• Tidak ada hasil yang ditemukan

Al hoe meer in duisternis gehul!

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Al hoe meer in duisternis gehul!"

Copied!
12
0
0

Teks penuh

(1)

08 JULIE 2022

Gestig 1955

H/v Transvaal- en

Dr. Nelson Mandelarylaan Posbus 2000, Lichtenburg 2740 Epos: [email protected] Tel: 018 632 6038

Faks: 018 632 4222

R2-00

VAT INCL

www. .co.za

Lees ons & adverteer AANLYN

Al hoe meer in duisternis gehul!

Die energiekrisis in ons land het ontaard in ‘n

ekonomiese ramp en inwoners is nou vir

oorlewing afhanklik van elektrisiteit wat nie beskikbaar is nie en vloeibare brandstof wat nie bekostigbaar is nie.

Huishoudings oor die hele land gaan gebuk onder fase-6 beurtkrag op die oomblik; baie van hulle het nie die luukse van kragopwekkers nie en moet met kerse en lampe oor die weg kom. Lees meer

oor die beurtkrag uitdagings op bl. 3.

Relative arrested for two-year-old’s murder – p3

Goeie nuus vir wapeneienaars – bl.4

(2)

NOORDWESTER

BLADSY 2 8 JULIE 2022

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die publiek word daaraan herinner dat die NG Welsyn oor ‘n tweedehandse klerebank beskik wat klere in voorraad het wat in baie

goeie toestand is en teen lae pryse te koop aangebied word.

Enige oorbodige items soos klere, meubels, gordyne, breekware ensomeer is welkom en kan by die kantoor afgegee word.

Die fondse wat daarmee geïn word, word aangewend vir sielkundige en ander terapeutiese dienste - hoofsaaklik vir kinders (NG Welsyn Kinderfonds).

Ondersteun hulle gerus.

Vir meer inligting, skakel vir Ronel by 018 632 4347.

Die ID Boekie van Rudi Cornelissen is in die straat opgetel, regoor Standard Bank. Die eienaar daarvan kan dit by die Noordwester se kantoor in Transvaalstraat, Lichtenburg, afhaal.

boekie ID gevind

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die SAVF Lichtenburg benodig dringend skenkings vir behoeftige gesinne en doen ‘n beroep op die publiek om asseblief huishoudelike items wat nie meer gebruik word nie

te skenk, asook klere van alle groottes, beddegoed, gordyne ensomeer wat u nie meer gebruik nie.

Daar is baie mense wat dit dringend benodig en u kan ‘n verskil in iemand se lewe maak. U kan dit afgee by Gerrit Maritzstr. 15, Lichtenburg of skakel 018 632 7061 vir meer inligting.

SAVF benodig hulp

Baie geluk aan seniors wat in Julie

verjaar!

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die gemeenskap van Lichtenburg wens die seniors van SAVF Lichthuis wat in Julie verjaar hartlik geluk met hul verjaarsdae. Hulle is:

7 – Marthi Scheepers (1941) 13 – Frieda Pieterse (1942) 16 – Magriet Botha (1936) 18 – Josiah Taunyane (1945)

23 – Babs van der Merwe (1932) 25 – Dina Badire (1943)

31 – Dirk Kaalsen (1951)

Ondersteun die NG

Welsyn

Klerebank

(3)

NOORDWESTER – LICHTENBURG – ‘n Boer van die Molopo-omgewing het vandeesweek in die hof verskyn nadat hy na bewering tydens ‘n veiling ‘n vuurwapen op polisiebeamptes gerig het.

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Jy doen jou bes om van jou besigheid ‘n sukses te maak – daarom adverteer jy jou produk of diens.

NOORDWESTER – LICHTENBURG – The Lichtenburg Police are investigating a case of murder after the body of two-year-old Neo Refemetswe Tlhame of Extension 3, Blydeville, outside Lichtenburg was found in a shallow grave on Tuesday (5 July).

According to the information received, police were called by Neo’s mother after a suspicious grave near the river was spotted.

The grave was dug out and the decomposed body of young Neo was identified by the clothes that he was wearing on the day of his disappearance.

Neo went missing on 24 May 2022 while he was with his grandparents.

His disappearance was only established by his mother when she went to fetch him after work. Subsequent to the fruitless search by the community members and Neo’s family, a missing person enquiry was opened for investigation. The police also joined the search, but Neo was never found.

According to Col. Willem Bekeer, station commander at Lichtenburg a 22-year-old relative was arrested on Wednesday at about 17:45 and will appear in court on Friday (8 July) on a charge of murder.

Relative arrested for toddler’s murder

The body of Neo Refemetswe (2) Tlhame of Blydeville was found in a shal- low grave, outside Lichtenburg.

Boer rig glo vuurwapen op polisie by veiling

Volgens Kol. Adéle Myburgh, polisiewoordvoerder, sê die Ngaka Modiri Molema-veediefstalstabiliseringstaak span het Donderdag tydens ‘n veiling by Buhrmansdrift naby Ottoshoop ‘n operasie uitgevoer ten einde vas te stel of die Wet op Diere-identifikasie nagekom word.

Polisiebeamptes het Matthys Michiel Pienaar (35) glo op die veiling gevra oor vee wat na bewering nie gebrandmerk is nie. Volgens Myburgh het Pienaar aggressief geraak toe die beamptes hom uitvra oor die vyf beeste wat moontlik nie gemerk was nie. Pienaar het glo sy vuurwapen op die polisiebeamptes gerig voordat

hy in sy voertuig by die veiling weg is.

