Die Wind het sy Fyd
Ek
hetdiewindhierdieeen keergckul.Na
die baiemaande
het ek een
maand
aanhom
ontsnap. Dit nadat hy reeds een keerom my
gekronkel het!Ek
het oor die kliprantjie gekom. Agtermy
het daar meer kliprantjies gelê as wat ek kon tel.En
ek het teen elkeen van hulle uitgeklim.Op
die hoogste punt van elke rantjie het ek elke keeromgekyk
en geluister of die wind nog nieaankom
nie.Enigiemand sou dit gedoen het.
En
net so vinnig soos ek weer verder gevlug het.Want
die wind is ’n onaardse ding soos ’n bloedhond, wat niernand genadig is nie.Elke
maand
asdiewindkom —
enhykom
so gereeld soosmy
medisyne— kom
hy op dieselfdemanier. Diewindjaagmy
al lank.Daarom
weet ek ook al hoe hy begin.Hy kom
deur die gras aangesluip, soos ’n slang. Dan, as hy nabymy
is, jaag hy meteensrondom my
sodatmy
broekspype teen
my
bene vasslaan, en dan gaanhy
voormy
uit. Kompleet net soos ’n luislang watmy
in ’n kronkel vang en dan haastig metmy
wilpadgee.As
die wind so maak, weet ek dis tydom
te begin vlug.Na
twee dae salek dieeintlikewind hooraankom. Daarop valkhoogte sal hy in die wolke naderkom, al suigend.As
die wind
my
gewaar het, pyl hy opmy
ribbes af.En
dan hét hy my.Net hierdie een keer kon hy
my
nie kry nie.Soosgewoonlikhetdievoorlopervandievalk
—
dieslang wat deur die gras namy
soek— my sommer
maklik in sy kronkel gekry.Ek
het dadelik begin vlug,maar
ekwas
skaars oor dieeerste rantjie, toe ek skielik ’n plan kry.Hoekom
moet ek elke keer vlug terwyl die windmy
tóg inhaal?Kan
ek nie ’n slag virhom
probeer wegkruip nie?Ek
het dadelik plat op die grond gaan lê.Rondom my
was die gras roesbruin in die saad. Dig op
mekaar
het diehalms gestaan, soos
bome
in die bos.En
die grassatewas
weerroerloos nadatdie slangwind daardcur is.Snaaks dat die grond so koud was. Dit
was
net soos ’nstukkoue
marmer
indiewinter.Maar
ditkontogniewinter geweeshet nie; kyknet hoe staandie gras indie saad!Ek
het die koue verduur. Daardie eerste dag het ek nie opgestaannie.Die oggend van die tweede dag, toe dit tyd was vir die 47
wind, het ek
my
ampersiek geskrik.Ek
het nog gedink ek was alleen daar in die gras, toe hier meteens ’n witjas bymy
neerhurk.Ek
kon nie sien wátter witjas dit was nie.Toe hetek
maar my
oëtoegeknyp en doodstilgelê.Toe praat iemand.
Ek
hetmy
oë stadig oopgemaak en geloer. Nee, dit was ’n vreemde witjas dié.Hy
het ’n pil in sy een hand gehad, wat hyvirmy wou
gee. In sy ander handwas
daar ’n oop botteltjie waarin daar nog meer van dié pille was.Ek
hetgemaak
of ek vreeslik swak was en of ek niekon regop sit nie.
Ek
het daremmy
oë oopgehou. Toe die witjas oormy
buigom
die pil inmy mond
te druk, gryp ek soblitsigsoosdaardie valk die botteltjiepilleuitdaardie hand uit. Voor die hand nog kon keer, het ek al ’n stuk of vyf pille inmy mond
gehad.Toé was daar ’n geskree!
Voordat ek mooi kon dink wat gebeur, het die klomp witjasse op
my
toegesak. Hulle hetmy
daar weggedra uit die grasuit,maar
ek hetmy
aan niks gesteurnie.Ek
het heerlik aan die slaap geraak.Natuurlik, toediewindna
my kom
soekdaarwaar hymy
verwaghet, was ek skoonveld.
