43
20. Isagogé, bl. 22.
21. A new Critique, í, bl. 57.
22. A new Critique, I, bl. 60: „A n indivisible unity” . 23. A new Critique, II, 149 en 153.
24. Isag o g é, bl. 66.
25. D ooyew eerd: A new Critique, I, bl. 60.
26. Eksegete m oet maar sê o f ek reg is. Vollenhoven sien dit ook so, Isagoge, bl. 66.
27. O ok d ie ander kultuurnorme as d ie sedelike staan in religieuse verband. D a t die dubbel liefdesgebod net die sedelike noem staan i.v.m . die vraag aan Christus gestel asook in verband daarmee dat beide gebooie die innige sam ehang wil uitdruk van die unieke verhouding van mens tot G o d en van d ie m ense tot mekaar as beelddraers van God.
28. VbI. my Grand van die sedelike, bll. 28 en 59. Ek wil hier net hyvoeg dat ál die skriftuurlike w aarhede watTaljaard i.v.m . sy uiteensetting van .religie’ en i.v.m . sy kntiek op verkeerde opvattinge van,reilgte bied, o o k hul aangewese plekke in die denkbeeld vind waarmee ek opereer.
29. D ie bron van uitgange h oef nie juis ’n sentrum te wees nie; dit kan o o k (soos die bron v a n ’n rivier) hoog o f (so o s die wortels van ’n boom ) laaf> wees; maar geen van die ruimtelike beelde bevredig nie. V ollen
hoven (Isagoge, bl.53) sien hierdie uitgange nie as fu n k sie s (soos Taljaard, bl. 302) nie> maar as religieuse rigtings na G od toe o f van God weg.
30. A new Critique, I, bl. 5.
31. N ie alleen het ek van Dooyew eerd en Vollenhoven geleer nie, maar ook van Bavinck en Hepp. A l word m .i. tereg ernstige bedenkinge teen verskillende wysgerige insigte van Bavinck en H epp geopper, meen ek tog dat aan die bydraes van Bavinck en Hepp tot ons Calvinistiese W ysbegeerte veel m eer bete- kenis toekom as wat vandag in ons kring erken word.
32. A new Critique, I, bl. 544.
33. Transcendental Problems o f Philosophic Thought, bl. 25.
34. A l gee D ooyew eerd voorrang aan die transsendentale m etode ,kan oo k hy nie sonder die fanero-kritiese m etode uitkom nie. Sy insig in die ,naiew e ervaring’ waarop hy hom telkens beroep, asook sy beroep op skrifwaarhede is nie resultate van sy transsendentale m etode nie, maar van die fanerotiese^metode;
bowendien gebruik hy m .i. nolens volens die fenom enologiese m etode (,in U li g ) m et s y onderske'ding van die .sinskerne’ asook van die samehang van die wetskringe. M .i. is d ie fe n o m enologiese m etode (,in U lig’ gesien en gebruik) ’n spesiale m etode van die fanerokrltiese.
35. O ns m oet on thou dat meer lyne o f denkbeelde as d ie van sentrum -funksie deur d ie W ysbegeerte van die W etsidee loop . Afgesien van d ie bepaling dat die wetskringe funksioneel is en van hul verband m et die hart van die mens as subjektiewe sentrum o f met Christus na sy menslike natuur as konsentrasiepunt van die hele kosm os, vertoon die wetskring leer met sy rangorde en die hierop geboude leer van indivi- dualiteitstrukture, ’n bouplan wat in verskillende opsigte behou kan bly, o o k al word die senirum -junksie- denkbeeld prysgegee.
36. By wat hieroor gesê is en met verwysing na voetnote 6b en 29 wil ek die vraag stel waarom trou o f ontrou van die kant van die mens tecnoor G od nie as ’n funksionele bepaling van ,religie’ gesien kan word m e.
I.v.m . w at Taljaard o p bl. 309 oor die soendood van Christus s6 wil ek verwys na I. Johannes 3 vss.
9 en 14. D ie term ,altruïsm e’ pas hier nie. Ons m ag die menslike natuur van C hristus nie van sy G odde- like natuur skei nie o o k a lis Christus as mens Verlossingsmiddelaar; as G od is Hy Skeppings- en Her- skeppingsm iddclaar. In geen van die gevalle is H y ’n kosm iese Konsentrasiepunt, n Sentrum binne in die skepping nie.
W ysgerig teoretiese konstruksies o p die grensgebied van teologie en wysbegeerte raak die teologie self D it is in die teo lo ë hul eie belang om nie afsydig le staan van die Calvim sties wysgerige denke m e. Is bv. ons betrokke opvattings van godsdiens en religie. is Dooyew eerd se Christologie (insover d ie denk
beeld van sentrum -funksie dit bepaal) en is m y onderskeidings van Christus as M iddelaar skriftuurlik ? En so is daar meer vrae waaroor ’n gesprek tussen teoloë en wysgere nodig is. Trouens die teologie het vir verskillende beslissings op sy gebied o o k die hulp van die wysbegeerte nodig.
37.