Die polisiebeamptes het hom agternagesit, voorgekeer, ontwapen en in hegtenis geneem. Pienaar het Vrydag in die landdroshof in Molopo verskyn waar borgtog van R1000 aan hom toegestaan is. Hy word aangekla van die rig van ‘n vuurwapen, crimen injuria, intimidasie en verset teen inhegtenisneming. Hy moet weer in Augustus in die hof verskyn. Lt. genl. Sello Kwena, die provinsiale polisiekommissaris in Noordwes, waarsku dat geen vorm van intimidasie die polisie sal afskrik om hul verantwoordelikhede uit te voer nie.

Al hoe meer in duisternis gehul…

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Alhoewel huishoudings en sakeondernemings in Suid-Afrika en ook in ons verspreidingsgebied reeds maniere moes vind om rondom die laer vlakke van beurtkrag te werk, vererger die negatiewe uitwerking op die ekonomie met elke bykomende fase.

Wie sal jou glo as jy jare terug voorspel het dat ons gebuk sou gaan onder fase ses beurtkrag en dat fase agt nie uitgesluit is nie?

Dan word daar deur kenners voorspel dat die stand van sake nie gaan verbeter nie en dat ons in ‘n stadium ‘n totale inkonking van die kragnetwerk kan ondervind wat tot twee weke sal neem om weer aan die gang te kom!

Op die oomblik is die beurtkrag-nagmerrie op almal se lippe en bring dit vir ieder en elk groot skade, ongerief en frustrasie mee.

Beurtkrag veroorsaak dat substasies die gees gee wanneer krag gereeld aan- en afgeskakel word tydens beurtkrag en dit lei tot langer as beplande kragonderbrekings. Groot dele in ons gebied ervaar kabeldiefstal tydens beurtkrag en dan kom krag doodeenvoudig nie weer aan na beurtkrag nie en moet kabels eers weer deur Eskom vervang word.

Dit hou groot ongerief en ook finansiële skade vir verbruikers in.

Volgens ‘n gemeenskapskoördineerder van Coligny, Mariaan Hendriks, is die totale ure wat Lichtenburg/

Ventersdorp/Coligny en Bospoort sonder krag was in Mei 2022 is 68 ure, 44 minute en Junie 2022 - 253 ure en 12 minute! Groot hoeveelhede kabels word deur kabeldiewe gesteel in mielielande wat dan Eskom se taak om die kabels te vervang bemoeilik. Eskom sekuriteitswagte is ook nie suksesvol om hierdie diewe vas te trek nie en vir gemeenskapslede wat nou self kraglyne patrolleer is dit

‘n onbegonne taak om groot areas te fynkam en veilig te hou.

“Suid-Afrika se energiekrisis het ontaard in ‘n ekonomiese ramp. Suid-Afrikaners is nou vir oorlewing afhanklik van elektrisiteit wat nie beskikbaar is nie en vloeibare brandstof wat nie beskostigbaar is nie,” sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus se hoofwoordvoerder

oor minerale hulpbronne en energie. “Te midde van fase 6-beurtkrag het landsburgers ook die week gehoor dat petrol en diesel se prys weer skerp styg. Bykans alle petroleumprodukte sal voortaan meer as R25 per liter kos. Elke landsburger word deur beurtkrag geraak en duisende kragopwekkers word met petrol en diesel aangedryf,” sê hy. Die beurtkrag wat in hierdie stadium ingestel word, word bestempel as die ergste nóg.

Opeenvolgende dae van fase 6-beurtkrag, met fase 4 wat snags en oor naweke geld – en ‘n terugkeer na fase 6 later deur die dag is veel erger as enige vorige beurtkrag wat Suid-Afrikaners vantevore moes verduur. Eskom het aangevoer dat die verhoogde fase veroorsaak is deur die onwettige staking by talle van sy aanlegte.

Die publiek word aangeraai om die Eskom Push app op hul selfone af te laai wat aandui wanneer beurtkrag in jou area sal plaasvind.

Op die foto is die plek in ‘n mielieland waar vier spanne kabels met al drie fases verlede naweek naby Lichtenburg gesteel is en kragverbruikers vir meer as ‘n dag sonder krag gelaat het.

Adverteer

heeltemal gratis

Maak Noordwester se Geklassifiseerde Advertensies deel van jou bemarkingsplan.

Dis spotgoedkoop en boonop maklik om te plaas.

Jy kan natuurlik soos gewoonlik na ons kantore toe kom en jou Geklassifiseerde Advertensie by die toonbank kom plaas – jy is baie welkom en ons help graag.

Maar jy kan dit ook aanlyn doen; dit gaan

jou minder as twee minute neem, en boonop kan jy EEN advertensie van 15 woorde of minder per week heeltemal gratis kry.

Besoek ons webwerf by https://www.

northwestnewspapers.co.za/noordwester en kies die ‘Classified Advertisement’-opsie.

Volg net die duidelike aanwysings – in ‘n japtrap is jou advertensie geboek.

Ons advertensies presteer - jy kan ook.

(4)

NOORDWESTER

BLADSY 4 8 JULIE 2022

NOORDWESTR – LICHTENBURG – Goeie nuus vir vuurwapeneienaars is dat die wie se lisensies verval het nou om nuwe lisensies kan aansoek doen sonder om hul vuurtwpaens vir veilige bewaring by die polisie in te dien terwyl die aansoeke verwerk word.

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die jongste styging in die brandstofprys kan die kameel se rug breek en verbruikers tot op breekpunt dwing. Dit gaan bykomende druk op ‘n reeds sukkelende ekonomie plaas.

Die pragtige foto van winter in Noordwes is deur een van ons lesers ingestuur. Die foto is laat middag op ‘n plaas in die Molopo-distrik geneem.

Julie in Noordwes

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Noordwester kry weekliks versoeke van die publiek vir ou koerante wat hul vir allerhande takies nodig het.

Lesers moet asb. kennis neem dat ons al ons oorbodige koerante terugstuur na ons hoofkantoor in Rustenburg, maar wanneer daar ou koerante beskikbaar is in ons kantoor op Lichtenburg word dit teen R1 per koerant verkoop.

