DIE BETOWERDE TUIN
C. M. VAN DEN HEEVER
Vir ’n skrywer,is dit altyd gewaagd
om
oor die skryfkuns te praat, want mensemag
dink dat hy as leermeester wil optree. Dit is egter geensinsmy
plan nie. Elke skrywer het bepaalde problemewaarmee hy
moet worstel en ditmag
waarde viranderskrywers en vir lesers hêom
te hoorwaarmee
hytekampe
gehadhet.Die eerste moeilikheid
waarmee
’n jong skrywer te doen kry, is die inwerkingvan baieinvloedeophom.As
hyenig- sins gevoelig is, kan dit nie anders nie:hy
bewonder diewerke van groot skrywers intens en veral van skrywers wie se werke ooreenslaan met sy eie geaardheid. Sodra hy daardie boeke lees, bly sekere woorde, uitdrukkings, situa- sies of motiewe in sy geheue hang en dit is alleen
maar
doodnatuurlik dat die spore daarvan sal oorbly as hy probeerom
iets te skrywe. Dit is die eerste teken dat ’nmens
nog nie jou eie persoonlikheid besit nie en dat jy graag gelykvormig wil word aan die persoonlikheid van groter skrywers wat jy bewonder. Dit is geen doodsonde nie en diemeeste skrywers beginmaar
so. Dit is eers deur te skrywe dat ’nmens
bewus word van die groot tekort- komingein jou, en eenvandievernaamste tekortkomingeis dat jy’nanderwilnaáap.Dit isdeurhierdiebreibergwat’nskrywer moet eet
om
uiteindelikby sy ware persoonlikheid uit te kom.Beoordelaarsvandiewerk vanjong,beginnende skrywers haal soms met groot genoeë voorbeelde aan vandieinvloede wat op so ’n jongskryweringewerkhet. Dit is alles goed en wel en het seker sy waarde,
maar
dit moet netniegebruikwordas’nstokom
die skrywermee
teslaan nie. Terwyl die meesterin die ooggehou word, worddie eie talent self gevorm en soms is dit verrassendom
te sien watternuwe
skakeringe daar gegee word aan wat reeds vironsbekend is.Deur navolging
kom
ons dikwels tot oorspronklikheid,maar
wiemeen
dat hy volslae oorspronklik is, besef nie hoeveelhy
onbewus aan navolging te danke het nie.75
Ons
kom
dus deels tot die letterkunde deur ons liefde en hoogagtingvir goeie werk. Die kritikusdoen dit ook,maar
hy besit nie die vermoëom
skeppend verder te gaan nie.Diejongskrywerhetdievaedrangin
hom om
ietstotstand te bring.Van
die vae gevoel af wil hy beweeg na ’n vaste vorm, en dit is die steil pad wat vir elke skrywer voorlê.Hy
het sekere dinge opgemerk en sekere dinge belewe.Hy
wil ditinwoorde weergee en hywil ditopso ’nmanier doen dat mense dit sal goed vind en
meen
dat hy geslaaghet insy doel.
Die aanvanklike pogings is dan ook ware sukkelwerk, want die beginneling voel dat hy dit nooit so goed sal kan doen as groot skrywers nie.
Hy
leen ’n beeld hier en ’nuitdrukking daar en
wend
’n moedige poging aanom
deur die harde dop van gemeenplasigheid te dring, want vandat hy begin praat het en woorde leer gebruik het, het soveel gemeenplasigheid op sy taal aangepak dat hy nou verslae voel waar hy die taal as letterkundige werktuig moet gebruik.In die meeste gevalle is lees
maar
passief en volg ons lydelikwatdaarvironsvoorgeskilderword,maar
sodra ons self moet skryf, word ons gees aktief en dan eers ontdek ons watter weerbarstigemateriaaldietaal is.Ons moeteers die bloot formele oorwin. Ons moet korrek leer spel.Ons
moet ’nwoordeskat opbou.Ons moetdie reëlsvandiegram- matika aanleer.Maar
ditmaak
nog van ons geen skrywernie. Eers van hierdie oomblik af gaan ons verder en dan wilonsdeurdietaal ’nhelewerklikheiduitbeeld.Onsvorder stadig. Met die neerskryf van die een paragraaf na die ander vind ons dat dit nie presies is wat ons
wou
sê nie.En
daar begin ons gesukkel. Daar moet een woord wees wat reg ismaar
wat is dié? Ons begin die woord beteke- nisse, die kleur van woorde sterker aanvoel. Ons wik en weeg tot ons die regte een het,maar
vir die eerste keerin ons lewebesefons dat wie
hom
aanhierdiemoeiliketaakgewaag
het, nie weer rus sal hê nie, wantdie taal is eintlik’n tiran. Dit laat ons nooit met rus nie. Dit tart ons uit
om
al presieser en noukeuriger te skryf. ,,Vandat ek jou laas gesien het, het ek vyf-en-twintig bladsye gedoen (25 bladsye binne ses weke!) en dit was moeilike werk!” het die groot Franse prosaskrywer Flaubert aan ’n vriend vanhom
geskrywe. ,,Watmy
betref, ek het hulle soomgewerk
76
en gehanteer dat ek op die oomblik daar niks van begryp nie...
