HOOFSTUK IV. HOOFSTUK IV
7. RENTE OP FONDSE VAN DIE BANK BETAAL
Gedurende 1956 bet die Bank die volgendc rente op sy fondse betaala
Aan die Tcsourie op die Bank se le.ngte:rmynf'ondse teen 3½%, 4~--%
4¾% on 4.7/8% per jQar •••••····•·••
Aan hnndelsban.ke op oortrokkc
k . @ "10,' .
re enings ~ ~-,o per J aar •••••••••••
Aan Landbankbiljette @ 4½% per jc:-.::.r
(In die Landbe.nkwet "Wissels" genoem) £1,196,404. 1.11.
Aan Pensioenfonds @ 4½% por jaar Aan deposito's en krodietsaldo 1s t oen koersa wat van 3% tot 5ffio
• • •
por jE:.Rr wissel •••••••••••••••••.••
£ 46,682. 9. 4.
£ 321,328. 6.
o.
(36)
£3,387,810. ?. 4.
sa:::1:=-=============
/8. 8E'Jl1ovetting •••••• 70.
(34) & (35) Jnarversle.e.
(36) Verslng v2n dio Kontroleur- on Ouuiteur-genera~l, 1956/57.
8. SAivIEVATTINg
Uit die voorafgaande oorsig is dit duidelik dat uie Bank stapsgewys sy kinderskoene ontgroei het.
Tot 1958 was die Bank, net soos die Staatsdepartemente, vir sy langtermyni~ondse van die Parlement afhanklik.
Hierdeur was die Bank, strydig met sy oorspronklike doelstellinss, tog aan politieke wisselvallighede onderworpe. Di.,~ Bank kon ook nie 'n langtermynbeplan- ningsb'3:-.cid volg nie, terwyl dit vanselfsprekend in sy vryheid van optrede gekortwiek is.
Waar die Staat nou die Bank in die vermoe geplaas het om sy eie fondse te bekom, word dit vertrou dat dit in 'n steeds groter mate die geleentheid te baat sal neem om van 'n 11noodinstelling" tot 'n werklik alomvattende kredietinstelling vir die boer en sy or- ganisasies te ontwikkel. Boerdery het 'n ingewikkelde wetenskap geword en dit word verwag dat die Landb2.nk gedurig ten volle op hoogtc van sske sal bly en die nodigG finansiele steun volgens verdienste sal kan verstrek, sCJda.t di t binne ,J.fsienbar,:; ty-d In oorheer- sende ple~,. in die toeken.rnng van landi)oukrediet sal vE:rower.
f;ft, is ve:rblyde.ncl dat die Ste.at nou ook aan
die Lan:1bank die bevoegdheicl ver-leen het om toekennings uan opvoedkundige inrigtings te doen. Toekennin;_~s ten bate van navorning in verbarrl met boerdery of die land- bou mag nou ook gedocn word. Aan langgevoelde behoef-
tea kan nou voorsien word.
HOOFSTlfK V
AAL"'\T WIE DIE IJ.\NDBAt•.fiC . LENINGS __ TOE3TAAN
Die Landba.1k is deur die Staat in die lewe geroep met die hoo:fdoel om die boere na die plase terug te bring
en om die wat reeds op die plase is, finansieel tot hulp (1)
te kom.
Tydens die indiening van die wetsontwerp van die Transvaalse Landbank het die koloniale sekretaris daarop gewys dat die landboubevolking in drie groepe verdeel kan
word, nl. eerstens grondbesitters, tweedens nie-grondbesitters maar persone wat roerende goedere besit en wat dit as seku- ri tei t kan aanbied, en derdens persone wat nie vas.te eiendom of roerende go8dere besit nie en ook nie eens die reputasie besi t dat hulle goeie lan:lbouers sou wees nie. Slegs groepe
(2)
een en twee sou deur die Landbank gehelp word.
Om aan hierdie doelstelling gevolg te gee, is kragtens art. 21 van die Landbankwet bepaal dat dit die besigheid van die Bank is or.1 aan boere geld voor te skiet, terwyl 'n boer volgens die inleidende bepalings van die Landbankwet beskryf word as iemand wat horn op boerclery in die Unie toele, hetsy uitsluitlik of tesame met een of ander beroep, besigheid of bedryf.