Ek
konhom
nie sien nie, en hy konmy
ook nie sien nie.Dit
was
hoe ek die wind gekul het.Maar
nou moet ek daarvoor betaal.Toe ek wakker word uit daardie diep slaap, was ek nie
meer in die veld nie.
Ek
was in die vierkant tussen die geboue van die mansafdeling. Hier, in die seilstoel waarin ek nou sit.Ek
dink ek is nousoos aldiemense buitekant.Ek
is nou net so normaal soos almal wat in die stad kan rondloop.Maar
ergstevan alles is datek ditweet.Kyk
net na die ou spul wat hiersaam
metmy
in die vierkant sit.Die een ou, Jan Olivier is sy naam, loop nog net soos altyd en geselskap soek.
Hy
het daardie ewig-vriendelike uitdrukking op sy gesig soos hy van die een na die ander loop. Hierkom hy
namy
toe ook.,,More, Breedt!” groet
hy
opgeruimd.„Ek
het jou vir dae lank nie gesien nie, man.Waar
was jy gewees?”Ek
staar doodstil voormy
op die grond,maak
of ek so neerslagtig soos ’n kleios is.Maar
ou Jan laathom
nie afstoot nie.,,0 ja, jou ou skelm.
Nou
onthou ek. Jy ismos
die ou wat daardienuwe
verpleër so sleg geflous het. Hulle sê jy Slaan toesommer
amper die hele bottel pilleweg
voor48
die armevent sy gedagtes kon bymekaarkry!”
Ou
Jan lag dat dit so dreun hierom my
ore.Ek
sitmaar
doodstil.Hy
siennaderhand ekwil niegesels nie.Nou
soek hyeen van die ou verpleërs op en vertel met groot omhaal van woorde hoé ek dienuwe
verpleër verras het.Hier op
my
seilstoel betrag ek die wêreldrondom
my.Ek
weet waar ek is: In ’n sielsieke-hospitaal. Dit is niks besonders dat ekditweet nie. Die meeste van onshierweet dat ons in ’n ,,gestig” is. Dit is ook nie die ergste nie.Maar
virmy
is dit moeilikom
te aanvaar dat eksaam
methierdieou klomp—
ou JanOlivier, ou William Barnes, die ou Engelsman watsommer
ferplie mal is en al die ander— my
dae moet deurbring. Of dit die pille is, weet ek nie,maar
vir die eerste keer in ’n baie lang tyd het ek weer almy
sinne bymekaar en ek weet dit. Dit ishoekom
ek sê ek moet betaal virhierdie een keer wat die windmy
nie in die hande kon kry nie.
Die wind sal nou eers weer terugkom as dit sy tyd is, oor omtrent ’n maand. Martiens was eerlik toe
hy
nog gelewe het. Gans te eerlikom
sy wind te stuur as dit nognie sy tyd is nie.
Wie
Martiens is?Ag
ja, ek het skoon vergeetom
vanhom
te vertel. Toe maar, dis nie snaaks as ek iets vergeet nie. Dié wat buitekant rondloop vergeet net so baie soos ek en dalk nog meer.Martiens is eintlik die wind se baas. Die wind jaag my, soos ek gesê het. Dit lyk asof dit eintlik Martiens is wat
my
jaag, noudat hy dood is. Dit is so.En
dis ook reg so.Hullesê
mos
reg is reg.Ek
en Martiens wasgawe
maats, van kleinsaf. Sy pa enmy
pa was bure.Ons
het omtrent elke dag by mekaar gekuier en allessaam
gedoen.Ek
het Martiens liefgehad, soos ’n broer.Maar
toeonsindiehoërskoolkom, hetons oneniggeraak.Dit alles deur ’n meisiekind, Jula Dreyer.
Jula was mooien ’n
gawe
meisie daarby.Sy was my
nooi en sywas
ook Martiens se nooi, van ons kinderdae af.Ek
en Martiens was altyd tevrede so.
Tot ons eendag stry gekry het oor wie vir Jula na ’n partytjie toe sou neem.
