuifel.Insysielsmeulditvanverontregting.
Mart moenie dink
hy
isbang virhaarnie,nie hynie.En
ooknie virRooi Kerneelsnie.Swêrnoter!Hy
tel ’n klip op en toe die een donkie wil wegdraai, tref ’n nydige slaghom
teendie kakebeen. Die donkieknyp sy oë toe en draai sy kop pynlik eenkant toe.,,Ja, toe! Jy wil mos, jou vloek!” sê
oom
Gawie vals- verheug, asof dit Rooi Kerneels is wat die hou gekry het.As
daar goud op die plaasis, sal hy dielyndraad tussenhom
en Rooi Kerneels toespan.Dan
sal die pad ook toe wees, en dan salhy
graag wil sien waar Rooi Kerneels gaandeurkom
dorp toe.Oom
Gawie sien Rooi Kerneels se kaffertjie met die posaankom
en skuins byhom
verbystap.As
daar vir hulle briewe is, bring die klong dit gewoonlik saam.Hy
druk sy twee pinkies in symond
en fluit vir die klong, dan wink84
hy hom om
nader te kom. Die klonkiekom
op ’ndrafstap nader en oorhandigdie briewe aanoom
Gawie: ’n tydskrif, twee briewe en ’ntelegram.Hy
betrag die telegram met opwinding en vrees. Virhom was
’n telegram nog altyd ’n simbool van onheil.Solank
hy
alleenwas met
sygedagtes, en dietelegram net’n denkbeeldlge faktor, kon
oom
Gawie fantaseer sooshy
wou. Toewas
daar geen praktiese hindernisse nie; geen tergende probleme wat hulle aan sy eng begrip opgedring hetnie.Maar
nou is die telegram hier.Nou
is dit ’n werklikheid.Soos ’n uitdagingaan sy ontoereikendevermoë lê ditin sy hand. Eerbiedig-bang kyk
hy
daarna. Sou dit nie dalk ’ndoodsberig wees nie? Dalk van broer
At
wat die kankerin die
maag
het.Maar
nee, dit moét van die perspekter wees. Huiwerigdraaihy
die oranjekleurigekoevertom
asofhy
verwag dat agterop ’n aanduiding van die ding se her-koms
sou wees. Onbeholpe staarhy
dan weer na dieadres,maar
.. .oom
Gawie kannie leesnie.’n Gevoel van minderwaardigheid deurtrek sy wese toe
hy
met wrewel daaraan dink dat tant Mart of Rooi Ker- neels die telegram virhom
sal moet voorlees.Maar,
kom
’n troostende gedagte, asditvan dieperspek- ter is, salhy mos
nou ryk wees.As hy
ryk is, sálhy
nie lees nie, al kan hy dan lees.Hy
wil gan lees nie, hy wilmaak
sooshy
wil.Maar
ashy
noudarem
net hierdie tele-gram
kon lees, as hy na Mart en Rooi Kerneels toe kon stap en sê: „Hierdie grond is vrot van diegoud! Hier’s die tillegram.” Gierig sal hulle na die telegram gryp,maar hy
sal dit mooitjies in sy binnesak steek en sê: ,,Voert, julle adders! dis
my
tillegram.”Die gebarste lippe trek leedvermakerig oop oor ’n
mond
wat hier en daar ’n bruingerookte tand vertoon. Ja, dansal hulle mooi praat.
Dan
sal Martseker weervirhom
,Ou Hart’ sê, soos net na hulle troue.En
Rooi Kerneels? Die derduiwel!
Met bewende hande skeur
oom
Gawie die telegram oop.Stadig,
met
eerbiedige vrees vouhy
dit oop en staar aan- dagtig na die gekrabbelde woorde wat virhom
geen bete- kenis het nie. Pateties, onbegrypend hang diemond
oop.Die klonkie hoes, en
oom
Gawie kyk afgetrokke na hom.Sou
hy
dalkkan lees?Maar
dansienhy
die onnosel grinnik 85op die swart gesig, en
oom
Gawie vererghom
vir sy eieonmag.
,,Ek klap jou nou, maaifoelie!” sê hy dreigend en buk
om
’n slaanding op te tel.Die klong
neem
verwilderd die loop en dan stapoom
Gawie met die telegram in syhand huis toe. ToetantMartdit sien, gryp sy sonder aarselingdietelegramuitsy hand.