Ek
lei ’n harde lewe ontbloot van alle uiterlike vreugde en waar niksmy
staande hou as net ’n soort bly-wende woede wat soms van
onmag
weenmaar
nogtansaltyd voortduur.Ek
hetmy
werk met ’n rasende en perverseliefde lief soos ’n askeet die boetekleed wat sy liggaam krap.”
Flaubert het besonder veel moeite gedoen
om
sy prosa netjies af te werk enhy
het ’n voorbeeld en inspirasie vir baie ander geword. Dit is egter nie net die taal en die versigtige regkies van die woorde nie. Baie mense sou ditverwar met mooiskrywery. Dit is net die teenoorgestelde daarvan. Elke opgevoede
mens
moet natuurlik leerom
sy moedertaal korrek te gebruik. Dit is eintlik meer ’n ver- standelikeinspan van die taal, die aanleervandiegramma-
tikareëls en die vermoë
om
iets korrek te kan stel. Daarissoietssoosdieversorgingvandieaandag. Diemoeilikheid in ons tyd is egter dat met al die haas en die gejaag die
vermoë
om
versigtig en goed te skrywe al meer diewyk
moetneem
voor’njoernalistiekevlotheid.Vir die Afrikaanse romanskrywer is daar natuurlik veel te leer uit die werk van die groot Europese prosateurs en tog moet ons ’n eie rigting inslaan. Die sukses van hierdie rigting sou ek sê hang hoofsaaklik af van ons kennis van
die Afrikaanse spreektaal. In die laaste paar jaar het die neiging al meer opvallend geword
om
die toevlug na ’nkunsmatige boektaal te neem. ’n Hele verhaal word in dié boektaal vol beproefde clichés geskrywe met die gevolg dat dit persoonlike lewe kortkom, en ten slotte is die per- soonlike aksent die lewenskrag van die kuns. Die gesonde, springlewendige Boere-Afrikaans met sy
rykdom
van teke- nende beelde is nog altyd ’ngoudmyn
vir elke skrywer.Dit
maak
die taal soepel en ons vind daarin die ritme vandieleweself
.
Maar
as ons nou van prosa praat, dan is dit van die grootste betekenis dat onsdiewerktuig, onstaal, moetken;
daar is egter ’n ander aspek wat net so belangrik is,en dit is dat ons iets te sê moet hê.
Sommige
veelgeprese werke van Europese prosaskrywersdeug soms netom
opleerlinge en studente afte dwingdeurhullevoorteskrywe. Ondanksdie feit dat die
swak
skrywer misbruikgemaak
het van die verhaal terwille van sensasie, bly die groot vereiste vir die77
prosaskrywer dat hy ’n verhaal moet kan vertel en goed kan vertel. Lees die prosawerke van Dickens of Stevenson of Balzac of
Maugham
en die eerste wat jou opval, is dat hierdie outeursdievermoëbesitom
hulleverhaal soboeiend te vertel dat ons nie kan ophouom
te lees nie. Die persoon wat op letterkundige gebied aanstellerig is, is geneigom
sy neus op te trek sodra ’n boek boeiend is.
Hy meen
dan dat die verhaal hoofsaak is,maar
dit hoef geensins die geval te wees nie.Omdat
iets goeds misbruik word, hoef ditdaarom
nogniesleg teweesnie. Diegoeieromanskrywer of kortverhaalskrywer moet ’n gebore verteller wees, en elke skrywer moet dit onthou. Die jong skrywer wat dus syvoetgesithetopdiepad vanletterkundigewerksaamheidsal diétwee dinge moetonthou.