Ons was
toe nog blote kinders—
skaars sestienjaar oud,maar
vironswas
dit’n saakvan dodelikeerns. Martienshet gerekendatJulasaam
methom
behoort te gaan.
Ek
was seker dat sy meer vanmy
as van Martiens gehou het, daarom moes sysaam
metmy
gaan.Ek
enMartienswas
in ’nkoueoorloggewikkelvir’npaar 49dae, tot ons besluit het
om
vir Jula self te gaan vra. Jula het nie baielank geneemom
tussenonste kies nie: Sy het gesê sy sou liewer daardie keersaam
met Martiens gaan.By
’n later geleentheid kon ek haarweer uitneem.Haar
woordewas
gaaf en vriendelik,maar
virmy
het hulle die teenoorgestelde beteken.Ek
het toe al gesien dat ek verloor het teen Martiens.Martiens en Jula is na die partytjie toe en ek het in die veld gaanronddwaal. Dit
was maar
’n ougewoonte vanmy
as ek onrustig was.
Die volgende dag het Martiens
my
met stralende gesigkom
vertel: Jula het toegestemom
sy nooi te wees toe hy haar dievorige aand gevra het.Was
ditnie edel en goed van Martiensom
dit aanmy
tekom
vertel nie!Hy
het daardeur aanmy
gewys dat hy nogmy
vriendwou
bly.Hy
het vir niemand anders ietsdaarvanvertel nie, net vir my. So het
hy my
nog vertrou.En
wathet ek gedoen?Ek was
jaloers op Martiens,my
vriend.
Ek was
so jaloersdat ekniegesien hethoe gelukkighy was
nie; dat ek sy geluk nie kon deel níe.Ek
het Martiens van daardie dag afvermy
en draaie geloopom
uit Julase pad te bly.’n
Maand
later hetMartiens weer namy
toegekom.„Koos,” het hy gesê en hy
was skaam
vir my, „ek en Jula is uit, jong.”Ek was
verbaasmaar
het niksgewys nie.„Hoekom?”
het ek gevra.„Ons konin die laaste tyd nie mooi
regkom
nie.Ek
dink sy is niemeerverliefopmy
nie.”Toe ek stilbly, het hy huiwerig gesê: ,,Ek dink dis oor jou, Koos.
Sy
het baie oor jou uitgevra. Sywou
weethoekom
jy en ek nooit meersaam
is nie enhoekom
jynooitmeervir haargroetnie.”
Dit
was
virMartiens swaar geweesom
so oor die dinge te praat.Ek
kon dit sien.Maar
ek het net nors metmy
tone in die grond gekrap.
„Ek
dink jy moet weer vir haar gaan kuier, Koos,” het Martiens nog ’n laaste keer gesê. „Sy mis jou baie.”„Ek
gaanmaar
huis toe,” het ek gesê.„Ek
het nog baie huiswerk.”Martiens het alleen daar onder die
boom
bly staan.Vandag
sien ek eers hoe ’n gek ek daardie tyd was.Ek
moes Martiens as vriend behou het, daardie tyd. Miskien ook Jula,maar
veral Martiens.Maar
ek hetmy
eenkant gehou, soos ’n siek hoender.Nog
steedswas
ek jaloers op Martiens.Ek
hethom
daardie tyd gehaat, as so iets ooit50
moontlik was.
En
ek het nooit eers daarteen gestry nie.Toe
kom
Martiensmy
eendaghaal bos toe.Ons
hetmaar
min gepraat op pad daarheen, want ek was bot.Soos altyd wanneer ons in die verlede gaan tarentale skiet het, het ek die .22-geweer gedra.
Dit was ’n somersdag, daardie dag.
Ek
en Martiens het deur die gras gestap. Martiens het nog grassate geloop en afpluk sover as wat hy gegaan het. Voor ons het die popu- lierbos groen gestaan. Die blinkblare het heen en weer gewaai in die ligte windjie.Daar was’n doringdraad
rondom
diepopulierbos.Martiens het die draad opgelig sodat ek eerste kon deurklim.
Toeek deurdiedraad klim, het diegeweeriewers gehaak.