Volgens 'v1et is di t dus dl1idelik dat omtrent enige persoon in die Unie 'n boor kan wees, en Landbanklenings
mag gevolg1ik ook aan winkeliers~ staatsamptenare, prokureurs, predikante ensovoorts, toegestaan word, mits hulle hul ook op boerdery toele. Onderworpe aan dieselfde voorbehoud en volgens di2 bepalings van die Wet,. kan lenings ook aan Ban- toes, Kleurlinge en selfs Asiate tocgestaan word.
/Alhoewel ·••••···•··72 (1) Debates of the First Session of the Legislative Assembly
of the Transvaal, 1907: Toespraak vu1 genl. Botha,kol.659.
(2) Tr8.Ilsv2.al Volksrnad-debo.tte, 1907) kol. 598-599.
Alhoewel die Rc.::.ad in die verlede soms al. aan almal behalwe Asiate lenings toegest2....:,n het, blyk di t ui t die
eerste j a.s:rversl ag van die Transvo..c.lss Land- en Landboubank dat di t toe al di8 beleid van die Raad was om s10 ..
:ss
aan appli- kante wat v::::.n boerdery vir 'n l nv,ensbestaan afhCJllclik was,(3)
lenings toe te st~an. Die eerste verslag van die Land- en Landbouleningsfonds ve.n die Vryst2.2.t maak net melding van lenings aan die boeregemeenskc.p en dc.t di t nodig was om die lenings te beperk tot die 2.pplik[:nte vn:t di t die m8este
(4)
nodig het.
Om 'n oorsig te kry vo.n diegene P.nn wie die Bank lenings toest :tnn, vvord die hoofklasse van leners in die volgende kortliks omskryf:
1. Bl 2.nke mt:ms
Hieronder word vers.t c,c::m blanke mans wJ.t een-en- twintig ja.:::r oud en ouer is, en Wc".~t regtens bevoeg is om lenings 2.:'..n t e g2.2.n. Boerdery word hoof'se.aklik deur mans behartig5 met die gevolg dat dit vanselfsprekend is dat diG Bank die rneeste l enings ao.n bla;.1.ke mans tOioSt o.2.n.
Tot 31 Des ember 1959 het die Bank al 133,918 verb,\nd-
(5)
lenings toegestacm en by ver die grootste hoeveelheid hi erv:;,n w2.s nan bl2.nke mans. D:rnr beste.an ongelukkig
nie statistieke om nan te toon watter hoeveelheid a~n- soeke van elk8 soort applikant ontv2ng is nie.
2. Blanke vro.!dg!l§.
Vrouens kan verdeel word in ongetroude, mondige vroue7 weduwees en geskeie vroue esook vrouens wat buite en binne gemeenskap van goedere getroud is. Ongetroude .
/mondige ••••••• ,3
(3) Transvaal Land & Agricultural Bank Report for the period 1st Oct. 1907 to 30th June, 1908, p.5. & p.8.
(4) Land and Agricultural Loan Fund, Or~ngG Pres Statej Report for the period ended 31st hiarch, 19117 p.2.
