• Tidak ada hasil yang ditemukan

C. Ferreira

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 67-82)

MARIKEN

S. C. Ferreira

Aanpassing van kulturele konteks

inliterêre

vertaling - kan Nils Holgersson se

reis

verder

as

Swede strek?*

Vertalers kry

met

wesenlike

probleme

te

doen wanneer

hulle ’n bronteksverhaalwatin ’nvreemde,verafgeleëlandafspeel,opinteressante en verstaanbare

wyse

aan die doelteksleser

moet

oordra, veral

waar

die brontaalkultuurgrootliksvandiedoelteksleser sekultuurverskil.Dit

word nog

moeiliker as die bronteks ’n kinderverhaal is. Dié

dilemma word

versinnebeeld inNilsHolgerssons underbara resa

genom

Sverige (Nils Holgersson seWonderlikeReis deurSwede), die bekendekinderverhaal

van

die

Sweedse wenner

van die Nobelprys vir Letterkunde,

Selma

Lagerlof.

InNilsHolgerssonsunderbara resa

genom

Sverige (verderaan kortweg NilsHolgersson),wat aandiebeginvandie twintigsteeeugeskryfisenin dieselfdetydvakafspeel,span Lagerlofdiebetowering enontvlugtingvan

’ndeemisvolle sprokiesverhaal in

om

die

Sweedse

natuurlewe,kultuur, geskiedenis en tradisie teen die agtergrondvan die

Sweedse

landskap lewensgetroubydie lesertuis tebring.

NilsHolgerssonis ’nverhaalwat besondereuitdagingsaanenigevertaler stel.

Om

’nsinvolle,kontekstuelevertalingvanNilsHolgerssondieligte

kanlaatsien, salvertalershulle eersvandieboekseoorsprongenagtergrond

moet

vergewis.

NilsHolgersson diewêreldreisiger

Aan

diebeginvandietwintigsteeeuhet die

onderwysowerhede

in

Swede

’nomvattendeleerprojekvirskolevanstapellaat loop.Dieplan

was

dat dievoorsteskrywersvandaardie tyddielandseaardrykskunde, natuuren geskiedenisinletterkundige

vorm moes

aanbied. In1902isSelmaLagerlof deur die Sveriges

Almánna

Folkskollárarforening (Sweedse Vereniging vir Primêre

Onderwys)

versoek

om

’n

aardrykskundehandboek

vir negejarige

Sweedse

skoolkindersteskiyf.In dieskeppende hande vandie begaafdeenvindingrykeLagerlëfhet dieaardrykskundehandboekontluik in ’nboeiendespanningsverhaaloor’nveertienjarigedeugnietwatas straf vir sy onaanvaarbare gedrag in ’n kabouterveranderword.

Hy

reis dan

saam met

’n

swerm

wildeganseoordie lengte enbreedte van

Swede

en beleefdieeen

asemrowende

avontuurnadie ander.Die

boek

isuiteindelik

* (Navorsinggedoen onderleidingvan Ronél Johl enMarnéPienaarvandieDept.

Linguistieken Literatuurwetenskap,RandseAfrikaanseUniversiteit.)

in

meer

as dertigtalcvertaal, envolgensLauterbach(1953:284) in

meer

as veertig. Nils het dus inderdaad ’n wêrcldreisiger geword,

maar

hoe suksesvol

was

alhierdie vertalings?

Tcr voorbcreiding van haar taak het Lagerlof stapels gespesialiseerde literatuur bcstudeer en verskeie rcise dcur

Swede

onderneem. Volgens Berendsohn (1931:63)het sy driejaardaaraan

gewy om

die natuurlewe van

Swede

tcbestudeeren

om

die folklorevandieverskillendeprovinsies teverwerk. Ditisdus duidelikdat NilsHolgerssonsodiepindie

Sweedse

kultuur,tradisie,geskiedenis,folklore,natuuren landskap verankerisdat dieverhaalnie sinvol buite die konteksdaarvanvertaalsal kan

word

nie.