Neem kennis:

Jongste styging in brandstofpryse breek kameel se rug

Die prysaanpassings het die afgelope Woensdag in werking getree en bring die koste van 95-oktaan-petrol in Gauteng, wat met R2,57 per liter styg – op R26,74 te staan.

Die prys van 93-oktaan-petrol het gestyg met R2,37 en kos nou R26,31 per liter in Gauteng.

Dit is ‘n nuwe rekordhoogte vir brandstof.

Hoewel die rand minstens effens verstewig het teen die Amerikaanse dollar het dit gelei tot ‘n besparing van sowat 20 sent per liter en daarsonder sou die stygings selfs hoër gewees het. Die skommeling in internasionale petroleumpryse kry die grootste skuld vir die prysstygings. “Benewens die styging in die basiese brandstofprys, is die R1,50- verligting in die algemene brandstofheffing wat die regering in Mei en Junie toegestaan het, in Julie gehalveer. Dit dra by tot die stygings,” sê die Automobiel-Assosiasie (AA) in reaksie op die aankondiging.

Dit beteken die styging van R1,82 in 95-oktaan-brandstof is byvoorbeeld eintlik

‘n styging van R2,57. “Hierdie en ander

stygings wat aangekondig is, gaan sekerlik

‘n negatiewe uitwerking op alle Suid- Afrikaners hê en gaan ongetwyfeld in die toekoms ‘n baie groot rol in die ekonomie speel.” Daar is toenemende druk op die regering om ‘n oplossing vir stygende brandstofpryse te vind. Die AA maan egter korttermynverligting – hoewel dit verwelkom word – is nie volhoubaar nie. “Ons het begrip dat die regering bitter min speling wat betref internasionale petroleumpryse en die rand- dollar-wisselkoers het. Dit is hoekom ons gevra het en sal voortgaan om dit te doen, vir ‘n hersiening van die brandstofprys, ‘n gebied waar die regering wel beheer het.

Daar is ‘n behoefte om ondersoek in te stel na al die dele van die brandstofprys om te bepaal of almal nodig is in die bestaande formule en na te gaan of die huidige berekeninge daarvan korrek is,” sê die AA.

Hy sê hoe langer die hersiening uitgestel word, hoe langer gaan die land op volhoubare oplossings moet wag.

Vuurwapeneienaars kan vir lisensies aansoek doen

Hierdie aankondiging volg nadat die Konstitusionele Hof bepaal het dat die eienaar van ‘n vuurwapen waarvan die lisensie verval het, steeds die wettige eienaar bly en nie eienaarskap van so ‘n vuurwapen verbeur nie. Dié jongste riglyne vir die verwerking van vervalde vuurwapenlisensies, bevoegdheidsertifikate, tydelike magtigings- en permitte volg na die uitspraak. Die nuwe riglyne bepaal uitdruklik dat die vuurwapens nie vernietig hoef te word nie, nuwe lisensie- aansoeke daarvoor aanvaar moet word en

dat eienaars van vuurwapens waarvan die lisensies verval het, nie vervolg sal word wanneer hulle om nuwe lisensies aansoek doen nie. Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters) sê die jongste verwikkeling bring verligting vir

‘n geskatte halfmiljoen vuurwapeneienaars

wat versuim het om hul vuurwapenlisensies

betyds te hernu. Die aansoeker moet voldoen

aan presies dieselfde vereistes wat geld vir die

aansoek om ‘n lisensie vir ‘n nuwe vuurwapen,

onder meer ‘n geldige bevoegdheidsertifikaat.

(5)
(6)

NOORDWESTER

BLADSY 6 8 JULIE 2022

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die blokraai-wenner van 24/6 was Larosé Lourens van Bantjesstr., Lichtenburg. Die wenner van Sudoku #668 was S. Ephraims van Nettle Straat, Blydeville, Lichtenburg. Baie geluk! Haal asb. u

pryse by die Noordwester se kantoor in Transvaalstraat af met identifikasie

van uself. Moenie vergeet dat ons kantore op ‘n Vrydag om 12:00 sluit nie!

(7)
(8)

NOORDWESTER

BLADSY 8 8 JULIE 2022

23

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES

20 DIERE ANIMALS

17

VOERTUIE TE KOOP VEHICLES FOR SALE

15 ALGEMEEN TE KOOP MISCELLANEOUS FOR SALE

14A

BESIGHEIDSPERSELE TE HUUR BUSINESS PREMISES TO LET

14 BESIGHEDE TE KOOP BUSINESSES FOR SALE

10 HUISE TE KOOP HOUSES FOR SALE

8A AKKOMMODASIE ACCOMODATION

8

ALGEMEEN TE HUUR GENERAL FOR HIRE

3

BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED

1 PERSOONLIK

PERSONAL

Wenke vir Geklassifi seerde

Advertensies

1. Beplan en skryf u advertensie uit voordat u by die Noordwester kom.

2. Maak seker dat u duidelike en korrekte kontak besonder- hede gee soos naam en/of adres en telefoon en/of selfoonnommer.

3. Die koste van ‘n geklassifi seerde advertensie is R1,60 per woord + BTW.

4. Bring u advertensies vroegtydig. Sluitings- tyd is Woensdae 17:00.

5. Donderdagoggend tot 09:00. Waar die advertensie dan onder die Hofi e 27

“Te Laat vir Klassifi - kasie” sal verskyn.

6. Ons verander of maak nie u taal reg nie. Verseker dus dat u reg spel. Ons plaas net wat u skryf.

WARNING

ADVERTISEMENTS ALL RELATING TO:

• Loans and fi nancing

• Hire purchase problems / Transfer of installments

• Business opportunities

• Investments

• The fi lling of envelopes

• Work at home

• Earn extra money

• Business propositions

• Part-time work

PROHIBITED:

Use of the following words in abovementioned

advertisements are prohibited:

*No Credit Checks required

*Blacklisted clients welcome

*Free Credit etc.