Sy vee haar hande aan ’n vadoek af en begin
sommer
bydie teks lees, rukkerig en onseker:
,,Gouderts belowend stop besoek u
Vrydag
opsie.”Met
gelate afhanklikheid hetoom
Gawie na haar gekyk toe sy die telegram vat. Met onsekere verwagting, soos iemand watwag
vir die regterom
sy vonnistevel, onseker of dit die bestrawwing of kwytskelding van sy sondes sou wees, houhy
tant Mart met gespanne aandag dop.Toe hy die woord .gouderts’ hoor, klink dit soos die ver- volmaking van sy drome. ’n
Magswoord
watsy ploeteraars- bestaan oombliklikomskep ingeluksaligheid.Van
hoopvolle blymoedigheid traan sy oë toe hy verheug uitroep:„Ou Ma! Ou Mamie
. ..”
„Gee die komvert hier!” gebied tant Mart streng toe sy opkykendiekoevertnoginsyhandsien.
Die hoop in
oom
Gawie wil-wil wankel as hy die onver- biddelikheid in syvrou sestemen op haargesigwaarneem.Sy
kyk na die koevert, dan weer na die telegram, en dan kyk sy metveragting naoom
Gawie, terwyl sy met ’n skelstem skreeu-vra: ,,Wat
maak
jy met Neels se tilligram, Gawerjal?”Soos met ’n vloedgolf van wanhopige verydeling word
oom
Gawie sedroombeelde vernietig.,,Da! Loop gee vir Neels sy tillegram,” hoor
oom
Gawie toe haar dreigende gestalte naderkom enhom
noopom
met sy krom, benerige skouertjies, waaroor die ou
hemp
groot en bakkerig hang, vlugtend by die agterdeur uit te strompel.Diep ongelukkig stap dieverwese figuurweg, sonder dat
hy
weet waarheen, enhy
hoor skaars die ironiese intonasie in tant Mart se skril stem wathom
agterna skreeu:„En
jy moet jou pote optel, Gawerjal!Ek
wil nie weervir jou sê
om
die wasbalie tekom
voldra nie.”86
eóprehincj
JAFFIE, deur Eitemal (A. A.
Balkema, Kaapstad, Amster- dam, 1953; 112 bladsye, prys 15/-).
Wat dieskrywer ’n,,eselsroman- netjie” noem, is ’nreeks kontem- platiewe sketse waarin twee vlakke deureenspeel: die Wes- Transvaalse plaaswêreld van sy jeug en ’n naïewe en uiters be- koorlike herbelewing van die Christusverhaal en -omgewing soos dit sober en argloos deur een eseltjie aan ’n ander vertel word.
Die skrywer se probleem was om ’nsintesetussenhierdiespan- ningsvlakke teweeg te bring en
omdie tipieseenlokalekenmerke vansyjeugomgewingorganieste laat vergroei met daardie ander, meer eksotiese, wêreld, sonder datdie leservan ’n paradoks be-
wusword.Daarinhethym.i. uit-
nemend geslaag. Sou dit o.a. die gevolgwees van’ngelykgestemd- heidinkarakter tussen Afrikaan- se Boer en Bybelse Israeliet?
Ek meen dat hierdie verklaring moontlik is, maar dat ’n ander togwaarskjmlikeris.Eitemal het in sy opset geslaag omdat hy conamore skryf, omdatdieesel- tjies, by alle krinkbyte en stert- wortelbyte en dies meer, die spreekbuiseword vansyeiediep- gevoelde en konsekwrent-deurge- voerde godsdienssin.
Die handeling beweeg voort deur middel van gesprekke tus- sen Jaffie en sy
Oom
Vaaltyn.Jaffie steldievrae en
Oom
Vaal- tynantwoorduit dierykdomvan sy lewenskennis en tradisiebe-I
wustheid. Elkeen het daarby ’n
|
heel duidelike persoonlikheid:
I
Oom
Vaaltyn as „landelike aris-{
tokraat” met ’n fyne humorsin,
I
pligsgetrouheid, ’n eenvoudige pittige lew7ensfilosofie, teenoor
I
Jaffie, die voortvarende jonge-
j
ling, dikw'els onbedagsaam en selfsugtig, maar opreg in die wandelenvanadellike inbors.
Die boek het ’n etiese wraarde wat des te dieper tref daar dit geen opsigtelike didaktiekis nie,
maar ’n warme eerbied vir die skone en goeie in die lewe. Die Boeredeugdevaneenvoud, bedag- saamheid, hoflikheid, eerbied teenoor die vrou, praktiese gods- dienssin en naasteliefde kom tel- kens op die voorgrond en word met ’n voorbeeld uit die erva- ringswêreldvan dieBoerseunbe- lig. Maar telkens word hierdie diepere „boodskap” van die boek afgewissel met die beminlikste ,,algemeen-menslike” swakheid- jiesaandiekantvandiespreken- de „karakters.”