Op

watter

wyse

kan vertalers van Nils Holgersson dan die magiese betowcringvanNilsendieganseseavonturein

vreemde

wêreldeoordra sonder

om

afbreukte doen aan Lagerlofse feitelik getroue beskrywing vandie

Sweedse

landskap, natuurlewe en kultuur?

Hoe

vertolk hulle die vreemdeenselfsmistiekewêreldvandieSweedsekultuuropverstaanbare eninteressante

wyse

aanhullejonglesers?

Laatons hierooreersbydieteoreticikersopsteek.

’n Teoretiese

raainwerk

vir die vertaling

van

kultuurspesifieke elementeinliterêre

werke

NilsHolgerssonversinnebeelddieklassiekekonflik tussengcbondenheid aan die bronteks aan dieeenkant, en inagncming van dicdoelteksleser aandieandcrkant.In die vertaalteorie

word

daarindiealgemeenverwys nadiekonfliktussendicekwivalensiemodelendiefunksionele

model

van vertaling of, volgens

Nida

en Taber (1982:200) se defïnisie,formele ekwivalensie en dinamiese ekwivalensie. Formele ekwivalensie beteken die grootste moontlike ooreenstemming in

vorm

en inhoud tussen die bronteksendiedoelteks.Ditkanveralbydie vertalingvankinderliteratuur

belemmerend

opdieverstaanbaarheideninteressantheidvandiedoelteks inwerk,wantkindersbeskikoordicalgemeennieoordieselfde

vermoë

as volwassenes

om

dieinhoud vandie teksteverwerknie.Daarteenoorverg dinamiese ekwivalensie ’nvryer,

meer

kreatiewebenaderingwat daarop

gemik

is

om

bydic ontvangervan die doelteks dieselfderespons op die boodskapteontlokaswatdiebronteksopdieoorspronklikeontvangersal hê.

’nKinderverhaal soosNilsHolgerssonbicdinhierdiekonfliksituasietussen formeleendinamiese ekwivalensie’nbesondere uitdaging aandievertaler.

Aan

die een kant,

vanweë

dic aard vanNils Holgersson se inhoud as aardrykskundchandboek vir

Swecdse

laerskoolkinders cn die sorgsame noukeurigheid

waarmee

Lagcrlof dcurgaans werklikheidsgetroue

beskrywings van die

Sweedse

landskap, geografie, stede, kultuur en geskiedkundigeagtergrondgegeehet,stelditaandie vertalerformele pa- rameterswaarbinne, as voorbeeld, ’nAfrikaansevertaling vandie

boek

sal

moet

geskied.

Aan

dieander kantsalbloteformele ekwivalensie,sonder

om

cnigsinste

poog om bogenoemde

elementevirdiedoelteksleservan’n

verwydcrdekultuurmeerverstaanbaarcninteressanttemaak,weinig

indmk

opdie doeltekslesermaak.VirvertalersvanNilsHolgerssonisdieuitdaging daaringeleëdat hulleas’twarekonflikbeslegting tussendievoorkeurevir formele ekwivalcnsie cndinamieseckwivalensie

moet

doen. Dievertalcr

moet

dus nie slegs ’n

goue middeweg

tussen formele en dinamiese ekwivalensieprobeer vindnic,

maar

inderdaadingclykemate aanbeide benaderings gestalte gee. Die vertaling

moet

formeel

met

die bronteks ooreenstemwatdiebeskrywing vandiefisieselandskap endieakkuraatheid vandieSweedsegeskiedenisenkultuurbetref,

maar moet

ook opdinamiese

wyse

verstaanbare konteks aan die kultuurspesifieke elemente in die bronteksverleen.

Aanpassingvan kulturelekonteks inNilsHolgersson

’nvergelykende analisevanviervertalings

Gedagtig aan die vertaler se

dilemma om

’n

ewewig

tussen formele ekwivalensie en dinamiese ekwivalensieteprobeervind,

word

’naantal voorbeelde uit vicr bestaande vertalings daarvan in Engels, Duits, Nederlands enAfrikaans vervolgcns ontleed en vergelykteneinde aspekte wat probleme vir die vcrtalerkan oplcwer, teidentifíseer. Die volgende vertalingsvanNilsHolgersson

word

onderoëgeneem:

Die Engelsevertalingdeur

Velma

Swanston

Howard

wat intweedele uitgegeeis,naamlik The WonderfulAdventuresofNils en The Travels ofNils Holgersson,

Book

Two: The Further AdventuresofNils.