(5) Opsomming van Je.arverslr~e ,
mondige vrouens, weduwees en geskeie vrouens mag sonder die bystand van iemand anders aansoek om lenings doen, en daar is dan ook verskeie sulke vrouens wat skuldenare van die Landbank is. Dit is egter vir hierdie vrouens nodig om hulle besondere wetlike voorregte as borge reg- tens af t e staan. In die geval van vrouens wat in ge- meenskap van goedere getroud is, i s die man gewoonlik
~egtens eienaar vnn die grond en moet hy dan aansoek om 'n lening doen. Dit gebeur egter dat die regte van die man deur 'n bemak.ing uitgesluit word en dan mag
sodanige vrouens sonder die bystand van hul mans aansoek om lenings doen. Dit is egter die beleid van die Bank dc!:t geen lening sonder die medewete van die r.1an oorweeg word nie, tensy daar spesiale redes voor is, en du.n moet die Raad van die Bank toestem dat van die beleid afgesien mag word. In die geval van vrouens wat volledig buite gemeenskap van goedere getroud isj is dit regtens nie nodig dnt die man die vrou moet bystaan nie, maar nieteen- staande di t vereis die Haad van die Ban. .. 1< nogtans dat die vrouens deur hulle mans byg8ste.an moet word, selfs al sou die man insolvent wees. Die raans r:iO et die c::..pplike.sie- vorms teken asook al die ander dokumente. Slegs in uitsonderlike gevalle sal die Raad afstand van hierdie beleid doen. Die Raad ge.an van die standpunt ui t dat dit gewoonlik die man is wat die boerdery behartig en dat dit derhalwe nodig is d8.t hy vo.n die skuld bewus meet wees en horn gebonde moet voel om die skuld te help delg. Waar dit tans die beleid van die Bank is om slegs aan voltyds boerende boere wat uitsluitlik van boerdery vir 'n lewensbestaan afhanklik is, lenings toe te staant gebeur di t soms dc~t ,1etroude vrouens aansoek om lenings doen t erwyl hulle mans ander betrekkings het. Vnn
/hierdie •••••••74.
"
die vrouens boer voltyds en se dat hulle van boerdery vir 'n lewensbestaan afhanklik is. Die Raad het egter in die verlede sulke aansoeke konsekwent geweier. Die Raad het in sy 1913-verslag al gese dat 'n getroude man en vrou gemeenskaplike belange het en gevolglik nie as twee af-
(6) sonderlike applikante beskou kan word nie.
3. Ninderj~rige§.
Wanneer rninderjariges lenings wil aangaan, is dit nodig dat hulle ouers of voogde dit namens hulle doen.
Alvorens 'n verbD.nd geregistreer kan word, is dit egter nodig om
of
die toestemming van die Weesheer of 'n bevel van die hof te kry. Die Bank vereis as 'n reel dat so- danige persone, in.zeval hulle medeskuldena.ars is, ge- samentlik en afsonderlik verbind word.4. Oggebore kinders
Plase word soms deur 11kinders gebore of gebore te word II vnn 'n bepac.lde per.soon, as gevolg van testamen- tere bemaking of widersins, verkry. 'l1ensy ln die testa- ment of ander aktE: spesiaal iEagtiging ge6ee word dat die minderjarig2s, gebo:.re of gebore te word, gesL-Jnentlik en afsonderlik verbinJ ·Nord, is slegs 'n ges2!1Ilt;ntlike ver- band toelaatb:-..ar onder die gemone reg. Aange.sien di t egter die beleid v2.n die Raad is dat medesk:1.:ldenare ge- s2.mentlik en afsondcrlik verbind word? is 'n bevel van die hof in sulke gevalle nodig. Sams mag daar egter uitsonderings wees. In testnmente kan die bowoording van bem3.kings baie verskil en dus is daar verskillende
sake om in aar.J.!Ilerking te neem. Hierdie uiteens.etting van die posisie wat betref ongebore kinc,ers is slegs in die bree gestel tn elke saak word op eie meriete deur die Bank behc.ndel.
/5. 3oedels •••••.•.• 75.
(6) 1913-Jaarverslag, p.7.
75.
5 • QQ.f ~§.1§
(a) Artikels 58 (1) en (2) en Artikel 61 v~
die Boedelwct
Die Raad is bereid om lenings tE:en s,ekuri tei t van boedeleiendom te oorweeg, uits die titeloewyse krag- tens een van die bogemeld,~ artikels van die Boedelwet gee!ndosseer is, die boerdery in die opinie van die Raad bevredigend voortgesit word en da.ar testamentere magti- ging vir die beswaring i s, of by gebrek daarvan, 'n bevel van die hof verkry word. 3odanige boede1 moet natuurlik verteenwoordig word deur· die eksekuteur of administrateur, soos die geval mag wees.