Daar was
’n knal en die reuk van swawel in die lug. Dit onthouek.Martiens het op die grond gelê, tussen die gras. Uit ’n kleingaatjie aan syslaap het bloedgekom.
My
maatwas
dood!As
ek sê wat ek toe gedoen het, sal hulle besef hoe ’n ellendeling ek is?Ek
hethom
net so aan die anderkant van die draad laat lê en weggehardloop. Deur die bos en anderkant uit, so vinnig ek kon.Anderkant die bos
was
’n kliprantjie en daaroor het ek gehardloop. Teen die anderkantse helling het ek platgeval.Ek
kon niksdink nie.Ek
konniks voel nie.Ek
konniks doen nie.Terwyl ek nog daar gelê het, het die wind vir die heel eerste keer gekom. Uit die hoogste hoogtes bokant
my
het dievalkwind skreeuendvan woedeen haat opmy
afgeduik.Ek
het beangs aandie graspolle probeer vasklou,maar
diewind het
my
vingers lam laat word.Ek wou
in die grond inkruip,maar
ook daar sou die windmy kom
haal het.Diewind
was
soos ’n hand van ys watmy
vasgevat het.Alles
was
koudom
my.En
die geluidvan diewindwas
dof enswaaren woedend.Ek was
in diewind, ek alleen.Ek
hettoealgeweet datdiewindnetvirmy
bestem was.En
toeek ditnaderhand niemeer kon uithou nie, het ek verdergehardloop. Diewind hetagtermy
geblyen geswets engesny hierom my
ore verby.Tot die grassate en die wolke en die ganse wêreld een groot windwas.
Ek
en die windwas
alleenopdie aarde en ver na agtertoe, het ek geweet, het Martiens se lyk gelê.51
Toe
my
liggaam flou was, het die wind inmy
kop ingevaar.Toe het diemense
my
gekry enmy
tussen hierdie klompsielsiekes geplaas.
Van
toe af was dit net ek en Martiens en die wind.Ek
het nooit vir Martiens gesien soos ek die wind gehoor het nie.
Maar
ek het geweet hy was daar agter die wolke en die wind iewers. Dit was Martiens wat die wind elkemaand
namy
toe gestuur het.Hy
het dit gedoen omdatekhom
geskiet het. Dis tog niks minder as reg dat jy wraakneem
op dieman
wat jou vermoor het nie, is dit?Hulle sê ek het
hom
nie doelbewus vermoor nie. Die verpleërs en dokterLandman
sê ook almal so.Maar
hulle praatmaar
baie keer bog en ek het al geleerom
te sienwanneer hulle
my
probeer bluf. Soos eendagkom
dokterLandman
hier bymy
met die storie aan dat Martiens nie dood isnie. Verbeeljou!En
wie stuurdan altemitdiewind namy
toe?Ek
konsommer
sien die dokter bluf.Hy wou
sekerkyk of ekalso simpel is dat ek
hom
glo.Ek
weet vandag dat al het ek Martiens nie met opset doodgemaak nie, is dit togmy
skuld dat hy dood is.Ek
het Martiens gehaat.
Ek
het daardie duiwel inmy
gedra watdiegeweerlaatafgaanhet.Nee, ekwas
daardie duiwel.Ek
is nou nog ’n duiwel en niks wat ek ooit weer doen, kanietsdaaraan verandernie.Nog
is Martiens so goedom
die windnet een keer in ’nmaand
te stuurom my
te jaag, enom my
tussenin kans tegee
om
netgewoonweg
malteweessoosou WilliamBarnes.Partykeer voel ek onrustig. Martiens sal
my
tog nie vir altyd so lekker laat lewe híer in die inrigting nie?En
dis virdaardiedag wanneerdie wind sterkeren kouersalwees asooit tevore, datek bang is. Dit sal die laaste keer wees.Ek
sal weggesleep word, na Martiens toe.Dan
salmy
regte straf begin. Daarvoor is ek banger as vir die dood.
Ja,daardiedagvreesekmeerselfsaswatek diewindvrees.
Maar
terwyl ek nog hier is, is ek tevrede metmy
lot en dankbaar vir die genade wat ek kry ook.Hier
kom
dokterLandman
nou namy
toe aangestap.Ek
wonder wat hy wil hê.,,More, Dokter.”