DieDuitsevertalingdeur PaulineKlaiber,WunderbareReise des kleinen NilsHolgersson mitden Wildgdnsen, uitgegee deur Albert

Langen

in

Munchen.

DieNederlandsevertalingdeurMargarethaMeijboom,NielsHolgerssons WonderbareReis,uitgegeedeurGottmerinHaarlem.

’nAfrikaansevertaling,NielsHolgerssonse WonderbaarlikeReis,wat

in 1950deur

HAUM

en

JH

deBussy inPretoriaenKaapstaduitgegee

is. Dievertaler

word

nic by

name

geïdentifíseernie. Slegs syofhaar voorletters

word

vcrstrek, naamlik

RMR.

DicAfrikaanse vertaling is egterallermins ’n oorspronklikevertalinguitdie

Sweedse

bronteks. ’n Vergelyking tussen

RMR

seAfrikaanse vertaling en dieNederlandse vertalingvan Margaretha

Meijboom

toondat dieRMR-vertalingfeitlilc

’nwoordeliksenaskrywing van

Meijboom

seNederlandsevertalingis.

Bogenoemde

vertalings

word

weer vergelyk met Lagerlofse

Sweedse

bronteks in die

vorm

van die elektroniese uitgawe, Nils Holgerssons

underbara

resa

genom

Sverige. Dit is deur Projekt

Runeberg

in samewerking metLysatoraandie Universiteitvan Linkopingin

Swede

op die Internet gepubliseer (Lagerlof 1995: www.lysator.liu.se/runeberg/

nilsholg).

Dieonderstaande voorbeeldsnitte behels ’nparagraafuitdiehoofstuk oor Nilsendiegansesebesoekaan Karlskrona,watuitdiebronteksenuitdie viergemeldevertalingsaangehaalword. Dit handel oor KareldieElfde,in die“persoon”vansystandbeeld,en

Rosenbom,

diehoutman,se uitstappie na dieskeepswerfen

vlootmuseum

inKarlskronase vlootbasis.Ditisuit

’n vertaaloogpunt ’n redelik moeilike gedeelte,

omdat

dit ’n aantal beskrywings van fisiesevoorwerpe bevatwatvertalers nie sonder

meer

sinvolna diedoelteks sal kan oordra as hulle nieweet hoe die betrokke voorwerpe inwerklikheid lyknie.

Sweedse

bronteks(Lagerlof: www.lysator.liu.se/runeberg/nilsholg):

“Dárpá

vandrade de báda karlarna

igenom

de stora anlággningarna:

segelsommareverkstaden och ankarsmedjan, maskin- och snickeriver- kstáderna.

De

ságo mastkranarna och dockorna, de stora forrádshusen, artillerigárden, tyghuset, den lánga repslagerebanan och den stora, overgivnadockan,

som

hadeblivitsprángdihálleberget.

De

gingoutpá pálbroarna, dár orlogsfartygen lágo fortojda, stego

ombord

dem

och beságo

dem som

tvágarnla sjobussar,undrade ochfërkastadeochgillade ochfórargades.”

Engels

(Howard

1992:112):

“Thereuponboth

men

wanderedthroughthebig establishment:sail-mak- ingshops,anchorsmithy,machine andcarpentershops.

They saw

themast sheersandthedocks;the largemagazines,the arsenal, therope-bridgeand thebig discardeddock,which had beenblastedinthebed-rock.

They

went out

upon

the pile-bridges,wherethenavalvessels laymoored,steppedon boardandexaminedthemliketwooldsea-dogs;wondered; disapproved;

approved; and

became

indignant.”