MUST contain the following information in

the advertisement:

Telephone number Street address Name of person and/or

business.

These are the requirements and NO exceptions will be made.

All advertisements are placed with the approval

of the National Press Union and it is our responsibility as an advertising medium to ensure that these rules are strictly adhered to.

However, it still remains the responsibility of the buyer or consumer to thoroughly investigate the trustworthiness of the advertiser with whom they

are doing business.

** Noordwester is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Noordwester verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Noordwester vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Noordwester sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie.

** Noordwester is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Noordwester is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Noordwester. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community.

SIELKUNDIGE Berader/Psy- chological Counsellor. Call Nay- lin Coombe on

072 595 0835 or email [email protected] ---Website 8/7

MARGARET is looking for do- mestic work. Monday to Friday.

Call 063 517 9134.

--- 81903 8/7-15/7 ANGIE soek domestic werk.

Maandae tot Vrydae. Bel:

072 087 3877.

--- 81909 8/7 MIRRIAM soek huiswerk. Vol week of 3 dae. Bel:

083 210 2524.

--- 81910 8/7 LYDIA is looking for work. Office work, domestic work (grade 12).

Call 066 597 2928.

--- 81911 8/7 MARIA is op soek na huis en skoonmaak werk, kan kinders oppas, betroubaar.

073 284 7364.

--- 81901 8/7 RONALD soek tuin en verfwerk.

Maandag + Woensdag. Skakel 063 743 7069.

--- 81902 8/7-15/7

JUMPING Castles for Hire.

Rooigrond. We also do repairs.

Contact Laure 082 968 7632 ---Website 8/7 SCREENS for Presentations and Seminars for Hire. Data pro- jectors for Hire. Contact Laure 082 968 7632.

---Website 8/7 PAINTBALL GAMES AND Tar- get SHOOTING. Gokart Rides and Pedal Karts.Book by Ap- pointment. Contact Laure 082 968 7632

---Website 8/7 GO-KARTING and Paintballs.

Private and Team Building Si- tuated in Rooigrond. Book via Appointments. Phil: 083 750 8142 ---Website 8/7

LICHTENBURG Vakansie-oord.

Luukse toegeruste chalets en karavaanstaanplekke. Konferen- sie en lapageriewe en warm swembad. Langtermynverblyf ook beskikbaar vir kontrakteurs.

Tel 018 632 5826.

Sel 082 543 3326.

--- 80134 22/1-11/3/2023

HUISE te koop: Hennie Wille Estates 082 460 8376.

--- 81248 10/6-23/12

URGENT Sale Butchery, su- permarket, takeaway, ice cream business Owner relocating pH 065 529 0694.

---Website 8/7

DUITSTE Herders hondjies te koop. Indien u belangstel, skakel 084 511 0237 of 084 588 2211.

--- 81888 1/7-22/7 SEKELBOS hout @ R25 /sak- kie. Skakel 082 660 3996.

--- 81879 1/7-29/7 WALL Unit for Lounge. 3x piece solid wood. Good condition.

R7500 Neg. Contact Laure 082 968 7632

---Website 8/7 PAINTBALL Gas canisters refills. Situated in Rooigrond.

Phoenix PAINTBALLS. Contact Phil 082 968 7632

---Website 8/7 WALL Unit for Lounge. 3x piece solid wood. Good condition.

R7500 Neg. Contact Laure 082 968 7632

---Website 8/7 PAINTBALL Gas canisters refills. Situated in Rooigrond.

Phoenix PAINTBALLS. Contact Phil 082 968 7632

---Website 8/7

ONS koop & verkoop. Ons koop enige motors, bakkies, quad- bikes of woonwaens aan - lo- pend of nie-lopende toestand.

Skakel of whatsapp Johan:

072 412 3107.

---02941B 8/7

G & R Kombuise Inboukaste.

(Sedert 1994). Andries Mareestr.

6, Industriële gebied. Gert: 082 493 5036. *Kombuise, alle kaste vir huis en kantoor. *Rekenaar ontwerp*. Veneer en melamien- borde gesny volgens u mates --- 80089 15/1-26/12/2021 AC FANIE Wille Kontrakteur: Verf, teël, bou en pleister, plafonne, afdakke, geysers en ander in en- om die huis. Sel. 073-224-6708 ---42788 10/9 AC/TC WENDY House. 2.4 x 2.4 = R4,900. 2.3 x 2.3 = R4,900. 3 x 3 = R6,500. 3 x4 = R7,200. 3 x 5 = R8,900. 3 x 6 = R9,500. 4 x 6 = R15,500. We do all sizes big or small, more information Whatsapp 079 135 8138, 072-472-2067.

--- 51340 8/7 GRASDAKKE: Bou van nuwe lapa’s, oordekke, stop & kam.

Keer van inlekke, bou van klip- mure. Ruk nou jou grasdak reg gedurende die winter vir die somer se braaityd. Kontak: Solly 073 542 1019, 072 044 0419.

---81859 24/6-30/6 VIR ENIGE herstelwerk

&sweiswerk kontak 072 248 1732 Doen ook staalwerk.

Hande staan vir niks verkeerd nie

---Websote 8/7 BURGERSDORP Tuisnywer- heid, 31 Dr. Beyers Naudé Lichtenburg, 079 693 9287.