Ooreenkomstig r'.i.rtikel 26 ( 2) van die Land bank- wet kan 'n lening toegestaan word aan die oorblywende eggenoot of 'n kirid of erfgenaa.in van 'n oorlede skulde- naar, om die skulde aan die Bank te vereffen, selfs al sou sodanige skuld vier-vyf'des van die Raad se waardasie oorskry. Dit is In groot hulp a.JJ1 sodanige erfgenaar11 en dit help om boedels gouer af te sluit. In die ver- lede was dit en dit is nog die Bank se beleid om lenings aa.n ~oedels nic c..an te rnoedig nie op grond daarvan dat dit die eksekuteur se plig is om die boedel af t e sluit.
Die Bank verkies ook om liev;er met 'n lewend-.-:i skuldenaar te doen te he as met '.n boedel. Lenin,gs aan boedels is net om i n spesial2 omstan.dighede boe:eE:: te hulp te kom.
(b) Boedels van swaksinn;bg_es en __ verkvlisters
Hierdie boedels vv0rd 6ewoonlik deur 'n kurator bonis verteenwoordig. Die Bank: is bereid om aansoeke van sodanigea te oorweeg. Dit is egter so selde dat sulke gevallc voorkom, dat nie verder hierop ingEgaan word nie.
6. Firmas of_ vennootska:i:212.e
As 'n reel is die Bank nie bereid om verband- lenings aan 'n firm& of vennootskap toe te stdctn nie,
/tensy •••••••• 76.
tensy al die vennote boere is, almal Unieburgers is en ten rninste een die eiendorn voltyds bewoon en bewerk.
Hierdie tipe verbandaansoek is egter ook so selds~aiu dat nie verder do.nrop ingegfaan word nie. Omheinings- en waterlenings aDn firmas en vennootsk~ppe sal d~ur die
Bank oorweeg word.
7. Maatskfilm.Y.§.
Die Bank staan in die reel nie verbandlenings aan ander as kooperatiewe maatskappy~ toe nie. Omheinings- en waterlenings sal egter oorweeg word, e~ in hierdie
gevclle mag selfs die wettige verteenwoordiger van die eienaar (dir: ma::i.tskappy) aansoek doen.
8. Vree111delinge
As gevolg van die feit dat so baie vreemdelinge na Suid-Afrika immigreer en 1n sekere hoeveelheid van hulle htll ui tslui tlik aan boerdery wil wy, en inagnemende een van die oorspronklike doeleindes van die 3ank, naam-
(7)
lik om immigrasie te bevorder, is dit noodsaaklik dat die houding van die Landbank in soverre dit lenings aan
sodanige persone betref, in oenskou geneem word. Dit is opvallend dat die Raad in sy verslag van 1913, p.7., tot die beslui t gekom het dat slegs omheinings- en dipbak•- lenings aan vreemdelinge toegestaan sal word.
Oor die algemeen ken die Bank tans slegs lenings aan Uni.eburgers toe, maar di t is ook bereid om op meriete aansoeke van vreemdelinge van Europese a:fkoms te oorweeg. Die vreemdeling ri1oet 'n persoon van goeie karakter wees,
1n geskikte tipe blyk te wees asook sodanig dat die Bank tevrede gestel word dat hy ernstig van voorneme is om horn
pennanent in die Unie van Suid-Afrika te vestig en dat ingeval hy nie in staat is om 1n naturalisasiesertifik.aa.t te verkry nie, dit slegs weens tegniese redes is. Die B.,tnk verlang onder andere ook opgawe van die volle naam
/van ••••••••••·77
·---
.. ·---· ..(7) Debates of the First Session of the Legislative Assembly of the Transvaal, 1907: Toespraak genl. Botha1 kol.653.
77.
van sy eggenote, waar hy voorhe8n geboer het, watter ondervinding hy· vo..11. boerdcry het en vmt sy nasionali tei t
i;:;. Hy sal ook moet meld hoe lank hy reeds in die Unie woonagtig is. As die Raad dan met die bona fides van
diE: geval tevrede gestel is, word so 'n vreefi~deling net soos 'n Unieburger behandel. Das.r moet ook op gelet word dat TJnieburgers i,vat lenings van di8 :SarL~ gekry het, en daarna die Unie permanent verlaat, veri)lig word Ort~ hul lenings terug te betaal. Die Bank staa.n nie lenings toe 0.0.n persone wut permanent bui te die Unie vwon nie; selfs persone wat permanent in Suidwes-Afrika woonagtig is, word uitgesluit.