Duits(Klaiber:156):

“Die beide

Mánner

gingen durch die grossen Werkstátten, durch die Segelnáhereien

und

die Ankerschmieden, durch die Maschinen-

und

Schreinerwerkstatten. Siebesahen diehohen Kranen

und

dieDocks, die grossenVorratsháuser,denArtilleriehof,dasZeughaus,dielange Seilerbahn unddas grosseverlasseneDock,das ausdenFelsen herausgesprengt

worden

war. Sie gingen auf die Bohlenbriicken hinaus,

wo

die Kriegsschiffe verankert lagen, begaben sich an

Bord

der Schiffe

und

betrachteten sie

wie zweialteSeebáren, fragten

und

verwarfen

und

billigten

und

árgerten sich.”

Nederlands

(Meijboom

1998:74):

“Die twee

mannen

wandelden door degrotegebouwen: dezeilmakerij,de ankersmederij, demachine-en timmerwerkplaatsen.

Ze

zagen de kranen en dokken, degrotemagazijnen,deartillerieafdeling, het tuighuis,delang touwslagerij enhet grote verlatedok,datinderots

was

uitgehouwen.

Ze

liependesteigersop

waar

deoorlogsschepenvoorankerlagen,gingen aan boord en bekekenze als twee oudezeerobben,

bewonderden

enkeurden

af,prezen en ergerdenzich.”

Afrikaans

(RMR

1950:76):

“Toe wandel

die

mans

deur die groot gebou: die seilmakery, die ankersmedery,diemasjien-en timmerwerkplase. Hulsiendiehyskrane en die dokke, diegroot stoorplekke, dieartillerie-afdeling, die tuighuis, die lang touslanery endiegrootverlate

dok

watinrotsuitgekapis.Hulle loop diesteiersop waardiegroot oorlogskepegeankerlê, gaan aanboord,en

bekyk

dieskepe soosou gehardeseelui,

bewonder

en keuraf,prysofraak vererg.”

Diesleutelwoordeen -begrippeindiebronteksendie verskillende vertalings daarvan

word

in die onderstaande tabel

woord

vir

woord met mekaar

vergelyk:

Snccdsc bronteks (LagerloO

Engels (Howard)

Duits (Klaiber)

Nederlands (Meijboom)

Afrikaans

RMR

dárpá Ihcrcupon (gccn ckwivalcnt) (gccn ckwivalcnl) toc

dcbáda karlama bolhmcn dicbcidcMánncr dictwccmanncn dicmans

vandradc wandcrcd gingcn wandcldcn wandcl

slora

anlággningama bigcstablishmcnt

dicgrosscn Werksláltcn

dcgrotc

gcbouwcn dicgrootgcbou scgclsommarc-

vcrksladcn

sail-making

shops dicScgclnáhcrcicn zcilmakcrij scilmakcry

Swcedsc brontcks (LagcrloQ

Engcls (Howard)

Duits (Klaibcr)

Ncdcrlands (Meijboom)

