• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die vyf en sewentigste verjaarsdag van die Fakulteit Teologie (Afd A), Universiteit van Pretoria 1917-1992

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die vyf en sewentigste verjaarsdag van die Fakulteit Teologie (Afd A), Universiteit van Pretoria 1917-1992"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Die vyf en sewentigste verjaarsdag van die Fakulteit Teologie (Afd A), Universiteit van Pretoria

1917-1992

Gelukwensing van die voorsitter van die Kuratorium vir die Teologiese Opleiding

Dit spreek vanself dat die Kuratorium vir die Teologiese Opleiding by die viering van die vyf en sewentigste bestaansjaar van die Fakulteit Teologie (Afd A) aan die Universiteit van Pretoria met net soveel dankbaarheid, vreugde en trots daaraan wil m eedoen as die Fakulteit self.

Vyf en sewentig ja ar is vir ’n teologiese fakulteit relatief jonk. Selfs in ’n jong land soos Suid-Afrika is dit waar. Tog kan met groot en nederige dankbaarheid, m aar sekerlik ook met trots teruggekyk word na wat in dié tydperk gebeur het en vermag is. Honderde predikante van die Nederduitsch Hervormde Kerk het hier ’n deeglik wetenskaplik gefundeerde teologiese opleiding en vorming ondergaan. Dit het ongetwyfeld voldoen aan die ideaal wat die Hervormde Kerk ten opsigte van sy opleiding vir predikante gestel het. Ook het die Fakulteit sedert sy stigting ’n bete- kenisvolle bydrae gelew er tot die handhaw ing, bew aring en uitbouing van die Bybels-reformatoriese teologie binne die Nederduitsch Hervormde Kerk in die be- sonder, m aar ook in breër verband in Suid-Afrika. Daar was en word in die buite- land kennis geneem en erkening verleen aan die wetenskaplike arbeid wat vanuit die Fakulteit gelewer is en steeds gelewer word.

Binne die raamwerk van die U niversiteit van P retoria het die Fakulteit sy be- skeie maar besliste bydrae gelewer om die Universiteit te help opbou en uitbou tot waar hy vandag staan. Dit kan nie anders as dat die werk en die persone wat sedert die stigting tot vandag aan die Fakulteit verbonde was en is, in herinnering geroep en dankbaar erken sal word nie.

Voor alles en bo alles kom alle eer egter aan die H ere God toe onder wie se seënende hand die werk verrig kon word. Nederig bid ons dat Hy ook in die toe- koms sy hand oor die Fakulteit sal hou tot eer van sy Naam.

Professor S J Botha

Voorsitter van die Kuratorium vir die Teologiese Opleiding M aart 1992

ISSN 0259 9422 = « 7 S 48/Í * 2

(2)

HTS 4 8 /1 A 2 (1992)

Referensi

Dokumen terkait

Daar het in daardie stadium nog geen teologiese fakulteit aan dié Universiteit bestaan nie, maar vir Tillich was dit geen probleem nie, aangesien sy voorlesings op die grens tussen

Jürgen Moltmann se lewe en teologie, sy narratief, is by uitstek ’n voorbeeld daarvan – ’n voorbeeld van die waarde van narratiwiteit vir sistematiese teologie: Christian doctrine is

Die riglyne vir so ’n nuwe beleid, gebaseer op die kernwaardes van inklusiwiteit en meertaligheid, voorsien dat Afrikaans as hooftaal verdwyn en dat parallelmediumonderrig nie langer as

Teologie, teorie, praktyk Hierdie artikel bespreek teologie, teorie, en praktyk as volg: Die eerste punt handel oor die teologiese grondslag vir ’n missionale ekklesiologie wat deur

Vyf hoofstappe word tipies tydens die statistiese konsultasieproses gevolg: • die eerste bekendstellingsvergadering • datavaslegging en die skoonmaak van data • die statistiese

WETENSKAPLIKE BEOEFENING VAN DIE TEOLOGIE AAN DIE TEOLOGIESE

Die drie Dreyers is Wim Dreyer, hoogleraar in die Departement Historiese en Sistematiese Teologie aan die Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria 2014 tot hede, sy pa, Petrus

Huldigingswoord Johan Buitendag Voorsitter: HTS redaksie Adjunk-dekaan: Fakulteit Teologie Universiteit van Pretoria Dit is soos die tipies spreekwoordelike “met gemengde