BOEKBESPREKING
J. S. d u Plessis: D ie ontslaan en ontwik- keling van die am p v a i die st;1 a t president in die Zuid-Afrifcaanselie Republiek (1859-1902)—D o k to ra le P ro c fsk rif: Pot- chefstroom se U niversiteit vir C .H .O .—
A rgief-jaarboek vir S.-A fr. Geskiedenis X V III-I, S taatsd ru k k cr, 1955.
H ier h et ons ’n o m vattende en his- tories-m etodologies voorbeeldige behande
ling van bogenoem de belangw ekkcnde onderw erp, in hclder en a angenaam - leesbare styl.
U it die a ard van die saak gaan die skryw er nie in op die staatstcoretiese
44
ag te rg ro n d van die verskille tussen die volk sraad srig tin g en die ko m m an d an t- g e neraal-rigting nie, m a a r die historiese ontw ik k elin g van staatsinstellinge o nder invloed van die b e tro k k e beginselverskille w ord v o o rlopig afdoende behandel.
In h o o fstukke I to t V w ord die ge- leidclike vorm kryging van die Staats- p residentskap uiteengesit v a n a f die T rek- periode to t 1858.
In hoofstu k k e VI to t X I w ord die ver- skillende asp ek te van die a m p behandel veral w at die Suid-A frikaanse R epubliek betref, m a a r ook m et verw ysing na die O.V.S.
Jn laasgenoem de deel w ord eers die d iensvoorw aardes van die P resident be
handel, d an sy verhoudinge to t U itvoerende G esag, W etgew ende G esag, R egterlike G esag en K rygsm ag, en wel alles m et ver- m elding van die historiese ontw ikkeling in die gekose tydvak.
D uidelik w ord aan g eto o n hoe die p re sident d e u r w etgewing en gebruik steeds m eer o p die voo rg ro n d getree het, veral ten tyde van pres. K ruger.
B esonder interessant in verband met die m oderne kwessie van die h o f se toet- singsreg is die b eknopte m aar deeglike behandeling van die bekende K otze- kwessie van 1896.
Van h arte w ord hierdie p roefskrif vir studie en vir lek tu u r aanbeveel.
L: J : D U PLESSIS
• * *
D r. J. D. V orster: D ie K erkregtelike O n t
wikkeling van die Kaapse Kerk onder die Kompanjie, 1652-1795; uitgegee d e u r P ro Rege-Pers, Beperk, Potchef- stro o m , in 1956; bis. 140; prys 10/-.
W etenskaplike w erke o o r die k e rk regtelike ontw ikkeling van die Suid-A fri
kaanse K erke bly m aa r skaars, d aaro m is d it so ’n genoeë om bogenoem de werk van dr. V orster a an te kondig. O ns het hier te doen m et ’n p roefskrif w aarm ee dr. V orster die d o k to rsg raad verw erf het.
In sy studie het hy "n deu rtasten d e o n dersoek ingestel na die kerkregtelike be- ginsels w at gegeld het tydens die K om - panjie-tydperk en hoever die kerk die bc- ginsels o n d e r die p atro n a a tsk a p van die K om panjie kon uitlewe. O m hierdie doel te bereik is ’n grondige studie gem aak van die sta atk u n d ig e verbande tussen die ver- skillende belangstellende partye, bv. die verhouding tussen Kerk en S taat in die N ederlande gedurende die !7e en 18e eeu e; die verhouding tussen die M oede - kerk in N ederland en die V .O .C .; die verhouding tussen die lndiese K erk en die V .O .C ., en die verhouding tussen die K aap. e K erk en die V.O .C. Teen hierdie ag ter
gro n d behandel dr. V orster d an die p rc - bleem van die kerkregtelike ontw ikkeling aan die K aap d eu r verder die kerklike verbande tussen die verskillende kerk- groepe a an te dui, nl. die verhouding van die K aapse Kerk to t die K erk in N eder- lands O os-Indie en d aarn a weer die ver
h o u d in g van die K aapse K erk to t die M oc- derkerk in N ederland, en dan skenk hy a an d ag aan die k erkorde w at d e u r die K aapse K erk gevolg is en dui die toepas- sing van die beginsels, sover as om standij;- hede aan die K aap dit toegelaat het, aan.
Eindelik vat hy die resultate van die o n d er
soek in ’n slothoofstuk saam .
H ierdie werk w ord verwelkom om dat d a ard e u r nou eenm aal d eu rtasten d e a an d ag geskenk is a an die sgn. k erkordevraag- stuk in die K aapse K erk, en dit stel verder in sta at oin die: kerkregtelike ontw ikkeling aan die K aap gedurende die I9e eeu beter te kan beoordeel.
Vir diegene w at belangstel in die kerk
regtelike ontw ikkeling van die K erke in Suid-A frika s d it beslis ’n belangrike werk, en as sod an ig wil o ndergetekende dit graag verw elkom en aanbeveel.
D ie boek is baie netjies afgew erk en die uitgew ers verdien alle lof vir hulle werk asook vir die prys w aarv o o r hulle die boek o p die m ark gebring het. J - P J