,,More,Koos.
Hoe
gaan ditvanmore?”,,Dit gaan goed vanmore, Dokter. Die wind kon
my
nieweer vang soos altyd nie.”
,,Ja, ek weet, Koos.
Maar
weet jy dat jy amper Bokveld toe was na jy daardie klomp pille gedrink het? Jywas vir52
byna twee dae bewusteloos en ons het naderhand gedink jygaan dit nie meer haal nie.”
„Ja, Dokter.
Maar
ek het die wind gekul, nê Dokter?”,,Jy het, Koos.
Maar
ek het jou eintlikkom
roep. Daar isbesoek vir jou.”
„Wie is dit, Dokter? Dis
mos
nie besoektyd nie?”,,Dit is spesialebesoek, Koos. Moenie vir dieander kêrels daarvan sê nie, anders wil hulle ook spesiale besoek hê.
Kom
nounet.”Spesiale besoek?
Ek
moet eers gaan kyk wie dit kan wees. Die dokter loop al. Miskien is ek gou weer terug.,,Gaan ons na Dokter sekantoor toe?”
,,Ja, Koos.”
,,Ek is al nuuskierig
om
te sien wie daar is, Dokter.”,,Stap
maar
binne, Koos.”,,Dankie,
Dok
. . . Dokter!Kyk
daar!”,,Toe maar, Koos. Bly nou stil.”
,,Dis . . . disMartiens, Dokter! Daar sit hy in die stoel.
Kan
Dokterhom
sien?”,,Dis nie nodig
om weg
te hardloop nie, Koos. Kyk, Martiens is vriendelik.”Martienshet teruggekom!
Hy
wilmy kom
haalomdat
ek die wind ontduik het!,,Nee, Dokter.
Hy
grynslag, Dokter!”,,Koos, Martiens is nie dood nie.
Ek
vat aan hom, sien jy?Hy
is lewendig. Jy kanmy
nie sien as ek agterhom
staan nie. Kyk!”
,,Koos . . . oumaat
...”
,,Hy het met
my
gepraat, Dokter!”,,Ja, Koos, hy lewe!”
,,Ek het
hom
self doodgemaak, Dokter. Sowaar, ek hethom
deur sy kop geskiet daar by die bos.”„Koos, Martiens
was
nooit dood nie ... !”„Dokter, hy het sy voet geroer.
Hy kom my
haal.Maak
oop die deur!
Hy
kom!Maak
oop!”,,Waar ishy nou, Dokter?”
,,Ek het
hom
gevraom
net ’n rukkie buitekant die deurtewag, Koos.
Nou
moetjy eers luisterwateksê: Disregtig Martiens daardie. Die lewendige Martiens. Jy het joualdie jare verniet verwyt.Na
die ongeluk het Martiens weer gesond geword. Hoor jy watek sê?”,,Dokter,
maar ...”
„Koos, al die mense weet dat dit net ’n ongeluk was, daardie tyd. Martiens het vandag
gekom om
virjou tewys
hy lewe nog.Ek
hethom
spesiaal vir jou laat kom, Koos.En
Martiens het jou vergewe.”53
„Dokter lieg vir my. Martiens is lankal dood.
Hy
stuur die wind, Dokter en nou het hy selfgekom om my
tekom
haal. Dokter kon
hom
ook nie sien nie. Net ek kon, wanthy
het net virmy
gekom.”„Koos, ou kêrel
...”
„Dokter, los
my
arm! Dokter wil nie hê ek moetmy
regverdige straf krynie.
Kyk
daar staanhy weer, Dokter!Daar by die lessenaar. Daar
kom
hy, Dokter! Losmy! Ek
moet vlug!”„Dis net ek enjy indiekantoor, Koos.”
„Hier is Martiens ook, Dokter. Keer
hom! Hy
wilmy
gryp! Help
my!”
Dis klaar. Martiens vat my. Vat
my
na sy plek toe.Martiens, jou hande is koud.
En
diewind . . . diewind . . .Die wind het ook gekom.
54