• Tidak ada hasil yang ditemukan

C ALPURNIA

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 66-69)

Kan

jydan nie tevrede wees nie?

En waarom

nie?

En

kan jy nie met

jou onrus deel nie?

CAESAR

:

Dis swaar genoeg vir een, Calpurnia.

C ALPURNIA

:

Ek

weet wat jy nou dink:

dat ek

maar

net soos enige geringe vrou selfsugtig is, jou dit niegun

dat jyjoutydaan

Rome —

enaan Cleopatra

wy.

Maar

ek het dit al lank aanvaar:

’n vrou leer so iets aan, miskien noodwendig, omdat sy tógvir

wag

en vir geduld gebore is.

Maar

as jy net jou hart wil

óópmaak

soms, en net ’n brokkie van jou aan

my

gee datek ookiets kanhê inal

my

stil en leë dae.

Vra

ekté veel, isek onredelik?

Ek

istognetjouvrou

!

CAESAR

:

Ditis ’nwoord

jy sal dit moet erken

wathier in

Rome

weinig waardehet.

CALPURNIA

:

Jy speel met woorde al nes Cicero!

Ek

stel daar nie belang in nie.

Dis geen begrippe, geen filosofie, geen kode, en selfs geen eergevoel waaraan ek klou:

dit gaan

om

mense, ek en jy, 58

en

om

die hart, die rooi en

warm

hart.

Daar’s weinig meer in

Rome

wat nog waarde het:

die godehet ons lankal afgcsweer,

en veel wat oud en edel was, is daarmee heen:

diegode, endie Republiek, en alles watverander het in

name

soos ’n soort argief vir als wat interessant

maar

uitgedien en oud is.

Dis mense, mense wat nog waarde het!

Is jygans blind?

Jy wil iets bou, sê jy:

maar

wát?

Ek

het

my

trots vergeet,

my

afkoms en

my

vader,

om

so hier by jou te

kom

pleit soos wat ’n slaaf genade vra

as

hy

gestrafmoet wordvirwat hyniegedoenhet nie.

CAESAR

:

Jy pleit:

maar

wát pleit jy?

Wat

wil jy vra?

CALPURNIA

:

Miskien weet ek ook self nie.

Miskien pleit ek

maar

net

omdat ’n tyd soos dié dit nodig het dat daar gepleit moet word . . .

Miskienvirbaie wat die donder hoor

en weet die storm kom,

maar

nie van wáár;

wat weet die weerlig gaan hul slaan,

maar

nie waaróm.

En

jy? Jy loop so sorgloos voort;

jy dra jou jare en jou lot

soos arbeiders wat koringhalms dra

om

in ’n gerftepak.

Wil jynie rus? Het jy nie al genoeg gedoen?

Wil jynie soos ’n

mens

wat oud word, rustig saans metvriende

om

’n tafel sit

en ou en goeie

wyn

laat haal,

en as dit winters sneeu of stortreën buite jou koueteen ’n houtvuur

kom verwarm

nie?

Wiljyniedat jou slawe, diegedagtes, die helder trosse aandra in bruin mandjies uit die groot wingerd van jou amper sestig jaar?

CAESAR:

As

dit

maar

net vir wíl was, ja!

Maar

iets, ’n god, ’n noodlot hou

my

in sy hand sooswat ’n seun ’n duif sou hou.

Daar móét een wees wat rigting gee, 59

Letterkunde 5

wat op diebergpunt staan en kyk en ver tot aan die

kim

kan sien

’n brandwag, ’n gesant, gesalfde van die gode

en wat die lang swaar pad na boontoe ken, dit klip vir klip geklim het, lys na lys, langs groot afgronde, en met elke tree die haarfyn ewewig, die beur, diemik,

die ompad-kies, met altyd nog die hoogste kruin dáár teen die lug;

en as hy daar

gekom

het,

moeg

nog, en met bewe in sy bene

en die onthou van al wat

hy

gesienhetlangs diepad, dan is dit hý watweet hoe daar geloop moetword, hý wat die trekpad oor die vlakte sien

tot waar die lug daaraan ’n einde maak.

C ALPURNIA

:

Jy wil geen hand na

toe uitsteek nie!

Jywil dit als allenig doen!

CAESAR

:

Ek

moet.

En

jy moet ook nou gaan.

Ek

en die toekoms moet alleen hier sit en praat.

CALPURNIA

:

Ek

gaan. (Talm by die deur.)

Maar

as jy

my

ooit nodig het . . .

(Sy wag.

Hy

antwoord nie. Sy gaan stadig af.)

CAESAR:

(Na

’n pouse)

Ek

het dít dan opnuut geleer, vandag:

die Republiek het nog net één besit:

dit dat hy Republiek

mag

heet;

dit klem

hy

in sy handevas

soos ’n jong Germaanse vrou haar klere voor ’n Romeinseoffisier.

Dié vryheid sal hul swaar verruil,

net vir ’n

nuwe

trots, en iets wat groter is

as wat hul hét.

En

dit vra weer ’n veldtog, weer’noorwinning, watgroter is asaldievoriges:

want ek is veldheer: en dis ál wat

Rome

van

my

sal neem.

En

daar’s netéén land wat nogvry teen

Rome

staan:

Persië, waar Crassus en Lucullus al verslaan is,

waar selfs Pompeius

om

moes draai.

En

nou is ek die enigste.

Ek

sal móét gaan.

Maar

dit sal álles vra

als wat ek het,

my

laaste krag, en al

my

hoop.

Ek

sal kan

wen

...

Ek

sal ook alleskan verloor en niemandná

my

sal dan meer onthou

60

dat daar ook iemand was soos ek . . .

Ek

kán hier bly: op hierdie oomblik is ek nog gans vry

om

trug te draai.

Of het ek daardie dag toe ek die Rubicon se water deur is

dietoekomsklaarbepaal?

(Pouse.) Dis donker voor my; dit is nag, en

my

groot vlerke het al

moeg

geword,

maar

ek móét vlieg, die hoë krans oorsteek wat nou hiervoor

my

staan.

As

ek kon rus, soos sy gevra het!

O, Jupiter, as ek kon rus, kon rus!

Als wat ek ooit gedoen het, was so swaar en elke keer soos nuut:

’n

mens

leer pas

maar

hóe jy iets moet doen as dital klaar gedoen ís;

jy kry die slag vir iets wat nie meer nodig is.

Kán

ek nie

maar

tevrede wees

met wat ek hét: ís dit dan nie genoeg nie?

Geen

mens

voor

my

het nog sóveel gehad!

Is daar dan nooit ’n uitdraai moontlik nie as jy eerséén keer op die steil pad loop?

(Pouse.) Caesarion,

my

seundis jýwat eis

sonder dat jy dit weet

dat ek dit doen.

Dis jy, enalles wat nog ongebore is . . . !

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 66-69)

Dokumen terkait