Nog
’nsentraleaspekvandiesprokie(wateweneens’nkenmerk
vanalle(?) literatuuris,isdie lyding.Hoeveelarmes,swakkes ensukkelendesontmoet onsnieoponsreisdeursprokieslandnie.SoisdaardiegebreklikeLode
in dieVrou-Holle-sprokie“Kromme
Lode”.As
gevolgvan ’nkindersiekte isLode
swak, dikwels inpyn
en hink hy voortmet ’nvergroeide,gebreklikebeen-vandaardiebynaam Kromme
Lode.
En boonop word hy nog
mishandel deur sy sterk, gesondebroer.Lode word
inmiddels verjaag van die vaderlike erflandgoed en gaan strompelend ’ndonkerwoud
in.Hy
lydiegansedag lank,is bedroef en verduurbaiepyn.Toe
hyindieaandby’nstildalkom,
gaansithy
op ’n klipenhuilsoos’nkind.En
toegebeurdiewonder:Vrou
Holleverskyn aanhom
indiegedaantevan’nstokouboerinnevroutjie.Hy
help haarmet
haardrag hout engaanwerk
virhaar.Noestvoerhyalleopdragteuitsodat diesweethom
aftap.Ons
lees:“Maarbijiederezweetdruppel, die hetwerkenhemkoste,zweettehijookstukjebij beetje deziekteuit zijnbloed.Hetkromme been begonzichte strekken enwerd gezonden sterk”(“Kromme Lode”uitSprookjesvan Vrouw Holle:Paetow1986:24).
Die bose broer (wat op geen manier tot besinning wil
kom
nie)word
vervloekdeurVrou
Holle en gaan ten onder.Lode
weer, wat ’n “lieve zoon” (Paetow1986: 26)virVrouHolle was,word
na’ngeseëndelandgoed gestuur-daarwaardiebergelê“blauwindegoudenzonnestralen”(Paetow 1986: 26),waar
daaromtrentgeenplaeofongediertes isnieenwaar
die koring vanself afgeoes word. Allevorme
vanlydingisaandieeindetotaal afwesig.Eindgoed,allesgoed!5.
Tyd
en ruimte’n Saak wat nóg Bettelheim
nóg Warner
spesifiek bespreek (alhoewel Bettelheim dit kursoriesnoem waar
hy handel oor die begin van die sprokie), isdie vaagheiden ongedefínieerdheidvantyden ruimte indie sprokie. Daarisaltydsprake van “’n tydvanlank gelede”en“in ’nver land”of“in’nbos”of“by’n rivier”.Datditsois,dranatuurlikbytotdiewonderwerkende
moontlikhedewatmetdiesprokieopgetower word. Soword
’nharderealiteit, ’nmeedoënlosehier-en-nouontvlug.Wat
dievierdevraag
betrefWat
isdieterapeutiesewaarde van
sprokies?Twee
navorserswat ek onderoëgehadhetenwatdieterapeutiesewaarde van sprokiessterkbeklemtoon, is diereedsgenoemde Bruno
Bettelheim insygenoemde werk
enClarissa Pinkola Estés in haarWomen who
run withthewolves(1992).Bettelheimis naamlikdievolgendetoegedaan:
• Sprokies
maak
diekindse oëoopvirdiewerklikheid: ouersword oud
enkandoodgaan (gewoonlikaandiebeginvandie sprokie).Tenspyte vandieongelukkigebeginisdieeindealtydgoed. DieKwade
kan dus tenbestegekeerword.•
Hy maak
ookdie opmerkingdatsprokieshulle primêrbesighou met
gesinsverhoudinge endiemagspelbinne ’ngesin. Sprokiesleer’nkindom
sinvolle verhoudingsmet ouers aante gaan,homselfte handhaaf teenoor sy broers en susters enom
met selfvertroue die wêreld in te gaan. Opvallend datditjuis dikwels die jongste, kleinste en swakste kind in die sprokie is wat bo uitkom soos in “Aspoestertjie”, “Die gesteweldekat’’en“Diegouegans”.• Ditkandiekind help
om
dievolgendegroeifasessuksesvoltedeurloop:om
die ouerlike huisteverlaat;om
’neie familietestig;om
van’nkindnameisiena vrouteontwikkel;om
van seun naman
teontwikkel;om
vanman
nawyse
koningteontwikkel.En, letwel, die groei isaltyd positiefendie afloop iets besonders - die beloninggroot.
• Ditleerdiekindookdatklein dingetjiestot groot dingekanlei. Soos D.J.
Opperman
sê: “aanjoudadegrens’newigheid”.Deur
vriendeliktewees
vir’ndierkan vandiearmste,jongsteseun ’nprins
maak
(“Die gestewelde kat”).Om
’n stukkiebrood met
’nvreemdelingtedeel, kan joulotverander (“Diegouegans”).