Afrikaans

RMR

ankarsmcdjan anchor smithy dicAnkcr-

schmicdcn ankcrsmcdcrij ankcrsmcdcry maskinvcrk-

stadcma machinc shops

dicMaschincn- wcrkstaltcn

machincwcrk-

plaatscn masjicnwcrkplasc

snickcrivcrk-

stádcma carpcntcrshops

dic Schrcincr- wcrkstáttcn

timmcrwcrk-

plaatscn timmcrwcrkplasc

ságo mastkranama mastshccrs dichohcn Krancn krancn hyskranc

dockoma docks dicDocks dokkcn dokkc

storaforrádshuscn largcmagazincs dicgrosscn Vomtsháuscr

grotcmagazijncn grootstoorplckkc

artillcrigárdcn arscnal dcr Artillcrichof artillcricafdcling artillcric-afdcling

tyghusct (gccn ckwivalcnt) dasZcughaus tuighuis tuighuis

lánga

rcpslagcrcbanan ropc-bridgc

dic langc

Scilcrbahn lang touwslagcrij lang touslancry stora,ovcrgivna

dockan

bigdiscardcd dock

dasgrossc

vcrlasscncDock grotc vcrlatcdok grotc vcrlatcdok somhadcblivit

sprangdi

hallcbcrgct

which had bccn blastcdinthc bcd-rock

das ausdcnFclscn hcrausgcsprcngt wordcnwar

datindcrotswas uitgchouwcn

watinrots uitgckapis

pálbroama pilc-bridgcs dicBohlcnbriickcn stcigcrs stcicrs

orlogsfartygcn naval vcsscls dicKricgsschiffc oorlogsschcpcn grootoorlogskcpc

lágo fortojda laymoorcd vcrankcrt lagcn voor ankcrlagcn gcankcrlc

stcgoombord dcm

stcppcdon board bcgabcnsichan Bord

gingcn aanboord gaan aanboord

bcságodcm cxamincd thcm bctrachtctcn sic bckckcn zc bckykdicskcpc tváganila

sjobussar twooldsca-dogs

zwcialtc Sccbárcn

twcc oudc zccrobbcn

ou gchardc scclui

undradc wondcrcd fragtcn bcwondcrdcn bcwondcr

fórkastadc disapprovcd vcrwarfcn kcurdcn af kcuraf

gilladc approvcd billigtcn prczcn prys

fórargadcs bccamcindignant árgcrlcn sich crgcrdcnzich raakvcrcrg

Bostaandevergelykings salhelp

om

tebepaalwattervertaalpatroonof -benadering die verskillende vertalers gevolg het.

Howard

vertaal die

Sweedse woord

anlággningarna, wat instelling, inrigting, perseel of konstruksiekanbeteken,asestablishment. DieDuitse

woord

Werkstátten (werkwinkels)enNederlands

gebouwen

watinAfrikaans

gebou

word,kan as vertolktevariantebeskou

word

wat

meer

naraaiwerk lykas’nakkurate

weergawe

van die werklike

voorkoms

van die anlággningarna. Die

vertalingvan maskinverkstáderna(masjineriewerkwinkels)volgdieselfde patroon

-

realistieseekwivalenteinEngelsenDuits,

maar

dieNederlandse machinewerkplaatsen enAfrikaansemasjienwerkplaseskepdieindrukvan reusepersele wat nie in die bestek van ’n

vlootmuseum

sal

deug

nie.

Masjineriewerkwinkelsofselfsblootwerkwinkelssou

meer

korrekgewees

het. Tyghuset in

Sweeds

is ’n artilleriedepot, wat

min

of

meer

dieselfde betekenis as artillerigárden het. Dit verklaarmoontlik

waarom Howard

slegs artillerigárden vertaal hetennietyghusetnie. DieDuitse

Zeughaus

enNederlandse tuighuis (arsenaal) is

nou

aan

mekaar

verwant,

met

die Afrikaanse tuighuis in navolging daarvantegnies wel nie verkeerd nie,

maar

ditisweereens’nminder bekende

woord

asarsenaal.

Boonop

kan die gebruikvan tuiginAfrikaans verwarrend

wees omdat

dit

ook

ander betekenissekandra,soosinvaartuig,takelwerkofleisels.Repslagerebanan (toubrug)wat

Howard

korrek as rope-bridgevertaal,

word

inAfrikaans touslanery na aanleiding van die Nederlandse touwslagerij.

Hoewel

touslanerywelinAfrikaans erkenword,isditooknie’nalgemeen bekende

woord

nie en dus sou toubrug ’n beter keuse

gewees

het. Fórargades (verontwaardig) het vir die

ongemaklike

ekwivalent raak vererg in Afrikaans gesorg

-

die vertaler

kon

gerusmet’nspreekwoordsoossnork van verontwaardiging ietwat

meer

dinamies probeer

wees

het. Die interessantsteekwivalente

kom

egtervoorindie vertalingvantvá

gamla

sjóbussar (twee ou matrose) wat ’n metaforiese gedaanteverwisseling ondergaanvanhonde(sea-dogs)nabere(Seebáren)enrobbe(zeerobben) inonderskeidelik Engels, Duits enNederlands. DieAfrikaansevertaling steekvas

by

’nverbeeldingloseseelui.

