24 ISSN 0254-3486 = SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 20, no. 1 2001
Algemene artikels en berigte
Jaarvergadering en Simposium 2001
Die algemene jaarvergadering en simposium van die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns vind op 21 en 22 Junie 2001 by die Universiteit van Pretoria plaas. Al die vergaderings vind in die Nagraadse Sentrum van die Universiteit plaas. Lede van die publiek is welkom om die amptelike openingsbyeenkoms en die voorsittersrede by te woon.
Die sentrale tema van die simposium is Bemagtiging. Bywoning van die referate is oop vir die publiek.
Die voorlopige program sien soos volg daar uit:
DONDERDAG 21 JUNIE 2001 Raadsvergaderings: 08:00 – 13:00 Huishoudelike vergaderings: 14:00 – 17:30
By hierdie geleenthede sal die Fakulteitsrade en die Akademieraad vir die volgende termyn verkies word.
19:00 – 20:30 Openingsplegtigheid
Openingsrede deur die Voorsitter van die Akademie, prof. Pieter Kapp Referaat 1 van die Simposium
Bemagtiging in hoër onderwys en navorsing sedert 1994 Dr. H.C. Marais (S&T Netwerk) en me. M. Pienaar (NNS) VRYDAG 22 JUNIE 2001
08:30 – 08:50 Bemagtiging en mededoë
Prof. G.A. Lötter, Vakgroep Praktiese Teologie, Potchefstroomse Universiteit vir CHO 08:50 – 09:10 Bemagtiging en entrepreneurskap (voorlopige tema)
Dr. E.L. Julies, SABS, Pretoria 09:10 – 09:30 Bemagtiging en tegnologie
Prof. D.J.J. van Rensburg, Technikon Pretoria en mnr. F. van Rooyen 09:30 – 09:50 Bemagtiging en die Gesondheidswetenskappe (voorlopige tema)
Prof. M. Viljoen, Departement Verpleegkunde, Universiteit van die Vrystaat
09:50 – 10:30 Bespreking 10:30 – 11:00 Tee/Koffie
11:00 – 11:20
Sosiale verantwoordelikheid en bemagtiging Strategieë vir die ontwikkeling van
Dr. M.E. Kotze, Fakulteit Militêre Wetenskap, bestuursvaardighede in ’n ontwikkelende land Universiteit van Stellenbosch Prof. C.F. Schutte, Universiteit van Pretoria
11:20 – 11:40
Empowerment: unsung grassroots achievers The micro-economic foundations of economic empowerment:
Ms M. Waring, Anthropologist, Pretoria the case of investment in human capital
Mr K.H. Ngqaka and Prof J.N. Blignaut, Department of Economics, University of Pretoria
25 ISSN 0254-3486 = SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 20, no. 1 2001
11:40 – 12:00
Bemagtiging van musiekopvoeders: die skep van ’n Interdissiplinêre bemagtigingsmodel
lewensgehalte Me. V. Roos, Fakulteit Geesteswetenskappe,
Dr. M. Smit, Departement Musiek, Universiteit Universiteit van Pretoria van Stellenbosch
12:00 – 12:20
Bemagtiging deur middel van gemeenskaps- Bemagtiging van gesondheidswerkers deur opleiding
onderwys in die slagofferkunde en forensiese kriminalistiek
Prof. J. Pretorius, Fakulteit Opvoedkunde, Dr. D. van den Berg, dr. L. Davis en me. H. Klopper,
Universiteit van Pretoria Universiteit van Pretoria
12:20 – 13:00
Bespreking Bespreking
13:00 – 14:00 Middagete
14:00 – 14:20 Bemagtiging deur middel van gemeenskapskapitaal
Prof. P. du Toit, Departement Politieke Wetenskap, Universiteit van Stellenbosch 14:20 – 14:40 Bemagtiging deur middel van Afrikaans (voorlopige tema)
Dr. C. van Louw, Stigting vir Afrikaans, Kaapstad
14:40 – 15:00 Die politieke teater: ’n ander interpretasie van Bemagtiging Prof. D. Goosen, Departement Godsdienswetenskap, Unisa 15:00 – 16:00 Bespreking
19:00 – 20:30 Bekroningsplegtigheid
Musaion, Universiteit van Pretoria
20:30 Onthaal
Die koste vir die bywoning van die simposium beloop R150 vir lede en R200 vir nie-lede. Tee/koffie en die middagete word hierby ingesluit. Persone kan enkellesings gratis bywoon. Die koste van die middagete beloop R40,00.
Navrae: Linda of Nellie Tel.: (012) 328-5082; faks (012) 328-5091; e-pos: [email protected]