In die skrywer se styl is daar subtiele aksent- en ritmeverande- rings. Die plaasbedrywighede word in ’n pittige, uiters virtuose Boere-Afrikaansgestel (soms nie vanoordaad vrytepleitnie);die bespiegelende gedeeltes vervloei dikwels in ’n strakker soort By- belseprosawat somshoogtesvan
liriese skoonheid bereik. Ek dink veral aan die ontroerende mo- mentbydieverskietendestervan Bethlehem (bl. 29), aan die be- skrywing van die vreugde-en- smart van die moederskap (bl.
86), aan die talryke flitse van Vaaltynsegerypteen diep-mens- 87
like lewenswysheid (bl. 71-72, 81, e.a. plekke).
Dietaalwaarinhierdieverhaal vertelword,isrykengeskakeerd en verdien meer ruimte as wat hier tot
my
beskikking is. Die vergelykings is gedrenk in die plaassfeer,soos bv.„OomVaaltyn hetso’n droë sluk gegee, dat sy gorrelpyp eintlik ’n kinkél maak, soos ’nmolslang wat ’n hoender- eier afwerk ondertoe.” (bl. 74);„. . . toe die donderweerrol van wolk tot wolk, soos swaargelaai- de bokwaens stamp oor ’n klip- perigepad” (bl.108);,,...maar
liy slinger bietjie dronkerig heen en weersoos’nkaffervoetpaadjie oor die bult ...” (bl. 67).
Nie alleen is daar dikwels epi- sodes wat aanduidend is van die skrywer se jeugherinneringe nie,
ooksytaalhet’nboerse,gemeen- same, archaïese kwaliteit: dis
sommerpure betjoiingsgeid (22);
dieverbasenishet hom te vasge- vat (23); dis maar beste
om
somaatserig
langs sy OomVaaltyn te loop (38); oeroom Hakon (het) in dievreemde land so pylreguit gehardloop na ’n huis ivat hy
gladdental
nie geken het nie (51); uit re- spekte het hy maar stilgebly(106), e.d.m.
Eitemal het bepaald ’n gawe om dinge pittig en ráák te stel (’n enkele keer wel ook plat).
Ek haal enkele voorbeelde aan:
„Daarnahet hulleookdiekamele gesien, en mense wat met hulle hande afdak bo hulle oë maak ...” (55); „Jaffie was nogvies en kwaad. Sy onderlip het ge- hang. Kort-kort het dit wiebelig opgewip-wip oor sy tande, as ’n vlieg liom pla . . .” (60); ,,’n Eseldier se stert word lam in die wortel van al die woerwoerdery en die vinnig toeklap.” (9).
’n Paar van sy beskrywende
werkwoorde is so uiters doelma- tig en onvervangbaar dat hulle wel„digterlike”waardekry:,,Die
maan het drie maal vol geword en drie maal
uitgekalwer
tot ’n dun blink skilletjie...”
(70); „. . . ’n lang traan (het) in die uitloop van Jaffie se oog afgedrup en ’nklompie vlieëver- wilder wat daar gesit en br
ak
het.” (89).
Asdie skrywer se kensketsing van sy werk as ’n „eselroman- netjie” ’n bietjie selfspot inhou, isdaar bydieleserniedieminste twyfel oordiewaarde vanhierdie boekin dieAfrikaanse prosa nie.
Na jare het ons weer ’n werk waarinwat onvervals en eenvou- dig, mooi en goed in ons Afri- kanerlewe is, duidelilc spreek en dit op ’n heel besondere en oor- spronklike wyse.
Die insetvandie verhaalwaar
dietweeeseltjiesindieskaduwee van die windpomp staan, gee ’n getroue aanduidingvan die sfeer waarin diehelewerk afspeel: ,,’n stil groepie, byna onsigbaar in die warreling, waar die lewe. se lig en donkerómhulle speel.” En
só isdit dwarsdeurdie boek: die leweselig en donker, vreugde en smart, verlange en vervulling.
Hierdie kontraswerking kom nie
alleen uit in ’n opvallende teen-
j
stelling soos dié tussen die voor- stelling van die hemel („Welte- vrede sebotterblomvelde”
)
endie hel (Bokveld
—
„waar jou stertnet na jou aankoms afval kort onderkant jou stuitjie, en waar
dit dwarsdeur die jaar vlieëtyd is!”) nie. Ditbehoorttotdiewese van Eitemal sewerk, totsy hele wyse vandie wêreld en die lewe sien.
Ek reken dat Jaffie en
Oom
Vaaltyn diep spore in die Afri- kaanse prosa getrap het.
ERNST VAN HEERDEN
88