Dievergelykings toondat diebronteksdeurgaans getrougevolgis.Nogtans lyk dit of

Howard

’n groterpoging as die andervertalers

aanwend om

dinamieseekwivalensietebewerkstellig. Klaiber,

Meijboom

en

RMR

het

’nformele vertaalekwivalensie nagevolg,hoewel

RMR

se vertalingeerder

’nformele ekwivalensievan

Meijboom

severtaling as’nvertalingvandie bronteksbehels.A1die vertalings skietin ’ngrootmatetekort

omdat

die bronteksspesifíeke físiesevoorwerpebeskryfwatveel

meer

asraaiwerk deurdie vertaler verg.

Daar moet

bydie doeltekslesergeentwyfelgelaat

word

watdievoorwerpeiswatbeskryf

word

enhoehullelyknie. ’n

Meer

konstruktiewe

metode

salderhalwe gevolg

moet word om

diekonteksvan diebetrokke kultuurspesifíeke itemsaantepas en

meer

verstaanbaarvir die doelteksleser te maak. In hierdie bepaalde voorbeeld sal deeglike navorsing oor Karlskrona se

vlootmuseum

die eerste stap

moet

wees.

Op

watterwyses kankultureleaanpassingdangeskied?

Literêreverwysingsindiebronteks

Een

van die terreine waarop kulturelekonteks in ’n vertaling aangepas kan word,isliterêreverwysings.

Daarmee word

bedoelverwysingsindie bronteks na gebeure en karakters in ander letterkundige werke. In Nils Holgersson

kom

enkele sodanigeliterêreverwysingsvoor.

In ’n

ooglopend

outobiografiese herinnering aan haar kinderdae op

Márbacka

indieVarmlanddistrik, vertel Lagerlofvandie aandewatdie gesinby’nlampliguit“dieboeke vanTegner,Runeberg,

Mevrou

Lenngren enBremer”gelees het

(RMR

1950:319).DiehersieneNederlandsevertaling van 1998volg diemaklike uitweg en laat hierdieverwysings heeltemal

weg (Meijboom

1998:307-308).Die Engelsevertalinglees: “...theyhad gatheredaroundthelamp andreadTegnér and Runeberg, ‘Fru’Lenngren and ‘Mamsell’Bremer”

(Howard

1992:227).

Nóg

dieAfrikaanse,

nóg

die Engelsevertaling

wend

enige poging aan

om

die kulturelekonteks van hierdieliterêreverwysings aantepas.Gedagtigaandiebehoeftevan die beoogdedoeltaalleser,naamlikdiekind,isditnieteminnievanwesenlike belang

om

dieletterkundige

name

vollediginkonteksteprobeer plaasnie.

DitistebetwyfelofdiekinderleseraandiesuidpuntvanAfrika daarinsal belangstel

om

teweetdatEsaiasTegnér(1782-1846)’n

Sweedse

prediker enpatriotiesedigterwas,datJohanLudvig Runeberg(1804—1877)’nFinse digter

was

watookin

Sweeds

gepubliseerhet,dat“fru” die

Sweedse woord

vir

“mevrou”

is, dat“Mamsell” in Frans (meerkorrek “mam’selle”)die

algemene

spreektaalvorm

van

die

meer

formele

“mademoiselle”

(mejuffrou)is,dat

Anna

MariaLenngren (1754—1817)’n

Sweedse

digteres enskry

wer

vanrealistiese satireswas,ofdat“Bremer” verwys naFredrika

Bremer

(1801-1865),die

Sweedse

romanskrywer watveral as pasifísen feminisbekend

was

(Larousse 1977:426, 2693, 2976). Nogtans

moet

die vertaler minstens

poog om

die verwysing na die

name

ietwat

meer

in konteksteplaas,byvoorbeelddeurte

meld

datditbelangrikefígureuitdie

Sweedse

enFinse letterkundeis.Die betrokkesinsoudansoosvolg

kon

lui:

“Bedagshet hullehard gewerk,

maar

saanshetalmal heerlik

saam

siten ontspan.