9. Nie-gTondbesitters
Tydens die oorweging van die Transvaalse Land- bankwet het die destydse Eerste Minister gese dut jong boere wat nie grond van hul eie het om te bewerl<:: nie en di t ook nie kan bekoE1 nie? ook deur die Land bank gehelp
(8)
sal kan word. Die probleem wa::i hoe om dit te bewerk- stellig nangesi~n die veiligste sekuriteit nl. 'n verband op grond,in hierdiE: geval n:i.e verskaf kan word nie.
Hierdie hulp is dus op die volgende maniere verskaf.
(a) Deur koo"peratiewe verenigings
Die Trnnsvaalse Landbank hE:;t die noclige :finansiele hulp verskaf o..an nie-grondbesitters deur middel van kooperatiewe verenigings wat deur die boerE: gestig is en wac~rvan nie-grondbes.~ tters ook JLede mag ·wees. Hierdie nie-grondbesitters kon dan, as 't war2 as gevolg van die "borgstelling" van die
(9)
grondbesitters,, ook lenings kry. Die belangrike (10)
maatree'l het in 1908 wet gevmrd, en reeds gedurende die eerste jat:.!r is daar al tussen twintig en dertig
/vcrenigings •••••• 78
(8) Debates of the First Session of the Legislative Assembly of the Tra.nsvc'.2.l!l 1907.: ToesprGc[:..k genl. Botha, p.652, (9) Ibidem: Toespr2.ak genl. J.C. Smuts, p.537.
(10) Wet 17 V:J.n 1908.
(11) (12)
verenigings gestig, waarvan die meeste by die Bank (11)
aansoek om lenings gedoen het. Hierdie prosedure om aan nie-grondbesitters lenings toe te staan, bestaan vandag nag, en die Landbank staan vir hier~
die doel groat bedrae vir seisoensbehoeftes aan kooperasies toe. Wanneer lenings aan kooperasies
12.ter behandel word, s:i.l meer besonderhede verstrek
word.
( b) Te en hiYCl~§.
Die Land- en Landbouleningsfonds van die Vrystaat het weer voorsiening gem.3.ak. vir die toestaan van lenings aan nie-grondbesitters teen bewyse. Gedurende die eerste jaar het die Raad van da.ardie Bank 580 lenings vir In bedrc.g van
(12)
£80,855. teen bewyse toegestaan. Mc.:t die stig- ting van die Unie-Landbank is hierdiE: soort hulp nie weer beskikbaar gestel nie. Die Natalse Landbank het nie aan nie-grondbesitters lenings toegeste.an nie.
(c) Deur die landboukredi~1we1
Met die ~anname van die Lundboukrediet- wet van 1926 (Wet Nr. 40 van 1926) is die eerste ernstige paging a2..ngev1end om boere, inslui tende nie-grondbesitters, van kart- of tussentermyn- krediet te voorsien. Hierdie pogir~ van die
Bank s2.l in Hoofstuk VI vollediger behe.ndel word.
(d) Deur 'n hipoteg_k ve.n roer-eng§_gQ.~9.
Die Landoru1.kraad mag kr2.gtens Art. 34 (bis;
op voorvmardes wat hy geed vind en by voltooiing v2.n 'n hipoteekakte, aan 'n beer, insluitende 'n nie-grondbesitter, 'n voorskot verstrek op 'n hipoteek v~n roerende goed.
/Wanneer ••••••••• 79 Transv2.c:~1 Landb2.nk-J0.c.trversl2.g vir tydperk 1.7.1908 tot 30.6.1909, p.2.
o.v.s.
Landbnnlc-Ja~rverslug vir tydperk eindigende 31.3.1911, p.l.79.
\'lnnneer die verskillende soorte lenings lo.ter in Hoofstuk VI uite,2ngesi t v-rord, s2.l hierc.lie nuwe soort l cning volledig beh::mdel . word.