Heerlike vars gebak, Platters, Verjaarsdag. Koeke, cupcakes en vele meer. Besoek ons gerus vir vriendelike diens

---Website 8/7

NOTICE. IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) Case Number: 1791/2015 In the matter between: JOHANNES STEPHANUS ROOS PLAINTIFF and THE MINISTER OF POLICE DEFENDANT. NOTICE OF SALE IN EXECUTION. PURSUANT to a Taxed bills of costs taxed in the North West High Court on 09 JUNE 2021, the under mentioned goods will be sold at 10:00 on 29 JULY 2022 by public auction to be held at 43 PIET RETIEF STREET, ZEERUST by the Sheriff of the High Court Zeerust, to the highest bidder for cash, namely: 1 X FORD RANGER DOUBLE CAB REG: BVH 376 B, 1 X TOYOTA HILUX DOUBLE CAB REF: KFZ 905 NW, 1 X TOYOTA ETIOS REG: BSW 115 B, 1 X TOYOTA DOUBLE CAB REG: BVZ 699 B. DATED AT MAFIKENG ON THIS THE 09TH DAY OF JUNE 2022. (SGD) G G LABUSCHAGNE, VENTER BOOYSEN & FERREIRA ATTORNEYS, C/O LABUSCHAGNE ATTORNEYS, ATTORNEY FOR THE PLAIN- TIFF, 19 CONSTANTIA DRIVE RIVIERA PARK, MAHIKENG. TEL:

018 381 6828, REF: GGL/BVN/GW0778. TO: THE REGISTRAR OF THE COURT NORTH WEST HIGH COURT MMABATHO.

--- K1 8/7 NOTICE. IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG). CASE NO: 2052/2017. In the mat- ter between: OLEBOGENG MATENG THAMAGA PLAINTIFF And MINISTER OF POLICE DEFENDANT. NOTICE OF SALE IN EX- ECUTION. PURSUANT to a Taxed bills of costs taxed in the North West High Court on 05 MAY 2021, the under mentioned goods will be sold at 10:00 on 19 JULY 2022 by public auction to be held at 43 PIET RETIEF STREET, ZEERUST by the Sheriff of the High Court Zeerust, to the highest bidder for cash, namely: 1 X NISSAN HARD- BODY REG: BTX 512 B, 1 X TOYOTA ETIOS REG: BSW 115 B, 1 X NISSAN MP300 BTG 320 B. DATED AT MAFIKENG ON THIS THE 14TH DAY OF JUNE 2022. (SGD) BOSMAN & BOSMAN AT- TORNEYS, c/o LABUSCHAGNE ATTORNEYS, ATTORNEYS FOR THE PLAINTIFFS, 19 CONSTANTIA DRIVE, RIVIERA PARK, MA- HIKENG, TEL: 018-381 6828, FAX: 018-381 2420. REF: GGL/BVN/

GW0633.

--- K2 8/7 KENNISGEWING In die boedel van wyle: ALETTA ADRIANA CON- RADIE. Boedelnommer: 003755/2022. Krediteure en debiteure in bovermelde boedel word hiermee versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skulde te betaal by die ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 dae gereken vanaf datum van verskyning van hier- die kennisgewing. JONKER EN VENNOTE Privaatsak X 12038 LI- CHTENBURG 2740. Dr Nelson Mandelarylaan 106 LICHTENBURG 2740.

--- K8 8/7

NOTICE. IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG). CASE NO: 117/2018. In the mat- ter between: THABO GERT MALOBA 1ST PLAINTIFF, DITHAKO ALFRED MAFULAKO 2ND PLAINTIFF And MINISTER OF POLICE DEFENDANT. NOTICE OF SALE IN EXECUTION. PURSUANT to a Taxed bills of costs taxed in the North West High Court on 05 MAY 2021, the undermentioned goods will be sold at 10:00 on 29 JULY 2022 by public auction to be held at 43 PIET RETIEF STREET, ZEERUST by the Sheriff of the High Court Zeerust, to the highest bidder for cash, namely: 1 X NISSAN HARDBODY REG: BTF 318 B, 1 X TOYOTA HILUX REG: KRF 785 NW, 1 X FORD RANGER REG:

BVH 376 B, 1 X TOYOTA HILUX REG: KRF 809 NW. DATED AT MAFIKENG ON THIS THE 11TH DAY OF JUNE 2022. (SGD) BOS- MAN & BOSMAN ATTORNEYS, c/o LABUSCHAGNE ATTORNEYS, ATTORNEYS FOR THE PLAINTIFFS, 19 CONSTANTIA DRIVE, RIVIERA PARK, MAHIKENG, TEL: 018-381 6828, FAX: 018-381 2420. REF: GGL/BVN/GW0634/7.

--- K3 8/7 NOTICE. IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG). CASE NO: 2162/2017. In the mat- ter between: MOLETSANE AOBAKWE BOTSANE 1ST PLAINTIFF, DANIEL BOGOSI MOKAE 2ND PLAINTIFF And MINISTER OF PO- LICE DEFENDANT. NOTICE OF SALE IN EXECUTION. PURSU- ANT to a Taxed bills of costs taxed in the North West High Court on 05 MAY 2021, the under mentioned goods will be sold at 10:00 on 29 JULY 2022 by public auction to be held at 43 PIET RETIEF STREET, ZEERUST by the Sheriff of the High Court Zeerust, to the highest bidder for cash, namely: 1 X NISSAN HARDBODY REG: BSW 081 B, 1 X NISSAN MP200 REG: BTJ 218 B, 1 X NISSAN HARDBODY REG: BTF 318 B, 1 X NISSAN HARDBODY REG: BVS 408 B.

DATED AT MAFIKENG ON THIS THE 11TH DAY OF JUNE 2022.

(SGD) BOSMAN & BOSMAN ATTORNEYS, c/o LABUSCHAGNE ATTORNEYS, ATTORNEYS FOR THE PLAINTIFFS, 19 CONSTAN- TIA DRIVE, RIVIERA PARK, MAHIKENG, TEL: 018-381 6828, FAX:

018-381 2420. REF: GGL/BVN/GW0631/2.