Dan

hethulleindielampligindieboeke vandiegrootskrywers van

Swede

enFinland,soos Esaias Tegnér,JohanRuneberg,

Anna

Lenngren enFredrikaBremer,sitenlees.”

Vreemde

taal indiebronteks

Daar

is enkele voorbeelde van

vreemde woorde

ofsinsnedes in Nils Holgersson. ’nInteressanteprobleemgevalvirdie vertalerisdie

name

van die sesseniorgansewat

saam

met

Akka

vanKebnekajsedeur

Swede

reis,

naamlik Yksi vanVassijaure,KaksivanNuolja,

Kolme

vanSarjektjákko, NeljávanSvappavaara,ViisivanOviksfjállenenKuusivanSjangeli.

Op

dieoogafisditniksseggendebronteksname watliefsin

meer

verstaanbare

vorm

vertaal

moet

word.

By

nadere ondersoekblyk dit egter dat Yksi, Kaksi,

Kolme,

Neljá, ViisienKuusidieFinsetelwoordevirdie syferseen

tot ses is. Voorts blyk die

plekname waarvandaan

die ses ganse

kom,

werklikeplekketewees. Sarektjákká isbyvoorbeeldeenvandiehoogste bergspitseinSwede, naamlik2090 meterhoog.Svappavaarais

eweneens

geleë in die noorde van

Swede

in ’n gebied

waar

rykysterertsneerslae

voorkom

(Compton’sInteractiveEncyclopedia).

Indiekonteks van dieverskillende Skandinawiesekulturewat

nou

aan

mekaar

verwantis, saldiegebruikvan Finsetelwoordevirdie

Sweedse

leservandiebronteksnie ’nprobleem oplewernie.Virdiedoelteksleser vandiemeeste vanNilsHolgerssonsedertigtotveertigvertalingssal dit

wel minderduidelikas virSkandinawiese leserswees,

maar

diemistieke bekoringvanhierdieeksotiesklinkende

name

uitverreen

vreemde

lande kanjuis die leser so boei en aangryp dat enigepoging

om

die

name

te vertaal,diewaarde vandiekulturelebestuiwingwatditinhou,kanskaad.

Mitologiese figure

InNilsHolgerssonisdaar gereeldverwysingsna ’nbekendefíguurindie Skandinawiesemitologie,naamlikdietrol.Lagerlof biednieindiebronteks enige verduidelikingvan watmettrolbedoel

word

nie,wantdiémitologiese karakterisvanselfsprekendaanelkekindin

Swede

bekend.

Geeneen

van die vertalers

wend

egterenigepogingaan

om

die begriptrol te

omskryf

nie.

Daar

is

ook

geen konsekwentheid in die vertaling van trol in die verskillendedoelteksweergawesnie.

In die hoofstuk wat handel oor Nils en die wildeganse se besoek aan Karlskrona vertaal

RMR

“trolle” as“hekse”,

ook waar

die

woord

in ’n

pleknaam voorkom: “Hy

kan nie nalaat

om

aan die Magle-Steen bij

Hekse-Ljungby

te dink nie, wat die hekse

soms

op hoë

goue

pilare ophef...”

(RMR

1950:71).Die Engelsevertalinglui:

“He

couldn’tkeep fromthinkingof Maglestone,

by

Trolle-Ljungby,

which

thetrolls

some-

timesraised

upon

highgoldenpillars”

(Howard

1995:105).Die

Sweedse

brontekslees:

“Han kunde

inte láta bliatttánkapá Maglestenenvid Trolle Ljungby,

som

trollen ibland lyfte

upp

hoga

guldpelare...” (Lagerlof:

www.lysator.liu.se/runeberg/nilsholg/k9). Ditkanin’nmateasversagting vir

RMR aangevoer word

dat

hy

of sy

oudergewoonte

bloot die Nederlandsevertaling slaafs navolg: “Hij

moes

aan deMagle-Steenbij

Heksen-Ljungby

denken, die de heksen

soms

op

hoge gouden

zuilen

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 67-82)

Dokumen terkait