10. J(leurlinge
Di t is noods2clclik d':.t, met die oog op die groot 2.anta.l Kleurling- en :::i.nder nie-ble.nke boere, ook n2,gegG.:1n vmrd w2.t die beleid van die Rae.d ten opsigte van lenings ,,:;an hulle is. Eerstens sal nagegc.an word we.t die posisie ve:..n Kleurlingboere is. Die drie kolo- niale L2J1dbanke het, sover v::..sgest2l kc~n word, nie
lenings (tan Kleurlinge toegestacm nie. Di t moet miskien toegeskryf word ::tnn die fei t dRt da.ar nie eintJ.ik Kleur- lingboere in die betrokke kolonies was nie. Die Land- bank van die Kanpkolonic het nooit in werking getree nie. In die geskrifte we.t m:.g2g:i.c:n is, is geen spesiale verwysiEg na Kleurli!1ge nie en gevolglik i s di t moeilik
OL~ te se wat die posisie in die Kaapkolonie sou gewees het as die wet in werking gestel was. lVLet die tot- standkoming van die Unie-Landbank is slegs verwys na
11boeren
'
"die boeregemeenskau" " en na "applikante" maar,
sover vasgestel is, is geen spesiale melding van nie- blankes gemaak nie.
Die Raad is tans bereid om aansoeke van Kleur- linge wat hulle aandag uitsluitlik aan boerdery in Suid- A.frika besteej te oorweeg~ en daar is verskeie Kleur- linge wat skuldenare van die Bank is. Aangesien geen afsonderlike stntistieke van elke rassegroep gehou word nie, is dit egter nie moontlik om te
se
wat die bedrag is wat deur Kleurlinge aan die Bank verskuldig is nie.Hierdie aansoeke is, na verneem word, hoofsaaklik net van 'n paa.r diGtrikte afkomstig en die bedrag sal seker niE: te hoog wees rlie. Kaskredietlenings, kragtens
Artikel 34 van die Landba:~Jcwet, word egtc::r nie deur die Raad aan nie-blankes toegestaan nie. Die Raad is egter
/bereid ••• , ••
so
bereid om aansoeke om hipoteek:..enings aan hulle te oorweeg.
11. Bantoes en Asiate
Tans staan die Bank geen lenings aan Bantoes en Asiate toe nie en sovE;r verneera is, is nog geen lenings aan Asiate toegestaan nie. As gevolg van die depressie het die Bank kragtens die bepa:i.i:-igs van i-1.r- tikel 20 van die Finansiele Ree'lingswet (W8t Nr. 29 van 1933) 1 soos gewysig, verbandlenings tot selfs 100?b
van die Raad se waardasie van die sekuriteit aan 3an- toes toegestaan. Hi,2rdiEa lenings was hoofsaaklik toege- staan om verbande en skulde wat opgeroep is, te ver- E:ffenj sodat die Bantoes nie meer in gevuar gestaan het om hulle grond te verloor nie. Hierdie lenings is later deur die BoerebyGta.n.dsraad oorgeneem. Dit is ongelukkig
nie moontlik orr. t•.J
se
watter bedrag on hierdie ma.i'l.ier 0.an die Bantoes toegestaan is nie. Die .fondse vir hier- die lenings is d2el van fondse wat spesiaal deur die Staat. vir hierdie doel tot beskikking van die i3ank ge-plaas is1 en die Bank het die lenings na1.1ens die Staat geadministreer.
Kragtens Art. 22 van die Naturelletrust- en Grondwet Nr. 18 van 193'.3 kan 'n omheiningslening toegestaan word oor 11enige grond buite 'n afgesonderde n,xe,urollegebied waarvan die dominium deur die Trust of deur 'n naturel van 'n ander persoon as 'n naturel ver- kry is." Die praktyk van die Bank is dat alle aansoeke deur Bo.ntoes na die Departement va.n Bantoesake verwys wcr .~ 12. Munisi2aliteite~_~grk~~ afdelingsrade en dorQ~Q~~~~~~
As een van die bogemelde inrigtings die geregis~•
treerde eienaar van die plaas is~ sal die B&nk omheinings~- en watorlenings oorvrneg mi ts dit tot voorda:J. van die boeregemeenskap ].• c.• u•
/130 B8sproeiings.rade •••• 81