--- K4 8/7 NOTICE. IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) Case Number: 342/2019 In the matter be- tween: DOMINIC MNISI PLAINTIFF and THE MINISTER OF POLICE DEFENDANT NOTICE OF SALE IN EXECUTION PURSUANT to a Taxed bills of costs taxed in the North West High Court on 20 OCTO- BER 2021, the under mentioned goods will be sold at 10:00 on 29 JULY 2022 by public auction to be held at 43 PIET RETIEF STREET, ZEERUST by the Sheriff of the High Court Zeerust, to the highest bidder for cash, namely: 1 X NISSAN MP200 REG: BTJ 218 B. 1 X NISSAN HARDBODY REG: BTX 512 B. DATED AT MAFIKENG ON THIS THE 11TH DAY OF JUNE 2022. LABUSCHAGNE ATTORNEYS ATTORNEYS FOR THE PLAINTIFF, 19 CONSTANTIA DRIVE RIVI- ERA PARK, MAHIKENG TEL: 018 381 6828, FAX: 018 381 2420.

REF: GGL/BVN/GW0972. TO: THE REGISTRAR OF THE COURT NORTH WEST HIGH COURT MMABATHO.

--- K5 8/7 KENNISGEWING IN DIE BOEDEL VAN WYLE: SALOMON AN- TONIE JANSEN VAN RENSBURG (IDENTITEITSNOMMER:

420503 5012 088) EN NAGELATE EGGENOTE ALLETA MARIA JANSEN VAN RENSBURG (IDENTITEITSNOMMER: 451127 0006 085) VAN PLAAS BLOEDZUIGERSPAN 91, I.Q., LICHTENBURG, NOORDWES. BOEDELNOMMER: 003563/2022. DATUM VAN AF- STERWE: 07 MAART 2022. Krediteure en debiteure in bovermelde boedel word hiermee versoek om hulle vorderinge in te lewer in en hulle skulde te betaal by ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae, gereken vanaf datum van verskyning van hierdie kennisgewing. (GET) PLB BADENHORST. BOSMAN & BOSMAN PROKUREURS. POSBUS 1 BUCHANANSTRAAT 24 LICHTEN- BURG (VERW: PLB/mn/JA239)

--- K6 8/7 NOTICE IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG. Case No: M502/2021 In the matter between:

STANLEY BEN MGENZANA EXECUTION CREDITOR and DR ET MERE EXECUTION DEBTOR. NOTICE OF SALE IN EXECUTION.

PURSUANT to a judgment by the High Court of South Africa (North West Division, Mahikeng) given on 14 October 2021, of which the costs were taxed against the Execution Debtor on 23 February 2022, the un- der mentioned goods will be sold at 10H00 on 23 July 2022 by public auction to be held at Lichtenburg by the Sheriff for the High Court Lichtenburg, to the highest bidder for cash, namely: 1. 15 x Chairs 2.

3 x Office Chairs 3. 1 x Glass table 4. 1 x Computer 5. 1 x Printer 6.

1 x TV 7. 1 x Filing Cabinet 8. 3 x Watches 9. 1 x Medical Equipment.

DATED AT LICHTENBURG ON 23 JUNE 2022. (Signed) WJ Coetzer WJ COETZER ATTORNEYS INC. ATTORNEYS FOR EXECUTION CREDITOR. 1001 JUSTICE MAHOMED STREET. 19 CONSTANTIA AVENUE BROOKLYN PRETORIA REF: WJ COETZER / GP0365 --- K7 8/7

(9)

Die Redakteur,

My brief is aangaande die Ditsobotla Munisipaliteit. Ek merk dat daar drukgroepe vergader oor stappe wat hulle wil oorweeg hoe om die munisipaliteit reg te ruk – want dit is die enigste manier om dit te doen. Hierdie groep of groepe moet kennis neem dat takvergaderings met die munisipaliteit gehou was om ‘n weg te vind hoe om dit te doen.

Die hemel en die aarde word belowe, maar daardie beloftes waai by die deur uit sodra die vergadering verby is. Talle bekwame lede, sowel as oudwerknemers het hulle dienste gratis aangebied. Ek het persoonlik my hulp aangebied, want ek is ‘n oud-uitvoerende amptenaar en is goed vertroud met plaaslike bestuur, maar hulle stel nie belang nie.

Die munisipaliteit is vir jare onder administrasie, maar geen administrateur kan hond haaraf maak nie. Onlangs is aanstellings gemaak vir baantjies vir boeties. Daar word begrotings opgestel, waarvan 90% van die uitgawe aan salarisse toegewys is. Daar kan dus nie begroot word vir enige ander uitgawe nie. Vir bykans twee jaar word daar nie meters gelees nie. Geen vorderings word gedoen nie. Hoe kan ‘n plaaslike bestuur

“bestuur” word as jy nie jou gelde vorder nie?

Rekenings is ‘n nagmerrie, ons paaie lyk soos

‘n slagveld, daar is byna geen straatlig wat werk nie, die stormwaterstelsel is net so ‘n gemors, lamppale word omgery en niks word herstel nie. Die elektriesestelsel lyk erger as Soweto s’n. Kabellaste moet oor en oor gedoen word.

Kontrakteurs word aangestel om die werk te doen en daarna word hulle nie betaal nie.

Lichtenburg Quo Vades – waarheen is jy op pad? Indien daar nie nou ‘n tweede Sannieshof plaasvind nie, sal Lichtenburg ten gronde gaan. Dit is tyd dat inwoners opstaan teen die wanfunksionele munisipaliteit, want hulle sal niks doen nie. Inwoners kry nie hul eiendomme verkoop nie en as hulle wel verkoop, is die verkkoopprys baie onder die verwagte verkoopprys en in meeste gevalle onder munisipale waardasie.

Môre wil niemand in Lichtenburg kom bly nie, en wie wil hê dat dit moet gebeur?