Hy
sallewendig en boeiend moet kan vertel, en daarvoor is nodig dat hyhom
op die essensiële moet kan toespits.Hy
sal mense met hulle doen enlate sorgvuldigmoet waarneem,wantashydit doen,salhy vind dat daar ’n
rykdom
van stof is, wat geen einde het nie.As
dieverhaal goed vertelword,is diekarakteruit- beelding en situasies vanselfsprekend oortuigend.Maar
die inhoud moet ook die regtevorm
kry en daarom is dit dat ek aan die begin van die praatjie soveel nadruk gelê het op die uitdrukkingsvermoëvan die skrywer. Daar iseintlikniemand wat vir ’n
mens
les in hierdie dinge kan gee nie.Die behoefte moet uit jouself kom. In alle kunste is dit so. Daar is die meer populêre, vlot soort skrywery wat mense bevredig wat nie veel aandag aan dié dinge bestee nie. Die goedafgewerkte produk hou soos die waardevolle op alle lewensgebiede sybetekenis en virdié een wat
hom
daarmee besighou, is dit ook ’n groot vreugde.As
ons nou na diejong skrywerkyk, dan issy aanvank- like taak nie benydenswaardig nie.Hy
skrywe die eenver- haal na die ander en stuur dit aan tydskrifte. Hulle stuur dit weer met of sonder wenke terug en so moethy
dangeleidelik soek totdat
hy
die regteweg
gevind het. Metdie jongdigter is ditnie andersgesteldnie. Indieeensaam- heid skryf
hy
sy eerste werk en in sy onkunde voelhy
oortuig dat
hy
iets gelewer het wat die moeite werd is.Die oordeel van ’n kritikus word dan ingeroep, en vir ’n jong, gevoelige gemoedis dit swaar
om
te hoordathy
niks oorspronkliks gelewer het nie.Tog
moet hy aanhou, want as hyhom
sou laat afskrik deur strenge kritiek, sal daar78
nie veel van
hom word
nie. Leer ’n skrywer dan veel uit die kritiek wat daar oor sy werk verskyn?Ek
glo dit nie.Veraldiesoortkritiekwaarindiekritikusvir diekunstenaar soos ’n skoolmeester wil leerwaaroor
hy
moet skryfenhoehy
moet skryf, helpnie veel. Die beste leermeester skuil in onsself. Ons het ’n sekere opvatting van die lewe en ons moet rusteloos strewe totdat ons dit volledig en suiwer uitgedruk het.Daar
is die verhaal van hoe die groot Franse roman- skrywer Flaubert vir die jongere kunstenaarDe
Maupas- sant op die regte pad probeer help het.De
Maupassant is seker een van die wêreld se grootste skrjrwers van die kortverhaal, en watons veraltref insy kuns, isdie keurige wyse waarop dit afgewerk is.De
Maupassant het syeerste verhale na Flaubert gebring. Dié het dit deurgelees en sonderom
’n woord te sê, hethy
dit in die vuur gegooi.De
Maupassantis daarna terughuis toeom
weerteprobeer enom
die beste te lewer wat daar inhom
is. Sonderom
kritiek te lewer, het Flaubert dit dan weer in die vuur gegooi. So het die
maande
verbygegaan met hierdie groot vooroefening. Toe op ’n dagwas
Flauberttevredeenhyhet gesê datDe
Maupassant nou kan begin publiseer, en metdie publiseer van hierdie goedgekeurde verhaal het hy dadelik
naam
gemaak. Ditis ’nmooi voorbeeldvandie erns wat ’nskrywermoet toonwanneer hyietsskep. Ditisegterjammer
dat hierdie erns al meer uit die Afrikaanse letter-kunde verdwyn het. Vroeërhet ’n
mens
dikwelsAfrikaanse kortverhale gelees wat jou getref het. Ditwas
lewenswaar en goed afgewerk. Hierdie tipe verhaal het egter al meer verdwyn en deesdae is dit uiters selde dat ’nmens
ietsteëkom wat jou werklik tref.
Waarom
is dit? Die oorsaak hiervoor moet ongetwyfeld gesoek word in die oppervlak- kige gees van ons tyd en die fout dat die skrywer dit nie nodigagom
baiemoeitemet sywerk tedoen nie,aangesien hydittog maklikaangeneemkry.Hieris onsby ’nbaiebelangrikeaspek vanernstigekuns, en dit is die intensiteit daarvan.
As
’nmens
werklik diep oor ’n saak nagedink het en jy begin daaroor skryf, het jy vanselfsprekend die drangom
dit so goed as wat in jou vermoë is, neer te skrjrf.En
as jy diep ontroer is en met werklike oorgawe skrywe,kom
daar vanself intensiteit in jou styl.Ek meen
dat dit baie belangrik is. Die leser met79
smaak merk
dit dadelik en hy toon ook waardering daar- voor.As
ons egter net bloot vir die verhaal wil skrywe en allerhande interessante en sentimentele toneeltjies wil bedinkom
die leser te behaag, dan beweeg ons al meer in die rigting van die verhaal wat gekommersialiseer raak en volgens vaste resep geskryf word. Dit is eendagsvlieë wat in tydskrifte gelees word en weer gou vergeet raak.Die ware kenmerk van egte kuns is egter dat dit onver- geetlik is.
80
'tfj'etmcf