Wat
ek hier wilbyvoeg
en wat veral in dieVrou
Holle-sprokies beklemtoon word,isdat fluksheid,hardewerk
en medelyealtydryklikbeloon word
soos in die gevalvan “Het
vlijtige Liesje” en“Gouddochtertje en Pekmeid”:
Omdat
Gouddogtertjie hardby Vrou
Hollegewerkhet,het’nreënvangoud
oorhaar gestroom/gevaltoesy op diedmmpel
by diepoort afskeidneem
vanVrou
Hollese ewige lentetuin.Haar
stiefsuster segedragwas
net dieteenoorgesteldeen ’n“vatmet
pek” (“Gouddochtertje enPekmeid”
uit Sprookjes vanVrouw
Holle:Paetow
1986: 34)hetháároorval.Gouddogtertjiehetin ’n putgespring
om
haar spinklos watdaar ingeval het, tered.Sy
verloorhaarbewussyn
enassybykom,
lees ons:“ toenzewakkerwerd,lagzeopeen welige weide.Hiergroeideen bloeidealles alsof hetaltijdlentewas.Hetmeisjehuppeldeover hetgras.Ze
kwam
een koetegen dieloeide:‘Boe,liefmeisje,melkmijtoch!‘Hetmeisje schorttehaarrokop,aaidede koeenmolkhaar.Toenhuppeldeze verder enkwam
bijeenappelboomdievolmet appelshing.‘Plukonstoch,plukonstoch,wijzijnallangrijp!’riependeappels.Het meisje pakte deappelboomvastenschuddehemzohard,datde appelsinhetgras rolden.Toenhuppeldeze verder enkwam
bijeen bakhuiswaamitde hetegloedhaar altegemoetkwam.Debrodenriepen:‘Haalons emit, haal onseruit,wijzijnallang gaar!’Handigpakte het meisjede broodschieter en haalde de geurigebrodenuitde oven.Toenging ze verder en werdsteeds vrolijker. Ze zageen kleinhuisen een aardige,goed geordendetuin liggen.Voorde deurzateen vriendelijkevrouw een zilverendraadtespinnen.Zijkniktehetmeisjetoeensprak:‘Lieve kind,jijkomtoptijd,ikheb geenknecht enook geenmeid!’”(Paetow1986: 33).
Wanneer
syVrou
Hollese huis verlaatnadat syfluksgewerk
het,leesons:“Hetmeisjenamdankbaarafscheiden ging over debloemenweidenaardepoort.Het waserdonker,maarzevattemoed,bukte zich en ging dedrempelover.Toenstroomde ereen goudregen overhaar heen, diehaar helegestaltebedekte enalseen mantel omhulde.Zo
kwam
zeindebovenwereldenherkendehethuisvanhaarvaderbijde bron.”(Paetow1986:33).Haar
stiefsustertreeweer
soop:“Ze
kwam
dekoetegendie loeide:‘Boe,liefmeisje,melkmijtoch!’Maarhetluie meisjeriep:‘Ikheb geentijd,ikmoet nogver!’en zeliepverder naar hethuisje,datzeindevertealzagliggen.Daarstonddeappelboomnaast hetpadenzijntakken ruisten.‘Plukonstoch, pluk onstoch,wijzijnallangrijp!’riepende appels en het
domme
wicht antwoorde: ‘Ik heb geentijd,ik moetnogverl’en liepsnel verdernaarhethuisje”(Paetow1986:34).En
sogaanditvoorttotsylankvoordie jaarom
isbesluitom
huistoete gaan.En
dieuiteinde“Hetmeisjestapte pittignaarbinnen (deurdie poort),maartoenzij onderde poort stond,kiepteereen vatmet pek
om
enhetstroomdeover haar heen, kleefdeaanhaar haren en haar gezicht enmaaktehaar klerenvuil "(Paetow 1986:34).Op deugsame
dadevolgdiebeloning-opdie slegte-strafenondergang.ClarissaPinkola Estésbeklemtoon
weer
diebelangvansprokiesin’nvrou seleweom
(onderandere):• haarselfteleerkenentevind;
• tevertrouophaarintuïsie;
• dieseëningevanhaar“pack”tebeleef en haar plektekrysooswatdit duidelik
word
uit“Die lelikeeendjie”;• haarte leer
om
haarkreatiewegawes
uit te leef.En
ditbringmy
bymy
laastevraag:Wat
isdieverband
tussen sprokiesen legendes?Dithet vir
my
inmy
studievansprokiestoenemend duidelikgeword
dat daar ’n genetieseband
bestaan tussen sprokies,Bybelse
(dikwels apokriewe) verhaleen/oflegendesoorHeiliges. Inlaasgenoemdeisdaar byvoorbeeld altyd sprake van die strydtussenGoed
enKwaad,
Lig enDonker
enook van
lyding.So ook
is daareweneens
sprakevan
metamorfose(s), die mirakel/wonder endie gelukkige einde - synde ditdanindieHiemamaals!
’n
Mens
kan byna selfs rekendat die sprokie die sekulêre, horisontale“verhaal”isendielegendediehemelse, vertikale “verhaal”.
Ditisdanookniemoeilik
om sommige
sprokiesmet’nChristelikeinhoudtevulnie.
En
eknoem
tweevoorbeelde:Eerstens diegevalvan“Rooikappie”.Almal
ken natuurlik dieGrimm-weergawe.
In die vroeëre mondelingseweergawes
wat Perrault se skriftelike vertelling van 1697 voorafgaan, verloopdieverhaalanders.Sobyvoorbeeldisdaargevallewaar Rooikappiegedwing word om
vandievermoorde Grootmoederse bloedtedrinken haarvleesteeet(vgl.Zipes1983:4e. v.).Daarisooksprakevan’nmoontlikeverkragtingvandiemeisiewatin
sommige
gevalle afgeweer word.Diejagterwatdiegelukkige eindemoontlik
maak
enwatdieGrootmoeder
enRooikappiered(as’twaredeur’ntipewedergeboorte)maak
eerslater syverskyningindieGrimms
seweergawe
van 1812.Teen
hierdieagtergrondisditinteressantom
tekyk
nadieopeningstoneel endiegegewe
vandieMiddeleeusemirakelspelMariken vanNieumegen
wat ongeveer 1490moes
ontstaanhet.Het ghebuerdedatdes heer GhijsbrechtMarikenzijndernichtenseynde wildeindie stadtvanNieumeghen