Bekommerd

Staan op

teen die

munisipaliteit

(10)

NOORDWESTER

BLADSY 10 8 JULIE 2022

Maria Jacoba Roelofse (81) is op 3 Julie 2022 oorlede. Haar verassingsdiens vind op Saterdag, 9 Julie om 11:00 vanuit die Ned. Herv Kerk. Stilfontein plaas. Ds.

Oosthuizen sal die diens waarneem en Ruhet egrafnisdienste is in beheer van die reëlings.

Dipuo Elisa Motsumi died on 23 June 2022 in Coligny. Her funeral took place on 3 July in Coligny from the Peace Kopano Church. Rev. Gagane led the service and Ruhet Funeral Services was in charge of the arrangements.

Jacomeus Kasselman (76) is op 4 Julie 2022 oorlede. Sy verassingsdiens vind op Vrydag, 8 Julie om 11:00 vanuit die AP Kerk Lichtenburg plaas. Dr. Cois Meiring sal die diens waarneem en Ruhet Begrafnisdienste is in beheer van die reëlings.

Aletta (Lettie) Smit is op 5 Julie 2022 oorlede en word op 8 Julie vanuit die NG Kerk, Kieserville begrawe. Sy word in die Kieserville gedenktuin ter ruste gelê en AVBOB Lichtenburg is in beheer van die reëlings.

$SSOLFDWLRQV DFFHSWHG XQWLO

1XPEHU RI 2SHQLQJV [ 0DLQWHQDQFH $VVLVWDQW 0HFKDQLFDO [ 0DLQWHQDQFH $VVLVWDQW %RLOHUPDNLQJ

$IUL6DP 6RXWK $IULFD 3W\ /WG LV D OHDGLQJ VXSSOLHU RI FRQVWUXFWLRQUHODWHG PDWHULDOV VSHFLDOLVLQJ LQ WKH SURGXFWLRQ RI &HPHQW $JJUHJDWH DQG 5HDG\PL[ &RQFUHWH 2SHUDWLQJ DFURVV 6RXWKHUQ $IULFD WKH FRPSDQ\

RIIHUV D ZLGH VFRSH RI FDUHHU RSSRUWXQLWLHV DQG H[SRVXUH WR EHVW SUDFWLFHV $W $IUL6DP ZH UHFRJQLVH WKDW WDOHQWHG DQG HQWKXVLDVWLF SHRSOH DUH WKH EDVLV RI RXU RQJRLQJ VXFFHVV

/RFDWLRQ

'XGILHOG 2SHUDWLRQ /LFKWHQEXUJ 1RUWK :HVW 3URYLQFH

7KH VXFFHVVIXO FDQGLGDWHV ZLOO EH UHVSRQVLEOH IRU

x

$VVLVWLQJ $UWLVDQV DQG IXOILOOLQJ DSSURSULDWH DFWLYLWLHV WR PDLQWDLQ LGHQWLI\ DQG UHSDLU GDPDJH RU IDLOXUHV WR DVVLJQHG HTXLSPHQW

x

$VVLVWLQJ LQ FRPSOHWLQJ PDLQWHQDQFH VFKHGXOHV RQ DX[LOLDU\ HTXLSPHQW

x

([HFXWLQJ ZRUN GXWLHV LQ DFFRUGDQFH ZLWK &RPSDQ\ SROLF\ SURFHGXUHV ZRUN LQVWUXFWLRQV DQG ULVN PDQDJHPHQW V\VWHPV VWDQGDUGV

x

0DLQWDLQLQJ 6DIHW\ +HDOWK DQG (QYLURQPHQWDO VWDQGDUGV

x

3DUWLFLSDWLQJ FRQWULEXWLQJ DQG H[HFXWLQJ LQ FRVW VDYLQJ LQLWLDWLYHV

x

3DUWLFLSDWLQJ LQ PDLQWHQDQFH DQG HTXLSPHQW DYDLODELOLW\ LPSURYHPHQW SURJUDPPHV

([SHULHQFH 4XDOLILFDWLRQV 6NLOOV DQG .QRZOHGJH x

/LWHUDWH WR $%(7 RU *UDGH HTXLYDOHQW

x

*UDGH ZLOO EH DGYDQWDJHRXV

x

0LQLPXP \HDUV¶ H[SHULHQFH LQ KHDY\ LQGXVWU\

x

5HOHYDQW KDQG\PDQ VNLOOV

x

([SHULHQFH LQ XVLQJ WRROV DQG HTXLSPHQW

x

0XVW EH DEOH WR ZRUN DORQH DQG ZLWKRXW JXLGDQFH

+RZ WR DSSO\

3OHDVH HPDLO \RXU &XUULFXOXP 9LWDH &9 WR YDFDQFLHVGXGILHOG#]DDIULVDPFRP DQG XVH

µ0DLQWHQDQFH

$VVLVWDQW 0HFKDQLFDO¶ 25

µ0DLQWHQDQFH $VVLVWDQW %RLOHUPDNLQJ¶

DV WKH VXEMHFW OLQH RI \RXU HPDLO ,I \RX KDYH QRW EHHQ FRQWDFWHG ZLWKLQ ZHHNV DIWHU WKH FORVLQJ SOHDVH DVVXPH WKDW \RXU DSSOLFDWLRQ KDV EHHQ XQVXFFHVVIXO

(TXLW\ 6WDWHPHQW

$SSOLFDQWV DUH DGYLVHG WKDW $IUL6DP LV D GHVLJQDWHG HPSOR\HU XQGHU WKH (PSOR\PHQW (TXLW\ $FW DQG DV VXFK KDV DQ (PSOR\PHQW (TXLW\ 3ODQ LQ SODFH 7KH &RPSDQ\ WKHUHIRUH KDV WKH ULJKW WR ILOO WKH YDFDQF\ LQ DFFRUGDQFH ZLWK LWV (PSOR\PHQW (TXLW\ 3ODQ LQ RUGHU WR IXOILO LWV WUDQVIRUPDWLRQ REMHFWLYHV E\ SUHIHUULQJ GHVLJQDWHG HPSOR\HHV

0$,17(1$1&( $66,67$17

1RUWK :HVW 3URYLQFH

(11)

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Is jy enige tyd sedert die begin van 2020 getroud? Indien wel, wil ons vir jou R10 000 gee as lesers jou troufoto kies as die wenner van ons Troukiekie-kompetisie.

Dit is wat op die spel is indien jy voor of op 1 Januarie 2020 tot 30 Junie 2022 die jawoord gee/gegee het. Die enigste vangplek is dat jy steeds getroud moet wees teen die einde van die kompetisie om vir die prys in aanmerking te kom. ‘n Inskrywing, wat ‘n enkele foto is, kos R66 (BTW ingesluit). Jy mag egter soveel keer as wat jy wil inskryf.

Onthou ook dat jy by slegs EEN van die Noordwes Koerantgroep se koerante mag inskryf. Hulle is: Noordwester, Rustenburg Herald, Brits Pos, Mahikeng Mail, Klerksdorp Record, Stellalander en Gemsbok. Ook belangrik: Jy moet binne die fisiese verspreidingsgebied van die koerant waar jy inskryf woon, werk of jy moes in daardie gebied getrou het.

Inskrywings sluit 31 Augustus en daarna sal lesers op ons webblad, asook op Facebook hul gunsteling kan kies. Voltooi die inskryfvorm wat op bl 10 van dié uitgawe verskyn of gaan na http://www.northwestnewspapers.co.za/

vir meer inligting.

Regs: Jandré en Juaniska Nel is op 27 November 2021 getroud en vestig hulle in Lichtenburg.

Bo: Werner en Wilmari Scholtz is op 20 Junie 2020 getroud en hulle vestig hulle in Delareyville.

Hendré en Daniëlle Brenkman is op 2 Oktober 2021 getroue en het hul onthaal by

‘n lodge buite Mahikeng gehou.

(12)

NOORDWESTER

PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329

BLADSY 24 8 JULIE 2022

Vyftien van Hoërskool Lichtenburg se o/16-seuns wat in die o/16-Plattelandspan opgeneem is het verlede week tydens die skoolvakansie by die VKB Week gaan rugby speel op Frankfort. Die spelers is deur Stephan du Toit vergesel.

Seuns geniet toernooi

Die o/16-Luiperds Plattelandspan (op foto) het verlede week die Kiewiete 28 – 21 gewen. Man of the Match (MoM) was Tiaan Booysen van Hoërskool Lichtenburg. Die Luiperds o/16-Plattelandspan verloor teen die Oostelike provinsie 19 – 49. MOM was Christopher Isaacs (Vryburg). Die Luiperds o/16- Plattelandspan wen die Sharks 25 – 20. MOM was Eddie du Preez van Hoërskool Lichtenburg. Die beste spelers in posisie van die toernooi was MC Shanahan (nr 6) en Tiaan Booysen (nr. 7), albei van Hoërskool Lichtenburg.

Luiperds wen Kiewiete

Hoërskool Lichtenburg se eerste seunskrieketspan het onlangs teen Menlopark gespeel en wen met nege paaltjies. Die beste bouler was Tiaan Crowther: 6 beurte, 8 lopies en vat dan ook 3 paaltjies.

Beste kolwer was Chrisjan Lombard: 45 lopies van 60 balle.

Uitslae van seunskrieket

Drie van Hoërskool Lichtenburg se eerstespan hokkiespelers is genooi om gedurende die vakansie as skeidsregters op te tree by die National School Sport Championship vir o/14 en die IPT vir o/12-toernooie. Hulle is Arné Mouton, Nicole Wessels en Marzé Rall. ‘n Leerkrag, Bianca Schulenburg (regs onder) is aangewys as die skeidsregterbestuurder by die IPT o/18-toernooi en genooi om skeidsregter te wees by die University Sport South Africa (USSA) toernooi.

Baie geluk, die Liggies is trots op julle.

Spelers genooi

as skeidsregters

Referensi

Dokumen terkait

Tradisionele metafisiese taal oor Jesus se dood aan die kruis in terme van ’n God wat van daar buite af ingegryp het om die wêreld met Homself te versoen sal vertaal moet word in ’n

Die Britse Oorlogskabinet het op 5 Mei reeds besluit dat die Vrye Franse op 'n stadium wat nog bepaal sou word, 'n aandeel in die administrasie op die eiland gegee sou word.' Op 15 Mei

Teen die einde van hierdie nabetragting, waarin ’n alternatiewe perspektief gegee word oor wat in die beginjare van die taaldebat tydens Brink se rektorskap sou gebeur het, word die

Ons het gevind dat daar ’n baie sterk sosiale verbondenheid bestaan het terwyl die deelnemers grootgeword het, wat hulle meer weerbaarheid gegee het gedurende die apartheidsperiode.. Na

In hoe 'n mate die werkskuheid o£ die sogenaamde onwilligheid van die Bantoe om te werk, vir die Boer 'n bron van ergenis was, kom duidelik nit waar claar gekla word oor die blanke

Ons sien soms dat mense wat -n goeie intellek het maar nie oor -n ewewigtige gees beskik nie, in hulle geesdrif en ywer om diens te lewer - of altans wat hulle as diens beskou - selfs

Dit word tans toegepas en verfyn deur die Ekumeniese Vereniging vir die bevordering van die prediking, wat sy setel in Heidelberg het en oor ’n preekbank van meer as 20 000 preke uit

 Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan na die volgende vraag..  Indien jy al die vrae op ʼn bladsy beantwoord het, gaan na die volgende